Southern Cape(November 2016) Primary - High Schools

Page 1

SOUTHERN CAPE

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.

NEWS NOVEMBER 2016

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

FRESH EGGS NOURISH THE MIND SPORT FEATURE

SUMMER SPORT SEASON GUIDE

BRAAI, THE BELOVED COUNTRY GOURMET RECIPES FOR BRAAI LOVERS

Minki

van der Westhuizen I n s p i r i ng n e w ve n t u r e s !

Diaz HOTEL & RESORT MOSSEL BAY

DIAZ HOTEL & RESORT: Largest and only hotel in Mossel Bay situated on a sandy beach.

MEAL SPECIALS:

Midweek buffet dinners every Tuesday, Wednesday & Thursday @ R75 pp (kids 6-12 years pays R35) Sunday Lunch Buffet @ R85 pp (kids 6-12 years pays R45) Coffee & Cake of the Day @ R35 pp BOOKING ESSENTIAL! Contact Details: (044) 692 8400 | www.diazbeach.co.za / www.facebook.com/diazhotel

WATERPARK:

The fun starts here! Supertubes and all other rides now fully operational. Perfect venue for birthday parties. Dormitory accommodation available for school groups. Contact Dirk on 083 679 3555 to book your next fun-filled event www.diazwaterpark.co.za www.facebook.com/diazwaterpark Open 7 days a week from 09:00 till late


Welkom, Somer!! Editorial team

Somer is uiteindelik hier, en daar is reeds ‘n somervakansiegevoel in die lug. Sterkte aan almal wat nog eksamen skryf – kinders en ouers!

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za

Advertising Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:

Primary Schools: Outeniqua, Volschenk, Park, Hartenbos, George Voorbereiding, George-Suid, Knysna, Wesbank, Blanco. High Schools: Oakdale Landbouskool, Langenhoven, Langenhoven Gim, Outeniqua, Curro, Albertinia, York, Glenwood House. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

Somer is in volle gang, and wie is beter om op ons voorblad te hê as die lieflike Minki van der Westhuizen, in sagte, koel somerkleure! Lees oor Minki, moederskap en Boer Soek ‘n Vrou hier onder. Ons het so ‘n fantastiese reaksie gehad op ons Jan Braaiartikel en resepte ‘n paar maande gelede, dat ons dit goedgedink het om nog braai-aksie vir ons lesers te bring deur ‘n klompie resepte op ons Facebook-blad /AWSUM Bloemfontein te plaas. Geniet julle tyd om die braaivleisvuur met gourmet-resepte uit More Braai, the Beloved Country – en wen ook een van drie kopieë wat ons het om aan ons lesers weg te gee, om julle braai hierdie somer beter as ooit te maak. Geniet die laaste klompie weke van skool en regmaak vir die lang vakansie wat voorlê! Marika & jul toegewyde AWSUM-span

Join our AWSUM Facebook pages #socialmedia #joinourpage We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!

AWSUM Southern Cape

C ONTENT

H I G H LI G H TS ENTERTAINMENT

1 Pg 1

SPORT FEATURE

SUMMER SPORTS D THE N I H E D GET B ND GOL NA

GREE

Centre Page

AWSUMCelebrity Interview

Minki van der Westhuizen Minki van der Westhuizen is een van Suid-Afrika se mees herkenbare persoonlikhede. As ‘n topmodel het sy op ontelbare tydskrifvoorblaaie verskyn. Meer onlangs het sy egter bekendheid verwerf as gewilde televisieaanbieder. Ons het met haar gesels oor Boer Soek ‘n Vrou, moederskap, en die lewe terug in Suid-Afrika. V: Jy is wêreldwyd bekend as topmodel. Hoe het dit gebeur dat jy televisie-aanbieder geraak het, eers vir Pasella en nou vir die realiteitsreeks Boer Soek ‘n Vrou? A: Pasella se vervaardiger het my in 2007 gevra of ek sou belangstel in TV-aanbieding. Ek het nie eens twee keer gedink nie! Ek wou nog altyd in die televisiebedryf werk, en toe die geleentheid kom om die aanbieder te wees vir die nuwe seisoen van Boer Soek ‘n Vrou, was ek in die hemel. V: Wat geniet jy die meeste van Boer Soek ‘n Vrou? Watter boer sou jy sê is AWSUM? A: Om al die mooi dele van die land te sien – ek het net weer besef hoe stunning en divers ons land is! Die boere is almal AWSUM! V: Nog ‘n Boer Soek ‘n Vrou-vraag … die vraag op almal se lippe is of enige van die boere jou probeer beïndruk het eerder as die vroue op die plaas? A: Neeeee, ek het nooit die gevoel gekry nie! Hulle weet mos ek is nie beskikbaar nie. Die boere is almal baie trots op hulle plase en ek het dit geniet om vir ’n dag deel te wees van hulle boerderye.

Page 2

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

V: Wat is jou raad vir eerste afsprake? Tel eerste indrukke? A: Eerste indrukke is baie belangrik – jy sien dalk die persoon nooit weer nie en dan is dit die prentjie wat die persoon van jou het. Wees net jouself – dan kan jy nooit verkeerd gaan nie. V: Jy en jou jong gesin het einde verlede jaar teruggekeer na Suid-Afrika na amper ses jaar in Londen. Hoe was die lewe daar? Wat het jy gemis van Suid-Afrika? Hoe het jy weer aangepas in SuidAfrika? A: Ons was baie gelukkig in Londen, en Engeland sal altyd baie spesiaal wees vir ons. Niks kan egter ons vreugde terug in Suid-Afrika oortref nie. Ons almal floreer en ek dink die dogtertjies het al vergeet van die UK. Ons het baie maklik aangepas – dis asof ons nooit weg was nie. Ek het my ouers baie gemis, en ook die weer en lekker kultuur. En natuurlik ook die mooi natuurskoon en berge. V: Jy het twee dogtertjies, Katerien (3) en Elise (2). Hoe het moederskap jou lewe verander? Wat is die beste ding van ma-wees vir jou? A: Die liefde en aandag en oulike woordjies en drukkies en nat soentjies en vuil handjies … ek is mal oor elke oomblik van mamma wees! Moederskap het my geleer om nie meer so ingestel op myself te wees nie. En dit het my geduld geleer. V: Jou man, Ernst Joubert, was bekend as rugbyspeler. Wat doen hy deesdae? A: Hy is Head of Operations by Stellenbosch Academy of Sport Rugby Institute.


LAERSKOOL VAN REEDE (t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za

Art fun! Being creative in ART is FUN at Van Reede.

George: 21 CJ Langenhoven Str 044 874 2070 Gert, Gerri, Francois Knysna: 1 Grey Str 044 382 0076 Sonica Oudtshoorn: 127a St John Str 044 279 1454 Zannette

Bennie & Wesley

Edublox 50x62 ADVERT 160719 19 July 2016 05:29:01 PM

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM,

MOSSELBAAI

TEL: 044 874 1665 CELL: 071 351 1515 CELL: 071 401 6795

Tel/Fax: 044 691 3456 Ure: Ma - Vry 08h00 - 18h00 Sat 08h00 - 14h00

admin@motorcyclemadness.co.za Grade 4s busy with face painting.

106 Mitcheal Street, George

E: mosselbaai@propharm.co.za

Sarah Esterhuizen

- B.Pharm

We have three copies of MORE Braai, the Beloved Country up for grabs!! If you want one, email us at info@tiemedia with Braai in the subject line and your name and contact details. See our FB page /AWSUM Southern Cape for scrumptious recipes from the book. Grade 7s used only recycling material for their top hats and robots.

De Dekke is the place to go when looking for a true family restaurant offering live entertainment and a dance floor. The dance floor is open on Saturday evenings / De Dekke is die plek om te gaan as jy ‘n ware gesinsrestaurant met ‘live entertainment’ en ‘n dansvloer soek. Die dansvloer is Saterdaeaande oop. This popular restaurant’s MENU offers a variety of meals: breakfast, traditional meals (oxtail, afval, curry, lamb knuckle, Eisbein), grills, seafood, pizza, pastas, and a variety of home-cooked meals / Hierdie gewilde restaurant se SPYSKAART bied ‘n verskeidenheid etes aan: ontbyt, tradisionele etes (beesstert, afval, kerrie, lamskenkel, Eisbein), seekos, pizza, pasta, en ‘n verskeidenheid tuisgemaakte etes. Come and enjoy the new Castle Corner and Cocktail Bar with extended outside waterfront area / Kom geniet die nuwe Castle Corner en Cocktail-kroeg met vergrootte buite waterfront area.

Dekke Kids (inside and outside play area) is open for kids to enjoy fun activities! Dekke Kids offer fun Kids Foam parties. Book your child’s Birthday party with us, at this popular Venue / Dekke Kids (binne- en buite-speelarea) is oop vir kinders om pretaktiwiteite te geniet! Dekke Kids bied pret Kinder Skuim party’s aan. Bespreek jou kind se Verjaarsdag partytjie by die gewilde fasiliteit! Dekke Hoekie (around the corner from De Dekke) offers take-away meals: hot dogs, hamburgers, curry chicken or beef Dekke vetkoek, curry-and-rice, ‘slap’ chips, and more. / Dekke Hoekie (om die hoek van De Dekke) bied wegneemetes: worsbroodjies, hamburgers, kerrie hoender en bees Dekke-vetkoek, kerrie-en-rys, slap tjips, en meer. De Dekke Restaurant is now open on Sundays 11am-3pm, 7 days a week. De Dekke Restaurant is nou oop op Sondae 11am-3pm, 7 dae ‘n week. For more information contact us: / Vir meer inligting kontak ons:

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 3


LAERSKOOL HARTENBOS SWD-tennisspanne Dogters 0/11 • Mieke Theron nr. 1 • Stefani Muller nr. 9 • Nelmari Lamprecht nr. 10 Seuns 0/12 • Morne Scheepers nr. 11 Dogters 0/13 • Juanique van Vuuren nr. 2 Tennisspelers het 4 en 5 November aan die Mini-Interprovinsiale Toernooi deelgeneem.

