JUNE 2014
NORTHERN SUBURBS
HOËRSKOOL
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
HIGH SCHOOL
Tel: 021 872 3880 FREE
AWSUM Trends is a booklet in the AWSUM Newspaper focussing on MOTORS | PROPERTY | SHOPPING BASKET | PRODUCTS & SERVICES.
GRATIS
Southern Northern Contact Stacey at 072 956 2382 or send a mail Cape Suburbs to staceyinkin2@gmail.com
MAY 2014
EAST LONDON
HOËRSKOOL Ttititi ctiuld bti ytiu tidvtititititititi titititi
/ NUUS NEWS
All tictititilti titi AWSUM Ntititi tititi ftititi tixtititiutititi Stititi ytiuti tiutititititi by tidvtititititititi titi titititi titititititititititi titititi tititi titi tititi tititi tititititi titititititi tititititititi Btititi titititi
Stacey Ikin: 072 956 2382 | staceyinkin2@gmail.com
atistim@tiemetiia.co.tia | 02ti 872 3880 tititi.atistim.co.tia
East021 872 3880 Tel: London
awsum@tiemedia.co.za
To advertise in this newspaper - Contact:
www.awsum.co.za
1ste Verj
NEWS
Port Elizabeth
advertising in AWSUM Trends
NUUS
HIGH SCHOOL Boland Helderberg Get exposure in your area by
AWSUM News
rsdag
E H O L ID A Y G U ID WINTE R
Stacey Ikin - (072) 956 2382 - staceyikin2@gmail.com
WHAT TO FIND INSIDE Health
Lifestyle
om T 10 rede s waar dit lekke r is om ! School ’n tiene r te wees
WIN FAV OUR ITE 5
News
T
with
kids Best car game s for
your selfie
d ... T Otta this worl SUM! AWAWSUM!
P2 Die Boelie
AWSUM!
AWSUM
!
P3 OPPI Spyskaart
P2 6 Ways to Keep Your Kids...
P3 Use crates for book shelves
P3 AWSUM Scoop
P4 - P8 School NEWS
awsum@tiemedia.co.za
www.awsum.co.za
AWSUM News
P2 Matric Magic ... The perfect night
Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry.
skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole.
Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe.
• I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great!
Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014.
2014
• Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!
doen T 12 dinge om te lf is voor jy twaa
own T DIY- Make your bag. over -the- shou lder
P2 Matric Magic ... CHECK LIST
T FOMO calendar T Colour in and win
Jou oggende is gans te kort: Jy sukkel om die kinders uit die bed te kry; hulle moet skoon en netjies by die skool kom. En gevoed. Ja, hulle móét ontbyt eet – die dokters en die dieetkundiges sê dan almal:
WHAT TO DO THESE SCHOOL HOLIDAYS • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike
P2 Matric Magic ... WIN !!!
FREE WINTER Holiday Guide inside
P4 - 8 School News
WHO WE ARE
Advertise in this newspaper - Contact: Liza Schreuder - (076) 614 2317 - liza@tiemedia.co.za
Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za
Graphic Designers Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby - 021 872 3880 | jade@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS: Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw. High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen.
PRINTED BY - Paarl Coldset
“ONTBYT IS DIE DAG SE BELANGRIKSTE ETE!”
M
aar presies waar kry jy die tyd om die magies vol genoeg te kry – en dan so vroeg in die oggend? En dit is nie dat hulle juis opgewonde by die ontbyttafel staan en rondtrippel nie – inteendeel. Hóór dan net daar: “Ag, Maaaa! Ek ís nie honger nie!” En dan is daar nog jou man … Hy sê dat hy régtig nie voor tienuur kan eet nie. Hy sê jy moet beslis nie bodder met ontbyt vir hóm nie. Hoekom ontbyt? • Jou kind se lyfie werk net soos jou motor se enjin – as daar nie brandstof in is nie, is daar nie beweging nie. Maar as jy die regte tipe brandstof ingooi, sal die prestasie beter wees. Soos by die motor, só ook by die kinders. • Ontbyt voorkom ook moeilikheid. Kinders (en volwassenes) wat nie ontbyt eet nie, word sommer vroegoggend moeg – en kan boonop rusteloos of sommer kort van draad word. Nee, moenie dat jou mense ontbyt oorslaan nie. • Daar is ook ’n langer termynvoordeel: Hoe vroeër jou kinders (en jou man, én jy) die dag se eerste ete nuttig, hoe vroeër word julle
metabolisme wakker. Eet dus maar jou vroegoggendse ontbyt, en die kanse dat jy vetsugtig gaan wees, word baie … uhm, skraler. Brekfis vir breinkrag Dit is belangrik om seker te maak dat jou gesin die régte soort kos vir ontbyt inneem. Kies kossoorte wat ryk aan graan, vesel en proteïne is. Vermy graanprodukte wat ’n hoë suikerinhoud het. Die horlosie is teen my! Ons weet dat álle mammas juis in die oggend Súperma(n) moet wees. Veral in die winter, as dit vir almal (ook vir haar!) moeilik is om uit die bed te kom. Probeer gerus hierdie praktiese wenke om te sorg dat die ontbyt ingaan voordat jou gesin soggens by die huis uitgaan. • Sorg dat daar altyd gesonde ontbytopsies in jou spens is. • Dek die ontbyttafel die vorige aand. • Maak reeds die vorige aand ’n groot bak vrugteslaai, sodat jy teen ontbyt-tyd net kan opskep.
• Probeer om jou gesin (net) 15 minute vroeër as gewoonlik wakker te kry. • Laat die kinders jou help om die ontbyt voor te berei. • Énigiets kan vroegoggend gebeur (soos jy maar al te goed weet!) – sorg dus vir stap-en-hap moontlikhede: vars vrugte, klein bakkies jogurt, neute, gekookte eiers. Jou gesin se geluk en gesondheid is tog vir jou ’n prioriteit, Mamma. Sorg dan dat ’n gesonde en gereelde ontbyt ook op daardie prioriteitslysie verskyn. Bon appétit!