Noord-Kaap - Klas van 2020 uitgawe

Page 1

NOORD-KAAP

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

SEPTEMBER 2020

www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705

Dagsê Noord-Kaap. Snappi is op pad!


Die jaar wat jy nooit sal vergeet nie Onderwysers met gesigskerms en leerlinge wat ver van mekaar af staan, is nou iets waaraan die meeste leerders gewoond geraak het. 2020 is `n jaar wat jy in jou lewe nooit sal vergeet nie. Om in matriek in Suid-Afrika te wees, is iets groots. Dit is is dus belangrik om dit te ervaar en dit ten volle te geniet. Met hierdie uitgawe wil ons iets aan die Klas van 2020 gee om jou te herinner aan hierdie uitsonderlike jaar. Ons gee graag erkenning aan daardie leerlinge wat die skole aan ons voorgehou het. Ons dink aan elkeen van julle as `n ware kampioen wat hierdie moeilike jaar op `n besondere wyse gehanteer het - nog soveel te meer as jy voluit geoefen het en gepoog het om vir jou skool se eerstespan te speel. Ons sou graag aan elke kind in die skool in hierdie koerant wou erkenning gee, omdat julle in ons oë almal kampioene is. Ongelukkig is dit net nie moontlik nie, vanweë die beperkte ruimte wat ons het. Die Covid-jaar sal die 2020-klas vir baie jare aan mekaar bind. Ons dink ook aan die o.13’s wat ook `n groot jaar in Graad 7 sou beleef het. Die Klas van 2020 sal onthou word as die klas wat groot uitdagings moes trotseer om hul skoolloopbaan te kon voltooi. AWSUM het by `n paar matrieks en Gr 7’s gaan uitvind hoe hulle voel oor die sportjaar wat verlore is. Lees hierdie onderhoude aanlyn op www.awsumnews.co.za

Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za

Designers Aniena Venter Ruveix Venter Rowan Engledoe Advertising Coordinator Carina Pio

To advertise Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za

Schools Coordinator Melinda Huysamen

Al die foto’s kan aanlyn gekry word by awsumnews.co.za

Distribution Christelle van Wyk Charl Paulse

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.


SCAN

There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi

& WIN!

Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without begin charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com

R5000* FOR YOUR SCHOOL & R1000* FOR YOU T’s & C’s Apply • Competition closes 9 October • *Voucher Value

Ek wou baie graag my eerstespantrui oor my kop trek en my hart op die veld uitspeel. Hein van der Linde, Hoërskool Adamantia Dit is ʼn bitter slegte sportjaar vir ons 2020 jaargroep. Al die toere wat ons gemis het en gaan mis. Dit is vir my hartseer om elke dag verby die rugbyveld te stap en nie my tokse aan te trek nie. Ek mis die sweet en bloed van oefeninge, maar meestal die trots van die Oranjetrui. PG Human, Hoërskool Upington Ek is hartseer oor die sportjaar wat verlore is, want dit was die eerste jaar wat ek vir die eerste hokkiespan gekies is en ek het uitgesien om saam met die matrieks te speel. Anika Brits, Hoërskool Kalahari

Dankie aan al my spanmaats vir al die goeie herinneringe en al die motivering. Ons het dae gekry wat ons koppe gestamp het, maar ons het altyd by mekaar gestaan en nooit moed opgegee met mekaar nie. Dankie vir die broers wat julle is. Dankie aan die twee beste afrigters ooit. Mnr. Jordaan en mnr. Thomas het ons altyd gedruk om ons beste te gee en het altyd in ons geglo. Ek gaan julle manne baie mis. Ek kon nie vir ’n beter span gevra het nie. JJ du Toit, Hoërskool Adamantia


CURRO KATHU Matriekleerders 2020

Eerste ry: Albert Buys, Andria Opperman, Ane Joubert, Deone Goussard, Donovan Adlam, Elaine de Klerk, Franco Karsten. Tweede ry: Fransjohan Theart, Hanne-Lize Rust, Izak Goussard, Izelle Kasselman, Janco Gouws, Junior Mathane, Kalinke Botma, Kaone Gaserekwe. Derde ry: Kaylee Stonestreet, Laurens Taaibosch, Lee-Roy Ncede, Leon Bezuidenhout, Lisa-Mari Valentin, Megan Heradien, Michael Bester, Mike Pieterse. Vierde ry: Mutsa Katuruza, Nerine Albutt, Ruaan Vos, Sanguine Whitehead, Simone Viljoen, Tlotlo Sebotso, Tsholofelo Bosiame, Zihaad Mohammad.


