North West(December 2016) Primary - High Schools

Page 1

NORTHWEST

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

NEWS

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

DECEMBER 2016

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

AWSUM Achiever of the Year

Wayde van Niekerk Exclusive Interview Inside

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


Vakansieseisoen het aangebreek!! Editorial team

Die somervakansie is uiteindelik hier!! Ons sluit die jaar gepas af met die presteerders van al die skole wat reeds hulle toekennings vir die jaar gedoen het voor hierdie finale uitgawe vir druk gegaan het.

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za

Advertising Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in NORTHWEST: Primary

Schools: ML Fick, Goudkop, Mooirivier, La Hoff, Saamtrek, Potch Central, President Pretorius, Baillie Park. High Schools: Klerksdorp, Wesvalia, Ferdinand Postma, Volkskool Potchefstroom, Potchefstroom Boys’ High, Potchefstroom Gimnasium, Potchefstroom Girls’ High, Schoonspruit.

Ons is baie bevoorreg om Wayde van Niekerk as die AWSUM Achiever of the Year te hê. Laat Wayde se storie julle inspireer om die beste te wees wat julle kan. Wees veilig op die paaie as julle reis, en geniet ‘n super, AWSUM somervakansie! Marika & jul toegewyde AWSUM-span

WIN a Book Hamper from CUM Books!!

WIN a HomingPIN!!! Travelling and tired of missing luggage or forgetting other items? Fret no more – we have five HomingPINs to give away to our readers!! 24 hours a day, 365 days a year, HomingPIN helps find your items whether they are left at the shops, restaurant, airport or a hotel, or whether you are travelling by plane, train or taxi.

We have three book hampers to give away to our young readers, our teenage readers and our adult readers!! Email us at info@tiemedia with BOOKS in the subject line and your name and contact details.

MORE Braai, the Beloved Country WINNERS

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646.

Hendrie Vermeulen, Jaco Loots and Ryan Cloete – your BOOKS are on their way!

If you want one, email us at info@tiemedia with HomingPIN in the subject line and your name and contact details.

AWSUM Celebrity Interview

FOTO’s Christian Kotze | SASPA

Wayde van Niekerk South Afrika se super-atleet, die sensasionele Wayde van Niekerk, het die rekordboeke herskryf toe hy die mans 400m wêreldrekord met ‘n tyd 43.03s by die 2016 Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen het. Hy het ook atletiekgeskiedenis gemaak in Maart vanjaar toe hy die eerste persoon was om die 100m in 10s, die 200m in 20s en die 400m in 44s te hardloop. AWSUM News het met hom gesels oor die Olimpiese Spele, die mense in sy lewe, en toekomsplanne. V: Jou Twitter is @WaydeDreamer. Vertel ons hoekom jy hierdie naam gekies het. A: Wanneer ek enige uitdaging moet aanpak of hindernis moet oorkom as individu of atleet, en wanneer ek oor gebed praat, voel dit of ek my drome en wense en wat ek in die lewe wil hê sien. V: Almal was mal oor die oomblik toe Usain Bolt sy onderhoud na sy derde 100m medalje onderbreek het om jou met jou wen en rekord geluk te wens. Hoe is jou verhouding met hom? A: Dit is ‘n goeie professionele verhouding. Dit was werklik ‘n voorreg dat hy na my toe gekom het na my wedloop en vir my gesê het: “I told you I believed in you, that you could do it.” Dit was ‘n baie spesiale oomblik en iets wat my geweldig gemotiveer het vir my eie toekoms. V: Jy is bekend as deel van ‘n noue familie en het tien familielede Rio toe laat gaan om jou wedloop te kyk. Hoe was daardie ondervinding vir jou? A: Hierdie reis van my en my sukses is nie ‘n individuele een nie. Dit is ‘n reis van familie, spanwerk en eenheid. Dit sou baie selfsugtig wees om nie die mense wat saam met my gelukkig is wanneer ek sukses behaal en saam met my huil wanneer dinge sleg gaan, deel daarvan te maak nie. Dit het my baie tydens die Spele gemotiveer om nie net my land nie, maar ook my familie en ouers te verteenwoordig. V: Jy studeer bemarking aan die Universiteit van die Vrystaat. Het jy enige toekomsplanne in hierdie stadium, behalwe natuurlik om Olimpiese kampioen en wêreldrekordatleet te bly vir verskeie jare? A: Ek studeer definitief nie teen dieselfde pas as die gemiddelde student nie, maar ek probeer heeltyd om myself aanhoudend te verbeter in elke aspek van alles, as ‘n ‘handelsmerk’ en individu. Dit is vir my baie belangrik om aan te hou studeer en myself ‘n voorsprong te gee in wat ek doen.

