HIGHVELD
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
DECEMBER 2020 www.awsumnews.co.za
LIKE & FOLLOW awsum_news
Achieving Sustainable Growth, Together.
HOËRSKOOL STANDERTON Derde Balkie: Toekenning van Erekleure (Gem 74,5% + )
Stefan Maree Gemiddeld 74,97%
Chanté Schoonraad Gemiddeld 77,99%, Beste presteerder in ‘n algemene vakkeuse met Wiskunde Geletterdheid.
Welmarie Stuart Gemiddeld 78,46%
Jason Steynberg Gemiddeld 79,16%
Luhann Van Heerden Gemiddeld 79,79%
Nomfundo Nkosi Gemiddeld 80,33%, Best Performer in Economical Sciences.
Hertoekenning van Erekleure (Gem: 74,5% +)
Khulani Moloi Gemiddeld 82,60%
Kristen Nortjé Gemiddeld 85,64%
Sandra Zayadi Gemiddeld 88,25%, Best Performer in Natural Science.
Beyoncé Coetzer Gemiddeld 79,05%
APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW MARKETPLACE LAUNCHING JANUARY 2021 Your customers will love you :) Your listing for the first 3 months is for free. Thereafter a monthly fee of R250 applies. To apply, please send us an email at lets@getsnappi.com Launching January 2021 | www.getsnappi.com
Designers Aniena Venter Ruveix Venter Rowan Engledoe Advertising Coordinator Carina Pio Schools Coordinator Melinda Huysamen Distribution Christelle van Wyk Charl Paulse
To advertise Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za Ilse Groenewald 081 253 6777 | ilse@tiemedia.co.za Matthews Hay 074 944 4387 | matthews@tiemedia.co.za
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za
VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
Mario Boender Gemiddeld 85,28%
Michelle de Beer Gemiddeld 86,59%, Beste presteerder in Tegnologie.
Aabeda Omar Gemiddeld 87,44%
LIST YOUR RESTAURANT Tired of big commission cuts? Lure more hungry customers to your restaurant or takeout. Monthly listing fee starts at R250 pm. Packages include Click & Collect and Delivery. You manage your own deliveries.
Q & A met ER
AREND FOURIE HOOFSEUN
ANKE DE KOCK HOOFDOGT
VAN HOËRSKOOL ERMELO
Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Nie eens ‘n bietjie nie. Die Erries is werklik fenominaal. Ons pragtige groen kampus en tradisieryke skoolgebou maak die EHS uniek. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek is mal oor die Errie-gees, meer bekend as Errie-guts. Die Erries sal altyd aanhou veg en probeer tot die einde toe.
Q & A with VAN HOËRSKOOL ERMELO
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien baie uit om al die nuwe Graad 8’s by te staan en op te lei tot volwaardige Erries. Ek is ook baie opgewonde om saam met die Errieraad te werk en om met trots die EHS te verteenwoordig by elke geleentheid.
Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? ‘n Skaakspel bestaan nie net uit ‘n koning en koningin nie. Al die stukke op die bord is nodig om die skaakspel te wen. Ons hoofleiers het elkeen van julle nodig om van 2021 ‘n fantastiese jaar te maak! Wie is jou rolmodel? My Oumagrootjie, ouma Inkie. Sy is 93 jaar oud en leef elke dag voluit. Niks kry haar onder nie, sy kla nooit nie en sien altyd die
Q & A met TON VAN HOËRSKOOL STANDER
Wat geniet jy die meeste van jou skool? Dis ‘n maklike vraag! Definitief om in die koshuis te wees.
As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Aquaman! Ek is mal oor water. Hy kan onderwater asemhaal. Op ‘n ernstiger noot, hy kon dit regkry dat twee uiteenlopende wêrelde in harmonie saamleef en saamwerk.
Q & A with N
GTER
NINA PRETORIUS HOOFDO
Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? My sterkpunte is my uithouvermoë en my aanpasbaarheid. Wat my swakpunte aanbetref, voel ek dat ek daaraan moet werk om meer geduldig te wees.
positiewe in elke dag. Sy het nog steeds ‘n “bucket-list” wat sy nog wil doen! Sy is ‘n inspirasie!
Wie is jou rolmodel? My rolmodel is my ouma. Sy is baie wys en die liefdevolste mens wat ek ken. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Channing Tatum.
JACOBUS CRONJE HOOFSEU
TON VAN HOËRSKOOL STANDER Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om saam met die leerlingraad ‘n positiewe verskil te maak in ons #bakgat skool. Enige boodskap van aanmoediging vir joumede-leiers? Die balkie op jou bors beteken niks as jy nie ‘n voorbeeld gaan stel en dit uitleef
nie. Moenie stoom verloor soos die termyn aangaan nie. Leef voluit – elke dag! Wie is jourolmodel? Toby Price – drie malige Dakarmotorfietswenner. Sy deursettingsvermoë beïndruk my. Hy laat hom nie onderkry nie – nes my pa!
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
HOËRSKOOL ERMELO
Top 10 - 1ste Vosjan Grey
Top 10 - 2de Zara Büchling
Top 10 - 3de Simoné Beyer
Top 10 - 4de Alana Leibbrandt
Top 10 - 5de Dané du Toit
Vosjan Grey 2020 Dux Leerder Tania, Vosjan en Jan Grey (Vosjan saam met sy ouers)
Top 10 - 6de Jana Nel
Top 10 - 7de Anja Wege
Top 10 - 8ste Precious Matshaya
Top 10 - 9de Elizia van Heerden
Top 10 - 10de André Strauss
Zara Büchling Tweede beste presteerder in graad 12, Hoogste Prestasie Graad 8 - 12. Lizd, Zara en ZD Büchling (Zara saam met haar ouers)
ERMELO
TEL: 017 811 5072 / 017 811 4598 33 OOSTHUISE STREET, ERMELO. WWW.DIYDEPOT.CO.ZA
*T&C’s Apply. All pictures are for display purposes only.
Visit www.dros.co.za & Follow us on
DrosRestaurant
LIGBRON ACADEMY OF TECHNOLOGY
Ruben Herbst Mees waardevolle Senior Krieketspeler
Amor van der Walt Grootste bydrae gelwer op kulturele gebied gedurende skoolloopbaan.
Jané Bosman Grootste bydrae gelewer tot netbal in haar skoolloopbaan
Siphosethu Mkwnazi Beste Senior Netbalspeler
Hardu Prinsloo en Siyabonga Willie Beste Senior Seuns Hokkiespeler
Schoeman Terblanche Beste bydrae gelewer tot bevordering van Afrikaans is skoolloopbaan.
Cara Bruwer Grootste bydrae gelewer tot hokkie in haar skoolloopbaan, Beste Senior Dogters hokkiespeler, Ligbron Ambassadeurstoekenning.
Carla Barnard en Cristian Ortega Leierskap
Lelani Davel Suiwer gebruik van Afrikaans, Beste Senior Redenaar, Beste Afrikaanse kreatiewe skrywer.
Ammaarah Arbee Top Akademiese Prestasie vir 2020 - Dux Leerder (93.29% gemiddeld), Beste Engelse Huistaal Kreatiewe skrywer en Tweetaligheid.
Baie dankie aan al ons borge vir hulle lojale ondersteuning: TWK Agri, Ermelo Phoenix Rotary Klub, Top Carpets and Floors, Bernina, Mix and Match en ENA Boekwinkel.
LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA
*T&C’s Apply. All pictures are for display purposes only.
Visit www.dros.co.za & Follow us on
DrosRestaurant
LAERSKOOL STAATSPRESIDENT CR SWART
Nicole Erichsen Ons Bou
Wian Olwagen
Daniël vd Walt
Ons Bou
Sewe Jaar Getroue Skoolbesoek - Seuns
Ansolé Jacobs
Hoogste gemiddeld Tegnologie, Kuns & Kultuur
Janco Oosthuizen
Magnificat
JuanLoux Fourie
Hoogste gemiddeld Wiskunde & Tegnologie
Praestantia
Vene Esterhuyse
Sportseun
Sportdogter
Alexander & Annabelle Wentzel
Maricia Conradie Hoogste gemiddeld Afrikaans en EBW
Mieke Nysschen
Hoogste gemiddeld Tegnologie
EUN GERHARD HATTINGH HOOFS
ENT CR SWART
LAERSKOOL STAATSPRESID
Wie is jou rolmodel? Rory McIlroy, gholf was nog altyd na aan my hart en is hy ‘n speler wat al vele hoogtes al bereik het, maar nog steeds nederig is en sy medespelers respekteer.
Benjamin Nel
Mees lojale sportpersoonlikheid
Sewe Jaar Getroue Skoolbesoek - Dogters
Hoogste Gemiddeld Engels en Lewensoriëntering
Q & A met
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien baie daarna uit om saam met ‘n ongelooflike groep leiers ‘n verskil te maak in ons skool.
Jaco Truter
Milan Munro
Hoogste gemiddeld Tegnologie
Zanel Naumann
Hoogste gemiddeld Tegnologie
Anja Wheeler Soetste Taal
EASTDENE PHARMACY Shop 14, Eastdene Centre, Verdoorn Str, Middelburg
Mon - Thurs: 08h15 - 17h30 Fri: 08h15 - 12h30 & 14h00 - 17h30 Sat: 08h00 - 13h00 Sun & Pub holidays: 10h00 - 12h30 eastdene@arrienel.co.za
T: (013) 243 2158/5909 | F: (013) 243 5358
Wat geniet jy die meeste van jou skool? Definitief die sport, ek is baie lief vir sport veral hokkie.
WhatsAPP - 082 536 0557
Q & A met FDOGTER
LEANRI HOLTSHAUZEN HOO
ENT CR SWART
LAERSKOOL STAATSPRESID Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om almal weereens te wys dat ons regtig beter as die beste skool is en soos meneer Fouché altyd sê “Die kaalvoet prêt skool” uit te leef… dit is as juffrou Renate en juffrou Janine met die skoolskoene van leiers kan wegdoen.
Wie is jou rolmodelle? My oupas en oumas, ek is baie gelukig dat hulle sommer baie naby ons bly.
Lees die onderhoude met die nuutverkose leiers van skole landswyd aanlyn by www.awsumnews.co.za
Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op die plaas wees saam my familie.
OP DIE AWSUM RUSBANK | ON THE AWSUM COUCH
HTS MIDDELBURG Mariska Rossouw Vasbyt-Trofee
Anri Greef Ons Dien-Trofee
Mariska is die toonbeeld van ‘n blymoedige mens wat die houe wat die lewe slaan, met waardigheid en diepe geloof aanvaar. Mariska het ‘n chroniese nier- en miltsiekte wat veroorsaak dat haar organe nie reg funksioneer nie, sy geweldige pyn ervaar en kort-kort gehospitaliseer word. Haar besluit om nie te gaan lê nie, kan duidelik gesien word in die manier waarop sy die akademiese agterstand self inhaal
As daar gewerk moes word, was Anri daar! Waar daar ‘n geleentheid vir dienslewering was, dáár sou Anri wees! Haar betrokkenheid by WERK en DIENS en VERANTWOORDELIKHEID is onselfsugtig, opreg en eerlik! Nooit het sy haarself in ag geneem nie, maar haarself gegéé ter wille van die skool. Elke leerling en elke onderwyser was vir haar belangrik – en juis daarom het sy nie omgegee om vir elkeen beskikbaar te wees nie!
Christiaan Vlok Kameraderie
Kayla Da Silva Leerder van die Jaar
Christiaan is ‘n spesiale mens, ‘n vertroueling, ‘n ondersteuner, ‘n steunpilaar en ‘n kosbare kameraad! Hy het die grootste geskenk aan die skool gegee: ‘n stukkie van sy menswees. Sy voorbeeld spreek selfs harder as sy woorde, want hy leef wat hy sê, en hy sê wat hy glo. Sy optrede getuig altyd van respek teenoor ander, opregte belangstelling en nederige wellewendheid. Omgee is vir hom ‘n lewenswyse. Hy was vir baie, leerder én leerkrag, ‘n skouer om op te steun.
Kayla is ‘n sprekende voorbeeld van geestelike volwassenheid. Sy het ‘n kalmte van gees wat waarlik merkwaardig is. Sy skroom nie om haar Christelike oortuigings te lééf nie! Kayla het jaarliks akademiese erekleure verwerf. Sedert haar Gr. 8-jaar word sy jaarliks as duxleerling en nr.1 op die top 10 aangewys – hierdie jaar is geen uitsondering nie! Kayla is ’n gebore leier en is daarom ook verkies as Voorsitter van die skool se Bestuurskomitee. Sy is gelykmatig – wat jy sien, is wat jy kry!
33 Joubert street, Middelburg, 1050
NEW INSTALLATIONS AND RENOVATIONS ON PLUMBING
MIDDELBURG & WITBANK T’s & C’s Apply. Exact Model May Vary.
013 249 2600 | www.eastvaalmiddelburgford.co.za 22A Weeber Steet, Middelburg, 1050
Tel: 013 282 8675 | Email: admin@midbank.biz Cell/After hours: 082 442 2366 Willem: 082 337 2852
WE AT CAFE BARISTI INVITE YOU TO BOOK YOUR SPECIAL OCCASION & EVENTS. Shop 2 @ Retail City, 35 Dolerite Cresent. Middelburg Mpumalanga. Milkshakes, Cakes, Tarts, Platters, Coffee, Bread, Pies, Biscuits, Fudge, Lunch, Catering, Breakfast, Koeksisters, Themed Cakes, Wedding Cakes, Cupcakes, Jam Tarts, Yster
Cakes, Breakfast, Light Meals, Coffee & Milkshakes. 061 589 7798 | 37 Dolerite Cresent - Middelburg
Varkies & Cooking Classes.
DELIVERY FEE APPLIES (MIDDELBURG & WITBANK ONLY)
072 691 0642 | gaileesbakery@gmail.com
HTS MIDDELBURG
Q & A met TER
DANIKA MALAN HOOFDOG
VAN HTS MIDDELBURG
Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Dit is my dryfkrag om hard te werk en om in alles wat ek aanpak goed te doen.Ek kan met dankbaarheid sê dat ek uithouvermoë het. Ongelukkig loop hierdie sterkpunte hand aan hand met stres. Geduld is ook nie altyd deel van my woordeskat nie. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sal graag wanpersepsies wil regstel. Ek wil hê dat HTS-leerders moet besef dat elke leerder ‘n verskil kan maak. Jy het ‘n invloed, ongeag van jou ouderdom. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die gees! Voor die Covid-19-pandemie was een van my gunsteling tydverdrywe om saam as skool ons groot sportgeleenthede te ondersteun. Daar is net nie ‘n beter gevoel as om saam met my medeleerders in ‘n dreunende gehoor te sit nie. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Moenie dat enige iets jou terughou nie! Glo in jouself en streef daarna om jou beste te gee. As individue is ons sterk, maar saam as leierskorps is ons ‘n krag om mee rekening te hou!
Q & A met EUN
DIRKU VAN NIEKERK HOOFS
VAN HTS MIDDELBURG
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien daarna uit om vanuit my amp die geleentheid te hê om ‘n merkwaardige verskil vir die skool te kan maak en dat al die aktiwiteite wat in 2020 gekanselleer is (hopelik) weer kan begin! Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Ons elkeen het unieke eienskappe en dis dit wat ons so gedugte span maak. Ons moet pronk met dit wat ons verskillend maak, want dis juis dit wat ons na hoë hoogtes sal lei. Wie is jou rolmodel? My Pa en Pieter-Steph du Toit. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Spider-Man–alhoewel hy ‘n ekstrovert en bok vir sports is, wil hy steeds die beste vir die mense om hom hê. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die unieke Rooies-gees!
Wie is jou Hollywood ‘celebcrush’? Henry Cavill, of beter bekend as Superman.
Computer-FX Stationers & IT Ser vices
19 Samora Machel Str. Old Fontein Str. Middelburg, 1050 Tel : (013) 243 0148 Fax : (013) 243 0159 E-mail : sales@computerfx.co.za
* Sales & Repairs Computer, Notebook & Printers * Installation & Support * Network Solution * Point of Sales Solution * Cartridges, Toners & Ribbons * Stationary - All Office Supplies * Paper - All type of Papers
STRAIGHT
O U T TA SCHOOL
Where to from here? Consider your options for after school. View our matric guide of institutions in SA on www.awsumnews.co.za
And Much More .......
MIDDELBURG HOËRSKOOL
Q & A with D GIRL
GENEVIEVE HAMBIDGE HEA
SKOOL
Q & A met HANRU JANSEN HOOFSEUN
OOL
FROM MIDDELBURG HOËR
VAN MIDDELBURG HOËRSK
What are you looking forward to the most during your term as leader? The grade 8’s (wink wink). To make a difference in people’s lives, to make memories and to help others.
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om as ‘n groep die skool weer op die “map” te sit na Covid-19.
What do you love the most about your school? I feel like it is my home away from home. That everyone in Middies has a special place and of course our beautiful astro.
Wat geniet jy die meeste van jou skool? Om saam my vriende te kan tyd deur bring. Wie is jou rolmodel? My Pa, en Sam Gerber.
What will your message of encouragement be for your prefects/co-leaders? Setting an example in all you do makes it possible for people to follow you. Make 2021 a year that no one will forget.
As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Robbie Wessels op `n vrydag aand, ek wil net Leeuloop.
Who is your role model? My mom. She can be 3-in-one – my mom, best friend and coach.
Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’ Megan Fox.
Who is your Hollywood celeb crush? Patrick Dempsey (Dr Derek Shephard in Grey’s Anatomy).
Op `n normale Saterdag sal ons jou kry by die… saam… Op ‘n normale Saterdag, sal onsjoukry by die huis of in die lande saam met my pa en honde.
If you could be any superhero, who do you want to be and why? Wonder Woman, because she leads by example and fights for truth and justice.
MIDDELBURG HOËRSKOOL
Zian Jacobsen Squash Mpumalanga colours for the Country Schools Festival (U19 Boys)
Hannah Lombard Squash Mpumalanga colours for the Country Schools Festival (U19 Girls)
Karma Truter Squash Mpumalanga colours for the Country Schools Festival (U19 Girls)
Kelvin Marshall Squash Mpumalanga colours for the Country Schools Festival (U16 Boys)
Franco Lambrechts Squash Mpumalanga colours for the Country Schools Festival (U16 Boys)
Renin van Aswegen Tennis Mpumalanga team for 2020
Kayla Olivier (reserve) Tennis Mpumalanga team for 2020
Philasande Ntshapela Athletics Mpumalanga colours (boys U17) for 100m
Genevieve Hambidge Athletics Mpumalanga colours (girls U17) for 100m and 200m
Banele Nkunjana Athletics Mpumalanga colours (boys U17) for 100m and 200m
Headboy & Headgirl Hanru Jansen & Genevieve Hambidge
Deputy Headboy and Headgirl Academics & Marketing Hannah Lombard & Brady Welthagen
Deputy Headboy & Headgirl Sport Reinhardt Visser & Olga van Niekerk
Deputy Headboy & Headgirl Culture Zander Steyn & Erika Vollmer
Jenna Marshall Squash Mpumalanga colours for the Country Schools Festival (U16 Girls)
Reece Zowitsky Swimming Mpumalanga Squad for the Open Water Nationals in March 2020
Mégan de Wet Swimming Mpumalanga Squad for the Open Water Nationals in March 2020
Leson Visagie Swimming Mpumalanga Squad for the Open Water Nationals in March 2020
2021 Student Council (in alphabetical order) Boys: Lehan Botha, George Bronkhorst, Sebastian du Toit, Zian Jacobsen, Bendré Jansen van Nieuwenhuizen, Stuart Kane-Berman, Pieter Naudé, Dario Pretorius, Corné Jansen van Vuuren, Roux van Wyk, Dylan Wood. Girls: Chanel Benadie, Marli Botha, Talja Beyers, Vanessa de Jesus, Hanlie de Vaal, Catherine Duvenage, Kaitlyn Goncalves, Nadine Liddle, Mieke Neuhoff, Mia Potgieter, Soula Stamatiou, Johanette Steele, Chanel Strydom, Karma Truter, Elga van Zyl.
We take care of any financial portfolio through dynamic, skilled and efficient service. Small, medium and large businesses are our forté. Contact BVSA today: 013 244 1436 | middelburg@bvsa.ltd | www.bvsa.co.za
Services: Accounting Payroll Taxation Fiduciary Tax & legal advice Cloud accounting Secretarial services Financial services
Our offices: Benoni Middelburg Pretoria Roodepoort
More than just numbers!
APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW MARKETPLACE LAUNCHING JANUARY 2021 Your customers will love you :) Your listing for the first 3 months is for free. Thereafter a monthly fee of R250 applies. To apply, please send us an email at lets@getsnappi.com Launching January 2021 | www.getsnappi.com
LIST YOUR RESTAURANT Tired of big commission cuts? Lure more hungry customers to your restaurant or takeout. Monthly listing fee starts at R250 pm. Packages include Click & Collect and Delivery. You manage your own deliveries.
HOËRSKOOL GENERAAL HERTZOG
Graad 12 - Top20 #1 87,1%
Ameera Gani
Graad 11 - Top20 #1 88%
Aashika Kanjee
Melisca Bezuidenhout
Cabrianne Clarke
Zenardi van Staden
Akademie TOP 20 Academic Graad / Grade 12
Akademie TOP 20 Academic Graad / Grade 11
Akademie TOP 20 Academic Graad / Grade 10
Akademie TOP 20 Academic Graad / Grade 9
Akademie TOP 20 Academic Graad / Grade 8
1. Ameera Gani 2. Lydia Wilsenach 3. Alanis Medina Gomez 4. Precious Matshaba 5. Lungelo Mpanza 6. S’Thembisile Radebe 7. Marizaan Müller 8. Marlize Rossouw 9. Bianca Bico 10. Palesa Mnisi 11. Mohammed Khota 12. Elmar Niemann 13. Angela Mhlobongo 14. Nomonde Radebe 15. Xan-Mari Broekman 16. Hlogi Maganyele 17. Nereez Rayters 18. Cheri Peake 19. Mbalenhle Nkambule 20. Umar Chhayi
1. Aashika Kanjee 2. David Medina Gomez 3. Keitumetse Koloti 4. Abdullah Arbee 5. Keabetswe Mankge 6. Madian Bates 7. Fatima Chhayi 8. Chevelle Claassen 9. Juzané Heyns 10. Teagan McKay 11. Naomi Diketane 12. Thandolwethu Sithole 13. Andile Mbete 14. Thandolwazi Sibiya 15. Perceverence Mthunywa 16. Marisca Rossouw 17. Phumla Lukhele 18. Naledi Dlamini 19. Leoné van den Heever 20. Dimpho Mokoena / Ayanda Ndhlovu
1. Melisca Bezuidenhout 2. Refilwe Mokone 3. Nici Lourens 4. Dehan Drury 5. Karla J.v. Rensburg 6. Jonn-Erich Steenkamp 7. Wihan Swanepoel 8. Nadine Swart 9. Thando Mandlazi 10. Nokuthula Thema 11. Nicole Granger 12. Shalom Mayakayaka 13. Kukhanya Nkosi 14. Thandokuhle Mavimbela 15. Bathandwe Mahamba 16. Genevé Smith 17. Latania Mamilal 18. Nthabiseng Nkosi 19. Kylie Broodryk 20. Pierre Naudé
1. Cabrianne Clarke 2. Andiswa Mashibini 3. Anke Vogel 4. Thandolwethu Masina 5. Thando Kubheka 6. Unathi Mahlangu 7. Alea Nortjé 8. Karla Ackermann 9. Chamari Barnard 10. Zané Smith 11. Elouise Venter 12. Husnurahmaan Ravat 13. Anchelle Schoombie 14. Kholofelo Mathibela 15. Dylan Musarurwa 16. Francois Brits 17. Musawenkosi Masilela 18. Monique Joubert 19. Amor Smith 20. Veruska Vermaak
1. Zenardi van Staden 2. Linzey Leiman 3. Jo-Ann Breedt 4. Alodia Brown 5. Tshepisho Hlabane 6. Danika Coetzer 7. Kokwani Manzi 8. Caelen-Janae Hutton 9. Ntshepeng Ntsheroa 10. Samantha Schultz 11. Dylan van Dyk 12. Raven Maider 13. Jacolida Mnisi 14. Gert Nagel 15. Nomfundo Radebe 16. Meagen Pepler 17. Nomfundo Skhosana 18. Emihle Ntantiso 19. Amy Smit 20. Learn Nkunzana
Graad 10 - Top20 #1 87,3%
Graad 9 - Top20 #1 85,4%
Graad 12 - Top20 #1 89,3%
LAERSKOOL GOEDEHOOP ULR Leiers
Andries Coetzer Hoofseun
Melani Slabbert Hoofdogter
Jean Loock Akademie
Zené van Heerden Akademie
An-Euné van Niekerk Kultuur
Lourens van Niekerk Kultuur
Andries Nel Sport
Elané Coetzer Sport
Hoofleiers Veiligheid
Hancke van Heerden
Janrich de Necker
Karli van Schalkwyk
Luan Greyling
Roxy-Lee Fick
Sunick Badenhorst
Waldo Schnuir
Nadia Mans
& Only Pay from April 2021
www.westvaalsecunda.co.za | 017 634 2197
LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA
HOËRSKOOL SECUNDA
Jan-Hendrik Vermaas
Huibrie Kooij Beste presteerder in English HL
Beste presteerder in Toerisme
Carmi Barkhuizen
De-Clerq Stoltz
Beste Lewenshouding
Cara Strydom
Wendy Masilela
Hoofdogter 2021
Hoofseun 2021
Best achiever in Economics
Zuandri Els
Jan-Hendrik Groenewald
Beste presteerder in Ontwerp
Uitsonderlike prestasie in Kultuur
Sonèl de la Rey
Cherize Niewenhuis
Kultuurpenning, Veelsydigste matrikulant, Beste presteerder in Lewenswetenskap, Beste prestasie in English FAL
Beste presteerder in Visuele Kuns Provinsiale wenner van Visuele Kuns-kompetisie
Nicolien Janse v Rensburg Sportdogter 2020 en Sportpenning
Wian du Toit
Lauritz Pieterse
Akademiese penning, Beste presteerder in IT, Afrikaans HT, Fisiese Wetenskap
Beste presteerder in Wiskundige Geletterdheid
Lunè Meyer
Beste presteerder in Rekeningkunde, LO en IGO
Charissa Venter
Beste presteerder in Landbouwetenskap
Annika Venter
Beste prestasie in RTT, Toekenning as Mees dinamiese Gr. 12- dogter
FG Visser
Beste Akademiese prestasie, Trofee vir Hoogste gemiddeld in Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskap, Beste presteerder in Wiskunde
Talitha Kruger
Frederick Nel Beste presteerder in Geografie
Karla Nel
Beste presteerder in Verbruikerstudies
Marësha Karels
Amanda Mussa
Best achiever in Afrikaans FAL
Best achiever in Business Studies
Naldo Cronjè Beste presteerder in Siviele Tegnologie
Cabous Harmse Nasionale wenner Allegretto Eisteddfod
Chana Dunn Nasionale wenner Allegretto Eisteddfod
Mia Louw
Nasionale wenner in drie verskillende Nasionale Eisteddfods in die Afdeling Fotografie
Nasionale wenner Allegretto Eisteddfod
PROTEA MEDI-WISE
Trading hours: Monday - Friday: 08:00 - 17:30 Saturday: 08:00 - 13:00 Sunday: Closed | Public Holidays: 09:00 - 12:00 SECUNDA
PAINT & HARDWARE
Tel: 017 634 7609/11 Fax: 017 634 3461 Horwood St, Shop 4, Secunda Medical Centre, Secunda, 2302 protea@thelocalchoice.co.za | www.thelocalchoice.co.za
Q & A met ER
CARA STRYDOM HOOFDOGT
A
VAN HOËRSKOOL SECUND
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om saam met die res van ons groep as leiers te groei, lesse te leer en pret te hê in alles wat ons doen. Is daar enige iets wat jy graag by jou skool sou verander? Die grootste ding wat ek graag by ons skool sal wil verander, is om selfs die
kleinste aktiwiteite baie spesiaal te laat voel en nie net op die groot aktiwiteite te fokus nie. Ek sal ook baie graag ou tradisies wil laat herleef en nuwe tradisies vorm. Wat geniet jy die meeste van jou skool? My skool se onderwysers en leerders weet hoe om pret te kan hê, selfs in die slegste situasies. Ek geniet dit dat mens omtrent almal in die skool ken en dat ons steeds “platteland-kinders” kan wees.