LAERSKOOL KATHU

O.13A Rugby

VRL

Andrico Swiegers, Jeandre Kuhn, Jayren Maarman, Tumisho Magomisi, Stepen Burke, Bradley Brummer (kaptein), L.P. Steyn, Markus Jordaan, Tipron Tyers, Ayden Cloete, Lorenzo Green, Gianni Ferris, Jaco Beukes, Kabo Holele, Rebaone Mashwe, Ratang Rapelang, Erard Theron, GJ Barnard, Reatlegile Sehularo, Jordan Thompson, Kaone Basie, Tairique Mathys.

Voor: Esri du Plessis, Tian Barnard, Kaone Chakapedi, Erard theron. 2de van voor: Lorenzo April, Kaone Basie, Kabo Holele, Matthew Duimpies, Mia Moller, Zane Kotze, Melandri Meyer, Kesha Jogoms. Middel: Lorenzo Green, Tumisho Mogamisi, Hlompo Rooibaadjie, Ethan Nortje, Chanel Linters, Shani Steenkamp, Catherine Griesel, Omogolo Shuping. 2de van agter: Dries Ellis, Jaco Beukes, Carlo Booysen, Taznique Louw, Alienne van Rensburg, Vicky April. Agter: Nico van Dyk, Niel Roux, Maronel Maritz, Danell du Toit, Danica Roux, Stephen Burke, Minke Badenhorst, Mnr H van Niekerk en Louis Jako.

053 050 5727 | kcc.reception@kalaharicountryclub.co.za www.kalaharicc.co.za


LAERSKOOL KATHU O.13A Netbal Voor: Danell du Toit, Maronel Martiz, Kaila van der Walt, Vicky April, Lenecia, Kgatontle. Agter: Mpoentle, Kutlo.

Gr 7 – meisie spreekkoor Esri du Plessis, Shani Steenkamp, Alienne van Rensburg, Catherine Griesel, Caitlin Julius, Minke Badenhorst.


HOËRSKOOL KATHU

O.19A Rugby

O.19A Krieket

Voor: M. Malan, J. Snyman, E. de Lange, H. Maritz, D. Magerman, A. Booysen. Agter: R. Erasmus, C. Bell, L. Losper, A. Sindolima, R. Venter, G. Antonio, D. Magerman, S Witbooi, V. Basie, G. Meyer, D. Langley, V. Erasmus, Mnr N. Erasmus.

Voor: S. Brink, J. Vermaak, S. Brits, K. Steenkamp, A. Oor. Agter: DP. Swiegers, R. Erasmus, S. Burden, E. Smith, D. Coetzee, W. Joseph, M. Coetzee.

O.19A Netbal

O.19A Dogtershokkie

Voor: A. Williams, A. Gerber, N. Teise, D. van Zyl, G. Lenge. Agter: J. Chiwisa, S. Rossouw, M. Johannes, A. Vunge, K. Sachse, K. Vos.

Voor: C. Buys, E. Erasmus, T. Fourie, N. Greeff, E. Muller, D. Roux, L. Marx. Agter: J. Mei, E. Snyman, M. du Plessis, C. Le Roux, Z. Basson, M. Sesinyi.

Retailer of Eden Dried Fruit & Nuts

Address:

Shop 25 Hendrick v Eck Str, Village Mall, Kathu 8446

Tel:

053 723 1494/9


PRIMÊRE SKOOL OP DIE VOORPOS O.13A Rugby

Eerste ry: Anathemba Xashe, Bernard Coetzee, Dali Gubula, DC Geldenhuys, Hendré Maritz, Hendrik Duvenhage, Jade Coetzee. Tweede ry: John van Wyk Joshua Visagie, Juvan Stander, Karel du Plessis, Lleyton Adams, Mayega Lukuugi, Melrick Cornelissen. Derde ry: Nelius Nortje, Ruan Esterhuizen, Savio Stevens, Stephan Strauss, Wian Pienaar, Willie Strauss, Themba Kella.

O.13A Netbal

Amé Kotzé, Lané Esterhuizen, Liebe Karsten, Raquel Raman, Rosalind Lucas, Siyavuya Rorwana, Stephanie Kruger, Tuné Malan, Vanashree Maasdorp, Winesché Van Rhyn.

• BANDE • SKOKBREKERS • TREK-STANGE • SUSPENSIES • WIELSPORING • UITLAATSTELSELS • ALLOOIWIELE • CV JOINTS • REMME

H/V Le Roux & Kort Str


LAERSKOOL ORANJE-NOORD

O.13A Rugby Heel voor: Phillip van As, Jean-Louis Mathee. Voor: Adrian Pieterse, Henco Dege, Gert Joubert, Wilbur Nieuwoudt. Middel: Janku Fourie, Danie Greeff, F.J. Maritz, P.W. Hamman, Chris Els, Roland Basson, Pieter van den Heever. Agter: Mnr. J.P. Brandsen (Afrigter), Renier Els, Cobus Snyder, Janco Gagiano, Dohan Dege, Phillip Le Riche, Japie van Deventer, Erik van Brederode, Mnr. Bennie van Den Berg (Afrigter).

O.13A Netbal Voor: Junieke Lochner, Shani Eygelaar, Janie Visser, Clarise Barnard. Agter: Marné Compion, Tersian Oberholzer, Juf. Elzanne Heyns (Afrigter), Abriëlle de Witt.

Atlete wat gekwalifiseer het Arno Wort, FJ Maritz, Janco Gagiano, Janie Visser, MJ Combrinck, Renier Els.

AGRICULTURAL & EARTH MOVING EQUIPMENT

TOEKOMSSTRAAT 23 | UPINGTON | 8801 | FAKS: 054 331 1229 | EPOS: INFO@DEGETREKKERS.CO.ZA


HOËRSKOOL UPINGTON O.19A Rugby

Eerste ry: Thumi Masenge, PG Human, Michael Wessels, Kelvin Boer, Brandon Smuts, LJ Kotzé, Eric Swanepoel, Bradley Gouws, Diaan Jacobs, Geo Engelbrecht, Dillan Smuts. Tweede ry: Chad Minnaar, Benno Bezuidenhoudt, TJ Majiedt, Jaden Fortuin, Ceenan Schreiner, Vrele du Toit, Phenyo Masegela, GT Geldenhuys, Daylon Beukes, Ferdie Richter, Garmon Green.

O.19A Netbal Eerste ry: Di-marie Visser, Janice Avenant, Berna Kilian, Jessi Wessels. Anri Kotzé, Tweede ry: Beryl Ndhlovu, Anke Engelbrecht, Vivi Mbiza, Abongile Mchlauli, Nina Slabbert.

UPINGTON BLACK/WHITE & FULL COLOUR HIGH VOLUME COPYING & PRINTING. WE ALSO HAVE MANY DIFFERENT BINDING OPTIONS AVAILABLE. Collection and Delivery Services also available.

Cnr Scott & River Street, Upington 8800 Tel: 054 332 7884 • Email: upington@postnet.co.za • Website: http://upington.postnet.co.za

We salute you,

class of 2020

UPINGTON TOYOTA Tel: (054) 337 7100 | gresse@upingtontoyota.co.za


HOËRSKOOL UPINGTON O.19A Hokkieseuns

Eerste ry: Wilhelm van Staden, Francois Jeppe, Angelo Ferrus, Theuns Theunissen (K), Jaco Fourie, Paulo de Gois (O/K), Jano Malan, Tweede ry: Johan Maritz, Wian Kriek, Gabriel Coetzee, Travino Timotheus, Daniel Slabbert, Janko Botma, Joshua Hendricks.

O.19A Hokkiedogters Eerste ry: Karla de Beer (GK), Carli Niewoudt, Ela Arnon (O/Kaptein), Nelmare Lubbe, Chaneyka Kulsen, Lize van Niekerk (Kaptein), Gabbi Nel (O/Kaptein), Caitlin Koert. Tweede ry: Jade Swanepoel, Narike Hoft, Yulin Steenkamp, Zoey Blunden, Inge Smith, Jolize Swanepoel, Caitlyn Wyngaard, Marize Bruwer (GK).

