AWSUM Trends (Oudtshoorn) Feb

Page 1

MOTORS

CLASSIFIEDS

PRODUCTS & SERVICES

PROPERTY

EAT OUT

SHOPPING BASKET

OUDTSHOORN | FEBRUARY

INSIDE

Page 2 Read more on Klein Karoo Motors

Specials at Devland Cash and Carry

Browse through various products & services in your area

See what is up for grabs in our Classified section

TAAI

ONTWIKKEL 132kW KRAG.

SLIM

BESLUIT HOE OM DIT EFFEKTIEF TE GEBRUIK. Die Volkswagen Amarok ontwikkel tot 420Nm wringkrag en 132kW krag. Om al hierdie krag effektief te benut is die Amarok toegerus met slim standaard-eienskappe soos ESP, Hill Hold Assist, Hill Descent Control en ABS-remme. Met ’n 2.0 liter BiTDI® gemenedrukbuis-dieselenjin weet die Amarok hoe om meer met minder uit te rig, omdat dit een van die mees brandstof-effektiewe voertuie in sy klas is. Besoek Du Plessis Motors vandag om uit te vind wat gebeur wanneer taai en slim ontmoet.

Nie net taai nie, slim ook. Amarok. • Sluit Volkswagen se 3-jaar / 100 000 km waarborg en 6-jaar anti-korrosie waarborg in. • Kontak ons vir meer besonderhede oor ons AutoMotion instandhoudings- en diensplanne. Amarok Dubbelkajuit beskikbaar in: 2.0 TSI® 118kW Trendline; 2.0 TSI® 118kW Highline; 2.0 TDI 103 kW Trendline; 2.0 TDI 103 kW 4Motion® Trendline; 2.0 BiTDI® 132 kW Highline; 2.0 BiTDI® 132 kW 4Motion® Highline en 2.0 BiTDI® 132 kW 4Motion® Highline Outomaties.

Du Plessis Motors

Cnr St John & Baron van Reede straat, Oudtshoorn 6620 | Tel: 044 2791696 www. duplessis-vw.co.za

PROPERTY


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.