(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com

Laerskool Hartenbos groet Juffrou Lamprecht

Skakelraad vir 2017 Baie geluk aan ons nuwe skakelraad vir 2017.

Ons wil van die geleentheid gebruik maak om vir Juffrou Nicolene Lamprecht te bedank vir haar besonderse werk al die jare en vir die passie waarmee sy al haar werk aangepak het en suksesvol afgehandel het. Ons gaan Juffrou baie mis.

KNYSNA PRIMARY SCHOOL

(t) 044 382 1422 (e) fswart@knysnaprimary.co.za

Kareedouw Atletiek

Multilingual Writing Competition

Op 27 Oktober het Laerskool Knysna na Kareedouw gereis om deel te neem aan die jaarlikse atletiekdag. Die atlete het altesaam 14 goud, 13 silwer en 11 brons medaljes verower. Baie, baie geluk! Julle maak ons trots. Julle gedrag was uitstekend en Laerskool Knysna wen die spantrofee vir die 8ste jaar in ‘n ry.

Lion’s Peace Poster Competition

Opedag

Once again, Knysna Primary took part in the Lion’s Peace Poster Competition and as always, our children did us proud. Congratulations to Jody Tanner, who was awarded the first prize of R1 000,00, and Nikki Naude, who was awarded second prize of R750,00. These awards were handed over during Assembly on 7 November by Isabelle and Horst Heumer.

Op Vrydag, 28 Oktober het die Graad 1’s van 2017 met groot oë na die nuwe skool kom kyk. Die huidige Graad 1’s het konsert gehou en die junior koor het opgetree. Lara en Danielle Smith.

Mrs Louise Paine (art teacher), Mrs Isabelle Heumer, Nikki Naude and Jody Tanner.

Congratulations to Justien Kieswetter of Knysna Primary School for winning the Grade 6 Multilingual Writing Competition. This competition was initiated by the WCED in 2015. This year, 45 different school took part. Justien attended an awards evening in Cape Town at The Centre of The Book, where she heard she had achieved first place. Well done, Justien. You make KPS

CURRO MOSSEL BAY (t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za Kersspel Curro Castle Mosselbaai sluit die jaar met ‘n hoogtepunt af: ‘n uitmuntende Kersspel.

Cancer survivor Ernst Hever represented Curro Mossel Bay at the Relay for Life 2016. Well done, young man!

Curro Mossel Bay learners did us proud as they medal at the inter-Curro athletics meet at Curro Sitari.

Grade 1 Grade 1s designed and built their own vehicles. Bybelse “Drummer Boys”: Raiden Teixera en Eben Merrington.

Page 4

Relay for Life 2016

Inter-Curro athletics

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Grade 2 Grade 2s talked about different South African cultures.

Grade 3 Grade 3s entertained at Kenani.


LAERSKOOL OUTENIQUA

(t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com

Blommedag Graad 4-klas nr 5 het op 4 November Stella Louwrens Blommedag gevier. Leerders het die geleentheid gekry om ruikertjies aan ons senior burgers by verskeie aftree-oorde af te lewer. Ouers en leerders het daarin geslaag om ongeveer 500 te maak en af te lewer, en so van hierdie dag ‘n reuse sukses te maak.

Johan Labuschagne en Jerry Gordon spog met ruikers wat hulle gebring het vir Stella Louwrens Blommedag.

Li-Rie Fick het ‘n ruikertjie aan me. Adriana Potgieter van Tuiniqua oorhandig.

Robynn de Wee en Nicole Fourie met hulle blommetjies.

Zoë Fourie het ‘n ruikertjie aan me. Esmé Joubert van Tuiniqua oorhandig.

Emma Lutsch, Cherise Spangenberg en Stephanie Kolbé met hulle ruikertjies.

LAERSKOOL PARK

Hierdie dogters is gereed om hul ruikertjies aan senior burgers te gaan aflewer tydens die viering van Stella Louwrens Blommedag. VOOR: Me. Jakkie Boshoff, Tiané Goosen, Kristin Swart, Mari-Dine Laubscher. AGTER: Krisni Jordaan, Mia van Wyngaard, Carla Krüger.

Graad 4 Klas 18 gereed om hulle blommetjies af te lewer.

(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com

Park prefekte vir 2017 Laerskool Park het op Maandag, 31 Oktober hul prefekte vir 2017 aangewys. Baie geluk aan al die leerders.

Tennis

Swem Park-swimmer CJ Steenkamp verwerf ‘n goue medalje by die Splash Crash swemgala vir 25m Vryslag. Baie geluk!

Laerskool Park se seunsen meisietennisspanne het op Maandag, 24 Oktober teen Laerskool Brackenfell se toerspan te staan gekom. Die seuns het hulle wedstryde gewen en die dogters het gelykop gespeel. Baie geluk.

Kultuur Laerskool Park se kultuurmeisies Camilla Vosloo en Mia Vosloo het beide bo 80% vir hul Trinity Viooleksamen behaal. Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasie.

HOËRSKOOL OUTENIQUA Kwagga trots! Ons wil graag hiermee drie top Kwaggaatlete gelukwens met hul merkwaardige prestasies wat hulle van 21 tot 23 Oktober in Sarasota, VSA bereik het. Gustav Schlechter, Lara Schlechter en André Kleynhans het aan die UIPM Biathlé/Triathlé Wêreldkampioenskappe deelgeneem en met altesaam vyf medaljes tussen die drie van hulle huis toe gekom. Die uitslae is soos volg: Gustav Schlechter 0/14 • Biathlé 1ste (Goud) • Biathlé Aflos 2de (Silver) • Biathlé-span 1ste (Goud) Lara Schlechter 0/16 • Biathlé 13de • Biathlé span 3de (Brons) André Kleynhans 0/16 • Triathlé 4de • Triathlé Aflos 7de • Triathlé span 2de (Silver) Gustav Schlechter

(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com

Hoërskool Outeniqua se skoolkoor skitter 2016 was ‘n bedrywige jaar vir die 67 koorlede van Hoërskool Outeniqua. Onder leiding van me. Seugnét Heyneman het die koor kosbare blootstelling gekry tydens ‘n verskeidenheid van uitstaande koorervarings en -optredes. Gedurende April het die koor ‘n koorleidingswerkswinkel van Leon Starker, die dirigent van die Kaapstad Jeugkoor, bygewoon. Hierna het hulle het aan die Skemerklanke Fees deelgeneem. Tydens die Outeniqua Koorfees in Augustus het die Outeniqua Skoolkoor vier liedere gesing waarvoor hulle ‘n A, twee A+’e en een A++ ontvang het – voorwaar ‘n briljante prestasie. Die hoogtepunt van 2016 was hul besoek aan dieTuiniqua Sentrum vir Senior Burgers en Huis JJ Watson – vir die sing van kersliedere. Die koor word deur me. Kobie Liebenberg-Smith begelei. Elke koorlid se toewyding en mooi gesindheid maak van hierdie koor ‘n kwaliteit wenkoor!

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 5


SOUTHERN CAPE

WHEELS

Klein Karoo Toyota OUDTSHOORN sales | service | parts 13-15 High Street, Oudtshoorn D i e Tu i s t e v a n d i e H i l u x T: ( 0 4 4 ) 2 0 3 5 4 0 0 | w w w. k l e i n k a r o o t o y o t a . c o . z a

LEAD THE WAY


To book your space contact - Pieter Brand - (076) 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za

HALFWAY TOYOTA - DOING IT RIGHT THE FIRST TIME! Knysna Road, Eden Meander, George Tel: 044 802 8200 | www.halfwaytoyota.co.za

THIS

NOVEMBER & DECEMBER TOYOTA AYGO

OUDTSHOORN FORD

45 Voortrekker Road, Oudtshoorn, 6625

Tel: 044 272 6168/9

TOYOTA ETIOS 1.5 XS


GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL

LAERSKOOL BLANCO

(t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com

(t) 044 870 7380 (e) reception@fairmont.co.za

Prefekte

Swemgala

Baie geluk aan die leerders wat gekies is as prefekte. Baie geluk ook aan die hoofleiers: Chandre Boshoff (onderhoofdogter), Aine Ferreira (hoofdogter), Stef Schoeman (onderhoofseun) en Uys Cronje (hoofseun)

Vir hierdie Graad 2-maats was Voorbereidingskool se swemgala vet pret!

Atletiek Skitterwit glimlaggies van top-atlete! By Voorbereidingskool se eenuuratletiekbyeenkoms het Natalie Ktuma (Goud o/7 80m), Heath Jansen (Goud o/8 80m, Goud o/8 60m), Sinaed Mollentze (Goud o/9 80m, Goud o/9 60m) en Anike Pretorius (Brons o/9 80m, Brons o/9 60m) hul staal gewys. Ses skole het aan die byeenkoms deelgeneem.

Sonnestelsels Die Graad 4-leerders het hard gewerk aan hulle pragtige sonnestelsels.

Trampolien Voorbereidingskool George is trots op Mignon Naudé (Graad 3) wat aangewys is as die streekswenner in trampolien by die Eden-toernooi.

HOËRSKOOL ALBERTINIA (t) 028 735 1018 (e) albertinia.high@gmail.com

GLENWOOD HOUSE SCHOOL (t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za

Hessequa Ontwikkelingstoernooi

SWD Captians

Leigh-Hende Eksteen het deelgeneem aan die Hessequa Ontwikkelingstoernooi en ‘n algemene derde plek gekry, asook die bordprys vir seuns 0/14.

Glenwood House School is exceptionally proud of the two Du Plessis brothers, Jean and Arnaud, who have been selected as captains of the SWD U/13 and SWD U/19 cricket teams for 2016, as well as captains of the SWD U/13 and SWD U/19 hockey teams. Well done, boys!

Page 8

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016


LAERSKOOL VOLSCHENK

(t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za

Leerlingraad 2017

LAERSKOOL WESBANK

(t) 044 279 1731 (e) ahanekom@wesbank.wcape.school.za

Skoolhoof tree na 40 jaar uit diens van die Onderwys Mnr. Alewyn Hanekom tree na 40 jaar uit diens van die Onderwysdepartement, waarvan hy 23 jaar skoolhoof van Laerskool Wesbank was. Sy eggenoot, me. Christa Hanekom, was 19 jaar lank ‘n Wiskunde-onderwyseres by Wesbank. Mnr. Hanekom het by sy afskeidsfunksie genoem dat sy lewe saamgevat kan word in Psalm 16 vers 6: “Wat ek ontvang het, kom alles van die Here af. ‘n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja wat ek van die Here ontvang het, is vir my mooi. “Na ‘n wonderlike loopbaan in die onderwys en as hoof by Wesbank verlaat ek die beroep en die skool as ‘n tevrede, dankbare en gelukkige mens wat my werk en die kinders baie geniet het.”

Skool is pret by Wesbank!

VOOR: Sarise Oosthuizen, Monique Gemürr, Paula-Mari Streicher (onderhoofdogter), Jeanie de Kock (hoofdogter), Stephan Erasmus (hoofseun), Pieter Marais (onderhoofseun), Reinier Scott en John-Michael de Kock. AGTER: Gas-Leigh Fillies, Lisa Higgs, Andelé Klopper, Joe Silva, Emilio Silva en Gert Kotze.

LAERSKOOL GEORGE-SUID (t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za

Hoofleiers vir 2017

Die hoofleiers vir 2017 is aangekondig tydens die jaarlikse Prestige-aand op Donderdag, 10 November.

LANGENHOVEN GIMNASIUM

(t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za

Eden Sporttoekenings Baie geluk aan Charne Beyleveld wat die toekenning vir Eden Distrik Junior Sportvrou van die Jaar ontvang het. Charne het Suid-Afrika verteenwoordig in karate. Sy het internasionaal deelgeneem, en baie goed presteer.

Louis Visser is aangewys as Eden Distrik se Junior Sportman van die jaar 2016. Hy het hierdie toekenning ontvang vir sy internasionale deelname aan fietsry. Louis het aan verskeie buitelandse kompetisies deelgeneem, en uitstekend gevaar. Gimmies is baie trots op jou!

Nina Hattingh (onderhoofdogter), Nicola Putter (hoofdogter), mnr. Sas du Plessis (skoolhoof), Chris Fourie (hoofseun) en Arno Colyn (onderhoofseun). AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 9


HOËRSKOOL LANGENHOVEN

(t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za

Koshuisprefekte vir 2017

Hoofleiers vir 2017

VOOR: Niah Bahnsen, Valenti de Swardt, Lize-Mari Marais (hoofdogter van Huis CJ Pauw), Johan Mostert (hoofseun van Huis CJ Pauw), Cara Steyn en Maryke Müller. AGTER: Chané Wessels, Elrike Kleynhans, JD Engelbrecht, Munro Strauss, Anru van Schalkwyk en Marné Janse van Rensburg.

VOOR: Zennith van Schalkwyk, Maryke Müller (onderhoofdogter), Lara du Toit (hoofdogter), Richard Marshall (hoofseun), Johan Mostert (onderhoofseun) en Wayden Albertus. Middel: Kayla Smith, Dorette Bester, Annuscha Vosloo en Cara Steyn. AGTER: Brendon Marais, Lize-Mari Marais, Wessel Cronje, Munro Strauss en Marguerite de Wet.

Sportjaar 2016 Die skool het vanjaar ‘n uitstekende sportjaar beleef. HS Langenhoven streef na goeie prestasies op alle terreine. Dit is ‘n skool klein genoeg om persoonlik te wees, maar groot genoeg om ‘n verskil te maak. Die 2016-sportjaar was weer eens ‘n puik jaar. Die skool het in 2016 70 provinsiale en twee nasionale sportmanne en -vroue opgelewer. Die Dasse wat in 2016 provinsiale sowel as nasionale kleure verwerf het saam met Mnr. Piet de Villiers (skoolhoof).

OAKDALE LANDBOUSKOOL

(t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za

Oakdale-atlete presteer

Oakdale voeg waarde by Alle Graad 8- tot 11-leerders word jaarliks blootgestel aan verskeie kursusse wat die uniekheid van onderriggeleenthede wat die skool aanbied opnuut demonstreer. Die Graad 8-leerders het ‘n sesuurlange werkswinkel oor etiket bygewoon. Die volgende aspekte is aangeraak: gebruik van ‘n selfoon en sosiale media, tafeletiket, persoonlike higiëne en verhoudingsetiket. Hulle is ook blootgestel aan ‘n wiskundeverrykingskursus om, na aanleiding van diagnostiese toetsing, sekere tekortkominge in wiskundige vaardighede aan te spreek. Dit was ‘n entoesiastiese groep Graad 9-leerders wat ‘n skiet- en jagkursus bygewoon het. Die kursus is deur Quénet’s geborg. Landboukursusse is ook aangebied aan die Graad 10- en 11-leerders. Die Graad 10’s het in drie groepe verdeel wat onderskeidelik ‘n bioskool, ‘n vleisbees- en ‘n rekeningkundekursus bygewoon het. Die bioskool is deur Landmark Foundation by De Hoop Natuurreservaat aangebied. Die Graad 11’s kon die skaap- en wol-, suiwel- en natuur- en wildlewekursus bywoon.

Die Top 10-atletiekspan het aan die Top 10-atletiekbyeenkoms te Moorreesburg deelgeneem. Die span behaal uit 36 skole ‘n algehele sewende plek met ‘n puntetotaal van 12 711 op die ASA-tabel. Die Oakdalers bring vier goue-, sewe silwer- en vier bronsmedaljes terug plaas toe. Michael Cronjé verwerf goud in gewigstoot en hamergooi S.17. Russell Pratt en Zach Stander behaal onderskeidelik ‘n eerste plek in die 1 500 m stap S.17 en gewigstoot S.15. Tweedeplekke word behaal deur Josha Lawson in gewigstoot en skyfwerp, Marno Theunissen in driesprong, Karel Kleynhans in hamergooi, Janco Klinck in die 110 m hekkies en Blane Primo in driesprong en verspring. Oakdale sien uit na ‘n belowende atletiekseisoen in 2017. VOOR: Michael Cronjé, Janco Klinck, Clyde Lewis, Zander Raubenheimer, Petrie Steyn en Josha Lawson. AGTER: Niel Engelbrecht, Blayne Primo, Russell Pratt, Corné Rahl, Zach Stander, Marno Theunissen, en Tino Singe.

Vleisprys hoog op BKBveiling Die Graad 9-leerders het die skietbaan besoek waar hulle onder die leiding van ‘n Die groep van 35 leerders en die aanbieders Harry instrukteur na die teikenbord kon skiet. en Monica Vacarno van Landmark Foundation. Tien graad 11-leerders het die skaap- en wolkursus, aangebied deur mnre. Robert Scott en Werner Olivier van BKB, bygewoon.

Page 10

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Tydens die BKB-veiling wat op Maandag, 17 Oktober op Cooper naby Mosselbaai aangebied is, het ses kalwers, 311 beeste en 724 skape onder die hamer gekom en was dit ooglopend dat die verkopers ingenome was met goeie beespryse. Die opbrengs van die veiling was R2 345 215. ‘n Persentasie kommissie word jaarliks as borgskap aan Oakdale bewillig. BKB is een van Oakdale se trotse onderwysvennote betrokke by opleiding, asook landbouonderrig.

Mnr. Hein Volgraaff (Bestuurder: Lewende Hawe en Eiendomme, Westelike Streek van BKB) gesels met ‘n groep Oakdaleleerders tydens die BKB–Oakdale-veiling.


YORK HIGH SCHOOL

(t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za

Student leaders of 2017

Sisters excel in road cycling Jean-Marié and Kirstin Roelofse were selected to be part of the Western Cape Road Cycling Team during the June/July holiday in the Oudtshoorn Youth Festival. In October, they took part in the 2016 SA Schools Youth Championships. Kirstin entered the u16 Youth Girls category and came 4th overall. Jean-Marié took part in the u18 Junior Ladies category and came 1st overall with a total of seven gold medals and one silver. Jean-Marié’s team were also the first junior team in the team time trial. Western Cape came 1st overall. In addition, Kirstin came 3rd in the Youth Girls category at the Spur Schools MTB League Western Cape final in Stellenbosch. She was then also chosen to be part of that Western Cape team. Proud of you, girls – keep it up!

