North West(August 2017) Primary - High Schools

Page 1

NORTH WEST

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

NEWS

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

AUGUST 2017

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705 Home

FOR THE FOODIES

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

ENJOY LEMON SEASON

FASHION

MIDWINTER MADNESS!

ENTERTAINMENT ALL THE LATEST MOVIES

Chris Chameleon

trap glad nie suutjies nie

Wen Chris se nuwe CD jy en ek en ek en jy

AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders! Beskikbaar op die AWSUM Mobile App!


AWSUM Celebrity Interview Slegs met sy kitaar en asemrowende, ongewone stemwerk, neem Chris Chameleon luisteraars op ‘n reis, na plekke van musikale betowering en verwondering. AWSUM News het bietjie met hom gesels oor sy musiek en ander dinge wat hom na aan die hart lê. V Jy het vroeër vanjaar die langverwagte album jy en ek en ek en jy uitgereik, waarop jy al die musiek self gekomponeer het. Wat was die inspirasie vir hierdie album? Wat was anders in jou proses met die skep van die album? A Die tema van liefde het my nog altyd interesseer. Ek hou van die tydloosheid daarvan. As ‘n mens 20 jaar gelede oor ‘n faksmasjien geskryf het dan sou mense dalk kon dink ‘hmmm … kyk nou net hoe byderwets!’ Maar baie van vandag se luisteraars sal nie eens weet waaroor dit gaan nie. Die liefde, daarenteen, is tydloos, en dinge wat 3 000 jaar gelede daaroor gesê is kan vandag nog net so waar wees. Waar ek in my vorige albums oor die liefde geskryf het, was dit oor ‘n ervaring hier met iemand, of ‘n ervaring daar met ‘n ander. In jy en ek en ek en jy gaan al die liedjies oor slegs een persoon: my beminde, wie ek in 2011 ontmoet het. In hierdie opsig is die album uniek in my stal omdat dit alles deur ‘n enkele persoon geïnspireer is. Die proses was ongewoon, omdat ek die tekste binne ‘n week of so as vrye verse geskryf het, in 2012, net om uiting te gee aan my gevoel in die tyd (‘n gevoel wat ek moet bieg tot vandag toe nog net so begeesterd brand!). Omdat dit vrye verse is – byna prosa – is die toonsetting daarvan nie altyd logies nie. Dit was eers verlede jaar dat ek gewonder het of ek dit nie dalk moet toonset nie. Toe ek eers begin het, was die proses baie lekker, en ek het voortgedonder met die projek. Mens sal met die luister daarvan agterkom hoe gereeld ek met frasering gewoeker het om die tekste in ‘n ligte liedvorm te vorm. V Jy en Daniella Deysel, die digter saam met wie jy in Junie 2014 die album Posduif opgeneem het, maak ‘n pragtige paartjie. Wat is julle verhaal?

V Wat doen jy graag in jou vrye tyd (wanneer jy nie tuinmaak nie)?

A Ons het mekaar in 2011 ontmoet en dit was liefde met die eerste oogopslag. Ons is tot vandag toe nog so erg smoorverlief dat ons wanneer ons by ander mense is, dit ter wille van stigtelikheid moet beteuel.

A Ek wandel in die natuur, doen navorsing (oor enigiets – alles interesseer my), geniet die geselskap van my geliefdes en, glo dit as jy wil, musiekmaak.

V Wat inspireer jou kreatief en persoonlik? Wie is ‘jou mense’? A Ek weet nie of iets spesifiek my inspireer nie. Inspirasie werk nie vir my so nie – dis nie ‘n fonteintjie waarby jy kan gaan tap nie (anders het ek my tent sommer daar gaan opslaan!). Inspirasie is vir my iets wat my op die vreemdste tye toetakel, en dan moet ‘n mens die meeste daarvan maak wat jy kan. My soort mense is enigiemand met integriteit, waarvan ‘n mooi hart in die oë sigbaar is, en wat nie poer-poer in die regterbaan nie! V Die meeste van die musiek op jy en ek en ek en jy is liefdesgedigte. Jy is ook bekend vir jou toonsettings van ikoniese Afrikaanse digter Ingrid Jonker se gedigte. Wat is jou ‘verhouding’ met die enigma van Ingrid? A Ek het, soos meeste van my Afrikaanse tydgenote, kennis gemaak met jonker se werk op skool. ‘n gedig hier en daar, een oor in, ander oor uit. Maar in 2003 het ek ‘n baie treffende dokumentêr oor haar lewe gesien terwyl ek in Nederland op toer was. Ek was ineens aangegryp deur die intensiteit en eerlikheid van haar werk. Dit was eers twee jaar daarna dat 7de Laan my gevra het om ‘n gedig – enige gedig – van enige Afrikaanse digter van my keuse te toonset vir een van hulle programme. Die enkele lied het twee geword, en kort daarna ‘n hele album, wat toe my eerste Afrikaanse vrystelling geword het. Haar werk is ook buitengewoon musikaal, wat vir ‘n musikant ‘n onweerstaanbare bekoring inhou. V Jy is ‘n groot voorstander en praktiseerder van self tuin maak en jou eie groente kweek. Waarmee is jy op die oomblik besig? Wat is jou grootste tuinplesier? A My kappertjies, wortels, broccoli, kool, Brusselse spruitjies en beet begin nou kop uitsteek, so my hooftuinfunksie is tans om te bid vir ‘n goeie reënseisoen.

Editorial team

Advertising

Editor Marika Truter

Margaret Stevens | 072 492 6724 margaret@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za

Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Ryno Wolfaardt Distribution Ryno Wolfaardt

Page 2

Distribution

Gimnasium, Potchefstroom Boys High. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in NORTH WEST:

Primary Schools: La Hoff, Potch Central, President Pretorius, Baillie Park, Mooirivier, Saamtrek.High Schools: Klerksdorp, Volkskool Potchefstroom, Potchefstroom

AWSUM NEWS AUGUST 2017

V Hoekom Chameleon? A Ons almal pas maar aan by ons omgewing. Jy is nie dieselfde mens voor jou beminde as voor jou baas, as voor jou kollegas en as voor jou personeel nie. Dis nie skynheilig nie – dis eerder die onmiddelike omgewing wat verskillende aspekte van ons uitlig. En in daardie opsig is ons soos verkleurmannetjies: die omgewing bepaal ons skakering. Ek identifiseer al sedert 1988 met hierdie eienskap en het besluit om dit myself toe te eien. V Wat was jou reis na dié van ‘n professionele musiekkunstenaar toe? Was jy van kleins af ‘n musikant? A Ek was nog altyd musikaal, maar het eers in matriek ‘n instrument (kitaar) begin speel, wat toe die vaslegging van my eie toonsettings moontlik gemaak het. Ek is nie seker hoe goed ek met musiek is nie, maar as jy weet hoe vrot ek in so baie ander dinge is, sal jy hoop ek bly maar by musiek. V Wat is jou boodskap vir ons leerders oor die lewe, die liefde, en hoe om sukses te bereik? A Sukses is net twee dinge: liefde en geluk. ‘n Hele rits ander dinge word onder die vaandel van sukses verkoop, maar dis bogpraatjies. As jy jou idee van sukses aan geld, roem, erkenning gaan koppel, stel jy jouself op vir geweldige teleurstelling, want selfs die helderste sterre hou op skyn. Ek het al met van die mense wat die hoogte sport in die vermaaklikheidswese bereik het, gepraat en gewerk en by die wat ten tyde van ons kontak daar verkeer het, het ek ‘n leegte gemerk, en by die wat al die hoogste sport bereik het en al begin taan het, het ek kommer en soms selfs bitterheid gemerk. Niemand gaan ooit vir altyd die kat se snor bly nie. Dis lekker terwyl dit hou, maar ek sou aanraai dat dit jou nie definieer nie. Dis diere en kinders, eerder as konings, wat vir jou die beste aanduiding van jou waarde sal gee.

WEN WEN WEN!!!

Wen Chris Chameleon se nuwe CD, jy en ek en ek en jy. Stuur ‘n epos na info@tiemedia.co.za met CHRIS as titel.

