Suid-Kaap (Junie) Hoërskool

Page 1

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

AWSUM Trends is a booklet in the AWSUM Newspaper focussing on MOTORS | PROPERTY | SHOPPING BASKET | PRODUCTS & SERVICES.

GRATIS

Southern Northern Contact Stacey at 072 956 2382 or send a mail Cape Suburbs to staceyinkin2@gmail.com

MAY 2014

EAST LONDON

HOËRSKOOL Ttititi ctiuld bti ytiu tidvtititititititi titititi

/ NUUS NEWS

All tictititilti titi AWSUM Ntititi tititi ftititi tixtititiutititi Stititi ytiuti tiutititititi by tidvtititititititi titi titititi titititititititititi titititi tititi titi tititi tititi tititititi titititititi tititititititi Btititi titititi

Stacey Ikin: 072 956 2382 | staceyinkin2@gmail.com

atistim@tiemetiia.co.tia | 02ti 872 3880 tititi.atistim.co.tia

East021 872 3880 Tel: London

awsum@tiemedia.co.za

To advertise in this newspaper - Contact:

www.awsum.co.za

1ste Verj

NEWS

Port Elizabeth

advertising in AWSUM Trends

NUUS

HIGH SCHOOL Boland Helderberg Get exposure in your area by

AWSUM News

rsdag

E H O L ID A Y G U ID WINTE R

Stacey Ikin - (072) 956 2382 - staceyikin2@gmail.com

WHAT TO FIND INSIDE Health

Lifestyle

om T 10 rede s waar dit lekke r is om ! School ’n tiene r te wees

WIN FAV OUR ITE 5

News

T

with

kids Best car game s for

your selfie

d ... T Otta this worl SUM! AWAWSUM!

AWSUM!

AWSUM

!

P3 OPPI Spyskaart

P2 Die Boelie

P2 6 Ways to Keep Your Kids...

P3 Use crates for book shelves

P3 AWSUM Scoop

P4 - P8 School NEWS

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za P2 Matric Magic

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry.

Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014.

skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great!

2014

• Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!

doen T 12 dinge om te lf is voor jy twaa

own T DIY- Make your bag. over -the- shou lder

P3 Finance

T FOMO calendar T Colour in and win

WHAT TO DO THESE SCHOOL HOLIDAYS • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike

P5 Winter Recipe

FREE WINTER Holiday Guide inside

P7-12 School news

WHO WE ARE

To advertise in this newspaper - Contact: Nic Papenfus - (073) 190 2650 - nicpa@tiemedia.co.za Rika Papenfus - (083) 320 8753 - rika@tiemedia.co.za Isabella van der Berg - (079) 625 9125 - isabella@tiemedia.co.za

Editor

Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za

Graphic Designer

Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby - 021 872 3880 | jade@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: SOUTHERN CAPE: Primary schools: Park, Hartenbos, George Voor-bereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Rheede, Oudtshoorn Noord, van der Hoven, Hartenbos, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood.

PRINTED BY - Paarl Coldset

NEWS

FREE GRATIS

HOËRSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Tel: 021 872 3880 FREE

SOUTHERN CAPE

www.awsum.co.za

NUUS

JUNE 2014

HIGH SCHOOL

AWSUM News

Vol magies, warm lyfies en ’n GRÓÓT PLAN

Idees vir ’n Warm Winterhart-projek

D

ie winter is hier! Die koue klop aan die venster, dit is tyd vir lekker pannekoek en sop, en die Kaapse reëns betrap ons gereeld sonder ’n sambreel. Maar … wat van hulle wat nie ’n sambreel het nie – ook nie ’n huis met vensters of ’n ietsie warm om te eet nie? Vir talle minderbevoorregtes hier in ons streek is die winter vreesaanjaend. Ons hart bloei wanneer ons ’n man, vrou of kind op straat sien wat in wind en weer staan en bedel. Die meeste van ons wil graag iets vir hulle doen … maar ons weet dat om geld te gee nié ’n goeie idee is nie. Hier is wel ’n klompie goeie idees; dit is prakties en dit kan maklik saam met jou gesin, jou vriende of jou klasmaats aangepak word. Só kan julle ’n verskil maak: MAAK MAGIES VOL! Maak blikkieskos bymekaar, en rys, bone, pap, langlewe-melk en ander nie-bederfbare produkte, en begin ’n kosbank. Daar is altyd gesinne wat daardie kos bitter nodig het, én organisasies wat na sulke gesinne probeer omsien. Julle kan hier ’n groot verskil maak – en só ander se magies so vol soos julle s’n kry! ÓÚGOED IS WARMGOED Die koue en nat weer kry ons almal onder – maar het jy al daaraan gedink dat daar mense is wat in hierdie nat winter nie skoene het om aan te trek nie? Gaan kyk ’n bietjie in jou kas – en loer sommer in jou broer of suster of ma of pa s’n – en tel ’n bietjie

die pare skoene en tekkies wat nooit meer gebruik word nie. En die jeans wat nooit meer gedra word nie (omdat dit te styf sit!). En wat van die opgevoude kombers wat al twee jaar lank ongebruik daar lê? Dit is tyd dat daai goed ’n nuwe huis kry! En onthou sommer ook daardie serp wat nie meer cool is nie. Daar sál iemand wees wat dit sal LOVE! Onthou die Engelse spreekwoord: “One man’s junk is another man’s treasure!” MAAK KLEINGELD GROOT! Kies ’n organisasie wat jy wil ondersteun – en doen dit dan! Kyk, ’n mens het mos altyd ’n klomp kleingeld in jou beursie (dalk gooi julle dit in ’n bottel wat iewers in die huis staan). Moedig jou bure, ouers en die res van die familie aan om van daardie swáár sente – én die ewe swaar blink geld – ontslae te raak.

Stuur vir ons fo to’s van júlle Warm Winterha rtprojek!

Stel dan ’n doelwit: Hoeveel geld WIL jy insamel? En: Wanneer wil jy die projek voltooi? Vertel al wat leef en beef daarvan op Facebook en whatsapp. Kry nou sommer jou hele skool hierby betrokke. Gaan teken dan ’n prent of die skoolwapen met bordkryt op ’n parkeerterrein of sommer op die netbalbaan (hoe groter die prent, hoe meer plek vir die geld!). Op ’n spesifieke dag – of by ’n spesiale geleentheid wat jy met die onderwysers gereël het – bring almal dan hulle kleingeld en pak dit binne-in die getekende prent. Jy sal jou verstom oor hoe groot kleingeld word! Daar is ’n KLOMP maniere om in hierdie winter ’n verskil te maak. Hierbo is maar drie idees.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Suid-Kaap (Junie) Hoërskool by AWSUM News - Issuu