Page 2

AWSUM Achievers’ Edition 2016

V: Jou afrigter is besonder uniek – ‘n 74-jaar-oue ouma, Ans Botha. Hoe het dit gebeur dat sy jou afrigter geraak het? A: Sy was die afrigter van die Vrystaatspan van die Universiteit van die Vrystaat, so toe ek begin studeer het, was dit die beste opsie. Sy het ‘n kwaliteitgroep atlete gehad wat die top, top SA atlete was, so dit was eintlik vanselfsprekend. Sy is ‘n groot inspirasie, wat nou die piek van haar afrigtingsloopbaan bereik op hierdie ouderdom – dit is ‘n inspirasie vir enigeen wat ‘n droom het wat hulle nog nie behaal het nie! V: Jy is vroeggebore op 29 weke, en het net 1 kg geweeg. Jou ma sê jy is haastig gebore! Wanneer het jy geweet dat jy ‘n atleet wou word? A: Die ‘vroeggebore’ ding is iets wat baie na aan my ma se hart le! Ek wou regtig net eendag ‘n sportster wees, om die groen-engoud te dra. Ek het vierde gekom by die Junior Wereldkampioenskappe in 2010 ... ek was so na aan die bronsmedalje ... dit was die motivering en inspirasie vir my atletiekloopbaan. V: Wat doen jy om te ontspan? A: Ek is ‘n baie eenvoudige mens. Wanneer ek ontspan, is ek gewoonlik saam met vriende en familie. Ek hou ook van games speel. V: Wat is jou boodskap vir Suid-Afrika se skoolkinders om hulle drome en ambisies waar te maak? A: Dis eenvoudig. Ek glo in die Here, so bid eerste waar jou ookal gaan of wat jy ookal doen. Dan is jy uitgesorteer.


Toasted sesame seeds with salt is a staple in my kitchen. I use it for stir fries, sometimes even in salads. INGREDIENTS

METHOD

• 400g asparagus, trimmed • 30ml olive oil

• Lightly toast the sesame seeds in a small pan over a low heat. Add salt flakes and store in a jar. • Lightly brush the asparagus with the olive oil. Braai the asparagus on medium coals or use a heated, lightly oiled griddle pan. Braai between 4 and 5 minutes only, depending on the size of the asparagus. Add the sesame salt to the asparagus and serve.

SESAME SALT • 45ml sesame seeds • 15ml salt flakes

We serve this as an item for the children when we cater. Grown-ups love it too. INGREDIENTS

METHOD

• 1kg boerewors • Wooden skewers soaked for 15 minutes in cold water • 2 onions, halved

• Coil the sausage into a spiral. Place two wooden skewers through the sausage to secure it. • To make the smoor, heat the olive oil in a pan and fry the onions until soft. Add the tomatoes and cook over a low heat for 20 minutes, breaking the tomato TOMATO SMOOR with a wooden spoon as it cooks. Add • 45ml olive oil the sugar and seasoning. Take it off the • 1 x 410g tin heat. tomatoes • Braai the boerewors coil over medium• 1 large onion, low heat until brown underneath. Turn chopped it over and braai until ready. • 15ml sugar • Braai the onions and pepper alongside • Salt and freshly the boerewors coil. ground black • Serve with buttered rolls and the pepper tomato smoor.

