AWSUM Mpumalanga March 2023 edition

Page 1

MPUMALANGA THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za MARCH 2023 Celebrating school achievements in South Africa INTERHUIS ATLETIEK PRIZEGIVING ACHIEVERS SWEM REKORDS SPAT AKADEMIESE PRESTEERDERS INTERSKOLE ATLETIEK TENNIS AWSUM NEWS Download past exam papers, per grade, per subject on www.awsumnews.co.za HOËVELD EN LAEVELD INTERHOËR FIRST TERM HIGHLIGHTS

AWSUM

gesels met Retief Goosen oor sy skooljare

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Aan watter sport het jy op skool deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binne senter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen?

Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

Jong Retief
Instagram) THE
Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON Whatsapp jou naam na 073 187 9539 HEAD
The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za OUR TEAM Advertising Coordinator Tammy Venter Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Ilse Groenewald Quintus Brand Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Follow us on Facebook! @Lowveld School News @Hoëveld Skole Nuus
Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram
`n
Retief Goosen saam met Gary Player (Foto:
PRINT OFFICE
OFFICE

Mpumalanga Championships

“We congratulate our athletes from Curro Bankenveld Primary School on their outstanding performance at the Mpumalanga Championships in Secunda.

• Robyn De Klerk - High Jump, 1st place.

• Christiaan Labuschagne - Javelin, 1st place, Discus, 3rd place.

• Lwandile Masilela - Shot put, 2nd place. These learners have also qualified and will be participating in the South African School Athletics Championship hosted in Pietermaritzburg, Kzn”

CURRO
AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A Maak seker jy lees die nuutste skole nuus in jou omgewing op die AWSUM nuuswebwerf! www.awsumnews.co.za
BANKENVELD
Robyn De Klerk High-jump (Girls u.13) Christiaan Labuschagne Javelin & Discus (Boys u.12) Lwandile Masilela Shot Put (Girls u.11)

LAERSKOOL SECUNDA

Swem Redenaars

Baie geluk aan al Laerskool Secunda se swemmers wat Saterdag 18 Februarie in Emalahleni deelgeneem het aan die Nkangala Distriksvlak 0 & 1 swemgala. Ons seuns het die meeste punte aangeteken en was 1ste op die dag en ons dogters het 3de geëindig.

Op 23 Februarie het Laerskool Secunda se interne redenaars plaasgevind. Die volgende leerders verteenwoordig Laerskool Secunda by die Hoëveldgroep redenaars op 15 Maart, asook die ATKV in April.

Atletiek

Baie geluk aan al Laerskool Secunda se atlete wat op Vrydag, 10 Februarie aan die Zone atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Die volgende medaljes is gewen:

• 41 Goud

• 29 Silwer

• 11 Brons

• Puik prestasie! Ons is baie trots op julle!

RECEIVE THE AWSUM NEWSPAPER ON YOUR PHONE

Whatsapp your name to 073 187 9539

AWSUM NEWS

The biggest school news platform in S.A

LAERSKOOL GOEDEHOOP

Atletiek

Die volgende atlete is deur na SA’s:

• Alec van Zyl

• Cayleigh Cooper

• Cheyenne Erasmus

• Dené Byleveld

• Dian Byleveld

• Hazel-Mari Bellingan

• Izanie Ferguson

• Minette vd Berg

• Ruben Bester

• Zian Mocke

Die volgende atlete was aangewys as die Victor en Victrix Ludorum tydens ons Interhuisbyeenkoms:

• Linay Hartzer – Jnr Victrix Ludorum

• Hazel-Mari Bellingan – Snr Victrix Ludorum

• Keagan van Eeden – Jnr Victor Ludorum

• Ruben Bester – Snr Victor Ludorum

SA’s Izanie Ferguson SA’s SA’s SA’s en Snr Victor Ludorum SA’s Keagan van Eeden Jnr Victor Ludorum SA’s Minette vd Berg SA’s SA’s Zian Mocke SA’s SA’s en Snr Victrix Ludorum Linay Hartzer Jnr Victrix Ludorum

Mussa Atletiekbyeenkoms

Kruinpark het 18 leerders wat deurgedring het om aan die Mussa Atletiekbyeenkoms deel te neem.

HOËRSKOOL SECUNDA

Interhoër Prestasies

Algehele Interhoër Wenners (8 jaar in ‘n ry – 2015, 2016, 2017, 2018, 2019, 2020, 2022 & 2023). In 2021 was daar nie ‘n Interhoër nie as gevolg van COVID-19)

• Beste Seunsspan

• Beste Dogtersspan

• Beste Junior Naellope Seun – Aphiwe Shabangu

• Beste Junior Naellope Dogter – Roxy-Lee Fick

• Beste Junior Middel- en Langafstande Dogter – Lu-Mari du Plessis

• Beste Senior Middel- en Langafstande Dogter – Lu-Mari du Plessis

• Beste Junior Spronge Seun – Siyabonga Simelane

• Beste Junior Spronge Dogter – Twané Kruger

• Beste Senior Worpe Dogter – Tatijana Kruger

• Junior Victrix Ludorum – Lu-Mari du Plessis

HS Secunda het 109 medaljes ingepalm (sonder die aflosse).

43 Goud, 33 Silwer en 33 Brons

HOËRSKOOL OOSTERLAND

ATKV - Redenaars

Die ATKV - redenaars span gaan die 19de April aan die ATKV redenaars by Hoërskool Ermelo deelneem. Die leerders het `n hond uit `n bos by die interhuis gepraat en dus is hulle vir die ATKV redenaars span gekies.

Aflosse:

• o.14 Dogters Silwer

• o.14 Seuns Goud

• o.15 Dogters Goud

• o.15 Seuns Brons

• o.16 Dogters Goud

• o.16 Seuns Silwer

• o.17 Dogters Silwer

• o.17 Seuns Goud

Ons Oosies op 4 Maart aan Allegretto Eisteddfod Provinsiaal deelgeneem. Ons leerders het hulle wonderlike toneelspel, redenaars en lees talent gewys.10 uit die16 items is direk deur na die Nasionale uitdunrondte wat op die 23ste April plaasvind.

Voor: Jesicca de lange, Nicole de lange, Shamina Maluleka, Zene van Heerden, Wilme Lions.

