AWSUM Vrystaat - September-uitgawe

Page 1

VRYSTAAT THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS Ons deel al die rugby, netbal en eerstespannehokkie SEPTEMBER 2022 Celebrating school achievements in South Africa INSIDE THIS EDITION We share rugby, netball and hockey first teams 3RD QUARTER SCHOOL HIGHLIGHTS and FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Financial Manager: Christelle van Wyk

Ruveix AnzèlEnricoHeleenVenterEtsebethTheartHeyns Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette

The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Venter Engledoe van Zyl

Managing Director: Meinette van Zyl

Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.

Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.

‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.

Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.

Sales Manager: Quintus Brand

Dr Johan Van Der Walt Narkotiseer

Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Huysamen

Schools Coordinator Melinda

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl

Sport en narkose

Sales Quintus Brand

HEAD OFFICE 021 000 AWSUMwww.awsumnews.co.za1705FreestateAwsumSchoolNews

Welkom: Shop Wellkom6a, Shopping Centre, 357 Long Road Tel: (087) 106 4330 Email: welkomcbd@vanschaik.com QwaQwa: University of the Free State, Mandela Hall Room 0005, Kestell PhuthaditjabaRoad, Tel: (058) 713 2087 Email: qwaqwa@vanschaik.com Bloemfontein: 9 Park WillowsRoad, Tel: (051) 447 6685 Email: vsbloem@vanschaik.com Kimberley: Shop 6, New Park Centre, 1-17 Long Street Tel: (087) 288 0202 / 3 Email: kimberly@vanschaik.com EXAMS MADE EASY With the right stationery and the best study guide range from Van Schaik Bookstore. Study guides are available in different subjects and grades. Die grootste skole nuus platform in S.A Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus. 70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS

Rowan

OUR TEAM Layout & Design Aniena

Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.

Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk. Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.

braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!

Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen!

Hoe werk die kompetisie?

Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem. Registreer by www.cumlaudemedia.com.

Die algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders is terug!

SKOLENUUS-KOMPETISIE

Prysgeld

Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.

Groot skolekompetisies met groot kontantpryse!

WITWARM-KUNSTEFEES

Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?

Going on a motorhome adventure – your home away from home

BLITSBREIN JUNIOR

At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have the pleasure of remembering and reimagining their childhood memories going camping with their family in a caravan or motorhome.

These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.

Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/ freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings and at night the family can gather around the

• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Vir meer inligting besoek www.cumlaudemedia.com

With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable

• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Tosurprise.book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote.

Phoneinfo@bobocampers.comwww.bobocampers.com0113951020 Situated in Bethlehem, located in the heart of the Eastern Free State. ESCAPE TO PERFECTION The Perfect Corner is ideal for those parties, kitchen tea, baby showers, bachelorette events that needs to be organised to perfection. From an à la carte menu with freshly baked croissants and variety of muffins to freshly brewed coffee at the fire place to bliss the cold mornings away during the winter times. Tel: 076 432 4465 | Email: admin@theperfectcorner.co.za | www.theperfectcorner.co.za | 4 Starret Street, Bethlehem PROVIDING HOSPITALITY THE WAY

Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf

Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.

• Graad 1 – 3 (Huistaal): Pieter Mostert, Laerskool Tzaneen Primary School

• Graad 4 en 5 (Addisionele Taal): Busisa Mashega, Laerskool Kruinpark

• Graad 6 en 7 (Huistaal): Pieter Kruger, Laerskool Mooirivier

VoorbereidHOëRSKOLE

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Akhona Mabe, Hoërskool Reitz

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Heike Marx, Hoërskool Rustenburg

LAERSKOLE

• Graad 6 en 7 (Addisionele Taal): Deenash Shibsungkur, Laerskool David Brink

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Ann-ne Venter, Hoërskool Durbanville

• Graad 4 en 5 (Huistaal): Lienke Wahl, Laerskool Paarl Gimnasium

ATKV - Redenaars landswye wenners

ATKV-Redenaars is een van die ATKV se oudstes en word landswyd, sowel as in Namibië, aangebied vir laerskoolen hoërskoolleerders. Die volgende raakpraters in graad 1 tot graad 12 het nie gehuiwer om hulle sê te sê nie, en is as die wenners in hulle kategorieë aangewys.

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Rapelang Leshomo, Hoërskool Rustenburg

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Onthatile Thaga, Hoërskool Upington

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Joshua Coulson, Eduplex

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Hildegard Havenga, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Cornelis van Dyk, Hoërskool Nelspruit

Onvoorbereid

R3995.00R2195.00 BG 56 PETROL BLOWER FS 38 PETROL TRIMMER BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL Voor: Kayla Scheepers, Anke Botha, Kayla Lidell, Karli de Jager. Agter: Lené du Toit, Magan Azar, Alyssa Roux, Karli van Niekerk, Miah Haasbroek, Shannon Purchase. Voor: Tiaan Terblanche, Mpho Molaba, Johan Whitehead, Hein Smith, Alexander Maree, Wian Botha, Archie Gertenbach, Tiaan van Rooyen, Fano Linde. Agter: Lené du Toit, Shannon Purchase, Kayla Scheepers, Megan Azar, Anke Heyns, Alyssa Roux, Karli de Jager, Piet Botha, Danika Zwahlen, Karli van Niekerk, Jaydon Vermaak, Hendrik Janse van Rensburg, Khabiso Motloung, Human Buys, Yani Greyvenstein, JC Azar, Zoë Goliath. Voor: Alberto Argentino, Dian Wille, Willie Deale, Human Buys, Alexander Maree. Agter: Wian Botha, Tiaan van Rooyen, Archie Gertenbach, Hein Smith, Fano Linde. Seuns Huiskomitee Raad 2023 Leiers 2023 Baie geluk aan die volgende graad 11’s wat verkies is as leiers vir 2023. Dogters Huiskomitee Raad 2023 MK 2023 AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Download past exam papers Per grade, Per www.awsumnews.co.zasubject

HOËRSKOOL WITTEBERG Personalise it! Make is your own - add the schools name on the back ORDER YOUR MATRIC WEAR Personalised Baseball Jackets, Caps, Sneakers, Hoodies, and more. 076quotes@aspirebranding.co.za5384102 B RA N DI N G A SPI R E Amanda Casal Elray Flores JanusSibusisoBreytenbachZim Ané StephanieErasmusBenekeMeintjesMarinéduPlooyStrydom Anri van Deventer Ernst TertiusMarinéMienieFourieLoubser Chivago Botha Gerard de Boer Marlienke Jv Rensburg Thabo Stoffel Danielle du Plessis Hanno van der Merwe Mia Maritz Wedrich Nieuwoudt Dimi NicoHopeDemetriouMabeJvRensburgWillemViljoen Dries Stemmett Ivé van der Westhuizen Noxy Ngozo Ziané Lottering Studenteraad 2023

Ané Joubert (Onderhoofdogter), Kara du Toit (Hoofdogter), Francois Maree (Hoofseun), Heiken Venter (Onderhoofseun). wat in die Fezile Dabi Krieketspan ingesluit is: Maselaelo Mashamaite, Riandri de Jager, Jachelle Nel, Anje Coetzer, Dorette Fourie, Janke Marx. wat in die o.16 - Fezile Dabi Krieketspan ingesluit is: Werner Saunderson, Thuto Kekane, Danie Fourie, Byron Magerman, Franco de Wet, Herman Kleynhans. wat in die Fezile Dabi Louis Boshoff, BJ Pelser, Ignus de Wet, Ruben Claassen.

Vanni Rooiland, Janco Botha, Grové du Preez, Ethan Helmand, Xander Fourie, Christiaan Venter, Jan-Willem vd Berg, Francois Maree, Edward Kirstein, Heiken Venter.

