SOUTHERN CAPE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
NEWS AUGUST 2017
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
Bridal Fair
See inside for more
FOR THE FOODIES ENJOY LEMON SEASON
Vind alles uit oor die
FASHION
AWSUM APP vir Skole
MIDWINTER MADNESS!
ENTERTAINMENT ALL THE LATEST MOVIES
RUGBY RANKINGS
LATEST SCHOOLS RANKINGS
Wen Chris se nuwe CD
jy en ek en ek en jy
Chris Chameleon
trap glad nie suutjies nie
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store
Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App
Kliek op Food
AWSUM Celebrity Interview Slegs met sy kitaar en asemrowende, ongewone stemwerk, neem Chris Chameleon luisteraars op ‘n reis, na plekke van musikale betowering en verwondering. AWSUM News het bietjie met hom gesels oor sy musiek en ander dinge wat hom na aan die hart lê. V Jy het vroeër vanjaar die langverwagte album jy en ek en ek en jy uitgereik, waarop jy al die musiek self gekomponeer het. Wat was die inspirasie vir hierdie album? Wat was anders in jou proses met die skep van die album? A Die tema van liefde het my nog altyd interesseer. Ek hou van die tydloosheid daarvan. As ‘n mens 20 jaar gelede oor ‘n faksmasjien geskryf het dan sou mense dalk kon dink ‘hmmm … kyk nou net hoe byderwets!’ Maar baie van vandag se luisteraars sal nie eens weet waaroor dit gaan nie. Die liefde, daarenteen, is tydloos, en dinge wat 3 000 jaar gelede daaroor gesê is kan vandag nog net so waar wees. Waar ek in my vorige albums oor die liefde geskryf het, was dit oor ‘n ervaring hier met iemand, of ‘n ervaring daar met ‘n ander. In jy en ek en ek en jy gaan al die liedjies oor slegs een persoon: my beminde, wie ek in 2011 ontmoet het. In hierdie opsig is die album uniek in my stal omdat dit alles deur ‘n enkele persoon geïnspireer is. Die proses was ongewoon, omdat ek die tekste binne ‘n week of so as vrye verse geskryf het, in 2012, net om uiting te gee aan my gevoel in die tyd (‘n gevoel wat ek moet bieg tot vandag toe nog net so begeesterd brand!). Omdat dit vrye verse is – byna prosa – is die toonsetting daarvan nie altyd logies nie. Dit was eers verlede jaar dat ek gewonder het of ek dit nie dalk moet toonset nie. Toe ek eers begin het, was die proses baie lekker, en ek het voortgedonder met die projek. Mens sal met die luister daarvan agterkom hoe gereeld ek met frasering gewoeker het om die tekste in ‘n ligte liedvorm te vorm. V Jy en Daniella Deysel, die digter saam met wie jy in Junie 2014 die album Posduif opgeneem het, maak ‘n pragtige paartjie. Wat is julle verhaal?
V Wat doen jy graag in jou vrye tyd (wanneer jy nie tuinmaak nie)?
A Ons het mekaar in 2011 ontmoet en dit was liefde met die eerste oogopslag. Ons is tot vandag toe nog so erg smoorverlief dat ons wanneer ons by ander mense is, dit ter wille van stigtelikheid moet beteuel.
A Ek wandel in die natuur, doen navorsing (oor enigiets – alles interesseer my), geniet die geselskap van my geliefdes en, glo dit as jy wil, musiekmaak.
V Wat inspireer jou kreatief en persoonlik? Wie is ‘jou mense’? A Ek weet nie of iets spesifiek my inspireer nie. Inspirasie werk nie vir my so nie – dis nie ‘n fonteintjie waarby jy kan gaan tap nie (anders het ek my tent sommer daar gaan opslaan!). Inspirasie is vir my iets wat my op die vreemdste tye toetakel, en dan moet ‘n mens die meeste daarvan maak wat jy kan. My soort mense is enigiemand met integriteit, waarvan ‘n mooi hart in die oë sigbaar is, en wat nie poer-poer in die regterbaan nie! V Die meeste van die musiek op jy en ek en ek en jy is liefdesgedigte. Jy is ook bekend vir jou toonsettings van ikoniese Afrikaanse digter Ingrid Jonker se gedigte. Wat is jou ‘verhouding’ met die enigma van Ingrid? A Ek het, soos meeste van my Afrikaanse tydgenote, kennis gemaak met jonker se werk op skool. ‘n gedig hier en daar, een oor in, ander oor uit. Maar in 2003 het ek ‘n baie treffende dokumentêr oor haar lewe gesien terwyl ek in Nederland op toer was. Ek was ineens aangegryp deur die intensiteit en eerlikheid van haar werk. Dit was eers twee jaar daarna dat 7de Laan my gevra het om ‘n gedig – enige gedig – van enige Afrikaanse digter van my keuse te toonset vir een van hulle programme. Die enkele lied het twee geword, en kort daarna ‘n hele album, wat toe my eerste Afrikaanse vrystelling geword het. Haar werk is ook buitengewoon musikaal, wat vir ‘n musikant ‘n onweerstaanbare bekoring inhou. V Jy is ‘n groot voorstander en praktiseerder van self tuin maak en jou eie groente kweek. Waarmee is jy op die oomblik besig? Wat is jou grootste tuinplesier? A My kappertjies, wortels, broccoli, kool, Brusselse spruitjies en beet begin nou kop uitsteek, so my hooftuinfunksie is tans om te bid vir ‘n goeie reënseisoen.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter
Distribution
Coordinator Zinta Koekemoer Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646.
AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:
Primary Schools: Outeniqua, Park, Hartenbos, George Voorbereiding, George-Suid, Van Reede, Wesbank, Blanco, Volschenk. High Schools: Punt, Glenwood House, Langenhoven Gimnasium, PW Botha Kollege, Curro Mossel Bay, York, Outeniqua, Oudtshoorn, Langenhoven.