WENNERS KARLIEN VAN JAARSVELD Sing vir Liefde Alison Smith & Stiaan Pretorius is die wenners van Karlien se CD. Baie geluk!!


Let’s Cook! This is my favourite time of the year: the lemons on my trees are turning bright yellow and I just love getting my hands onto them.

When life gives you

Lemon Pickles INGREDIENTS

• 10 very ripe unwaxed lemons • 3 tsp salt • ½ tsp ground turmeric • ¼ tsp ground fennel seed • 2 ½ tsp chilli powder • ½ tsp ground cumin • 1 ½ cups caster sugar

@jennymorrischef

– just cook up a storm! I can’t remember when last I took a day off to do whatever I wanted to do, a day where I never looked at an email or answered my phone ... haaaaaaaaaaaaaa well that will never happen, but I did take a half day off to do just that. I signed up for a magazine readers’ day of pure spoiling and pampering in Franschhoek. After a delicious lunch, my pampering began with a full body massage, facial, pedicure and an Indian head massage. You can’t believe how hungry a girl feels after all that pampering. Now we all know that Franschhoek has a lot to offer on the food front and I have had many delicious meals there, but never have I had a curry there. Imagine my surprise when I bumped into an old chef friend at a lovely Indian restaurant in the village. When she discovered I was in the restaurant, she did what we chefs do for each other: take the agony out of deciding what to eat from a menu so enticing we can’t choose, she did the ordering for us. One of the condiments that I really enjoyed with my poppadums was the lemon pickles, and here is my twist on them. This is the perfect time to make them, as lemons are in season, so make a few jars and give them to your friends as gifts.

METHOD

• Place the lemons into a large saucepan with 4 cups of water and boil gently till the skins are just soft, remove from the saucepan with a slotted spoon and let them cool. • Cut the lemons into quarters over a large boil so that you can catch any juices escaping from them. • Place the lemons into the bowl with the juices and scatter over the salt, turmeric, ground fennel, chilli powder and ground cumin, give it a stir to coat the lemons, leave them to macerate for 12 minutes. • Stir in the caster sugar and stir till the sugar dissolves. • Spoon into well sterilized jars with tight fitting lids, store in the fridge and use within three months. • You can start using the pickle after three days.

Brought to you by Vodacom

8 August - 6 September 2017 Vodacom 4U Mooiriver Mall - (018) 293 2326 Vodacom 4U Matlosana Mall - (018) 462 0594/5 n addi t ta

SAVE R720!

&

off

Sm ar

s

+

al

t ar on S m

once-

an

Ge

n io

10GB

l +P t Top Up

SAMSUNG GALAXY J7 PRIME

R279

PMx24

Smart Top Up S+ Valid for new contracts only


BEST BUY

The cutest double cross-body pouch ever, R349, Cotton On. In fact it’s two bags --- one for your phone and one for your dosh and lippie. Sorted!

AND HAND WARMERS! WHO KNEW? Get a load of these awesome little hand warmers, R49.99 each from Mr Price Home. Just pop them into the micro for a few seconds and then hold them in your palms to keep your fingers toasty.

I’M LOVING… ... Ko Ko’s furry slip ‘n slides. Khloe Kardashian never lets a single fad pass her by without hitting on it and making it her own brand of wannabe style we all love to follow. This odd footwear sensation has simply taken over hard-core fashion circles to be worn all year round, with fleecy socks in winter, nogal! So get set to shuffle along in these fluffy slides, R199 from Cotton On. They feel good and are super comfy but look funny like in LOL!

Khloe Kardashian rocks the hot new version of pool slip-slops --- fun and fabulous hairy slides!

Oops ! If you nick, cut or scrape yourself, don’t worry, be happy. Just get plastered with Elastoplast Limited Edition Coloured Plasters, R24.99 per pack. They are the new and sassy way to cover and protect cuts. So don’t hide it, accessorise it!

MADNESS!

JUST CHECKING Black and white gingham checks are the way to go when you’re waiting for winter to wind down. They’re the new must-have graphic print and work well for guys as well as girls. Wear them under your puffa coats now and when it gets warmer you’re ready to chill out in the next big fashion find. Double wardrobe whammy!

