RUSTENBURG & BRITS
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
OKTOBER 2020
www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705
FRESH EGGS NOURISH THE MIND
Rustenburg and Brits...Snappi is coming SKRYFBEHOEFTES
kleur jou wêreld
KUNSBENODIGDHEDE
OPVOEDKUNDIGE
BOEKE & MEER
PNA Rustenburg | 198 Beyers Naude Str, Lifestyle Square | Tel: 014 880 0099 PNA Magalies Brits H/v Hendrik Verwoerd laan en De Boer Str, Magalies Hills Sentrum, Brits. Open einde November!
2020 is a year that you will never forget! Teachers with facemasks and students that have to social distance are just two of the lifestyle changes that most learners have become accustomed to. Being in matric in South Africa is a big deal. It’s therefore important to experience and enjoy it to the fullest. In this edition, we want to give the Class of 2020 something to remember about this exceptional year. We gladly give recognition to the students that the schools have put forward to us. We consider each of you a true champion that handled this difficult year in an exceptional way- even more so when you have practiced and trained so hard to be chosen for and play for your schools’ first teams.
We would like to give every child in every school in this newspaper recognition, because in our eyes you are all champions, however, due to the limited space we have available, this is not possible. This Covid-year will bind the Class of 2020 together like no other. We furthermore need to consider the under 13s in Grade 7 for whom this would have also been a big year.
The Class of 2020 will be remembered as the class that overcame great challenges in order to complete their schooling careers. AWSUM asked some matrics and Grade 7s how they felt about losing this significant sporting year. Read the interviews online at www.awsumnews.co.za
Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za
Lionel Motors Nissan
|
0860 546 635
|
Cnr Martin & Koro Koro Street, Magaliesview, Rustenburg, 0300
Wat sê die Klas van 2020? Dit voel baie onwerklik. Ek het maar begin om op my akademie te fokus. DP Human, Laerskool WA Joubert
Ek is baie hartseer dat ons sport af is en glo ons sou baie goeie resultate getoon het hierdie jaar. AJ Claasen, Laerskool Hartenbos Dit is `n groot teleurstelling vir my, want in my graad 5 jaar kon ek ook aan geen sport deelneem nie weens gesondheids rede. Ek het Achilles tendon probleme gehad wat veroorsaak het dat my voet vir 8 weke in gips was.Dit was dus my persoonlike doelwit om in my graad 7 jaar vir Laerskool Courtrai se eerstespan uittedraf en met baie harde werk en deursettings vermoë het ek die span gehaal, net om weer nie te kon speel nie. Deneel Kruger, Laerskool Courtrai Ek is baie ongelukkig oor die sportjaar wat verlore is. Ek sou hierdie jaar meer as my bes gegee het vir my eerstespan. Ek wou ekstra hard werk en wys wat in my steek. Debbie Horace, Hoërskool Adamantia
Ons het baie uitgesien na die jaar. 2020 was nou dalk nie die beste sportjaar nie, maar moenie dat dit jou onderkry of jou drome vernietig nie. Die Coronavirus is soos baie goeie verdedigers in ‘n hokkiewedstryd, jy moet net verby hulle kan kom en dan is dit net jy en jou eind-doel. Daniel Janse van Rensburg Hoërskool Langenhoven
The
BIGGEST
VARIETY of accredited student accommodation in Potchefstroom
Visit our website
www.nwupukkiverblyf.co.za or download the app
The official channel for private accommodation of the North West University Potchefstroom campus 018 100 0040/1
079 877 1043
info@nwupukkiverblyf.co.za
R 702 600.00
Leons Motors Ford Rustenburg 014 001 0499 Cnr Korokoro & Umlingo Street Offer only valid when financed through Ford Credit an authorised FSP (FSP 31936) & registered Credit Provider (NCRCP72). Offer Valid 31/12/2020 or while stocks last. Specifications may vary. Dealer Fees excluded. T&Cs apply. Visit Ford.co.za for further details. E&OE
LAERSKOOL PROTEAPARK O/13A & B Netbal
Voor: Nina en Sasha. Middel: Anleo, Busi, Nikita, Qwanita en Shania. Agter: Inneke, Milandri, Kiara, Mikayla, Natalie, Naudine en Jannelize.
LAERSKOOL VASTRAP O.13 Netbal
Interhuis Geeswenners Dirigente Atletiek Aflosspan
Eerste ry: Mia Malan, Joné Mulder, Teagen Ferreira, Chrizaan Hurn. Tweede ry: Carmen Ludick, Anja Matchett, Tenise van der Linde. Derde ry: Juané Denron, Juf Susan Saaiman.