AWSUM NEWS AUGUST 2017
021 872 3880 www.awsum.co.za
V Hoekom Chameleon? A Ons almal pas maar aan by ons omgewing. Jy is nie dieselfde mens voor jou beminde as voor jou baas, as voor jou kollegas en as voor jou personeel nie. Dis nie skynheilig nie – dis eerder die onmiddelike omgewing wat verskillende aspekte van ons uitlig. En in daardie opsig is ons soos verkleurmannetjies: die omgewing bepaal ons skakering. Ek identifiseer al sedert 1988 met hierdie eienskap en het besluit om dit myself toe te eien. V Wat was jou reis na dié van ‘n professionele musiekkunstenaar toe? Was jy van kleins af ‘n musikant? A Ek was nog altyd musikaal, maar het eers in matriek ‘n instrument (kitaar) begin speel, wat toe die vaslegging van my eie toonsettings moontlik gemaak het. Ek is nie seker hoe goed ek met musiek is nie, maar as jy weet hoe vrot ek in so baie ander dinge is, sal jy hoop ek bly maar by musiek. V Wat is jou boodskap vir ons leerders oor die lewe, die liefde, en hoe om sukses te bereik? A Sukses is net twee dinge: liefde en geluk. ‘n Hele rits ander dinge word onder die vaandel van sukses verkoop, maar dis bogpraatjies. As jy jou idee van sukses aan geld, roem, erkenning gaan koppel, stel jy jouself op vir geweldige teleurstelling, want selfs die helderste sterre hou op skyn. Ek het al met van die mense wat die hoogte sport in die vermaaklikheidswese bereik het, gepraat en gewerk en by die wat ten tyde van ons kontak daar verkeer het, het ek ‘n leegte gemerk, en by die wat al die hoogste sport bereik het en al begin taan het, het ek kommer en soms selfs bitterheid gemerk. Niemand gaan ooit vir altyd die kat se snor bly nie. Dis lekker terwyl dit hou, maar ek sou aanraai dat dit jou nie definieer nie. Dis diere en kinders, eerder as konings, wat vir jou die beste aanduiding van jou waarde sal gee.
WEN WEN WEN!!!
Wen Chris Chameleon se nuwe CD, jy en ek en ek en jy. Stuur ‘n epos na info@tiemedia.co.za met CHRIS as titel.
WENNERS KARLIEN VAN JAARSVELD Sing vir Liefde Alison Smith & Stiaan Pretorius is die wenners van Karlien se CD. Baie geluk!!
Let’s Cook! This is my favourite time of the year: the lemons on my trees are turning bright yellow and I just love getting my hands onto them.
Lemon Pickles INGREDIENTS • 10 very ripe unwaxed lemons • 3 tsp salt • ½ tsp ground turmeric • ¼ tsp ground fennel seed • 2 ½ tsp chilli powder • ½ tsp ground cumin • 1 ½ cups caster sugar METHOD • Place the lemons into a large saucepan with 4 cups of water and boil gently till the skins are just soft, remove from the saucepan with a slotted spoon and let them cool. • Cut the lemons into quarters over a large boil so that you can catch any juices escaping from them. • Place the lemons into the bowl with the juices and scatter over the salt, turmeric, ground fennel, chilli powder and ground cumin, give it a stir to coat the lemons, leave them to macerate for 12 minutes. • Stir in the caster sugar and stir till the sugar dissolves. • Spoon into well sterilized jars with tight fitting lids, store in the fridge and use within three months. • You can start using the pickle after three days.
by Jenny Morris @jennymorrischef
When life gives you
– just cook up a storm! I can’t remember when last I took a day off to do whatever I wanted to do, a day where I never looked at an email or answered my phone ... haaaaaaaaaaaaaa well that will never happen, but I did take a half day off to do just that. I signed up for a magazine readers’ day of pure spoiling and pampering in Franschhoek. After a delicious lunch, my pampering began with a full body massage, facial, pedicure and an Indian head massage. You can’t believe how hungry a girl feels after all that pampering. Now we all know that Franschhoek has a lot to offer on the food front and I have had many delicious meals there, but never have I had a curry there. Imagine my surprise when I bumped into an old chef friend at a lovely Indian restaurant in the village. When she discovered I was in the restaurant, she did what we chefs do for each other: take the agony out of deciding what to eat from a menu so enticing we can’t choose, she did the ordering for us. One of the condiments that I really enjoyed with my poppadums was the lemon pickles, and here is my twist on them. This is the perfect time to make them, as lemons are in season, so make a few jars and give them to your friends as gifts.
IN TUINROETE
9
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 3
BEST BUY
The cutest double cross-body pouch ever, R349, Cotton On. In fact it’s two bags --- one for your phone and one for your dosh and lippie. Sorted!
AND HAND WARMERS! WHO KNEW? Get a load of these awesome little hand warmers, R49.99 each from Mr Price Home. Just pop them into the micro for a few seconds and then hold them in your palms to keep your fingers toasty.
I’M LOVING… ... Ko Ko’s furry slip ‘n slides. Khloe Kardashian never lets a single fad pass her by without hitting on it and making it her own brand of wannabe style we all love to follow. This odd footwear sensation has simply taken over hard-core fashion circles to be worn all year round, with fleecy socks in winter, nogal! So get set to shuffle along in these fluffy slides, R199 from Cotton On. They feel good and are super comfy but look funny like in LOL!
Khloe Kardashian rocks the hot new version of pool slip-slops --- fun and fabulous hairy slides!
Oops ! If you nick, cut or scrape yourself, don’t worry, be happy. Just get plastered with Elastoplast Limited Edition Coloured Plasters, R24.99 per pack. They are the new and sassy way to cover and protect cuts. So don’t hide it, accessorise it!
MADNESS!
JUST CHECKING Black and white gingham checks are the way to go when you’re waiting for winter to wind down. They’re the new must-have graphic print and work well for guys as well as girls. Wear them under your puffa coats now and when it gets warmer you’re ready to chill out in the next big fashion find. Double wardrobe whammy!
2.
1.
Net tunics, tops and overskirts are big news and the whole concept is the contrast between the solid clothes underneath offset by the sheer toppings. It’s edgy and an easy way to update your look in an instant. Here are three ways to wear a net tunic: 1. Night shift --- swingy jacket, white jeans and heels. 2. Street smart --- bold T-shirt, jeans and sneakers. 3. Punk princess --- cropped top, mini skirt and Doc Martins. Black ruffled tunic with cropped front and swingy back, R199.99, The Fix.
1.
@ PEPE SAYS
Guys and their BBPs (best backpacks) are inseperable. Backpacks are big business and never more so than now when they are not just for weekends away or gym gear. Backpacks are the top accessory for guys for everyday wear and have become the man bag of note. So that means you gotta have more than one. Colour-blocked backpack with fake suede panel, R139.95, and navy polka-dotted backpack, R119.99, both Mr Price.
Long-sleeved ruffled blouse, R149.99, Mr Price.
3.
2.
T-shirt dress with net tunic attached, R219.99, The Fix.
Peachy net frilled top, R279, H & M.
SNEAK ATTACK
You can never have enough sneakers --- like jeans, they are the be-all and end-all of everyday fashion. So what’s new? Nothing and everything. Just saying.
GOT YOUR BACK
3.
Off-the-shoulder top with bowtied sleeves, R89.99, Mr Price.
Guy’s shirt with contrast cuff lining, R159.99, Mr Price.
NET PROFITS
Hunky Zayn Malik is always headed in the right direction with his flash style and his fave man-up accessory, a trendy backpack.
WHAT’S NEXT? FASHIONISTA PLASTERS, OF COURSE.
Chilling out in a checked shirt and jeans is one of Reece Witherspoon’s all-time fave downtime looks.
MIDWINTER
FASHION
So you’ve got icicles on your nose, so what! Although it’s freezing out there, you can turn the heat up with these fun finds. Pepe Sofianos hunts down the best midwinter must-haves.
Sneakers, takkies, whatever... they are all you need to give absolutely any look street cred points. The latest rage is slip-on or backless sneakers for girls and classic original sneaker shapes for guys.
1.
Black classic sneakers, Vans, from R699.99, Street Fever.
2.
Grey backless sneakers, R349, Cotton On.
Hey girlfriends, how about these bits ‘n bobs to jazz up your super sneakers?
Satin laces, R79 and sneaker charms to thread onto your regular laces, R 79, all Cotton On.
* All prices are correct at time of going to print. Merchandise from selected stores. Stocks may be limited.
LAERSKOOL BLANCO (t) 044 870 7380 (e) reception@fairmont.co.za Danika Nel Baie geluk aan Danika Nel wat Suid-Afrika Skaak verteenwoordig het in Indië. Laerskool Blanco is baie trots op jou!
Steakbraai saam met CJ Stander
Atletiek Laerskool Blanco se preprimêre leerders het vir die res van George hul atletiektalente gewys by die jaarlikse atletiek by Laerskool Voorbereiding.
Laerskool Blanco het die voorreg gehad om ‘n steakbraai saam met voormalige skolier CJ Stander te hê. CJ het skoolgegaan by Laerskool Blanco en Hoërskool Oakdale. Hy speel tans vir Munster en Ierland rugby. Hy het ook die Britse en Ierse Leeus verteenwoordig teen die All Blacks. Mnr. Gerhard Ackerman (hoof) en CJ met die trui wat hy vir die skool borg.
Mnr. Peet Terblanche vertel die snaakse stories van CJ se laerskooldae.
GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL (t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com Preprimêre Atletiekdag by Voorbereidingskool George Vyf preprimêre skole het Saterdag, 19 Augustus aan ’n atletiekdag by Voorbereidingskool deelgeneem. Voorbereidingskool, Klouterwoud, Laerskool George-Suid, George Preprimêr en Laerskool Blanco se outjies het die prettige dag meegemaak.
“Reguit vorentoe, nè!” maan Wilanke Higgs seker wat van haar verwag word.
“Hocus pocus, time to focus.” Iva O’Kennedy took her participation in the running event very seriously.
“Op julle merke ... gereed ...” Só ’n mooi glimlag laat Ariesa Hendrikz se senuweeborrels bedaar.
LAERSKOOL VOLSCHENK Sportnaweek Op 28 en 29 Julie het Laerskool Volschenk weer eens ‘n merkwaardige sportnaweek aangebied. 23 Skole van regoor die Wes- en Oos-Kaap, asook ‘n skool sover as Limpopo, het hul rugby- en netbaltalente op die sportvelde kom uitleef. Uitstekende spel is deur 1 450 laerskoolleerders ten toon gestel terwyl toeskouers die gasvryheid van Vollieland kon ervaar. Baie dankie aan elkeen wat bygedra het om van hierdie naweek ‘n reuse sukses te maak.
WOW-uitblinkers
Ons skool se trots! Voorbereidingskool George is trots op hulle skaakspan wat nie net die 0/9-afdeling van die Topskoleskaak in George gewen het nie, maar ook tydens die Eden Topskole as wenners uit die stryd getree het.
Jac du Plessis, Daniel du Plessis, Enrico Michaels, Quintus Lutsch, Schalk Barnard, Cassidy Harker, Linda Jordaan (afrigter en spanbestuurder).
Sjoe, maar hierdie outjies kan spel! Hierdie drie leerders van Voorbereidingskool George het uitstekend in die WOW-spelfees (George-uitdunne) gevaar en is deur na die streeksuitdunne.
Amika Raubenheimer (Graad 3: 2de plek), Sinead Mollentze (Graad 3: 1ste plek) en Anouk Coller (Graad 2: 2de plek).
(t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za
Toppresteerders in tweede kwartaal Laerskool Volschenk is baie trots op hierdie Vollies wat aan die einde van die tweede kwartaal die eerste plek in hul onderskeie grade beklee.