Middel: Jean-Mari van der Schyff, Lara Viljoen, Liane Watermeyer, Riandri Lourens, Zene Jordaan, Abbigail Wolfaardt. Agter: Janho Hendricks, Rikus Lourens. Afwesig: Ilse-Mari Homan en Abigail Barry

Nortjé, San-Marie van der Merwe. Agter: Franzelle Nortjé, Gizelle Botes, Afrigter Melissa Louw, Aleesha du Preez, Nicole Bhikha, Rochelle Mostert.

Voor: Buhle Mtsweni, Wandile Radebe, Katelynn Jordaan, Merchae Parry, Dhruvneel Desphande en Wilmie Lyons. Agter: Mpume Hadebe, Naledi Mdeliswa, Asanda Jezile en Logan Adolf.

LAERSKOOL KRUINPARK
Anika van Dyk o.11 - Gewigstoot Janru Pretorius o.13 - 80mH Olivia du Preez o.10 - Gewigstoot Du-Handré Putter o.11 - 80m Jeandré van Jaarsveld o.11 - Verspring Taylor Botha o.13 - Spiesgooi Iwan Scholtz o.11 - Gewigstoot Juné van Wyk o.13 - 1500m en 800m Rekord: 1500m (05:06.78) Totius Botha o.11 - 70mH Botumelo Motinya o.10 - 1200m Jeandré Oosthuizen o.10 - Gewigstoot Rekords: Gewigstoot 10.87m Quintin Geyser o.12 - Verspring Eben Preuyt o.10 - Hoogspring, 70mH en verspring Johan Eksteen o.12 - Hoogspring Tiaan Wolvaardt o.10 - 70mH en Gewigstoot Jani Nel o.11 - Hoogspring Megan Visagie o.10 - Gewigstoot Zak Wolvaardt o.12 - HS, SG en 75mH Laerskool Wilhelmina du Plessis Twané Kruger Aphiwe Shabangu Tatijana Kruger Voor: Annelie Steyn, Abbie Kroucamp, Sue-Jani
o.16 A Netbal Eisteddfod

CURRO SECUNDA

High School: MUSSA Athletics

Die leerders gaan deelneem op die 11de Maart aan die MUSSA byeenkom by Secunda stadium.

Olwethu Mathebula- Shotput, Sinethemba Kaizer- High Jump, Darios Mekoa - Shotput, Tumaini Mahlangu - Triple

Foundation Phase Athletics Primary School Athletics

Here is the Head of our Primary school, Mr Ruan Botha, presenting these two stars with their trophies! We are super proud to announce the top achievers at our recently concluded interhouse athletics meeting:

Primary School: MUSSA Athletics

Three of Curro Secunda’s athletes performed exceptionally at the Gert Sibande Championships and were selected for the Gert Sibande athletics team. They will participate in the Mpumalanga Athletics Championships that will take place on Saturday, 4 March 2023. Well done to these athletes and good luck for the rest of the season!

High School Athletics

The following learners participated in the District Athletics where our athletes achieved an array of 1st - 4th places. We boasted numerous 1st places as well as 2nd and 3rd places.

Congratulations to all our athletes and coaches and a huge thank you to Mr. Ruan van der Merwe, Mr. Deon Pruis, Mr. Jaryd van der Westhuysen and Mr. Gerhard van Niekerk for assisting on the day. Good luck for the Gert Sibande Athletics on 25 February 2023!

On Friday the 20th of January we had our annual Curro Secunda Primary School athletics meeting. The following athletes performed very well on the day and were subsequently crowned as the Senior Victrix and Senior Victor Laudorum athletes for 2023:

The athletics season kicked-off with a bang at the recently concluded interhouse meeting. Tumaini Mahlangu was crowned as the Victor Laudorum and Siphesihle Khumalo took home the Victrix Laudorum trophy for their outstanding performances. Congratulations on receiving these prestigious awards!

Front row: Machemo Masoekoameng (3rd shot put), Kg Mduli, Olwethu Tlou, Hlonofatso Lepoi (4th long jump), Tshiamo Biyela (2nd discus), Siphesihle Kumalo, Lwandle Ngwenya (3rd 100m), Zoey Msezane (2nd high jump, 4th long jump), Lesedi Semenyane. Back Row: Theto Mahlare (2nd 110m hurdles, 3rd high jump), Ntando Ngwenya (3rd 100m), Muhammad Gamieldien (4th discus, 4th javelin), Tumaini Mahlangu (1st triple jump, 2nd high jump and 4th 100m), Sinethemba Kaizer (1st high jump), Olwethu Mathebula (2nd shot put), Aobakwe Moeng (1st Shot Put, 3rd high jump), Lindokuhle Mokoena (3rd shot put), Darios Mekoa (1st shot put).

MIDDELBURG PRIMARY SCHOOL

Squad of 12 athletes advance to Mpumalanga Championships for athletics

The athletes at Middelburg Primary School have just shown how to take to track and field. Twelve of the school’s athletes participated at the Mpumalanga Championships on Saturday, 4 March 2023, receiving a total of 7 medals. They are:

• Tshepo Maphopha (3rd in 100m and 4th in 200m sprints),

• Hailey Jacobs (2nd in 75m and 4th in 200m hurdles),

• Mpendulo Kumbe (3rd in 70m hurdles and 1st in high jump),

• Mogudi Phahlane (4th in 100m and 1st in 200m sprints),

• Kali Kanono (6th in 100m sprints and 1st in 1200m middle distance),

• Jamie-Lee Kane-Berman (5th in 200m sprints),

• Phila Manda (2nd in 150m hurdles) and

• Ryan Tessendorf (4th in Javelin).

Individually, Mpendulo Kumbe broke various High Jump records this season, as follows:

• MPS Interhouse – from 1.2m to 1.3m

• InterPrimary – 1.25m to 1.33m

• Mpumalanga Championsship – 1.35m to 1.39m

Five of the MPS athletes also advanced to the South African Championships, to be held in Pietermaritzburg, Kwazulu Natal on 19 to 21 March 2023. They are:

• Kali Kanono for 1200m

• Tshepo Maphopha for 100m sprints

• Mogudi Phahlane for 200m sprints

• Mpendulo Kumbe for high jump and 70m hurdles

• Hailey Jacobs for 75m hurdles

Mr Quintin Swart, the school’s athletics co-ordinator said the athletes have been competing strongly over the past few years and have excelled this year. The athletics season lasts a very short time, but the athletes have put in a lot of hard work and preparation and have felt very confident they would fare well against their competitors.