Hoërskool Trio van Kroonstad eerste rugbyspan is aangewys as die Koviseliga (Sentrale streek)

HOËRSKOOL TRIO HIGH SCHOOL KROONSTAD PRIMÊRE JORDANIASKOOL

Seuns

se

Seuns

SeunsleiersHoofleiersDogtersleiers Ons Leiers Voor: Jan Bosman. Agter: Judie Uys, Wian Nell, Carli Uÿs, Janique vd Merwe. Koshuisleiers Meisies

se Rugby 22 Buitekant St, Central, Kroonstad, 9500 | www.glasfit.com 083 257 5458 Security Gates | Glass | Showers | Windscreens | Smash & Grab | Patio Doors | Aluminium

Krieket

o.18-Krieketspan ingesluit is:

Eerstespan Rugby

SKOOLSKOOLWELKOM-GIMNASIUM u.18 Cricket u.16 Cricket 7’s Rugby Congratulations to our cricket boys! The following Gimmies were selected for the Lejweleputswa cricket teams: Zander Theunissen, Zander Prinsloo, John-Henry Burrows , Aadil Patel. Absent: Thabiso Nkoe. Congratulations to our cricket boys! The following Gimmies were selected for the Lejweleputswa cricket teams: Tsego Modikaseng, Dian Kleynhans , Donovan Mouton, Royden Madat. Baie geluk aan ons 0.17’s Sewes rugbyspan! Hul wen 6 uit 6 wedstryde en kom 1ste van 16 skole by die Trio toernooi! Welgedaan manne! Julle maak ons trots! www.wdpcars.co.za Peace of mind Martin’s Funerals Welkom - 073 415 5170 FuneralCasketsTombstonesPlans RepatriationExhumationsEmbalming MemorialsCremationsBurialsCremations VOLKSKOOLWELKOM Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Voor: Janeke van Aswegen, Lin-Marie Kruger, Vené Steyn, Juf. Marisa Steyn (afrigter), Miché Penton, Audrey Hodgson en Chrisandi Leppan. Middel: Simoné Mouton, Santana Pelser, Megan Koen, Linelldi Minnie, Surina Bezuidenhout, Marizaan Combrink en Nia Janse van Rensburg. Agter: McKenzie Truter, Sonnica v.d Berg, Tenieke van Aswegen en Vanessa Wasyliszyn. Voor: Bruce Belling, Hloni Seitshiro, Mnr. Tertius de Villiers (afrigter), Iwan du Plessis, Mnr. Henrico van Rooyen, Nayki Masiloane en Leon v.d Westhuizen. Middel: Ruwaydon Witbooi, Jayden Docherty, Juandré Henderson, Dylan, Coetzer, John Saunders, Camron de Villiers, Janco van Wyk, Malik Nelson, Gerald Jacobs, Shane Stewart en Bokamoso Luke. Agter: JC Berry, Henno Kruger, Arno Vogel, Alexander Goosen, Jan-Thomas Bezuidenhout en Ruben-André Joubert.

Eerstespan Hokkie

Eerstespan

Netbal VOLKSKOOLWELKOM (VERVOLG)