Musiekaand Laerskool Volschenk se Musiekakademie het op 16 Augustus ‘n musiekaand in die skoolsaal aangebied waartydens 35 musiekleerders die gehoor bekoor het met hul pragtige musiek.
Margerinus Odendaal, Niël Visser en Amy Silva.
Willem Coetzee (Graad 1), Sadie Olivier (Graad 2), Jodie Erasmus (Graad 3), Jean-Mari Janse van Rensburg (Graad 4), Lisa Louw (Graad 5), Irmari Oosthuizen (Graad 6), Sarise Oosthuizen (Graad 7). Marlo en Leonel Scholtz.
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 5
LAERSKOOL OUTENIQUA Creative writing competition Kayla Wolmarans (Grade 6) has entered a creative writing competition, an initiative of the WCED. Her story was chosen as one of the top three in die province. Outeniqua Primary is very proud of Kayla and very excited about the fact that her story will be published in a book, along with other winning stories.
(t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com
Skaak Die 0.13-skaakspan van Laerskool Outeniqua het deurgedring om aan die Wes-Kaap Topskole Toernooi in Worcester deel te neem.
LAERSKOOL HARTENBOS Wiskundekampioen Jevan Swart (Graad 6) het aan die 11de Nasionale Kampioenskappe as deel van die A+ Studente Wes Kaap-wiskundetoernooi in Sandton deelgeneem. Meer as 600 kinders het aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem. Jevan het Hartenbos Laerskool en die Wes-Kaap se naam baie hoog gehou met sy 1ste plek!
Wiskunde- en Wetenskap-in-Aksie McKaya Kroon, Eben von Below en Talha Bukhari het deelgeneem aan Wiskunde-in-Aksie (Eben) en Wetenskap-in-Aksie (McKaya en Talha). Hulle is uitgenooi na ‘n pretdag by die Universiteit van Stellenbosch as deel van die top 30 presteerders in die streek.
WKOD Visuele Kunsuitstalling Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat tydens die WKOD se eerste Visuele Kunsuitstalling medaljes ontvang het: Allana Jacobs (goud Graad 7–12), Stephanie Kolbé (goud Graad 1–6), Ayabonga Zangashe (silwer Graad 7–12) Beate Graupe (silwer Graad 1–6) en Dylan Carelse (goud Graad 7–12). Die drie leerders wat goud ontvang het se werk is na Kaapstad waar dit in September by die Iziko National Gallery uitgestal gaan word.
(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
SWD-rugbyproewe
Astro Quiz
Stiaan Venter en Johan Prinsloo is deur na die finale rondte van die SWD-proewe vir 0.12 Rugby. Jorik Meyer en Loudré Pretorius is deur na die finale rondte van die SWD-proewe vir 0.13 Rugby 7’s. Baie geluk!
Celeste Johnson, Adine du Toit, Xanthé Steyn en Charné Fivaz het aan die Astro Quiz in Kaapstad deelgeneem.
Stiaan Venter en Johan Prinsloo.
Jorik Meyer en Loudré Pretorius.
Celeste Johnson, Adine du Toit en Xanthé Steyn.
LAERSKOOL GEORGE-SUID (t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za Gholf LGS se gholfspan het vanaf 2 tot 4 Augustus aan die Ernie Els SA Laerskoletoernooi deelgeneem in Johannesburg. Ons span het ‘n algehele derde plek behaal. Ons is baie trots op die volgende seuns wat LGS verteenwoordig het: Franco Gericke, Michael Nortje, Jacques Vermaak en Nathan Jacobs.
Ean Eygelaar (afrigter), Nathan Jacobs, Jacques Vermaak, Michael Nortje, Franco Gericke en David Young (organiseerder).
Page 6
AWSUM NEWS AUGUST 2017
LGS WOW-spellers Tydens die ATKV se WOW-spelkompetisie op Dinsdag, 15 Augustus is ons trots op die leerders wat deelgeneem het en wat deurgedring het na die Distrikskompetisie wat plaasvind op 2 September.
VOOR: Jessica Bruyns (1ste, Graad 2), Anneke Erasmus (3de, Graad 1) en Marita Hannekom (3de, Graad 3). AGTER: Jaco Jacobs (2de, Graad 6) en Mariesa du Plessis (3de, Graad 7). AFWESIG: Klara van Niekerk (3de, Graad 2).
LAERSKOOL PARK Senior Gimnastiek Tydens die Edenproewe van trampolien het die volgende leerders puik presteer. Die leerders is gekies vir die Edenspan wat aan die Wes-Kaap Kampioenskappe vanaf 19 tot 20 Augustus in Eversdal, Kaapstad gaan deelneem. • Nikolas Weston: Double-Mini Trampolien (Vlak 4) 3de | Euro-trampolien (Vlak 4) 2de • Adriaan du Plessis: Double-Mini Trampolien (Vlak 4) 2de | Euro-trampolien (Vlak 4) 1ste • John-Daniël Minnie: Double-Mini Trampolien (Vlak 7) 1ste | Euro-trampolien (Vlak 6) 1ste
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
Boekuitstalling Parkies was baie opgewonde tydens LAPA-uitgewers se boekuitstalling. Nou gaan daar lekker gelees word met baie lees- sertifikate wat wag!
Astro-Quiz Baie sterkte aan hierdie vier slimkoppe wat op 24 Augustus vertrek na die Wes-Kaap kampioenskappe. Dit is die derde agtereenvolgende jaar wat ‘n Park-span deurdring na hierdie rondte.
Albert en BJ lyk maar skrikkerig met die boek Spookstories in hul hand!
John-Daniël Minnie het ook ‘n eerste plek in Gimnastiek (Vlak 4) behaal, en is gekies om aan die Wes-Kaap kampioenskappe in Kuilsrivier vanaf 26 tot 27 Augustus te gaan deelneem. Nikolas Weston, Adriaan du Plessis, John-Daniël Minnie.
GLENWOOD HOUSE SCHOOL
Wena Pienaar, Janika Pretorius, Bertus Kruger, Edrei Gerber.
(t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za
Matric Dance Glenwood House Matrics of 2017 looked stylish and elegant at their matric dance, held at Trinity Gate on 28 July. The Grade 11s were the waiters and waitresses for the evening and entertained the audience with their version of the Zorba. The matrics had fun enjoying the Greek plate-breaking ritual, and danced the night away.
LAERSKOOL VAN REEDE (t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Van Reede
Plaveiselkuns Jaarliks kry die plaveiselkunskompetisie by Hoërskool Oudtshoorn groot aftrek van ons leerders by Laerskool Van Reede. Die plaveiselkunskompetisie is deel van Hoërskool Oudtshoorn se Jeugkunsweek. Ongeveer 80 van ons leerders het aan die kompetisie deelgeneem.
New indoor sport centre We are very proud of our new indoor sport centre that was officially opened on Friday 11 August with some indoor hockey games against Beaumont Primary and Hermanus Primary.
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 7
Het jy al jou skool se app afgelaai? Hierdie skole se app is nou beskikbaar: • • • • • • • • • •
Laerskool Paarl Gimnasium Laerskool Hugo Rust Courtrai Primary Laerskool Drakenstein Worcester Voorbereiding Laerskool Bellville-Noord Labiance Primary School La Rochelle Girls’ High Paarl Girls’ High School Boland Landbouskool
• • • • • • • • • •
HTS Drostdy Hoërskool President Parow North Primary Eben Dönges High School Laerskool Wesbank Langenhoven Gimnasium Hoërskool Langenhoven Laerskool President Pretorius Laerskool Van Reede Laerskool Denneoord
` ãç é ó~ å
` ãç é ó~ å
N M M B
` ãç é ó~ å
N M M B
NMWPM
NMWPM p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ
N M M B
NMWPM p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ
[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ
Stappe om die app af te laai 1. Maak Google Play of Apple Store oop 2. Soek vir awsum en kyk uit vir AWSUM App for Schools 3. Kliek op Install 4. Nadat die app install het, kliek op Open en op Register 5. Vul jou eie username, password en geboortedatum in, bv. 15/ 10/1969 6. Kliek op Schools en kies jou skool van die skole-opsie 7. Kies jou graad 8. Kies jou aktiwiteite, bv. Rugby 0/8 en dan Add Activity. Om meer as een aktiwiteit te laai, kliek weer op die lys en kies die volgende aktiwiteit en kliek op Add Activity. 9. Kliek op Register 10. Vul jou Username en Password in en kliek op Login 12. Geniet die app!
CURRO MOSSEL BAY (t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za Hockey and rugby triumph
Anlo shoots to the top!
Action Netball
Anlo Ferreira represented the Eden Hunting Rifle Shooting Team at the Boland Open Championships in Montagu. His team came first in their division. Congratulations to this sharp shooting Wilddog!
Congratulations to our hockey first team boys and rugby U15 who beat Hermanus on the weekend of 19 August!
Curro Golf Academy #WildDog golf kicked off at Curro Mossel Bay Independent School for our Grade R to 3 learners. We are very excited and will follow the progress of our young Curro Golf learners.
Our girls enjoy their first game of action netball in George.
YORK HIGH SCHOOL
(t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za
York reunion weekend York High’s 2017 reunion weekend was once again a great success. Many past pupils returned ‘back to school’ with all the old school days stories and memories pouring out. A total of 17 sports fixtures (hockey, rugby and netball) was played Friday afternoon and Saturday morning. The 2 stand-out fixtures were the Boys 1st hockey team drawing with Paul Roos Gymnasium Stellenbosch 1–1, in an absolute classic clash. On Saturday a very well-drilled York 1st rugby side beat Glenwood House 42–3 in a very well-spirited match. To cap the reunion weekend, the final show of the production Hairspray had the audience in raptures as to the incredible professionalism and sheer talent of the York cast.
Travel’n CupCakes
0798835205
At Kempston Motor Group, you are you in good hands.
KEMPSTON MOTOR GROUP
LANGENHOVEN STREET, GEORGE TEL: 044 801 7411 | FAX: 044 801 7422
Terms and Conditions Apply. Model/s shown may differ. Errors & Omissions Excepted.
7623/52993 ADMAKERS.COM
We Value Your Time & Money.
P L A C E Y O U R O R D E R
PLACE YOUR ORDER
Meetings, Functions, Parties, Individuals. *Free Delivery 20km range
Or BOOK OUR TRAILER
for your next EVENT, MARKET, FESTIVAL travelncupcakes@gmail.com
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 9
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Wesbank
LAERSKOOL WESBANK (t) 044 279 1731 (e) lwesbank@gmail.com
Leerderraad tweede semester Laerskool Wesbank is trots op ons Leerderraad vir die tweede semester.
George Eisteddfod 2017 Ons leerders presteer uitstekend by die George Eisteddfod 2017 wat plaasgevind het vanaf 4 Augustus.
Laerskool Wesbank spog met nuwe Mini Astrobaan! Met groot opgewondenheid is Laerskool Wesbank se Mini-Astrobaan op Maandag, 14 Augustus amptelik geopen. Die behoefte aan ‘n astro-oppervlak het ontstaan as gevolg van die feit dat die provinsiale toernooie en proewe op Astro plaasvind. Ons wil graag vir ons leerders die nodige blootstelling gee op die oppervlakke
Juffrou Chitani Swart (hoof van hokkie) en mnr. Waldo Cloete (skoolhoof).
Wiskunde- en Wetenskapin-Aksie Olimpiades
Tennis
VOOR: Jannike van Rensburg en Kobus Janse van Rensburg. AGTER: Herman Augustyn en Jean van Zyl.
Tien leerders van Laerskool Wesbank het aan die Wiskunde- en Wetenskapin-Aksie Olimpiades deelgeneem. Vier leerders is genooi om die Wiskunde Pretdag by NMMU op 9 September by te woon. Slegs die 30 toppresteerders in ‘n streek word genooi.