Recipes are from MORE Braai, the Beloved Country, with scrumptious, mouthwatering recipes for a wide array of meats and meat cuts, salads, veg and breads to braai. AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 3


t n e m n i enterta GAME ASES RELE

Showing: From 2 December 2016 Starring: Dwayne Johnson, Jemaine Clement, Alan Judyk, Auli’i Cravalho Directors: Ron Clements, John Musker Summary: A young woman uses her navigational talents to set sail for a fabled island. Joining her on the adventure is her hero, the legendary demi-god Maui. Genre(s): Adventure, Animation, Comedy Rating: PG Run Time: 1 hr 43 min To watch the official trailer of Moana go to: https:// www.youtube.com/ watch?v=LKFuXETZUsI

Coming 13 Dec 2016 (Pre-Order) PLAYSTATION 4, XBOX ONE

Don Bradman Cricket 17 features a new lighting system that creates the most true-to-life characters yet, photorealistic skin tones, and 30% more controls than in the predecessor to allow for unprecedented refinement of player visuals. For the first time, gamers will be able to give their players’ tattoos, enabling them to recreate their cricketing heroes and local clubs in the game with complete precision. Importing any of the 200 000-plus cricket players from the previous Don Bradman Cricket title also allows a seamless transition to the new Don Bradman Cricket 17 game for veterans making the upgrade.

8

iTunes Charts

#1

24K Magic Artist: Bruno Mars

#2

Closer (feat. Halsey) Artist: The Chainsmokers

#3

Starving (feat. Zedd) Artist: Hailee Steinfeld & Grey

#4

Dont Wanna Know Artist: Maroon 5

#5

How Far I’ll Go Artist: Auli’i Cravalho

#6

Bad Things Artist: Machine Gun Kelly

#7

This Town Artist: Niall Horan

#8

Heathens Artist: twenty one pilots

Page 4

AWSUM Achievers’ Edition 2016

FALLEN

9 December 2016

ASSASSIN’S CREED 21 December 2016

OFFICE CHRISTMAS PARTY

ROGUE ONE: A STAR WARS STORY

JOU ROMEO 23 December 2016

23 December 2016

15 December 2016

15 December 2016

SING


LAERSKOOL MOOIRIVIER (t) 018 293 0309 (e) info@lsmooirivier.co.za BESTE AKADEMIESE PRESTEERDERS

Graad 7 Michelle le Roux

Graad 4:3 Jacques Schutte

Graad 4:4 Mariné Jacobs

Graad 4:31 Thinus Vorster

Graad 4:32 Jhanco de Beer

Graad 6 Elsabe Potgieter

Graad 5 Sonika Brits

DUX-LEERLING

ENKELE INDIVIDUELE PRESTEERDERS

Rowan Bezuidenhout

Sunel Smit

Jacqueline van Rooyen

SPORTSEUN

TOKKIE VAN DIE JAAR

SPORTDOGTER

KULTUURDOGTER ALGEMENE KENNIS

LEIERSKAP

Danielle Verster

Gerrit Muntingh

Elri Prinsloo

Ryno Schutte

Michael Fourie

LANDLOOP

ATLETIEK

ATLETIEK

TWEEKAMP

HOKKIE

Milana van der Merwe

Martin van Onselen

Franco Engelbrecht

Ashton Diedericks

CP Kleynhans

HOKKIE

GHOLF

DIENSBAARHEID

LANDLOOP

RUGBY

Emma Nel

Dewald Lubbe

Juné Holm

Alexia Delicado

Hannes Koornhof

AKADEMIE: ENGELS

SKAAK

REDENAARS

SWEM

KULTUURSEUN

Michelle Hammann

Michael van Rooyen

AKADEMIESE PRESTASIE: 85%+ vanaf Graad 4 tot Graad 7

Wian Landman WOW-SPELLER

VOOR: Phillip Jonker, Juné Holm, Michelle le Roux. MIDDEL: Chloé Werkman, Bjorné Jacobsz, Hannes Koornhof, Jacqueline van Rooyen, Jané du Toit, Danielle Verster, Merice Swart. AGTER: Michael van Rooyen, Emma Nel, Hildemarie Swart, Sunel Smit, Michelle Hammann, Wiané Joubert, Elri Prinsloo, Milana van der Merwe. AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 5


