AWSUM Northern Suburbs March 2023

Page 1

KRIEKET SWEM

REKORDS SPAT

Celebrating school achievements in South Africa

AKADEMIESE PRESTEERDERS

INTERSKOLE ATLETIEK

NORTHERN SUBURBS THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA
AWSUM NEWS
TENNIS

Cape Africa Electrical

AWSUM gesels met Retief Goosen oor sy skooljare

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee

skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele

die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het

Aan watter sport het jy op skool deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binne senter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen?

Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

HEAD OFFICE The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za
Advertising Coordinator Tammy Venter Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Samantha Coetzee Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Volg ons op Facebook! @Northern Suburbs School News AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 073 187 9539 and we will send you the PDF
OUR TEAM
Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy
gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook
Jong Retief
Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram
`n
Retief Goosen saam met Gary Player (Foto: Instagram)
081 288 3257 | T: 021 012 5560 | E: david@capeafricaelectrical.co.za / capeafricalegend@gmail.com | W: www.capeafricaelectrical.co.za A: Unit 1 & 2,5 Tee Jay Rd, Brackenfell, 7560, Cape Town, South Africa LEADERS IN DB PANNEL DESIGNS AND INSTALLATION HAVAC SOLUTIONS | AUTOMATION CONTACT US FOR YOUR QUOTE! Office: 021 981 6606 | WhatsApp: 082 499 0641 | Email: scholasbooksandstationery@gmail.com SUPPLIERS OF: Stationery, Stationery Packs, Textbooks, CAPS Readers, Dictionaries, Project Board and Paper, Photocopy Paper, Cleaning Equipment and Materials, Toilet Paper... and more

Great season for the Kenridge Swimming Team

We are very proud of our Kenridge Swimming Team as they had another great season! Here are the swimming captains with the silverware for the term. Congratulations to all the KPS swimmers who represented Kenridge Primary and sincere thanks to Van Riebeeckshof Spar for their sponsorship.

Hoërskool Brackenfell ry ten bate van die AACL

Die fietsryspan van Hoërskool Brackenfell neem aan die ‘Cape Town Cycle Tour” dee ten bate van die AACL.

A sh o wr oo m w it h a pe rs o n a l touc h sanitary & plumbing supplies cc TOKAI sanitary & plumbing supplies cc SUNNINGDALE sanitary & plumbing supplies cc From the initial wet works to the final touches, our show handpicked collection of only the finest p www.durbanvillesanitar y.co.z a Durbanville - Tel: 021 975 1930 Unit 8 Cattle Baron Centre Marais Street Durbanville 7550 Tokai - Tel: 062 048 5989 Factory A, Unit 3 & 4, 8 Honeywell Road, Tokai Sunningdale - Tel: 087 997 1055 Building 1, Black A, The Emporium c/o Woodlands Way & Sandown Road, Sunningdale Unit 8 1055 Emporium

CURRO DURBANVILLE

Curro Durbanville Athletes Receive Provincial Colours

Five of Curro Durbanville Primary School’s top athletes took part in the Western Province Athletics Championship at the Dal Josaphat Stadium in Paarl. All five athletes received their provincial colours in their various events. This is a great achievement, and the Wolf Pack are proud of you! The five athletes who received provincial colours are:

Under 10 Girls

Alisha Witbooy (Shot Put)

Under 10 Boys John Olujobi (Long Jump)

Under 11 Girls Kayleigh Swanepoel (High Jump)

Curro Durbanville chess players qualify for WP schools colours

Curro Durbanville High School chess players participated in the Cape Town Metro Trials from 3-4 March. The following learners qualified for their Cape Town Metro (WP Schools) colours:

Under 15 boys:

Under 15 girls:

Under 19 boys:

Under 19 girls:

Under 12 Girls Rosa Kanhama (100m, 150m)

SA’s Fencing: Men

Ewan Kruger (15), a Grade 10 in Curro Durbanville High School, represented South Africa at the Fencing Junior African Championships 2023, held in Accra, Ghana from 15 to 21 February 2023.

He competed in the following events:

• Men’s Epee Under 20 Individual: He placed 6th out of 22 participants from 8 countries, which earned him his opening position on the FIE International ranking table.

• Men’s Epee Under 20 Team: The Under 20 Team managed a 3rd place (Bronze medal).

• Men’s Epee Under 17 Individual: He placed 3rd out of 17 participants from 6 countries (Bronze medal), which is an improvement of 2 places from the previous year.

• Men’s Epee Under 17 Team: The Under 17 Team placed 2nd (Silver medal).

Under 12 Boys Vuyo Ngobeni (100m, 150m and High Jump)

• 12th- James Wilson

• 14th- Logan Priestley

• 17th- Jesse Palmer

• 20th- Hein Nieuwoudt

• 1st- Amahle Zenzile

• 2nd- Reegan Palmer

• 25th- Joshua Muir

• 1st- Natasha Joubert

• 6th- Zanté Palmer

Some of ’s learners participated in the Cape Town Metro Trials from 3-4 March. The following Curro Durbanville Primary learners qualified for their Cape Town Metro (WP Schools) colours:

Under 13 girls:

7th - Hannah van Heerden

9th - Mila Snyman

Under 13 boys:

1st - Chase Salimu

17th - Jordan Braaf

21st - Loghan Stander

23rd - Kevin Gwanzura

Under 11 boys:

2nd - Janko Weideman

7th - Tristan Meder

10th - Dimitri van Wyk

12th - Christopher Russell

Under 11 girls:

3rd - Emlyn Wilson

21st - Giavanna Booysen

SA’s Fencing: Women

Julianne Pereira, a Grade 11 learner from Curro Durbanville High School, represented South Africa in her first international competition at the 2023 Fencing Junior Africa Championship in Accra, Ghana, from 15 - 21 February. She competed in the following events:

• Women’s U17 Foil individual: She placed 11th.