Baie geluk aan Laerskool Wesbank se leerders wat in die Eden-tennisspan opgeneem is.
HOËRSKOOL OUTENIQUA Matriekslimkoppe
Hierdie matriekslimkoppe van HS Outeniqua het die skool se hoogste toekenning vir akademie ontvang, naamlik erekleure. Om daarvoor te kwalifiseer, moes leerders vanaf hul
(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
Graad-10 jaar ‘n gemiddelde persentasie van 80% en meer behaal het. Die Kwaggas is trots op julle en wens julle alle voorspoed toe met die eindeksamen wat voorlê.
Netbal Ons eerste Kwagga-netbalspan het ‘n baie suksesvolle netbalseisoen gehad.
Eden Distrik Eskom Ekspo Hierdie leerders het op Vrydag, 11 Augustus aan die Eden Distrik Eskom Ekspo deelgeneem. Hulle het vyf brons (60–69%), een silwer (70–79 %) en een goue (80%+) sertifikaat ontvang. Lourick Fourie het weggeloop met
Hoërskool Outeniqua spog met splinternuwe elektroniese telborde by die rugby- en netbalbane. VOOR: Anuchka Julyan, Charne van der Westhuizen, Lynn-Mari White (onderkaptein), San-Mari Mulder, Cameron Stronach (spanbestuurder). AGTER: Martell Stronach (afrigter), Minneke van der Merwe (kaptein), Michelle Groves, Kosie de Wet (van Henties, hoofborg van die span), Elri Neethling, Tharien Breytenbach, Adele Agenbag.
AWSUM NEWS AUGUST 2017
die pryse vir die mees innoverende en waterdoeltreffende idees. Hy is ook deur na die Nasionale Eskom Ekspo in Johannesburg. Baie geluk, Kwaggas. Julle maak ons trots!
VOOR: Marionne Nel, Alouise Campher, Dané Wiese en Chantélle Saayman. AGTER: Pieter-Jean Lombard, Ruan Fourie, Lourick Fourie.
Splinternuwe elektroniese telborde
Page 10
sodat hulle goed voorbereid is vir soortgelyke toernooie en om hul vaardighede te verbeter. Verskeie ander skole het ook reeds navraag gedoen oor die moontlike gebruik van hierdie fasiliteit. Ons as skool is werklik trots op ons Astrobaan en glo dat dit ons hokkie tot ‘n selfs hoër vlak sal verhef.
Trotse eerste netbalspanlede saam met mnr. Christo Vorster, (skoolhoof), Ingrid van Zyl (van Discovery, borg van die telborde) en Heimne van Rooyen (heel regs agter).
LANGENHOVEN GIMNASIUM (t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Langenhoven Gimnasium
Interskole teen Hoërskool Punt
Eerstespanwenners: Rugby, Hokkiedogters en Hokkieseuns het bekers ontvang.
Die rugby eerstespan groet mnr. Potgieter en mnr. Bester voor die wedstryd.
1ste Hokkiedogters: Onoorwonne in 2017.
HOËRSKOOL PUNT
(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za
SA Hoërskole Netbalkampioenskappe
VOOR: Charlene Johnson, Juanic Alberts en Tarryn Burger. AGTER: Anja Schwim, Zani Fourie, Elrize Moolman, me. Elna Nel (afrigter), Winona Huisamen en Sanchia-Lee Barnardo.
PW BOTHA KOLLEGE
Hoërskool Punt se 0/17-netbalspan het op Donderdag, 3 Augustus na Boksburg vertrek vir die Nasionale Netbalkampioenskappe. Dié toernooi, waar die beste netbalspanne uit verskeie hoërskole regoor die land en in hulle onderskeie ouderdomsgroepe deelneem, is altyd 'n uitdaging en ‘n hoogtepunt vir enige span wat daarvoor kwalifiseer. Punt se 0/17-span speel in hulle poel teen die volgende skole: • Wen Nelspruit 20–3 • Wen Klerksdorp 20–8 • Wen Sentraal (Bloem) 22–6 • Wen Garsfontein 19–10 Die tellings is egter effens misleidend en weerspieël glad nie hoe taai die kompetisie was nie. Punt eindig eerste in hulle poel en speel uit teen Stellenberg en wen naelskraap met 'n telling van 14–12. Volgende moet Punt uitspeel teen
Potchefstroom Gimnasium om te kyk wie gaan uitspeel vir 1ste en 2de. Dit was 'n bitter taai stryd tot op die einde. Punt kon ongelukkig nie die agterstand inhaal nie en verloor net-net 12–15. Gelukkig is dit die einde den niet. Punt se volgende wedstryd is teen Waterkloof om te bepaal wie 3de of 4de in die kompetisie eindig. Punt was in 'n stadium 5 doele agter, maar hulle wys karakter en fokus om die agterstand in te haal. Die halftydtelling is 9–8 in Waterkloof se guns. Punt wys senuwees van staal en die veggees van 'n trop wolwe. Hulle veg tot op die laaste sekonde en wen die wedstryd naelskraap, maar met groot blydskap en verligting met 'n telling van 17–16. Punt se 0/17-span eindig 3de uit 21 0/17 spanne. Baie geluk aan hierdie dogters met hierdie uitsonderlike prestasie.
(t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za
ECL 2017/2018 Congratulations to the following Grade 11 students who were elected for the ECL 2017/2018: Girls: • Justine Adams • Umarie Appels • Kayla Barnard • Melynie Barnard • Aneshca Christians • Chantelle Groenewald • Maroniq Jacobs • Anastasia Jantjies • Micaleb Lawrence • Monique Lewack • Khanyisa Rasi • Michelle Roth • Gretchen Terblanche • Juanette van Breda • Bianca Visagie
Boys: • Abongile Bleke • Yulbremmer Keffers • Issajah Laubscher • Elrich Lottering • Ronaldo Mains • Siya Maxeke • Brandon Nipper • Damian Rank • Emile Robbertse • Jordan Ruiters • Craig Saaiman • David Whitehead • Quvhen Williams
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 11
HOËRSKOOL OUDTSHOORN
(t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za
Interskole: Hoërskool Oudtshoorn teen Hoërskool Outeniqua Ons het ons Wintersportprogram afgesluit met ons Interskole teen Hoërskool Outeniqua in George.
