5 minute read

HOËRSKOOL NOORD-KAAP

o .19A RUGBY

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Opwindende, hardloop-rugby.

Hoe is die samestelling van die span vir die naweek? Enige beserings?

Ons is amper ‘n vol-sterkte span. Ons het tans net een besering, so ons sien uit na die Classic Clashes.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

In ons agterlyn – ons het baie spoed en goeie vaardighede.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler? Iemand met die volgende eienskappe: hardwerkend, op tyd, vreesloos, vaardig en goeie visie.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

“It is not the team with the best players that win, it is the players with the best team!’

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

John Mitchell.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

2022 se Classic Clashes. Die manier hoe ons as broers saamgestaan het, tenspyte van die resultaat. Voorbereiding vir hierdie jaar se Clashes was baie professioneel.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer hulle meestal deur my harde werk en om motiverende praatjies te gee. Om professioneel op te tree help my spanmaats on na ‘n hoër vlak te beweeg.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Melvin - die manier hoe hy met die manne praat en sy aanmoediging – hy motiveer selfs die afrigters.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons wil seker maak om hierdie jaar se Clashes huis toe te bring en die dorp groen te verf. Ons wil verseker die Griqua - liga domineer asook die Kovsie - liga.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Handre Pollard. Sy besluitneming en manier van dinge doen is wêreldklas. Handré hanteer druk baie goed en dit is waarna ek streef.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Om vir die Blou Bulle uit te draf was, en is nog steeds een van my groot drome.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Toe ek vir die eerste keer die span op die veld kon uitlei.

Hoe motiveer jy jou span?

Iets wat vir my as kaptein belangrik is in rugby, is om `n positiewe houding te behou regdeur die wedstryd en op goeie gebeure te bou en uit jou foute te leer.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Marco Mathewson (losskakel). Hy is ook my beste vriend en het`n groot impak oor hoe ek besluite maak en hy vertrou my op die veld om as kaptein te doen wat in die beste belang van die span is.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Defnitief Clashes teen Noord-Kaap ek dink Noord-Kaap is `n span om mee gereken te word en sal op die dag vir ons goeie kompetisie wees, maar soos ons by Wildeklawer vanjaar gewys het, hou ons van `n uitdaging en staan nie sommer terug nie.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Daar is soveel leiers, maar as ek een moes kies sal ek sê Pieter-Steph du Toit. Hy is hardwerkend en bring altyd sy beste na die tafel toe en mens sal hom nooit sien uitbors loop tenspyte van die reuse sukses wat hy al in sy loopbaan bereik het nie.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Die seisoen is nog `n entjie en met soveel rugby in my bloed sal dit verkeerd van my wees om nie die passie en talent na te streef nie, maar akademies beplan ek om universiteit aan te pak en die meeste daarvan te maak.

What can the school and parents expect from your team this year at the Classic Clashes?

They have big dreams to show the school that they can be proud of the first netball team. They know their parents believe in them and want to make them proud.

Where is your strength as a team?

Our shooting combo brings something different to the game of netball. I believe if we use our gameplan and execute it with confidence, we might surprise our opponents.

Megan De Villiers

Netball Captain

What is the highlight of your team’s netball season this year?

We have come together as one supportive team, all of us are proud to be part of the green machine with goals and vision. We know what we want to achieve, and we are all pulling together in the same direction.

How do you motivate your team?

By giving recognition to the individuals for their outstanding contributions to make the team stronger. I try to keep the team motivated by not focusing on the disappointments, but by lifting our heads high and striving to improve before our next challenge.

Who is your vice-captain and how does she support you?

Chanique Faarland. As captain it’s my duty to keep the team positive and motivated. When I am having a bad day, Chanique will always be there to lift me up, and help me realise that I shouldn’t take everything too seriously.

What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud? For many of us it’s our last year, and nothing will make us prouder than to win the 2023 Classic Clashes. We are really focused and ready to pull out all the stops for these Clashes. Not only will this this makes us proud, but the entire school.

What are your plans for the future?

I plan to further my studies after school and continue to be an ambassador for the game of netball. I have a passion for netball and by continuing with the game, it’s my way of thanking God for my awesome talent.

Anliné Brunette

Netbalkaptein

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die Klofie - toernooi wat ons by Hoërskool Waterkloof tydens die April – vakansie gespeel het.

Hoe motiveer jy jou span?

Deur met almal eerlik te wees oor hulle foute en daarna hulle te herinner dat ons `n span is en dat ons dit saam as `n span moet regmaak.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy/hy jou by?

Anushka Hugo. Ons ondersteun en vul mekaar in. Ek as kaptein is die een wat harder praat, waar sy met `n sagter stem praat wat ideaal is.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons wil graag weer eerste in die provinsie eindig en as SA Skole aanbreek, wil ons een van die Top 10 plekke vul in die land. Wat my trots sal maak is dat ek wil hê elkeen van ons moet `n onbreekbare band met mekaar bou, wen of verloor!

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag aanhou met my netballoopbaan as dit moontlik is, al is dit ook koshuisnetbal. Ek gaan B.Com Regte studeer en die eindpunt van my akademiese reis sal wees om my MBA te verwerf

Dayllen Sagrys

What is the highlight of your team’s hockey season this year?

Definitely beating Grey College.

How do you motivate your team?

By encouraging them to keep on going and play harder after making a mistake or suffering a loss.

Who is your vice-captain and how does he support you?

Tumisho Seetelo, he supports me by giving me advice when bad situations off the turf occurs.

What do you as a team want to achieve this year?

What will make you proud?

Defeating St Andrews (if we are able to play them) to own Free State, and retain the Kimberley League trophy.

What are your plans for the future?

To study further and get a job one day.

This article is from: