AWSUM Noord-Kaap Maart 2023

Page 1

NOORD-KAAP THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za MARCH 2023 Celebrating school achievements in South Africa KATHU RIETBOK STR, KATHU | 053 723 4612 INTERHUIS ATLETIEK FREE GRATIS PRIZEGIVING ACHIEVERS NOORD-KAAP ATLETIEK SWEM REKORDS SPAT AKADEMIESE PRESTEERDERS INTERSKOLE ATLETIEK TENNIS AWSUM NEWS
Download past exam papers, per grade, per subject on www.awsumnews.co.za

AWSUM gesels met Retief Goosen oor sy skooljare

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Aan watter sport het jy op skool deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binne senter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen?

Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

ONDERHOUD Toekoms street 29 Upington www.mahindra-upington.co.za Kantoor 054- 3325691 Yvon 0825656837 Ivan 0827733308 Fred 0827954414
My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan.
Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram
`n Jong Retief
Retief Goosen saam met Gary Player (Foto: Instagram)

HOËRSKOOL MARTIN OOSTHUIZEN

Noord-Kaap Atletiek

Baie geluk aan Teddy Gaetsewe, Danel Hayes, Joshua Kasimbingue en Joré Wessels wat in die ZFM-span opgeneem is, vir deelname aan die Noord-Kaap Atletiekkampioenskappe.

Toerspanne 2023

2023 Hoërskool Martin Oosthuizen Hokkie Toerspan.

2023

Martin Oosthuizen Rugby Toerspan.

(Goud - hamergooi en silwergewigstoot, Beste o.19 Dogtersatleet), Joré Wessels (Silwer - hamergooi)

Danel Hayes neem aan Noord-Kaap tennisproewe deel en behaal 1ste dogters o/19 posisie in die NK-provinsie. Danel is ook Nr 1 onder 19 dogter in die Interprospan. Interpro is ‘n gekombineerde span van o/16 , o/17 en o/19 wat teen die ander 8 provinsies deelneem om ‘n S.A. span te kies.

Earl Loxton, Martienus Blom, Juandré Kruger (Sportfasiliteerder en Hoofafrigter), Xander de Beer, Heineke vd Heever. Agter: Schalk Engelbrecht, Johan Majiedt, Johan van Niekerk, J. J. Jansen van Rensburg, Brailon Brandt (afrigter), Herman Louw, Zander Oberholster, Henré van Heerden, Jaun Scheepers, Dirk Myburgh, Joshua Kasimbingue, Teddy Gaetsewe, J.G. Kruger, Wilmar du Plessis. Afwesig: Jethro Möller, Mickyel Stockholm, Vern-Lee du Plessis.

ST PATRICK’S CBC KIMBERLEY

8th Annual Family Picnic and Colour Splash Cricket

Our u.13 opening batsmen, Kieran Adams and Hayden Ramsay, have been in fine form of late. These two gentlemen shared a mammoth 185-run partnership against the Frank Roro Hub two weeks ago, where Kieran scored 57 not out, while Hayden came extremely close to scoring a century, with a knock of 92 not out. For these stellar performances, Kieran received 2 matchballs, while Hayden received 4 match-balls in today’s Senior Primary Assembly.

Hayden Ramsay (Grade 5) also added to his tally of centuries, scoring an impressive 103 runs (not out) off just 68 balls in the u.11 cricket match against Staats Primary School.

Kieran Adams and Hayden Ramsay Teddy Gaetsewe (Silwer - 100m en 400m) Joshua Kasimbingue (Silwer - 100m) Voor: Me. Maré-Louisa Koegelenberg (Afrigter), Chanel Theron, Lee-Ann van Rooyen, Danel Hayes, Nadia Bester, Anja Strauss. Agter: Katelyn Gagiano, Marijke Mans, Alandi Visser, Nerina Combrinck, Ilze Duvenhage, Melissa Brand, Yulia Smith. Voor: Hoërskool Danel Hayes Danel Hayes Tennis

Atletiek 2023

Hartswater Top 20-Span:

Voor: Juandré van Wyk (Sportfasiliteerder en hoofafrigter) Johan Majiedt, Teddy Gaetsewe, Joshua Kasimbingue.

Middel: Ben Mans ,Oujan van Niekerk, Johan van Niekerk, Dries Kruger, MJ Hattingh, Martienus Blom, Jaun Scheepers, Frans Burger.

Agter: Me. Mare-Louisa Koegelenberg (afrigter), Danel Hayes, Josette Olivier, Joré Wessels, Ilene van Niekerk, Mia van Straaten, Katelin van der Merwe, Liané Stadler, Karabo Moemane.

Ons top 20-span het goed presteer en kon algeheel 8ste eindig uit 30 skole wat deel geneem het. Ons medaljewenners by die byeenkoms was:

• Leané Stadler (brons - hamergooi)

• Danel Hayes (goud - hamergooi en silwergewigstoot)

• Oujan van Niekerk (goud - hamergooi)

• Jaun Scheepers (goud - hamergooi)

• Dries Kruger (silwer - spiesgooi)

• Teddy Gaetsewe (silwer - 100m en 400m)

• Joshua Kasimbingue (silwer - 100m)

• Afwesig: Jore Wessels (silwer - hamergooi)

Lees jou skool se skoolnuus aanlyn op www.awsumnews.co.za

KIMBERLEY SKOOLNUUS AWSUM

Hoërskool Duineveld Atletiek

Vrydag, 17 Februarie, het 33 Diamantveldatlete deelgeneem aan die Sentraal Top 20 byeenkoms in Bloemfontein. 18 Medaljes word altesaam verower.

Die volgende atlete verower medaljes:

• Megan Liebenberg, Dogters O/15 Hamergooi, Goud.

• Danika Roets, Dogters O/15 Hamergooi, Brons.

• DC Beaton, Dogters O/15 Hoogspring, Brons.

• Mieke Smit, Dogters O/15 400m, Silwer en 800m, Brons.

• Carmen Louw, Dogters O/17 800, Silwer.

• Ulani Uys, Dogters O/17 100m, Brons.

• Ruan Deetlefs, Seuns O/15 Hamergooi, Goud.

• Harry I’ons, Seuns O/17 Spiesgooi, Goud.

• Valentino Lenge, Seuns O/17 200m, Silwer.

• Janes Labuschagne, Seuns O/19 200m, Goud en 400m, Silwer.

• Hardus van der Merwe, Seuns O/19 800m, Brons.

• Miné Kriek, Dogters O/15 Verspring, Brons.

• Micke Muller, Dogters O/15 Hoogspring, Brons.

• AJ Conradie, Seuns O/19 Hoogspring, Brons.

Hartswater Top 20 Medalje Wenners

Voor: Leané Stadler, Danel Hayes. Agter: Oujan van Niekerk, Jaun Scheepers, Dries Kruger, Teddy Gaetsewe, Joshua Kasimbigue.

Op 18 Februarie 2023 het 19 van Diamantveld se atlete deelgeneem aan die Hartswater Top 20 byeenkoms te Hartswater en het as volg presteer:

• Anika van der Merwe, Dogters O/17 400m, Vierde en in die 800m, Vierde.

• McKayla van der Linde, Dogters O/15 800m, Vierde.

• Hanco Klopper, Seuns O/15 100m Hekkies, Vierde en in die Verspring, Goud.

• Juan du Plessis, Seuns O/15 Hoogspring, Brons.

• Miné Kriek, Dogters O/15 Hoogspring, Goud.

• Minet Cilliers, Dogters O/15, Spiesgooi, Vierde.

• Gerlea Smit, Dogters O/17 Spiesgooi, Silwer.

• Janco Marx, Seuns O/15 Hamergooi, Goud.

• Dian de Bruyn, Seuns O/15 Hamergooi, Brons.

• Megan Liebenberg, Dogters O/15 Hamergooi, Goud.

• Danika Roets, Dogters O/15 Hamergooi, Silwer.

• Ansie Botes, Dogters O/17 Hamergooi, Silwer.

• Theunis Janse van Rensburg, Seuns O/17 800m, Silwer.

Megan en Danika breek albei die Hamergooi rekord.

Megan wen die trofees vir Beste Veld Atleet en Beste Individuele Prestasie.

Hoërskool Martin Oosthuizen
NEWS

Noord-Kaap provinsiale swem

Caylin Gous (Graad 12), Dewet Gous (Graad 9) en Janco Grobbelaar (Graad 8) het gedurende die Desember vakansie aan die Noord-Kaap provinsiale swem kampioenskappe in Kathu deelgeneem en het die volgende provinsiale rekords verbeter tydens die byeenkoms:

• Janco Grobbelaar: Janco verbeter die 2012 Noord-Kaap provinsiale rekord in die 100m vlinderslag in die O/13 kategorie.

• Dewet Gous: Dewet verbeter die 2004

ATKV-Debatskompetisie

Van Hoërskool Diamantveld se leerders het ‘n debatskursus bygewoon in Bloemfontein ter voorbereiding vir die jaar se ATKV-Debatskompetisie.

o.15 Hamergooirekord

Stigtersdag 2023

Ons het ons 88ste bestaansjaar gevier en het behoorlik makietie gehou. Die nuwe hoofleiers het hulle intree toesprake gelewer, Barco Scheffer het sy erekleure baadjie verower en die nuwe verteenwoordige raad van leerders het hulle name vasgepen op papier om deel te raak van die geskiedenis van Diamantveld. Michaela Beukes en Enrico Lubbe, hoofleiers in 2018, was die gassprekers en het virtueel ingeskakel om die nuwe graad 8’s en matrieks toe te spreek. Dankie vir elke ouer, erelid en leerder wat hierdie dag saam met ons kom vier het.

Dewet Gous, Caylin Gous en Janco Grobbelaar Megan Liebenberg Baie geluk aan Megan Liebenberg met haar nuwe hamergooi rekord van 49.01m.

HOËRSKOOL DIAMANTVELD

Kleureatletiek

Diamantveld se stem het weergalm in Kimberley. Die ligblouspan het die meeste gees gewys en die beste presteer in die velditems en die geelspan het die beste presteer in die baanitems. Geluk aan die geelspan wat as oorwinnaars uit die stryd getree het. Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het! Ons waardeer ook elke personeellid se moeite wat die dag moontlik gemaak het.

LAERSKOOL EUREKA

Verwelkoming van Meneer Etienne Venter as die nuwe skoolhoof

o.13A Rugby Toergroep

Sterkte aan die rugby toerspan wat in Bloemfontein gaan toer.

o.13A Netbal Toergroep

aan die netbal toerspan wat in Bloemfontein gaan toer.

Voor: Kruger Hendriks, Johan J.v Rensburg, EJ Nel. Tweede Ry: Ben Hattingh, Keelo Daniels, Cornel Castle, Giovani Fidel, JC Strydom.

Derde ry: Keoratile Molakeng, Jeremy Ackerman, Lian Brand, Hennie Opperman, Janco Steinmann, Jadon Burger, Luan Thuynsma. Agter: Adriaan Buitendag, Christi-Han Kleingeld, SW Engelbreght, Keegan Strydom, Hannes Beukes, John Seaman, Gerhard Swart.

Voor: Abrenchia Scott, Qhara van Wyk en Lindi Steynberg. Agter: Karla Kock, Junemi Terblanche, Alissa Viljoen,Vicky Gouws, Carla Ellis.

Sterkte

HOËRSKOOL NOORD-KAAP

Graad 8 Klok Seremonie 2023 / Grade 8 Bell Ceremony 2023

SA Junior National Bowls Flamingo Aquatics Gala

Kieran Kelly, grade 12, and Keegan Minopetros, grade 8, have been selected to represent their province at the SA Junior National Bowls Championship being held in Bloemfontein from April 3-6. Congratulations to you both! NCH is extremely proud of you!

Archery

Haajirah Hunter has recently been chosen to represent the South African National Developing Team in Archery

Our swimmers, Alisha Stanfley and Vasco Theron took part in the Flamingo Aquatics Gala 24-25 February 2023 and did exceptionally well. Alisha received 3 gold and 2 silver medals and Vasco walked away with 4 gold medals. We are super proud of these swimmers!

The journey of becoming a true Adnitor. Keegan Minopetros and Kieran Kelly Haajirah Hunter Alisha Stanfley and Vasco Theron

Netbal Eerstespan - Toerspan Hokkie Eerstespan - Toerspan

Hulle is `n baie gemotiveerde span met goeie karakter en sien baie uit na die toer na Mosselbaai. Die o.19A hokkiespan werk hard en is baie gemotiveerd en opgewonde vir die AJ Sportweek te Mosselbaai van 29 Maart tot 5 April 2023.

Voor: Lindiwe Maribe, Janestie Vermeulen, Meagan Loots, Leané van Heerden, McKylla van der Westhuizen en Melaine Germishuys.

Agter: Málike Thuynsma, Davy-Ann Mpadi, Eunice Tatyia, Chrizaan Saunderson, Shana Matthys en Owami Mayekiso.

Voor: Michelle Burrows, Keamogetse Vundisa, Miike Booysen (K), Guineveré Owen, Monique Kock en Jozette Calitz.

Agter: Mikayla Jordaan, Melandrie Griesel, Kayleen Myburgh, Lize Marais, Roenaldi van Meyeren, Zeldean Haai en Celeste van Tonder. Afwesig: Nikita Veldkamp (O/K)

Rugby Eerstespan - Toerspan

rugbyspan sal op die Arthur Johnson Sportweek, asook teen Langenhoven Gimnasium kragte meet, van 29 Maart tot 5 April 2023.

Voor: Dudley Bekker, Byron Witbooi, PJ Calitz, Ensley Skermand, Dillon van Wyk, Lionel van Schalkwyk, Feroisci Kock, Carridean van Wyk, Marven Ross, Keenan Rooi en Darryl Jacobs. Agter: Ruan Strydom, JJ Diedericks (K), Appa van Wyk, Junade Jonas, Elcolm Botha, Jarred Naude, Noah Clark, William Oliver, Eugene J.v. Rensburg, Jayden van Wyk, Dewald Swartz (O/K), Marcus Pop en Wentzel Venter. Afwesig: Rorisang Ditake en Junior Buffel.

KIMBERLEY BOYS’ HIGH SCHOOL

Frances Baard Region athletics

1st place (Gold) for Long jump and 2nd Place (Silver) for High jump.

KHS Science Club

Lesedi Ramokonupi, Tshiamo Molusi, Lwanda Mokae, Omphemetsi Riet and Thuto Landry in collaboration with the Northern Cape Entrepreneurship Academy conducted a hydroponics project demonstration for the Northern Cape Department of Economic Development and Tourism.

Tumisho Nteeo
HOËRSKOOL ADAMANTIA
o.19A
Growing Beyond Earth project

Cricket Team and Cheerleading Squad

Kimberley Girls’ High School has introduced two new extra-mural activities to the school’s roster this year. For the first time ever, Kimberley Girls’ High has a girls cricket team as well as a cheerleading squad.

Cheerleading Squad Cricket Team

NEWTON PRIMARY SCHOOL

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is om hul skool te teenwoordig as hoofleiers vir 2023.

Krieket

Die o.11A krieketspan het die 2023 krieketjaar op n hoë noot begin met twee oortuigende oorwinnings teen St Andrews. In die T20 wedstryd het Saints die loot gewen en gekolf. Tashreeq Riddles neem 6 paaltjies vir 7 lopies en Saints word uitgeboul vir 44. Newton wen die wedstryd met 8 paaltjies. In Saterdag se wedstryd het Newton die loot gewen en eerste gekolf. Newton behaal 253 almal uit, Carlo Viljoen die uitblinker met 64 lopies.

Voor: Albert Eillert (Hoofseun) en Megan Bothma (Hoofdogter).

Agter: Louise Liebenberg (Onderhoofdogter), Tayla Shone (Onderhoofdogter), Jan-Louis de Vries (Onderhoofseun) en Alistair Rheeder (Onderhoofseun).

Baie geluk aan Lehané Lategan wat deelgeneem het aan die Tweekamp Interprovinsiaal in Oudtshoorn waar sy n silver medalje ontvang het.

Die o.13A krieketspan het die 2023 krieketjaar op n hoë noot begin met twee oortuigende oorwinnings teen St Andrews.

In die T20 wedstryd het Newton die loot gewen en gekolf. Newton teken 178 vir 2 aan met Aiden Dodd 82* en Schalk van Rensburg 43*. St Andrews teken 79 vir 6 aan. Newton wen die wedstryd met 99 lopies. In Saterdag se 50 beurte wedstryd het Newton die loot gewen en weer eerste gekolf. Newton behaal 259 vir 8. Cobus Fourie teken 72* lopies aan en Luan Coetzee 66*.

Tashreeq Riddles

LAERSKOOL ORANJE-NOORD

Noord-Kaap Atletiek

Die leerders van Laerskool Oranje-Noord het op 4 Maart aan die Noord-Kaap Atletiekkampioenskappe deelgeneem waar die span aangewys word wat aan die Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiekkampioenskappe gaan deelneem.

Tennis

Hierdie leerders het op 24 en 25 Februaire aan die Synergycup Tennistoernooi in Kimberley en Grahamstad deelgeneem. Daar neem spanne van die Noord-Kaap, Eden, Boland en Wes-Kaap deel. Baie geluk met die mooi prestasie.

Swem

Tydens NCASA sprints op 3 en 4 Februarie in Upington waar 7 klubs deelgeneem het, het Sacha Willemse vir die SA National Juniors gekwalifiseer met die tye wat hy behaal het. Hy het ook 7 goue, 4 silwer en 1 brons medalje verower. Hy gaan vanaf 21 –25 Maart in Durban deelneem. Baie geluk en baie sterkte.

Skiet Tweekamp

Laerskool Oranje-Noord se skuts het 11 medaljes losgeskiet by die eerste liga van NKSSV. Jasper Luttig kom eerste en Arnu van der Merwe derde in die o/14 Target Sprint. Baie geluk ook aan: Carla Hanekom: Goud 3P veer, Brons 10m staan), Arnu van der Merwe: (Silwer 3P sporter, Goud 10m staan), Mariné du Rand: (Brons o/12 pistool), Daniël Davis: (Brons 3P Veer, Goud 10m staan veer) en Lorika Stewart: (Silwer in die 3P en 10m veergeweer o/14).

Laerskool Oranje-Noord het Saterdag, 25 Februarie deelgeneem aan die Griekwaland-Wes Tweekamp Kampioenskappe in Kathu. Laerskool Oranje-Noord het die trofee vir die beste Laerskool Tweekampspan gewen. Die volgende leerders is gekies vir die Griekwaland-Wes Tweekampspan wat Griekwas op 1 April by die Nasionale Tweekamp Kampioenskappe in Stellenbosch gaan verteenwoordig: Llewellyn Orffer, Phillip Riley, Dehan Lubbe, Charlotte Mathewson, Hugo van den Bergh, Noah Visser, Lisan Joubert en Rynhardt van den Bergh. Baie geluk met die groot prestasie!