We wish to thank all the coaches for their dedication to the athletes preparation as well as the parents for their continuous support.

Mr Loubser, school principal and Middelburg Primary School would like to wish their athletes well as they prepare to compete at the South African Championships.

Kali Kanono Mogudi Phahlane Tshepo Maphopha Mpendulo Kumbe Hailey Jacobs Jump and Long Jump, Aobakwe Moeng - Shotput Siyamtanda Sithole (Shot put), Ethan Kapito (High Jump), Mamello Matsoele (Discus). Rethabile Moeng Junior Victrix Ludorum Oratile Maseko Junior Victor Ludorum Tumaini Mahlangu, Mr. Leon Strydom, Siphesihle Khumalo. Victrix Laudorum - Mamello Matsoele Victor Laudorum - Ethan Kapito

Saterdag, 18 Februarie het die Rooies-atlete geskitter op Pilditch. Ons atlete het deelgeneem teen 35 ander skole en algeheel 14de geëindig. Baie geluk en baie dankie aan elke Rooies-atleet vir julle harde werk en pragtige prestasies!

Seuns

Andrea de Wet, Josca Easton, WJ Fraser, Lian Jansen, Thomas Prinsloo, Waydon Loxton en Franco Kruger.

Wihan Geldenhuys, CJ Muller, Marnus du Plessis, Janco Aucamp, Thomas Pienaar, Jordan Goldswain en Darius Buytendach.

Dogters

Mieke van der Walt, Melissa Esteves, Jolani Rautenbach, Elandri Bezuidenhout, Chris-Mari Bezuidenhout, Danielle Lamprecht en Kyla Cloete

Jessica Kruger, Lika Olivier, Mckyla Cloete, MéA van Heerden, Clarise Barkhuizen en Logan Nienaber.

Voor: Agter: Voor: Agter:
skitter op
Rooies-atlete
Pilditch
AWSUM NEWS Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

Interhoër seuns

MIDDELBURG HOËRSKOOL

Atletiek 2023 Interhoërspan

Die volgende leerders is gekies om ons Interhoërspanne te verteenwoordig.

Interhoër dogters

o.14: Jerram Kallunga, Owethu Mngomezulu, Leago Mampane, Rodrigo Diniz, Connor Jansen van Rensburg, Gift Senamela, Sinako Skosana, Sinazo Malibe, Johan Raulstone, Caelan Chetty, Lihan de Vaal, Tumi Mthimunye, Theodore Vermaak.

o.15: Katlego Baloyi, Clint Malwane, Nathan Joubert, Siboniso Mahlangu, Ntando Zulu, Kabelo Mutlwane, Gustav Avenant, Hendré Nel, Gideon Van Zyl, Lusanda Thangane, Hugh Pretorius, Gerhard Hattingh, Pieter de Wet, Ivan van Blerck, Karabo Ramulongo, Bulelani Mcira.

o.16: Kefilwe Phamotse, Lesego Rakale, Jaco Truter, Lungelo Maseko, Henco Jv Rensburg, Jacques Greyling, Rico van Niekerk, Simo Dlamini, Benjamin Nel, Stephan Strydom, Jaden Williams, Khensani Buthlezi, Zanempilo Mahlangu, Roux Grobler, Sibu Maduna, Matthew Abbey, Wihan Jordaan, Janco Oosthuizen.

o.17: Eckard Marx, Swe Sibiya, Zellyn Visagie, Boitshoko Malebye, Thabo Thaesa, Henno Hattingh, John Kim, Rogan van der Walt, Joseph Loretz, Roux Grobler, Jaden Harding, Ula Strydom, Ruben Salzwedel, Benjamin Nel, Kian Long, Jabu Mathebula, L Malebye, Keanu Leander.

o.19: David Sibiya, Hein Brummer, Renin van Aswegen, Libenyane Majara, Sam Mnguni, Jian Meyer, Thomas Wheeler, Joubert van Deventer, Blessing Hamandishe, Tebogo Nkosi, Fumani Chauke, Izak van Zyl, Paul van der Merwe, Jaco Potgieter, Randel Green.

o.14: Leshego Manzi, Monique vd Westhuizen, Annieka Boshoff, Elinique Erasmus, Catherine O’Grady, Lize Geldenhuys, Lethu Sindane, Jenke Bezuidenhout, Lia de Kock, Esmari Venter, Marli Henrico, Annemike Ferreria, Simoné van der Walt, Xanthé Naudé, Ashley Barnard, Leanie Strydom, Danika du Preez.

o.15: Megan Kruger, Danica Meyer, Thelma Moloi, Jua Salim, Livia de Beer, Abigail de Beer, L-Chané Henning, Nadine Rheeder, Elzani de Vaal , Tyla Longueira, Lize-Marie Dege, Demike Viljoen, Charlize Enslin, Clara Venter.

o.16: Khanya Sibanyone, Bathobile Masuku, Anja Wheeler, Nalisha Cronjé, Grethe Martin, Rummanah Bico, Masechaba Mothiba, Lethu Sindane, Deoné du Preez, Karli Engelbrecht , Imke Nortje, Bontle Maseko, Donalee Cloete, Leonie Molapo, Lyni van Rooyen, Bie van der Merwe, Marise van Graan.

o.17: Jaden Muller, Lumé Smit, Nika Geldenhuys, Kayla Olivier, Janel Raulstone, Venice Venter, Zandri Grobbelaar, Imke Grobbelaar, Ariana Dinu, Inneke Welgemoed, Chloe Dawson.

o.19: Daniella van Aswegen, Dominique van Aswegen, Rivona Martin, Kayla Gutt, Phila Ntuli, Jeané Bezuidenhout, Rachel Patricio, Inge Groenewald, Jahnri Breedt, Leandri de Beer, Dané Binneman, Marrisa Scheepers, Thagang Nkareng, Janel Raulstone, Ntando Ntobeng.

AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON
jou naam na 073 187 9539
Whatsapp

Liggie-atlete blink uit!