Eerste ry: Carli Tinderholm, Kayla Potgieter. Tweede ry: Calvyn Rossouw, Stefan Venter, Leonard van der Westhuizen, Janke Olivier, Anlé Smit, Kaylee Swart. Derde ry: Elardus van Stadus, Marco Pretorius, Casper Pretorius, Heili van den Berg, Elinza Pretorius, Kayla Reyneke, Tenise van der Linde. Vierde ry: Henno Ooshuizen, Wiaan Voster, Jonathan Strydom.
Krieket Christivan Coetzer
Rugby Andreas du Toit
Perdry Laché Ackerman
Boogskiet JC Naude
Hokkie Christopher & Catherine Oelofse
Rapelang Leshomo, Antonel de Villiers, Mirné Young, Gizelle Joubert.
Netbal Cornell Gerber
Gholf Jacques J.v Rensburg
Swem Tanicka van Greunen
Tel: 014 592 7242 Rustenburg – welma@propersonnel.co.za Pretoria – mariska@propersonnel.co.za
kleur jou wêreld
SKRYFBEHOEFTES
KUNSBENODIGDHEDE
OPVOEDKUNDIGE
BOEKE & MEER PNA Rustenburg: 198 Beyers Naude Str, Lifestyle Square, Tel: 014 880 0099
LAERSKOOL RUSTENBURG O.13A Rugby Voor: Fano Theron, Mnr Rudolf J v Rensburg, Damion Terblanche (kaptein voorspelers), Mnr Francois Hornschuh, Juandre Verwey (kaptein agterlyn), Mnr Conrad Vermaak, Jan-Paul Nel. Middel: Dylan Roux, Martin Pieterse, Logan Langeveldt, Jayden Olivier, Reghard Dietrich, Simeon Wallis, Hendre Robinson, Renaldo Prinsloo, Xander du Plooy. Agter: Christian de Abreu, Janco Botes, Evan van Heerden, Dian Smith, Ivano van der Mescht, Henrico van Aswegen, Luan Coetzee, Theuns de Klerk.
O.13A Netbal Voor: Mev Annelize van Wyk (afrigter), Deonél Kemp, Annu v Wezel, Avanna vd Merwe en Mari-Ulize Graham. Agter: Carli van Niekerk, Danelle Malan, Mianke vd Merwe, Chloe Erasmus en Dulce Azevedo.
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
HOËRSKOOL RUSTENBURG O.19A Rugby Voor: Francois Pretorius, Cornel Smith, Wiehan Kruger, Bryan du Plessis, Stephan van Graan, JJ Bosch, Celvin de Lange, Michael Pieterse, Jandre Wilken, Refentse Moabi. Agter: Diaan Venter, JP Botha (Kaptein), Diaan Mckay, Christiaan Pauley, Diederick Rocher, Estiaan van Tonder, Fanu Hough, Llewellyn van Niekerk, Jaydon Fritz, Demarco Dos Santos, Ruan Labuschagne, Collin de Lange, Frans van Schalkwyk.
O.19A Netbal Veronique van Staden, Suné Botha, Leilah Britz, Ané Engelbrecht, Clarissa Botes, N. Bester, Chané Nel, Jessica van der Westhuizen, Linca de Beer, Dané Janse van Rensburg, Isabel Thiart.
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
HOËRSKOOL RUSTENBURG O.19A Seunshokkie Voor: Armand von Wielligh, Justin van Rooyen, Tiaan van Tonder, Lourens Bester, Nathan Esterhuizen, Werner Eckard. Agter: Brandon Lodewyk, Duncan Johan Sutherland, FJ Grové, Hanro Swanepoel, Mnr. Colin Mendoza, Lando Kruger (K), Jaco Kruger, Nicklis van Onselen, GF Oberholzer, Tian Gorrie, Daniël Francois Trytsman. Afwesig: Marcel van Nieuwenhuizen.
O.19A Dogtershokkie Voor: Alyssa Prinsloo, Chanel De Gouveia Farinha, Melissa van Emmenes, Danelle Louw, Arene Botha, Danélle van Niekerk. Agter: Shevern Weiss, Larochelle Kotze, Chané van Heerden, Nolene Pretorius (k), Daniëlle Smith (a), Nicole Erwee, Leani Bester, Rialet Visser, Teagan Stoltz (o/k), Kaylin Jacobs.
HOĂ‹RSKOOL ZEERUST 100
Eerstespan Rugby Voor: R. Fourie, A. Schutte, J.P. Scheepers, T. Mans, H. Pretorius, O. Malope. Middel: J. Dala, Mej. E. Botha (Spanbestuurder), T. Menwe, E. Molebatsi, S. Williams, P. Tshelane, P. Makinita, G. Makgoba, A. van Wyk, E. Oosthuizen, C. Brunido, T. Nkga, A. Schutte (Tegnies) T. Snyman, D. Williams, Mnr. A. Swart (Afrigter). Agter: M. Malete, A. Smit, I. Horn, Mnr. P. Kruger (Afrigter).