Meet our Student leaders of 2017 - well done and all the very best for the year ahead. • Headboy (also Head of Spirit and Tradition and Grade 12) – Andrew Searle • Headgirl (also Head of Spirit and Tradition, Grade 12 and Head of Lancaster) – Aimee Salter • Deputy Headgirl (also Head of Stuart and Grade 11) – Christelle Herbst • Deputy Headboy and Grade 11 – Andrea Fanizza • Deputy Headgirl and Grade 10 – Hope Mkungo • Deputy Headboy (also Head of Tudor and Grade 10) – Travis Ackerman • Control – Ricky Khumalo, Nonny Beale • Sport – Josh de Ponte (also Head of Stuart), Angie Miller • Culture – Adam Dods, Zanele Mabena • Pastoral – Natassia Leggatt • Academics – Nicky Coetzee (also Head of Tudor), Judi Kuyler • Grounds (Security) – Stefan Schmidt (also Head of Windsor)

t n e m n i a t enter Coming 15 November

2

PC, PLAYSTATION 4, XBOX ONE

Showing: From 11 November 2016 Starring: Andy Samberg, Katie Crown, Kelsey Grammer Directors: Nicholas Stoller, Doug Sweetland Summary: Storks have moved on from delivering babies to packages. But when an order for a baby appears, the best delivery stork must scramble to fix the error by delivering the baby. Genre(s): Animation, Adventure, Comedy Rating: PG Running Time: 1hr 27min

11 November

Players will explore the birthplace of the tech revolution as Marcus Holloway, a brilliant young hacker who has fallen victim to ctOS 2.0’s predictive algorithms and is accused of a crime he did not commit. In Marcus’s quest to shut down ctOS 2.0 for good, hacking is the ultimate weapon, and players can not only hack into the city’s infrastructure but also every person and any connected device they possess, to trigger unpredictable chains of events.

THE ACCOUNTANT 18 November 2016

BOO! A MADEA HALLOWEEN

18 November 2016

SKIPTRACE

18 November 2016

FANTASTIC BEASTS AND WHERE TO FIND THEM 25 November 2016

MAGGIE’S PLAN

25 November 2016

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 11


SCHOOL SPORT RANKINGS FIRST XV CRICKET RANKINGS 8 NOVEMBER 2016 RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20

TEAM AFFIES ST STITHIANS SACS RONDEBOSCH WYNBERG WATERKLOOF GREY HIGH SCHOOL HILTON COLLEGE ST ANDREWS SCHOOL GLENWOOD PAARL GIM MARAIS VILJOEN PRETORIA BOYS HIGH SELBORNE COLLEGE BISHOPS HUDSON PARK GARSFONTEIN POTCH VOLKIES CLIFTON KES

Page 12

PLAYED 12 13 13 11 14 11 8 8 14 12 9 21 20 7 11 7 7 8 12 9

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

AVG PTS 10,45 9,75 9,14 8,00 7,92 7,78 7,78 7,76 7,59 7,52 7,42 7,37 7,05 6,90 6,82 6,56 6,43 6,28 6,22 6,19

U15 CRICKET RANKINGS 4 NOVEMBER 2016 RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20

TEAM PLAYED ST ANDREWS SCHOOL 10 WATERKLOOF 45 SELBORNE COLLEGE 15 POTCH VOLKIES 14 ST STITHIANS 23 RONDEBOSCH 19 KES 11 PAARL GIM 16 MONUMENT 12 PRETORIA BOYS HIGH 17 PEARSON 6 MENLOPARK 20 KINGSWOOD 8 GREY COLLEGE 13 HILTON COLLEGE 12 WESTVILLE 7 CLIFTON 13 MARITIZBURG COLLEGE 7 QUEENS COLLEGE 5 CBC BOKSBURG 6

AVG PTS 9,19 8,17 8,16 8,01 7,99 7,40 7,34 6,80 6,71 6,62 6,28 6,09 6,04 6,02 6,00 5,93 5,89 5,87 5,80 5,75


SOUTHERN CAPE

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

SPORT

SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.