GOUDVELD - HOËRSKOOL Voor: Kabous du Plooy, Frans Crous, Ruan du Preez, Madison Murdoch, Cobus Myburgh, Jacques van Staden, Sybrand van der Westhuizen. Eerste ry: Tyrece Britz, Enzo Beukes, Ruben Badenhorst, Ruhann Henning, Thato Motsumi, Quinton Davids, Pieter Reyneke Tweede ry: Rian Lombard, Marco-Jan Pretorius, Marco Coetzee, Ryan de Jager, Zander van den Berg, Urban Pienaar, Nichlas Marais. Derde ry: Gavin van Biljon, Jaunricht Cloete, Wian de Beer, Lodie van Dyk, Jonathan Olivier. Voor: Rieghardt Erasmus, Lobo Komani, Dillen Radyn, Bongi Khomalo, Tikhedi Rakhalane, Lerato Mokheti, Bongiwe Maffa. Agter: SG Hamman, Ryan Martin, Christo Swannepoel, JP Labuschagne, Mnr Bernard Mol, Antho de Beer, Kallie Le Roux, Damien Dalhouzie, Hanco de Beer. Voor: Ruané Jansen van Vuuren, Kayla-Lee De Oliveira. Middel: Britney Wasyliszyn, Chanel Swart, Minke van Wyk, Ashley Wasyliszyn. Agter: Elba Stolk, Hailey Harker, Ilke de Klerk, Nadia Myburgh, Nonnie Mjaliswa, Madri Harmse. Bo: Mej. Roxy Siebert Voor: Elzandri Nortje, Abby-Gail van Rhyn, Danni Riesenbeek, Machel Luddick, Mianique Lombard, Annche Zwarts, Carla Kotze. Agter: Kay-Lee Hall, Tuane Radyn, Caitlin van Kraayenburg, Amy Healy, Danika Smith, Sarah-Lee Claase, Megan Wepener, Minke Nieuwenhuis. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Voor: Cameron Kotze, Tenieke van Aswegen, Megan Koen, Vanessa Wasyliszyn en Linelldi Minnie. Agter: Kira Fourie, Juf. Sanette van Heerden (afrigter), Juf. Jana Els (afrigter) en Sonnica v.d Berg.

Afwesig:

Afwesig: Mikayla du Toit

Luke McIntyre, Thomas Mostert,

Hoofleiers: Mckyla van der Walt en Jaco Grobbelaar. Onderhoofleiers: Helen Fourie en Willie Volschenk. Dogters: Lize

• Leanné Hanekom is gekies vir FDDCMSA Nasionale span wat na Poland toer in Augustus om aan die Wêreldkampioenskap vir Majorette sport deel te neem.

vd

• Elderiska Pieters is gekies as lid van die Vrystaat o.13 A Netbalspan.

6de plek vir diskus meisies o.12

• Lené Steyl (Saalperd): Lené is as o.12 Plesierperd Ruiterkuns Ruiter vir 2022 in die land aangewys.

EerstespanLeerderraadsledeHokkieseunsEerstespan Hokkiedogters

Vier van JF se leerders is op 23 Augustus 2022, vereer tydens die Radio Rosestad Sportontbyt wat in 2022 uitgeblink het in hulle verskeie sportsoorte.

Earle,

Baie geluk aan die volgende JF leerders wat gekies was vir die finale Vrystaat rugbyspanne.

4de plek vir gewigstoot meisies o.12

PRIMÊRE SKOOL JIM FOUCHÉ BLOEMFONTEIN FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL HOËRSKOOL HoogtepunteFICHARDTPARKvandiekwartaalRetief Ehlers - o.12B, Jordan de Villiers - o.13B, Litha Ntlati - o.12A, Lourens Coetzee - o.13B, Jayden Pieterse - o.13B, Christiaan du Toit - o.13C. Larisa Labuschagne, Leanné Hanekom, W/Skoolhoof Mnr John Fourie, Elderiska Pieters, Lené Steyl.

• Larisa Labuschagne het by die SA Atletiek Kampioenskappe die volgende plekke behaal:

Dané Taljaard, Janicé Maree, Nianke Visser, Kayla Labuschagne, Janika Wolhuter, Liandri Nicholson, Chenique Erasmus (o.k), Catli-Ann Joubert, Jomari Siebert, Jamé Claassen, Ané Meyer, Maruné Dreyer (k), Anje Blom.

Jandré Spies (k), Nevan Bantjes, Josua Deacon, Wihan Booysen, Diederik de Vos, Eben Sander, Keanan Jacobus, Ruan Kleyn, Etienne de Beer, Jac-Ruben Fick, Adriaan Coetzee, Aiken Groenewald (o.k), Jaco Taljaard. Tristan Mortimer Ackerman, Zanté Susan Fowler, Natasha Gertenbach, Junél Herbst, Cilethe Julies, Olga Kotze, Charné Linde, Vivienne Lombard, Kelinke Schnetler, Kara Scholtz, Martelize Swart, Alicia Venter. Marco Corno Krause, Ruan Lindeque, Wiehan Mpinga, Dandré Merwe, Johan Volschenk.