HOËRSKOOL LANGENHOVEN (t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Hoërskool Langenhoven
Dasse wen Interskole! Hoërskool Langenhoven het op Saterdag, 19 Augustus ‘n goeie sportdag tydens die jaarlikse interskole-kragmeting teen Hoërskool Swellendam beleef. Die volgende spanne se tellings het bygedra tot die dag se puntestelsel: Langenhoven se eerste netbalspan speel ‘n baie kompeterende wedstryd en wen welverdiend met 32–36, terwyl die tweede netbalspan 6–22 verloor. Die Dasse se 0/15A’s moes met 16–22 die knie buig en die 0/15B’s teen hulle 0/16B’s met 10–17. Die 0/14A’s seëvier met 22–15 en die 0/14B’s met 19–15. Die hokkie het ‘n goeie dag gehad en die tellings is as volg: Die eerste en tweede spanne het mooi vertonings gelewer en beide speel 0–0 gelykop.Die 0/16- seunspan speel 0–0 gelykop en die 0/16B dogters seëvier met 3–0. Die 0/16A’s moes met 0–2 die knie buig en die 0/14A’s speel 2–2 gelykop. Die rugby het moeiliker wedstryde gehad en die tweede span moes met 7–21 die knie buig, asook die 0/15’s met 7–11. Die eerste span speel ‘n besondere wedstryd en seëvier met 23–17. Die Dasse oorheers die dag as gevolg van die puntestelsel wat gebruik word om die Interskole-wenner te bepaal. Langenhoven het ook die rugby- en netbaltrofeë ingepalm. Die Dasse het nie net op die dag gewen nie, maar ook met die voorprogram se aktiwiteite wat Bybelvasvra, skaak en redenaars ingesluit het. Die Dasse het gesorg dat die trofee vir die sesde jaar in ‘n ry veilig in Dasseland bly!
Skopboksers presteer in Amerika Anrie Greeff (Graad 10) en Chantelle de Jager (Graad 12) het van 14 tot 15 Julie aan die 2017 US Open ISKA Wêreldskopbokskampioenskappe in Orlando, Florida deelgeneem. Anrie behaal ‘n eerste plek in Continuous en in Clash Sparring. Sy verwerf ook ‘n derde plek in Points. Chantelle verwerf ‘n tweede plek in Points en ‘n vierde plek in Continuous. Dit was die 44ste wêreldkampioenskap en daar was oor die 4 000 deelnemers en meer as 50 lande wat deelgeneem het. Chantelle de Jager en Anrie Greeff met hulle trofeë.
Langenhoven se toppresteerders Die toppresteerders in elke graad na afloop van die Junie-eksamen. Hierdie prestasies is ‘n bewys van Hoërskool Langenhoven se top akademiese standaard!
Dorette Bester Graad 12 (94.0%), Radandt Malherbe Graad 11 (89.5%), Willandri Hanekom Graad 10 (93.8%), Nadia Enslin Graad 9 (97.1%) en Jana van den Berg Graad 8 (91.4%).
Sweefskiër verteenwoordig SA in Morokko Elana van Zyl, Manfred-Joe Oosthuizen en Kelly-Mari Boswell met die trofeë.
Dassie presteer in Ekspo Mianca Oosthuizen (Graad 10) het aan die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes te Mosselbaai deelgeneem. Sy verower ‘n silwer medalje en is gekies om nasionaal in Johannesburg vanaf 3 tot 6 Oktober deel te neem. Dit is voorwaar ‘n groot prestasie, aangesien net nege uit 80 projekte gekies is. Haar onderwerp is ‘Mental Maths’, wat basies oor die oordra van Wiskunde gaan.
Page 12
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Rut Gouws (Graad 8), ‘n uitstekende sweefskiër (kite surfer), en haar spanmaat, Terje Groenewoud van Kaapstad, is deur die Suid-Afrikaanse Sweefski-vereniging ( SAKA) aangewys om Suid-Afrika by die kwalifiserende byeenkoms vir TTR (Twintip Racing) vir die Jeug Olimpiese Spele in Dakhla, Morokko, in Februarie 2018 te verteenwoordig. Tydens hierdie byeenkoms sal een seun en een dogter gekies word om Afrika by die spele in Oktober 2018 in Argentinië te verteenwoordig. As voorbereiding vir hierdie byeenkoms het Rut in Julie ‘n oefenkliniek onder leiding van Steph Bridge (vyf keer wêreldkampioen) bygewoon. Die kliniek is in Italië aangebied en deur jongmense van regoor die wêreld bygewoon. Dit was baie goeie blootstelling en voorbereiding vir Morokko. Rut is genomineer as Junior Sportvrou van die Jaar vir die Kaap Metro.