LAERSKOOL BAILLIE PARK (t) 018 290 5377 (e) baillie@lantic.net PRYSUITDELING

Dylan Bullock Archie Rautenbachwisseltrofee: Beste Akademiese Prestasie deur ‘n Graad 7-leerder (Dux-leerling) Rotariërprys

Niel Jansen van Vuuren Dawid-wisseltrofee: Veelsydigheid Willie van der Bankwisseltrofee: Senior Sportseun

Armand Willemse

Karmen Fouché

Willie van der Bankwisseltrofee: Senior Sportseun

Julia Jordaan-wisseltrofee: Senior Sportdogter

Tlotlomatso Phakedi Umfula Motorswisseltrofee: Junior Sportseun

Anica Swart

Janine Pieters

Umfula Motorswisseltrofee: Junior Sportdogter

100% Skoolbesoek oor Sewe Jaar

POTCHEFSTROOM CENTRAL SCHOOL (t) 018 297 3846 (e) pcsadmin@lantic.net PRIZEGIVING Principal’s Shield 2016

Taryn Spannenberg: Fourie Award For Fine Arts.

Zahreen Latif and Hassaanah Latif: Award For Entrepeneurial Skills.

Kiana Strydom: Gamsu Cup for Performing Arts. Gareth Craigen and Kyle Isherwood: CJ Hattingh Trophy for Overall Sporting Achievement.

Dylan Jonas and Oratile Sekwati: Hostel Shield for Consistent Leadership.

Ivelin Ivanov was the winner of the Principal’s Shield 2016 for Foundation Phase. He has maintained a very high academic standard throughout his Foundation Phase years. He participates in cricket, but his passion and forté is martial arts. He took part in the Arnold Classics Games in May at the Sandton Convention Centre and repre-sented South Africa as a member of the Presidential Team at the World Martial Arts Games in Johannesburg. He excelled at both these events.

LAERSKOOL LA HOFF (t) 018 468 2471 (e) lahoff@lahoff.co.za ERKENNINGSFUNKSIE

Page 6

Terizia van der Plaats

Divan Steenkamp

Lane Geldenhuys

Carlo Chadinha

• Dux-leerder van 2016 • Sportdogter van 2016

• Sportseun van 2016

• Kultuurdogter van 2016

• Kultuurseun van 2016

AWSUM Achievers’ Edition 2016


LAERSKOOL ML FICK (t) 018 297 5003 (e) mlfickinfo@mweb.co.za Toppresteerders

Francois Pieterse

Morgan Jerling

Thato MaClaine

Micha John

Dux-leerling

Beste Musiekpresteerder

Durf-prys

Van Graad 1 tot Graad 7 nooit ‘n dag afwesig nie

Carla Kruger, Wiehan Jonker, Monique Lubbe Sportpresteerders 2016

Veelsydigste Emmies 2016

LAERSKOOL PRESIDENT PRETORIUS (t) 018 294 4237 (e) lsppadmin@telkomsa.net Toppresteerders

Milanda Slambert

Zachery van Bemmel

Amogelang Johnson

Floridag Gebreyohanes

Marchal Plaatjies

• Goud in Redenaars by Eistedfodd

• Graad 4: Top 1

• Graad 7: Top 1

• Graad 7: 100% vir Wiskunde

• Graad 6: Top 1

LAERSKOOL SAAMTREK (t) 018 462 4231 (e) admin@saamtrek.co.za Prysuitdeling • Dux-leerling: Niël van der Walt • Sportseun: Henrick de Lange • Sportdogter: Lianri Kotzé • Kultuurseun: Niël van der Walt • Kultuurdogter: Carla Bruwer • Veelsydigste leerder: Niël van der Walt • Stimulus Maksima: Talize Swart • Saamtrekker van die Jaar: Niël van der Walt

Lianri Kotze en Henrick de Lange

Wenners in hul verskeie afdelings vir Graad 7: Niël van der Walt • Afrikaans: • Engels: Heinrich Potgieter • Wiskunde: Dian Raubenheimer • NW: Alandré de Beer • SW: Alandré de Beer • Hoogste %: Alandré de Beer Niël van der Walt

Niel van der Walt en Carla Bruwer

Alandré de Beer

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 7


LAERSKOOL GOUDKOP (t) 018 468 1038/9 (e) info@laerskoolgoudkop.co.za BEKRONINGSFUNKSIE

Chané Ouwencamp

Simeon Joubert

• Hoofdogter 2016; Beste presteerder in Natuurwetenskap en Lewensoriëntering; Algehele Wenner Afrikaanse Redenaars Graad 4–7; Beste Afrikaanse Redenaar Graad 7; Beste Radikale Redenaar; Beste Kulturele Prestasie.

