Suid-Kaap (Mei) Laerskool

Page 1

LAERSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE Financial

Products & Services

Health

School News

OPPI Spyskaart

Lifestyle

with

your selfie AWSUM!

AWSUM

!

P2 Nuwe Baba?

P3 OPPI Spyskaart

P4 Vir wie leen jy jou ore?

www.awsum.co.za

1ste Verj

AWSUM News

rsdag

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie!

WIN SUM! AWAWS UM!

NEWS

FREE GRATIS

SOUTHERN CAPE

NUUS

MAY 2014

PRIMARY SCHOOL

P2 Who we are

P3 6 Ways to keep your... P4 AWSUM Wheels

In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014.

• As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.