• Women’s U17 Foil Team: The team placed 2nd and received silver medals.

LAERSKOOL DURBANVILLE PRIMARY

Athletics

Under 7 boys: 3rd - Alonzo van Wyk

Under 9 boys:

4th - Callan Manning

13th - Jesse Donker

After the WP Athletics Championships on Friday, 3 March, 18 of Durbanville Primary School’s athletes received their Western Cape Colours. They competed in the Western Cape Athletics Championships on Saturday, 11 March. 6 of these athletes proceeded to the SA Championships that will take place on 20 and 21 March in Pietermaritzburg.

The six athletes are:

• Dian Botha

• Martus Schoeman

Tweekamp WP-Kampioenskappe

Four of our athletes won medals! Baie geluk aan die vier atlete met die uitsonderlike prestasies!

• Diné van de Wal

• Lara Stander

• Anke Stander

Alisha Witbooy, Vuyo Ngobeni, John Olujobi, Rosa Kanhama, Kayleigh Swanepoel Front: Liam Engelbrecht, Martus Schoeman, Diné van de Wal, Lisa Krige, Isabella Visser, Anke Stander, Tiaan Janse van Rensburg, Dohan van der Sandt, Mia le Roux. Back: Lara Stander, Anja du Plessis, Mila Vermeulen, Simoné Boonzaaier, Helene van der Merwe, Mické Lerm, Dian Botha, Janko Webb, Dian Jansen van Vuuren. Lienka de Jager, Diné van de Wal, Jean Troskie, Leah Goebel. Tiaan Janse van Rensburg

HOËRSKOOL DURBANVILLE

Die Hoërskool Durbanville het op Vrydag 10 Februarie 2023 sy Top 4 Atletiektitel suksesvol verdedig op Coetzenburg in Stellenbosch. Hoërskool Durbanville se pawiljoen het die “Flashes” beker gewen, terwyl Hoërskool Brackenfell vanjaar die Geesbeker verower het. Durbanville se atlete het hul staal gewys en 16 van 30 rekords, op die dag, gebreek.

Hoërskool Durbanville wen vanjaar die volgende bekers:

• Top 4 Atletiekbeker.

• Beste Dogterspan.

• Beste Seunspan.

• o14 Victor & Victrix Ludorum. / o17 Victor & Victrix Ludorum.

• Beste Individuele Prestasie dogters (ASA tabel).

• Beste Individuele Prestasie seuns (ASA tabel).

• “Flashes” beker.

Digi TV het vanjaar se Top 4 Atletiek lewendig uitgesaai. Dankie ook aan die noodhulp, personeel en ondersteuningspanne van die verskeie skole en Durbanville se fisios, Aucamp en Wilsdorf. Dankie vir die sportmangees waarmee die skole kon meeding en sterkte vir die res van die atletiekseisoen. Baie geluk Durbies, die Durbanville-gemeenskap is trots op julle.

Durbanville Wen Interskole Krieket

Hoërskool Durbanville se 1ste Krieketspan het vanjaar puik resultate opgelewer. Dié span, sowel as die o14A’s word tans onder die top-25 skole in Suid-Afrika gelys volgens die SA School Sports ranglys vir krieket.

Durbanville het die afgelope week Stellenberg geklop om vir die tweede agtereenvolgende jaar die in die finaal van die WPNS Uitklop kompetisie te speel. Op Saterdag 25 Februarie 2023 speel Durbanville Interskole krieket teen Stellenberg. Stellenberg word uitgeboul vir 77 lopies en Durbanville haal die teiken met 6 paaltjies plat. Durbanville wen die Interskole wedstryd met 4 paaltjies en kwalifiseer vir die eindstryd van die WPNS Krieketliga. Ons wens ons spelers en afrigters sterkte toe vir die finale van die WPNS Uitklop sowel as die WPNS Liga.

Hoërskool Durbanville se 1ste Tennisspan speel weer vanjaar kookwater tennis. Durbanville het vanjaar skoonskip gemaak in die Interskole wedstryd teen Stellenberg en wen 12-0. Durbanville klop daarna vir Rondebosch Boys High met 10-2. Baie geluk aan ons seuns en afrigters met hul harde werk.

Durbanville Wen WP Tweekamp Skoleliga

Hoërskool Durbanville se Tweekampers het vanjaar weer puik presteer. Durbanville wen vir die tweede agtereenvolgende jaar die WP Tweekamp Skoleliga en sal die WP by die SA Kampioenskap verteenwoordig. Ons wens ons Durbies alle sterkte toe met hul voorbereiding.

AWSUM NEWS Download past exam papers Per grade Download past exam papers, per grade, per subject on www.awsumnews.co.za The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A
Eerste Krieketspan Tweekamp Span MJ Louw en Ankia Bosman Joshua Louw Durbanville Wen Interskole Tennis Durbanville Wen Top 4 Atletiek

LAERSKOOL EVERSDAL PRIMARY SCHOOL

Westelike Provinsie Atletiekbyeenkoms Cape Town Chess Tournament Dansers

Baie geluk aan die volgende atlete wat WP-Kleure verwerf het die afgelope naweek by die Westelike Provinsie Atletiekbyeenkoms. They have all been selected for the Western Cape School’s Athletics Championships this coming weekend. Good luck to you all, we are so proud of you.