Fibre Internet

Fibre Internet Upington Fibre Internet Upington

SOON!! Upington SOON!!

Register here

Registe r here Register here

SOON!!

fibreregistrations@bsarek.co.za

istration s@bsare k.co.za brerefibrereg gistra tions@ bsare k.co.za 054 331 2689 58 Le Roux street Upington

054 331 2689 58 Le Roux street Upington

054 331 2689 58 Le Roux street Upington

• Volledige Oogtoetse • Kontaklens Passings • Vliegmediese Oogtoetse • Bestuurslisensie Toets • Wye verskeidenheid rame en sonbrille

T: 054 331 0214/5 • E: csoptom@telkomsa.net Du Toitstr. 17, Upington


HOËRSKOOL DUINEVELD O.19A Rugby

Eerste ry: Aiden Jansen, Altus van der Merwe, CJ Hayes, Duwayne Jacobs, DW Swart, Eddie Collen, Franco du Plessis, Gladwin Strauss, Hannes van Blerk. Tweede ry: JJ Roodt, Loubser Nel, Martin Coetzee, Muller du Plessis (K), Nicky Ras, Rikus van Zyl, Igmon Terblanche, SW Regenstein, Waldo Kuhn, Ruben Verdoes. Afwesig: Michael Fox, Hugh Thompson, Quintin van Wyk, Jannes van den Heever.

O.19A Netbal

Eerste ry: Alice Burger, Anika van Blerk (K), Anné van Niekerk, Jana Beukes, Janeske de Klerk, Judika Taljaardt, Mianke Burger, San-Marie Visser, Suezelle Fourie, Madré Steyn (Afrigter).

R

We salute you,

class of 2020

UPINGTON TOYOTA Tel: (054) 337 7100 | gresse@upingtontoyota.co.za


HOËRSKOOL DUINEVELD O.19A Seunshokkie

Eerste ry: Barend du Plessis, Christo Maritz, Eugene Reyneke (O.K), Gideon Breedt, HC van der Merwe (K), Hugo Visagie, Jandré Kellerman, Christiaan du Plessis. Tweede ry: Johan von Wielligh (GK), John de Beer, Luchin Jobson, Michael van Zyl, Nicky Loots, Tiaan Davel, Pieter Jooste (Afrigter). Afwesig: Louis du Raan (O.K), Stehan Koen.

O.19A Dogtershokkie

Eerste ry: Carla Möller, Carli van Zyl, Crystal Daude, Dorette Hanekom, Elizma Reynecke, Eljani Louw, Jani Botes (k), Kristie Stander (ok), Elani Liebenberg. Tweede ry: Leoney Olivier, Marlene Gresse, Mianca Visser, Minette Swart, Talitha Liebenberg, Twané de Beer, Zani Smit, Charmaine Nel (Afrigter), Theo Visser (Assistent Afrigter).

BAIE GELUK

aan al ons Presteerders

2020 was ‘n jaar van enorme uitdagings! Met harde werk, vasbyt en deursettingsvermoe het julle nog steeds van 2020 ‘n sukses kon maak! Ons BESTE wense vergesel julle met die toekoms. N

HA OF PPY

C

INTERNATIO N MILLIO A

CIFIED • LO SPE C

S

UFACTU MAN RE LY D AL USTOMER

Y LL

- The Bed Shop Upington

S

FROM OUR HUNDREDS OF ONLINE STORES, DIRECTLY TO YOUR COUCH Shop everything you can think of in the online AWSUM Mall Gifts, spoils, clothing, groceries, electronics and much more…

• Volledige Oogtoetse • Kontaklens Passings • Vliegmediese Oogtoetse • Bestuurslisensie Toets • Wye verskeidenheid rame en sonbrille

T: 054 331 0214/5 • E: csoptom@telkomsa.net Du Toitstr. 17, Upington


Jou inkopies maklik gemaak PRIMÊRE SKOOL SPRINGBOK

Atletiek Eerste ry: Amy Reese Brandt, Auchacia Katzen, Candice Cupido, Tweede ry: Chris-Marie Nöthling, Leethan Carroll, Lindie Dumas. Derde ry: Melisha Cloete, Raeden Schamboua, Ruwiena Booyes, Vierde ry: Taryn Cloete, Marichen Mouton.