Huygen,

Mostert, Edward

Vrystaat o.12 en o.13 rugby Radio Rosestad Sportontbyt Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.

Seuns: Ulrich Campher, Dylan Fivaz, Elfred Fleischman, Regan Hunter,

We look back to our winter sport season for 2022 and proudly share our first teams.

Absent: Ms Khanyisa Chawane (Coach).

First Team Netball

First Team Hockey

Front: Irene Struwig, Juanita Kruger (c), Ms Kgoboso Monyobo (Assistant coach). Mrs Zinnette de Wet (headmistress), Mrs Natasha Jansen van Vuuren (coordinator), Annemé Kruger, Carmen du Plessis. Back: Mienke Esterhuyse, Carli de Jager, Tarien van der Linde, Vanisha Wilson, Lee-Ann Usher, Daniella Hugo.

Mondays - Saturdays: 07:00 - 20:00 | Sundays: 08:00 - 14:00 Cnr Genl Hertzog and Louw Wepener Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301 Don’t forget to swipe your Smart Shopper for Great Instore Deals and Promotions. PRELLER WALK Inspired by you 051 410 www.picknpay.co.za4360 MAKE IT AddPERSONALISESPECIAL!IT!theschoolsname quotes@aspirebranding.co.za | 076 538 4102 ORDER YOUR GRADE 7 JACKETS Baseball Jackets, Sneakers, Hoodies, Caps, You name it. B RA N DI N G A SPI R E EUNICE GIRLS HIGH SCHOOL Front: Abigail Bloem (c), Ms Anjurie de Wet (coach), Mrs. Zinnette de Wet (headmistress), Mrs Charlotte Grobler (coordinator), Za-Neil Coertzen. Back: Ameera Cassim, Reitumetse Mosoeu, Zané Swart, Ziruo Wang. Front: Dané Engelbrecht (c), Mrs Marlene Etsebeth (coordinator), Mrs Zinnette de Wet (headmistress), Mr PW Holtzhausen (coach), Joanné du Plessis. Back: Dulce Lopez Del Rey, Monique Groenewald, Mienke Esterhuyse, Kamohelo Khabele. Front: Sonia Schimper, Mrs Zinnette de Wet (headmistress), Mr Tremayne McDonald (coach), Bianca Rees-Gibbs. Back: Cara Katzke, Isabella Myburgh, Chris-Lea Potgieter, Suzaan Visser, Carla Viljoen (c). Absent: Mrs Rozanne Botha (coordinator). First Team Chess First Team Tennis First Team Squash Front: Megan Pelser, Mrs Desiré Serfontein (coordinator), Chris-Mari Alexander (c), Mrs Zinnette de Wet, Mr Karabo Phutsisi (assistant coach), Mrs Nika Coertzen (coach), Bianca Rees-Gibbs.

Back: Cara Katzke (vice-captain), Georgia Kambanis, Solange Jacobs, Lilly-Anne Theron, Chris-Lea Potgieter, Mrs Ellen Meyer (conditioning and fitness coach), Anebel Venter, Cale Potgieter, Isabella Myburgh, Taheera Augousti, Trusten Barnard, Dulce Lopez Del Rey.

• Netbalkaptein

Anrigaan.is

Netbal:

• Lid van die skool se o/13 A-span.

Spel Wenners

Anri Oosthuizen is ‘n joviale, gebalanseerde dogter wat hoë standaarde handhaaf en agting het vir waardes en norme. Op ‘n stil manier, toon sy respek en word sy gerespekteer waar sy

Voor: Loudan Swanepoel. Ry 1: Heinrich Brisley, Eathan Bann, Janré Bornman, Damian Crause, Jano Booysen, Dirk van Wyk, Francois Hefer. Ry 2: Jaco Buys, IR vd Merwe, Lian Jordaan, WD Oosthuysen, JG de Wet, Jeanré Adendorff, Lehanco Malan, Edrich Coetsee, Stefan Streicher. Agter: Nico Venter, Jan Hendrik van Loggerenberg, Rossouw van de Wall, Christian le Roux, Mnr.Jaco Kotzé, Mnr.Sakkie Matthee.