Q & A met EUN
DE-CLERCQ STOLTZ HOOFS
A
VAN HOËRSKOOL SECUND
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om te sien hoe goed ons die skool kan lei en die skool kan verbeter. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Sport saam met vriende.
Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Wie nie leer nie, kom nie deur nie. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Batman. Hy is die coolste held.
LAERSKOOL SECUNDA
Leerlingraad 2021
Voor: Annika de Vries, Mielan Prinsloo, Marizette Strömbeck, Licha Scheepers, Chenè Oosthuizen, Natalie Maciel, Liane Smit, Chezelle Brand. Middel: Lu-Mari du Plessis, Tiffaney Olckers, Jordan Jacobs, Ewald Rheeder, Gustav Botha, Arnold Swart, Fransiska van Dyk, Ruben Labuschagne. Agter: Caylin Bach, Chantell van Dyk, Jean Kruger, Fourie Fouchè, Eben Geldenhuys, Ruben Meister, HJ Hobkirk, Johan Kotzè.
Anina Joubert
Hoofleiers 2021
Dux-leerling 2020
Caylin Bach (Onderhoofdogter), Chezelle Brand (Onderhoofdogter), Chenè Oosthuizen (Hoofdogter), Jordan Jacobs (Hoofseun), Gustav Botha (Onderhoofseun), Ruben Meister (Onderhoofseun).
CURRO SECUNDA Prefects
Aobakwe Moeng Head Boy
Matthew Klink
Deputy Head Boy
Caitlyn de Ponte Head Girl
Machemo Masekoameng Deputy Head Girl
Karabelo Setenane
Asanda Skhosana
Caitlyn Sing
Jibran Rajab
Owami Mzimba
Lwandle Ngwenya
Romana Cassim
Thando Mkhize
HOËRSKOOL OOSTERLAND
Janco Viljoen Dux Leerder 2020, Vaktrofees: Afrikaans HT, Engels, Geografie, Lewenswetenskap, Wiskunde. Erepenning: 5 jaar nr 1 op Top 10, 100% skoolbesoek vir 12 jaar.
Adele Wolmarans 2de plek Radikale Redenaars Eksperimenteel
Charlize Ehlers Drie goue toekennings in die Afrikaanse Nasionale Ekspo, Nasionale Radikale Redenaars 7de Plek EAT
Gerhard Oelofse Erepenning - Landsdiens Springbok
Kaitlyn Ogle Nasionale Radikale Redenaars 3de plek EAT
Lunga Mhlangu Atletiek Senior Victor Ludorum
Janesca Alberts Atletiek Senior Victrix Ludorum
Monique Schmahl 7 de in Beeld Kreatiewe Skryfkompetisie 2020
Carle van Zyl Nasionale Radikale Redenaars 5de Plek EAT en 2de plek Poësie HT
Ninette Grobler Nasionale Radikale Redenaars 3de plek EAT
Hoofleiers 2021 Hoofseun: Wynand Dreyer, Hoofdogter: Leandi Steyn. Onderhoofleiers: Ntokozo Mbokane, Charlize Ehlers, Stefan van der Spuy, Theuns Kruger.
& Only Pay from April 2021
www.westvaalsecunda.co.za | 017 634 2197
60% of children with learning difficulties have undetected VISION PROBLEMS SECUNDA MALL DE KOCK
ADRIAN YSSEL
Contact Lens Fitting | Accommodative Support Lenses
Visual Eye Tracking and Reading | Visual Therapy
A: Shop 22 LG, Secunda Mall
A: Secunda Medforum Building, Suite 5
T: 017 631 5804 | E: secundamall@dvn.co.za
T: 017 634 7668 | E: ayssel@mweb.co.za
W: www.dv-secundamall.co.za
W: www.eyeexam.co.za
072 022 2778
076 606 6642
OPTOMETRISTS Annamarie de Kock and Cazandra van der Merwe
OPTOMETRISTS Adrian Yssel and Chrystal Yssel
LAERSKOOL KRUINPARK
Dinelle Pretorius
Top 10 Radikale Redenaars Nasionale Finale
Janko Visser
Pieter van Niekerk
Jani Nel
Amber
Radikale Redenaars van Buuren Radikale Redenaars Streeksfinaal, Top 10 Radikale Streeksfinaal, Radikale Leesfees Leesfees Nasionale Podiumpret Finaal Streeksfinaal Finaal
Abigail Zwarts
Amelia Shaw
Katelyn Shaw
3de plek - South African Literacy Association Public Speaking, Top 5 Radikale Redenaars en -Leesfees Nasionale Finaal, Top 15 Podiumpret Nasionale Finaal
Top 10 Radikale Redenaars Nasionale Finaal, Podiumpret Redenaars en Lees Nasionale Finaal, Con Spirito Redenaars Nasionale Finale, Gr.3 Groepredenaars
Top 5 - Radikale Redenaars Nasionale Finaal, Podiumpret Nasionale Finaal, Con Spirito Redenaars Kompetisie
Radikale Redenaars Streeksfinaal, Radikale Leesfees Nasionale Finaal, Podiumpret Nasionale Finaal
Quintin Pieters
Stian Griffin
Rikus Lourens
Dehan Horn
Radikale Redenaars Streeksfinaal
Katie van der Walt
Radikale Redenaars Streeksfinaal
Imke van der Lith
Radikale Redenaars Streeksfinaal
Podiumpret Nasionale Finale
Marielonè Sykes
Dine-mari Grobler
Radikale Leesfees Radikale Leesfees Radikale Redenaars Streeksfinaal, Streeksfinaal, Streeksfinaal, Top Con Spirito Top 10 Radikale 10 Podiumpret Redenaars en Lees Leesfees Nasionale Redenaars Streeksfinaal Finaal Nasionale Finaal
Radikale Leesfees Streeksfinale, Podiumpret Nasionale Redenaars Finale
Markus Coetzee
Eckhard Beelders
Ju-Anè du Plessis
Lerisha Swiegers
Top 5 Radikale Leesfees Nasionale Finale
Top 20 Radikale Leesfees Nasionale Finaal
Top 10 Radikale Redenaars Nasionale Finale
Top 5 Radikale Redenaars Nasionale Finaal, Podiumpret Nasionale Finaal
Podiumpret Redenaars Nasionale Finaal, Radikale Leesfees Steeksfinaal
Aiden Olckers
Mianè
Lianke Obermeyer
Alexander Botha
Sebastian Botha