Die volgende Eversdal dansers het SA kleure ontvang by Stars of the Universe. Well done!

Two of our chess players will take part in the Cape Town Metro Schools Chess Closed Individuals tournament this weekend. Here, they will compete against players from all 4 school districts. Thank you, Mrs Prins, for accompanying our chess players.

Diesbaarheidskomitee Panorama Skaakdag Synergy Tennis Cup

Die volgende Eversdal leerlinge het Cape Town Tennis (WP) verteenwoordig by die Synergy Cup. Ané Bowman (Girls u/12B) and Daniël Visagie (Boys 13/13B) traveled all the way to Kimberly to participate. Stefan van Eyk (Seuns o/12A) en Francois Hugo (seuns o/13A) het in George gespeel.

LAERSKOOL GENE LOUW

Gene Louw se Metro-Noord Topatlete

Die volgende leerders het hul Noordsone-kleure verwerf en Gene Louw by die WP-kampioenskappe

At Eversdal Primary School we cultivate the concept that involves doing something good for others. Today, we are extremely privileged to be able to donate food parcels to a worthy cause. Hier oorhandig Abeline Olivier Laubscher, Glynn Hugo en ons Diensbaarheidskomitee kospakkies aan Mnre. Gerrie Coetzee en Francois van Aardt van Friend of God Vredekloof Campus. Hulle sal vandag hierdie kospakkies na ‘n minderbevoorregte skool in ons omgewing neem. “For it is in giving that we receive” – St. Francis Assisi.

Panorama skaakdag word jaarliks gehou. Dit is die eerste skaakwedstryd vanjaar waar ons spelers as ‘n span deelneem. Ons is trots op al die skaakspanne wat almal eerste plek behaal het.

Tennis Eerstespan

Tweede

Derde ry:

Agter:

Krieket Eerstespan

Die volgende leerders verteenwoordig hierdie seisoen Gene Louw se 13A-Krieketspan.

Musiek-toppresteerders: Trinity College of London- en London College of Music-eksamens

Voor: Zak van Eeden, Francois Burger, Kruger Kirsten, Matthew van Staden. Middel: Robert Murray, Luan Lubbe, Nakeetah Collins, Gideon Wasserman. Agter: Rudolph Stadler, Herman du Preez, Hanno van der Merwe, Lian Potgieter. Voor: Sias Nel, Christiaan Jackson, Ankia Koen en Jana Steyn. Agter: Matthew Mouton, Francois du Toit, Jana Strydom, Zané van Loggerenberg Voor: Christiaan Stander, Corné Conradie, Jean Laubscher, Helen Brand. ry: Christiaan Coetzee, Evan Filmalter, Annchen Nothnagel, Kiara Morilly. Jean-Luc vd Westhuizen, Abongile Xotyeni, Liné de Villiers, Carla Barnard, Robert Murray. Lian Potgieter, Travis Eberhardt, Joey Calitz, Imke Roux, Viljoen Botha. Voor: Lillian Toua, Leisa Venter, Hung Cheng Hsu. Tweede ry: Marinell Wolmarans, Yujin Boesack, Stephanie Ahlert, Kyle Lazarus, Christian Rabie. Derde ry: Kate Conrad, Alexandra Scheffler, Mia Whittaker, Daniel du Toit, Anika Coetzee. Agter: Yoki Lu, Anke Smit, Kayla Whittaker, Anneli Uys, Milan Prinsloo. Laerskool Gene Louw is baie trots op die lede van albei hul eerste Tennisspanne. Baie geluk aan hierdie leerders wat puik gevaar het in die internasionale musiekeksamens. Mnr. Roux van Zyl (BL-Voorsitter), Mev. Debra Horne (Kringbestuurder: Kring 7) en Mnr. Gys Burger. Voor: Lana Rust, Nina Kotze, Micayla Norden en Mieke Kotze. Agter: Elle Hechter, Lia-Maré Swanepoel, Tatum Vogler en Zoe Kannemeyer. Jean Rabie, Jana Mulder, Mienke Victor, Lisa Besterfield, Alaina-Jane Franken, Leah Brink, Lea Smit & Helena Lané Schoeman. Aanstelling van nuwe skoolhoof

Gene Louw Athletics meeting

Riley Loynes (Grade 5) is part of the Curro Durbanville Athletics team, u.11 age group. She is a short-distance runner, but last year took on the 1200m at the Curro Cup and came first with ease. This year her two events will be 100m and 1200m.

Riley represented Curro Durbanville at the Gene Louw Athletics meeting on 25 January. Riley placed 5th in the 100m with strong competition. She did incredibly well in the 1200m event, taking the lead and setting the pace for the race from the first lap. On the last lap, she picked up the pace and crossed the finishing line in first place with a confident 100m lead. 1200m is by far her favourite event now.

Western Province Action Netball

This article was written by a human, and not by ChatGPT

ChatGPT is a new artificial intelligence (AI) tool that came out November 2022 that provides quick, well-formulated answers to a variety of questions and is going to revolutionize the way we do things and the way we communicate. This powerful tool answers questions in a conversational style. You type your question, and it types back…within seconds, no matter the question. Since its launch, the bot has amassed more than a million subscribers and more than 100 million monthly active users.

Did you know CatchGPT can give you product recommendations? Prompt it with something like “I’m looking for a new pair of running shoes. Do you have any product recommendations?” and it will give you a list of some of the best options out there. It’ll even tell you about the differences between them, so you can make an informed decision. So, no need for endless scrolling in comparison shopping.

