Overberg Achievers 2020

Page 1

OVERBERG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

More inside DECEMBER 2020

LIKE & FOLLOW awsum_news

www.awsumnews.co.za

Dagsê Boland. is op pad! FRESHSnappi EGGS NOURISH

THE MIND

TAKE YOUR FAMILY TO

028 514 1150 WWW.ROLAFORD.CO.ZA

20 VOORTREK STREET, SWELLENDAM

NEW HEIGHTS WITH FORD! CONTACT ROLA FORD SWELLENDAM FOR THE BEST VEHICLE TO SUIT YOUR FAMILY’S LIFESTYLE.


Shows and series to watch with your family this holiday HEARTLAND. Age restriction: 13+ This sprawling family saga takes place where an unfortunate tragedy has glued a family together to pull them through life’s thick and thin moments. Follow young Amy Fleming as she slowly discovers she possesses her now-deceased mother’s ability to aid injured horses as well as maintaining good relationships with those who are trying to get by one day at a time. The family pursues forgotten dreams and challenges as their strength is tested against personal struggles. WHEN CALLS THE HEART: Age restriction: 13+ Designers Aniena Venter Ruveix Venter Rowan Engledoe Advertising Coordinator Carina Pio Schools Coordinator Melinda Huysamen Distribution Christelle van Wyk Charl Paulse

To advertise Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za

Leaving behind her upper-crust city roots, a woman journeys west in the early 1900s to become a teacher in a small Canadian mining community.

Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za

EMILY IN PARIS:

Stan Tredoux 083 320 2220 | stantredoux@icloud.com

Age restriction: 13+

Valencia Plaatjies 083 243 9911 | valencia@tiemedia.co.za

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

After landing her dream job in Paris, Chicago marketing exec Emily Cooper embraces her adventurous new life while juggling work, friends and romance. LOST IN SPACE: Age restriction: 7+ After crash-landing on an alien planet, the Robinson family fights against all odds to survive and escape. But they’re surrounded by hidden dangers.

VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

TINY CREATURES Little animals embark on big adventures across the U.S in a dramatic nature series that explores their hidden worlds and epic survival stories. AWAKE: THE MILLION DOLLER GAME: Age restriction: 7+ Sleepless for 24 hours, contestants in the comedy game show stumble through challenges both eccentric and everyday for a chance at a $1 million prize. ZUMBO’S JUST DESSERTS: Age restriction: 7+ Renowned dessert wizard Adriano Zumbo puts skilled amateur cooks to the test in this tense competition with a $100,000 prize.


Q & A met

Q & A met ER

MARNÉL RETIEF HOOFDOGT

DORP

VAN HOËRSKOOL BREDAS Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om ander te inspireer, asook om my bes te probeer om my matriekraad groep in die regte rigting te lei. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sal niks wil verander nie, ek sal slegs die leerders se deelname in sport en kultuur wil verbeter. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Defnitief ons gees, asook ons uniekheid.

Wie is jou rolmodel? Albei my oumas, vir die sterk vroumense wat hulle is, asook die vrouens wie hulle in God is. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Wonder Woman.To represent woman empowerment among all of us. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Rustig by die huis, saam met my gesin en kêrel. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Chris Hemsworth

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sy graag wil bereik? Ek sal my 90% gemiddelde wil behaal, aangesien ek graag `n besigheids rigting na skool wil studeer.

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien die meeste daarna uit om met my mede-leiers saam te werk en so ook ons skoolliggaam op te lig! Asook om suksesvolle take te verrig en om mense se harte aan te raak.

DORP

VAN HOËRSKOOL BREDAS

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Die hoërskool bied baie geleenthede. Dit hang van jou self af om dit aan te vat. Wie is jou rolmodel? Elon Musk. Wat is jou planne vir na skool? Ek wil graag in die sagteware bedryf gaan studeer.

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Ek kan alleen staan. Ek is ook baie oopkop. Ek sal alles analiseer tot in die diepte voordat ek `n besluit neem. My swakpunt is dat ek in niemand se slegte boekies wil wees nie. Ek probeer altyd om almal gelukkig te hou.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die feit dat ons skool nie te groot of té klein is nie. Ons is `n Hermie familie. Almal ken almal, maar ons is steeds groot genoeg om sport teen bekende skole te kan speel. Dit is die beste. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? James Joseph Parsons. Sonder om twee keer te dink. Hy speel as Sheldon Cooper in The Big Bang Theory.

HOOFDOGTER

G

VAN HOËRSKOOL OVERBER

N

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sou jy graag wil bereik? Ek sal graag `n 90% gemiddeld wil bereik.

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek geniet dit geweldig baie om nuwe verhoudinge op te bou. As `n leier by die skool is dit natuurlik makliker om dit te doen, want ek hoef nie redes uit te dink om met ander leerders `n geselsie aan te knoop nie.

CHANÉL SCHMIDT-DUMONT

GEORGE DE KOCK HOOFSEU

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die gees by die skool is baie aansteeklik en ek glo die matrieks van 2021 lewer `n groot bydrae.

US

VAN HOËRSKOOL HERMAN

Q & A met

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Staan vas agter jou waardes en lei deur te luister.

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om my vaardighede as `n leier te verbeter.

ZOË EYBERG HOOFDOGTER

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? The Flash. Ek voel soms daar is nie genoeg ure in die dag nie maar as ek The Flash is, kan ek alles vinnig doen. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op die atletiekbaan, saam met die ander atlete.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ons het `n uitstekende skool met die beste onderwysers en skoolhoof. Daar is omtrent niks wat hierdie skool nie kan doen nie! Maar alles het positiewe en negatiewe aspekte en daarom is die enigste ding wat ek graag sou wou verander, die deelname in sport. Ons is `n baie klein skool en kort elke persoon om deel te word van `n span, daarom wil ek meer mense motiveer om deel te word van hierdie ongelooflike span. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ons skool het `n ongelooflike familie gees. `n Mens voel altyd dadelik welkom en asof jy aan iets spesiaals behoort. Ek is mal oor hierdie eienskap

van ons skool en dat ek deel kan wees van hierdie familie. As jy `n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ek sou Iron Man wou wees. Hy het nooit opgegee op sy drome nie en maak nie saak wat mense van hom gesê het nie, het hy altyd `n positiewe uitstraling gehad. Iron Man het ook baie mense gehelp en hulle daardeur ook hoop vir hulle eie drome en toekoms gegee. Boonop dit, kan hy vlieg en het die vryheid en mag gehad om enige iets te doen. Op `n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met…? Op `n normale Saterdag sal jy my vind iewers in die middel van nêrens op `n avontuur saam met my beste vriende! Wie is jou Hollywood `celeb crush`? Chris Hemsworth.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Alison Brie.

TAKE CONTROL OF YOUR BUSINESS From basic bookkeeping to more complex financial needs • Financial Statement Preparation • Cashflow Analysis • General Ledger • Accounts Receivable

• Accounts Payable • Invoice Preparation • Year-end Closing • Job Costing • Payroll

• Individual Tax Return • Business Tax Returns • Electronic Filings • VAT • Year-round Service

CALL TODAY FOR A BUSINESS EVALUATION Bruce Hooper 081 270 1243



HOËRSKOOL GRABOUW 2021 LEIERS

Ayesha Khan

Chelsea Prins

Erin Appolis

Hayley Aploon

Jay-Lynn Januarie

Jolyle Hartneck

Junaid Bosman

Keziah Damon

Latham van Wyk

Nealen du Toit

Phyten Rispel

Xariah Koul

HOOGSTRAAT 8, GRABOUW, 7160

Tel: 021 859 3461 | Fax: 021 859 2228 Cell: 072 173 7475 | Email: eeg@midas.co.za

Physical Address:

Shop 12, Grabouw Centre Grabouw

Telephone:

(021) 300 2180

Whatsapp:

063 887 9944

Email:

info@elginpharmacy.co.za

Facebook:

Grabouw Pharmacy at SPAR

Trading Hours:

Monday to Thursday: 09:00 – 18:00 Friday: 09:00 – 18:30 Saturday: 09:00 – 14:00 Sunday & Public Holiday: 10:00 – 12:00

CARING FOR YOU

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za

DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


LAERSKOOL OVERBERG

Divan Stander Hoofseun 2020

Anna-Amae Engelke Boland Atletiek, Beste dogtersatleet

Johan Beukes Beste Seunsatleet

Emily Meets Hoofmeisie 2020

Favian Arendse Suid-Boland Krieket

Gavie Kok Suid-Boland Krieket

Ian Meets Overberg Tennis

Kara van Niekerk Overberg Tennis

NeĂŤl de Kock Suid-Boland Krieket

Samuel de Wet Overberg Skaakspan

Janco le Roux Boland en WesKaap Atletiek, Overberg Tennis

Zeegh Schagen Boland Tennis, Suid-Boland Krieket

Marine Theunissen Boland Platteland Tennis

Niel Botha Overberg Tennis, Suid-Boland Krieket

Lienka Meyer de Lange Overberg Tennis

Lanique Beukes Overberg Skaakspan

Isabella Whiteman Boland Platteland Tennis

Jade Hart Boland Platteland Tennis

Stehan le Roux Overberg Tennis en krieket

Krishna Bantom Overberg Skaakspan

Nicol Human Boland Platteland Tennis

Lyle Smith Suid-Boland Krieket

Paul James Suid-Boland Krieket

Samantha Brink Overberg Skaakspan

Trevor Horn Suid- Boland Krieket

Matthew Swart Suid-Boland Krieket

Hlumelo Bala - Suid-Boland Krieket

HOĂ‹RSKOOL DE VILLIERS GRAAFF GR 12 PRESTASIES

Martine Odendal Dux leerder 2020 Akademiese Erekleure Prestasie vir vakke bo 75%

Keasha McKenna Akademiese Erekleure Prestasie vir vakke bo 75% Top position for Afrikaans Eerste Addsionele Taal

Melissa Engelbrecht Akademiese Erekleure Prestasie vir vakke bo 75%

Matthew Thomson Prestasie vir vakke bo 75%

Pierre du Plessis Prestasie vir vakke bo 75% Top kandidaat inInligtings Tegnologie, Rekeningkunde, English First Additional Language, RTT, Wiskunde en Fisiese Wetenskappe

Ronaldo Abrahams Half-klere vir atletiek virdeelname aan Boland kampioenskappe

Francois Erasmus Akademiese Erekleure Prestasie vir vakke bo 75%

Marcelle Wattrus Head Girl 2020

Sinalo Henda Full Colours for cricket, U19 Boland girls cricket team

Joel Engelbrecht Head Boy 2020


HOËRSKOOL OVERBERG

Chanél Bosman Dux-leerling: Gr12 95.3%

Willem Roux Leierskap, Akademie (2e) 93.3%

Ethan West Akademie (3e) 86.8%

Catharina Vice Voortrekkers: Presidentsverkenner, Akademie (4e) 85.5%

Niel-Mari van der Westhuizen Akademie (8ste) 82.8%

Ashlea Odendaal Akademie (9de) 80.7%

Anjé van Zyl Akademie (9de) 80.7%

Ané Rademan Akademie

Githa van Niekerk Akademie (5e) 84.5%

Jaden Kallides Akademie (6e) 84.3%

Daylan Joorst Akademie (7e) 83.7%

Mariëtte van Deventer Akademie

Tarique Mostert Akademie

Carolien Meyer Akademie

(Onder) Hoofleiers 2021 (Vlnr): Arnold Muriva: Huis Van den Berg Chanel Schmidt-Dumont : Hoofdogter Aldrich Opperman: Hoofseun Joshua le Roux: Onderhoofseun Miné le Grange: Onderhoofdogter Abongile Dekeda Akademie

Melissa Keet Akademie

Thinus Fourie Akademie

Angelique Jantjies Akademie

Miguel Martins Akademie

Courtney de Wet: Nerina Koshuis

Q & A met EUN

ALDRICH OPPERMAN HOOFS

G

VAN HOËRSKOOL OVERBER

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om saam met die ander leiers te werk om ‘n voorbeeld te stel en die skool ‘n beter plek te verlaat as toe ons hier begin het. Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Ons word soms “gelabel” volgens ons sterk- en swakpunte. Ek glo om sukses te behaal moet jy albei gebruik. Daar is dan nie meer sterk-/ swakpunte nie, net ‘n persoon wat sy eienskappe gebruik om te strewe na sukses. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? ‘n Gebou self, maak nie die skool nie, dis die kinders en die onderwysers wat dit ‘n skool maak. Ek wil nie noodwendig aan die gebou verander nie, maar wil ‘n positiewe gesindheid by elke leerder skep.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die gees en samehorigheid onder die leerders asook die goeie onderrig wat ons ontvang. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Lewe jou goeie waardes, help waar jy kan en moet nooit hoogmoedig word of begin dink jy is beter as ander nie. Om verkies te word vir die VRL is ‘n voorreg, maar ook ‘n verantwoordelikheid. Mense kyk op na jou. Stel ‘n goeie voorbeeld. Wie is jou rolmodel? Ek het nie ‘n persoon as rolmodel nie, maar as ‘n Christen probeer ek om te lewe soos Jesus. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op ‘n normale Saterdag, sal ek gekry word op die rugbyveld of atletiekveld of op my fiets in die berge of agter die boeke.

STRAIGHT

O U T TA SCHOOL

Where to from here? Consider your options for after school. View our matric guide of institutions in SA on www.awsumnews.co.za


CURRO HERMANUS

Class Representatives of 2021 Grade 9: Lisa-Marie van Wyk, Ethan Highham. Grade 10: Chevonne Erasmus, Christian BernardĂź. Grade 11: Vaishali Dhoolab, Luke Swingler. Grade 12: Caylin Lehman, Nicholas Bester (Absent).

SRC for 2021 Jennifer da Fonseca, Marc de Villiers, Kerin Helmbold, Stephanie Hodson, Jaco Hoogenboezem, William Howe, Nadja Jasprica, Declan Lind, Elizabeth Montgomery, Jabez Strauss

APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW MARKETPLACE LAUNCHING JANUARY 2021

Head leaders for 2021 Marc de Villiers and Stephanie Hodson

LIST YOUR RESTAURANT

Your customers will love you :)

Tired of big commission cuts?

Your listing for the first 3 months is for free. Thereafter a monthly fee of R250 applies.

Lure more hungry customers to your restaurant or takeout. Monthly listing fee starts at R250pm. Packages include Click & Collect and Delivery. You manage your own deliveries.

To apply, please send us an email at lets@getsnappi.com Launching January 2021

www.getsnappi.com


Computer Mania Galaxy Cellular Incredible Connection MTN Vodacom

028 312 3333 067 164 7278 028 312 2989 083 869 1459 028 312 3999

ABSA Capitec Bank FNB Nedbank Standard Bank

ATM 028 312 2990 ATM 028 313 8800 028 313 7865

Bargain Books CNA PNA

028 313 0303 087 822 4465 028 312 2936

Ackermans Exact Foschini Franco Ceccato Identity Keedo Kids Markham Milady’s Mr Price Clothing Old Khaki Pep Pick ‘n Pay Clothing Queenspark SKA Clothing Sneaker Factory Tekkie Town The Fix Truworths

028 312 3071 028 313 6306 028 313 6300 028 312 1195 028 312 2945 021 003 2777 028 313 6319 028 312 2509 028 312 3153 021 003 2778 028 312 2330 028 312 3057 028 312 1677 028 312 1626 028 312 4486 087 150 4004 028 312 1419 081 171 1380

Woolworths

028 313 6240

Whale Coast Theatre

028 312 1396

Bierman & Britz Optometrist 028 312 3075 Mellins I-Style 028 313 1101 Spec-Savers 028 312 2943 Sunglass Hut TBC

Best of Asia Hartlief Deli King Pie McDonalds Mugg & Bean Spur Steers The Deli Coffee Co Wimpy

028 316 4120 028 312 3068 TBC 028 312 3661 028 312 1916 028 312 3095 028 312 3175 028 312 2980 028 312 2038

Checkers Food Lovers Market

028 313 6400 028 312 4475

Clicks Dis-Chem Sorbet Style Bar The Barber Shop The Body Shop

028 312 3140 028 050 2189 028 312 2260 028 312 2981 082 075 0033 028 312 3141

Appliance World

028 426 0014

Home ETC Mr Price Home Ouhout Meubels Sheet Street Tirmah Exclusive

028 028 028 028 028

312 3111 313 0590 312 3200 313 0159 312 3191

Arabella Diamonds Sterns

028 312 4114 028 313 6323 / 24

Checkers Liquor Market Liquor

028 313 4600 028 312 4475

3@1 Smart Tailor Telkom Direct

028 312 2715 067 001 2734 028 313 0080

Absolute Pets Cash Crusaders Eber Vet Gadget Paradise JJ Kale Montagu Dried Fruit & Nuts The Crazy Store Twisp Verimark Vrystaat Biltong

028 312 3125 028 312 3576 028 312 3028 084 974 8474 TBC 028 312 3099 028 312 2778 081 269 9435 028 312 2940 076 740 7080

Cape Union Mart Mr Price Sport Senqu Sport Scene Surf Zone Totalsports

021 003 2777 028 312 1435 028 312 3553 028 313 6315 076 245 5987 028 313 6313


HERMANUS PRIMARY SCHOOL ONLINE WOES SHOW Due to Covid 19, the school lost, as did many businesses, a considerable part of its income. Suddenly parents lost their jobs and could no longer afford to pay school fees. This was a problem, as quite a large portion of the staff is paid by the governing body. And like any business, the school is a business, with bills to pay and deadlines to meet. Mr. Niel Botha came up with the idea to make extra money for the school by taking part in an online Woes show. He gathered a few staff members and parents to help with the arrangements for the show. This show, hosted by Jaco van Dyk and Hamilton was a marvelous idea to raise in money for the school. Basically, we had to get well-known personalities such as Neels van Jaarsveld, Duane Vermeulen, Marais Erasmus and singer Lea to take part in the show and we had to gather prizes for the auctions and the lucky draws. Here our community was amazing and they supported us so much. A big shout out to them for their support! The show was hosted on the 6th of November and it was a great success! We raised R265 000 for the school and showed 2020 what team spirit can attain.

ODE CONCERT 2020 This concert is an ode to the learners, the ground staff, the assistants, the teachers, the governing body of the school and our principal, for helping us get through Covid 19 and all the uncertainties that came with it. We are survivors! 2020 arrived and the children had dreams and ideas and goals to reach. Then Covid came and they could not participate in sport, culture or Inter Schools. We did this concert, to give something to the Grade 7 learners, which they can remember from their last year in Primary School. The group who performed is not the school choir, but a group of Grade 7’s who would have performed in a musical this year. They performed 12 songs and we have chosen to share one particular song with you, as this highlights what we wanted to achieve‌and that is to conquer a difficult year. We give you: Conquest of Paradise.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

A: 11 Village Lane, Hemel en Aarde Village, Hermanus, 7200 T: 028 316 3831 | E: orders@wbn.co.za W: www.walkerbaynursery.com

T: 028 312 2848 | E: info@rossis.co.za | W: www.rossis.co.za A: 10 High Street 7200 Hermanus


HOËRSKOOL BREDASDORP

Antonio Vywer Halfkleure en erekleure atletiek

Fiona Fourie Halfkleure vir atletiek

Jaco Swart Halfkleure vir atletiek

Jes-Lin Simpson Halfkleure vir atletiek

NP van Wyk Halfkleure vir atletiek

Rentia Tromp Erekleure Branderplankry

Op pad na finansiële vryheid Om jou te wys hoe om jou welvaart te groei, is vir ons belangrik. Ons besef dat dit vir jou ’n prioriteit is om vir jou finansiële toekoms en dié van jou geliefdes voorsiening te maak Praat gerus met ons oor: Voorsiening vir aftrede Spaarplanne en beleggings Korttermynversekering

Lewensdekking Testamente en trusts Ongeskiktheidsdekking

Kontak ons gerus by Steenkamp Wealth Blouster Finansiële Adviesdienste se kantore te Heuningberg gebou, Bredasdorp of telefonies by 028 424 1085.

Sanlam is ’n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste.

BILTONGLAND NOVELTY Overberg Sentrum (Langs Tops) BREDASDORP

WhatsApp: 072 730 3362 | Tel: 028 425 3295

Bees, Kudu, Volstruis, Springbok Droëwors, Wieletjies Bacon Biltong Neute, Droë Vrugte


HOËRSKOOL HERMANUS

Mouhamed Diop The Zack Award is awarded to a Grade 12 learner who is not a member of the Matric Council who has succeeded in making this year an unforgettable year. The Grade 12 learners vote for this learner. Mouhamed received this award and also the Hester Nel trophy for best improvement in Mathematics. Mouhammed is also vice captain of the first rugby team and his amazing ability to uplift any spirit made him by far the worthy winner of this trophee.

Jenna Metcalf Special prizes for: Leadership, Role model and excellent example to others, courtesy and impeccable manners. Diligence and Striking devotion towards schoolwork. Subject prizes for: Life Sciences 88%, Life Orientation 97% HAKOK prize for top achiever in Afrikaans Eerste Addisionele Taal 95% Trophees: Sue McNaught-trophy for Top Achiever in English Home Language 88% Special Award: BK Schreuder Trophy - awarded to the most versatile learner in Grade 12: Academics, Leadership, Culture and Sport. Jenna has been in the top 10 since grade 8, received full academic colours twice, First team hockey captain (and played Boland), Participated in SIT and member of Interact. Won OED Mini Saga Competition Senior Division last year, member of Matric Council and attended ATKV Jeugeberaad.

(Left) Danie Gouws received his trophies and he just did not have enough arms to hold everything! Then Gian Bster, our rugby captain, went on stage to help him carry! Danie received: Special prize for diligence and striking devotion towards schoolwork. Subject prizes for: Language 87%, Life Orientation 98%, Top achiever in AP Maths 96%, HAKOK-prize for top achiever in Afrikaans Home Language 93%. Danie also ended in 3rd position nationally with the ATKV Afrikaans Olympiad (senior). Trophies for: OPN Chartered Accountants trophy for Top Student in Accounting 96%, Karly & Lyndi Spronk Trophy for Top Student in AP Maths 96%, Hooneberg Trophy for Top Student in Engineering and Graphic Design 98%, Ladewig Trophy for Top Student in Mathematics 100%, PWV prize for the Best Learner in Accounting and Mathematics, De Jagers Voucher for 1st grade position with an average of 96,1%. Kyle Philander Die Roger Bushell Prys word aan ‘n seun in Graad 12 toegeken wat deur sy mede-graad 12-leerders verkies is. Hierdie seun het dwarsdeur die jaar deur sy voorbeeld gewys dat hy ‘n soliede karakter, goeie beginsels en ‘n positiewe invloed op sy medeleerders gehad het. Hierdie prys is aan Kyle Philander toegeken.

Inge Mfundisi The VLV-award is awarded to a girl, voted for by her grade, who throughout the year has through her example proved to have a solid character, have good moral values and has a positive influence on her fellow learners. This year the VLV prize went to Inga Mfundisi.

F

PR find us in pepper grove mall

REFILLS AVAILABLE NOW AT Caledon Spar & Greyton Supermark & Hardware

RO3 WATER HERMANUS CallOASIS & Collect

Unit 7, Whale 1 Argon avenue, Hermanus 046 622 Park, 8042 Tel: 028 312 3590 | Email: hermanus@oasiswater.co.za T&Cs apply. While stocks last. www.oasiswater.co.za 2018/03/26 3:58 PM

VION WIUM HOOFSEUN

65230 Mugg & Bean Grahamstown Pepper Grove Buttermilk Chicken Burger Banner_V3.indd 1

US

VAN HOËRSKOOL HERMAN Wie is jou rolmodel? My ouers is my rolmodelle. Hulle was nog altyd daar vir my en ek kan altyd na hulle toe draai as tye moeilik raak. Wat is jou planne vir na skool? Ek wil na skool in my pa se voetspore volg en medies gaan swot. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Superman, want volgens my is hy by verre die sterkste superhero met die mooiste hart en hy gee nooit op nie.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Daar is regtig niks wat ek sal wil verander nie. Ek is trots om in `n skool te wees wat verskriklik baie geleenthede aanbied en wat uitstekende onderwysers het. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien baie daarna uit om verhoudings met my medeleiers te bou en om ‘n goeie voorbeeld te stel vir die res van die skool.

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Ek hou nie daarvan om sommer op te gee nie en is bereid om alle uitdagings aan te pak. Ek kan maklik na ander mense se idees en kritiserings luister. Ek kan ook maklik aanpas, maar ek is `n bietjie van ‘n ongeduldige persoon en wil goed dadelik gedoen kry.


LAERSKOOL GANSBAAI Leerlingraad van 2020

Cara van der Westhuizen

Elmar van der Westhuizen

Alexa Collins

Gideon Scheepers

Carla Oosthuizen

Elani Halleen Stefan Stieger

Henning Nowers

Janke Uys

Jawon Gabriëls

Leandré Lourens

Nina van der Werf

Rayneesha Hopley

Hy beklee tans die volgende rangposisies vir Tennis, Seuns O.12: Platteland No. 1, Boland No. 1, Wes-Kaap No. 1, No. 2 op Nasionale ranglys vir enkelspel, No. 2 op Nasionale ranglys vir dubbels en gemengde dubbels

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za

DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

Q & A met OGTER

MARCELLE WATTRUS HOOFD

VAN DE VILLIERS GRAAFF

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Wat is daar om nie van te hou nie? Ek geniet al die geleenthede. Ek kan soveel groei as ‘n mens deur in al die verskillende aktiwiteite wat my skool aanbied, deel te neem; van ons band tot JTC. Elke aktiwiteit het my iets geleer wat ek sal koester vir die res van my lewe. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Alle oë is nou op ons om op te staan as leiers en voorbeelde te wees vir ander. Ek sal graag wil hê na matriek moet ons skool kan sê: “Onthou julle die prefekte van 2021, hulle was beslis een van ons

HOËRSKOOL

beste groepe nog ooit.” Ek wil hê ons moet goed doen wat ander groepe belowe het, maar nooit gedoen het nie. Ons kan, gaan en moet ‘n verskil maak in die skool en die lewens van ander leerders. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ek sal Super Woman wil wees, nie net bewys sy, dat nie net mans is sterk nie, maar ek sou oral oor die wêreld vlieg en elke week ‘n ander plek besoek.

Q & A with JOEL ENGELBRECHT HEAD

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY

BOY

F HIGH SCHOOL

FROM DE VILLIERS GRAAF What are you looking forward to the most during your term as leader? I’m looking most forward to the challenges I will embrace to the best of my ability as well as everything new I will encounter as a new leader. Yet, most of all I will be looking to making mistakes, because that’s when you learn the most and I only want to better myself. What do you love the most about your school? I love how close the teachers are with all our students as they know all of

us by name in a way we all have our own uniqueness and the teachers just understand that. Who is your role model? Desmond Tutu, who I had the pleasure of meeting as I found him to be an outstanding example of character in a time of struggle and pain.


LAERSKOOL SWELLENDAM Atletiekbyeenkoms - Top Atlete

Myburgh Eksteen Beste Middelafstand seun

Kara-Mari Beyers Beste middelafstand dogter, Beste Verspring dogter, Beste Senior Atleet dogter

Kian Steenkamp Beste Hekkies seun

Tjitra Brandsma Beste Hekkies dogter, Beste Naellope dogter

Henri Swart Beste Hoogspring seun

Ine vd Merwe Beste Hoogspring dogter

Matteo Witbooi Beste Verspring seun

De Wet van Heerden Beste Gewigstoot seun

Kari du Preez Beste Gewigstoot dogter

Nick van Zyl Beste Spiesgooi seun

Graché Willemse Beste Spiesgooi dogter

Jeandre Evertson Beste Diskus seun

Mila Engelbrecht Beste Diskus dogter

Owen Volschenk Beste Naellope seun

Reynardt van den Berg Beste Junior Atleet seun

Lisa Glatz Beste Junior Atleet dogter

Boetie Marais Beste Senior Atleet seun

ONS ONDERSTEUN MET TROTS HOËRSKOOL EN LAERSKOOL SWELLENDAM Voortrekstraat 25, Swellendam, 6740 | T: 028 514 1125


HOËRSKOOL SWELLENDAM

Nimya Venter Hoofdogter

Hanli Franken Onderhoofdogter

Ezra Paul Hoofseun

Beste seun en dogter atleet in HS Swellendam Andrea Boshoff verkies tot 0/16 ASA Atletiek span 2020 vir Hoogspring. Francesco May verkies tot 0/20 ASA Atletiek span 2020 in Driesprong

Ronaldo Jonkers and Eslé le Roux Mr & Miss Swellendam High

Toutrek 480- goue medaljewenners! Voor: Sakeena Titus, Cheyanne Hall, Rianette Swart en Hybri Verhoog. Agter: Eliska Pienaar, Amy Seipler, Jazzlynn van Heerden, Marne Theron, Mauritz Lambrechts (afrigter) en Pine Pienaar (afrigter)

Jou finansiële toekoms begin hier Om jou te wys hoe om jou welvaart te groei, is vir ons belangrik. Ons besef dat dit vir jou ‘n prioriteit is om vir jou finansiële toekoms en dié van jou geliefdes voorsiening te maak. Besigheidsversekering Voorsiening vir aftrede Beleggings beplanning

Yanga Xuba Onderhoofseun

Persoonlike dekking Testamente en trusts Korttermynversekering

Kontak ons vir professionele finansiële advies. T: 023 347 1601 E: admin@verifin.co.za A: Hoogstraat 70, Worcester 6850

Toutrek wenners van die 560-gemengde span Hulle sou September gaan deelneem het aan die Wêreldkampioenskappe! Voor: Rianette Swart, Amy Seipler, Sakeena Titus en Eliska Pienaar. Agter: MC Human (afrigter), Elandre Kemp, Paul Jordaan, Michael Lourens (afrigter), Delano Marais en Jaco Brink

STRAIGHT

O U T TA SCHOOL

Where to from here? Consider your options for after school. View our matric guide of institutions in SA on www.awsumnews.co.za

Sanlam is ’n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste.

APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW MARKETPLACE LAUNCHING JANUARY 2021 Your customers will love you :) Your listing for the first 3 months is for free. Thereafter a monthly fee of R250 applies. To apply, please send us an email at lets@getsnappi.com Launching January 2021 | www.getsnappi.com

LIST YOUR RESTAURANT Tired of big commission cuts? Lure more hungry customers to your restaurant or takeout. Monthly listing fee starts at R250 pm. Packages include Click & Collect and Delivery. You manage your own deliveries.


Q & A met ER

NIMYA VENTER HOOFDOGT

EZRA PAUL HEAD BOY

NDAM

FROM SWELLENDAM HIGH

VAN HOËRSKOOL SWELLE Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek het geleer om elke oomblik te waardeer. Party dae jaag ons so dat ons skoon vergeet om ons voete te anker en rond te kyk, soos my pa eendag vir my gesê het: “onthou jy gaan nooit weer vandag beleef nie.” Ek sien so uit na al die nuwe eerstes wat ek saam met my mede matriekraadlede gaan ervaar, die graad 8’s se doop, interskole en vir elke kans wat ek gaan kry om met jong mense te werk wat ek nie andersins sou gehad het nie. Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? As die lewe nie een lang leerproses is nie, wat is dit dan? Een van my sterkpunte is definitief dat ek beheer kan neem van ‘n moeilike situasie en maklik kan aanpas. As ek ‘n geleentheid kry om oor iets te praat waaroor ek passievol is, sal ek dit met beide hande aangryp. Ander se opinies (oor my) beïnvloed my nie. Ek weet aan Wie ek behoort en Wie my gemaak het presies soos wat ek moet wees. ‘n Swakpunt van my is dat ek nie behoorlik kan funksioneer met te min slaap nie. Alhoewel ek perfeksionisties in my skoolwerk is, neig die ruimtes waarin ek leef telkemale tot chaos (interessante “verlore” items is al in my kaste gevind!) Wat geniet jy die meeste van jou skool? Dit is vir my een van die lekkerste gevoelens om saam met my span die hokkieveld op te draf.

Q & A with

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sal graag deur my voorbeeld wil wys hoe belangrik respek vir jou medemens is. Baie skoolliere voel hulle moet ander afbreek om beter oor hulself te voel. Skool moet egter juis ‘n veilige plek wees waar kinders nie bang hoef wees om hulsef te wees nie. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? “Do it afraid.” Hierdie woorde van Lauren Daigle het by my vasgesteek. Ons gaan deur moeilike tye gaan (hierdie afgelope jaar is ‘n goeie voorbeeld daarvan), maar ons moet nooit toelaat dat vrees ons terughou nie. Dit is okay om nie okay te voel nie. Moenie dat moeilike tye jou afskrik om iets groots met jou lewe te doen nie. Wie is jou rolmodel? Definitief my ma, want nie net wil ek in haar voetspore volg as veearts nie, maar sy is een van die sterkste mense wat ek ken. Sy het my geleer om vas te staan in my geloof en ook om die lewe nie te ernstig op te neem nie.

What are you looking forward to the most during your term as leader? I am looking forward to creating a sense of unity in our school and also looking forward to work with my fellow leaders and to do the best that we can. Is there anything you would like to change at your school? I would like to create a stronger bond between learners. What do you love the most about your school? Die ‘gees’ of our school is lively and easily lifts the mood of any down situation. Matric is your final year, from an academic point of view, what are you aiming for? I am aiming to do my best that I can, and to be accepted into a university of my choice.

SCHOOL

Who is your role model? Ryan Sandes, he is an endurance runner, he never gives up until he achieves what he set his mind to. What are your plans after matric in 2022? I would like to go work on the cruise ships and then study architecture. If you could be any superhero, who do you want to be and why? Thor, he is fearless and brave and does not back down from a challenge. On a regular Saturday, you will find me at…with… The gym with my trainer. Or on the hockey field with my team. Who is your Hollywood celeb crush? Olivia Dunne.

What will you message of encouragement be for your prefects/co-leaders? Remember there are other leaders around you, don’t be afraid to ask for help or advice. We are there to make each other stronger people.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ek is nie groot op super-hero’s nie, maar as ek enige super-power kon hê sou ek baie graag wou kon vlieg! Die gevoel van vryheid en om nie gebonde te wees aan ‘n spesifieke plek nie moet ongelooflik voel.

SA!

SPECIAL 40% DISCOUNT

Visit Gansbaai

CODE: AWSUM

Join our award-winning team on a marine adventure! Valid till 31 May 2021. Your safety is our priority. Approved COVID-19 Protocols in place. T's & C's apply.

SHARK CAGE DIVING

WhatsApp: +27 82 380 3405 www.marinedynamics.co.za

MARINE BIG 5 & WHALE WATCHING WhatsApp: +27 82 801 8014 www.dyerislandcruises.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.