Eerstespan Netbal Eerste ry: B. Modibetsane, K. Montingwe, O. Modisakeng, K. Semele, T. Groenewald, K. Motingwe, K. Selebalo. Tweede ry: P. Konopi, K. Letlole, A. Letsoko, R. Maetla. Sponsor: BULK FUEL SERVICES.
There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without being charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.
getsnappi.com
STRAIGHT
O U T TA
Download previous
SCHOOL
Where to from here? Consider your options for after school. View our matric guide of institutions in SA on www.awsumnews.co.za
on www.awsumnews.co.za
BERGSIG AKADEMIE / ACADEMY Hoofleiers - VSR Dagbestuur 2020-2021
Matthew v Rooyen (Chairperson), Renier Jacobs (O/V Sport), Vian Scholtz (O/V kultuur), Dimitrios Angius (V/C Social). Marli Harmse (Voorsitter), Karla Sparks (O/V Sport), Rynique Lessing (O/V Kultuur), Catherine Woods (V/C Social).
MERIDIAN RUSTENBURG Netball
U.13 Soccer
High School Prefects 2020
U.16 Soccer
Pay your first instalment in 2021! Buy a new vehicle by Auto Baltic Rustenburg and only pay your first installment in 2021. Call us today on 014 001 1550.
Terms and Conditions Apply*
Parkdale Byways Properties (Pty) Ltd. T/A
BP Midas Cnr 1st Ave & R104, Waterfall East
RUSTENBURG
Tell: 014 940 1457 | Cell: 072 175 6626 E-mail: accounts@bpmidas.co.za
DIE HOËRSKOOL WAGPOS O.19A Rugby
O.19A Seunshokkie
Afrigter: André Smit & Quintin Gutmann. Andrico Coetzee, Casper Burger, Chris Malan, Danny Mitchell, Devan Venzke, Francois Pretorius, Gert Kapp, Heinrich Theunissen (Onderkaptein), Henko Cronje, Ignu Wessels, Ivan Koekemoer, Jannes Booysen, Johan Collyer, Johnré Bester, Keagan Corbett, Morné Engelbrecht (Kaptein), Oscar Botha, Ruben Bosman, Tiaan van Heerden, Trevor Pavier, Walt Lourens, Werner Scheepers, Zanru Coetzee.
Afrigter: Maryke Nefdt. Carl bonzaaier, Christian Swanepoel, David Viljoen, Divan Viljoen, Dylan O’Neil, Francois Bosman, Gerus Cloete, Jaco Nortje (Onderkaptein), Janco du Preez, Jaundré du Preez, Leonard Haraba, Pieter Myburgh (Kaptein), Righard le Roux, Stephen Chambers, Zandré Gower.
O.19A Netbal
O.19A Dogtershokkie
Afrigters: Alet Goosen & Alta du Preez. Andriska Pretorius, Judy Albasini, Leonie vd Merwe (Kaptein), Lilaine van Rooyen, Mario Leze Breet, Milé Esterhuizen, Roné Rudolph (Onderkaptein), Tiffany-Ann Botha.
Afrigter: Elrieke Bronkhorst. Alischa Mayer, Anri Burger, Christine Vermeulen, Danté Broodryk, Emma De Haas, Fioné Grabie, Jana Koekemoer, Jacquilene Meyer, Lesego Mtembu, Lize-Mari Louw, Marozé vd Berg, Nikki Lombard (Kaptein), Salomy Jacobs, Vicky Swanepoel, Zoë Huyser (Onderkaptein).
kleur jou wêreld
SKRYFBEHOEFTES
KUNSBENODIGDHEDE
OPVOEDKUNDIGE
BOEKE & MEER PNA Magalies Brits: h/v Hendrik Verwoerd laan en De Boer Str, Magalies Hills Sentrum, Brits
LAERSKOOL BRITS Leiers 2020
60 Geloofsgesprekke tydens die grendeltydperk in boekformaat Ons almal is aangeraak deur Covid-19, oud of jonk en `n warboel emosies is ervaar. Hierdie boek is ideaal vir skoliere, onderwysers, ma’s en pa’s.
Gebruik die kode AWSUM en kry R30 afslag
KOOP NOU AANLYN TEEN R150 60 Geloofsgesprekke tydens Covid-19 inperking Gaan na www.jyismyne.com
Dr Kobus van der Walt, afgetrede predikant het tydens die grendeltydperk verskeie geloofsgesprekke aangespreek en dit is nou beskikbaar in boekformaat. Die boek bestaan uit 60 gesprekke wat handel oor verskillende temas wat veral tydens die grendeltyd na vore gekom het. Die leser sal die temas herken as ooreenstemmend met emosionele en geestelike ervarings wat met verskillende stadiums van die grendeltyd gepaardgaan.
