Dink nuut oor drukwerk by jou
skool!
Die Skole Ondersteuningsentrum het onlangs die voorbeeld gebruik: om klein veranderinge aan die manier waarop inhoud oorgedra word te maak, is soos om `n kamer aan `n ou huis aan te bou. Ja, dit lyk goed, en elke kamer het sy funksie en ons doen ons bes met wat ons het. Wanneer jy egter uit die staanspoor en vir ‘n spesifieke doel ‘n nuwe, moderne, ontwerpte huis binnestap, sal jy nie terugtrek na jou ou huis toe nie, maar eerder die ou huis afbreek en van nuuts af bou.
Hoe vernuwe jy drukwerk by jou skool? Werksboeke, addisionele leermateriaal of skryfboeke is `n kopseer vir elke skool. Nie net neem dit ure om dit by die skool te bind nie, maar dit kan ook binne `n paar weke uitmekaar val. Met vandag se tegnologie is die prys vir swart en wit boeke basies dieselfde as vir kleur. Die bindwerk verseker ook dat jou boeke waaraan jy so hard gewerk het, die hele jaar sal hou!
Raak kreatief met voorblaaie!
OUR TEAM
Het jy geweet skole kan deesdae die skryfboeke van die leerders laat druk met die skool se kleure op die voorblad? Dit skep nie net eenvormigheid by die skool nie, maar is reeds gelamineer en daarom hoef dié boeke nie oorgetrek te word nie. Die skool kan self besluit hoe breed die lyne moet wees en verkoop dan dié boeke weer aan die leerders as deel van `n fondsinsameling vir die skool.
Voorbeeld van skryfboeke:
Die prys vir die boeke hang af van die hoeveelheid boeke wat bestel word. Jy sal nie glo hoe bekostigbaar dit is nie.
Alle grootte boeke is beskikbaar - van die 32-blad tot die 192-blad boeke.
This article was written by a human, and not by ChatGPT
It’s
for
readers well informed about the use of ChatGPT, as most people don’t really know how
want to share some of the best ChatGPT use cases, prompts and examples
ChatGPT is a new artificial intelligence (AI) tool that came out November 2022 that provides quick, well-formulated answers to a variety of questions and is going to revolutionize the way we do things and the way we communicate. This powerful tool answers questions in a conversational style. You type your question, and it types back…within seconds, no matter the question. Since its launch, the bot has amassed more than a million subscribers and more than 100 million monthly active users.
Did you know CatchGPT can give you product recommendations? Prompt it with something like “I’m looking for a new pair of running shoes. Do you have any product recommendations?” and it will give you a list of some of the best options out there. It’ll even tell you about the differences between them, so you can make an informed decision. So, no need for endless scrolling in comparison shopping.
ChatGPT can help you in the kitchen with recipe suggestions
Prompt it with something like “I have some leftover chicken and a can of black beans. Can you suggest a recipe and instructions to make?” and it will give you a list of ingredients and instructions to cook up something delicious.
You can even ask ChatGPT to tell you a joke and it will send you a joke!
ChatGPT can act as your own personal career coach. Prompt it with something like “act as an interviewer and ask me about my strengths” and it will start asking you questions as if you were being interviewed in real life. You can even ask it to help you improve your answers, so you can feel more confident and prepared for your next interview.
ChatGPT can help you improve your confidence in social situations. Prompt it with something like “I’m looking for a conversation starter. Do you have any suggestions?” and it’ll give you some examples to get a conversation going.
ChatGPT’s language translation feature is also very impressive. Type in something like “translate this sentence to French” and it will give you the French equivalent. So, whether you’re trying to communicate with someone who speaks a different language or you are a business looking to expand your reach by creating content in multiple languages, ChatGPT’s got you covered.
ChatGPT can also recommend all sorts of entertainment based on your preferences. If you’re into historical fiction books, just ask it to recommend something for you. It’ll give you a list of options and it’s not just limited to books. You can also use it to discover new movies, music and more - a great way to find new enjoyable entertainment options.
With Chat GPT rising in popularity, what’s a parent to do?
There is no stopping the impact AI technology will have going forward, and Chat GPT is likely just the start of this era in education. Have an open conversation with your children and guide them through this transition so that they are aware of the risks and benefits of the technology. Explore the platform with them and work with their curiosity. Encourage your kids to use Chat GPT alongside an adults to get ideas about things they’re interested in, like music. Families can explore the tool together and try prompts that are fun, inspiring or helpful.