entertainment
Showing: From 29 September 2017 Directed by: Charlie Bean, Paul Fisher, Bob Logan Produced by: Dan Lin, Phil Lord, Christopher Miller, Chris McKay, Maryann Garger, Roy Lee Screenplay by: Bob Logan, Paul Fisher, William Wheeler, Tom Wheeler, Jared Stern, John Whittington Summary: Six teenagers are ‘hired’ by an old master and become ninja heroes at night, defeating monsters and riding vehicles and dragons to protect the far-away land of Ninjago and its capital city. Meanwhile, the warlord attempting to conquer Ninjago, Lord Garmadon, must cope with the fact that one of the ninjas is his son. Genre(s): Animation Rating: TBA
Birth name: Taylor Alison Swift Born: 13 December 1989 (Age 27), Pennsylvania Genres: Pop & Country
#1
Look What You Made Me Do Artist: Taylor Swift
#2
CHARTS #6
Sun Comes Up (feat. James Arthur) Artist: Rudimental
What About Us Artist: P!nk
#7
Friends Artist: Justin Bieber & BloodPop
#3
New Rules Artist: Dua Lipa
#8
Súbeme La Radio (Remix) Artist: Enrique Iglesias
#4
More Than Friends (feat. Kelli-Leigh) #9 Artist: James Hype
#5
Reggaetón Lento (Remix) Artist: CNCO & Little Mix
Despacito (Remix) feat. Justin Bieber Artist: Luis Fonsi & Daddy Yankee
#10 Mi Gente Artist: J Balvin & Willy William
MOVIES COMING SOON
1
2
THE GLASS CASTLE 08 SEPTEMBER 2017
3
HOME AGAIN 15 SEPTEMBER 2017
5
4
THE EMOJI MOVIE 22 SEPTEMBER 2017
VASELINETJIE 22 SEPTEMBER 2017
KINGSMAN: THE GOLDEN CIRCLE 29 SEPTEMBER 2017
6
THE LEGO NINJAGO MOVIE 29 SEPTEMBER 2017
TEAM +/- PTS
TEAM
PLAYED
AVG PTS
GREY COLLEGE 15 7.533 PAUL ROOS GYM 15 7.113 ST JOHNS COLLEGE 14 6.586 DURBANVILLE 17 6.024 HELPMEKAAR 13 5.938 SELBORNE COLLEGE 16 5.925 PAARL BOYS HIGH 12 5.592 MENLOPARK 16 5.544 STELLENBERG 18 5.428 JEPPE 17 5.218 MONTANA PTA 12 5.033 ST ANDREWS COLLEGE 14 4.936 VOORTREKKER BETH 10 4.620 MONUMENT 16 4.581 OAKDALE 14 4.521 OOS MOOT 17 4.506 PAARL GIM 16 4.450 KINGSWOOD COLLEGE 13 4.423 TRANSVALIA 10 4.080 DALE COLLEGE 15 4.067 DIE BRANDWAG 6 3.950 BOLAND LANDBOU 14 3.929 HTS DROSTDY 16 3.919 WELKOM GYM 8 3.875 HILTON COLLEGE 12 3.825
RUGBY U15 RANKINGS 24 AUGUST RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
TEAM
PLAYED
AVG PTS
AFFIES 15 6.340 OUTENIQUA 14 6.056 PAARL GIM 14 5.993 EG JANSEN 15 5.800 GLENWOOD 13 5.546 QUEENS COLLEGE 10 5.450 ST STITHIANS 11 5.400 MENLOPARK 18 5.361 ST CHARLES COLLEGE 15 5.200 BISHOPS 18 4.978 TRANSVALIA 15 4.913 MONUMENT 16 4.794 PAUL ROOS GYM 14 4.786 HUDSON PARK 16 4.644 HELPMEKAAR 14 4.579 SUTHERLAND 9 4.533 BEN VORSTER 14 4.486 ROB FERREIRA 14 4.357 SELBORNE COLLEGE 12 4.333 DIAMANTVELD 14 4.279
GREAT BRAK
Tel: 044 620 3711
Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag
SOURCE: www.saschoolsports.co.za
PAARL BOYS’ HIGH 0 104,80 GREY COLLEGE 0 102,68 MONNAS 0 100,45 HELPMEKAAR 0 98,80 PAUL ROOS GYM 0 98,56 AFFIES 0 96,97 PAARL GIM 0 96,72 ST ANDREWS COLLEGE 0 96,07 GLENWOOD 1 95,75 OAKDALE 7 95,54 OUTENIQUA 0 95,17 KES 0 95,05 WATERKLOOF 0 94,95 GARSFONTEIN 0 94,93 GREY HIGH SCHOOL 0 94,75 BOLAND LANDBOU -7 94,70 RONDEBOSCH 3 94,53 STELLENBERG -2 93,95 SACS 0 93,36 NELSPRUIT -2 93,29 HILTON COLLEGE 0 92,31 DROSTDY HTS 1 91,44 KEARSNEY COLLEGE 1 90,91 WESTVILLE 1 90,87 DHS 1 90,86 EG JANSEN 1 90,24 PRETORIA BOYS HIGH 1 89,73 DALE COLLEGE 1 89,63 BISHOPS -7 89,62 TRANSVALIA 0 89,00 NOORD KAAP 7 88,05 MARITZBURG COLLEGE 0 87,94 FRAMESBY -2 87,93 ST JOHNS COLLEGE -1 87,68 SELBORNE COLLEGE -1 87,59 MARLOW -1 87,54 QUEENS COLLEGE -1 87,53 MENLOPARK -1 87,24 KEMPTON PARK 0 87,06 JEPPE 0 86,72 MIDDELBURG HTS 3 86,53 ELDORAIGNE 3 86,28 ST STITHIANS 3 86,28 WYNBERG -2 86,27 BRACKENFELL -4 86,13 MICHAELHOUSE 1 86,01 PARKTOWN 1 85,72 DIAMANTVELD -5 85,61 HUDSON PARK 0 85,61 ST ALBANS 0 84,52
RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25
SOURCE: www.ruggas.co.za
RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50
RUGBY U16 RANKINGS 22 AUGUST
SOURCE: www.saschoolsports.co.za
RUGBY FIRST XV RANKINGS 27 AUGUST
MOSSEL BAY
Hilux 2.8GD6 M Hilux 2.8 GD6 A/T
From R 434 000 From R 450 000
Fortuner 2.8 A/T Fortuner 2.8GD6 4x4 A/T
From R 514 000 From R 568 000
Engen 1 Stop Sedgefield WE SELL ALL FUEL, WE HAVE A QUICK SHOP AND A WIMPY. Enjoy our spacious and clean Public Toilets and all the Arts & Craft Markets every Saturday.
Tel: 044 343 1696 | N2 Highway between Wilderness and Knysna
AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders! Beskikbaar op die AWSUM Mobile App en op die AWSUM website www.awsum.co.za!