• Behaal 4de plek by Vrystaatkampioenskappe in dogters o/13 verspring.

• Kaptein van o/13 A_hokkiespan.

• Dié span wen die Vrystaatkampioenskappe.

Akademie:

Krieket:

• Onderhoofmeisie

PRIMÊRE SKOOL UNIVERSITAS

• Lid en kaptein van dogters-krieketspan.

• Gemiddeld 89% vir Gr. 7

Voor: Anzel Zwarts, Mariné Fourie, Miné du Preez, Mienka de Kock, Juf. Darien Meiring. Agter: Juf. Lee-Ann Viljoen, Kayla du Preez, Savanah Olivier, Lizanne de Villiers, Roné Strydom, Juf. Irene du Preez.

WILLEM POSTMA PRIMÊRE SKOOL

• Anri het ook in die Vrystaat o/13 C-span in die “All Ages” toernooi gespeel.

Voor: Petrus Pienaar, Gerdus Geldenhuys, Loudan Swanepoel (o.k), IR van der Merwe, Ruan Hoffman, Matthew Azar, Gerhard Nel, Erhardt Greeff, Lian Jordaan. Agter: Edrich Venter, Stefan Streicher, WD Oosthuysen, Ruben Coetsee (Afrigter), Rossouw van de Wall, WM Pretorius (k), Lüan Oberholzer, Jeanré Adendorff.

Hokkie:

Baie geluk aan die wenners van Hoërskool Sentraal se Spelfiësta. Tjokkies spog met twee leerders wat eindig onder die Top 3:

• Speel vir die skool se o/13 A-span.

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Mia Pienaar (middel) en Anika Wolmarans (regs)

• Krieketkaptein

• Hokkiekaptein

‘n veelsydige sportvrou wat presteer in alle sportsoorte, baie sterk leierskap eienskappe openbaar en akademies presteer. Sy is ‘n hardwerkende meisie wat die lewe met oorgawe aanpak en met ‘n glimlag altyd net haar beste gee. Sy is ‘n voortreflike ambassadeur vir die skool.

• Vrystaatkleure in hokkie.

Atletiek:

Voor: Sophie Botha, Dané Diedericks, Savanah Olivier (Kaptein), Matthew Hardenberg (Afrigter), Kayla du Preez (onderkaptein), Daniel du Plessis, Lilly Burger. Agter: Ansuri Adlem, Mienka de Kock, Ilanze du Plessis, Marné van Rensburg, Klara van der Walt, Manon du Toit, Nelri Brisley.

• Behaal ook ‘n 8ste plek op die SASN kampioenskap te Boksburg.

• Kaptein van die skool se o/13 A-span.

Anri Oosthuizen

• Verwerf Suid-Vrystaatkleure vir krieket wat in Oktober aan die Vrystaat toernooi gaan deelneem.

Gerno Lombaard

Marnè Botes LambrechtWilmieScheepersRust 3 MALE DOCTORS & 2 FEMALE DOCTORS We offer the following services: Treating of minor cuts, stiches & wound care | Circumcisions, family planning | Sport injuries (Physio’s is available on site) X-Rays on site | Lung functions, ECG, Diabetes & Cholesterol | Casts for minor fractures Immunizations for children & students (no government stock) | Medical Insurances & PDP Travel vaccines available (Yellow Fever) | Preventative vaccines for cervical cancer, shingles, lung disease College Square, 183 Nelson Mandela Drive, Brandwag, Bloemfontein Tel: 010 601 0919 | Email: Yvette.pretorius@expmedical.co.za PO Box BloemfonteinDanhof2862593100106010919 Hours: Monday – Friday: 08h00 – 18h00 | Saturday: 08h00 – 13h00 | Sunday & Public Holiday: 09h00 – 12h00 ALL MEDICAL AID & PRIVATE PATIENTS WELCOME. Hoofdogter: Marnè Botes Hoofseun: Lambrecht Scheepers Onderhoofdogter: Helena Marais Onderhoofseun: AJ Lups Die Haard Koshuis Hoofdogter: Lenè Pretorius Hoofseun: Marius van der Merwe Onderhoofdogter: Wilmie Rust Onderhoofseun: Gerno Lombaard