Baie geluk aan die atlete wat gekies is vir die Gert Sibande Distrik atletiekspan wat op 11 Maart gaan deelneem aan die interprovinsiale atletiekbyeenkoms waar hulle kan kwalifiseer vir die Mpumalangaspan. Congratulations to the athletes who are part of the Gert Sibande District team who will participate in the interprovincial meeting where they can qualify for the Mpumalanga team!

Simphiwe Ndlovu, Bandile Thandjekwayo, Lindokuhle Maseko, Brenda Kirsten, Niyanda Malinga, Nothando Simelane, Saneliso Mamba, Alzira Potgieter, Luan Jansen van Rensburg, Siyanda Mkhonza, Anele Ngwenya, Ruben Kruger, Asanda Mabuza, Sinothando Nkambule. Afwesig: Michaella dos Reis, Sisanda Mngomezulu.

‘n KRAGtige vertoning deur Alexis!

Alexis Nel het die afgelope naweek in NoordWes aan ‘n kragoptel-kompetisie deelgeneem met die doel om vir die S.A’s te kwalifiseer. Nie net kwalifiseer sy nie, maar sy eindig ook as nommer een in haar gewigsafdeling!

Trofeewenners

by Lydenburg Atletiekbyeenkoms

Mpumalanga Tennis

Thembelihle Thwala made the Mpumalanga u.19 tennis team for the third consecutive year. She is currently ranked number 6 in Mpumalanga (u.17).

Bongmusa Vilakazi Vicky Janse van Rensburg Armand Coetzer Tyrone Berning Marlioné Erasmus Elizma Swart Zané du Plessis Alexis Nel Thembelihle Thwala Nianda Malinga (Junior Victor Ludorum), Nicole Struwig (Senior Victrix Ludorum), Alzira Potgieter (Junior Victrix Ludorum), Ruben Kruger (Senior Victor Ludorum).

Mpumalanga Atletiek

SA Atlete / SA Athletes

Baie sterkte aan Thokozani, Ané en Megan wat deurgedring het na die Nasionale Kampioenskappe! Thokozani gaan deelneem aan Verspring en Hoogspring. Ané aan 200m naellope en Megan aan Gewigstoot en Diskus. Baie geluk julle!

Good luck to Thokizani, Ané and Megam who made it through to the National Championships! Thokozani will compete in Long Jump and High Jump. Ané in 200m sprint and Megan in Shotput and Discus. Congratulations!

LAERSKOOL KLIPFONTEIN
Thokozani Kachelenga Ané Els Megan Alexander
LAERSKOOL KRAGBRON
Acayla Freeme Deon Uys Janneka du Toit Christine Karsten Heinrich Botha Joshua Ackerman Liani Steyn Lonwabo Tose Stefan van Heerden Lienke Korff Ntando Ngwenya Vinelle Kaufman Kragbron spog met 12 atlete met 17 items wat Mpumalanga Atletiek toe gaan.
NEWS
grootste skole nuus platform in S.A
seker jy lees die nuutste skole nuus in jou omgewing op die AWSUM nuuswebwerf!
AWSUM
Die
Maak
www.awsumnews.co.za

Makro-skole - Top 15 byeenkoms

Ons topatlete tydens die Top 15 byeenkoms te Bethal waar ons die Makro-skole wenners was, asook ons Interhoër byeenkoms wat ongelukkig uitgereën het.

Sub-distrik Atletiekbyeenkoms

Atlete wat deelgeneem het aan die sub-distrik-byeenkoms.

Horse of the year

Isabelle Pienaar participated in the Horse of the Year 2023 @ Kyalami Equestrian Park.

Nooitgedacht breeds:

• Championships reserve- Working Hunter

Junior 60cm

• 1st Place – working riding

Athletics

Ons landsdiens was nie afgeskrik deur die reën nie. Ons het sakresies gehou, musical chairs gespeel, waatlemoenfees en doughnut-eet-kompetisie gehou. The rain did not stop our Landservice learners. We had a bag race, played musical chairs, had watermelon festival and a doughnut eating

1ste en 2de rugby toerspanne vir 2023

• 1st place – in hand utility

• 2nd place – Working hunter Juniors

• 3rd place – Best walk

Stables: Royal River Equestrian

Trainer: Lea Buhr

HTS WITBANK
Voor: Chrisjan Fouche, Luardt Scholtz, Freddie Riet, Keagan v d Walt. Middel ry: Andile Nkambule, Arno Henning, JD Cowley, Conrad Coetzer, Leandro Barnard, Henricus Smook, Kian Beukman, Peter Maree, Riaan v Eeden, Wynand Fouche, Lethokuhle Maselela, Colin du Plessis. Agter: Mnr Johann du Plessis, Johrné Pretorius, Leonardus Standton, Kayden Naude, AJ Smith, John Masango, Lindelani Madonsela, Boitumelo Mokhele, Mnr Michael Viljoen. Isabelle Pienaar Imaad Davids Sipahle Sotyato Lehan Roux en Tiaan van Eeden Minenhle Zulu Kgotso Mafata Henry Kemp Ishan Dasuppen Ruduan Roux HTS Witbank Uitblinker atlete 2023. Diané Cornelius Diané Cornelius het die goud gevat by Curro Hazeldean se byeenkoms te Pilditch Stadium vir o.14 Hoogspring.

Ehlanzeni Athletics

Participated on the 4th of March 2023. Zenzo Manana– 150m, Ukonana Sinugo– shotput, Oreatlitle Aphane– long jump, Thakani Ndou– 150m, Mmabeledi Mashego – shotput and Palesa Bulwana– high jump

Mpumalanga Hockey Team 2023 Circuit Awards

New teams were chosen this year. Rifumo Madonsela, Chantele Hlatshwayo, Keabetswe Moshalalebana, Diyaana Nomani and Okuhle Mbuyane.

The Top Academic Achievers of NPS 2022. Reamogetse Molete (Gr2), Yahya Sujee (Gr3), Phiwo Malaza (Gr4), Kaylynn Swart (Gr5), Danyaal Nomani (Gr6), Chantelle Hlatshwayo (Gr7) and Sinovuyo Gininda (Gr8).

Front: Oreatlitle Aphane

Middle: Ukonana Sinugo, Zenzo Manana & Thakani Ndou.

Back:

u.11 Tennis team participated in the u.11 Festival

u.13 Tennis team won the mixed C league tournament. They played 10 games each

Front: Nqubeko Mbuyane, Khaya Mhongo, Aadam Nomani, Khaya Tshabalala, Koketso Maimele, Elnathan Nkuna, Olwethu Zitha, Morongoa Aphane.

LAERSKOOL BERGLAND

Atletiek: Chenade Botma

• Beste prestasie ASA table dogter

CURRO NELSPRUIT

Curro Nelspruit hosts Shavathon with Pumas

• Beste baan atleet

• Victrix Lodorum

Laerskool Malelane byeenkoms:

• Beste naelloper dogter

• Beste spronge atleet

• Beste hekkies dogter

• Beste Victrix Lodorum

Laerskool Nelspruit byeenkoms:

• Beste naelloper senior dogter

• Senior Victrix Lodorum

Chenade hardloop ook tans haar persoonlike beste van 12.29 met die 100m.

Sy verbeter die 200m rekord by Laerskool

Nelspruit van 27.75 sekondes na 26.94 sekondes.

Uitslae by Mussas:

• Chenade wen 200m meisies

• Chenade wen die 100m met n nuwe rekord van 12.29

We are proud to announce that our school hosted a Shavathon event on Saturday at Ilanga Mall and on Monday at our school. The purpose of this event was to show solidarity with those affected by cancer, a truly worthy cause. Thank you to the Pumas Rugby team for your support! Not only are your Currie Cup winners, but also winners of hearts!

NELSPRUIT PRIMARY
Chenade Botma (o.13) Back: Ms. Van Rooyen, Liam Goliath, Precious Nkomo, Kanya Nyathi, Lulama Mboweni, Luthando Thulari, Ndzalama Marima, Bandile Mabaso, Mrs. Hanekom. Mrs. Vorster, Dylaan Nyengera, Tshiamo Cele, Diyaana Nomani, Kid-Junior Mokoena and Mrs. Hanekom. Palesa Bulwana & Mmabaledi Mashego Rifumo Madonsela, Chantele Hlatshwayo, Keabetswe Moshalalebana, Diyaana Nomani and Okuhle Mbuyane. Reamogetse Molete, Yahya Sujee, Kaylynn Swart, Danyaal Nomani, Chantelle Hlatswayo.

HOËRSKOOL NELSPRUIT

Nogeens Laeveld-interhoërtriomf vir NHS!

Saterdag 25 Februarie 2023 sal vir seker nog vir baie jare deur duisende Laevelders onthou word! Die jaarlikse vriendskaplike interhoëratletiekbyeenkoms, wat baie suksesvol en glansryk deur Hoërskool Lydenburg aangebied is, het te midde van ‘n dreigende sikloon, nat toestande en talle vooraf-byeenkomste wat deur gure weer ontwrig is, uiteindelik vele pragprestasies, talle trofeë en dosyne podiumplekke, vir ‘n begeesterde NHS-span opgelewer.

Na sowat ‘n uur of vier van klipharde medediging, het die uitdrukking, ‘Twee honde baklei om ‘n been, en ‘n derde gaan daarmee heen’ by ‘n mens opgekom. Die fokus was merendeels op die verwagte tweestryd tussen tradisionele atletiek’vyande’ NHS en Rob Ferreira – en toe kom Lydenburg met ‘n doelgerigte intensiteit wat almal verras het! Veral hulle meisies het die Nellies gedwing om na ‘n hoër rat oor te skakel, en die gevoel van ‘n moontlike opskudding op die telbord, het vir groot opwinding gesorg. Na spanningsvolle afloswedlope wat om die beurt deur NHS, Lydenburg en Rob Ferreira gewen is, het die finale berekeninge die puntestand soos volg bevestig:

Meisies: NHS 819, Lydenburg 704 en RF 471

Seuns: NHS 783, RF 678 en Lydenburg 665

Totaal: NHS 1602, Lydenburg 1369 en RF 1149

NHS wen dus die gesogte spantrofee vir die 58ste keer agtereenvolgens. Baie geluk, en baie dankie ook aan die ander spanne wat sterk meegeding het en die beste uit die Nellies gehaal het.

Wat individuele trofeë betref, het NHS vyf van die ses toekennings verower:

• Beste prestasie, seuns: Divan de Kock (s.16 skyfwerp – 52,75m, 902 ASA-punte)

• Beste prestasie, meisies: Ashley Erasmus (m.19 gewigstoot – 17,01m, 1000 ASApunte)

• Junior Victor Ludorum: Menzi Shiba

• Junior Victrix Ludorum: Simoné Lourens

• Senior Victrix Ludorum: Ashley Erasmus

Op die pawiljoen, het die Nellies omtrént gekook! Sowat van uitbundige en opgewonde gesing en gejuig is lanklaas gehoor. Daar was sewe toekennings op die spel – en NHS stap vanjaar met vier van hulle weg: Opkoms van dirigente en kreet; voorbereide liedjies, beste dirigente-groep; en GEESBEKER! Goue eerbewyse vir prima vasbyt, volgehoue alles-gee en samewerking soos min! Interhoër is maar altyd die geleentheid waar van ‘n paar ster-atlete wat oor ‘n tydperk van vyf jaar, medaljes vir hulle skool ingeoes, en pragtig presteer het, afskeid geneem moet word. Baie dankie aan al die matrieks wat in hierdie kategorie val. Ashley Erasmus het haar beste, vir haar laaste Laeveld-inter gebêre. Met ‘n fenomenale 17,01m in gewigstoot m.19, herskryf sy die rekordboeke. Hierdie grootse prestasie (die volle 1000 ASA-punte werd) verbeter nie alleenlik net die interhoër-, provinsiale en Nellie-rekord nie, maar maak Ashley ook die tweede beste in die land se atletiek- geskiedenis! Net Miné de Klerk, die huidige wêreldkampioen vir m.19, kon ‘n beter afstand as junior haal. Ashley se 50,16m in skyfwerp, is eweneens ‘n nuwe interhoërrekord wat sekerlik vir baie, baie jare nog ongeskonde op atletiekprogramme sal pryk.