Podiumpret van Niekerk Nasionale Finale, Radikale Con Spirito Forte, Redenaars en Lees Radikale Redenaars Streeksfinale, Streeksfinaal, Top 10 Podiumpret Interskole Redenaars Finaal, Landsfinaal Con Spirito Redenaars, Redenaars Gr.3 Nasionale Finale, Groepredenaars Gr.3 Groepredenaars
Mattias Viljoen Radikale Redenaars Streeksfinaal
Janiéke van der Merwe Top 10 Radikale Leesfees Nasionale Finaal
& Only Pay from April 2021
www.westvaalsecunda.co.za | 017 634 2197
Eduan van der Merwe
Ruben Kriel Radikale Redenaars Streeksfinaal
Radikale Lees Streeksfinaal, Podiumpret Nasionale Finaal, Con Spirito Kompetisie & Nasionale Finale
Radikale Redenaars en Leesfees Streeksfinale, 1ste plek - South African Literacy Association Public Speaking FAL kompetisie, Con Spirito Redenaars Nasionale Finale, Podiumpret Nasionale Redenaars Finaal
Radikale Redenaars Streeksfinaal, Top 5 Radikale Leesfees Nasionale Finaal, Con Spirito Forte, Top 5 Podiumpret Nasionale Redenaars Finaal
Kyle Olckers
Estian Knoetze
Anru Aucamp
Poësie - Con Spirito Kompetisie 93%
Gr.2 Groepredenaars
Top 15 Podiumpret Nasionale Finaal
Lerisha Swiegers, Milan Zwarts en Natascha Jonck, dring deur na die Podiumpret en Radikale Redenaars, Nasionale finale en stap in beide kompetisies weg met die Eerste plek!
Top 10 Radikale Redenaars Nasionale Finaal
Heike de Klerk
Radikale Redenaars en Leesfees Nasionale Finale, Podiumpret Nasionale Finaal
Milan Zwarts
Radikale Redenaars en Leesfees Nasionale Finale, Podiumpret Nasionale Finaal, Con Spirito Forte
Jan-Adriaan Louw
Radikale Redenaars Streeksfinaal
Kruinpark Kekkelkouse Graadwenners Katelyn Shaw, Abigail Zwarts, Heike de Klerk en Milan Zwarts. Hulle name word op plaatjies aangebring op die Keur- en Olienhoutbome by die Taalmonument in die Paarl.
ORANJEGLOED PRIMARY SCHOOL Student Council 2021
Abenathi Ndlovu
Botle Mokoena
Kamohelo Mtsweni
Lashé Wesso
Reneilwe Mketelwa
Shawnay Robertson
Busisiwe Sibiya
Happiness Kilonda
Leano Komane Nicole Mudzami
Skye Tissong
Sphesihle Sibanyoni
Kamogelo Moganedi
Esihle Ndlovu
Godfrey Mhlongo
Logan Adolf
Lwandile Mbokane
Malwandla Hlungwani
Reikanne Mathabatha
Mic-Kayle Maroos
Morena Lefoka
Oarabile Mmotla
Philani Mayisela
Thandolwethu Dludlu
Tracey Nkosi
Wandisile Nkonde
Thandolwethu Twala
Tshiamo Maseko
Vukosi Hlungwani
William Mettler
LAERSKOOL KALIE DE HAAS Hoofleiers 2021
Ethen vd Westhuizen Hoofseun
Caleb Engelbrecht Onder Hoofseun
Leerlingraad 2021
Suné du Preez Hoofdogter
Somenique Els
Onder Hoofdogter
Abigail Smith
Amy Lee van Wyk
Banele Tshabalala
Domenique de Beer
Gugu Mbonani
Kamohelo Lephoto
Madri van Niekerk
Mpilonhle Mashaba
Mzukhona Matyholo
Ayden Donnelly
Christiaan van Rooyen
JR Jackson
Jovahanne vd Merwe
LJ Scholtz
Ndumiso Dlamini
Zethu Mpila
LAERSKOOL KRAGBRON
Christiaan Liebenberg Hoofseun 2021
Carmay Jansen
Ruben Jooste
Hoofdogter 2021
Dené Botha
Onderhoofseun 2021
Tiaan Bezuidenhout
Landsdiens Springbok Kleure Hoofdogter 2020
Adam Voges
Onderhoofseun 2021
Siyamthanda Kabini
Beste Senior Seunsatleet
Beste Junior Seunsatleet
Miya Joao
Siyanda Mabuza
Onderhoofdogter 2021
Liané Coetzee
Beste Junior Dogtersatleet
Onderhoofdogter 2021
Edward van Greunen
Beste Akademiese Prestasie Graad 7, Hoofseun 2020, Provinsiale Kleure Binnenshuise Hokkie, SALA Nasionale Eerste Plek Afrikaans & Engels
Your Build and Hardware partner We also manufacture Trusses, Roll IBR and Corrugated sheets to your requirements.
FOR ALL YOUR HARDWARE & BUILDWARE NEEDS,
COME SEE US
BUCO WITBANK: Cnr OR Tambo & Longfellow St, Witbank | TEL: [013] 692 7072 | EMAIL: malourens@buco.co.za
Q & A met
Q & A met GTER
CARMAY JANSEN HOOFDO
ON
VAN LAERSKOOL KRAGBR
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? As hoofmeisie sien ek uit na die kwaliteit tyd wat ek en my span saam gaan spandeer. Wat geniet jy die meeste van jou skool? My goeie verhouding met die onderwysers en my vriendskap met my vriende en vriendinne. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Dat ons saam as ‘n span moet werk.
OFSEUN
CHRISTIAAN LIEBENBERG HO
Dat ons moet onthou dat ons ‘n spieëlbeeld vir Laerskool Kragbron is.
Wat geniet jy die meeste van jou skool? Al ons maats en natuurlik SPORT!
Wie is jou rolmodel? My suster Ane Jansen.
Wie is jou rolmodel? Roger Federer – Hy inspireer my om die beste op die tennisbaan te wil wees.
As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Black Widow – Sy is vreesloos, sterk en dink vinnig.
ON
VAN LAERSKOOL KRAGBR
As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Thor – want hy is suiwer van hart en waardig. Hy help die wat in nood is.
Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by ... saam met ... Op ‘n normale Saterdag (Nie covid-jaar) sal ek op die atletiekbaan, hokkieveld, rugbyveld, krieketveld of tennisbaan wees. Wanneer daar geen sport is en ons is rustig by die huis sal ek my pa help met watter taak hy ons hulp nodig het of net buite speel saam met my 4 broers, gewoonlik hokkie.