2.

1.

Net tunics, tops and overskirts are big news and the whole concept is the contrast between the solid clothes underneath offset by the sheer toppings. It’s edgy and an easy way to update your look in an instant. Here are three ways to wear a net tunic: 1. Night shift --- swingy jacket, white jeans and heels. 2. Street smart --- bold T-shirt, jeans and sneakers. 3. Punk princess --- cropped top, mini skirt and Doc Martins. Black ruffled tunic with cropped front and swingy back, R199.99, The Fix.

1.

@ PEPE SAYS

Guys and their BBPs (best backpacks) are inseperable. Backpacks are big business and never more so than now when they are not just for weekends away or gym gear. Backpacks are the top accessory for guys for everyday wear and have become the man bag of note. So that means you gotta have more than one. Colour-blocked backpack with fake suede panel, R139.95, and navy polka-dotted backpack, R119.99, both Mr Price.

Long-sleeved ruffled blouse, R149.99, Mr Price.

3.

2.

T-shirt dress with net tunic attached, R219.99, The Fix.

Peachy net frilled top, R279, H & M.

SNEAK ATTACK

You can never have enough sneakers --- like jeans, they are the be-all and end-all of everyday fashion. So what’s new? Nothing and everything. Just saying.

GOT YOUR BACK

3.

Off-the-shoulder top with bowtied sleeves, R89.99, Mr Price.

Guy’s shirt with contrast cuff lining, R159.99, Mr Price.

NET PROFITS

Hunky Zayn Malik is always headed in the right direction with his flash style and his fave man-up accessory, a trendy backpack.

WHAT’S NEXT? FASHIONISTA PLASTERS, OF COURSE.

Chilling out in a checked shirt and jeans is one of Reece Witherspoon’s all-time fave downtime looks.

MIDWINTER

FASHION

So you’ve got icicles on your nose, so what! Although it’s freezing out there, you can turn the heat up with these fun finds. Pepe Sofianos hunts down the best midwinter must-haves.

Sneakers, takkies, whatever... they are all you need to give absolutely any look street cred points. The latest rage is slip-on or backless sneakers for girls and classic original sneaker shapes for guys.

1.

Black classic sneakers, Vans, from R699.99, Street Fever.

2.

Grey backless sneakers, R349, Cotton On.

Hey girlfriends, how about these bits ‘n bobs to jazz up your super sneakers?

Satin laces, R79 and sneaker charms to thread onto your regular laces, R 79, all Cotton On.

* All prices are correct at time of going to print. Merchandise from selected stores. Stocks may be limited.


LAERSKOOL BAILLIE PARK (t) 018 290 5377 (e) baillie@lantic.net Judo SA Open 2017 Baie geluk aan die leerders met julle pragtige prestasie tydens die Judo SA Open 2017.

Ethan Hodgson en Declan Hodgson.

POTCHEFSTROOM CENTRAL SCHOOL (t) 018 297 3846 (e) pcsadmin@lantic.net Junior Computer Talent Search Olympiad Congratulations to the learners who participated in the Junior Computer Talent Search Olympiad. They received bronze and silver certificates.

Science Expo Potchefstroom Central School held a Science Expo on Wednesday, 2 August. The future scientists were bubbling over with excitement and bursting at the seams, literally and figuratively. Some had exploding volcanoes, while others were crank masters. The science educator, Mrs Caroline Zanempi, was very proud of all the learners from Grade 2 to Grade 7 that spent so much time and effort on their exhibits. Well done to all of the learners on excellent presentations.

LAERSKOOL LA HOFF (t) 018 468 2471 (e) lahoff@lahoff.co.za Super 8-tennistoernooi Tydens die Super 8-tennistoernooi op 18 en 19 Augustus het Laerskool La Hoff hulself uitstekend van hulle taak gekwyt, waar hulle as kampioene verklaar is teen vier ander skole. Uitslae • Dogters Enkelspel: Mieke Muller derde | Marjoné Nel tweede • Dogters Dubbelspel: Mieke Muller & Marjoné Nel eerste • Seuns Enkelspel: Xander du Plessis eerste | Kian Muller tweede • Seuns Dubbelspel: Xander du Plessis & Kian Muller eerste Laerskool La Hoff is baie trots op alle spelers wat hard gewerk het tydens die toernooi.