Lehané Lategan Carlo Viljoen o.11A Krieketspan o.13A Krieketspan Pierre van Rooyen, Anlo Combrinck, Joryelle Koetzee, Chase Hoffman, Milan Viljoen, Sven Els, Donald Blaauw, Arno Wort, Mija Barlow, Charlotte Mathewson, San-Mari de Jager, Hailey Jansen, Cailyn Koekemoer, Alvonique Newman, Sibulele Mafilika Willanie Knoesen, Isedore de Witt, Alexander Hodgson, PD Nagel, Danet Verster. Mariné du Rand, Carla Hanekom, Daniël Davis, Mev. Minnet van Niekerk, Jasper Lüttig, Arnu vd Merwe en Lorika Stewart Noah Visser, Lisan Joubert, Rynhardt van den Bergh. Dehan Lubbe, Hugo van den Bergh, Charlotte Mathewson, Phillip Riley en Llewellyn Orffer. Sacha Willemse
CURRO KATHU
Thorne Paul Primary School: Victor Ludorum JD Burger High School: Victor Ludorum (Junior) Damian Mathys High School: Victor Ludorum (Senior) Michaela Mitchley High School: Victrix Ludorum (Junior) Brigitte Gevers High School: Victrix Ludorum (Senior) Mari Bezuidenhoudt Primary School: Victrix Ludorum
Well done to the following learners who worked hard for what they achieved. Top Achievers
Santine van der Merwe Curro Kathu learner of the year.
CHIP REPAIR • ALUMINIUM DOORS • SHOWER & PANELS • FIRE PLACE & BRAAI • ALUMINIUM WINDOWS • WINDSCREEN REPAIRS • EXPANDA SAFETY DOORS • EARTHMOVING EQUIPMENT WINDOWS • ALL WINDOW, MIRRORS & GLASS FITMENT MOBILE WINDSCREEN UNIT 053 723 1177 073 378 6421 KATHU SAFETY DOORS BURGLAR BARS Order platters and Cakes for any occasion HERITAGE MALL KATHU 053 723 1131 admin@mbkathu c co za Brand New Look! LAERSKOOL KATHU Ons is trots op ons leerders wat so goed presteer het. Atletiek Victor and Victrix Ludorum
Nie in volgorde nie: Christell Botha, Juvanke de Villiers, Mieke Theron, Mienke Pretorius, Ilé Nortje, Clara Esterhuizen, Zanné Barnard, Kian Louw, Joshua Wolstenholme, Lj de Villiers, Jaywine vd Westhuizen, Nathan Hattingh, Jay-dee Chimalizeni, Terblanch du Plessis, Christiaan Barnard, Lia vd Walt.

Kathu High School Cricket

The cricket season has offially come to an end. Once again Kathu High School performed exceptionally well. All three teams qualified for the semi finals of the league and the u.19 boys and girls teams played the league finals. Kathu High School is very proud of all our cricket players and coaches.

Hoërskool Kathu is baie trots op Mnr. Clint Van Tonder (Atletiekhoof) wat aangewys is as die JTG Streek se atletiek afrigter. Mnr. Van Tonder vergesel die span van 50 atlete (8 van Hoërskool Kathu) na die Noord Kaap atletiek byeenkoms wat eerskomende Saterdag in Kimberley plaasvind. Mnr. Van Tonder het ‘n puik kleure atletiek aangebied vroeër die jaar en speel ‘n groot rol in al die rekords wat deur HSK atlete sover die jaar verbeter is.

Op Saterdag 18 Februarie het 11 van HSK se atlete aan die Hartswater Top 20 atletiekbyeeneenkoms deelgeneem.

Die atlete het hulself uitstekend van hul taak gekwyt.

Die uitslae is soos volg:

• 400h D19- Sharike Rossouw - Silver

• 200m S17 - Ashrand Rooi - Silver

• Spiesgooi D19 - Elizma Erasmus - Goud

• Verspring D19- Sharike Rossouw - Silver

JY is uitgenooi!

Dit is nuut en dis opwindend en
van
is,
Kom ons ondersteun plaaslik, eet plaaslik, koop plaaslik en geniet plaaslik! LoveLocal #LoveKathu Volg ons op Facebook: LoveLocal - Kathu
die beste
als
HOËRSKOOL KATHU
Front: Kriste Damons, Faith van Wyk,Elizma Erasmus, Wilmiri de Jager, Megan Grobler, Sonika Grobler. Back: Chanel Erasmus, Mienke Rossouw, Siphhe Nilwe, Mieke Coetzee, Elisma Cronje, Roeline Louw, Hope van wyk, Carmia Malan, Carmen Engelbrecht, Inge van der Westhuyzen, Jana Uys, Resego Balepile. Front: J Botha, C Erasmus. Back: P van der Merwe, SD Steyn, E van den Heever, D van Rooyen, G Stonestreet, C Willemse, R Esterhuizen, M Rudolph, D Hatting, J Labuschagne, S Brits. Mnr. Van Tonder Rifai Beukes, Kabo Holele, Jacques Kuhn, Sylvanique Leukes, Emmaneul Witbooi, Lorenzo Green, Ashrand Rooi, Sharike Rossouw, Elizma Erasmus, Fazline van Wyk. Hoërskool Kathu Atletiek

Mr & Miss Curro Kathu Finalists

Hoërskool Kathu Swem

Jacques Kuhn Baie geluk aan Jacques Kuhn en Tinus Barnard wat aan die SA Level 2 Regional Age Group Championships in Bloemfontein deelgeneem het. Jacques Kuhn het teruggekom met 5 goud, 2 Silwer en 1 Brons medalje en Tinus Barnard met 1 Silwer en 1 Brons medalje. Tinus Barnard
LAERSKOOL SEODIN AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 073 187 9539 and we will send you the PDF Kayla-Mia Markram Heel regs. Ons is trots op ons JTG Tennisspan. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is as ons Victor en Victrix Ludorum vir 2023. JTG Atlete wat deelneem aan Noord-Kaap byeenkoms. JTG Tennis Snr en Jnr Victor en Victrix Ledorum Hulle het deel geneem aan die Synergy Cup 2023. Noord-Kaap Tennis Noord-Kaap Atletiek

Hartswater Top 20 Uitslae Krieket

Na ‘n besige ses maande eindig die skole krieketliga vir Hoërskool Kalahari op ‘n dubbele hoogtepunte. Op Dinsdag 28 Februarie wen Kalahari die o.16 JTG T20 liga finaal voordat daar ‘n enkele bal geboul word.