ChatGPT can help you in the kitchen with recipe suggestions

Prompt it with something like “I have some leftover chicken and a can of black beans. Can you suggest a recipe and instructions to make?” and it will give you a list of ingredients and instructions to cook up something delicious.

You can even ask ChatGPT to tell you a joke and it will send you a joke!

ChatGPT can act as your own personal career coach. Prompt it with something like “act as an interviewer and ask me about my strengths” and it will start asking you questions as if you were being interviewed in real life. You can even ask it to help you improve your answers, so you can feel more confident and prepared for your next interview.

ChatGPT can help you improve your confidence in social situations. Prompt it with something like “I’m looking for a conversation starter. Do you have any suggestions?” and it’ll give you some examples to get a conversation going.

ChatGPT’s language translation feature is also very impressive. Type in something like “translate this sentence to French” and it will give you the French equivalent. So, whether you’re trying to communicate with someone who speaks a different language or you are a business looking to expand your reach by creating content in multiple languages, ChatGPT’s got you covered.

ChatGPT can also recommend all sorts of entertainment based on your preferences. If you’re into historical fiction books, just ask it to recommend something for you. It’ll give you a list of options and it’s not just limited to books. You can also use it to discover new movies, music and more - a great way to find new enjoyable entertainment options.

With Chat GPT rising in popularity, what’s a parent to do?

There is no stopping the impact AI technology will have going forward, and Chat GPT is likely just the start of this era in education. Have an open conversation with your children and guide them through this transition so that they are aware of the risks and benefits of the technology. Explore the platform with them and work with their curiosity. Encourage your kids to use Chat GPT alongside an adults to get ideas about things they’re interested in, like music. Families can explore the tool together and try prompts that are fun, inspiring or helpful.

Unleashing the Power of ChatGPT in Education

The topic of AI tools and how they impact education is incredibly important and we have to ask what are some of the possible impacts of AI tools like Chat GPT on teachers and students?

How do I prevent cheating and plagiarism when tools like this exist?

How do I talk to my learners about Chat GPT?

What are the pro’s and con’s?

Can we stop it being used by learners?

Should we even try and stop it?

If not, how will it likely change teaching methods and approaches?

Can it actually be harnessed for good?

Some pro’s include:

ChatGPT is like having a personal tutor right at your fingertips. It can help with homework and explain difficult concepts in a way that’s easy to understand. For example let’s say you’re struggling to understand the concept of momentum, just ask ChatGPT to explain it to you like you’re five years old and it’ll give you a simple explanation that even a child could understand and if you have any follow-up questions it can help with those too this is such a great way to get a little extra help and support with schoolwork and it makes learning more interactive and engaging.

With bullying in schools, ChatGPT can also be an amazing resource for anyone’s troubling with anxiety stress or any other mental health issues for example you could type in “feeling really anxious and overwhelmed” and it will give you some tips for managing anxiety if you’re in need of some guidance or just want talk to someone chat GPT could be a convenient way to get support anonymously.

Henriette Poolman Micho Keyser Micho Keyser (Graad 4) het met sy eerste Iron Grip Jujitsu, In House kompetisie ’n Brons medalje gekry. Rémi Lübbe (Grade 10) was chosen for the u.17 Western Province Action Netball Team. The team will compete at the InterProvincial Tournament which will be held in Edenvale from 3 – 8 Lisa Poolman en Henriette Poolman Riley Loynes Rémi Lübbe
It’s important for us to keep our readers well informed about the use of ChatGPT, as most people don’t really know how to use it to its full potential, that’s why we want to share some of the best ChatGPT use cases, prompts and examples with you.
Scan this code to download A Teacher’s Prompt Guide to ChatGPT aligned with “What Works Best”

LAERSKOOL WELGEMOED

Durbell Atletiekbyeenkoms

Blessies het geskitter by Durbell Atletiek gister. Welgemoed Laerskool het 10 atlete wat deurdring na die Metro Noord byeenkoms:

• Christiaan Burger- 2de 1200m

• Stephan Pienaar- 2de 1200m

• Daniel Rossouw- 3de 70mH

• Alex vd Werf - 1st 1200m, 2de Hoogspring, 1st 150mH

• Mila Parker - 1st diskus

• Liam Els - 2de 1200m en 2de 800m

• Emile Kotze Benade 3de 1200m en 3de 800m

• Lea Oosthuizen - 2de gewigstoot

• Jennifer v Schalkwyk - 1st spiesgooi, 1st 75mH, 1st hoogspring en 2de 200mH

• Lila Nell - 1st 200mH en 2de 200m

Alle Fotografie deur Suzanne Meyer-Nell

Summer Sports Highlights 2023

Fairmont High School At The Top 4

Swim Team at the A League Gala

Hartjie Versier Kompetisie

Ons wenners van die Hartjie Versier Kompetisie:

• Isabella Stratman (Gr2)

• Amke van Niekerk (Gr4)

• Lezé Calitz (Gr6) het die senior afdeling gewen.

Fairmont High School 1st Team Water Polo Teams at the Oakhill Chukka Festival

1st Team - Indoor Hockey Girls

Fairmont 1st XI Cricket Team at WPNS T25 Cricket Final

Gabriel West Naledi Thobeha Kyle Lombard Front: Kuda Samunderu (coach), Daniel Anderson, Ethan Herbst, Stavya Vashishth, Alex Wallace (Captain), Sean Pakulski (Vice Captain), Byron Garton, Kyle Maclean, Caleb Le Roux, Ohann Van Dyk (coach). Back: Leon Erasmus (headmaster), Ean Schoeman, Matthew Meade, Alexander Deavin-Mears, Jaigus Logenstein, Brandon Honeywill, Ethan Koetzee, Joshua Martin,Cornelia Anne Dannhauser (manager). First Girls Water Polo Team Geliefde skrywer, Fanie Viljoen, het onlangs by Laerskool Welgemoed gekuier! Ons leerders was in die wolke! Dankie vir die wonderlike praatjie Lezé Calitz Isabella Stratman, Juffrou Amé en Amke van Niekerk.

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL

Tennis Kenridge Girls Cricket

Baie geluk aan ons eerste tennisspanne wat baie goed by die Gene Louw-tennistoernooi presteer het. Die seuns (Divan van Eeden, Leo Magni, Luc Coetzee en David de Villiers) verower ‘n tweede plek terwyl die dogters (Roxie van Heerden, Sylvia Greyling, Nina van der Merwe en Christi Theron) ‘n derde plek beklee het.

Currently, KPS has a group of 60-70 girls that practice cricket on Wednesdays. They are split into two groups of grades 4-5 and grades 6-7. It is our mission to make girls cricket a permanent summer sport code and we are well on our way to achieving that goal. Our girls had their first match against Panorama girls. Well done to the girls for winning with 6 runs.

WP Tweekamp Kampioenskappe

Baie geluk aan die 20 Kenridge - leerders wat op 26 Februarie aan die WP Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem het. Kenridge is baie trots op die volgende leerders: Larah en Silke Aucamp, Mieka Vermeulen, Mieke Havenga, Jack, Ryan en Kayla Fouché, Pierre, Annabelle en Connor van Onselen, Matt Taylor, Jean-Luc Joubert, Sarah-Kate en Ella Odendaal, Annabelle en Alexia Ras, Mia van der Poll, Surié-Rose Potgieter, Yvette en Stefan Louw en Theo en Henri Pretorius. Spesiale melding moet gemaak word van Silke Aucamp, Kayla Fouché en Connor van Onselen wat goue medaljes gewen het, en Pierre van Onselen wat ‘n silwer medalje gewen het. Die volgende atlete is gekies om die WP te verteenwoordig by die Tweekamp SA’s wat in Stellenbosch op 31 Maart gehou gaan word. Baie geluk en voorspoed met jul voorbereiding: Larah en Silke Aucamp, JeanLuc Joubert, Matt Taylor, Jack Fouché, Yvette Louw, Pierre van Onselen, Sarah-Kate en Ella Odendaal en Theo Pretorius, Mieka Vermeulen en Mia van der Poll sal ook deelneem as Kenridge skool inskrywings.

Our under 9C Mini-cricket team at the Eversdal Mini-cricket festival.

Early morning speedstacking at Kenridge.

HOËRSKOOL STELLENBERG

Krieket

Ons dogters krieketspan het die geleentheid gehad om die landsvlae tydens die Vroue Krieket Wêreldbeker semifinaal tussen Indië en Australië uit te dra.

Opsomming van die MTBS se uitslae

Tweekamp Atlete

Kategorie bekers

• Junior meisies (0.14 / 0.15) – Stellenberg

• Junior seuns (0.14 / 0.15) – Stellenberg

• Seuns 0.14 – Stellenberg

• Seuns 0.15 – Stellenberg

• Seuns 0.17 – Stellenberg

• Aflos Trofeë – Stellenberg Individuele prestasies

• Beste Prestasies in 3 items Seuns – Ethan van Biljon

• Beste seuns prestasie – Luke Raffels

• Beste Algehele Prestasies – Luke Raffels (STB) & Tamryn Booysen (Tyg)

Noord Sone atletiek

Hoërskool Stellenberg het 102 atlete gehad wat deelgeneem het aan die Noord Sone atletiek atletiek byeenkoms. Daar was ‘n total van 73 atlete wat opgeneem was in die Noord Sone span.

W.P atletiek

73 van Hoërskool Stellenberg se atlete het aan die W.P atletiek kampioenskappe deelgeneem. Waar hulle ‘n total van 52 medaljes verower het. Daar is 41 atlete wat verkies is tot die W.P atletiek span om aan die Wes-Kaap kampionskappe deel te neem. 11 Goud, 18 Silver en 23 Brons.

Daar was 9 van Stellenberg se atlete wat as W.P atletiek skole kampioene gekroon was:

• Marcus McCleland (Spiesgooi)

• Herman Lubbe (Gewigstoot)

• Jean Jacques Van Niekerk (Gewigstoot)

• Njabulo Abe (Verspring)

• Luke Raffels (Verspring)

• Dejean Tolmie (200m)

• Ethan van Biljon (200m & 400m)

• Arno Dippenaar (400m)

• Lanél Van Den Berg (400m)

• Catrien Burger (3000m)

• Lenae Wessels (Aflos 0/17 spanlid)

Hoofleiers 2023

Ons hoofleiers vir 2023 is aangewys. Baie geluk aan hoofmeisie, Elsabé Dippenaar, hoofseun, Hannes Malan en onderhoofleiers, Aldo van der Walt en Lise Venter.

WP-atletiekbyeenkoms

Ons top 5 Atlete is gekies om Laerskool Totius te verteenwoordig by die WP-atletiekbyeenkoms.

Tennis

Ons twee tennisspelers, Amé Snyman en Louis Smith, is sover onoorwonne in die kwartaal se wedstryde.

Distrik Metro Noord Skaaktoernooi

Cape of Good Hope Skaaktoernooi

THE SETTLERS HIGH SCHOOL

Athletics

The following learners competed at the Northern Zone Championship on 17 & 18 February at the Parow track. Congratulations on your achievements and medals.

• Liam Klink - B17 Gold Triple Jump

• Daniel Reuter - B19 Bronze Long Jump

• Isaac Koert - B17 Bronze Long Jump

• Ameer Smith - B17 Silver 100m Hurdles

• Aaron Kleinsmidt - B19 Bronze 200m

Cricket

The 1st Team took on Parklands College on Thursday February 16 in an away T20 game at Parklands High School. Losing the toss and being sent in to bat, the boys put up a score of 118 for the loss of 7 wickets. Top notch performances from Nathier Abbass 31 and Cameron Everts 18. With a total of 119 to defend, they put up a strong fight. Parklands only managed to get 99/7 after the 20 overs. Top bowling performances from Oren Gelderbloem 21/3 in 4 overs and Nathier Abbass with 12/2 in 4 overs. Well done to Nathier Abbass who was crowned Man of the Match. The Settlers High School won by 19 runs

First Cricket

The u.17 boys played a T20 game against President High School on Tuesday 14 February 2023. Winning the toss and going into bat, they put up a score of 130 with runs from Joshua Rose 32*. Valentine’s day must’ve been good, because this team bowled their opponents out for only 18 runs. Top bowling from Adrian Markgraaf taking 4 wickets and Camron Seale taking 2 wickets. The Settlers High School won by a massive 112 runs!! Although there were many outstanding performances Adrian Markgraaf was chosen as Man of the Match.

LAERSKOOL TOTIUS
Elsabé Dippenaar (Hoofdogter), Hannes Malan (Hoofseun), Aldo van der Walt (Onderhoofseun) en Lise Venter (Onderhoofdogter). Amé Snyman en Louis Smith Kara Coetzee Helgard Müller Voor: Mija Vermeulen, Marli Carstens, Zoë Mans. Agter: Juan Burger, Aaron Knoetze. Kara Coetzee behaal derde plek in die o.14groep Skole Distrik Metro Noord Skaaktoernooi. Helgard Müller behaal eerste plek in die o/14-groep by die Cape of Good Hope Skaaktoernooi. Liam Klink Isaac Koert Third Place Daniel Reuter and Aaron Kleinsmidt Ameer Smith Second Place Isaac Koert
u.17 Cricket

Hoërskool Bellville se eerste seunspan wen die Premier Tennisliga vir 2023! Die span het SACS in die ligafinaal geklop.

• Dubbels No. 1: Pierre Badenhorst en Dante Rix wen 8-6

• Dubbels No. 2: Albert Kleynhans en Marco van As verloor 5-8

1. Pierre Badenhorst verloor 1-8

2. Albert Kleynhans wen 8-6

3. Dante Rix wen 8-6

4. Marco van As verloor 1-8

Uitslag: Bellville wen omdat die 1ste dubbels gewen het.

Krieket

Hoërskool Bellville se krieketspanne maak bykans skoonskip in hul interskole-wedstryde teen DF Malan. Bellville wen 5 van die 7 wedstryde. Die 1ste XI wen DF Malan met 98 lopies. Die o.19C’s wen met ‘n reuse oorwinning van 270 lopies, die o.15A-span met 98 lopies, die o.15B’s met 9 paaltjies en die o.14A’s met 75 lopies. Slegs die o.19B’s en die meisiespan het hul taai wedstryde verloor.

www.hsbellville.co.za

Akademie

WP-atlete HOËRSKOOL BELLVILLE Tel: 021 948 1801 | E-pos: algemeen@hsbellville.co.za |

Die toekennings stroom in vir Hoërskool Bellville se akademiese uitnemendheid. Die skool het by die MEED (Metro-Oos Onderwysdistrik) se gesogte toekenningsfunksie met agt toekennings vir die 2022 NSS-eksamen weggestap. Hoërskool Bellville het onder meer die me. Landeka Diamond-spesiale direkteurstoekenning ontvang vir ‘n 100% slaagsyfer vir tien agtereenvolgende jare. Hoërskool Bellville is die enigste skool in die noordelike voorstede wat hierdie prestasie handhaaf.

Hoërskool Bellville spog met 52 atlete wat vir die Noordsone-span en 21 atlete wat vir die WP-span gekies is. Die 21 gaan aan die Wes-Kaap-kampioenskap in die Paarl deelneem.

Premier Tennisliga

Tennisspan saam met mnr. Michael Aucamp (adjunkhoof)

Drie Hoërskool Bellville-skaakspelers verwerf hulle WP-kleure by die individuele proewe. Baie geluk aan Wihan Brink, Carla Joubert en Jordan Diedericks. Die WP-span neem op 1 en 2 April in die Strand aan die Wes-Kaap-proewe deel.

SOUTH AFRICA’S PREMIER DOMESTIC AGENCY NORTH WE SPECIALISE IN RESIDENTIAL AND COMMERCIAL CLEANING SERVICES FULL TIME * PART TIME * AD HOC FOR MORE INFO CONTACT US ON 021 300 2555 WWW.MARVELLOUSMAIDS.CO.ZA @We are Marvellous Maids
Wihan Brink, Carla Joubert en Jordan Diedericks.
Noordsone- en WP-spanne WP Skaak
Die eerste span en afrigters saam met mnr. Berend Meijering van BestDrive Stellenbosch links en die skoolhoof, mnr. Deon du Plessis, regs.
Noordsone-atlete
Enkels:

WE TAKE PRIDE IN PROVIDING OUR PATIENTS THE BEST CARE.