Unleashing the Power of ChatGPT in Education
The topic of AI tools and how they impact education is incredibly important and we have to ask what are some of the possible impacts of AI tools like Chat GPT on teachers and students?
How do I prevent cheating and plagiarism when tools like this exist?
How do I talk to my learners about Chat GPT?
What are the pro’s and con’s?
Can we stop it being used by learners?
Should we even try and stop it?
If not, how will it likely change teaching methods and approaches?
Can it actually be harnessed for good?
Some pro’s include:
ChatGPT is like having a personal tutor right at your fingertips. It can help with homework and explain difficult concepts in a way that’s easy to understand. For example let’s say you’re struggling to understand the concept of momentum, just ask ChatGPT to explain it to you like you’re five years old and it’ll give you a simple explanation that even a child could understand and if you have any follow-up questions it can help with those too this is such a great way to get a little extra help and support with schoolwork and it makes learning more interactive and engaging.
With bullying in schools, ChatGPT can also be an amazing resource for anyone’s troubling with anxiety stress or any other mental health issues for example you could type in “feeling really anxious and overwhelmed” and it will give you some tips for managing anxiety if you’re in need of some guidance or just want talk to someone chat GPT could be a convenient way to get support anonymously.
important
us to keep our
to use it to its full potential, that’s why we
with you.
Manufacturer of quality custom made wooden products since 1994.
Limpopo
MAN WINS TRUCK TEST 2022 ANOTHER ROARING SUCCESS!
THE TRUCK TEST 2022 RESULTS ARE IN!
MAN is thrilled to announce that we won the fuel efficiency test in the Focus Truck Test 2022.
SA Kampioenskappe
Ons spog met 5 leerders wat tydens Desember 2022 aan die SA Kampioenskappe by Bloemhof Dam deelgeneem het.
• Temicke Kruger
• Wilne Claassens
• Jason Breed
• Chris-Lou Duvenhage
• Hugo Greyvenstein (Reserwe)
Die span het algehele derde plek behaal en Chris-Lou Duvenhage het ‘n algehele eerste individuele plek behaal en is as Victor Ludorum aangewys.
Netbaltoer
Ons o.10 – o.13 netbalspanne het die geleentheid gehad om by Zwartkloof Game Reserve Jen’s Netball vanaf 17 tot 19 Februarie te gaan toer. Die dogters het dit terdee geniet en sal al die nuwe kennis en vaardighede saam met hulle in die nuwe seisoen in vat.
o.10 - o.13 netbalspanne
Chris-Lou Duvenhage, Jason Breed, Wilné Claassens, Temicke Kruger.
Hokkie
Die volgende leerders het Limpopo - kleure vir hokkie verwerf:
• Tinelle Wilken
• Michelle Hugo
• Rolando Caroto
• Nicky Small
Redenaars
Na die afloop van die interne uitdunne is die volgende sprekers ons skool se redenaars:
• Gr 1 tot 3: Jana Lourens
• Gr 4: Janie Grobler en Evelitt Bartlett
• Gr 5: Kaylee Fouche en Christo Meyer
• Gr 6: Rieke Bosman, Tinelle Wilken,
• Ertjie Lourens en Rowyn Steyn
• Gr 7: Carla Brits, Monja Grobler, Dewet Wilken, Joane van Rooyen en Janine Jacobs.
Die volgende sprekers het die hoogtste punte gehad en is daarom gekies om aan die Super 12 Redenaars deel te neem:
• Jana Lourens
• Evelitt Bartlett
• Kaylee Fouche
• Ertjie Lourens
• Rieke Bosman
Limpopo Kampioenskappe
Ons het twee atlete naamlik Larisa Kotze en Jolandie de Necker wat aan die Limpopo Kampioenskappe gaan deelgeneem het. Larisa het ‘n derde plek in gewigstoot behaal en Jolandie het ‘n eerste plek vir diskus behaal.
Western Mounted Games
Caslien Strydom het die volgende uitslae tydens haar deelname aan
Western Mounted Games behaal:
• Vlak 1: 2de plek vir beide SANESA en SAWMGA
• Vlak 2: 4de plek vir SANESA en 5de plek vir SAWMGA
Limpopo Atletiekkampioenskappe SA
Swemkampioenskappe
Jean-Marie Swartz gekies vir die Limpopo Provinsie te verteenwoordig by die S.A. Skole Swemkampioenskap in Durban, vanaf 20-24 April 2023.