• Hoofseun 2016; Beste Engelse Redenaar Graad 7; ATKV Redenaarstrofee (Senior) Beste Prestasie; Beste Kulturele prestasie; Tennis senior seunskampioen; Conradie Hoofseuntrofee.

Lee-Ann Marx

Benise Botha

• Senior Dogter Landloopatleet, Beste Middelafstandatleet, Victrix Ludorum o/11; Senior Sportdogter.

Heinrich Nel Kyla de Bruin en Righardt Joubert

Danie du Preez en Benise Botha

• Junior seuns- en dogtersatleet

• KFC Ambassadeur-trofee

• Senior Dogtersatleet; Netbalspeelster van die Jaar; Senior Sportdogter; KFC-trofee as Presteerder van die Jaar.

Wessel Sevenster, Eldané du Toit en Dihan Ouwencamp • Junior sportseuns en -dogter

• Senior seuns- en dogtersatleet

M AWSUM

TOP ACHIEVERS

Benise Botha, Dian Dahms, Lee-Ann Marx • Senior Sportseun en -dogters

Dux-leerders Graad 4–7 Dihan Ouwencamp (Graad 4), Shaun Stroebel (Graad 5), André Pelser (Graad 6), en Luné White en Heinrich Stroebel (Graad 7).

HOËRSKOOL KLERKSDORP (t) 018 462 8423 (e) khs@koshcom.co.za Akademiese Prysuitdeling Baie geluk aan al ons Graad 12-leerders wat so puik presteer op akademiese gebied. Baie geluk aan Marnie van Wyk wat Dux-leerling is, asook die trofee van KHS’er van die jaar kry. Baie geluk aan Elbe en Fanie wat die Diligentertoekennings ontvang het en ook welgedaan aan Jolize, Marjoneke en Fanie wat die Vlyt en Ywertrofee ontvang. Ons is supertrots op julle almal.

Die tien beste presteerders (almal het akademiese erekleure ontvang): Marnie van Wyk (Duxleerder), Cimoné Petersen, Amelia van Heerden, Michelle Strydom, Claudia Scheepers, Fanie Maré, Marna Bamberger, Christelle Kooij, Anelda Phillips, en Chandré Jeppe.

Marnie van Wyk (Dux-leerder).

Page 8

AWSUM Achievers’ Edition 2016


POTCHEFSTROOM GIMNASIUM (t) 018 293 0267/9 (e) koot@gimmies.co.za GIMMIES SE MATRIEKPRYSUITDELING

1

2

3

4

5

6

7

8

9

M AWSUM

TOP ACHIEVERS

PRYSWENNERS 1. ELIZ-MARIC CRONJÉ Duxleerder

2. CARLA REDELINGHUYS Senior Kultuurdogter

3. RUWAAN BOTHA Uitvoerende Kunstenaar van die Jaar

4. DOMINIQUE SAAYMAN Beste Individuele Presteerder in Kultuur

5. DANÉL WENTZEL Beste Individuele Sportprestasie

6. JONÉ KRUGER Senior Sportdogter

7. PIERRE BOTMA Senior Sportseun

8. CHRISTOFF MÜLLER Gimmie-leerder

10

9. RICKUS BOOYSEN Gimmie Guts-toekenning

10. RUWAAN BOTHA & WILBERT VILJOEN Senior Kultuurseuns AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 9


POTCHEFSTROOM HIGH SCHOOL FOR GIRLS (t) 018 294 3228 (e) admin@girlshigh.co.za Top academic achievers for 2016