Krieket

Netbal

Eerste ry: Christian Hodd, Joshua Gossman (Krieket & Atletiek), Tweede ry: Phenyo Mogopedi, Sherwin Waldick, Derde ry: Tumelo Moleli.

Eerste ry: Bianca Smith (Netbal & Atletiek), Fabia Romao. Tweede ry: Imke Engelbrecht, Janca Roode.

`n Groot verskeidenheid produkte

'Sukses beteken om die MOED, die VASBERAD word wat jy glo, jy bedoel was


ALLE VOORSPOED EN SUKSES AAN DIE KLAS VAN 2020

Ongelooflike besparings

OKIEP HOËRSKOOL

Kay Motsepe Cup provincial winners 2019

HOËRSKOOL NAMAKWALAND

O.19A Netbal Voné Roode, Leatitia Phillips, Hayley Williams, Mercedes Anthony, Kiné Ovies, Wiandi van der Merwe, Almiché Schoombee, Monique Engelbrecht, Angelique Möller.

Dit alles is oppad.

DENHEID en die WIL te hê om die persoon te om te wees. ' - George Sheehan


LAERSKOOL SEODIN

O.13 Rugby

O.13 Netbal

Eerste ry: Hendro Vorster (Kaptein), Janko Noeth, PG van Zyl, Janco Ollewagen, Cilje Salim. Tweede ry: Calim Smit, Braam Ebersรถhn, Janru Nienaber, Danro Esterhuysen, Zander Grobler. Derde ry: Henrico Fourie, Johan Casper, Renier Pietersen (Onder Kaptein), Louhan Noeth. Vierde ry: Walter Kiwanuka, Pabalelo Kasebidile, Chris Strauss, Chirstian Cloete.

Eerste ry: Bianca Payne, Danel Lubbe, Jennifer Bremner, Kaone Moipolai. Tweede ry: Kiera Blom, Nicole Kriek, Nonofo Matewis, Patience Kgomoealela.


HOËRSKOOL KALAHARI

O.19A Rugby Voor: Foster Lubbe, Patrick Schloms, Christoff Botha en Bokomoso Kubang. Middel: Ockie van Wyk, Heino Noeth, Silvano Jobs, Mohammed Sheik, Tatuhatsi Polelo en Juan van Zyl. Agter: Mnr André Wait (Afrigter), Shaun D Jacobs, Jeandré van Zyl, Danré Hauman, Hansie Fourie, Brent Lombaard, Byrone La Meyer, Dolf Brits, Warno Hauman, Jewandré de Koker en Mnr Andrew Brundyn (Afrigter).

O.19A Netbal Voor: Tamlyn Groenewaldt, Wilmari Krüger, Keila Fourie. Middel: Nately Eloff, Alet Kotzé, Elvirentia van Wyk. Agter: Milan Horn, Juf Juliana Nel (afrigter), Jané Pietersen en Idené Rossouw.

O.19A Hokkie Voor: Jan-Ricco Lerm, Lance Aukett, Andrea Brundyn, Hendré Lubbe, Charissa Benade, Melinda Grobler, Mariska Blaauw, Resegofaditswe Moeti, Anika Brits, Palesa Keikabile, D’andré Kakora (heel voor links) en Bokang Makaota (heel voor regs). Agter: Deacon Visser, Bernard Judels, Eduan Kriel, Alwyn Nieuwoudt, Hayley van der Heever, Mothusiemang Mochwiri, Mnr Divan Reinecke (Afrigter), Kagontle Molelekwa, Matlhogonolo Maleka, Refilwe Leberagane, Juf Ria-Doret Taljaard (Afrigter), Chené Aukett, Nolene Jonck, Anya Smith, Luhan Bester en Henru Viviers.