Jukskei
Druan Venter verteenwoordig SA o.16 Jukskeispan teen Namibia.
Die volgende atlete het aan die Limpopo Atletiekkampioenskappe deelgeneem.
Dewald van Heerden en Jonathen Muller het die naweek in Hartbeespoort deelgeneem aan Boogskiet en het albei 1ste plek verwerf. Baie Geluk!
Dewald van Heerden and Jonathen Muller took part in archery this weekend in Hartbeespoort and both won 1st place. Congratulations!
Term 1 Highlights
High School Tennis Primary School Hockey
The following u.12 learners from Curro Heuwelkruin were selected for the Limpopo team.
Tshivula •
Ngoasheng • Onthatile Mogadime (non-travelling reserve)
The following learners from Curro Heuwelkruin made the Limpopo Tennis team and will be traveling in the march holiday to represent the
Limpopo Hockey
Laerskool PhalaborwaNoord se Charné soos `n vis in die water
Charmé van Niekerk behaal die volgende:
• 25m Vlinderslag – 1ste Plek – 23,95 s
• 25m Rugslag – 1ste Plek – 24,14 s
• 100m IM – 1ste Plek – 1:58,92 s
• 25m Vryslag – 1ste Plek – 22,15 s
• 25m Borsslag – 2de Plek.
Charmé se swemtye is almal nuwe rekords wat sy opgestel het. Baie geluk Chamé, ons is baie trots op jou!
Frans du Toit presteerders by Algemene Prysuitdeling
Laerskool Phalaborwa se Interhuis Atletiekpresteerders
Hoërskool Frans du ToitSwem
Die volgende leerders is beide vir die Limpopo Swemspan gekies. Ettiene Troger is
Frans du Toit is Interhoër Geeswenners
Frans du Toit het die geesbeker huis toe gebring vir die 7de keer in ‘n ry! Hierdie jaar se interhoër was by Hoërskool Tom Naude in Pietersburg. Baie geluk Fransies, julle hou die naam hoog!
Atlete verteenwoordig Laerskool Phalaborwa - Noord by Limpopo Kampioenskappe
Charmé van Niekerk Die volgende atlete het Laerskool Phalaborwa - Noord by die Limpopo Kampioenskappe in Polokwane verteenwoordig: Bernice Pinto, Elsie Potgieter, Esna Joubert, Amore Viljoen, Ernst Stapelberg, Owethu Simbanyoni, Shiluva Mthambini. Ettiene Troger en Phillip Schaap. ook gekies vir SSA Junior swemspan.Vakwenners:
LAERSKOOL PIETERSBURG-OOS
HOËRSKOOL
Bosveld Interhoër Atletiekuitslae:
Cara Louw het tydens die Bosveld Interhoër in nuwe rekord aangeteken in die D o/17 Spiesgooi. Sy het die rekord met 5m verbeter. Baie geluk Cara, ons is baie trots op jou.
Marcus van der Walt het nie net die 400m en 800m gewen nie, hy was ook die derde beste atleet van die dag. Baie geluk Marcus, dit wil gedoen wees.
HANS STRIJDOM
Trofeewenners by Laerskool Krugerpark se jaarlikse Bokkesport
HPP loop oor van trots met die kwartaal se presteerders
Limpopo Hokkie
Kiara van der Nest het die o.14 Limpopo hokkiespan gehaal.
Limpopo Interskole Boogskiet
Niel van Heerden het aan die eerste Limpopo interskole kompitisie vir die jaar deelgeneem en behaal die volgende eerste plekke:
• 1ste plek Algeheel
• 1ste plek Bullseye
• 1ste plek 3D
Interhoërwenners 2023
Daar is nie genoeg gevleuelde woorde om ons atlete, personeel en ouers se voorbereiding, oefening en ondersteuning vir hierdie spog geleentheid uit te lig nie. Dit het gelei tot die ongelooflike skouspel van atletiek, met puik prestasies en ongelooflike gees by Hoërskool Ben Viljoen. Die Rassies loop weereens weg met die Interhoërbeker vir 2023. Die Rassies ken nou niks anders as wen nie. Ellisras spog met die volgende trofeewenners: die beste senior seuns aflosspan, beste junior dogterspan en beste seuns seniorspan. EHS het ‘n totaal 27 goue medaljes, 35 silwer medaljes en 19 brons medaljes verower. Ellisras se aflosspanne het ook ‘n totaal van drie eerste plekke losgehardloop. Die dirigente het weggeloop met die tweede plek vir die beste dirigente opkoms. Tshepang Dankuru breek ook ‘n rekord tydens die 0/19 110m hekkies, hy verbeter die 14,20s rekord na 13,78s. EHS wil ook net gebruik maak van die geleentheid om dankie te sê vir elke borg wat die pad saam met ons gestap het. Die
Rug
• 100m Rug
• 200m Rug
HOËRSKOOL LOUIS TRICHARDT
Triegies aan die Brand by 2023 Interhoër!