Aimee Piketh

Asmaa Gani

Emily Wang

Firdous Hoosen

Top Grade 10

Top Grade 8

Top Grade 9

Top Grade 11

Tshepahalo Seobi

Top Grade 12

HOËRSKOOL SCHOONSPRUIT (t) 018 462 9756/7 (e) admin@schooniehs.co.za Schoonie-Toppresteerders

Inge Venter

Surietha Scorgie

Dux-leerder

Ambassadeurstrofee

Mechaune Olivier Kultuurtrofee

Stephan Niemandt

Leandri Liebenberg

Senior Sportman van die Jaar

Senior Sportmeisie van die Jaar

Marizanne Nieuwoudt Trofee vir Beste Sportprestasie binne Skoolverband

Join our AWSUM Facebook pages

#socialmedia #joinourpage We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!

To advertise here! Page 10

AWSUM Achievers’ Edition 2016

AWSUM North West CONTACT

Quintus Brand 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za


HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM

(t) 018 294 5287/8 (e) volkies.potch@absamail.co.za

Toppresteerders 2016 Lune Smit

Dux-leerder

Robert de Villiers

Van Zyl Smit

Warren Fuller

Senior Sportseun

Junior Sportseun

Kultuurseun

Larissa Gouws

Cara du Preez

Yvonne Gerber

Senior Sportdogter

Junior Sportdogter

Kultuurdogter

HOËRSKOOL WESVALIA (t) 018 468 1023/4 (e) wesvalia@wesvalia.co.za P RY S U I T D E L I N G

Iné Botha

Imké Schamrel

Carla Pienaar

Reinhardt Hitge

• Dux-leerder Graad 8

• Dux-leerder Graad 9

• Dux-leerder Graad 10

• Dux-leerder Graad 11

Francois Steyn

Anette Koen

David de Lange

Nisa Smit

Merwer van Gent

• Dux-leerder Graad 12

• Sportdogter

• Sportseun

• Kultuurdogter 2016

• Kultuurseun 2016

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 11


SCHOOL SPORT RANKINGS FIRST XV CRICKET RANKINGS 22 NOVEMBER 2016

RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25

TEAM AFFIES ST STITHIANS SACS GREY HIGH SCHOOL WYNBERG RONDEBOSCH WATERKLOOF HILTON COLLEGE ST ANDREWS SCHOOL GLENWOOD PAARL GIM MARAIS VILJOEN PRETORIA BOYS HIGH SELBORNE COLLEGE BISHOPS HUDSON PARK GARSFONTEIN POTCH VOLKIES KES MILNERTON ST DAVIDS CLIFTON CENTURION KEARSNEY COLLEGE ST ALBANS COLLEGE

Page 12

PLAYED 12 13 13 9 15 11 12 8 14 12 9 21 20 7 11 7 7 8 9 13 21 13 10 8 7

AWSUM Achievers’ Edition 2016

AVG PTS 10,45 9,75 9,14 8,24 8,00 8,00 7,97 7,76 7,59 7,52 7,42 7,37 7,05 6,90 6,82 6,56 6,43 6,28 6,19 5,92 5,85 5,78 5,69 5,65 5,50

U15 CRICKET RANKINGS 4 NOVEMBER 2016 RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

TEAM ST ANDREWS SCHOOL WATERKLOOF SELBORNE COLLEGE POTCH VOLKIES ST STITHIANS RONDEBOSCH KES PAARL GIM MONUMENT PRETORIA BOYS HIGH

PLAYED 10 45 15 14 23 19 11 16 12 17

AVG PTS 9,19 8,17 8,16 8,01 7,99 7,40 7,34 6,80 6,71 6,62

U14 CRICKET RANKINGS 21 OCTOBER 2016 RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

TEAM KES HUDSON PARK AFFIES SACS PRETORIA BOYS HIGH GARSFONTEIN PAUL ROOS GYM CLIFTON ST JOHNS COLLEGE PEARSON

PLAYED 13 4 10 8 12 5 12 10 14 6

AVG PTS 9,87 9,70 8,46 8,46 7,87 7,50 6,99 6,34 5,86 5,75


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.