NORTHERN SUBURBS
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
NEWS
SEE AWSUM WHEELS INSERT Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
NOVEMBER 2016
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
SPORT FEATURE
SUMMER SPORT SEASON GUIDE
BRAAI, THE BELOVED COUNTRY GOURMET RECIPES FOR BRAAI LOVERS
In s pi ri ng n e w v e n t u re s !
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge
Welkom, Somer!! Editorial team
Somer is uiteindelik hier, en daar is reeds ‘n somervakansiegevoel in die lug. Sterkte aan almal wat nog eksamen skryf – kinders en ouers!
Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za
Advertising Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in NORTHERN SUBURBS: Primary Schools: De Kuilen, Mikro, Bellville-Noord, Edgemead, Welgemoed, Aristea, Eversdal, Gene Louw, De Tyger, Kenridge, Bellpark, Brackenfell, Labiance, Durbanville Voorbereiding. High Schools: Stellenberg, Durbanville, Brackenfell, Bellville, DF Malan, Fairmont, Settlers, De Kuilen, HTS Bellville.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646.
Somer is in volle gang, and wie is beter om op ons voorblad te hê as die lieflike Minki van der Westhuizen, in sagte, koel somerkleure! Lees oor Minki, moederskap en Boer Soek ‘n Vrou hier onder. Ons het so ‘n fantastiese reaksie gehad op ons Jan Braaiartikel en resepte ‘n paar maande gelede, dat ons dit goedgedink het om nog braai-aksie vir ons lesers te bring. Geniet julle tyd om die braaivleisvuur met gourmet-resepte uit More Braai, the Beloved Country – daar is ‘n resep op die volgende bladsy en nog een op ons Facebook-blad /AWSUM Northern Suburbs. Wen ook een van drie kopieë wat ons het om aan ons lesers weg te gee, om julle braai hierdie somer beter as ooit te maak. Geniet die laaste klompie weke van skool en regmaak vir die lang vakansie wat voorlê! Marika & jul toegewyde AWSUM-span
We have three copies of MORE Braai, the Beloved Country up for grabs!! If you want one, email us at info@tiemedia with Braai in the subject line and your name and contact details. See our FB page /AWSUM Northern Suburbs for scrumptious recipes from the book.
Join our AWSUM Facebook pages
#socialmedia #joinourpage We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!
AWSUM Northern Suburbs
AWSUMCelebrity Interview
Minki van der Westhuizen Minki van der Westhuizen is een van Suid-Afrika se mees herkenbare persoonlikhede. As ‘n topmodel het sy op ontelbare tydskrifvoorblaaie verskyn. Meer onlangs het sy egter bekendheid verwerf as gewilde televisieaanbieder. Ons het met haar gesels oor Boer Soek ‘n Vrou, moederskap, en die lewe terug in Suid-Afrika. V: Jy is wêreldwyd bekend as topmodel. Hoe het dit gebeur dat jy televisie-aanbieder geraak het, eers vir Pasella en nou vir die realiteitsreeks Boer Soek ‘n Vrou? A: Pasella se vervaardiger het my in 2007 gevra of ek sou belangstel in TV-aanbieding. Ek het nie eens twee keer gedink nie! Ek wou nog altyd in die televisiebedryf werk, en toe die geleentheid kom om die aanbieder te wees vir die nuwe seisoen van Boer Soek ‘n Vrou, was ek in die hemel. V: Wat geniet jy die meeste van Boer Soek ‘n Vrou? Watter boer sou jy sê is AWSUM? A: Om al die mooi dele van die land te sien – ek het net weer besef hoe stunning en divers ons land is! Die boere is almal AWSUM! V: Nog ‘n Boer Soek ‘n Vrou-vraag … die vraag op almal se lippe is of enige van die boere jou probeer beïndruk het eerder as die vroue op die plaas? A: Neeeee, ek het nooit die gevoel gekry nie! Hulle weet mos ek is nie beskikbaar nie. Die boere is almal baie trots op hulle plase en ek het dit geniet om vir ’n dag deel te wees van hulle boerderye.
Page 2
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
V: Wat is jou raad vir eerste afsprake? Tel eerste indrukke? A: Eerste indrukke is baie belangrik – jy sien dalk die persoon nooit weer nie en dan is dit die prentjie wat die persoon van jou het. Wees net jouself – dan kan jy nooit verkeerd gaan nie. V: Jy en jou jong gesin het einde verlede jaar teruggekeer na Suid-Afrika na amper ses jaar in Londen. Hoe was die lewe daar? Wat het jy gemis van Suid-Afrika? Hoe het jy weer aangepas in SuidAfrika? A: Ons was baie gelukkig in Londen, en Engeland sal altyd baie spesiaal wees vir ons. Niks kan egter ons vreugde terug in Suid-Afrika oortref nie. Ons almal floreer en ek dink die dogtertjies het al vergeet van die UK. Ons het baie maklik aangepas – dis asof ons nooit weg was nie. Ek het my ouers baie gemis, en ook die weer en lekker kultuur. En natuurlik ook die mooi natuurskoon en berge. V: Jy het twee dogtertjies, Katerien (3) en Elise (2). Hoe het moederskap jou lewe verander? Wat is die beste ding van ma-wees vir jou? A: Die liefde en aandag en oulike woordjies en drukkies en nat soentjies en vuil handjies … ek is mal oor elke oomblik van mamma wees! Moederskap het my geleer om nie meer so ingestel op myself te wees nie. En dit het my geduld geleer. V: Jou man, Ernst Joubert, was bekend as rugbyspeler. Wat doen hy deesdae? A: Hy is Head of Operations by Stellenbosch Academy of Sport Rugby Institute.
Hulp met
Lees-, wiskunde en leerkliniek
leerprobleme disleksie, ADHD, konsentrasie, lees en spel wiskunde en geheue.
www.edublox.co.za
Skoolresultate bepaal ons sukses 072 350 3907 021 976 7719 maryke@edublox.com
INGREDIENTS • 2 racks pork spare ribs, approximately 1.4kg
MARINADE • 250ml brandy • 750ml Coca-Cola • 300ml tomato sauce • A few good drops of Tabasco • 4 cloves garlic, minced • 90ml hoisin sauce • Freshly ground black pepper
Braai, the Beloved Country has become an iconic staple cookbook for any self-respecting South African braaier. Its author, Jean Nel, is a gourmet braaier and owner of a boutique catering company, and also the host of the Weber Braai Academy in the Cape. His braai philosophy is simple: Go to your agterplaas, your backyard, and light the fire! The recipe here is from MORE Braai, the Beloved Country, with scrumptious, mouthwatering recipes for a wide array of meats and meat cuts, salads, veg and breads to braai.
TOP CLEAN A favourite drink around TOP CLEAN the braai in our beloved CleaningTOP Solutions TOP CLEAN CLEAN TOP CLEAN country is brandy and Solutions TOP CLEAN Cleaning CleaningSolutions Solutions Cleaning Coke. So let’s braai ResidentialSolutions and Commercial Cleaning Solutions 100% CLEANCleaning with it! Cleaning Solutions Residential Commercial Residential and Commercial Residential andand Commercial Home and Office Residential and Commercial 100% CLEAN
METHOD
100% CLEAN
100% CLEAN 100% and Commercial 100%CLEAN CLEAN Residential Cleaning Solutions Cleaning Solutions Cleaning Solutions Cleaning Solutions Cleaning SolutionsBi-Weekly, CleaningorSolutions Weekly, Monthly
Weekly, Bi-Weekly, Monthly Weekly, Bi-Weekly, Monthly or or Weekly, Bi-Weekly, or Occasional Services • Combine all the marinade Weekly, Bi-Weekly,Monthly Monthly or Weekly, Bi-Weekly, Monthly Occasional Services Weekly, Bi-Weekly, Monthly or Occasional Services Occasional Services Occasional Services Brackenfell, Durbanville, Kraaifontein ingredients in a bowl. Place ribs in a or Brackenfell, Occasional Services Brackenfell, Durbanville, Kraaifontein Brackenfell, Durbanville, Kraaifontein Durbanville, Kraaifontein Brackenfell, Durbanville, Kraaifontein Occasional Services non-metallic dish and pour marinade TOPDurbanville, CLEAN TOP CLEAN Brackenfell, Kraaifontein TOP CLEAN TOP CLEAN TOP CLEANCell: Cell: 078 785 5064 078 785 5064 Cell: 078 785 Cell: 078 785 5064 Cell: 078 785 5064 over. Cover and refrigerate overnight. CallFIONNA FIONNA For Free Estimate Call For aaFree world’s aa better place! The world’s aabetter place! Call FIONNA For a Free Estimate Call FIONNA For aEstimate Free Estimate TheThe world’s better place! The world’s better place! Call FIONNA For a Free Estimate The world’s a better place! • Remove ribs an hour before the CLEAN braai. Put on a tin foilTOP tray. Put ribs Cell: 078 785 5064 The world’s on the braai and cover thea better lid.place! BraaiCall FIONNA For a Free Estimate for an hour and 15 minutes, basting every 20 minutes or so. Remove the ribs from the container and put it on the braai grid. Braai for 5 minutes on • Dr Janine Niegaardt • Dr Ian Heyns • Dr Sureta Wiese • Adri van Zyl (Oral Hygienist) each side. While ribs are on the braai, pour some marinade into a small pot, bring to the boil and reduce by half. Remove ribs from the braai and pour sauce over.
Nish Onderrigdienste Onderrig/Education gr. 7 – 9 Leerders/Learners spesiale behoeftes/special needs Sukkel jou Does your teen tiener in die struggle in the main hoofstroom? stream? Do you Sukkel jy om struggle to get plek te kry in ‘n excepted in a skool wat kan school that can help? help? Skakel ons, sommer dadelik! Contact us!
C/o St. Andrew and Postma Str. Oakdale, Bellville 083 364 8579 wouterswart@nish.co.za
16 Kerk Str. - Kuilsrivier
16 Kerk Str. - Kuilsrivier
Tel: 021 903 2222
Fax: 021 903 5362
Cooking with love provides food for the soul!!
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Page 3
LAERSKOOL ARISTEA Aristea 8km Aristea het op 20 Oktober ‘n 8km en 4km pretloop en 40m “toddler trot” aangebied. Ons het altesaam amper 500 atlete gehad wat deelgeneem het aan die verskeie items. Te danke aan ons hoof -borge, Ribbens Office National en MSP Developments, het ons ‘n baie spesiale Aristea-medalje ontwerp wat aan elke deelnemer oorhandig is. Volgende jaar sal die pretloop beslis weer op ons kalender wees. ‘n Baie spesiale dank aan Kraaifontein Buurtwag vir al hul hulp en ondersteuning.
(t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com
On the mountain
Grade 7 Prom
On 5 November the Student Council and Brackenfell Leo Club went on an outing to Klapmuts Koppie. After a challenging walk of 9,75km and more, we summited the koppie at 523m and enjoyed panoramic views of the Winelands and Cape Town. It was a day enjoyed by all!
Our annual Grade 7 farewell took place at Eensgezind, Durbanville. Our Grade 7 learners looked absolutely stunning. Well done!! Thank you to Mr Fourie for organising the event.
LAERSKOOL BELLPARK Lucky Lucy Foundation Our Bellparkers worked extremely hard to gather and donate some food to the Lucky Lucy Foundation. We are very proud of them and thank them for their dedication. They really made a difference.
Die leerlinge het self, met trots, die saal vir hulle gehoor van 250 mense, versier. Alle musiekleerlinge asook ander belangstellende leerlinge het gedurende die jaar hard gewerk om die aand suksesvol te maak. Dit het vir elke deelnemer baie beteken om aan die aand deel te kon hê. Aan die einde van die aand het die groep ‘n 40 met liggies gevorm om ons skool se 40ste verjaarsdag uit te beeld. Julian Aspbury (Graad 8) het ‘n pragtige Powerpoint saamgestel, asook die choreografie behartig.
(t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za
Graad R-modeparade
Mnr. & Mej. Bellpark-finaliste
Ons Graad R-klasse hou modeparade.
Ons Mnr. & Mej. Bellpark-finaliste het ‘n totaal van R13 801 ingesamel vir Die Burger Kersfonds. Ons is baie trots.
LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD Leerderraad vir 2017
(t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za
Jaarlikse OV-gholfdag
Jaarlikse Kaskarkenades
Ons jaarlikse OV-gholfdag was weer ‘n groot sukses danksy Arné Mulder (voorsitter en organiseerder van die dag) en die Ouervereniging se harde werk.
Ons jaarlikse Kaskarkenades was weer vol opwinding. Die heel laaste wedren was tussen die kleurspanne en die Blouspan het besluit om nie weer die Kaskarbeker met die Goudspan te deel nie.
BN se leerderraad vir 2017 was tydens ons SP-prestige-aand bekend gemaak. Die hoofleiers sal eers vroeg in 2017 aangewys word.
Klein botteltjies, groot gif! Clarese Lourens (Graad 1, Karate) en Maryna Brand (Graad 3, Gevegskuns) gaan Suid-Afrika in 2017 in onderskeidelik Amerika en Roemenië verteenwoordig in hul onderskeie sportsoorte.
Page 4
Musiekakademie se jaareindfunksie
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Die skool se eie span bestaande uit onderwysers en oud-skoliere: Jacques Viviers (onderwyser), Stiaan Alberts (oud-leerder), Ilandi Steenkamp (onderwyseres) en Hanno Mostert (oud-leerder).
Landsdiensklub
Renaldo Saayman (Graad 4) ontvang sy medalje van mnr. Gerrit Nel (skoolhoof) terwyl Dian Mulder (Graad 6) toekyk.
Gerhard en Stahsia verf die kinderhuis op Moorreesburg se swembadmuur tydens ons Landsdiensklub se laaste kamp naby Koringberg.
LAERSKOOL BRACKENFELL Dramaklub-uitstappie Daar was hierdie jaar ‘n paar hoogtepunte wat 2016 se dramaklubjaar beslis spesiaal gemaak het. Die skool se dramaklub bestaan uit 40 lede en word deur twee van die skool se opvoeders behartig. Op 24 Augustus het die lede na die Kunstekaap gegaan om die produksie, Vlooi en die Sneeuman te gaan kyk. Die uitkoms wat verlang is, is dat die leerders blootstelling kon geniet ten opsigte van beligting, dekor, kostuums, karakterisering en die gebruik van rekwisiete.
(t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za
Eisteddfod-bekerwenners Ons is baie trots op ons leerders wat gedurende 2016 se Eisteddfod merkwaardige prestasies behaal het. Hierdie leerders het hul skool puik verteenwoordig en bekers in hul onderskeie kategorieë tydens die Tygerberg se Eisteddfod verower. Carpe diem.
LAERSKOOL DE TYGER
Kultuuraand Die kultuuraand is op 6 September in die skoolsaal gehou en tydens hierdie geleentheid kon leerders met hul talente spog. Ons het leerders wat puik prestasies by die Eisteddfod behaal het genooi om by dié spoggeleentheid op te tree. Die leerders het die gehoor behoorlik vermaak en ‘n lieflike variëteitsprogram is aangebied.
(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net
Onderwyserpret
Graad 3’s op studiekursus Vir die Graad 3’s wat klaarmaak met Grondslagfase, is daar oor twee dae ‘n studiemetode-kursus aangebied. Ouers was welkom om dit saam by te woon. Baie dankie aan mev. Cornelia Prins, wat die aanbieder was. Ons weet dat daar ‘n goeie riglyn gelê is vir hoe om te leer in die hoër grade.
De Tyger se onderwysers het vet pret gehad tydens ‘n spanbousessie. Daar was hokkie en netbal gespeel teen die o/13-spanne.
EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL
(t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za
Grade 7 Farewell The Grade 7s made very sure that they were not late for a very important date on Friday, 4 November. They spent a night in ‘Wonderland’ enjoying each other’s company, eating, dancing and just having fun.
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Page 5
LAERSKOOL EVERSDAL World champion Burick Kayser (Grade 6) participated in the Triathle and Biathle World Championships in Sarasota, Florida, where he obtained one gold and two silver medals. He obtained the two silver medals as part of the SA Biathle and Triathle Teams and the gold medal as individual in the Youth D age 11 and 12 group.
(t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za
Commonwealth Chess Championships
Skaak Emil Schnabel (Graad 7) was lid van die o/13 Seuns Weskaap Skoleskaakspan wat die eerste plek in spanafdeling by die SA Skole Winter Skaakkampioenskappe verower het. Hy neem vanaf 2 tot 12 Desember 2016 in Sochi (Rusland) aan die Wêreldkampioenskappe deel nadat hy in Julie 2015 die eerste plek in die o/13-afdeling behaal het.
Danté Eaton (Grade 6) has been invited to represent the u/12 South African Chess Team to partake in the Commonwealth Chess Championships in Sri Lanka, the African Youth Chess Championships in Port Elizabeth, and the World Youth Cadet Chess Championships in 2017.
Hengel
Artistic gymnastics
Wihan van Rhyn (Graad 5) het sy Proteakleure vir Hengel ontvang.
Chloë da Aparecida (Grade 5) has been chosen to represent South Africa in Artistic Gymnastics in the Region 5 Championships. She is also the National Champion for Tumbling in her age group.
LAERSKOOL GENE LOUW Hoofleiers 2017 Baie geluk aan die Hoofleiers vir 2017.
Top 10-atletiek
Laerskool Gene Louw het op 13 Oktober hulle jaarlikse Interhuisatletiekbyeenkoms vir die Grondslagfase gehad en op 20 Oktober vir die Senior Fase. Trofeewenners Senior Fase: Andrea Beyers (Senior Victrix Ludorum) en Johno Sterley (Senior Victor Ludorum).
Kitaar Eisteddfod
Trofeewenners Grondslagfase: Mila Prinsloo (Junior Victrix Ludorum) en Jayden Brits (Junior Victor Ludorum).
Jeandré Smit het by die Durbanville Klassieke Kitaar Eisteddfod die trofee vir die ouderdomsgroep 10 jaar gewen.
KENRIDGE PRIMARY SCHOOL Swimming team The Kenridge Swimming team won the annual KPS Welgedacht Spar Relay Challenge Gala at the Bellville Municipal Swimming Pool on 28 October.
Uli Witte (Graad 7) het vanjaar sy Protea-kleure vir Stoei na afloop van die SA Jeug- en Juniorkampioenskappe verwerf.
(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za
Interhuis-atletiek
Jana King (onderhoofdogter), Andrea Beyers (hoofdogter), John Edward Sterley (hoofseun) en Juan Smal (onderhoofseun).
Stoei
De Hoop Individual Gala KPS were victorious at the De Hoop Individual Gala in Somerset West in November where the team broke ten records on the day! Naledi Thobeha broke both the 25m Freestyle and the 25m Backstroke records for U/7 girls.
Laerskool Gene Louw het aan die Okkie Goosen Top 10-atletiekbyeenkoms wat deur Laerskool Monte Vista aangebied is, deelgeneem. Die span het die meeste punte met hulle prestasies behaal en Laerskool Gene Louw is vir die 10de agtereenvolgende jaar as die wenskool aangewys. Ons is trots op ons atlete!
Klassieke kitaar Laerskool Gene Louw se kitaarspelers het aan die Edgemead Klassieke Kitaar-kompetisie deelgeneem. Dirk Hagen is as wenner van die ouderdomsgroep 10 jaar aangewys en Carli Duvenhage was wenner van die Graad 2-groep.
(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za
Speedstacking The medal winners of our annual KPS Speedstacking competition. Lauren Kriel, CG Steenkamp, Nicola van Heerden, Reece van Staden, Ethan Field, Christiaan Kriegler and Korné Drijfhout.
Our inspirational swimming team: Matthew Miller, Johannes Botha, Jana Botha and Lana Janson.
Swamp Romp The lead characters in the Foundation Phase concert, Swamp Romp. LEFT: The unbeaten girls’ U/14 relay team: Kate Rolfe, Lana Janson, Jana Botha and Tia Crous.
Page 6
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Ashleigh Hough, Lucy Malherbe, Lyla Botha and Robert-John Berry.
NORTHERN SUBURBS
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SPORT NOVEMBER 2016
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880
HS392_STRIP_AD.indd 1
LIKE US ON
2016-11-14 02:41:12 PM
GET BEHIND THE GREEN AND GOLD
FLAME-GRILLED, IT JUST TASTES BETTER
T1
BUY 1 GE
FREE
“ALWAYS FRESH”
AWSUM
SUMMER SPORT SCH
43 Main Road, Durbanville, Western Cape
Tel:021 976 0864 - www.durbanvillekwikspar.co.za Email: durbanville1@retail.spar.co.za
NOVEMBER 2016: RUGBY 19 November: 26 November:
Italy vs South Africa [Artemio, Franchi] 16:00 Wales vs South Africa [Principality Stadium] 1
DECEMBER 2016:
2-3 December: Dubai Sevens 10-11 December: Cape Town Sevens
Parow Gholfklub Om/12/10231576
Kaapstad • Suid-Afrika
Parow Gholfklub Golf Club lub Parow
“Your Home awaytuiste” from mH Home” o “U tweede
Vergelyk gerus ons tariewe – ons bly die bekostigbaarste No increase in subscriptions bs s ffor or 2 20 2016! 01 16 6! gholfklub in0 die stad. Yes, really, a 0% increase. se. e According to recent surveys ey done we are by fa far the
most affordable club b in in the he City City Ci ty y - and and nd this th s applies appl esR4 to t Vol Lidmaatskap 930 p.j em embe em bers rsh hip fe hi ees b ut a lso ls o wi w i our b ar ar not just the membership fees but also with bar 6 Dae Lidmaatskap R4 riice c s as s well wel elll as playing pla layi ying ng fees. fee ees es. s. So, come s. me 150 p.j and food prices wG olf o lf C lf Cl lub! ub b! Whe Wh W he ere re e yo ou do d o pay for or and join Parow Golf Club! Where you don’t 5 Dae Lidmaatskap R3 030 p.j hy ou ug e tthem et he h em in ab bund dan anc nce frills even though you get abundance. o/32 Lidmaatskap R3 080 p.j embe er ge ets his sk ids s’ A father who joins as a fulll m member gets kids’ o/25 Lidmaatskap R1 900 p.j membership for FREE. Full Membership costs just sts ju st jus st ........ R4 st R4,675 R4,6 675 p/ p/a SkolierA6Lidmaatskap Raa 560 p.j Day Membership for ................... ................. . .. R3 R3,925 R3,9 ,925 ,9 25 p/ p/a 5 Day Membership for just ............... R2 R2,855 R2,8 2,8 855 55 p/ p/a p a An Under 32 member pays just ..... R2,910 p/a Under 25 member pays just ........... R1,785 p/a A Junior member pays ................... R700 p/a and the normal affiliation and card fees are included in the above!
Speelfooie volgens lidmaatskap maar skoliere betaal slegs R40 in die week, R50 naweke en enige middae na 16h00 slegs R10 vir 18 gate. Vol lede, 6 dae + ander betaal R145 vir 18 gate en o/25 betaal slegs R100 vir gate You 18 can pay on aen R55 vir 9 gate. Verder is ons beslis die bekostigbaarste gholfklub wat Halfweg-huis en kroeg pryse aanbetref soos jaarliks bevestig deur onafhanklike steekproewe. Kontak ons vir lidmaatskap (maandelikse betaling ook beskikbaar) by 021 930 2160 of parowgolfclub@mweb.co.za
NOVEMBER 2016: CRICKET 03 November: 12 November: 24 November:
Australia vs South Africa 1st Test [Western Au Association Ground, Perth 04:30 Australia vs South Africa 2nd Test [Bellerive O Australia vs South Africa 3rd Test [Adelaide Ov
DECEMBER 2016: 26 December:
South Africa vs Sri Lanka 1st Test [St George’s Port Elizabeth] 10:00
JANUARY 2017: CRICKET 02 January: 12 January:
South Africa vs Sri Lanka 2nd Test [PPC Newla Cape Town] 10:00 South Africa vs Sri Lanka 3rd Test [Bidvest Wa Stadium, Johannesburg] 10:00
JANUARY 2017: GOLF 7-10 January:
BMW SA Open Championship [Glendower Golf Club, Gauteng]
JANUARY 2017: TENNIS 18 January:
Australian Open [Melbourne, Australia]
Dit alles begin met ‘n besoek aan die mens-mense. Durbanville | T: 021 976 3057
www.kaapagri.co.za 30 Wellington Road
Call and Collect BRACKENFELL 021 981 7979
SPORTS
Open: Mon – Sat: 7am to 10pm Sun: 8am to 8pm
Open: Mon - Sat: 9am - 8pm Sunday: 11am - 6pm
FRESHLY REVAMPED!
HEDULE 2016 - 2017
AWESOME NEW LOOK!
Bellville Mall, c/o Bill Bezuidenhout & Strand St
19:30
Tel: 021 946 2675 www.bellvillespar.co.za
ADVERTISE HERE NOW!
ustralia Cricket
Oval, Hobart 01:30 val] 05:30
To book your space contact
Pieter Brand - (076) 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za
Park,
ands,
anderers
‘Wishing everyone a blessed Festive Season. From all at Fine & Country Durbanville’
Multi-award winning luxury estate agents in 275 locations worldwide NUSoj=J=mobpp=^aEc^FKéÇÑ===N===OMNSLMULOO===QWRP=mj
`
j
v
`j
jv
`v
`jv
h
Rocomamas Okavango, okavango crossing shopping centre, cnr okavango and langeberg roads, OKAVANGO. 021 987 1483 rocomamas durbanville, palm grove centre, cnr main and church streets, durbanville. 021 975 5457 Shop 66, Brackenfell Hypermarket, brackenfell@romanspizza.co.za
NORTHERN SUBURBS
WHEELS To book your space contact - Pieter Brand - (076) 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za
Tygervalley
Tel: (021) 910 3326 | Fax: (021) 910 4839 269 Durban Road | Tygervalley | Cape Town | 7530
LABIANCE PRIMARY SCHOOL (t) 021 949 9740 (e) admin@labiance.co.za Butterflies all around Labiance Primray has always prided itself in our love for helping others ... and the butterfly campaign is no exception. Our CARE project for this term has been raising awareness and funds for the Hospice Palliative Care Association (HPCA) of South Africa. The butterfly is the international icon for the HPCA and our learners have been showing off their butterfly tattoos with the slogan “Who cares? I do …” and at
LAERSKOOL MIKRO
Labiance, we really do care. The awareness that Labbies have raised can be seen throughout the community, and of course being able to wear a tattoo to school is lots of fun!! Thank you to all parents and learners for their support! Labbies love goes a long way!!
(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com
Laerskool Mikro vier ons eie kunstefees, die Jongtongfees! Jongtongfees 2016, Laerskool Mikro se eie kunsuitstalling en kultuurfees, is iets van die verlede. Dit was wonderlik om die genot op die kinders se gesigte te sien met die verskillende optredes. Dit leer kinders nie net selfvertroue nie, maar maak hulle ook
weer opnuut bewus van die waarde van die kunste. Baie dankie aan Juffrou Hanlie Burger wat aan die stuur van sake was en aan elke personeellid en ouer wat hul deel gedoen het.
Juffrou Christa de Kock (eregas) en Juffrou Hanlie Burger, wat na 28 jaar by Laerskool Mikro vanjaar uit diens tree.
Die bekroonde kinderboekillustreerder Chris Venter het ons inligtingsentrum besoek tydens die Jongtongfees.
LAERSKOOL WELGEMOED Pa-en-Seun-kamp Die jaarlikse Graad 6 en 7 Pa-en-Seun-kamp van Laerskool Welgemoed in Theewaterskloof was weer eens ‘n bewys dat die stad se gewoel gou vergete kan word, met seuns wat sorgvry tot laataand fietsry, speel en weer net seuns kan wees. Daar word in gesprekke vorige jare se ervarings gedeel en nou en dan verwys na die verwagtinge van die volgende oggend en gewonder of pa gereed is vir die uitdaging – vir party ‘n saak van meer erns as ander. Met die weer en lae vlak van die dam is almal opgewonde en word die swem, draf en fietsry sommer gou kafgedraf en is dit vroegmiddag alles vergete en terug na die betonoerwoud oor die pragtige Franschoekpas tot volgende jaar.
(t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za
Grade 5 practical projects The Grade 5 learners of Welgemoed Primary were encouraged to explore their practical side this term with the projects they had to complete for Natural Sciences. The learners had to build their own circuits and use waste materials or household products to create their own switch. After completing the assignment, they moved on to wheels and axles and designed their own car out of recyclable materials.
Ceres-tennistoernooi Die Ceres-tennistoernooi het oor twee naweke in Oktober plaasgevind waartydens die 0/11- en 0/13-tennisspanne van Laerskool Welgemoed die geleentheid gekry het om hulle vaardighede te toets. Die weer was soms koud en onstuimig, maar dit het nie die 0/11B-span gekeer om hulle afdeling te wen nie. Dit was ‘n fantastiese geleentheid.
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Page 7
DURBANVILLE VOORBEREIDINGSKOOL (t) 021 975 1125 (e) info@dvprep.co.za
LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za
Jukebox Jive
U13A cricket
Durbanville Preparatory School turned 50 this year and to celebrate this, Lesley Greenwood and Elmarie Hendrikse wrote a show that would take the children back in time ... a time where people danced like no one was watching, because the music was so great you simply couldn’t help yourself! Our incredible staff helped to make it even more magical. They approach every production with incredible creativity, endless energy and enormous enthusiasm. The fantastic cast of 14 main actors and actresses also helped to make this show one of the best shows ever! Jukebox Jive is the story of Jimmy, the Biker, and his friends who, with the help of the mystical Jukebox and Miss Molly, the friendly Candy Store owner, travel back in time to the Swinging Sixties. There he meets the beautiful Barbara-Ann at the Hop. They have a blast dancing the night away to their favourite Rock and Roll songs and riding on his Harley. Jimmy soon loses his heart to Barbara-Ann, but he has to break the news to her that he has to return to 2016! Will Jimmy ever be able to travel back to her again or will he lose her to Mickey – the reigning Surfing Champion? Jukebox Jive is a story with heart ... a story with a sense of adventure and magic that takes you back in time and gives you the soundtrack of a lifetime; it brings back memories and creates new ones in an evening where it is totally forgivable to lose yourself for a while ... Rock and Roll will never die!
Our U13A cricket team took part in a 6-a-side tournament, hosted by De Kuilen Primary. We lost in the final, but the fighting spirit was there till the end. Our team has two Boland Indoor Cricket players who were selected to tour next year in PE to participate at a provincial tournament.
Angelic voices Caitlin van Rensburg and Kwezi Peter (both Grade 5) were chosen to be part of the wellknown Tygerberg Childrens’ Choir for 2017.
Kuilies weer Cami Konings! Die Cami Maths Speed Challenge 2017 kompetisie was vanjaar weer eens ‘n hoogtepunt vir Laerskool De Kuilen. Tydens die finaal het 220 leerders van 20 verskillende skole deelgeneem. Tien De Kuilen-leerders is as pryswenners aangewys. Liam de Silva is aangewys as die leerder met die Algehele Hoogste Telling tydens die kompetisie, en Idowu Popoola was 3de in dié afdeling. Laerskool De Kuilen is aangewys as die wenner van die Cami Maths Speed Challenge Wisseltrofee.
Page 8
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
FRONT: Zeke January, Aidan Bock, Jayden Jacobs, Tylar Frazer BACK: Dillon Bains, Ntando Martheza, Ayden Alexander.
Liam de Silva tydens ‘n oefenrondte waarin hy 666 korrekte antwoorde in 600 sekondes kon tik. Sy PI tydens hierdie rondte was 100 en hy het 104.4 somme per minuut gedoen. Tydens die finaal het hy ‘n PI van 98 aangeteken.
HOËRSKOOL BRACKENFELL
(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za
Die Burger se Jeugleierseminaar
Hoogtepunte 2016 2016 was vir die Hoërskool Brackenfell ‘n geseënde jaar. Die Brakkies het oor so ‘n wye front en op soveel gebiede presteer, dat ons saam met Queen kan sing: “It’s a kind of magic”. Van die hoogtepunte: • Vier 2015-matrieks is onder die Top 10 Vaklyste van die WKOD, 323 van 324 slaag, 21 A-gemiddeldes • Ons atlete (19 WP-atlete en 5 WP-landloopatlete) is op die wenpad by elke byeenkoms waaraan hulle deelneem • Vier musiekleerders se name kom op Unisa se ererol en Unisa vereer ons wéér vir beste Top 10-teorie-uitslae • Twee drummies ontvang Protea-kleure en kompeteer internasionaal • Drie skuts ontvang Protea-kleure en kompeteer internasionaal, een dogter is die SA Dameskampioen en twee word gekies as WPkapteins
• Ons brugbouspan wen die SAICE SA en internasionale kompetisie • Olimpiades: 4de plek in Afrikaans Olimpiade, Opstelkompetisies 3 wenners, Goud in De Beers English Olympiad • Drie van ons netbalspelers word gekies as WP-netbalkapteine (6 Wes-Kaap spelers, 7 WPspelers) • Vyf WP-rugbyspelers • Twee afdelingtrofees by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod • Een WP-tennisspeler • Een WP-krieketspeler (ons o.19A-krieketspan wen die Sammy Bloch-trofee én die Peter Butner WPNS T50-kompetisie) • o.19B-gholfpsan wen die WP C-Skoleliga • Twee WP-skaakspelers
Om in ‘n skool met gemiddeld 300 per graadgroep deur medeleerders geïdentifiseer en gekies te word as hul leier, is geen geringe prestasie nie. Vanjaar is Wikus Strydom as Hoofleier verkies en Dominique Fuchs as Onderleier. Wikus is gekies om Die Burger se Jeugleierseminaar by te woon. Slegs 50 hoofleiers vanoor die hele Wes-Kaap word genooi na hierdie seminaar en ons is baie trots op hom.
Buitesporte waarin die Brakkies uitblink: Perdry, Karate, Aksienetbal, Aksiekrieket, Toutrek, Pluimbal, Jukskei, Judo en Gimnastiek.
HOËRSKOOL DE KUILEN
(t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com
Top Tien Matrieks
THE SETTLERS HIGH SCHOOL Valedictory and Head Prefects for 2017 On 14 October the valedictory was held for the matric class of 2016. The valedictory was filled with inspiring speeches by the head boy and head girl, Vivek Abraham and Ruth Jantjies, as they left the school that was their home for the past five years. A new era was ushered in as the leaders of 2017 were announced. Josh Amos (Deputy Head Boy), Hlonelwa Luthli (Head Girl), Lauren Fortuin (Deputy Head Girl), Ethan Kloopers (Head Boy).
(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za
Grade 8 Social On 21 October, the Grade 8 learners had their annual Social. The learners enjoyed themselves and collected nonperishables for the Smile Foundation.
Grade 9 Social On 28 October, the Grade 9 learners had their annual Social. The learners came dressed for the theme, which was the VMMA (Video Movies Music Awards).
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Page 9
A1 Anansi Park 25 Church Street, Durbanville
Multi-award winning luxury estate agents in 275 locations worldwide
HOËRSKOOL DURBANVILLE Durbies presteer by Prestige Atletiekbyeenkoms
(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za
Durbie haal Wes-Kaap Bergfietsspan Die Durbies het vanjaar puik presteer in hul eerste jaar in die Spur Schools MTB Challenge. Pierre le Roux en Johan Kruger het albei WPkleure verwerf vir Bergfiets. Johan is ook in die WesKaap Bergfietsspan opgeneem en het aan vanjaar se SA Kampioenskappe deelgeneem.
Die Durbies-atlete het puik presteer by die onlangse Top-10 Prestige Atletiekbyeenkoms wat op Bredasdorp plaasgevind het. Die Durbies het 3 goud, 2 silwer en 3 brons medaljes verower. Baie geluk aan ons atlete wat deelgeneem het. Ons is trots op julle.
Durbies Wen SANESA-kompetisie
Durbies wen Interskole-gala Hoërskool Durbanville se swemmers gaan van krag tot krag. Durbanville se swemspanne neem vanjaar in die A-liga (top swemliga in die WP) deel. Op Donderdag, 20 Oktober het ons Durbies aan die Interskole Swemgala by Sans Souci deelgeneem. Ons swemmers het puik presteer en is aangewys as die algehele wenners.
Carla du Plessis het vanjaar puik presteer in ruiterkuns (perdry). Met Carla se konstante goeie resultate is sy en Hoërskool Durbanville aangewys as die algehele wenners van die 2016 SANESAkompetisie.
Durbie haal WP-krieketspan Karl-Heinz Hellmann het vanjaar die WP 0/19B-krieketspan gehaal. Karl-Heinz het konstant goed presteer gedurende die jaar en is beloon met sy insluiting in die WP span.
Hoofweg 43, DURBANVILLE Tel: 021 975 3188 | Sel: 082 650 1848 E-pos: leendert@rigroup.co.za www.durbanville-eiendomstrust.co.za
Leendert Hols wens u ‘n Geseënde Kersfees en ‘n Voorspoedige Nuwe Jaar toe.
FAIRMONT HIGH SCHOOL Golf champion Kaylah Williams (Grade 8) participated in the Ackerman’s Golf Championships on 15 and 16 October 2016 at Clovelly Country Club. She played in the A side, which is the 9 handicap and under. She managed to break a 70 by 1 point, which is a great achievement. Overall she shot a 77, 69 and 73 in each round. Kaylah worked hard and kept her focus together even after one or two struggles with the 6th and 13th holes. In the end she was able to wrap up this prestigious event with a win by 2 shots!
Page 10
Offroad and Enduro Chelsea-Rose Droomer (Grade 8) finished 2nd in the Western Cape Offroad Regional Championship and 1st in the Western Cape Enduro Championship competing against a very strong field of boys. Fairmont is really proud of her achievement. AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
(t) 021 976 1147 (e) info@fairmont.co.za
Gymnastics Aamir Hussain excelled at Men’s Artistic Gymnastics during 2016. He competed in the level 4, 13-15 years category. He received a 3rd overall position at the Cape Town District trials on 29 and 30 July 2016 and at the National Gym Games on 4-8 October 2016. He also placed 2nd overall at the Western Cape Championship Trials on 26 & 27 August 2016. Aamir hard work paid off when he obtained his District and Western Cape Colours in Artistic Gymnastics.
HOËRSKOOL DF MALAN
(t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com
Hoofleiers vir 2017 Die hoofleiers van Hoërskool DF Malan vir 2017 is aangewys.
Tiaan Spangenberg (onderhoofleier), Antoinette Opperman (onderhoofleier), Juané Cronjé (hoofdogter), Christiaan Burger (hoofseun) en Hendré Cubitt (onderhoofleier).
Visuele Kuns en Ontwerpkunsuitstalling Hoërskool DF Malan se matrieks wat Visuele Kuns en Ontwerp neem, het hul jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit met ‘n kunsuitstalling op 11 Oktober. Die geleentheid is amptelik deur die wêreldbekende en gerespekteerde Suid-Afrikaanse kunstenaar Willie Bester geopen. Die uitstalling was ‘n kookpot van jong opkomende kuns- en ontwerptalent wat manifesteer in uiteenlopende onderwerpe, mediums en tegnieke. Die kunstige DeeEffers kan met reg trots voel op hierdie besondere uitstalling!
Kunsonderwysers me. Lara Nieuwenhuys en me. Aletta Dorfling saam met die kunstenaar Willie Bester.
Cancervive Groot opwinding het onlangs by DF Malan geheers toe die skool die voorreg gehad het om gasheer te speel vir die loods van die jaarlikse Cancervive-bewustheidsweek. Onder die ondersteuners en die media wat teenwoordig was, was ook ‘n groot groep voormalige pasiënte wat kanker oorwin het. Hulle het hierdie geleentheid gebruik om nie net deur musiek en dans hul oorwinning oor kanker te vier nie, maar ook ‘n bewustheid van kanker onder die publiek te bevorder. Die Dee-Effers, ondersteun deur ongeveer 200 entoesiastiese leerders van die Hoërskool Ravensmead, het
kragte saamgesnoer om die Cancervive-logo visueel uit te beeld – ‘n baie spesiale ervaring vir almal wat dit kon meemaak! ‘n Ander hoogtepunt was ‘n verrassingsoptrede deur die gewilde Karen Zoid. Daar is ook hulde gebring aan ‘n spesiale oudleerder en kankerlyer, Gesie Theron, wie se lewe steeds as inspirasie vir die Dee-Effers dien. Terwyl honderde ballonne die lug ingestuur is, het die leerders die motorfietskavalkade onder luide toejuiging afgesien op hul tog deur die Wes- en Oos-Kaap om hul boodskap van hoop en ondersteuning uit te dra.
HTS BELLVILLE
FACTORY DIRECT
(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za
Genuine Leather
BTHS receives prestigious award
G E N U I N E L E AT H E R S H O E S
On 11 November, the Western Province Blood Transfusion Services awarded Bellville Technical High School with the Guthrie Schools Award. This prestigious event was held at African Pride Crystal Towers in Century City. The school was honoured for its participation and dedication, under the leadership of Ms Baker, to the very essential cause of blood donation. Every term a clinic is held at the school whereby learners are encouraged to donate blood. Donating blood is more than just a school activity; it is an activity where learners pride themselves in being able to save other people’s lives.
Handmade in South Africa
SUMMER SPECIALS!!!
MC102 R479
NS434 R449 NS413 R469
Sofia102 R565 G IN BR
IN
AD IS H T
D AN
T GE
5% 1 A
The Peer Promoter group of 2016.
From R249
BEAUTIFUL SELECTION OF HAND MADE LEATHER BAGS
R895
E ES TH
S OE SH
N TO N Amelia104 OU SC I R575 D
NS5002 R419 Mens Leather Solite R495 R1 245
Aerosofts STILL R195
Amelia101 R595
Amelia103 R559 Aerosoft R219
Mens Aerosoft R239
Unisex Vellies R489
Mountain bike Matthew Fortuin (Grade 9) is a Western Province and Western Cape rider. He took part in the SA Championships in February. He is ranked as the 5th best road cyclist in South Africa for the u.16 category. He also won the 10 km mountain bike race, as well as the 1500m mountain bike track race, in September.
PRU1 R695
PRU5 R675
Sofia105 R589
Ms Baker and Mr Koopman, the principal of Bellville Technical High School.
Since 1980
HUGE SUMMER IN-STORE CLEARANCE CONTINUES UP TO 40% OFF Helderberg 021 854 3119: Handipak Building, c/o N2 & Fabriek Street, opp. Virgin Active, Gants -34.096281, 18.846307
Bellville 021 945 3179: c/o Northumberland & Raglan Street, Opp. Toys R Us, Bellville -33.888182, 18.632276
Claremont 021 674 0887: 20 Imam Haron Street, (Previously Landsdowne) Clarement Opp. Tonnesens Midas and near Abbots College
Open Weekdays 09:00 - 17:00 • Saturday 08:30 - 14:00 THIS PROMOTION ENDS 30 NOVEMBER 2016 OR WHILE STOCKS LAST AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Page 11
HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za Hoofleiers vir 2017
SA indoor cricket
“Ons gee om” Hoërskool Bellville maak ‘n skenking aan Tygerberg Hospitaal.
Hanro Rossouw (onderhoofleier), Janneke Albert (onderhoofleier), Monique Mangiagalli (hoofleier) en Nico Olivier (hoofleier).
Tiaan Combrink o/15, Divan van der Westhuizen o/18 en Pieter Drotskie o/18.
Santa Shoebox-projek
Rugby
Ilani Grobler (Graad 12) het landswyd vyfde in die Nasionale Verbruikerstudieolimpiade geëindig.
0.15-rugbyseuns Corné Strüwig en Tarique Pietersen is ingesluit in die WP o/15 Eliteoefengroep.
HOËRSKOOL STELLENBERG
(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za
Hoofleiers van 2017 Die studenteraad se slagspreuk vir 2017 is “One Stellenberg. Burning brighter.”
Ludwig Sander (ondervoorsitter), Erik Vermeulen (voorsitter), Carla Kotzé (ondervoorsitter) en Anandi de Witt (ondervoorsitter).
021 982 0310 * 084 952 7570 * ettiene@intexma-cape.co.za
Page 12
Verbruikerstudie
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Die Burger Jeugleierskonferensie Baie geluk aan Ludwig Sander wat gekies is om deel te wees van die 58ste Burger Jeugleierskonferensie. Slegs 50 leiers van die Wes-Kaap word gekies om die konferensie by te woon en vind plaas van 9 tot 15 Desember. Die konferensie word in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) gehou.