Die hoë standaard wat NHS se atlete deurgaans gehandhaaf het, word bewys deur die feit dat een atleet (Lana Theron, m.14)VIER, en nog agt atlete

DRIE eersteplekke behaal het! Laasgenoemde groep bestaan uit Kian Mouton (s.19), Aldo van Jaarsveld (s.14), Robroy MacGregor (s.14), Sheba Sithole (m.16), Ashley Erasmus (m.19), Simoné Lourens (m.15), Cherike Boshoff (m.17) en Angelica Graham (m.19). ‘n Verdere groep van AGT atlete, spog met twee goue medaljes elk. Wat ‘n wonderbaarlike prestasie! Dit gebeur ook nie sommer dat ‘n atleet daarin slaag om by interhoër, die 100m, 200m én 400m in te palm nie – en DRIE van NHS se meisies het dit vermag. Geluk aan Lana Theron (m.14), Cherike Boshoff (m.17) en Angelica Graham (m.19).

Om net een (van talle) voorbeelde van Nellie’guts’ uit te sonder, verdien die naam van Livy Owen beslis spesiale vermelding. In die 100m hekkies vir meisies 19, was Rob Ferreira se Erin Merensky die groot gunsteling om met goud weg te stap. Livy byt egter die stang stewig vas, bly gefokus op haar eie wedloop, en wen goud deur haar persoonlike beste tyd met ‘n puik 15.66 sekonde te verpletter! Erin se tyd was 15.87, self

‘n goeie prestasie. Ons lig die hoed hoog vir al die Nellies wat tot die span se wentotale bygedra het! Spesiale gelukwense aan die medaljewenners. Individuele wenners (goue medaljes) was (punte bo 750 aangedui):

Seuns

• Menzi Shiba (s.15): 300m hekkies – 41.04; ook verspring – 6,06m

• Kian Mouton (s.19): 3000m – 10:17.07; ook 800m – 1:58.03; en 1500m – 4:29.03

• Vian Louw (s.15): gewigstoot – 13,55 (771); ook skyfwerp – 47,64m (811)

• Wiaan van Benecke (s.17): skyfwerp –40,05m

• Aldo van Jaarsveld (s.14): 100m hekkies – 15.04; ook 300m hekkies – 44.22; hoogspring – 1,60m

• Robroy MacGregor (s.14): gewigstoot –13,21m (760); ook skyfwerp – 35,42m; en spiesgooi –

• 35,54m

• Divan de Kock (s.16): gewigstoot – 16,26m (874); en skyfwerp – 52,75m (902)

• Banele Ngwenya (s.17): hoogspring – 1,72m

• Karl Erichsen (s.19): spiesgooi – 43,76m (nat aanloop en vastrap)

• Anele Mkhonto (s.16): 800m – 2:08.28

• David Botha (s.17): spiesgooi – 59,87m (799)

• Nathan Duncan (s.17): 800m – 2:03.50

• Bradley Claassen (s.17): gewigstoot –12,91m

• Marko Mathee (s.17): verspring – 6,12m

• Ryno Meyer (s.19): skyfwerp – 36,16m

• Vaughn van Zyl (s.16): spiesgooi – 52,90m

• Janco Small (s.16): verspring – 6,44m (793)

• Owen Ngwenya (s.16): hoogspring – 1,83m (790)

• Ryan Venter (s.19): gewigstoot – 14,72m (800)

• Rian Botha (s15): spiesgooi – 48,74m

• Lian Antunes (s.15): 400m – 54.69

• Aflos, s.17 – 45.72

Meisies

• Ashley Erasmus (m.19): gewigstoot – 17,01m (1000); ook skyfwerp – 50,16m (1000); en spiesgooi met 34,65m

• Sheba Sithole (m.16): 800m – 2:26.50 (785); ook 1500m – 5:22.78; en 3000m m.19 –

11:14.79 (816

• Zané Nel (m.15): gewigstoot – 12,35m (858); en skyfwerp – 37,06m (883)

• Livy Owen (m.19): 100m hekkies – 15.66 (783); en 400m hekkies – 67.16 (823)

• Annabel Badenhorst (m.14): spiesgooi –25.18m

• Megan Britz (m.14): verspring – 4,35m

• Vicky J. van Vuuren (m.15): spiesgooi –27,26m

• Simoné Lourens (m.15): 90m hekkies – 14.03 (845); ook 300m hekkies – 46.37 (849); en

• 400m – 61.88

• Lana Theron (m.14): 100m – 12.72 (824); ook 200m – 26.40 (835); 400m – 62.60 (784); en

• 300m hekkies – 48.44 (813)

• Zoë Cilliers (m.15): 100m – 12.41 (851); en 200m – 26.56 (813)

• Cherike Boshoff (m.17): 100m – 13.44; ook 200m – 27.62; en 400m – 64.12

• Zané du Toit (m.17): verspring – 4,72m

• Juané le Roux (m.16): gewigstoot – 11,60m (814): en skyfwerp – 30,16m (755)

• Angelica Graham (m.19): 100m – 13.07; ook 200m – 26.75 (760); en 400m – 62.66

• Diané vd Walt (m.14): gewigstoot – 10,54m

(795)

• Kristen Berry (m19): 800m – 2:27.69 (766); en 1500m – 5:39.13

• Christine Venter (m.17): skyfwerp – 31,43m (763)

• Lourica vd Merwe (m.16): spiesgooi –29,05m

• Layla Wieland (m.14): 90m hekkies – 15.47 (773)

• Elizma de Villiers (m.16): hoogspring –1,55m

• Mienke de Ruiter (m.17): 1500m – 5:54.25

• Kaycee Fincham (m.15): 1500m – 5:18.53

• Renate Swanepoel (m.14): skyfwerp –25,08m

• Aflos, m.14 – 53.54

• Aflos, m.15 – 51.78

• Aflos, m.19 – 52.03

LAERSKOOL NELSPRUIT

Die Nellies spog met 10 SA-Atlete in 2023!

Baie geluk aan die Nellie-atlete wat verkies is tot die Mpumalanga provinsiale span. Ons is besonders trots op hulle. Hierdie atlete gaan vanaf 9-21 Maart 2023 in Pietermaritsburg deelneem by die SuidAfrikaanse kampioenskappe:

Aimee Dippenaar, Alizé Engelbrecht, Celeste Classen, Dandré Louw, Jade Betts, Jamie Doncaster, Leander Louw, Liam Classen, Marike Wasserman en Roelf Winterbach.