NOVEMBER 2016

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880

LIKE US ON

Klein Karoo Toyota OUDTSHOORN sales | service | parts

LEAD THE WAY

13-15 High Street, Oudtshoorn D i e Tu i s t e v a n d i e H i l u x T: ( 0 4 4 ) 2 0 3 5 4 0 0 | w w w. k l e i n k a r o o t o y o t a . c o . z a

E H T IND

H E B GET

LD O G ND

A N E GRE

GREAT BRAK

Tel: 044 620 3711

Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag

WIMPY HARTENBOS Laan 1, Kaap De Goede Hoop, Hartenbos, 6520 Tel W: 044-695 1044

OUDTSHOORN FORD

45 Voortrekker Road, Oudtshoorn, 6625

Tel: 044 272 6168/9


AWSUM

SUMMER SPORT SCH

NOVEMBER 2016: RUGBY

19 November: Italy vs South Africa [Artemio, Franchi] 16:00 26 November: Wales vs South Africa [Principality Stadium]

DECEMBER 2016:

Wanneer jy ophou leer, verouder jy, hetsy op twintig of tagtig. Hou aan streef na kennis, en die ouderdom sal wyk. Die waardevolste ding in hierdie lewe van ons is om altyd jonk van gees te bly. -Henry Ford

2-3 December: Dubai Sevens 10-11 December: Cape Town Sevens

NOVEMBER 2016: CRICKET

03 November: Australia vs South Africa 1st Test [Western A Association Ground, Perth] 04:30 12 November: Australia vs South Africa 2nd Test [Bellerive 24 November: Australia vs South Africa 3rd Test [Adelaide O

DECEMBER 2016:

26 December: South Africa vs Sri Lanka 1st Test [St George’ Port Elizabeth] 10:00

JANUARY 2017: CRICKET

02 January: South Africa vs Sri Lanka 2nd Test [PPC Newlan 12 January: South Africa vs Sri Lanka 3rd Test [Bidvest Wan Stadium, Johannesburg] 10:00

JANUARY 2017: GOLF

7-10 January: BMW SA Open Championship [Glendower Golf Club, Gauteng]

JANUARY 2017: TENNIS

18 January: Australian Open [Melbourne, Australia]

ADVERTISE HERE NOW!

To book your space contact

Pieter Brand - (076) 026 3250 pieter@tiemedia.co.za


SPORTS

HEDULE 2016 - 2017

0 ] 19:30

SERVICES WE OFFER:

*Airtime and data *Cellphone repairs *Electrical wear and repairs AND LOTS MORE!!!

WE SELL: • Fishing tackle and bait • Clothing and shoes • Braaiwood • Camping gear • Audio • Power Supply • Fireworks ADDRESS: 63 B Lang Straat, Great Brak River

TEL: 078 508 8960 | www.greatbrakriver.co.za

Australia Cricket

Oval, Hobart] 01:30 Oval] 05:30

’s Park,

nds, Cape Town] 10:00 nderers

Motorcycles and scooters new and used Address: 23 York Street, 6529, George

THIS • Ice cold beverages • Delicious Grab & Go and sit-down food offering • Coffee & Gift Shop • Atm’s • Clean Restrooms!

Caltex Waves Wilderness

South St, Western Cape Province, 6560 044 877 1122 / 082 907 9711

NOVEMBER & DECEMBER TOYOTA AYGO

TOYOTA ETIOS 1.5 XS


SOUTHERN CAPE

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

PROPERTY

SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.

NOVEMBER 2016

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880

LIKE US ON

Nova Each Office Independently Owned and Operated

Will Trollip

Hartenbos, Dana Bay 083 306 5734

Angelique Wissekerke Island View, Diaz 060 529 1718

Blackie Swart

Grootbrak, Kleinbrak, Reebok, Tergniet 076 011 2684

Stephan Kok Mossel Bay Central 081 271 0600

Shannon Heckler

Monte Christo, De Bakke, Heiderand 083 254 0708

Shop 7, 13 Parsons Ave Voorbaai, Mossel Bay (Next to Tiger Wheel & Tyre)

044 - 695 1115

SOLD VIND JOU VREDE IN HARTENBOS OP SOEK NA JOU NUWE WOON-, VAKANSIE- OF AFTREEHUIS?

OF SOMMER NET ‘N UITSTEKENDE BELEGGING? Karookraal is ‘n nuwe ontwikkeling in die ouer gedeelte van Hartenbos wat wonings met ‘n egte Karoogevoel en styl sal oplewer. • Karoostyl skouhuis asook alternatiewe argiteksontwerpte huisplanne • Topgehalte-afwerkingskedules • 24-uur sekuriteit • Noorduitsig oor die Hartenbosrivier en na die Outeniekwaberge • Stapafstand van sakegebied en see • Laaste ontwikkelingsgrond in die ou Hartenbos • Erwe geprys volgens grootte en ligging ONZERUSTLAAN, HARTENBOS / GPS: S 34˚ 07’ 11.7” / E 022˚ 06’ 32.1”

Stevie Keuler - 083 449 1442 Susan Keuler- 083 996 0802 Leon Pienaar - 082 390 9736

ERWE VANAF (BTW ING)

R430 000

WWW.KAROOKRAALONTWIKKELING.CO.ZA

!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.