AJ

HOËRSKOOL SENTRAALLeiersvir2023

Marius van der Merwe

Lups Lenè Pretorius

Helena Marais

Voor: Michael Nieuwoudt (6de), RC De Vries (5de), Stephan Esterhuizen (10de), Mnr. Jurie Geldenhuys (Skoolhoof), Albert Erasmus (1ste). Agter: Edrich Hanekom (9de), Mohammed Patel (4de), Daniel Kellerman (2de), WJ Oosthuizen (3de), Frans Paul Troskie (7de), George Smith (7de).

Front: Janru van der Merwe (9th), Ryan Johnson (1st), SJ Marais (7th).

GraadGraad7

Toppresteerders van die 2de kwartaal Grade

Voor: Adriaan Barnard (3de), Sam Loftus (1ste), Brink Linde (2de). Agter: Matthew van Rooyen (10de), Aiden Zwiegelaar (7de), Christopher Savvas(3de), Stean du Toit (6de), Erwin Hageman (7de), Johandré Smal (5de), Iyaad Moosa (9de), Erik du Plooy (10de).

BEST FAMILY RESTAURANT Faan Ferreira Ave, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300 051 451 9119 | bloem@copperclover.co.za | www.copperclover.co.za 066 238 3685 | zanre@biolinkattentiontraining.com Do any of these sound familiar? • Can’t do homework without supervision. • Can’t keep up with schoolwork. • Can’t stay on task (interrupt themselves). • Lack of impulse control. • Can’t remain focused on the task they are busy with. • Makes careless mistakes. • Can’t wait their turn. • Can’t ignore distractions when doing homework. • Spends an excessive amount of time on homework. Biolink Attention Training Bloemfontein Objective, scientific measurement of Attention PROPERTIES 082 900 annette.kasselman@realnet.co.za6008 Connecting hearts and homes. Annette Kasselman :

Back: Prieur Otto (9th), Liam Rabie (3rd), Ruben du Toit (3rd), Mr. Geldenhuys (Headmaster), Neil Holtzhausen (2nd), Kaboentle Dichaba (5th), Naudé Janse van Rensburg (5th), Victor Oelschig (8th). 6

Front: Daniel Schoeman(2nd), Shiraaz Moosa (1st), Helio Chen (4th). Back: Daniel van der Merwe (8th), Jacob Conradie (6th), Anton Piek (3rd), Mr. Jurie Geldenhuys (Headmaster), Daniel Linde (5th), Ruben du Plessis (10th), Morne Wagenaar (8th), Christian Janse Van Rensburg (7th).

5 Grade 4

GREY COLLEGE PRIMARY

GREY COLLEGE | GREY KOLLEGE Highlights for the Term Guschkie First Team Lourens Nortje ‘n Klas van sy eie, Lourens Nortje is Suid-Afrika se deelgeneem.gewigsklas79kgbinneO/20.medaljeHystoeikampioen!nuweontvangdiegoueinVrystyl,JnrLourenshetdie–86kgGrey Kollege het weer die jaarlikse XHealth Greyt Bash gehad. Dit was baie sukselsvol met 130 spelers en 10 spanne wat deelgeneem het. We proudly share our highlights from this term. Grey College held their first Gusckie Hockey Tournament from the 5-9th of August. It was a prestigious event, and the boys (from all over SA) showed some talent and sportsmanship on the field. Stoei XHealth Greyt Bash Guschkie Hockey Tournament u.18 FS Cup Winners u.16 FS Cup Winners u.14 FS Cup Winners THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za