Ons is baie trots op elke Nellie-atleet wat by die provinsiale kampioenskappe deelgeneem het. Die Nellies het hul spiere behoorlik gebult en die medaljes ingepalm. Die Nellies se gedrag op en van die veld af was noemenswaardig. Die Nellies het 41 atlete gehad wat vir MUSSA’s gekwalifiseer het en die atlete het in totaal 19 medaljes verower: 8 Goue medaljes, 6 Silwer Medaljes en 5 Brons Medaljes. Ons trots om te noem dat een van die Nellies-atlete met ‘n rekord weggestap het.

Baie geluk aan Alizé Engelbrecht wat die 70mH rekord vir dogters 0/10 verbeter het! Sy het die rekord verbeter vanaf 12.35 tot 11.86 en het 1000 punte op die ASA-tabel daarvoor ontvang.

Hier volg nog uitstaande prestasies bo 800 ASA-punte:

• Roelf Winterbach stoot 11.46m met die gewigstoot vir seuns 0/11 (803 ASA-punte).

• Jamie Doncaster hardloop 11.23 met die 80mH (927 ASA-punte) en hy het onder 12 sekondes gebreek met die 100m. Hy het 11.74 op die 100m behaal wat uitstekend is vir 0/13. Jamie het ook in die 200mH (829 ASA-punte) behaal.

• Marike Wasserman hardloop 11.83 met die 75mH (876 ASA-punte) en 30.56 met die 200mH (834 ASA-punte).

• Celeste Classen stoot 10.07m met die gewigstoot vir 0/13 dogters (828 ASA-punte).

• Aimee Dippenaar hardloop 12.84 met die 70mH vir dogters 0/10 (898 ASA-punte)

• Jayde Betts hardloop 13.47 met die 100m (803 ASA-punte).

Groot 5-Tennistoernooi ‘n hoogtepunt ondanks reën

‘n Reënerige naweek in die Laeveld het vele sportbyeenkomste laat sneuwel, maar NHS se Groot 5-Tennistoernooi het voortgegaan. Die toernooi het Vrydag 17 Februarie afgeslaan en puik tennis is op die bane van NHS, Laerskool Nelspruit, Curro Nelspruit, Panorama (Matumi), Van Riebeeckpark en Nelspruit Primary gespeel. Spel is vroeg onderbreek met geweldige reënbuie wat die toernooi-organiseerders genoodsaak het om die formaat van die rondtomtalie wedstryde te verander. Wedstryde is Saterdagoggend hervat, maar is later weer deur die reën onderbreek. Menlopark en Paul Roos Gimnasium se seunspanne het eers Saterdagaand in die finaal teen mekaar te staan gekom. Die toernooi is na afloop van hierdie finaal met ‘n prysuitdeling by NHS se tennisbane afgesluit. Hierdie toernooi bied vir NHS se spelers en besoekers die geleentheid om die tennisjaar op ‘n hoë noot voor die ligawedstryde te begin. Hier volg die naweek se uitslae:

Beste spangees:

• Afrikaans Hoër Seunskool

Beste sportmanskap:

• Dogters: Leoni Weirich wisseltrofeeHoërskool Stellenbosch

• Seuns: Lendo Vomkel wisseltrofeeHoërskool Monument

• Individuele melding: Aletta Smit_AHMP, DW Venter_Boland Landbou, Inge Victor_ Wilgerivier, JP Snyman_AHS, Bianca Alberts_AHMP, Jan-Harm Lessing_Paul Roos Gimnasium.

Dogters:

1. Hoërskool Nelspruit (tweede jaar agtereenvolgend).

2. Hoërskool Waterkloof.

3. Hoërskool Stellenbosch .

4. Afrikaans Hoër Meisieskool.

5. Hoërskool Garsfontein.

6. Hoërskool Wilgerivier.

7. Hoërskool Nelspruit (2).

8. Hoërskool Monument.

Seuns:

1. Paul Roos Gimnasium (2de jaar agtereenvolgend).

2. Hoërskool Menlopark.

3. Gesamentlike 3de plek: Afrikaans Hoër Seunskool en Boland Landbouskool.

4. Hoërskool Garsfontein.

5. Hoërskool Waterkloof.

6. Hoërskool Monument.

7. Hoërskool Nelspruit.

8. Hoërskool Wilgerivier.

9. HTS Middelburg.

Alizé Engelbrecht, Aimee Dippenaar, Dandré Louw, Jade Betts en Liam Classen. Leander Louw, Jamie Doncaster, Roelf Winterbach, Celeste Claasen en Marike Wasserman. Ashley Erasmus Kian Mouton Sheba Sithole
Oosthuizen
Lize

LAERSKOOL WITRIVIER WHITE RIVER PRIMARY SCHOOL

Atletiek / Athletics 2023

Congratulations to the following learners who performed so well at the Mpumalanga Championships. / Veels geluk aan die volgende leerders wat so goed presteer het by die MpumalangaKampioenskappe.

PENRYN COLLEGE

Mpumalanga Inter High Swimming Gala

Erin Beyers won five out of the six events in which she participated. Erin had the Best Individual performance for the event and was awarded the Senior Victrix Ludorum as the best female swimmer. Miela Banza won four out of the five events in which she participated. Miela had the Best Individual performance for the event for the girls 15 years and under and was awarded the Junior Victrix Ludorum as the best female swimmer. (Photos: Hennie Homann)

Penryn participating at the The Buco Lowveld Interhigh on 25th of February at Highschool Lydenburg. Penryn retained the Percentage Cup at the Inter High event. Photos: Hennie Homann

HOËRSKOOL ROB FEIRRERA HIGH SCHOOL

Robbies by Laeveld Interhoër

Dirigente

Alize Fourie 7th place in the shotput. Danicka Groenewald 7th place in the 1200m. Ciska van der Merwe 5th place in the 1200m. Janke Steenkamp 5th place in the 800m. Jeanne Badenhorst 7th place in the Markus Britz 7th place in the shotput. Mabutfo Pilson 3rd place in the 150m hurdles. Miane Bosch 4th place in the high jump. Erin Beyers Miela Banza Jayden Rautenbach Tiffany Marshall Michael Swanepoel Baie geluk aan Jayden Rautenbach, Tiffany Marshall en Michael Swanepoel wat die Mpumalanga Swemspan gehaal het. Ons eindig algeheel 3de. (Photos: Hennie Homann)

Celebrating the Uplands College Athletes!