`n Troos vir elkeen van ons in hierdie uitdagende tyd van tuisbly, veral vir jou wat alleen moet sterkstaan. Daar is mense onder ons wat regtig swaarkry - met of sonder inperking se ontwrigting. Die gesprekke draai gereeld na sulke mense, hetsy dit swaarkry weens eensaamheid, siekte, finansiële redes of wat dit ookal is”.
Jy is Myne kan gebruik word vir persoonlike geloofsverryking, vir pastorale begeleiding, as inleiding vir ‘n gesprek met kleingroepVerskeie menslike emosies soos onrus, twy- en Bybelstudiebyeenkomste en vir ‘n huisfel, onbegrip, kleingeloof, moedeloosheid, besoekgesprek, ook vir ouderlinge – veral bekommernis, ens. word onder die loep nou waar die saamkom van lidmate nie geneem. Met groot begrip en sensitiwiteit so maklik is nie. Die boek is ook `n ideale word elkeen van hierdie emosies as mens- geskenk. like verskynsels erken. Koop die boek gerus teen R150 aanlyn by www.jyismyne.com of stuur `n epos na Annamie Odendaal, boekresensent skryf die volgende: “Dié dagstukke praat met jyismyne@tiemedia.co.za om een te beselkeen midde-in hierdie vreemde onseker- tel. Gebruik die kode AWSUM en kry R30 heid en wys rustig waar die ware en vaste afslag. sekerheid lê - om te lewe in die arms en hart van God.
HOËRSKOOL HARTBEESPOORT HIGH SCHOOL Diensraad 2020/2021
Voor: Dewald Potgieter (Onderhoofseun sport), Mmberengi Mavula (Deputy Head boy Service). Agter: Me Lize van Heerden (Diensraadvoog), Chanté Mostert (Onderhoof dogter sport), Marko Willemse (Onderhoofseun kultuur), Eloise Shelly (Hoofdogter), Stefan van der Colff (Hoofseun), Elli Kruger (Onderhoof dogter Kultuur), Vanja Blignaut (Onderhoof dogter Diens), Mnr. Rudi van Staden (Diensraadvoog).
LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za Cell: 082 829 5380
info@steelrefleccons.co.za Shop 46, Ifafi Business Park, Hartbeespoort
Security Gates / Doors /Bars / Fencing Decoraave Braai's / Fire Places / Furniture Vehicle Tow Bars / Bull Bars / Frames
& Everything Else You'd Expect From
Master Steel Arrsans
JAGUAR F-PACE SVR
WHATEVER MAKES YOU FEEL GOOD, GO FOR IT. When it comes to passion, there’s no need to think too much. You know what makes your heart beat faster and, regardless of what it is, how good that feels. So, whatever makes you feel good, go for it. And if it’s our high-performance F-PACE SVR, go for it now. Jaguar Rustenburg Cnr Korokoro & Umlingo, Waterfall East, Rustenburg, 0299 014 001 1552 rustenburg.jaguar.co.za
DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA
LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN O.13A Rugby
O.13A Netbal
Eerste ry: Armand Botha, Emiel Loots, Gert Etsebeth, Gustav Wichmann, Janco Joubert. Tweede ry: Josh Robbertson, Juandre Botha, P.C Botha, Petri Denysschen. Derde ry: Ruben Barnard, Bulldogs 2020, Tiaart Labuschagne.
Voor: Tayla Borges. Middel: Kristi Koekemoer, Caellan Schindehutte. Agter: Me. Erika de Beer, Milla Enthoven, Runé van Staden, Mikayla Swanepoel, Linique Rowles, Minante Jonker, Me Yolandi van Zyl. Afwesig: Alita du Plessis.
There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without being charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.
getsnappi.com NEW LAND ROVER DEFENDER
WORKING REMOTELY BOOK YOUR TEST DRIVE TODAY The new Land Rover Defender doesn’t just have the strength, it has the intelligence. Inside that muscular body is an incredible brain. With technology built around a smartphone-like interface, it’s completely intuitive. Always on, ready for work immediately. And the all-new infotainment system, Pivi Pro, provides a seamless, streamlined experience. This is 21st century technology for 21st century adventurers. Defender. An icon in a category of one. Land Rover Rustenburg Cnr Korokoro & Umlingo, Waterfall East, Rustenburg, 0299 014 001 1552 rustenburg.landrover.co.za