MATRICS 2020 A CLASS WITH

VISION Shop 8, Palmgate Centre, 22 Main Street, Kuruman,8460 Tel: 053 712 3326 | Email: eyecatchers@telkomsa.net Web: www.eyecatchers.co.za

Dr Marleen Henrico BChD (Pret) Email: marleen.henrico@gmail.com Mokala Mall, Shop 23, Kuruman, 8460


LAERSKOOL HARTSWATER O.13A Rugby Heel voor: Piet Grovè, Aiden Jacobs. Voor: Francois Goussard, Rijn Oosthuizen, Jacques van Niekerk, Fran-roe van Loggrenberg, Owami Nzapheza, Tshepang Motate, Motheo Brandt. Middel: Jayden Fisher, Daniel van Niekerk, Victor Greeff, Oloaste Bojosinyane, Juan du Plessis, Joshua Tevan, Amohelang Thamoethata, Kamogelo Sebake. Agter: Riaan vd Merwe (Afrigter), Rico Deysel, Ronnie Walster, Hedley Holloway, Tlhomamo Gaeyaya, Vuyani Madieng, Leruo Molebiemang, Johan Visser (Afrigter).

O.13A Netbal Golesedi Motasi, Kgomotso Matjila, Lethabo Modikoe, Reamogetse (Loago) Gaohose, Karabelo Mofokeng, Livern Lottering, Kayla Brown, Ladine v d Merwe, Mienke Oehley.

Posbus / P.O. Box 352 Dwars Straat / Street No.1, Hartswater, 8570. T: 053 474 0732 | F: 086 465 0404 C: 082 783 1250 | 072 164 1791 francopieterse@lantic.net | peggy.psweis@lantic.net www.ppisa.co.za

Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za


HOËRSKOOL HARTSWATER

O.19A Rugby Voor: Algrego Harmse, Stanton van Staden, Rowan Sweis, Clemont Harmse, Darrion Brink en Heinrich Duvenhage. Middel: Jason Jantjies, Selwin van Wyk, André August, Ruan van Niekerk, Marco Ebersohn en J.C. van Niekerk. Agter: Jaundré Myburgh, Adrian Coetzee, Jaques Vertue, Juandré Coetzee, Riku Pretorius, Joppie Nel, Alberto Goussard, Juanré Booysen, Myburgh van Zyl (Kaptein), A.S. Myburgh, Mnr. T van Niekerk (Afrigter) en Mnr J. du Toit (Afrigter).

O.19A Dogtershokkie

O.19A Netbal

Voor: Edith Meyer, Tarina Barnard (Kaptein), Susanna Tlhole en Marlene van Rensburg. Agter: Phoebe Tevan, Karla Mckenzie, Mev. A. Linde (Afrigter), Melodie Payne, Jennifer van Deventer, Tia Coetzee, Mev M. du Toit (Afrigter), Petunia Seleke, Olorato Kalaemang en Sharon Mokhasi.

Voor: Gishla de Klerk en Inge Coetzee (Kaptein). Agter: Lesnique van Wyk, Marlene Walster, Mev. K Kernekamp (Afrigter), Préchill van Staden, Kayla Wagenaar, Margot van Zyl, Yanke Human en Kylie Vorster.

Posbus / P.O. Box 352 Dwars Straat / Street No.1, Hartswater, 8570. T: 053 474 0732 | F: 086 465 0404 C: 082 783 1250 | 072 164 1791 francopieterse@lantic.net | peggy.psweis@lantic.net www.ppisa.co.za


HOËRSKOOL ADAMANTIA

O.19A Rugby

Matriek Rugbyseuns

Voor: Hein van der Linde, Adriaan Cilliers, JJ du Toit, Ashley Naidoo (Kaptein), Ghünter Brits, Dylan Brummer. Middel: Marc Harris, Dewald Swartz, Donovan Bekker, Jason van Bosch, Mitch Treurnich, Jarred Morrison, CJ Horace. Agter: Jaco Venter, Sean Weideman, Tienie Bekker, Francois Conradie, Anthony Scherman, Bradley Britz, Drikus van Rooyen.

Hein van der Linde, Adriaan Cilliers, Dylan Brummer, Marc Harris, Ashley Naidoo, JJ du Toit.

O.19A Netbal

O.19A Dogtershokkie

Jodie Saal, Calista Venter, Rodene Pondoyi, Megan van Schalkwyk, Anet Steyn (Kaptein), Trish-Leigh Smith, Debbie Horace.