Trompoppies Laerskool La Hoff staan trots agter ons trompoppies Carmen Lubbe, Liezl Fourie, Kiki Moaludi, en Milindi de Beer, wat hulle uiters goed van hulle taak kwyt, en so gekies is as deel van die Noordwes Trompoppiespan vir 2018 op 19 Augustus tydens die Noordweskleurekamp. Kiki is ook aangewys as die Beste Junior Trompoppie tydens die kamp.

Noordwes-skaakspanne Laerskool La Hoff is trots op die leerders wat deel vorm van die Noordwes-skaakspanne. Proewe het plaasgevind op Saterdag, 29 Julie by Laerskool Driefonteine. Die spelers het ook deurgedring na die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskappe.

VOOR: Ilse Roux (0/10A), Chenique de Bruyn (0/10A), Tristan Cordier (0/12A), Shaylee Havenga, Cayden Ward (0/8A). AGTER: Hanno Etsebeth (0/12A), Wessel Sevenster (0/12A), Ryan Klinck (0/14B), Jayden Viljoen (0/12A), Dihan Ouwencamp (0/12A). AFWESIG: Marnus Koorsen (0/10 reserwe), Frikkie Martin (0/8A), JG Benade (0/8A).

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 5


LAERSKOOL MOOIRIVIER (t) 018 293 0309 (e) info@lsmooirivier.co.za Krieketspelers In Tlokwe-spanne (Potchefstroomse Distrikspanne)

0/13A: Cornell Grobler, Jannie Niemand, Reinhardt Röntgen en Martin van Onselen.

0/12A: Jadrik Lamprecht, Marko Werkman en Ruan Lotz.

0/13B: Juwan Retief, Emile van Vuuren, Bernard Kock en Benjamin Viljoen.

0/12B: Wian Landman, Ruben Beukman, Richter van der Merwe Francois Blom, Damian Charslund en Carsten Conradie.

0/11A: Antonie Labuschagne, Jhanco de Beer, Jacques Schutte en Lhuan-dré Pretorius.

LAERSKOOL PRESIDENT PRETORIUS (t) 018 294 4237 (e) lsppadmin@telkomsa.net Brandweer besoek ons skool Laerskool President Pretoruis het die Brandweer na die skool genooi om vir die kinders meer te leer van wat die Brandweerdiens doen.

LAERSKOOL SAAMTREK (t) 018 462 4231 (e) admin@saamtrek.co.za SA Laerskole Gholfkampioenskappe Tydens die Ernie Els-toernooi van 10 tot 11 Augustus het ons leerders as volg presteer: Spanuitslae Individuele uitslae • 1ste Laerskool Saamtrek • 1ste Divan Mostert • 2de Laerskool Wierdapark • 10de Zander Nel • 3de Laerskool George-Suid • 13de Heinrich Janse van Vuuren • 43ste Blake Botes

Saamtrek-gholfspan met die SA Laerskole Gholfkampioenskappetrofee: Zander Nel, Divan Mostert, Blake Botes, Heinrich Janse van Vuuren.

Page 6

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Super 12 Landloopuitslae Uitslae van die Super 12-byeenkoms te KONKA op 12 Augustus: SPANMEDALJES 2km Dogters 0/9 Silwer • Carli Visser • Mienke Engelbrecht • Ru-Nita Britz • Delrike Maritz

3km Dogters 0/11 Silwer • Liané Engelbrecht • Abby Havenga • Nicolette Hayward 3km Seuns 0/11 Goud • Ruan Britz • André Visser

Seuns 0/11 wenners goue medalje: Ruan Taljaard, JD van der Westhuizen, Ruan Britz, André Visser.

• Ruan Taljaard • JD van der Westhuizen INDIVIDUELE MEDALJES 3km Seuns 0/11 • Ruan Britz (Goud) • André Visser (Silwer)

Dogters 0/9 en 0/11 silwer medaljes: Nicolette Hayward, Mienke Engelbrecht, Abby Havenga, Ru-Nita Britz, Liané Engelbrecht. AFWESIG: Carli Visser, Delrike Maritz.


HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM Top 10 van Graad 8 tot 12

Volkies in Namakwatoneelfees

Graad 8: Jané du Toit, Mardi Swart, Hildemari Swart, Xanté van der Merwe, Juan du Preez, Michael Brauckmann, Willis Viljoen, Jaden McCarthy, Renken Meiring, Gerrit Muntingh. Graad 9: Jennifer Pretorius, Idelé du Toit, Kristi Potgieter, Yentl Lamprecht, Xena Bezuidenhout, Nicola van der Merwe, JanBreet Smit, Melissa de Villiers, Nathan Allen, Elize Cloete. Graad 10: Desirie du Toit, Hendriette van Tonder, Van Zyl Smit, Juanita van der Merwe. Cara du Preez, Delaney Ninow, Emerize Swart, Etienne Kruger, Alisha Coetzee, Anina van Zyl. Graad 11: VOOR: Corné Senekal, Simoné du Preez, Juanita Jacobs, Jo-lize Swart. AGTER: LizeMarie van der Merwe, Wehan Coetzee, Robbie de Villiers, Lourie van Wyk, JohnGeorge de Villiers, Ilené Grobbelaar. Graad 12: VOOR: Lara Stoppel, Marlise Jacobs, Louis Nel, Heili Potgieter. AGTER: Anasha Bezuidenhout, Anja Bouwsema, Heike Stoppel, Deidré Uys, Rouxlinda Nieman, Liezel van der Walt.

(t) 018 294 5287/8 (e) volkies.potch@absamail.co.za

Volkies het twee tonele ingeskryf vir die Namakwatoneelfees, waaraan hulle in Springbok deelgeneem het. Vir Spel het die produksie ‘n goue toekenning ontvang, en al drie akteurs het ook goue toekennings ontvang vir uitmuntende spel. Vir Streng geheim is ‘n bronstoekenning vir die produksie gegee, en een akteur stap weg met ‘n silwertoekenning vir spel.

Chanel Basset (silwer), Donovan Coetzer (goud), Christo Botha (goud), Michelle Rousseau (goud).

Skyfskiet Volkies se skuts het die afgelope tyd uitstekend gevaar. • Erwee Mostert (Noordweskleure; top pistoolskut 2017) • Jané du Toit (Noordweskleure) • Desirie du Toit (Noordweskleure) • Paul van Bosch (Noordweskleure in pistoolskiet) • Nathan Fraser (beste opkomende pistoolskut) • Anru Erasmus (Noordweskleure) • Jean-Pierre van der Westhuizen (Noordweskleure) VOOR: Erwee Mostert, Jané du Toit, Desirie du Toit, Paul van Bosch. AGTER: • George Nieuwoudt (beste Nathan Fraser, Anru Erasmus, Jean-Pierre van der Westhuizen, George opkomende geweerskut 2017) Nieuwoudt.

HOËRSKOOL KLERKSDORP (t) 018 462 8423 (e) khs@koshcom.co.za Interskoolse Redenaars KHS is trots op die sprekers wat op Maandag, 14 Augustus aan die Interskoolse Redenaars deelgeneem het. Daar kon net vier leerders vir die junior en senior afdeling ingeskryf word. Elke spreker het hulle knap gekwyt van hulle taak. In die junior seuns-afdeling verwerf Simeon Joubert (Graad 8) ‘n tweede plek, Carla Bruwer (Graad 8) is die beste junior dogterspreker en Ané Venter (Graad 9) is tweede. Estelle Delport (Graad 12) verwerf ‘n tweede plek en Alison Nienaber (Graad 11) ‘n derde plek in die senior dogtersafdeling. Charles de Lange (Graad 12) wen die senior seunsafdeling. Ons is veral trots op Estelle en Charles wat die afgelope vyf jaar aan elke redenaarskompetisie deelgeneem het en altyd pragtig presteer het.