Ons bedank HTS Tom Naude wat ’n puik Interhoër op 24 Februarie 2023 aangebied het. Baie dankie vir ‘n lieflike dag vol spog atletiek en sportmansgees op alle terreine. Deelnemende skole was Hoërskole Pietersburg, Merensky, Frans du Toit, Eric Louw, Northern Academy en gasheerskool HTS Tom Naude.
Meneer Muller, ons hoof se leuse is: “Streef na die Bestedoen alles wat jul aanpak bietjie vir bietjie BETER”Triegies het dit ter harte geneem en spog met die volgende uitslae:
• Junior Victor Ludorum: Ahmed Samie
• Beste Junior Baanatleet: Chrizette Odendaal
• Junior Victrix Ludorum: Chrizette Odendaal
• Beste Enkele Dogtersprestasie vir die Dag: Chrizette Odendaal
Die algehele puntestand:
• Hoërskool Pietersburg: 1ste met 937.5 punte
Provinsiale Hokkie
20 Hokkiespelers is opgeneem in provinsiale spanne / 20 Hockey Players selected for provincial teams. Hartlik geluk aan die volgende spelers / Congratulations Triegies:
• Amelia Meintjies (o.14B)
• Leander Kotzee (o.14A)
• Rangi Baloyi (o.14A)
• Ndamulelo Muthala (o.14A)
• Wynand Benade (o.14B)
• Daniel Musekene (o.14B)
• Dylan Mayniier (o.14 Reserwe)
• Renet Schoeman (o.16B)
• Maxelo Baloyi (o.16 Reserwe)
• Amelia Scheepers (o.16 Reserwe)
• Amukelani Gumbo (o.16A)
• Uhone Singo (o.16A)
• Brendan Bruce (o.16A)
• Ahmed Samie (o.16B)
• Mulweli Muthala (o.18A)
• Thabang Masalesa (o.18A)
• Andy Musekene (o.18B)
• Ian du Plessis (o.18B)
• Junior Schoeman (o.18B)
• Xavier Kotzee o.18 Reserwe)
Provinsiale Hokkiespelers
Ahmed SamieLAERSKOOL MESSINA
Die volgende atlete is vir die distrikspan gekies, wat Vrydag 3 Maart 2023 te Polokwane deelgeneem het.
Tweekamp
Baie geluk aan die volgende atlete wat gekwalifiseer het vir die Limpopo Tweekamp SuidAfrikaanse Kampioenskappe. Hierdie byeenkoms vind plaas die 1ste April 2023 te Stellenbosch.
Voor: Johan Groenewald (B-span), Suzelle Clifford (B-span), Christo Kruger (B-span), Rozella Gerner (B-span) , Jake Whitaker (A-span). Agter: Me Lucinda Vorster (Hoof), Jean Kilian (B-span), Elani Gerner (B-Span), Hannah Landsberg (B-span), Schalkie Mathews (B-span), Freek Clifford (B-span), Me Samantha Jansen (Afrigter).
2023 Prefekte
Voor: Oratile Lukhele, Petit Faye, Justen van der Walt, Benson Maphanga, EJ Roets, Drian Nel, AJ Swiegers, Nthambeleni Nembudani, Jean Cooper, Nkosi Sibanda, Victor Nethononda. 2de ry: Mnr Harm Veldman (Onderwyser), Dirk Oosthuizen, Rose Makamola, Subrin Uddin, Jamie Venter (Onderhoofseun), Jacques Kilian (Hoofseun), Fareefta Islam (Hoofmeisie), Anè van Heerden (Onderhoofmeisie) Kayla Searle, Elané Visser, Isabella Fourie, Stacy-Leigh Swart, Ethan Schmidt, Me Lucinda Vorster (Hoof). 3de ry: Sarah Tshakhuma, Hannah Landsberg, Namara Gwasara, Boiketlo Phalane, Murendeni Mokwena, Isabel van Eeden, Vulombe Khoza, Kemoratile Mochike, Tebogo Tlou, Ivanka Coetzee, Samia Alam.
LAERSKOOL LOUIS TRICHARDT
Distrik Atletiekletiekbyeenkoms te Musina Gold Medal Winners Silwer Medalje Wenners
Baie geluk aan die volgende atlete wat tydens die Distrik Atletiekbyeenkoms te Musina 17
Februarie 2023 silwer medaljes gewen het.
Congratulations to the following athletes who won silver medals at the District Athletics Meeting in Musina on 17 February 2023.
Voor: Mudinda Siwadawada (70mH Dogters o.10).
Middel: Tshego Mokoditoa (Gewigstoot Dogters o.10), Toni Mphephu (Hoogspring Seuns o.10), Elizma Truter (Gewigstoot Dogters o.12), Alexander Botha (Spiesgooi & Gewigstoot Seuns o.12), Mikeila Scheepers (200mH Dogters o.13).
Agter: Willie Venter (Spiesgooi Seuns o.13), Princess Mukono (Hoogspring & Verspring Dogters o.11), Cornel Nagel (Diskus Seuns o.13), Lienke le Roux (Gewigstoot Dogter o.11), Kume Nekhavhambe (Hoogspring & Verspring Seuns o.13).
Bronze Medal Winners
Baie geluk aan die volgende atlete wat tydens die Distrik Atletiekbyeenkoms te Musina 17 Februarie 2023 brons medaljes gewen het. Congratulations to the following athletes who won bronze medals at the District Athletics Meeting in Musina on 17 February 2023.
Voor: Serole Sepane (Hoogspring Seuns o.10), Franné Krügel (70mH Dogters o.11), Aldoné Schwerdtfeger (75mH & 150mH Dogters o.12), Jacques Erasmus (Gewigstoot Seuns o.13), Mikeila Scheepers (75mH Dogters o.13), Karli Bezuidenhout (Gewigstoot Dogters o.11).
Agter: Mauritz Meiring (Gewigstoot Seuns o.10), Alexander Botha (Diskus Seuns o.12), Haley van Niekerk (Hoogspring Dogter o.13), Venousche Fourie (Gewigstoot Dogters o.13), Leon Furstenburg (Verspring Seuns o.13), Maryka Scheepers (Diskus Dogters o.13), Lilly Smit (Verspring Dogters o.13), Mieke Potgieter (Gewigstoot & Diskus Dogters o.12), Franco Botha (Diskus Seuns o.13).
LAERSKOOL ELLISRAS
Laerskool Ellisras Redenaars: Tuisrondte Wenners
Baie geluk aan die volgende atlete wat tydens die Distrik Atletiekbyeenkoms te Musina 17 Februarie 2023 goue medaljes gewen het.
Congratulations to the following athletes who won gold medals at the District Athletics Meeting in Musina on 17 February 2023.
Voor: Tshego Mokoditoa (Hoogspring Dogters o.10), Mieke Knoetze (Gewigstoot Dogters o.11), Abdullah Samie (60m & 80m Seuns o.7).
Agter: Qürein Straube (Spiesgooi Seuns o.13), Zack Fourie (Spiesgooi, Gewigstoot & Diskus Seuns o.12), Tawa Chinyowa (Gewigstoot Seuns o.11).
Inlas: Rony Musandiwa (Hoogspring Seuns o.11) en Leney du Plessis (Diskus Dogters o.13).
Waterberg Distrik Atletiekkampioenskappe
UNICORN PREPARATORY SCHOOL
Hockey U.13 Practice Group Athletics
Swimming
We support your future, by providing the best support for your vision today.