Akademie/Academics

Ons skool het die volgende toekennings gekry vir akademiese prestasie en uitnemendheid by die MOOD – METRO OOS ONDERWYS DISTRIK se NSS 2022 toekenningsfunksie:

• Vaktoekennings vir aantal onderskeidings in Wisk Geletterdheid, Afrikaans EAT, Eng FAL en LO

• We also received an award for a pass rate of between 90% and 100% as well as an award for achieving more than 100 B-degree passes in the 2022 NSC results.

• To cap it all, our top achiever for 2022 and DUX learner, Philip Loubser, also received an award for his excellent pass rate of 93,7%

We are incredibly proud and grateful for the dedication and hard work of our 2022 matrics, their parents’ support as well as the effort of our excellent teachers.

Atletiek/Athletics

Ons is baie trots om aan te kondig dat 22 van ons atlete gekies is om die WP op 17 en 18 Maart by die Wes-Kaap Kampioenskappe te verteenwoordig. We are extremely proud of these boys and girls and wish them the best of luck for the Western Cape Championships.

NEWS The biggest school news platform in S.A Read the latest school news online! www.awsumnews.co.za All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family! * SERVICES * MAINTENANCE AND REPAIRS
FAULT FINDING
AIRCON RE-GAS AND REPAIRS
COMPUTER DIAGNOSTICS
AND MANY MORE... 021 981 4453 / info@cjautorepairs.co.za | Dante 082 867 5265 (WhatsApp Friendly)
Taurus Rd, Brackenfell,
7560
AWSUM
*
*
*
*
18
Cape Town,
HOËRSKOOL BRACKENFELL
Voor: Aiden McKenzie, Dean Croy, Alicia De Klerk, Samuel Ludik, Zoë Mosert, Taygen Koopman, Lekesha Joseph. 2nd: Werner Taljaard, Joshua Thomas, Mia Hoffmann, Carli Smit, Chantel van Wyngaardt. 3d: Hayden Fortuin, Charlton Titus, Annique Louw, Jesse Solomon, Emily Clark. Agter: Joshua Omotola, Nathan Fillis, Jordan van den Heever. Absent: Tiaan Crous and Daniel Rainho.

NOW ALSO IN WORCESTER 149 High Street | Tel: 0870494500

33 Patrys Crescent, Okavango Park, Brackenfell

HOËRSKOOL DF MALAN

Trinity Klaviereksamen

Danny Booysen, ‘n musiekleerder van me. Michéle de Villiers, het 97% vir haar Trinity graad 7-klaviereksamen verwerf. Die spreekwoordelike kersie op die koek is dat hierdie uitstekende punt die hoogste in die Wes-Kaap in 2022 vir ‘n graad7-klaviereksamen was. Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasie! Ons is baie trots op jou

Bergfiets Tennis

Saterdag, 25 Februarie het Alec Coleske, Jana Visser en Emogene Prinsloo aan die WP XCO Reeks 2 by Bloemendal deelgeneem. Alec het in die Junior mans-kategorie deelgeneem en 2de gekom. Jana en Emogene het aan die Junior vroue-kategorie deelgeneem. Jana was algeheel 3de en Emogene 4de. Geluk julle drie, ons is baie trots op julle!

Ons blink uit op akademiese gebied

DF is aangewys as die nr. 1 akademiese skool in Metro Noord, wat die toppresterende distrik in die Wes-Kaap is sowel as die nr. 1 gemengde skool in die Wes-Kaap. Die skool het ook ‘n aantal vakpryse ontvang en drie van ons leerders het ‘n toekenning ontvang vir die toppresteerder in ‘n vak. Dirk Steyl was die toppresteerder in RTT, Janike Smith in Afrikaans en Jodine du Toit het die toekenning vir Rekeningkunde en Wiskunde ontvang. Jodine het ook die tweede beste prestasie in die distrik behaal. Ons is ongelooflik trots op hulle. Nog ‘n generasie bêre hul matriektruie en trek grootmensskoene aan om ‘n merk in die samelewing te maak.

Die volgende WP-tennisspelers het aan die Synergy Cup deelgeneem. In die 0/19 A-groep het Lucas Pentz (no. 1) en Liné van Rensburg (no. 6) ‘n tweede plek behaal. Lucas was ook kaptein van sy span.

MTBS

Ons meisieskrieketspan was vlagdraers by die Krieketwêreldbeker vir vroue

Cassidi Francis, Skye Richards and Gianna Pasqualli Gianna Pasqualli Darel Huni, Gianna Pasqualli and Wisdom Emenike Anje Smit

LAERSKOOL DE TYGER

Atletiek

Gholf

Ryan Amraoui het aan die WP-

Stoei

Dihan Fourie (Gr.RR) het aan ‘n stoei klubtoernooi (Parow Wrestlemania) deelgeneem. Dit was sy eerste stoeitoernooi. Hy het in die o/7-kategorie deelgeneem. Baie geluk Dihan. Ons is baie trots op jou!

HOËRSKOOL TYGERBERG

Noordsone-span

Tygerberg High School is extremely proud of our 30 Northern Zone athletes who participated in the WPA and WP High School Athletics Championships held on 23-25 February.