LAERSKOOL KLIPFONTEIN Leiers 2021
Ane Pieterse
Anika Smit
Charllene Bester
Top akademie
Chene Swanepoel
Chenoa Berry Onderhoof leier
Chris-Mari Bezuidenhout Hoofleier
Mieke de Klerk Graad 4
Chrisna Zaaiman
Demike Viljoen
Elizmari van der Merwe
Jua Salim Onderhoof leier
Juane Nel
Mea Peake
Monique Brits
Naiya Harripersad
Niki de Haas
Promise Bayane
Refiloe Mashego
Tshepiso Myanga
Alex Botha
Damian Wagner
Eric Botha
Jason Barham
Jeandre Cornelius
Kamo Kabi
Mikayla Posthumus Graad 5
Ruwan Graaff Graad 6
Katlego Choeu
Marco van der Spuy
Nathan Botha
Nathan Jansen van Vuuren
Nico Boshoff
Olwethu Malaza
Ruwan Graaff Hoofleier
Thomas van Rheede van Oudtshoorn
Trevor van Vollenstee
Waydon Loxton Onderhoof leier
Wian van Heerden
Wynand Cronje Onderhoof leier
FOR ALL YOUR TYRE AND FITMENT NEEDS
Truck Tyres OTR Tyres Passenger Tyres
Mobile Truck Wheel Alignment Passenger Alignment
General services of vehicles
WE ALSO DO Roll Bars | Nudge Bars | Tow Bars | Securi – Lids | Cruise Control | Reverse Cameras | Smash and Grab | Rubberising
WE OFFER FRIENDLY, HONEST AND RELIABLE TYRE FITMENT AND RELATED VEHICLE SERVICES.
FIT&GO Witbank Shop 2 Langa Crescent, Corridor Hill, Emalahleni T: 013 590 0750
Lorraine Nel Graad 7
HTS WITBANK Top 10 Presteerders
Annika du Plessis Akademiese Top 10: 1ste Plek, Erekleure: Akademies, Beste leerling in Engels FAL, Afrikaans Huistaal, RTT, Rekeningkunde en Besigheidstudies, Hoogste Akademiese prestasie
Conner Beck Akademies Top 10: 2de plek, Erekleurie: Akademies, Beste leerling in Wiskunde, Fisiese Wetenskap, RTT en IGO, Hokkie: Lid van MPU “Indoor” mansspan
Clarise Marx Akademie Top 10: 6de Plek, Erekleure: Akademie
Xanthe Herbst Akademie Top 10: 7de Plek, Erekleure: Akademie
Jonette Breytenbach Akademies Top 10: 3de Plek Erekleure: Akademies
Kobus Bester Akademiese top 10: 4de Plek, Erekleure: Akademie, Beste leerling in Lewenswetenskap en Geografie
Ester Kruger Akademie Top 10: 5de Plek, Erekleure: Akademie
Natasha Visagie Akademies Top 10: 8ste plek, Erekleure: Akademie, Beste Leerling in Wiskunde Geletterdheid
Leigh Anne Cawood Akademie Top 10: 9de Plek, Erekleure: Akademie, Beste Leerling in Lewensoriëntering
Marlie Pretorius Akademiese Top 10: 10de plek, Erekleure: Akademies, Beste leerling in IGO
LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA
Tel: 013 492 1559 | Email: pajolab@gmail.com Address: C/O R555 & 787 Eileen Avenue, Jackaroo Park, Witbank,1035
WITBANK
Find us on FB
@witbankmica
VISIT US TODAY! Shop 7, Swartbos Centre, O.R. Tambo Road, Witbank Tel.: 013 656 1270 | www.mica.co.za
PAINT & HARDWARE
HTS WITBANK
Byron Hellerle Best pupil in Technical Mathematics, Mechanical Technology, Half Colours: Adademics
Charmain Fourie Atletiek - Wenneer: Mussa-byeenkoms 800m, 6 keer 700 punte op ABSA-tabel aangeteken, Lid van MPU-span - SA’s
Wian Rainbird Webb Atletiek - 3de plek: Mussa-byeenkoms 400m hekies,14 keer 700 punte op ABSA-tabel aangeteken, Lid van MPU-span - SA’s & MPU-span ASA’s, Senior Victor Ludorum
Talita-Koemi Grobler Atletiek - Deelname aan MPU-kampioenskappe
Elri Bouwer Beste leerling in Toerisme, lewensoriëntering, Verdienste - akademie
Johan Bruyns Rugby: Ere-pet vir Rugby, Voldoen aan die voorgeskrewe kriteria 2019 - 2020 vir aantal wedstryde vir HTS Witbank gespeel
Melissa Jacobs Best pupil in Afrikaans FAL, Merit: Academics
Felicity Richards BEst pupil in English Home Language, Half Colours: Academics
Neo-Leigh Pieters Atletiek - Wenneer: Mussa-byeenkoms 100m & 200m, 19 keer 700 punte op ABSA-tabel aangeteken, Lid van Top 15-span, Lid van MPU-span - SA’s, Senior Victriz Ludorum, Akademie - Meriete: Academie
Hanro Stinie 12 Jaar getroue skoolbesoek, Ontvang spoelstra vasbyt trofee
Fransune Schoeman 12 Jaar getroue skoolbesoek, Ontvang spoelstra vasbyt trofee
Pieter Henrico Atletiek - 2de plek: Mussa-byeenkoms, 18 keer 700 punte op ABSA-tabel aangeteken, Lid van Top 15-span, 5 keer 850 punte op ABSA-tabel aangeteken, Lid van MPU-span - SA’s & MPU-span ASA’s, Senior Victor Ludorum
Nikita vd Westhuizen Beste leerling in Tegniese Wetenskap
Me Driekie Baker & Kobus Bester Hy het ‘n eerste plek in Beeld se kreatiewe Skryfkompetisie losgeslaan.
LAERSKOOL TAALFEES
Léhan Roux Skoolleier 2020, 7 Jaar Skoolbesoek, 6 Jaar Landsdiens, Atletiek, Hokkie, Dissipline: Silwer, Landsdiens Streekskamp, ASA – “Indoor Hockey”
Kaylene Groenewald Hoofdogter, Akademie, Dissipline: Goud, Landsdiens 2 jaar, Hoogste gemiddeld in: Afr, Eng, NW, SW, SK, EBW
Akona Ngonzi School Leader 2020, Academics
Stephan Vereynne 7 Jaar Skoolbesoek
Deanlu Jacobs Skoolleier 2020, Landsdiens 4 Jaar, Akademie, Dissipline: Goud
Danya Badenhorst Skoolleier 2020
Roandri Botha Dissipline: 3 x Goud, Skoolleier, Akademie, Gemiddeld 89%
Pieter Joubert Landsdiens 4 Jaar
Hailey Wessels Skoolleier 2020, Dissipline: 3 x Goud, Akademie
Tumelo Riba Land Service 4 years, Discipline: Bronze
Willem Botha Skoolleier 2020, Dissipline: Brons, Akademie
Vanessa Truter Skoolleier 2020, Dissipline: 3 x Goud, Akademie
Jay Dee Combrink Nkangala span atletiek
Beula Britz Skoolleier 2020, Dissipline: Silwer, Akademie
Uvaldi Melville Skolierpatrollie hoofleier, Skoolleier 2020, Dissipline: Brons
Leanie Joubert Onderhoof dogter, Atletiek, Akademie
Kayla de Villiers Skoolleier 2020, Dissipline: Silwer, Akademie
Teagan Rees School Leader 2020, Head of Scholar patrol, Akademics, Discipline: Bronze
Emsley Lloyd Onderhoof seun, Atletiek, Dissipline: Goud, Akademie
Danica van Zyl Skoolleier, Skolierpatrollie Hoofleier, Dissipline: Goud
Kaylee Roos Skoolleier 2020, Atletiek, Dissipline: Brons, Akademie
Maggie French Skoolleier 2020, Dissipline: x 2 Goud, Akademie
Khensani Mhlabane School Leader 2020, Discipline: Silver, Land Service 2 years
Tiaan van Eeden Hoofseun, ASA Atletiek, Atleet van die jaar, Dissipline: x 2 Goud Akademie
Shaerah Jooma School Leader 2020, Discipline, Academics
Mynhardt Groenewald Landsdiens 4 jaar
Yolande Sethole School leader 2020, Academics
Lwandile Mabhena School Leader 2020, Discipline, Academics
Reshani Strydom Skoolleier 2020, Dissipline: x2 Goud, Akademie
Ayanda Mahamba School Leader 2020, Discipline, Academics
LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA
Q & A met ER
SUNÉ DU PREEZ HOOFDOGT
E HAAS
VAN LAERSKOOL KALIE D Wat geniet jy die meeste van jou skool? Dat ek veilig en tuis voel en ek weet my ouers het die regte keuse gemaak om my van Gr. RRR in Kallie De Haas se sorg te plaas. Dis ‘n fees om ‘n Kallie te wees! Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Bly positief en voer alle take suksesvol uit! Kom ons respekteer mekaar.
Wie is jou rolmodel? My ma. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Captain Marvel. Sy is sterk en gee nie om wat mens van haar dink nie. Sy probeer almal help. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Zac Efron.
Q & A with N HOOFSEUN
ETHAN VAN DER WESTHUIZE
E HAAS
VAN LAERSKOOL KALIE D
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien baie uit daarna om alle kinders te help. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Al die klasse en die geselsies wat ons daar maak.
Na watter hoërskool gaan jy in 2022? Hoërskool Standerton. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Batman. Hy is `n normale mens sonder “powers” en help en red nogsteeds almal.
CURRO BANKEVELD
Q & A with NICOLE NEL HEAD GIRL
LD
FROM CURRO BANKENVE
Q & A met SJ MYNHARDT HOOFSEUN
VAN CURRO BANKENVELD
Matric is your final year, from an academic point of view, what are you aiming for? My goal for this year was to do my work to the best of my abilities and to not worry about my marks as I know I have put effort into my work and my studies. I struggled in the beginning especially when we had to work from home, but I think I have accomplished this goal during my finals. I have the mindset of whatever happens, happens. I know I put the work in and therefore I will be happy with my results.
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om `n positiewe verandering by die skool te kan maak en vir ander ten alle tye te kan help en hulle skoolloopbaan meer aangenaam vir hulle maak. Ook om ‘n positiewe voorbeeld vir alle skoolleerlinge te kon wees.
What are your plans after matric in 2022? I am going to TUKS to study a Bsc degree, I am not quite sure in what direction I would like to go and which Bsc degree I am going to end up with. But I am exited to see what life holds in for me!
Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Gee net jou beste en moenie teveel druk op jouself plaas nie. Probeer altyd ander help en vir ander ‘n goeie voorbeeld stel.
If you could be any superhero, who do you want to be and why? I would like to be Supergirl. She is selfless and she saves people without being asked. She inspires little girls and taught them that just because you are a girl it doesn’t mean that you can’t be as strong and powerful as a boy and I would like to do the same. Who is your Hollywood celeb crush? Noah Centineo.
Wat geniet jy die meeste van jou skool? Dat ons so ‘n kleinerige skool is, waar almal mekaar ken en oor die weg kom. Dis eintlik soos ‘n klein familie.
Wie is jou rolmodel? My rolmodel is my pa met die goeie voorbeeld wat hy daagliks stel vir ons. Hy is ‘n man met waardes en stel altyd sy familie eerste. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Superman, hy probeer altyd ander help. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Om die swembad besig om te kuier saam my vriende. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’ Alexandra Daddario.
A: Witbank Retail City – Shop 14, Cnr Or Thambo & Nelson Mandela Drive T: 010 003 5399 | E: witbank.petzone@westpacklifestyle.co.za
A: Witbank Retail City – Shop 8-12, Cnr Or Thambo & Nelson Mandela Drive T: 010 035 1419 | E: witbank.info@westpacklifestyle.co.za
FOR PROFESSIONAL DAYCARE MONDAY TO FRIDAY FROM 06:00 - 18:00
FROM 0-6 YEARS | AFTERCARE FOR GRADE R TO GRADE 7 | TRANSPORT AVAILABLE IN SPECIFIED AREAS Address: 3 Universe street, Reyno Ridge Ext 4, Emalahleni OFFICE: 013 692 8263 | MAGDA: 082 445 7372 | EMAIL: bubbly.hippos@vodamail.co.za
INVEST IN THE FUTURE OF YOUR CHILD
CAMBRIDGE ACADEMY Top Achievers High School
Mikaeel Osman Culture Senior
Gavin Cullen Culture Junior
Danel van Heerden Best Equestrian
Nathan Cant Best Squash Player
Jival Singh Best Boy Archer
Deon van Heerden Top Academic Gr. 11 AS
Yuvna Singh Top Academic Gr. 10 IEB
Shazia Jamal Top Academic Gr. 9
Caitlin Oelofse Top Academic Gr. 8
Top Academic Achiever in Grade 3
Tashil Lala Top Academic Gr. 12 IEB
Miriam Haag Top Academic Gr. 12 AS
Zandré Outram Afrikaans
Rania Adam Mathematics & Quick Maths
Micayla Kachelhoffer Life Skills
Raùl Ladeira English
Megan Green Top Overall
Mignon Neuhoff Principal Award
Top Achievers Senior Primary
Kendra Muniappen Top Academic Gr. 4
Anke Pretorius Top Academic Gr. 5 and Overall Junior Culture
Abigail Cullen Top Academic Gr. 6, Overall Senior Culture and Archer
Timara Froneman Top Academic Gr. 7
Angelique Uys Victrix Ludorum
Xandre Van der Bank Victor Ludorum
Abigale Uys Best Junior Archer
Matthys Outram Best Boy Archer
Shaye Williams SANESA Best Dressage and Rider