Southern Cape Oct Primary

Page 1

OCTOBER 2013

SOUTHERN CAPE

LAERSKOOL

GRATIS

Unit 51 Ivory Street Tamsul Industria George Tel: +27 (0)44 805 4000 Fax: +27 (0)44 878 2590

House

Call Paul at 083 304 4723 or email paul@dafco.co.za

Wtitih titi tititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititi

Tel: 021 872 3880 2 Around the

DAMP PROOFING & PAINTING SPECIALISTS

4 Wellness / Beauty

awsum@tiemedia.co.za 6 AWSUM Kombuis

www.awsum.co.za 7 Financial

8 Schools

Spiderman of Superman? Watter tipe persoonlikheid is jy? Einde Oktober is Halloween en dit beteken dat baie van ons, ons gunsteling superhero uitrusting aantrek, maar wat beteken jou keuse in jou gunsteling superhero regtig? Superman: jy is tien een die oudste broer of suster en presteerder, so jy is daaraan gewoond om `n voorbeeld te stel en die druk te hanteer wat daarmee saam kom. “You’re ready to save the day”. Jy hou van lojale mense en sien altyd die beste raak in alles, behalwe mense wat van Batman hou.

Aquaman: Jou gunsteling plek om te wees is in die water, weg van mense en ver weg van jou spanmaats.

Batman: Jy hou in die geheim daarvan as Superman seerkry. Jy is `n realis wat daartoe kan neig om partykeer negatief te raak. Jy het al die ergste gesien en dit maak dat jy die lewe van vooraf weer waardeer.

Iron man: Jy is baie gewild en hou daarvan as al die superheroes pret saam het en vertrou jou instink. Jy hou van duur goed en geskenke.

Wonder Woman: Sy beteken eintlik niks vir jou en dit is hoekom jy besluit het op `n vrou uit die Amazone. Soos die Superman aanhangers, sien jy ook die beste raak in alles, maar jy weet mense kan verkeerd wees ook. Green Lantern: Jy het `n groen broek, dis al rede hoekom jy van die Green Lantern sal hou

Captain America: jy is patrioties, dus lojaal teenoor jou land en staan op vir wat jy glo, asook slim, lojaal en dapper.

Spider man: Spiderman is die “underdrog” van al die superheroes. Jy is sensitief, verantwoordelik, altyd betyds en wil altyd die regte ding doen. The Hulk: Jy word vasgevang in emosies en dit kan soms lei tot `n uitbarsting en het daarom het jy spasie nodig.

NUUS

FREE

NEWS

PRIMARY SCHOOL

Fax: 086 574 4798 15 Motoring

16 Schools


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.