On Friday 3rd March, the Uplands College athletes attended the Ehlanzeni District Championship that were held at Hoërskool Nelspruit. We would like to applaud and congratulate the following five athletes who qualified for the Mpumalanga Championships that will take place on Saturday 11th March at the Secunda Stadium.

Katelyn Kotze, Luyanda Mbatha, Míckal Bakker, Lily Rose and Joshua Zumbika. Uplands College congratulates them on their success, as well as their fearless efforts and achievements. You have the fire in your heart and the determination to reach your end goal. We wish you all the best for the Mpumalanga Championships. (Photo Credit: Hilton Kotze).

HOËRSKOOL BERGVLAM

Inter high 2023

Well done to the following achievers at the 2023 Inter high;

1st Place:

• Milde Cronje – 800m

2nd Place:

• Milde Cronje – 200m

• Sisande Gwambe – 1500m

• Jada Bates – Long jump

• Sibusiso Nkalanga – 1500m

• Relay u.14 – Boys

3rd Place:

• Cian Maritz – Shotput, Javelin and Discus

• Amu Nyathi – 800m and 1500m

• Sisande Gwambe – 800m and 400m

• Milde Cronje – 400m

• Kozathi Nkasephayo – 300m hurdles

• Lwande Maseko – 100m

• Bonganjale Mabuza – 100m

• Lukhele Sakhile – High jump

• Janel van Wyk – Discus

• Sibusiso Nkalanga – 800m

• Edwin Ndzimeni – 800m

• Jan Harm van Wyngaard – Discus

• Blessing Dhlamini – 200m

• Phisane Nhlamulo – 200m

• Ethan Fulton – Long jump

• Relay u.15 – Boys

• Relay u.16 – Girls

• Relay u.17 - Boys

Midmar Mile Medal winners

Congratulations to all the Midmar Mile swimmers. Athletes that raised money by swimming for Choc as part of the Hillcrest Herd: Overall amount Raised: R83 000

• Taylor Von Tromp - Time - 37min (Raised R1850)

• Heinrich Freitag - Time - 30min (Raised R1500)

• Franky Del Grande - Time - 34min (Raised R1500)

• Jamey Grobbelaar - Time - 35min (Raised R1900)

• Ashlee Taylor - Time - 45min (Raised R2000)

• Ludick Erasmus - Time - 30min (R3500)

• Emma Atkinson and Michaela Clegg swam in both the choc and individual races (2 x midmar miles) Emma Atkinson Times 29min for choc, 27min for individual (Raised R3000)

• Michaela Clegg Times 31min for choc, 29min for Individual (Raised R11741)

• Meeka Eistetter - Time 51min

• Peridot Greef - 53min

HHS Swimmers

Results are as follow:

Junior Victrix Ludorum - Kayla Jade Van

Junior Victor Ludorum - Ludick Erasmus

100m Freestyle – Girls - Kayla Jade Van

100m Freestyle – Boys - Cuan Le Roux

LAERSKOOL LAEVELD

Tennis

Ons het ‘n kort maar besige tennisseisoen gehad. We had 5 senior teams that played in the league. The first team, boys and girls, and third team, boys and girls ended second in the league and our second team boys ended third . Baie geluk en dankie vir al julle harde werk. Ons het ook met 21 kinders by die o/11 tennis rondomtalie toernooie deelgeneem oor 4 naweke. At the end of it all, our school ended second. Elkeen wat deelgeneem het het ontwikkel met sy spel en het dit baie geniet. Ons sien baie uit na ons volgende seisoen. We also want to congratulate the following players who were chosen for the u/13 Mpumalanga tennis team: Simoné Swart. Evan Jacobs and Joshua Hoffman. Welgedaan / Well done!

• 100m Individual Medley – Girls - Kayla Jade van Heerden

• 100m Individual Medley – Boys - Jaden Mclean

• Victrix Ludorum - Emma Atkinson & Sophie de Kock

• Victor Ludorum - Cuan Le Roux

Mbombela- kringtoekennings / Mbombela circuit awards

Die volgende leerlinge was genooi na die Mbombela Kringprysuitdeling en was deur ons Hoof, Mnr Niël Jacobs vergesel. Juniorfase beste lesers van 2022: Jane Bronkhorst (Gr.1), Lene Steyn (Gr.2), Mia Erasmus (Gr.3) The following Senior phase learners are the school’s top academic achievers of 2022: Nathan Roelofse (Gr.4), Emily Pieterse (Gr.5), Heidi Hoffman (Gr.7) en Simone Cussons (Gr.7). Baie geluk aan elkeen van julle, Laerskool Laeveld is trots op julle!

Atletiek 2023

Daar het 20 atlete van Laerskool Laeveld aan die Ehlanzeni atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die volgende 6 atlete het 4 Maart aan die MPU atletiekbyeenkoms deelgeneem. Geluk aan almal, julle maak ons skool trots. Thank you for your hard work and perseverance. We look forward to the next athletics season. Congratulations to Mia du Preez girls o.13 who finished 4th in discus and shot put at the Mpumalanga athletics event last weekend in Secunda

Jaden Mclean Emma Atkinson & Sophie de Kock Kayla Jade van Heerden Ludick Erasmus Christiaan Burger Milde Cronje Cian Maritz Tenika Smith Phodiso Moloto
Anrich Botha 3de Span Leanie Alberts 3de Span Suné Fourie 3de Span Graham
Chizelle Beattie 3de Span Eriché Beattie 3de Span Miané Swart 1ste Span Josua Swart 2de Span Lian Bam 2de Span JB Swart 2de Span Nicolas Hanekom 2de Span Ruben van Niekerk 3de Span Albert
3de Span Evan Jacobs 1ste Span Nathan Roelofse 1ste Span Simoné Swart 1ste Span Joshua Hoffman 1ste Span Marlu van Wyk 1ste Span Heidi
1ste Span Miekje
1ste Span
Esterhuyze 3de Span
Myburgh
Hoffman
Coetzer
Pieter Henning Zuhan Joubert
Lara
Mouton Washu Tshikohela Mia du Preez Xiluva Khoza

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.