Agter: Kayla Collins, Jeanique van Wyk, Nompumelelo Sondamazi, Ulrika van Lingen, Celeste Baardt, Nikita Veldkamp. Voor: Marizán Steyn, Christine van den Heever (Kaptein), Leandri Louw, Vicaela van Meyeren.

If you have a problem with any solar geysers feel free to contact us

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

053 831 2361

sales@solarearthsa.co.za www.solarearthsa.co.za 123 George Street, CDB, Kimberley, 8301


ST PATRICK’S CBC KIMBERLEY

Provincial Representatives Front Row: Nicole Möller, Shihaam Mohamed, Bontle Lenkoe, Robyn Towell, Mr R. Adams, Anika Tiedt, Tshepiso Dikgetsi, Megan Hugo, Christopher Holroyd. Second Row: Stefanus Greyling, Ralph Möller, Makgotla Mosiapoa, Jadyn Kriel, Letlotlo Matshelo, Chimkamara Ogu, Kgothatso Crutse, Joshua Misdorp, Phemelo Rautenheimer, Kishaan Thomas. Back Row: Megan Birch, Riley Jones, Nizaam Mohamed, Jayron Booysen, Boikarabelo Tseke, Thomas Villet, William Villet, Kearin George, Robert Villet, Nathan Misdorp, Barbara-Anne de Bruin, Luyanda Oss.

If you have a problem with any solar geysers feel free to contact us

053 831 2361

sales@solarearthsa.co.za www.solarearthsa.co.za 123 George Street, CDB, Kimberley, 8301


HOĂ‹RSKOOL NOORD-KAAP Eerstespan matriekleerders

O.19A Rugby Franco Stassen (Kaptein) Eerste ry: Bradley Human, Corne du Plessis, Devin Steenkamp. Tweede ry: Ettienne Berg, Jayden Eiman, Jessie Bester.

O.19A Netbal O.19A Hokkie Kirsten Samuels, Tarryn Martin, Blaine Grey, Diego Jood, Keagan Kenny.

Eerste ry: Abigail Seekoei, Alicia van Wyk. Tweede ry: Benita Boorman, Danelle Burger. Derder ry: Kee - Ann Speelman, Realeboga Mantshonyane.

STRAIGHT

O U T TA SCHOOL

Where to from here? Consider your options for after school. View our matric guide of institutions in SA on www.awsumnews.co.za

Download previous There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without begin charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap!

on www.awsumnews.co.za

Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com


HOËRSKOOL NOORD-KAAP

O.19A Krieket Duarte Boughan, Ethene Kruger (Kaptein), Gregory Williams, Umir Richerds.

Atletiek Top 20

TREVOR’S WHEEL & TYRE 26 Long Street, Kimberley

Phone: 053 832 3111 24hrs: 083 230 7879 SUSPENSION • SHOCKS • TYRES • BALANCING WHEEL ALIGNMENT • BATTERIES • MAG WHEELS

Tel: 053 861 4040 | Email: riviera2@retail.spar.co.za 37A Schmithsdrift road | KIMBERLEY

Local is lekker! Ons nooi alle plaaslike vervaardigers uit om deel te word van Snappi. Vir meer inligting besoek www.getsnappi.com


HOËRSKOOL DIAMANTVELD O.19A Rugby

Eerste ry: André Hanekom, Carlo Louw, CJ Marx, Dennie Ludick, Dirk Beukes, Divan Moller, Frans Williams, Henro Nel, Jan Potgieter, Janrico Malan, Johan van Zyl, Juandré le Roux. Tweede ry: Louis Vermeulen, Quintin Kruger, Rohan Theron, Ruben Osborne, Rudolph Steinmann, Ryno van Rensburg, Sean Harding, Stefan Swart, Theron van der Merwe, Tiaan Pretorius, Wynand Pool. Foto’s: Louis Botha Fotografie.

O.19A Netbal

Ané Hugo, Chane van Staden, Jómari Lübbe, Lené Botha, Leoné van Zyl, Liané Burger, Monique Hugo, Talita du Toit, Tannika Welgemoed. Foto’s: Louis Botha Fotografie.

