1 minute read

HOËRSKOOL BERGVLAM

Next Article
HTS WITBANK

HTS WITBANK

Topmatrieks 2022

Ons is trots op on matriekklas van 2022. Dit is vir my ‘n voorreg om die uitstekende matriekuitslae van ons “Vlammies”, wat ook puik individuele prestasies insluit, met u te kan deel. Ons skoolslaagsyfer is 99%.

Topmatrieks 2022

MHS se matrieks wat die NSS eksamen afgelê het in November en Desember 2022, het weereens verwagtinge oortref. Die gemiddeld van die 161 leerders is 63.8%. Met ‘n slaagsyfer van 100% en 83.22% leerders wat kwalifiseer vir Baccalaureusstudies, maak dit Middies die nr. 1 akademiese skool in die provinsie. MHS spog met niks minder as 188 A-simbole, 226 B’s en 275 C’s. 134 van MHS se 161 leerlinge kwalifiseer vir Bachalareusstudies aan universiteite van hul keuse, terwyl 25 kwalifiseer vir Diplomastudies aan ander tersiêre instansies.

This article is from: