PRETORIA
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
NEWS
Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
AUGUST 2017
Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705 Home
FOR THE FOODIES
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
ENJOY LEMON SEASON
FASHION
MIDWINTER MADNESS!
Chris Chameleon
trap glad nie suutjies nie
AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders! Beskikbaar op die AWSUM Mobile App en die AWSUM website www.awsum.co.za!
Wen Chris se nuwe CD jy en ek en ek en jy
AWSUM Celebrity Interview Slegs met sy kitaar en asemrowende, ongewone stemwerk, neem Chris Chameleon luisteraars op ‘n reis, na plekke van musikale betowering en verwondering. AWSUM News het bietjie met hom gesels oor sy musiek en ander dinge wat hom na aan die hart lê. V Jy het vroeër vanjaar die langverwagte album jy en ek en ek en jy uitgereik, waarop jy al die musiek self gekomponeer het. Wat was die inspirasie vir hierdie album? Wat was anders in jou proses met die skep van die album? A Die tema van liefde het my nog altyd interesseer. Ek hou van die tydloosheid daarvan. As ‘n mens 20 jaar gelede oor ‘n faksmasjien geskryf het dan sou mense dalk kon dink ‘hmmm … kyk nou net hoe byderwets!’ Maar baie van vandag se luisteraars sal nie eens weet waaroor dit gaan nie. Die liefde, daarenteen, is tydloos, en dinge wat 3 000 jaar gelede daaroor gesê is kan vandag nog net so waar wees. Waar ek in my vorige albums oor die liefde geskryf het, was dit oor ‘n ervaring hier met iemand, of ‘n ervaring daar met ‘n ander. In jy en ek en ek en jy gaan al die liedjies oor slegs een persoon: my beminde, wie ek in 2011 ontmoet het. In hierdie opsig is die album uniek in my stal omdat dit alles deur ‘n enkele persoon geïnspireer is. Die proses was ongewoon, omdat ek die tekste binne ‘n week of so as vrye verse geskryf het, in 2012, net om uiting te gee aan my gevoel in die tyd (‘n gevoel wat ek moet bieg tot vandag toe nog net so begeesterd brand!). Omdat dit vrye verse is – byna prosa – is die toonsetting daarvan nie altyd logies nie. Dit was eers verlede jaar dat ek gewonder het of ek dit nie dalk moet toonset nie. Toe ek eers begin het, was die proses baie lekker, en ek het voortgedonder met die projek. Mens sal met die luister daarvan agterkom hoe gereeld ek met frasering gewoeker het om die tekste in ‘n ligte liedvorm te vorm. V Jy en Daniella Deysel, die digter saam met wie jy in Junie 2014 die album Posduif opgeneem het, maak ‘n pragtige paartjie. Wat is julle verhaal?
V Wat doen jy graag in jou vrye tyd (wanneer jy nie tuinmaak nie)?
A Ons het mekaar in 2011 ontmoet en dit was liefde met die eerste oogopslag. Ons is tot vandag toe nog so erg smoorverlief dat ons wanneer ons by ander mense is, dit ter wille van stigtelikheid moet beteuel.
A Ek wandel in die natuur, doen navorsing (oor enigiets – alles interesseer my), geniet die geselskap van my geliefdes en, glo dit as jy wil, musiekmaak.
V Wat inspireer jou kreatief en persoonlik? Wie is ‘jou mense’? A Ek weet nie of iets spesifiek my inspireer nie. Inspirasie werk nie vir my so nie – dis nie ‘n fonteintjie waarby jy kan gaan tap nie (anders het ek my tent sommer daar gaan opslaan!). Inspirasie is vir my iets wat my op die vreemdste tye toetakel, en dan moet ‘n mens die meeste daarvan maak wat jy kan. My soort mense is enigiemand met integriteit, waarvan ‘n mooi hart in die oë sigbaar is, en wat nie poer-poer in die regterbaan nie! V Die meeste van die musiek op jy en ek en ek en jy is liefdesgedigte. Jy is ook bekend vir jou toonsettings van ikoniese Afrikaanse digter Ingrid Jonker se gedigte. Wat is jou ‘verhouding’ met die enigma van Ingrid? A Ek het, soos meeste van my Afrikaanse tydgenote, kennis gemaak met jonker se werk op skool. ‘n gedig hier en daar, een oor in, ander oor uit. Maar in 2003 het ek ‘n baie treffende dokumentêr oor haar lewe gesien terwyl ek in Nederland op toer was. Ek was ineens aangegryp deur die intensiteit en eerlikheid van haar werk. Dit was eers twee jaar daarna dat 7de Laan my gevra het om ‘n gedig – enige gedig – van enige Afrikaanse digter van my keuse te toonset vir een van hulle programme. Die enkele lied het twee geword, en kort daarna ‘n hele album, wat toe my eerste Afrikaanse vrystelling geword het. Haar werk is ook buitengewoon musikaal, wat vir ‘n musikant ‘n onweerstaanbare bekoring inhou. V Jy is ‘n groot voorstander en praktiseerder van self tuin maak en jou eie groente kweek. Waarmee is jy op die oomblik besig? Wat is jou grootste tuinplesier? A My kappertjies, wortels, broccoli, kool, Brusselse spruitjies en beet begin nou kop uitsteek, so my hooftuinfunksie is tans om te bid vir ‘n goeie reënseisoen.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Margaret Stevens | 072 492 6724 margaret@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter
Distribution
Coordinator Ryno Wolfaardt Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
AWSUM News is distributed to the following schools in PRETORIA:
Primary Schools: Glenstantia. High Schools: Curro College
Hazeldean, House, Pretoria Girls, Afrikaanse Hoër Meisieskool, Garsfontein, Waterkloof.
AWSUM NEWS AUGUST 2017
V Hoekom Chameleon? A Ons almal pas maar aan by ons omgewing. Jy is nie dieselfde mens voor jou beminde as voor jou baas, as voor jou kollegas en as voor jou personeel nie. Dis nie skynheilig nie – dis eerder die onmiddelike omgewing wat verskillende aspekte van ons uitlig. En in daardie opsig is ons soos verkleurmannetjies: die omgewing bepaal ons skakering. Ek identifiseer al sedert 1988 met hierdie eienskap en het besluit om dit myself toe te eien. V Wat was jou reis na dié van ‘n professionele musiekkunstenaar toe? Was jy van kleins af ‘n musikant? A Ek was nog altyd musikaal, maar het eers in matriek ‘n instrument (kitaar) begin speel, wat toe die vaslegging van my eie toonsettings moontlik gemaak het. Ek is nie seker hoe goed ek met musiek is nie, maar as jy weet hoe vrot ek in so baie ander dinge is, sal jy hoop ek bly maar by musiek. V Wat is jou boodskap vir ons leerders oor die lewe, die liefde, en hoe om sukses te bereik? A Sukses is net twee dinge: liefde en geluk. ‘n Hele rits ander dinge word onder die vaandel van sukses verkoop, maar dis bogpraatjies. As jy jou idee van sukses aan geld, roem, erkenning gaan koppel, stel jy jouself op vir geweldige teleurstelling, want selfs die helderste sterre hou op skyn. Ek het al met van die mense wat die hoogte sport in die vermaaklikheidswese bereik het, gepraat en gewerk en by die wat ten tyde van ons kontak daar verkeer het, het ek ‘n leegte gemerk, en by die wat al die hoogste sport bereik het en al begin taan het, het ek kommer en soms selfs bitterheid gemerk. Niemand gaan ooit vir altyd die kat se snor bly nie. Dis lekker terwyl dit hou, maar ek sou aanraai dat dit jou nie definieer nie. Dis diere en kinders, eerder as konings, wat vir jou die beste aanduiding van jou waarde sal gee.
WEN WEN WEN!!!
Wen Chris Chameleon se nuwe CD, jy en ek en ek en jy. Stuur ‘n epos na info@tiemedia.co.za met CHRIS as titel.
WENNERS KARLIEN VAN JAARSVELD Sing vir Liefde Alison Smith & Stiaan Pretorius is die wenners van Karlien se CD. Baie geluk!!
by Jenny Morris
When life gives you
@ jennymorrischef
– just cook up a storm! Let’s Cook! This is my favourite time of the year: the lemons on my trees are turning bright yellow and I just love getting my hands onto them.