ITEC Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2022

Voor: Gerhard Ceronio, Liam Thompson, Stefan Legrange, Braam van Wyk jnr. (afrigter), Cloete Jansen van Vuuren, Devan Small. Agter: Luhan vd Westhuizen, Juanco Botha, Boeta Lessing, Jaydan Elliot, Estian Saaiman, Nathan Elliot, Jaco Kirstein, Jaydin Heckroodt, Handré Ferreira.

FreestyleChampionshipsolo.

Op 12 en 13 Augustus, het Oranje die 17de Itec Pietie Coetzee Hokkietoernooi aangebied. Hierdié toernooi was trots geborg deur Itec. Dié toernooi het afgeskop met voorwedstryde waar die o.7’s deelgeneem het. Oranje se o. 7A- en o. 7B-spanne het beide hul wedstryd gewen. Daar het sewe spanne aan die toernooi deelgeneem, wat op ‘n rondomtalie basis plaasgevind het. Die OMS o. 12A-span eindig sewende. Hulle het baie komplimente van die ander spanne gekry oor die kwaliteit en struktuur van hulle spel. Hulle word ook aangewys as die span met die meeste sportmangees a.g.v. hulle goeie spel, harde werk en deursettingsvermoë tydens die toernooi. In die semi-finaal wen OMS o. 13A vir Vaalpark 4-0 en kwalifiseer vir die finaal. In die finaal verloor OMS o. 13A teen Eunice 1-0. OMS o.13A-span eindig tweede in die toernooi. Marichelle Crous word aangewys as die speler van die toernooi en Alexa Olivier wen die toekenning vir die meeste Solo. Sy behaal ook ‘n 6de plek in die o. Worlds Premier

14

Voor: Michelle du Randt. Middel: Dané Marais, Janke Kruger, Ancois Venter, Nina Cloete, Larisca Labuschagne, Elzaan Venter. Agter: Shané Marais (beseer), Marli van Wyk, Bernice du Plessis, Anri Smit, Carla Schmidt, Kirah van Rensburg, Stefanie Frey (afrigter), Legre le Hardy, Jeanné Swanepoel, Roedine van der Merwe, Trinity van Rensburg

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons spanne met trots. o.16A Netbal Vrystaat KampioeneEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns o.18B Hokkiedogters Spanlys MJ Meyer, Ethan Nelson, Bernardus Labuschagne, Calvin Bolt, Ruan Nieuwoudt, CJ Raath, Stefan Venter, Phillip Noeth, Jadon Roodt, Justin Pieterse, Thorn Beveridge, Markus Gordon, JP Van Heerden, Tristan Van der Walt, GJ Vos, Louis Barnard, Wianru Van der Berg, Stefan Van Rooyen, Heinrich Hutcheons, JP Nel, Hanko Botha, Altus Du Plessis, Dillon Calitz.

0.12 A Hokkieo.13 A Hokkie

HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ C & N PRIMÊRE MEISIESKOOL ORANJE

doele in die toernooi aangeteken. Munay Uys en Ellé Cloete is ingesluit in die Suid Afrikaanse Laser Run span wat 22 tot 25 September aan die KampioenskapWêreld in Portugal gaan deelneem. Bailee Forster het op 25 Junie 2022 aan die Worlds Premier Championship Slowdance Solo Kampioenskap in Engeland deelgeneem. Sy behaal ‘n 6de plek in die finaal in o. 14 Worlds Premier Championship Slowdance

Mary-Ann Goeieman (afrigter), Zandria Bastone, Lesedi Sebiloane, Jana Rossouw, Dimpho Totola, Roechelle van der Merwe, Lindsey Neveling, Ansuné Humphries, Jenilee Kotzé en Chantelle Fry (spanbestuurder).

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.