Tel: 053 861 4040 Email: riviera2@retail.spar.co.za 37A Schmithsdrift road

KIMBERLEY


HOËRSKOOL DIAMANTVELD O.19A Hokkieseuns

O.19A Hokkiedogters

Lees jou skoolEerste se nuus Eerste ry: Anro de Bruin, Barco Scheffer, Ben-Tony Gerber, Breyone Louw. ry:op Anya Bruwer, Christelle Weideman, Danielle Posthumus, Euné Venter. www.awsumnews.co.za Tweede ry: Deniel Economon, Heinz Botha, Henlo Burger, Janco Sciocatti, Tweede ry: Jana Breytenbach, Jessica Venter, Louisa Thompson, Marli Coetzee. Jovan Krause. Derde ry: Julian Viljoen, Michael Wakeford,Die Pierre van Niekerk, Derde ry:inMarnie Hattingh, Nadine Venter, Tané Barnard, Wiana Botha, grootste skole nuus platform Suid-Afrika Ruan Watts, Tiaan Grobbelaar. Foto’s: Louis Botha Fotografie. Zané Wiese. Foto’s: Louis Botha Fotografie.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za

DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

Die nuwe normaal Koop aanlyn


NEWTON PRIMARY SCHOOL O.13A Rugby

Anekin

Diaan

Eduan

Eligh

Janru

Jarod

Leon

Lethabo

Liam

Louis

Louwrens

Naudé

O’Neil

Ricky

Ruben

Vonn

Waydon

Zuan


NEWTON PRIMARY SCHOOL O.13A Netbal

Ané

Mianthe

Babalwa

Nadine

Klarissa

Nina

Mbali

Sage-Lee

Tayla-Anne

FROM OUR HUNDREDS OF ONLINE STORES, DIRECTLY TO YOUR COUCH Shop everything you can think of in the online AWSUM Mall Gifts, spoils, clothing, groceries, electronics and much more…


60 Geloofsgesprekke tydens die grendeltydperk in boekformaat Ons almal is aangeraak deur Covid-19, oud of jonk en `n warboel emosies is ervaar. Hierdie boek is ideaal vir skoliere, onderwysers, ma’s en pa’s.

Gebruik die kode AWSUM en kry R30 afslag

KOOP NOU AANLYN TEEN R150 60 Geloofsgesprekke tydens Covid-19 inperking Gaan na www.jyismyne.com

Dr Kobus van der Walt, afgetrede predikant het tydens die grendeltydperk verskeie geloofsgesprekke aangespreek en dit is nou beskikbaar in boekformaat. Die boek bestaan uit 60 gesprekke wat handel oor verskillende temas wat veral tydens die grendeltyd na vore gekom het. Die leser sal die temas herken as ooreenstemmend met emosionele en geestelike ervarings wat met verskillende stadiums van die grendeltyd gepaardgaan.

`n Troos vir elkeen van ons in hierdie uitdagende tyd van tuisbly, veral vir jou wat alleen moet sterkstaan. Daar is mense onder ons wat regtig swaarkry - met of sonder inperking se ontwrigting. Die gesprekke draai gereeld na sulke mense, hetsy dit swaarkry weens eensaamheid, siekte, finansiële redes of wat dit ookal is”.

Jy is Myne kan gebruik word vir persoonlike geloofsverryking, vir pastorale begeleiding, as inleiding vir ‘n gesprek met kleingroepVerskeie menslike emosies soos onrus, twy- en Bybelstudiebyeenkomste en vir ‘n huisfel, onbegrip, kleingeloof, moedeloosheid, besoekgesprek, ook vir ouderlinge – veral nou waar die saamkom van lidmate nie bekommernis, ens. word onder die loep geneem. Met groot begrip en sensitiwiteit so maklik is nie. Die boek is ook `n ideale word elkeen van hierdie emosies as mens- geskenk. like verskynsels erken. Koop die boek gerus teen R150 aanlyn by www.jyismyne.com of stuur `n epos na Annamie Odendaal, boekresensent skryf jyismyne@tiemedia.co.za om een te besdie volgende: “Dié dagstukke praat met elkeen midde-in hierdie vreemde onseker- tel. Gebruik die kode AWSUM en kry R30 afslag. heid en wys rustig waar die ware en vaste sekerheid lê - om te lewe in die arms en hart van God.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.