Met twee Kalahari spanne, Geel en Maroon, wat in die finaal teen mekaar gespeel het was dit ‘n uitgemaakte saak dat die trofee sy staanplek op Kameelboompar sou vind. Wie sou egter die drama wat die finaal toe wel inhou kon voorspel? Na afloop van die voorgeskrewe 20 boulbeurte per span eindig die wedstryd gelykop. Nadat die o.16 spelersgroep presies gelyk in twee spanne gedeel word, 5 liga wedstryde elk, elk ‘n semi-finaal oorwinning, net om in die finaal presies gelykop te eindig. Dit wil gedoen wees. Wel toe speel die twee spanne ‘n “super over” wat die geelspan naelskraap wen, met Kalahari Krieket by vêrre die groot wenner. 24 uur later tree die Eerste krieketspan aan vir hul finaal teen Hoërskool Kathu. Goeie krieket word deur albei spanne

gespeel, met Kalahari wat ook die JTG o.19 T20 liga wen. Die 2022/23 krieketseisoen het verskeie hoogtepunte ingehou, die Kalahari spanne het uitstekend gevaar, maar verskeie spelers het ook op streek en provinsiale vlak hul voete gevind en baie goed gevaar. Kalahari krieketseuns het nuwe geleenthede soos bv die JTG o.19 span wat Paarl toe getoer het, asook die eerste FPL toernooi in Bloemfontein, met albei hande aangegryp. Speler ontwikkeling was aan die orde van die dag en verskeie spelers sal die 2022/23 seisoen onthou as een van persoonlike deurbrake op die krieketveld.

Die hooftepunt van die seisoen is defnitief vroeg in Januarie 2023, toe die Kalahari kolwers die wenlopies teen Hoërskool Waterkloof slaan om die Jaru o.15 toernooi in Rustenburg te wen.

‘n groot woord van dank aan afrigters, ouers en natuurlik NC Mining wat bankvas agter Kalahari Krieket staan.

HS Kalahari behaal ‘n algehele 7de plek by HS Hartswater se jaarlikse Top 20 byeenkoms met ‘n totaal van 2 goue medaljes, 5 silwer en 4 brons. Die medalje wenners is as volg:

Dogters o.17: Tidimallo Bojang - 100m Brons.

Mia Ekkerd - 800m Silwer en 1500m Goue.

Dogters o.19:

• Kaitlin Hoops - 200m Brons en 400m Silwer.

Seuns o.15:

• Resego Motshegwa - 300m Hekkies Silwer en 100m Hekkies Goud.

Seuns o.17:

• Karabo Josh - 400m Hekkies Silwer.

• Larona Molelekwa - 110m Hekkies Silwer.

Seuns o.19:

• Tsotello Tikane - 200m Brons en 100m Brons.

Seuns o.19 aflos span behaal ook ‘n algehele 6de posisie.

HOËRSKOOL KALAHARI
Hartswater se Top 20 byeenkoms. Eestespan wen teen Hoërskool Kathu. Kalahari Juniors wen Rustenburg toernooi. o.16 Spelers met die JTG o.16 trofee.

Atletiek

Huissport Tydens die jaarlikse huissport het die volgende leerders trofees ontvang:

• Senior Victor Ludorum - Wyndham

Bouwer

• Senior Victrix Ludorum - Janie Visser

• Junior Victor Ludorum - FJ Maritz

• Junior Victrix Ludorum - Mathilda

Terblanche

Hartswater Top 20

Tydens die jaarlikse Hartswater Top 20 het Duineveld die eerste posisie beklee, sowel as die tiende posisie met die tweede span. 2 atlete het ook spesiale trofees ontvang. Iza-Marize Odendaal is aangewys as die beste 0.15 Dogters atleet. Janie Visser is aangewys as die beste 0.17 Dogters atleet, asook die beste Hekkies atleet van die dag.

Krieket

teen die Lions van Upington. Na 20 boulbeurte eindig die span gelykop en in ‘n super boulbeurt behaal Velties 11 lopies. Die Lions kan nie by dit kom nie en Velties wen die wedstryd. T20 klubliga

INTERPRO-span (o.19)

Stephanie Kruger - 1ste in die Noord-Kaap (o.16)

Shani Steenkamp - 2de in die Noord-Kaap (o.16)

Ruhané Combrinck - 5de in die Noord-Kaap (o.16)

Mathilda Terblanche - 2de in die Noord-Kaap (o.15)

Carla Kuhn - 3de in die Noord-Kaap (o.15)

Rozanne Archer - 5de in die Noord-Kaap (o.15)

Janike Coffee - 8ste in die Noord-Kaap (o.15)

Janika Nel - 1ste in die Noord-Kaap (o.14)

Zander Boshoff - 1ste in die Noord-Kaap/1ste in INTERPRO-span (o.19)

Zander Steenkamp - 4de in die Noord-Kaap (o.19)

Phillip Kuhn - 3de in die Noord-Kaap/5de in die INTERPRO-span (o.17)

Tristan du Toit - 3de in die Noord-Kaap/5de in die INTERPRO-span (o.17)

Nico Hodgson - 6de in die Noord-Kaap (o.17)

Sales: Juan: 082 066 3156 | Marlene: 082 485 7115 Email: vecupington@gmail.com 69 Schroder Street, Upington, 8800 Vryburg - 053 927 3941 | 209 Market Street • KABELS, MOTORS & AANSITTERS • ELEKTRIESE BENODIGHEDE VIR HUISBEDRADING • LED PRODUKTE & LIGTE • SEKURITEITS PRODUKTE & KAMERAS • DOMPELPOMPE, SOLAR POMPE, SOLAR PANELE & INVERTERS • VERSKEIE REEKSE LUGREËLAARS
ELEKTRIESE HANDGEREEDSKAP UPINGTON / VRYBURG
HOËRSKOOL DUINEVELD
FJ Maritz, Mathilda Terblanche, Janie Visser, Wyndham Bouwer. Tennisseuns Tennisdogters Janika Nel o.14 Tennis Huissport Hartswater Top 20

Voor: Maritz, John-Dre Rooi, De Villiers Fourie, SD Botes (afrigter), Jose Garcia Martinez, Yassin Mvuyekure,

Agter: Kriek, Jaco Strauss, Dappie vd Ryst, Matt Proudfoot, Jano Kuhn, Alex de Gois, Migael vd Colff. Afwesig: Nico vd Westhuizen.

Voor: Zea Botma (K), Melissa Ross, Diana Maritz, Imke Venter, Juf Yolandi Botes (afrigter), Khanya Tanga, Gabi de Gois, Vera-Lee Mulder, Nika Matthys (o/K).

Agter:

Leone Barlow, Ree Strauss, Mnr. Matt Proudfoot, Henriette Burger, Marcel Lombard, Tyhaana Janse v Rensburg, Tune Malan.

Tweekamp

Uppies Atletiek

Drie van Uppies se atlete presteer uitstekend tydens die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms:

• Johan Louw 800m Seuns o.17 - Goud 1500m Seuns o.17 - Brons

PRIMÊRE SKOOL

Leerderraad 2023

Baie geluk aan die Voories wie verkies is tot die leerderraad vir 2023.

Voor: Kgotso Oliphant, Joh-Lynn Isaacs, Jampie Van Aarde, Nadine Willemse, CJ Botha, Lea-Ney Farmer, Franco Coetzee, Geroldine Farmer.

Agter: Cassidy Beukes, Nelmari Maass, Lawrence Kock, Stephanie Van Staden, Chris Kies, Miné Bruwer, Roux Erasmus en Janélle Bronkhorst

Hoofleiers 2023

Baie geluk aan die Voories wie verkies is as die hoofleiers vir 2023.

Janélle Bronkhorst (hoofdogter), Franco Coetzee (onder-hoofseun), Stephanie Van Staden (onder-hoofdogter) en Roux Erasmus (hoofseun).

• Amelie van Niekerk 100m Meisies o.17 - Goud, 200m Meisien o.17Goud

• Jacobus Wessels Hammergooi Seuns o.17 - Goud, Skywerp Seuns o.17 - Silver

Drie van ons kranige tennisspelers het op Vrydag n 24 Februarie 2023 en Saterdag, 25 Februarie 2023, aan die Noord-Kaap tennistoernooi in Kimberley deelgeneem. Hulle kwyt hulself baie goed van hulle taak. Baie geluk!

Jampie van Aarde

Tennis Tweekamp

Stephanie van Staden

Willem van Aarde

Drie van ons leerders het op 25 Februarie 2023 deelgeneem aan die Griekwaland Wes tweekamp in Kathu. Ulrich Louw en Mieke Boshoff kwalifiseer ook om op 1 April 2023 aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Stellenbosch deel te neem. Baie geluk!

Mieke Boshoff

Johan Louw, Jayden Vries, Dappie vd Ryst en Lida Louw.
o.19. • Lida Louw: Goud
Meisies o.15.
Johan Louw Amelie van Niekerk Jacobus Wessels
• Johan Louw: Goud - Seuns
-
• Jayden Vries: Silver - Seuns o.19 en ook beste swemmer van die dag. Eerste Hokkie Seuns Eerste Hokkie Meisies Juan Bezuidenhout Ulrich Louw

Hartsies blink uit op die Atletiekbaan

Ons is trots op ons Hartsies wat so goed presteer het.

Atletiek

Top 20 atletiek uitslae/ Top 20 athletics results:

Goue medaljes:

• Jané Kruger vir hamergooi

• Demuncke Fourie vir 400m

• Lana McKenzie vir vir 100m Hekkies

• Nina Snyman vir Diskus

• Henré Kruger vir Spiesgooi

Silwer medaljes:

• Anjelle Carroll vir Spiesgooi

• Marko Moller vir Hamergooi

• Candin Coetzee Victor Ludorum Junior seun

• Jané Kruger Beste Hamergooi atleet

• Marco Moller Victor Ludorum Senior seun

• Milton Davids Beste langafstand atleet

• Lebone Tshaka Best hurdles athlete

• Nina Snyman Beste veld atleet

• Nina Snyman Victrix Ludorum senior meisie

• Simoné Fourie Victrix Ludorum Junior meisie

• Tshepang Motate Best track athlete

• Tshepang Motate Best 400m athlete

• Willem Nel Beste hoogspring atleet

Brons medaljes:

• D’nita Nel vir Hamergooi

• Nina Snyman vir Gewigstoot

• Liancke de la Rey vir Hamergooi

• Willem Nel vir Hamergooi

• Thapelo Racodi vir 400 m

• Benjamin Potgieter 100m hekkies

LAERSKOOL HARTSWATER
Vené Maritz Best baan atleet / Best track athlete Lesedi Louw Junior Victrix Ludorum Minhé Payne Senior Victrix Ludorum Iné du Plessis Best veld atleet / Best field athlete Isago Gwayi Junior Victor Ludorum Handré van der Merwe Senior Victor Ludorum
HOËRSKOOL HARTSWATER
Candin Coetzee Victor Ludorum Junior seun Lana Mc Kenzie Goue medalje vir 100m hekkies Simoné Fourie Victrix Ludorum Junior meisie
Tshepang
Best track
Demuncke Fourie Goue medalje vir 400m en Best 400m
Milton Davids Beste langafstand atleet Jané
Lebone Tshaka Best hurdles athlete Motate athlete
athlete
Kruger Beste Hamergooi atleet
Nina Snyman Victrix Ludorum senior meisie en Beste veld atleet
Malcolm Grewar Beste hoogspring atleet Willem Nel Beste hoogspring atleet Hoërskool Hartswater se atletiekseisoen is in volle swang. Die Hartsies presteer uitstekend op beide veld en baan. Baie geluk aan die atlete wat trofees ontvang het tydens die Kleuresport Atletiekbyeenkoms. Verder het Hoërskool Hartswater ook die gewilde Top 20 atletiekbyeenkoms aangebied in Februarie. Die Hartsie - atlete het weereens hulle kant gebring en is trots om die algehele vierde plek te neem vir die dag. Mooi so, Hartsies! Kleure atletiek trofees/House athletics trophies:

Noord-Kaap Atletiekkampioenskappe

wat aan die Noord-Kaap Atletiekkampioenskappe gaan deelneem het 4 Maart 2023.

Atletiek 2023

vir die

het 4 Maart in

Noord-Kaap Tennis 2023

SUMARIE MATERIALE & SKRYFBEHOEFTES

Stationery | Habby | Scrapbooking Fabrics | Wool

Kyle Olivier 80m Divine Kopang 75m Hurdles Kayla de Souza 150m Hurdles Baie geluk aan hierdie atlete wat ZFM atletiekspan gekies is. Die Noord-Kaap Atletiekkampioenskappe Kimberley plaasgevind. Fourie Smit Baie sterkte Fourie Smit. Ons is super trots op jou. Geniet n nwk propvol tennis! Mayihlome Mentile, Boago Toli en Refiloe Mofokeng. Boago Toli en Mayihlome Mentile. Drie leerders Boago Toli en Mayihlome Mentile met hulle goue medaljes in die 400m-H
▫ Eat ▫ Sleep ▫ CRAFT ▫ Repeat
9b Hoofstraat, Postmasburg
053 313 0660 sarie@sumariemat.co.za
|

Tennis

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is om vir Noord-Kaap by die Synergy Cup te verteenwoordig

Eerste Rugbyspan

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir ons eerste rugbyspan.

Tweekamp

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die Griekwaland-Wes span.

Dewald Gerber, Celine Scholtz, Christoff Swanepoel en Brian Muller. Afwesig: Gybert Jooste

Eerstespan Netbal

Voor: Juandré Steenkamp, Caleb Fisher(k), Micheal Lovemore (o/k), James Scholtz en Khandan Naicker. Middel: Shawn Wheeler, Gerrie Els, Darren Pretorius, AJ Wiid, Stefan Brummer, Janro Faber en Gershwyn Claasen. Agter: Raven Stellenberg, Ernest Vertue, NJ Eveleigh, Adriaan Jooste en Ronald Olyn.

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir ons eerste netbalspan.

Noord-Kaap Atletiek

Ons atlete wat aan die Noord-Kaap kampioenskappe deelgeneem het.

Voor: Johandri Visser, Mila Visser, Cailin Nel, Nicci le Roux en Chané Steenkamp. Agter: Lanthe Jansen, Celine Scholtz, Caretha Nel, Miné de Winnaar en Anke Taljaard.

Voor: Johané Fourie, Jasmine Matthews, Jac Cilliers, Charé Janse van Vuuren, Mariné van Bergen, Jacinda van der Linde, Mieke van den Berg en Zane Lefuthane Agter: Jané van Staden, Ulrika van Aswegen, Rolindi Krügel, Darren Pretorius, Jacques Voges, Ernine Erasmus en Connor Megaw

H
H E N L I E O N D E R N E M I N G S AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A
www.awsumnews.co.za HOËRSKOOL DOUGLAS
H
Maak seker jy lees die nuutste skole nuus in jou omgewing op die AWSUM nuuswebwerf!
LJ Bruwer, Christoff Gous, Jannis Cilliers en Jean Bruwer

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.