We assist with the following:
- Removal and storage of the Deceased
- Registration of Death at DHA
- All arrangements
- Booklets
- Flowers
- A4 / A3 photos
Ella van Rensburg Malcolm Du Toit Sewela Mahowa Ndzalama Maluleke Makgetsi Manthata Mashela Boshomane Khenso Mabasa Keagan Cherry Ndzalama Maluleke Liam du Toit Gomo Molepo Fumo Mabunda Katlego Ramoshaba Makgetsi Manthata Ntoto Mabunda Congratulations to Ella van Rensburg who made it into the Limpopo Swimming team for 2023 and who will represent Limpopo Province at the S.A Schools Swimming Championships in Durban, from 20-24 April 2023. Congratulations to the following boys and girls who made the U.13 practice group. Congratulations to the following athletes who qualified to go to the Provincial Championships.Plasie-slimkoppe staan breëbors by prysuitdeling
Leerders van Merensky Landbou Akademie het op 9 Februarie in die skoolsaal aangetree om welverdiende erkenning vir hul 2022 akademiese prestasie te ontvang. Hierdie geleentheid het voorheen bekend gestaan as die akademiese prysuitdeling, maar is nou herdoop na die Februarieprysuitdeling vir prestasies behaal tussen einde Oktober 2022 en einde Desember 2022. Benewens akademiese toekennings vir die Einsteins-in-wording, was daar ook toekennings vir landbou en ‘n paar vir sport en kultuur. Vir diegene wat gedink het einde-van-die-jaar-eksamentyd beteken skole raak rustig, het ons nuus: meer as 300 sertifikate is by hierdie geleentheid uitgedeel.
Dominee Chris Zietsman het met ‘n treffende boodskap die opening hanteer. Mnr. Steyn het geinspireer as gasspreker terwyl Daniel Larsen die gehoor vermaak het met WA Mozart se Variasies op die deuntjie “Twinkle, twinkle little star”.
Ten spyte van noukeurige beplanning om elke leerder met sy familie op die regte tyd in die saal te kry, was die aand weereens ‘n reuse sukses. Aan die einde was almal dit eens, Plasieland is geseën met hardwerkende leerders en geinspireerde onderwysers. Die geleentheid is afgesluit deur die entoesiastiese saamsing van die skoollied.
Baie geluk aan die volgende leerders wat spesiale toekennings ontvang het: Chane Gouws is aangewys as die Beste Adopt-a-Genius-tutor vir die jaar. Die Junior Landbou Ambassadeurstrofee het aan Tamar Kellerman gegaan terwyl Anika du Toit die Senior Landbou Ambassadeurstrofee ontvang het. Jacques Snyman is aangewys as die beste leerder in Informasie Tegnologie in graad 11 met ‘n punt van 87,24%. Drikus du Toit het op sy beurt weggestap met die trofee vir die leerder met die beste gemiddeld in Wiskunde- en Fisiese Wetenskappe in graad 11, met sy punt van 92%.
Akademiese erepennings is aan die drie topleerders in elke graad oorhandig. Die gemiddeld van leerders se eindjaarpromosiepunt word hiervoor gebruik. Vanjaar moes twee desimale punte in berekening gebring word om die toppresteerders te bepaal.
Vir hul graad 8 prestasie verdien Benjamin Snyman ‘n brons penning met 89,48%, Natalie Swanepoel ontvang silwer met 90,33% en Izelri Theron stap weg met goud en die dux trofee vir haar 92,44% gemiddeld.
Die top graad 9’s van 2022 was Tamar Kellerman, brons penning met 92,4%, Ethan Bronkhorst, silwer penning met 92,95% en Christené Beukes met haar gemiddeld van 95,71% wat die goue penning en dux trofee opraap.
Sehar Malik het die brons penning vir haar graad 10 prestasie van ‘n 86,22% gemiddeld ontvang en die silwer penning het aan Charlize Burger gegaan met 86,84%. Keira Booth het die goue penning en dux trofee ontvang vir ‘n uitstekende 94,2% gemiddeld.
Onder die graad 11’s van 2022’s verdien Vihan Allan ‘n brons penning met 87,99%, Taylor Stanley silwer met 89,82%, terwyl Drikus du Toit die goue penning plus die dux trofee ontvang vir sy gemiddeld van 90,02%.
Christené Beukes
Erepenning: Goud Gr. 9
STOCKISTS OF and many many more!
Storage Containers, Plastic Tubs & Basins, Lunch & Food Saver Containers, Cooler Boxes, Otima Salad Bowls, Mugs, Bowls, Plates, Dustbins, Laundry Baskets, Kitchen Utensils, Dinner Plates, Bowls, Coffee Mugs, Cutlery, Brooms & Mops
Swim Ruan swim
Congratulations to Ruan Leykauf in grade 8 who was elected to the Limpopo swimming team. Together with the other elected swimmers, he will keep Limpopo’s name high in Durban from 20 to 24 April.
Zoë wen tennis-goud
Zoë Venter (graad 9) het van 17 tot 19 Februarie aan die Limpopo Baobab Mini Tennis Toernooi in Polokwane deelgeneem.
Sy het koning gekraai in die dogters o.16 enkelen dubbelspel.
Limpopo Hockey Players
We are so proud of our 15 girls and 14 boys who have been selected for this year’s Limpopo hockey teams! Your hard work has been rewarded. Enjoy every moment!
o.14A
Dogters: Makhanana Shipalane, Leoné Janse van Rensburg, Karabo Makwela
Seuns: Jaimie De Carualho, Choen Dreyer
o.14B
Dogters: Amieke Cordier, Lerato Malebe, Sekedi Raolane, Tshego Matlabyane, Jana Jacobsz.
Seuns: Wéan Kruger, Eddie Mostert, Darius van Eeden, Nhluvuko Shiviri.
o.16A
Dogters: Kea Kganvago, Karabo Kgatle.
Seuns: Christo de Beer, Tyler Rance
o.16B
Dogters: Cianke Louw, Koena Malatji, Chelsea Rance
Seuns: Craig Walker, Gideon Grobler.
Reserwes: Jané Auret en Liau Bieldt.
o.18A
Dogters: Lané Kasselman.
Seuns: Kyle van Tonder.
o.18B
Seuns: Schalk Smith.
Reserwes: Dewaldt Vosloo, Ruan Grobler.
LAERSKOOL TZANEEN
Larrie Swemmers na SA Skole Kampioenskappe
NWU-Super Interhoër
Die Vossies het hierdie jaar die voorreg gehad om die NWU-Super Interhoër atletiekbyeenkoms op Pilditch stadion aan te bied. Die Vossies was deel van groep 4 wat die volgende skole ingesluit het: Jeugland, Eldoraigne, Rob Ferreira, Hugenote, Potchefstroom Volkskool, Driehoek en Linden. Die Vossies behaal algeheel tweede plek met 837 punte - slegs 14 punte agter die wenners, Jeugland, wat met 851 met die louere wegstap. Die Vossies het ongelooflik goed gevaar en die medaljes ingeryg. Die atlete wat die meeste medaljes ontvang het was:
Kian Lötter - 3 medaljes - Silwer, Goud, Goud
Damian Bye - 3 medaljes – Goud, Goud, Goud
Chanelle de Swardt - 3 medaljes – Silwer, Brons, Brons
Theto Maake – 3 medaljes – Goud, Goud, Silwer
Ons bedank al die skole vir hulle deelname, sportmanskap en gees gedurende die spog geleentheid. Ons bedank ook ons hoofborg, Agri Technovation. Baie dankie vir jul bydrae, hulp en ondersteuning wat deur die seisoen heen, bygedra het tot ons atlete se sukses!
Interhuis Atletiek
Die jaarlikse Larrie Interhuis atletiek-kragmeting tussen die Rooibokke, Springbokke en Koedoes het op Vrydag, 20 Januarie plaasgevind. Die wenspan vir die dag was die Springbokke, in die tweede plekke die Koedoes en dan die Rooibokke. Die geesbeker het egter aan die Rooibokke behoort!
Atlete wat die hoogste ASA punte verower het was:
• Junior dogter – Ilé Fourie (dogters o/9)
• Junior seun – Mantju Malesela (seuns o/9)
• Senior dogter – Kia Shipalana (dogters o/12)
• Senior seun – Humble Manzini (seuns o/13)
Die junior victrix ludorum trofeë het gegaan aan Inge Jansen van Vuuren (dogters o/9), die junior victor ludorum trofeë het gegaan aan Mantju
Malesela (seuns o/9), die Senior Victrix Ludorum trofeë behoort aan Kia Shipalana (dogters o/12) en Senior Victor Ludorum trofeë gaan aan Humble Manzini (seuns o/13).
Die volgende rekords is verbeter:
• Leah Fourie (dogters o/6) in die 60 m. Vorige rekord was 11,81s, Leah verbeter dit na 11,53s.
• Frost Kgopotso (seuns o/6) in die 60m. Vorige rekord was 11,65s, Frost verbeter dit na 11,56s.
• Mvelasi Neli (dogters o/10) in die hoogspring. Vorige rekord was 1,04m en sy
die
Marny du Plessis, Mari Bruwer en Milan Botha naaste aan pen op die 18de gaatjie.