Lemon Pickles INGREDIENTS • 10 very ripe unwaxed lemons • 3 tsp salt • ½ tsp ground turmeric • ¼ tsp ground fennel seed • 2 ½ tsp chilli powder • ½ tsp ground cumin • 1 ½ cups caster sugar
I can’t remember when last I took a day off to do whatever I wanted to do, a day where I never looked at an email or answered my phone ... haaaaaaaaaaaaaa well that will never happen, but I did take a half day off to do just that. I signed up for a magazine readers’ day of pure spoiling and pampering in Franschhoek. After a delicious lunch, my pampering began with a full body massage, facial, pedicure and an Indian head massage. You can’t believe how hungry a girl feels after all that pampering. Now we all know that Franschhoek has a lot to offer on the food front and I have had many delicious meals there, but never have I had a curry there. Imagine my surprise when I bumped into an old chef friend at a lovely Indian restaurant in the village. When she discovered I was in the restaurant, she did what we chefs do for each other: take the agony out of deciding what to eat from a menu so enticing we can’t choose, she did the ordering for us. One of the condiments that I really enjoyed with my poppadums was the lemon pickles, and here is my twist on them. This is the perfect time to make them, as lemons are in season, so make a few jars and give them to your friends as gifts.
METHOD • Place the lemons into a large saucepan with 4 cups of water and boil gently till the skins are just soft, remove from the saucepan with a slotted spoon and let them cool. • Cut the lemons into quarters over a large boil so that you can catch any juices escaping from them. • Place the lemons into the bowl with the juices and scatter over the salt, turmeric, ground fennel, chilli powder and ground cumin, give it a stir to coat the lemons, leave them to macerate for 12 minutes. • Stir in the caster sugar and stir till the sugar dissolves. • Spoon into well sterilized jars with tight fitting lids, store in the fridge and use within three months. • You can start using the pickle after three days.
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 3
BEST BUY
The cutest double cross-body pouch ever, R349, Cotton On. In fact it’s two bags --- one for your phone and one for your dosh and lippie. Sorted!
AND HAND WARMERS! WHO KNEW? Get a load of these awesome little hand warmers, R49.99 each from Mr Price Home. Just pop them into the micro for a few seconds and then hold them in your palms to keep your fingers toasty.
I’M LOVING… ... Ko Ko’s furry slip ‘n slides. Khloe Kardashian never lets a single fad pass her by without hitting on it and making it her own brand of wannabe style we all love to follow. This odd footwear sensation has simply taken over hard-core fashion circles to be worn all year round, with fleecy socks in winter, nogal! So get set to shuffle along in these fluffy slides, R199 from Cotton On. They feel good and are super comfy but look funny like in LOL!
Khloe Kardashian rocks the hot new version of pool slip-slops --- fun and fabulous hairy slides!
Oops ! If you nick, cut or scrape yourself, don’t worry, be happy. Just get plastered with Elastoplast Limited Edition Coloured Plasters, R24.99 per pack. They are the new and sassy way to cover and protect cuts. So don’t hide it, accessorise it!
MADNESS!
JUST CHECKING Black and white gingham checks are the way to go when you’re waiting for winter to wind down. They’re the new must-have graphic print and work well for guys as well as girls. Wear them under your puffa coats now and when it gets warmer you’re ready to chill out in the next big fashion find. Double wardrobe whammy!
2.
1.
Net tunics, tops and overskirts are big news and the whole concept is the contrast between the solid clothes underneath offset by the sheer toppings. It’s edgy and an easy way to update your look in an instant. Here are three ways to wear a net tunic: 1. Night shift --- swingy jacket, white jeans and heels. 2. Street smart --- bold T-shirt, jeans and sneakers. 3. Punk princess --- cropped top, mini skirt and Doc Martins. Black ruffled tunic with cropped front and swingy back, R199.99, The Fix.
1.
@ PEPE SAYS
Guys and their BBPs (best backpacks) are inseperable. Backpacks are big business and never more so than now when they are not just for weekends away or gym gear. Backpacks are the top accessory for guys for everyday wear and have become the man bag of note. So that means you gotta have more than one. Colour-blocked backpack with fake suede panel, R139.95, and navy polka-dotted backpack, R119.99, both Mr Price.
Long-sleeved ruffled blouse, R149.99, Mr Price.
3.
2.
T-shirt dress with net tunic attached, R219.99, The Fix.
Peachy net frilled top, R279, H & M.
SNEAK ATTACK
You can never have enough sneakers --- like jeans, they are the be-all and end-all of everyday fashion. So what’s new? Nothing and everything. Just saying.
GOT YOUR BACK
3.
Off-the-shoulder top with bowtied sleeves, R89.99, Mr Price.
Guy’s shirt with contrast cuff lining, R159.99, Mr Price.
NET PROFITS
Hunky Zayn Malik is always headed in the right direction with his flash style and his fave man-up accessory, a trendy backpack.
WHAT’S NEXT? FASHIONISTA PLASTERS, OF COURSE.
Chilling out in a checked shirt and jeans is one of Reece Witherspoon’s all-time fave downtime looks.
MIDWINTER
FASHION
So you’ve got icicles on your nose, so what! Although it’s freezing out there, you can turn the heat up with these fun finds. Pepe Sofianos hunts down the best midwinter must-haves.
Sneakers, takkies, whatever... they are all you need to give absolutely any look street cred points. The latest rage is slip-on or backless sneakers for girls and classic original sneaker shapes for guys.
1.
Black classic sneakers, Vans, from R699.99, Street Fever.
2.
Grey backless sneakers, R349, Cotton On.
Hey girlfriends, how about these bits ‘n bobs to jazz up your super sneakers?
Satin laces, R79 and sneaker charms to thread onto your regular laces, R 79, all Cotton On.
* All prices are correct at time of going to print. Merchandise from selected stores. Stocks may be limited.
GLENSTANTIA PRIMARY SCHOOL
(t) 012 998 6116 (e) admin@glenstantia.co.za
Grade 4 trip to Klein Kariba
Grade 7 Career Day Our Grade 7 learners wowed us with their initiative when it became time for Career Day. We had business people, doctors, chefs, hunters, photographers, police officers, lawyers and a myriad of other professions on the day. We are very proud of our Grade 7s and their aspirations.
Our children worked the obstacle course and learned what it means to work as a team.
Our kids rocked abseiling.
Afrikaans is lekker Our amazing Afrikaans teachers showed our learners what Afrikaans is all about and how ‘lekker’ the ‘taal’ can be. The children and teachers had a wonderful time.
AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL PRETORIA (t) 012 344 3811 (e) bemarker@ahmp.co.za Affiesmeisies wen die ATKV Applous! Affiesmeisies het in die ATKV Applous-koorkompetisie 90,21% behaal en is as die beste mees ervare hoërskoolkoor aangewys. Die groep word nie verniet die Blou Engele genoem nie, want volgens die ATKV-webtuiste het ‘Affies (Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria) met hul engelstemme die beoordelaars bekoor en is hulle as die beste meer ervare hoërskoolkoor algeheel aangewys.’ Die koor se dirigent is Renette Bouwer en Gisela Scriba begelei die koor.
Wanneer Itu praat, raak almal stil Affie Itumeleng Maluleka – of sommer net Itu vir haar maats – is by die ATKV se landswye Redenaarskompetisie weer eens as nasionale wenner vereer! Itumeleng se redenaarsgeskiedenis word beskou as die beste nog ooit in die geskiedenis van die ATKV: • Vier keer landswye wenner • Graad 5 en Graad 7: Landsfinaal Huistaal • Graad 8 Landsfinaal Addisionele Taal & Landswye wenner • Graad 9 Landsfinaal Addisionele Taal & Landswye wenner & Beste Taalgebruiker • Graad 10 Landsfinaal Addisionele Taal & 3de plek & Beste Taalgebruiker • Graad 11 Landsfinaal Addisionele Taal & Landswye wenner & Beste Taalgebruiker • Graad 12 Landsfinaal Addidionele Taal & Landswye wenner & Beste Taalgebruiker • Radikale Redenaars (2013–2016) Graad 8–Graad 11 Itu Maluleka en haar mentor, Juffrou Erica Landswye wenner Dannhauser.
Affie Artes Affies se nuutverkose VLR vir 2017–2018 Die president is Leah Warmenhoven, en Kayla Morgan, Madeleen Pienaar, Jolene Muller en Enja de Lange is die vise-presidente). Lede: Margot Bosch, Danelle Bosman, Liamé Bosman, Grete-Ann Bouwer, Inge Breytenbach, Niné Coetzer, Chané Croker, Megan Day, Colette du Toit, Megan Fyfe, Maryke Janse van Rensburg, Emma Janse van Vuuren, Marise Kampman, Megan Koekemoer, Thea Kotzé, Lizé Lourens, Mia Maritz, Naledi Matebesi, Kayla Morgan, Jolene Muller, Lente Roode, Jana Smit, Kayla Trümpelman, Lana van der Vegt, Anneke van der Watt, Lehanri van der Westuizen, Dedre van Zijl, Edith Vorster en Kinna Wessels.
Kultuur is nie net vir Affies ‘n passie of gaan oor prestasies nie – dit is deel van Affie-wees. Kultuuraktiwiteite is waarlik die hartklop van Affies. In 1996 het Afrikaanse Hoër Seunskool en Meisieskool saamgespan en vir die eerste keer het die Affie Artes onder leiding van mnr. Deon du Plessis (vir die seuns) en me. Ina van Schalkwyk (vir die dogters) begin. Vandag 21 jaar later neem bykans elke Affie hetsy seun of dogter deel aan die jaarlikse Affie Artes. Een van die lekkerste kultuuraktiwiteite volgens die Affies wat jaarliks hieraan deelneem, is die potjiekoskompetisie. Maar dit is net ‘n druppel in die emmer van die kultuur wat aan die ‘kook’ is by Affies! Tydens die Affie Artes kry leerders die geleentheid om enige, (en al!) hulle kultuurtalente met die skool te kom deel. Leerders sê gereeld “Ons wil die wêreld ’n beter plek maak,” en hulle maak beslis van die wêreld ‘n beter plek deur hul talente met ander te deel!
Gardi Vorster (Graad 10) by haar bordkrytkunswerk tydens die jaarlikse Affie Artes-sypaadjiekunskompetisie.
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 5
PRETORIA GIRLS HIGH SCHOOL (t) 012-4307341 (e) info@phsg.org.za Blue Bulls visit PHSG
RCL Announcement PHSG announced their 2018 Representative Council of Learners (RCL). Congratulations to all the learners who were elected to this position by their Grade 11 peers.
Pretoria High School for Girls received a visit from the Blue Bulls after having won a cheering competition in May where the Blue Bulls played the Highlanders. Edgar Marutlulle, Roelof Smit, Cabous Eloff, Eli Snyman, Louwtjie Steenkamp and Ciaran Dayaram joined the Iris Day Festivities at the school on 11 August. Edgar addressed the school and gave an inspiring pep talk about how your attitude affects your outlook in life. This was followed by signatures, selfies and squeals of delight from PHSG learners.
Claire Angel, Vanessa Annor, Nicole Barnard, Alessia Bevilacqua, Meadow Brener, Nomzamo Chabalala, Jenna-Lee Clingham, Ashley Coetzee, Unako Dubula, Jessica Guimaraes, Nikita Huliciar, Kiara Jaimungal, Jacky James, Khutso Maloka, Fendi Mampone, Tshegofatso Matlou, Lucia Mkanda, Karabo Mlangeni, Kendahl Moore, Kiese Mpasa, Annemarie Mugisa, Antonia Mugisa, Mbali Ntuli, Tiffany Padiachy, Cara Schoombie, Naledi Sekoati, Khona Shabalala, Charlotte Smit, Wamu Spies and Helena Zelle. Head Girl and portfolios will be determined at a later stage.
Annual Spring Fair a huge success Pretoria High School for Girls held its annual Spring Fair event on Saturday, 26 August. The Spring Fair had a variety of international food stalls selling delectable treats and meals including Lebanese schwarmas, German coffee and cakes, Indian curries, Greek souvlakis, African ginger beer, pancakes, boerewors specials, and a much more. Once again the Fair boasted a wonderfully entertaining program with the new addition of the Ford Frenzy Obstacle Course, a fifteen-obstacle, 5km course on the beautiful PHSG grounds. Those that visited the market were treated to the fabulous second-hand book stall, handcraft
market, dazzling auction, fresh produce market, plant sale, White Elephant stall, a PHSG fashion show, fun fair, tombola, and various other activities and entertainment. Chef Brett Ladds, who was President Nelson Mandela’s personal chef for over a decade, was master of ceremonies at the Spar Battle of the Chefs competition. Chef Ladds inspired the cooking participants from Pretoria High School for Girls and Pretoria Boys High School. Learners, teachers, friends, siblings, Moms and Dads cooked up a storm following a demo and using ingredients from a surprise goody bag.
CURRO COLLEGE HAZELDEAN Curro Kollege se CK’s Got Talent
(t) 0824164957 (e) collegehaz@curro.co.za
Curroraad 2018 van Curro Kollege Hazeldean
Courtney Britz, Nicole Riekert en Yvette Potgieter. VOOR: Lebone Motshwane, Joshua Maartens (Onderhoofseun), NJ Coetzee (Hoofseun), Michelle Nolte (Hoofmeisie), Lesedi Chiloane (Onderhoofmeisie), Kailene Dwarika. MIDDEL: Danika Arendse, Pascale Kruger, Beate Senske, Nicole Kotze, Abongile Yako, Nicole Riekert. AGTER: Lesedi Mosupyoe, Morne Bodenstein, Thando Vokwana, Paige Short, Chase Nel, Phatu Mudau, Lucio Correira.
Caroli Dyer en Louise Dyer.
Page 6
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Brugbouspan Curro Kollege Hazeldean is baie trots op die Brugbouspan wat sesde geëindig het in die streekkompetisie in Gauteng.
HOËRSKOOL GARSFONTEIN (t) 012 998 6096/8200/8210 (e) garsies@garsies.co.za Garsie Akademie 24 Leerlinge het vanjaar aan die NoordGauteng Wetenskap Expo deelgeneem, waarvoor ons 22 projekte ingeskryf het: Ses projekte verower goue medaljes: • Ezmari Vorster (ook verkies om aan die masionale kompetisie deel te neem) • Jan-Willem Verhoef (verower ook prys vir die beste projek in chemie) • Kyla Cronjé • Anja van der Merwe • Carmi Wentzel (verower ook prys vir die beste innovasie en tegnologie projek vir Graad 8–9) • Michelle Labuschagne Tien projekte verower silwer medaljes: • Isak van der Walt (ook verkies om aan die nasionale kompetisie deel te neem) • Aletta Gersbach • Thalene Hanekom • Alexander Kriel • Maryke Louw • Reinhardt Pretorius • Reynard Temmerman en Armand Meiring • Inus du Preez • Dian Janse van Vuuren • Mieke van der Westhuizen en Ingrid Kleinschmidt
Toneelgroep presteer puik by Tienertoneel
Garsie-redenaar presteer Jonathan Rijnen (Graad 10) het op 11 Augustus aan die finaal van die ATKVRedenaarskompetisie vir hoërskoolleerders by die ATKV Goudini Spa deelgeneem. Hy is aangewys as beste taalgebruiker én nasionale wenner van die Graad 10–12 Huistaal Voorbereidafdeling. Dit is die eerste keer in die skool se geskiedenis dat een van ons leerder as nasionale wenner aangewys word. Wat hierdie prestasie nog meer merkwaardig maak, is die feit dat hy nou Jonathan Rijnen eers in Graad 10 is.
Die Garsies-toneelgroep presteer puik tydens die ATKV Tienertoneel Sasolburg-streeksfees. Die groep ontvang tien brons en sewe silwer toekennings. Baie geluk aan Marco Coetzee en Cassidy Lombard vir hul brons en Simoné Cronjé en Steinmann Goosen vir hul silwer vir individuele toneelspel. VOOR: Elize van Zyl, Charlene van Wyk, Chaté van der Merwe. 2DE RY: Mia Küsel, Janine von Brandis, Simoné Cronjé, me. M Cloete. 3DE RY: Jané Coetzee, Mariné Moffat, Ineke Hurter, Cassidy Lombard, Steinmann Goosen, Anjoleen Wepener, Chanel van Aswegen. AGTER: Mnr. C Geldenhuys, Marco Coetzee, Henk du Toit.
Garsie verower SA-kleure Diego Appollis is die enigste speler wat vanuit die Blou Bulle Cravenweekspan verkies is tot die SA Skolespan. Hy speel in Stellenbosch saam met die span waar hul teen internasionale spanne speel.
Vier projekte verower brons medaljes: • Uné van Schoor • Danielle de Beer • Connie Moulder • Kay-Lee Scholtz Ezmari Voster
HOËRSKOOL WATERKLOOF (t) 012 347 0277/8 (e) admin@klofies.co.za Klofie-sangers wys hulle het talent Twee Graad 8-Klofies, Christine Geertsema en Lize-Marie Smit, was bevoorreg om na die landswye finaal van Kids with Talent South Africa deur te dring. Hulle was deel van die top-12 vokaliste in die land vir die ouderdomsgroep 13 tot 14 jaar. Baie geluk aan die uitnemende Klofie-sangers en ware ambassadeurs!
Ons is besonder trots op Nadine de Klerk (Graad 12) wat lid van die SuidAfrikaanse krieketspan was. Dié span was in die halfeindrondte van die elfde Krieket Wêreldbeker vir vroue wat in Junie in Engeland gespeel is. Hou gerus dié skrander krieketspeler dop!
Derde vinnigste in wêreld!
Sangeres derde in kompetisie in Amerika Baie geluk aan MartMari de Necker met die bronsmedalje wat sy by die World Championship of Performing Arts in Amerika verwerf het. Dit is ‘n uitnemende prestasie wat deur baie ure se voobereiding en harde werk voorafgegaan is. Ons is trots op dié Klofie!
Atleet presteer in Kenia
‘n Waardige Protea
Hoërskool Waterkloof is waarlik trots op Adam Mayo wat vanaf 19 tot 23 Julie in die Bahamas aan die Statebond Jeugspele deelgeneem het. Met ’n tyd van 53,04 sekondes het Adam gemaklik tot die finaal in die 400 m-hekkies deurgedring. In die finaal het Adam ’n skitterende wedloop gehardloop. Met ’n goed beplande wedloop teken hy ’n tyd van 52,20 sekondes aan en verower hy die brons medalje. Hy is die enigste SuidAfrikaner wat ’n medalje kon verower. Adam se afrigter is me. Bonnie Joyce. Baie geluk, Adam! Ons hou jou prestasie in die toekoms dop!
Julian Bogner het vanaf 12 tot 16 Julie aan die Wêreld Jeugkampioenskappe in Kenia deelgeneem. Hy het in sy 110 m-hekkies uitdun met ’n tyd van 14,12 sekondes, derde geëindig en maklik tot in die semi-finaal gevorder. Hy kon met sy vinniger tyd van 14,10 in die semi-finaal nie na die finaal deurdring nie. Julian se hekkiesafrigter is mnr. Duan Viljoen. Julian het uitstekend in die verspringfinaal presteer. Sy afstand van 7,40 m het hom, tot voor sy laaste sprong, in die derde plek geplaas. Die atleet van Romenië het egter met sy laaste sprong 7,47 m gespring, en vir Julian met 7 cm gewen. Julian eindig vierde in die wêreld. Sy verspringafrigter is me. Carli Webber. Baie geluk, Julian! Dit is ‘n puik prestasie en iets waarop jy met reg trots kan wees.
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 7
The Ultimate gaming experience with MORE VALUE
8 August - 6 September 2017
Vodafone R216 Wi-Fi Router
10GB Data
+
(5GB Data Price Plan + 5GB Data Night Owl)
R499
PMx36
Valued @ R8999
+ NEW Xbox One S 1TB + Second Controller + Fifa 2017
+ 12 Month’s Xbox Live + Gear of War 4
Visit your nearest store: Vodacom 4U Brooklyn Mall (012) 346 0148 Vodacom 4U Centurion (012) 663 5279 Vodacom 4U Forest Hill (012) 668 1983 Vodacom 4U Kolonnade (012) 548 3037
Vodacom 4U Menlyn Park (012) 348 0075 Vodacom 4U Sunnypark (012) 341 9057 Vodacom 4U Wonderpark (012) 549 7086 Vodacom 4U Woodlands (012) 997 6110
8 August - 6 September 2017
Huawei P8 Lite
199PMx24
R
NXT LVL Smart Plan
Get:
1GB
Anytime Data
+
1GB
Night Owl Data
30 mins 15GB
Network + Anytime Data + Any Anytime over 3 months
Visit your nearest store: Chatz Connect Jakaranda (012) 331 0500 Chatz Connect Mall@Reds (012) 656 0077 Chatz Connect Midstream (010) 493 0957 Chatz Connect Pretoria (012) 326 4611
Chatz Connect Silverton Mall (012) 804 8085 Chatz Connect Silverwater (012) 810 0018 Chatz Connect Zambezi (012) 548 3508 Diamond Cellular Gezina (012) 335 5806