Ons medalje wenners was:

• Chisom Udenze (m 0.15) 100m – goud; 200m – goud en aflos – goud

• Tamryn Booysen (m 0.15) 100m – silwer; 200m – silwer en aflos – goud

• Sunset Muzinga (m 0.15) driesprong – goud en verspring – silwer

• Miché van Staden (m 0.15) 90mH – goud; 300mH – goud; verspring –goud en aflos – goud

• Ammaarah Davids (m 0.15) 800m – brons

• Jaylene de Bruyn (m 0.17) hoogspring - brons

• Evelyne Muzinga (m 0.17) driesprong – goud en 200m – brons

• Jody Paulse (m 0.19) 100mH – brons

• Ian Horstmann (s.0.14) aflos – goud

• Alonzo Williams (s 0.14) 300mH – brons

• Arthur Guba (s 0.14) spiesgooi – brons

• Wyatt Marola (s 0.15) 800m – brons

• Luke Martin (s 0.17) 400m – goud

• Aadam Arend (s 0.17) 110mH – silwer

• Wade Samuels (s 0.17) 200m – brons en aflos – silwer

• Jordan Burgess (s 0.19) diskus – goud en gewigstoot – silwer

We are proud to announce that 16 of our athletes will represent the Western Province at the Western Cape Athletics Championships on 17 – 18 March at Dal Josephat, Paarl.

Dihan Fourie Ruan Rawles Ryan Amraoui Nina Lloyd Alwyn Goosen en Cayden Cronje Medalje-wenners by Noordsone WP-atlete

LAERSKOOL PANORAMA PRIMARY SCHOOL

Hockey Inter-school Swimming Gala

The following swimmers participated in the inter-school gala on Monday 13 February 2023, held at Durbanville Highschool, hosted by Durbanville Primary School:

• Ewan Bosch, Gr5 - gold in the 25m butterfly, silver in the 100m individual medley, and gold in the 25m freestyle.

• Jason Bouwer, Gr7 - gold in the 100m individual medley, 50m butterfly, and 50m freestyle.

• Caitlyn Evans, Gr7, won gold in both the 50m freestyle and individual medley. Caitlyn also broke the record for the 100m individual medley.

• Zac Sampson, Gr6 - silver in 50m backstroke and silver in 50m freestyle.

• Ana das Neves, Gr5 - bronze for Individual medley.

Well done to Isabella Garces in Grade 7 and her Northern Knights team for their outstanding achievement in Pretoria. They participated in the Champ of Champs Tournament at the FIH Indoor Hockey World Cup 2023.

They took on the best teams in South Africa and Namibia, and went all the way to the final. These girls worked hard, and fought to the end, placing second in the country, and bringing home the silver medal to the Northern Suburbs of Cape Town.

An outstanding achievement.

SA Dance team

Congratulations to Grace Williams in Gr4. She is part of K&J Dance Unlimited dance school and participated in last year’s Regional Dance Star competition.

Their group has been chosen to represent South Africa at the International DanceStar World Dance Masters event in Croatia in May 2023.

Victor and Victrix Ludorum for 2023 Cricket

Welcome to the Bassie family

Isabella Garces Grace Williams Ewan Bosch, Jason Bouwer, Caitlyn Evans, Zac Sampson and Ana das Neves Well done to our u.11A cricket team! They beat Durbanville Primary School by nine wickets. Hanru van Eyssen scored 59 runs off 37 balls (not out). Stefan Rix scored 36 runs off 45 balls (not out). Well done, boys! A big congratulations to our Victor and Victrix Ludorum for 2023. We are proud of you, King-Carter (KC) Stoffels and Nina van Eeden. We are excited to see what the future It’s official! Welcome to the Bassie family, Grade 1s. Well done on completing your first Grade 1 event at Bastion Primary School. King-Carter (KC) Stoffels Nina van Eeden u.13A Cricket team u.11A Cricket team

ARISTEA PRIMARY SCHOOL

District East Chess Trials

Eight of our learners took part in the above mentioned tournament over the past weekend. We are proud of all our players’ results. Here are a few to mention: Morgan Taylor was 4th in the u.9 girls section, making the Cape Town Metro team to play in the Metro Championships next month. In the tough u.13 boys section, Cayleb Honsbein finished 16th overall. Achieving the same score of 4 out of 6 along with Cayden Harmse and Adam van Schalkwyk. Well done boys and girls! You make Aristea PROUD!! Excellentior!

Karate

Daniel Fourie, a Grade 1 learner and his father, Mr Fourie, a Grade 7 teacher participated in the Karate Association Western Cape Elite Championships. Daniel won the 8-9 Kata division and Mr. Fourie the Senior Male fighting division. They both qualify to compete in the Karate South Africa National Championships in March. Currently Daniel is ranked no.1 the the Boys 8-9 division in South Africa. You make Aristea PROUD!

VISIT US TODAY! TRADING HOURS 31 Main Road, Durbanville Tel: 021 976 3110 info@spirosmica.co.za l www.spirosmica.co.za Mon - Fri: 08:00 - 18:00 Saturday: 08:00 - 17:00 Sunday: 09:00 - 14:00 Public Holidays: 08:00 - 17:00 SERVICES: DEPARTMENTS: we deliver we fill & swop gas we cut timber we mix paint (card machine available for payments) we deliver we fill & swop gas we cut timber we cut glass we mix paint (card machine available for payments) we cut keys we deliver we fill & swop gas we cut timber we cut glass we mix paint (card machine available for payments) we cut keys paint fasteners power tools & handtools plumbing curtaining keys outdoor/braai timber/build electrical & lighting general hardware arts & crafts security garden, nursery & irrigation kitchenware car care 021 976 3110 ALL YOUR DIY NEEDS
PAY
MOBILE
UNIT AVAILABLE
VIA WHATSAPP WE DELIVER! SEND YOUR ORDER VIA WHATSAPP
WITH YOUR CARD
CARD
Daniel Fourie and Mr. Fourie

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.