Landloop Ons Landlopers doen skitterend in Potch by die Noordwes-kampioenskappe. Ons een staatmaker deur sy vyf jaar by ons, matrikulant DeAndre Erasmus, het puik gedoen saam met die ander langasems wat reeds hul wedloop voltooi het. Ons wag egter vir die amptelike uitslae en SA-lys wat volg. Welgedaan en baie geluk.

KHS-Raad: Skool

VOOR: Johan Crous, Franco van der Wall, Reniël Rabie, Helgaardt Holtzhausen, Dewald Serfontein, Philip Naudé, Paul Greyvensteyn. AGTER: Mark Pieters, Dylan Dieperink, Marnus du Plooy, Bennie Bamberger, Hano Dreyer, Henk Heymel, Thean Breedt, Matthew Botes, Coert Coetzee.

VOOR: Leoné Wilkens, Shani Smith, Romé Bester, Michelle Khumalo, Karli Viljoen, Carisa Maré, Hesmari Kruger. AGTER: Simoné du Rand, Melissa Steenkamp, Chanri Wentzel, Andri Angerer, Alison Nienaber, Hanje Jonker, Gabriëlle Laubscher, Franjé Greyling, Rozanne Fourie.

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 7


POTCHEFSTROOM GIMNASIUM (t) 018 293 0267/9 (e) koot@gimmies.co.za Gimmies se Top 10-akademiese leerders Graad 8: • Chloë Werkman (92,0%) • Milana van der Merwe (90,8%) • Merice Swart (91,8%) • Michelle le Roux (95,1%) • Michelle Hammann (90,4%) • Rynard Botha (91,2%) • Michael van Rooyen (93,2%) • Jacqueline van Rooyen (92,8%) • Phillip Jonker (89,7%) • Sunel Smit (89,2%) Graad 9: • Rozanne van Abo (93,0%) • Leonore Lubbe (92,2%) • Lize van der Westhuizen (90,2%) • Leasha Louwrens (89,0%)

Landsdiens

• Annemarie Hoffman (92,0%) • Izél Schoeman (93,3%) • Stefan Schoeman (91,6%) • Martin Landman (91,2%) • Nardus Swart (91,0%) • Minet Beukes (89,7%) Graad 10: • Shani Neethling (90,6%) • Armand van der Merwe (86,9%) • Marizaan van Dyk (87,6%) • Lize Jonker (88,7%) • Karli Steyn (87,9%) • Bianca Stark (94,0%) • Rienje Toxopeüs (91,4%) • Reuben Smit (92,6%) • Elma van der Schyff (86,7%) • Gerhard Koornhof (86,9%) • Amira Botha (90,4%)

Heidi van Tonder van Gimmies is vir die nasionale landsdienskamp gekies.

Graad 11 VOOR: Georgia Bothma (88,3%), Lené Prinsloo (93,0%), Elzaan Jooste (88,6%), Chandré Grobler (93,9%) en Caerie Bothma (88,7%). AGTER: Marené Coetzee (92,6%), Daniël Walker (89,6%), Katelynn Snyman (87,4%), Dawie Röntgen (87,3%) en Jeanetta du Toit (93,9%). AFWESIG: Estelle van Tonder (89,1%).

Ankia van der Westhuizen, Phillip du Preez en Daru Pretorius van Gimmies is vir die NW-landsdiensspan gekies wat aan die interprovinsiale kamp in Durban gaan deelneem.

Ankia van der Westhuizen en Phillip du Preez.

POTCHEFSTROOM HIGH SCHOOL FOR BOYS (t) 018 294 5330 (e) pbhs@iafrica.com Hockey NW U/21 G Mmusi and S Sindwa have been choosen for the North West U/21 Mens Hockey squad training. We are very proud of our Collegians.

entertainment 2

1 FIRST KILL 01 SEPTEMBER 2017

Page 8

3 FUN MOM DINNER 01 SEPTEMBER 2017

AWSUM NEWS AUGUST 2017

4 SLEIGHT 01 SEPTEMBER 2017

5 THOMAS & FRIENDS 01 SEPTEMBER 2017

THE GLASS CASTLE 08 SEPTEMBER 2017

6

HOME AGAIN 15 SEPTEMBER 2017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.