1 minute read

HOËRSKOOL NOORD KAAP

Chanté Petrus

What is the highlight of your team’s hockey season this year?

The highlight of the season is that we went to the Intercity championship in Johannesburg and made it to the finals.

How do you motivate your team?

I motivate my team by telling them to always give their best and to never give up fighting.

Who is your vice-captain and how does she support you?

My vice - captain is Mondi Phuzi, she supports me by always assuring me that she has my back.

What do you as a team want to achieve this year?

What will make you proud?

What we want to accomplish this year as a team is to be ranked 1st in the province. What will make me proud is knowing that my team gave it their best and that we accomplish all our goals that we set up for this year.

What are your plans for the future?

My future plans are to inspire young hockey players to pursue their dreams revolving around the sport.

Hokkieseuns

Breyone Louw

Seunshokkie-Kaptein

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons het in die Maart - skoolvakansie aan die SCST toernooi in George deelgeneem wat bekend staan as Southern Cape Schools Tournament. Dit was vir ons `n groot uitdaging, want ons het `n baie jong span, maar dit het ons nie teruggehou nie. Ons het die bal aan die rol gekry en onoorwonne in die toernooi geëinding. Ons het nog wel baie om aan te werk.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer my span deur respek vir elke speller te toon en seker te maak dat ek my beste gee en hulle teen alle tye te motiveer, asook om seker te maak hulle is gemaklik in die span.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Barco Sheffer. Nie net is hy `n baie goeie speler nie, maar kan ook `n game baie goed lees. Ons werk baie lekker saam, want ons altwee hou van kommunikeer en nuwe idees implementeer wat ons beter op, en af van die veld af maak.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik?

Wat sal jou trots maak?

Om nie net Classic Clashes te wen nie, maar ook om die jaar eerste in die Kimberley Skole Liga te eindig. Dit is nie ontmoontlik nie.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Na skool wil ek aanhou met klubhokkie en dalk aansluit by `n universiteit om verder my liefde vir die sport uit te oefen.

This article is from: