AWSUM Vrystaat Maart 2023

Page 1

VRYSTAAT THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA TOPPRESTEERDERS SWEM KRIEKET RUGBY TWEEKAMP TENNIS AWSUM NEWS FRESH EGGS NOURISH THE MIND Connecting hearts and homes 082 900 6008 | annette.kasselman@realnet.co.za I am your real estate MATCHMAKER

AWSUM gesels met Retief Goosen oor sy

skooljare

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Aan watter sport het jy op skool deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binne senter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen? Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

Rowan Engledoe

Ruveix Venter Enrico Theart

Anzèl Heyns

The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za
HEAD OFFICE
Coordinator Lauren Adams
Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd
Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za
& Design
OUR TEAM Advertising
Distribution Charl
Schools
Layout
Aniena Venter
Follow us on Facebook! @Vrystaat Skole Nuus
ONDERHOUD
My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan.
Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram
AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON Whatsapp jou naam na 073 187 9539
`n Jong Retief Retief Goosen saam met Gary Player (Foto: Instagram)

ESCAPE TO PERFECTION

The Perfect Corner is ideal for those parties, kitchen tea, baby showers, bachelorette events that needs to be organised to perfection.

From an à la carte menu with freshly baked croissants and variety of muffins to freshly brewed coffee at the fire place to bliss the cold mornings away during the winter times.

This article was written by a human, and not by ChatGPT

ChatGPT is a new artificial intelligence (AI) tool that came out November 2022 that provides quick, well-formulated answers to a variety of questions and is going to revolutionize the way we do things and the way we communicate. This powerful tool answers questions in a conversational style. You type your question, and it types back…within seconds, no matter the question. Since its launch, the bot has amassed more than a million subscribers and more than 100 million monthly active users.

Did you know CatchGPT can give you product recommendations? Prompt it with something like “I’m looking for a new pair of running shoes. Do you have any product recommendations?” and it will give you a list of some of the best options out there. It’ll even tell you about the differences between them, so you can make an informed decision. So, no need for endless scrolling in comparison shopping.

ChatGPT can help you in the kitchen with recipe suggestions Prompt it with something like “I have some leftover chicken and a can of black beans. Can you suggest a recipe and instructions to make?” and it will give you a list of ingredients and instructions to cook up something delicious.

You can even ask ChatGPT to tell you a joke and it will send you a joke!

ChatGPT can act as your own personal career coach. Prompt it with something like “act as an interviewer and ask me about my strengths” and it will start asking you questions as if you were being interviewed in real life. You can even ask it to help you improve your answers, so you can feel more confident and prepared for your next interview.

ChatGPT can help you improve your confidence in social situations. Prompt it with something like “I’m looking for a conversation starter. Do you have any suggestions?” and it’ll give you some examples to get a conversation going.

ChatGPT’s language translation feature is also very impressive. Type in something like “translate this sentence to French” and it will give you the French equivalent. So, whether you’re trying to communicate with someone who speaks a different language or you are a business looking to expand your reach by creating content in multiple languages, ChatGPT’s got you covered.

ChatGPT can also recommend all sorts of entertainment based on your preferences. If you’re into historical fiction books, just ask it to recommend something for you. It’ll give you a list of options and it’s not just limited to books. You can also use it to discover new movies, music and more - a great way to find new enjoyable entertainment options.

With Chat GPT rising in popularity, what’s a parent to do?

There is no stopping the impact AI technology will have going forward, and Chat GPT is likely just the start of this era in education. Have an open conversation with your children and guide them through this transition so that they are aware of the risks and benefits of the technology. Explore the platform with them and work with their curiosity. Encourage your kids to use Chat GPT alongside an adults to get ideas about things they’re interested in, like music. Families can explore the tool together and try prompts that are fun, inspiring or helpful.

Unleashing the Power of ChatGPT in Education

The topic of AI tools and how they impact education is incredibly important and we have to ask what are some of the possible impacts of AI tools like Chat GPT on teachers and students?

How do I prevent cheating and plagiarism when tools like this exist?

How do I talk to my learners about Chat GPT?

What are the pro’s and con’s?

Can we stop it being used by learners?

Should we even try and stop it?

If not, how will it likely change teaching methods and approaches?

Can it actually be harnessed for good?

Some pro’s include:

ChatGPT is like having a personal tutor right at your fingertips. It can help with homework and explain difficult concepts in a way that’s easy to understand. For example let’s say you’re struggling to understand the concept of momentum, just ask ChatGPT to explain it to you like you’re five years old and it’ll give you a simple explanation that even a child could understand and if you have any follow-up questions it can help with those too this is such a great way to get a little extra help and support with schoolwork and it makes learning more interactive and engaging.

With bullying in schools, ChatGPT can also be an amazing resource for anyone’s troubling with anxiety stress or any other mental health issues for example you could type in “feeling really anxious and overwhelmed” and it will give you some tips for managing anxiety if you’re in need of some guidance or just want talk to someone chat GPT could be a convenient way to get support anonymously.

Situated in Bethlehem, located in the heart of the Eastern Free State.
Tel: 076 432 4465 | Email: admin@theperfectcorner.co.za | www.theperfectcorner.co.za | 4 Starret Street, Bethlehem PROVIDING HOSPITALITY THE WAY AWSUM NEWS Download past exam papers Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A
It’s important for us to keep our readers well informed about the use of ChatGPT, as most people don’t really know how to use it to its full potential, that’s why we want to share some of the best ChatGPT use cases, prompts and examples with you.
Scan this code to download A Teacher’s Prompt Guide to ChatGPT aligned with “What Works Best”

WELKOM VOLKSKOOL

Volkie Atlete

Baie geluk aan al ons Volkie atlete met jul pragtige prestasies tydens die NVS atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Chanique Wilkens (o.10) en Amoré Vorster (o.12) wat tydens die byeenkoms aangewys is as die bester veldatlete. Baie sterkte met die Vrystaat byeenkoms. Ons is trots op julle!

WELKOM-GIMNASIUM SKOOL

Vlak 2Streekskampioenskappe vir swem 2023

Die Suid-Afrikaanse Vlak 2-streekskampioenskappe vir swem 2023 het plaasgevind in Bloemfontein van 3 tot 5 Maart.

Ashley Seymour en Shyenne Laubscher het geskitter in hulle swemstyle en ook hulle tye verbeter met sommige items!

Ons Gimmies is baie trots op hul mooi swemprestasies!

Squash

Congratulations to our Gimmie squash players! They participated in the NFS trials. All these players will be representing NFS in Bloem Open on 2 -5 March for their Free State Rankings.:

• U14 Boys winner: Dean Katzin

• Runner up: Daniel Saayman

• U16 Boys winner: Josh van Zyl

• U16 Girls winner: Ashleigh Seymore

• U19 Girls winner: Demi Roux

• Most improved player: Johan Naude

Well done Gimmies! We are so proud of you!

Top Akademiese Skool

Welkom-Gimnasium is vir die 3de agtereenvolgende jaar aangewys as die “ OVERALL BEST PERFORMING SCHOOL “ in ons distrik!

Ons ontvang ook die toekenning vir beste presterende skool in Rekeningkunde en 14 onderwysers word beloon vir uitstaande vakprestasies:

• A. v Sittert-Rek

• R. vd Merwe- Rek

• R. Muller-Afr FAL

• L. v Schalkwyk- Afr FAL

• H. Rossouw- Verbruikerstudie

• A. Smith- Eng FAL

• G. Jones Eng- FAL

• R. Bezuidenhout- Geografie

• K. De Witt - Lewensoriëntering

• N. Booyens - Wisk gelet

• E. Du Plessis- Wisk gelet

• T. Pretorius- Wisk gelet

• R. McPherson- Toerisme

• Y. Prinsloo- Toerisme

Well done to all our teachers and the class of 2022! You made us proud!

Atletiek

Gimnasium spog met 8 Vrystaat atlete wat deurdring na SA’s in Germiston. Ons is so trots op elke atleet asook al ons afrigters!

• Lesedi Maphira – High Jump

• Jarelle Eksteen – Triple Jump , Long Jump

• Luané Louw – Shot Put, Discus

• Arthur-Junior Lund – Triple Jump

• Hloni Mokotjo – 100m

Lynn-Mari

– Shop Put, Discus, Hammer Throw

Keagan Smith het deelgeneem aan die Highveld War in Lydenburg en verower 2 x goud, 2 x silwer en 1 x brons medaljes! Hy het deelgeneem aan die semi kontak geveg, baton fighting, bo fighting, nunchaku fighting en series. Hy is onder die top 10 ranglys in Suid-Afrika en het die

Dis puik prestasies Keagan, ons Gimmies is baie trots op jou!

Ashley Seymour en Shyenne Laubscher Louw Abbigail Lamprecht Amoré Vorster Chanique Wilkers Danelle Le Roux Ellamae Ballot Justin Swaine Leander Greeff Simoné Mouton Sabrina Knoesen Nicolas Goosen Miché Penton Marelé Bezuidenhout Lukas Kilian

GOUDVELD - HOËRSKOOL

Vrystaat Atletiekspan deur na SA’s

Baie geluk aan al ons Goutie - atlete wat in die Vrystaat - span ingesluit is, wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Germiston gaan deelneem.

Interhoër

Baie geluk aan die volgende atlete wat BRONS verower het tydens die Interhoër byeenkoms wat in Sasolburg plaasgevind het op 3 & 4

Maart 2023:

Carli Taljaard - Diskusgooi.

Ize Nel - Hamergooi.

Kayden Pienaar - Diskusgooi.

Kayden Pienaar - Spiesgooi. Arno Vosloo - Driesprong.

Tshepo Manenye - 100m

Hekkies.

Adriaan Muller - 110 m Hekkies.

Vrystaat Atletiekspan

Ruiterkuns: Nyrette Steenkamp

Baie geluk aan Nyrette Steenkamp wat tydens die SANESA Q1 2023 die volgende behaal het met Amber:

• 1ste Prix Caprilli Novice toets a & b

• 1ste Dressage Novice toets a & b

• 1ste Equitation

• 1ste Inhand Utility

• 1ste Working Hunter

• 1ste Showjumping 90cm Accumulator

• 1ste Showjumping 90cm Normal Competition

Met Cheyenne

• 1ste Working Hunter 90cm

• 1ste Performances Riding

• 1ste Inhand Utility

• 1ste Prix Caprilli toets a

• 3de Prix Caprilli toets b

• 2de Working Riding

• 1ste Showjumping 1m Accumulator

• 1ste Showjumping 1m Normal Competition

Baie geluk Gouties is trots op jou!

Ruiterkuns: Anike Steenkanmp

Baie geluk aan die volgende atlete wat SILWER verower het tydens die Interhoër byeenkoms wat in Sasolburg plaasgevind het op 3 & 4

Maart 2023:

Nonnie Mjaliswa - Hoogspring.

Michelle vd. WesthuizenDriesprong.

Bul Rademeyer - Hamergooi.

Ryan Lemmer - Gewigstoot.

Ryan Lemmer - Diskusgooi.

Bongi Khumalo - 110m Hekkies.

Ane Lemmer - Diskusgooi.

Annabelle RheederHoogspring.

Kamohelo Moloke - 200m.

Sonnica van den BergGewigstoot.

Baie geluk aan Anike Steenkamp wat tydens die SANESA Q1 2023 die volgende behaal het:

• 1ste in Equitation level 7 Open Class

• 1ste in Showjumping level 4 1m Accumulator

• 1ste in Showjumping level 4 1m Normal Competition

Baie geluk aan die volgende atlete wat GOUD verower het tydens die Interhoër byeenkoms wat in Sasolburg plaasgevind het op 3 & 4

Maart 2023:

Tyla Wasmüth - Gewigstoot

Gj Wessels - Verspring

Keagann FrankenfeldSpiesgooi

Brits Reinders - Spiesgooi

Tyla Wasmuth - Diskusgooi.

NUWE REKORD!

Ilke de Klerk - Gewigstoot.

NUWE REKORD!

Ilke de Klerk - Diskusgooi.

NUWE REKORD!

Sonnica van den BergDiskusgooi.

SA’s Hengel 2023

Baie geluk aan Ethan Rowett en JC Prinsloo wat opgeneem is in die SA o/19 SAVOF B span vir hengel. Baie geluk julle 2 ons is trots op julle!

SCAN ME! T: 057 352 6241 ccawood@humanwelkom.co.za
Come test drive the all new Ford Ranger at Human Welkom TODAY!
Anika Steenkamp

PRIMÊRE SKOOL JORDANIA

Oos-Vrystaat Kampioenskappe

Ons Jorrie-atlete wat gekwalifiseer het om aan die Vrystaat atletiekkampioenskappe deel te neem. Hiermee hulle Oos-Vrystaat atletiekkampioenskap uitslae:

10 jaar

• Levi Schwim: S10j 80 (4)

• Tristan-Tyler Nel: S10j 70H(3)

• Johann Steyn: S10j HS(3)

• Ruan Esterhuyse: S10j VS(2) Klara Joubert: D10j 70H(1) HS(2)

12 jaar

• Daniel de Beer: S12j 75H(1)150H(2)

• Rileigh Rooiland: S12j 100m(1), Rekord 150m(1)

• Wian Daacke: S12j SG(1)

• Janco Jooste: S12j GS(3) Jandre Esterhuyse: S12j HS(1)

13 jaar

• Henri Muller: S13j 80H(2) 200H(2) SG(4)

• Pieter Wessels: S13j SG(2)

• Louis Uys: S13j 80H(3)

• Malcom Tsibela: S13j Sonelle Jonker: D13j DG(4) SG(4)

Ons atlete

Rugby Toergroepe

Voor: Arno Labuschagne, Zack Jonker, Ruvan Isaacs, Cameron Exley, Bokang Mokoena. Middel: Danie Bell, Levi Scwim, Liam Burger, Wian Steyn, Willie Uys, Marinus van der Merwe, Ewan Sartein. Agter: Aj Beukes, Wian Bothes, Kamohelo, Mnr.Pieter Roos, Liam Scoltz, Arno van der Berg, Joshua Scoltz.

Voor: Johanno Strydom, Juan du Toit, Rileigh Rooiland, Johan du Preez, Anru Erasmus, Megan Strydom. 2de Ry: Melcom Sebela, Tiaan Jordaan, David Exley, Davin Boshoff, Jandré Esterhuisen, Lehman van Huisteen. 3de Ry: Luaan Pieters, Daniël de Beer, Matthew Botha, Louis Uys, Pieter Wessels, Janco Jooste. Agter: Francois Grove (Afrigter), Henry Muller, Ben Rheeder (Afrigter).

Bethlehem Voortrekker swemmers presteer

Bethlehem Voortrekker HS-swemmers het die afgelope naweek, 25 Februarie 2023, aan die Sterkfonteindam opewater swem deelgeneem.

• Jaden Maritz (afwesig met neem van foto) was derde in die 3 km vir mans met ‘n tyd van 47:55.

• Gaby Bishop was derde in die 3 km vir vroue in ‘n tyd van 1:00:08.

• Mieke Hattingh het 3 km geswem in 1:02:25. Sy was die enigste 13-jarige wat deelgeneem het aan die 3 km.

• Alissa Erasmus is derde in die 1500 m vir meisies o.13.

Die volgende Bethlehem Voortrekker Hoërskool-swemmers het aan die Last Chance Neptune’s gala in Bloemfontein op 17 en 18 Februarie 2023 deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar:

• Kennith Outram het 1 goud, 1 silwer en 3 brons medaljes los geswem.

• Jaden Maritz (tuisonderrig) het 3 goud en 2 brons medaljes gekry.

• Elanri du Randt het 1 brons medalje en 2 vierde plekke behaal.

Bethlehem Voortrekker SA Hokkie O.21’S Groen en Goud Trots

Bethlehem Voortrekker SA Hokkie o.21’s Groen-en-Goud Trots! Ntsopa Mokoena, BVHS- leerder, het die SA o.21-hokkiespan gehaal! Sy gaan aanstaande maand in die Afrikabeker se kwalifiserende toernooi in Egipte meeding. Ntsopa draf vanaf haar Graad 8-jaar af vir BVHS se 1ste span uit.

Alissa Erasmus, Mieke Hattingh, Gaby Bishop.

o.11 Rugby Toergroep o.13 Rugby Toergroep Kennith Outram en Elanri du Randt Ntsopa Mokoena

Atletiek A letics

BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL

Trekkeratlete doen dit weer! BVHS dra die kampioenkroon weer!

Bethehem Voortrekker Topskool tydens Vrystaat Interhoër Atletiekkampioenskappe in SASOLBURG: Talent. Toewyding. Topafrigters. Dit is die BVHS atlete se bestandele vir hul wenresep. BVHS wen die byeenkoms oortuigend uit 188 Vrystaatse skole. Die atletiekseisoen het vele hoogtepunte opgelewer vir ons atlete. Hulle het die Graanveld en die Oos-Vrystaat byeenkomste oorheers. Die wil om te wen en met trots uit die stryd te tree, was in elke byeenkoms duidelik sigbaar. Om die top atletiekskool in die Vrystaat te wees, is vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool ‘n eer. ’n Ryke medalje-oes was die gevolg van puik tye en afstande.

Voortrekker sluit die dag af met 63 medaljes waarvan 30 goud, 16 silwer en 17 brons was.

Die dag is ook gekenmerk deur die twee rekords wat verbeter is. Carise van Rooyen verbeter die o.16 2000m dogters Vrystaat Hindernisrekord: 07:32:89. Andaline Warren verbeter die dogters o.14 stap Vrystaat rekord: 29:13:93.

Ons aflosspanne het ook goud huis toe gebring. Drie goud, drie silwer en twee brons het aan die Trekkerspanne behoort. Hulle het die skare behoorlik op hul voete gehad.

Volgens Mnr Andi Wolmarans, atletiekhoof en afrigter, het die atlete se toewyding en liefde vir die sport by die byeenkoms vrugte afgewerp. Hy bedank ook elke afrigter wat individueel by BVHS se atlete betrokke is. Sonder hul kundigheid sou ons atlete nie met hierdie prestasies kon wegstap nie.

Ses-en-twintig Atlete na SA’s!

Baie geluk aan die volgende atlete wat gekies is vir die Vrystaatatletiekspan wat aan die SA Skole kampioenskappe gaan deelneem van 2-5 April in Germiston.

Magdalena Arangies, Cari Smith, Lisa Rautenbach, Anke Gunther, Andilien Warren, Carla Britz, Ané Crous. Bentley Schoeman, Ixoré Cilliers, Carise van Rooyen, Kaylie de Bruyn, Shannon Purchase, Carlem Germishuizen, Danika Zwahlen, Kaneng Komane. Jonathan Purchase, Wian Botha, JP Janse van Vuuren, Immanuel Veitch, Mieke-Louise Britz, Marlilé Jonck, Kamohelo Moses, Handré Fourie, Liam-Lloyd Doman. Afwesig tydens die neem van foto: Karli van Niekerk. Carise van Rooyen Immannuel Veitch Carla Britz Lisa Rautenbach
TRUIDA KESTELL Graanveld atletiekspan wat kwalifiseer om deur te gaan na die TBM - Oos-Vrystaat byeenkoms Graanveld athletics team who qualifies to go through to the TBM - Eastern Free State meeting TBM

HOËRSKOOL WITTEBERG

Hoërskool Witteberg leerders vaar uitstekend in Huisgenoot Eisteddfod Gretha Wiid Spreek

Die volgende Hoërskool Wittebergers het in November 2022 aan die Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem en uitstekend gevaar in hulle onderskeie afdelings. Uitslae soos volg:

• Heiken Venter: Poësie (Goud) en Prosa (Brons) Kategorie – Gr 4 – 7.

• Hylet Ungerer: Poësie (Brons) en Prosa (Brons) Kategorie – Gr. 8-10.

• Simoné Venter: Sang (Goud) Kategorie – Gr 8 – 10.

• Anri Reyneke: Sang (Goud) Kategorie – Gr. 8 10.

Hoërskool Witteberg se Top 15 Atlete Presteer in Noordheuwel Byeenkoms

Van Hoërskool Witteberg se Top 15 Atlete het op 8 Februarie 2023 aan Noordheuwel, Krugersdorp se Top 15 Byeenkoms gaan deelneem. Ons atlete behaal die volgende plekke:

1ste

• Gerhard Bossert (0/16) – 3 000 m (09:10.00)

• Leoze Lottering (0/16) – Spiesgooi (47.25 m)

• Amy Kotze (0/16) – Driesprong (10.87 m)

• Andrea Steynberg (0/16) – 800m (02:12.15)

2de

• Owen Peterson (0/15) – Driesprong (13.43 m)

3de

• Gerhard Bossert (0/16) – 1500m (04:13.28)

• Andrea Steynberg (0/16) – 400 m (00:59.77)

• June Lombard (0/17) – 400m (0:59.80)

5de

• Evan Nieuwoudt (0/15) – 300m hekkies (0:41.98)

• Morapedi Masejane (0/16) – 400 m hekkies (01:02.41)

Witteberg eindig eerste in die klein skole afdeling (onder ‘n 1 000 leerders) en 13 uit die 49 skole.

Witteberg Matrieks Toe

Geïnspireer, gemotiveer en gereed vir die toekoms! Gretha Wiid het ons graad 12 leerders tydens die jaarlikse motiveringsaand kom toespreek en sommer net alledaagse onderwerpe aangeraak! Baie dankie Gretha, dat jy jou wysheid en insig met die leerders van Witteberg kom deel het.

Hoërskool Witteberg OosVrystaat Atletiekbyeenkoms Uitslae 2023

Hoërskool Witteberg se atlete het op 17 Februarie aangetree vir hul laaste tuis atletiekbyeenkoms vir 2023. Die weer was nie `n man se maat nie. Dit het egter geen Witteberger gekeer om steeds sy alles te gee nie. `n Groot totaal van 45 Silwer-, 38 Goud- en 25 Bronsmedaljes is op die dag deur die bloumassa verower en 10 Rekords is vebeter.

Nuwe rekords:

• Zanri Pelser, D14 5000m Stap

• Jemma Shepherd, D14 5000m Stap

• Andrea Steynberg, D16 800M

• Cara Cilliers, D16 2000M Hindernis

• Leozé Lottering, D16 Spiesgooi

• Anuschka Janse van Rensburg, D17 Hammergooi

• Morapedi Masejane, S16, 110M Hekkies

• Gerhard Bossert, S16 2000M Hindernis

• Aflos Seuns o.16

• Charl Greyling, S19 Hammergooi

Heiken Venter,Hylet Ungerer,Simoné Venter en Anri Reyneke Voor: Suné Hills, Zanri Pelser, Jané de Villiers, Leozé Lottering, Andrea Steynberg, June Lombard, Anuschka J v Rensburg, Ruan Lombaard, Gerhard Bosser, Elry Flores. Agter: Cobus Labuschagne, Charl Greyling, Jemma Shepherd, Sumari Eksteen, Zané Wessels, Laura Shepherd, Evan Nieuwoudt, Ernst Mienie en Jacques Jordaan. Gretha Wiid Evan Nieuwoudt Gerhard Bossert 19 Wittebergers wat aan die ASA Kampioenskappe deelgeneem het
PRIMÊRE SKOOL UNIVERSITAS Hoogtepunte van die kwartaal
Dané
Ons atlete het baie goed gedoen tydens die Motheo/Xhariep kampioenskappe. Die uitslae is as volg: Dogters 8 jaar wat die meeste punte tydens die dogters Motheo/Xhariep Kapioenskappe behaal het: • Mianique van Straten Dogters 13 jaar wat die meeste punte tydens die dogters Motheo/Xhariep Kapioenskappe behaal het: • Dané Neethling • Caylee Strydom • Anneen Posthumus • Jeanine Avontuur • Huibré Goosen. Swem prestasies op Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe: • Meandri de Vos: Beste Dogter swemmer (13 jaar) • Luan Potgieter: Beste swemmer in Multi-class afdeling • Corné Liversage:Beste seunswemmer (12 jaar) en Victor Ludorm
Atletiek Kampioene Vrystaat Laerskole Swemkapioenskappe Tjokkies behaal ‘n tweede plek in Motheo Distrik THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A Maak seker jy lees die nuutste skole nuus in jou omgewing op die AWSUM nuuswebwerf! www.awsumnews.co.za
Meandri de Vos, Lianza Grobler (Voorsitter), Luan Potgieter, Corné Liversage
Neethling,
Caylee Strydom, Anneen Posthumus, Jeanine Avontuur, Huibré
Tjokkie

Fichies nommer 1 op akademiese gebied

Fichardtpark Primêre Skool is as die top primêre skool op akademiese gebied in die Motheodistrik (die groter Bloemfonteindistrik) aangewys volgens die kriteria wat die onderwysdepartement gebruik het. Dié prestige geleentheid, of te wel die “Motheo Well Done Function,” het by Albert Moroka Hoërskool te Thaba Nchu plaasgevind. Die funksie is gereël om die prestasie van Motheodristrik, as die beste onderwysdistrik op akademiese gebied, nasionaal te vier. Die Minister van Onderwys, me. Angie Motshekga, dr. Makgoe, die LUR van onderwys in die Vrystaat,

asook mnr. D.S. Moloi, die distriksdirekteur was van die hooggeplaastes wat dié geleentheid bygewoon het. Fichies het ‘n sertifikaat, ‘n trofee, asook ‘n kleurdrukker as beloning ontvang. Ons kan met groot dankbaarheid sê dat bogenoemde toekenning die produk van goeie leierskap, deeglike beplanning, harde werk en toewyding is. Fichies is ‘n uitstekende voorbeeld van ‘n skool waar al die betrokke rolspelers, naamlik personeel, ouers en leerlinge hande vat in die beste belang van ons kosbare leerlinge se toekoms. Ons eer ons Hemelse Vader vir sy genade!

FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL
Voor: Inge van der Merwe, Mi-Lan Botha, Hesré Coetzee, Kaitlyn Luyt, Mariaana Spamer. Agter: Meandri Rautenbach, Elri Els, Simoné Westraad, Viné de Swart, Lumé Olivier. Voor: Elrika Hugo, Cara Pienaar, Marcha Fivaz, René du Toit, Nicole vd Berg. Agter: Cara Hoffman, Tharika Claase, Charlize van Rooyen, Dioné van Deventer. Afwesig: Liani Brönner Voor: Gerrit van Wyk, Anthony Brandt, Eben van der Vlies, Duncan Benade, Zandré Thompson. Middel: Devlin Louw, Ivor Hamann, Carel Clarence, Khaylen Tola, Heinrich Weihmann, Tristiaan Hendriks, Marko Smit. Agter: Hanru van Zyl, LJ van Straaten, Ryan Davids, Wihan Paulsen, Jason Ehlers. Afwesig: Dian Henning, Marlo van Zyl. Voorste ry: Elri Els, Janay Le Roux, Divan Kleyn, Mason Jordaan, Zayden Venter, Ané Hoffman, Khaylen Tola. Tweede ry: Lumé Olivier, Ryan Visagie, Wian Visser, La-Rochelle Du Plessis, Kara De Villers, Jo-Anne van Rooyen, Joah De Villiers. Boonste ry: Klarise Ribeiro, Mariaana Spamer, Kaitlin Luyt, Janco van der Walt, Nicolaas Vermeulen, Jan-Harm Siebert, Dioné van Deventer. Fichies o.12 Netbaltoerspan Fichies o.13 Netbaltoerspan
AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON Whatsapp jou naam na 073 187 9539
Fichies o.13 Rugbytoerspan Fichies –Atletiekspan Bo: Zayden Venter, Jaden Taljaard, Ryan Visagie, Wian Visser. Onder: Jandré Vermeulen, Divan Kleyn, Mason Jordaan.
Beste s/9 en s/10 atlete - Motheobyeenkoms
Van links na regs: Hennie Botha, Anita Knoester, Nelmari du Toit Anita Chad en Marius Kriel (Skoolhoof).

PRIMÊRE SKOOL JIM FOUCHÉ BLOEMFONTEIN

Baie geluk aan die o.13 span met julle wen van 14-12 teen Grey College in die Willem Postma aandliga, Asook Mnr Marius en Ruan vir julle leiding en positiewe toewyding met die span. Julle is almal JF ysters!

HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ

Atletiek

Jim Fouche atlete presteer uitstekend gedurende die 2023 seisoen. JF het 76 atlete wat deelneem aan die Motheo/Xhariep byeenkoms en behaal 20 eerste plekke, 12 tweede plekke en 11 derde plekke. 29 Leerders word gekies vir Vrystaat span wat gedurende 3 en 4 Maart in Sasolburg gaan deelneem aan die Vrystaat Kampioenskappe.

Toppresteerders

Top presteerder genooi na die UFS om erkenning te gee aan top akademiese prestasies. Die skool ontvang ook ‘n platimum toekenning vir die hoeveelheid

Netbal “Mini world Cup”

Danell Oelofse 1ste plekke in 1500m, 3000m en 1500m

Danyon Melaat (o.16 S) 1ste in Driesprong, 1ste in

JF o.15 A span neem deel aan die Mini world Cup die Vrystaat kampioenskappe sal plaasvind op 21 April 2023. JF o.15 A span dring deur na die Vrystaat kampioenskappe deur al hulle wedstryde te wen.

JF verteenwoordig Ierland, elke deelnemende skool moet ‘n land aanneem en verteenwoordig.

en na ‘n prag seisoen dring die span deur na die semi-finale waar hulle ongelukkig sukkel en nie die knoop deur haak nie. Dit was die laaste wedstryd van die drie matrieks in die span.

o.14

as

Netbal
Die Aflos span wen goud. Maruné Dreyer, Kim Cloete, Alinca Smit en Mia Aucamp. Rechum du Bruyn, Christiaan Wilken(Kaptein) en Edrich Crowther. Dané de Klerk verower die trofee vir Beste swimmer – Dogters o.15 en word aangewys die Victrix Lodorm vir Junior Dogters tydens die Interhoër Gala. Swem

All prospective Grade 8s and parents are welcome to meet the Grey’t family on our OPEN DAY. An eventful campus tour awaits you. Come and experience Grey for a day!

https://greycollegesecondary.com #ViveLeGrey#1855#Stabilis

GREY COLLEGE PRIMARY

Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms

Op Woensdag, 15 Februarie 2023, het 57 van ons atlete aan die Motheo/Xhariep byeenkoms deelgeneem. Ons atlete het puik presteer. 40 van die 57 atlete wat deelgeneem het, het deurgedring na die Vrystaatbyeenkoms wat gaan plaasvind op Saterdag, 4 Maart 2023 in Bloemfontein. Slegs 0/10 – 0/13 atlete mag aan die Vrystaatbyeenkoms deelneem.

Grey het ook die volgende trofeë aan die einde van die byeenkoms gewen:

• Trofee vir die beste onder 8 atlete.

• Trofee vir die beste onder 11 atlete.

• Trofee vir die beste onder 12 atlete.

• Trofee vir die beste onder 13 atlete.

• Trofee vir die top 10 prestasies van ‘n skool vir die dag.

Die volgende atlete het nuwe rekords tydens die byeenkoms opgestel:

• Eduan Booysen seuns onder 12 in die 1200m

• Tiaan Nel het twee nuwe rekords opgestel vir seuns onder 13 in die 80m hekkies, sowel as die 200m hekkies.

• Lohan de Beer seuns onder 13 het ‘n nuwe rekord in die verspring opgestel.

Daar was ook individuele toekennings aan die einde van die dag.

Die volgende atlete het pryse gewen:

• Tiaan Nel vir die beste baanatleet van die byeenkoms.

• Tyrone Oncke vir die beste veldatleet van die byeenkoms.

• Ons is ongelooflik trots op al die Grey-atlete wat ons verteenwoordig het.

Soccer Boys make School proud

These U11 soccer boys participated in a tournament on 18 February 2023, at Brebner High School. There were a total of 9 schools that participated. Grey won 3 matches and went through to the final against Gonyane. The teams drew 2-2. A penalty shootout would determine the winners, but unfortunately Grey lost in this nail-biting event. We are so proud of these boys, who only practised once before this tournament.

Vrystaat Laerskole Swem-Kampioenskappe

Die 2023 swemspan verower 17 goue, 18 silwer en 13 brons medaljes by die Vrystaat Laerskole Swem-Kampioenskappe. Devon Reinders was awarded the trophy for the best swimmer in the Boys 13-14years age group.

Yo u are invite d!
Devon Reinders Tyrone Oncke en Tiaan Nel U.11 Soccer Team

Atletiek: Vrystaat Kampioenskappe

26 Atlete het aan die Vrystaat Kampioenskappe in Sasolburg 3-4 Maart 2023 deelgeneem en gesamentlik 35 medaljes ingepalm:

14 Goue medaljes:

• Franco Le Roux S19 100m,10.83s

• Franco Le Roux S19 110m Hekkies, 14.52s

• Heinrich Theron S17 GS, 18.75m (Rekord)

• Diesel Van Dyk S19 GS, 17.06m

• Diesel Van Dyk S19 Diskus, 48m

• Johan Joubert S16 HS, 1.8m

• Nicus De Jager S14 GS, 12.54m

• Heinrich Van Der Wath S19 400m, 48.66s

• Heinrich Van Der Wath S19 400m Hekkies, 53.76s

• Moses Igbo S17 100m, 11.04s

• Divan Venter S14 300m Hekkies, 42.31s

• Raqiel Jaftha S15 300m, 40.63s

• Grey Kollege S15 4x100m, 45.80s

• Grey Kollege S19 4x100m, 43.37s

11 Silwer medaljes:

• Jaco Oosthuizen S14 100m, 12.05s

• Jaco Oosthuizen S14 200m, 24.43s

• Raqiel Jaftha S15 100m, 11.39s

• Bongi Kenny S16 100m, 11.19s

• Jurgen Nortje S14 1500m, 4:29.09s

• Jurgen Nortje S14 800m, 1:59.78s

• Hennie Bredenhann S15 GS, 14.19m

• Divan Venter S14 100m Hekkies, 14.81s

• Raqiel Jaftha 100m Hekkies, 13.97s

• AJ Booysen 110m Hekkies, 15.10s

• De Villiers Lampbrecht S15, 800m 2:05.56s

10 Brons medaljes:

• Heinrich Jv Rensburg S14 100m, 12.07s

• AJ Booysen S16 Verspring, 6.2m

• Jochanan Jonker S19 GS, 13.15m

• Heinrich Theron S17 Diskus, 50.52m

• Wessel Wessels S19 110m Hekkies, 14.91s

• Wessel Wessels S19 400m Hekkies, 54.34s

• AJ Booysen S16 Driesprong, 12.45m

• AJ Booysen S16 Verspring, 6.2 m

• Bongi Kenny S16 200m, 22.98s

• Moses Igbo S17 200m, 22.49s

Tweekamp Tennis

Heid McLaren verower ‘n 2de plek by die laaste Tweekamp liga van die 2022/2023 seisoen. Hy word ook aangewys as die Tweekamp ligawenner in die ouderdomsgroep 0/17-seuns. Heid het tydens al die liga’s die meeste punte in sy ouderdomsgroep bymekaar gemaak. Heid McLaren en Jaco du Plessis (seuns 0/19) word ook ingesluit in die Vrystaatsapn wat in Stellenbosch aan die Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskap gaan deelneem.

Grey Kollege se gekombineerde tennisspan wen 12-0 teen Hoërskool Duineveld se Top 8 in ‘n snikhete Upington.

Swem

Grey-swemmers presteer op Vlak 2-swemkampioenskap in Bloemfontein:

Heid

Jandré

Heinrich

Krieket

Grey Kollege se o.19B-krieketspan het hul titel suksesvol verdedig tydens vanjaar se Bloemfontein Krieketliga. Hierdie span het Saint Andrew’s School (o.19B) in die semifinaal geklop en in die finaal hul titel teen Fichardtpark XI verdedig en met die louere weggestap.

GREY COLLEGE | GREY KOLLEGE
Heid McLaren Heid McLaren Jandré Badenhorst Heinrich Zitzke Fotos: Marnus Van Wyk
McLaren o.16
Goud 200m IM
Goud 100m Fly
Goud 200m Free
Silwer 50m Fly
Silwer 100m Back
Badenhorst o.13
Goud 200m IM
Silwer 200m Breast
Zitzke
o.13
Goud 100m Breast
Goud 200M Breast
Goud 100m Free
Goud 200m Free
Silwer 50m Back
Brons 50m Breast
Brons 50m Free
Brons 50m Breast

Geluk aan Erick Heyns wat die Vrystaat mini-2seuns o.16-enkelspel en -dubbelspel wedstryde gewen het.

Tennis Musiek

HOËRSKOOL SENTRAAL

Atletiek

Baie geluk aan die volgende atlete wat in die Vrystaat hoërskole atletiekspan ingesluit is, en van 2 tot 5 April aan die SA-kampioenskap in Germiston gaan deelneem:

• Mienka de Kock - 400m, 90m-hekkies, 300m-hekkies

• Montle Pitso - Hoogspring

• Nelmari Taljaard - Gewigstoot

• Jayden Parkin - 100m, 200m, 100m-hekkies

• Meyburgh Theron - Paalspring

Beste seunsbaanatleet:

• Keevy-Ann Fourie - Gewigstoot

• Marné Smith - Paalspring

• Danita du Plessis - Gewigstoot, Diskus

• Khumo Pitso - Hoogspring

• Eduard de Nysschen - Spiesgooi

• Hanco Smith - Diskus

Jayden Parkin is as die beste seunsbaanatleet tydens die Vrystaat atletiekbyeenkoms, met sy vertoning in die 100m-hekkie, aangewys. Hy het 963 punte vir sy wedloop verwerf.

Tweekamp

Spel-inter: Fichardtpark

Twee leerders van die Sentraal Musiekakademie, Christelle Strauss en Czerner Human, is onlangs gekeur om in die Vrystaat se Jeugorkes te speel. Christelle neem viool by me. Lizette GousHolloway, en Czerner neem trompet by mnr. Paul Loeb von Zuilenburg. Beide is dosente by die SMA. Dit is voorwaar ‘n groot prestasie. Baie geluk.

Tweekamp SVS-kampioenskap Uitslae:

Dogters o.14:

• Lilian Annandale: 10e-plek

Dogters o.17:

• Lisa Steyn: 1e-plek

• Isabel Vorster: 2e-plek

Seuns o.15:

• Philip le Roux: 1e-plek

• Juandré Rowe Rowe: 2e-plek

Seuns o.17:

• Liam Liversage: 3e-plek

• Aldo Bezuidenhout: 5e-plek

Seniorafdeling:

• Rochell Meyer: 1e-plek

• Johanco Greyvenstein: 2e-plek

Juniorafdeling:

• Evert Ceronio: 1e-plek

• Anika Wolmarans: 2e-plek

• Markus le Roux: 3e-plek

C & N PRIMÊRE MEISIESKOOL ORANJE

Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms

47 van Oranje se dogters het deelgeneem aan die Motheo/ Xhariep Atletiekbyeenkoms op Woensdag 15 Februarie 2023.

Oranje het uitstekend presteer en oorheers die podium met ‘n totaal van 14 eerste plekke, 8 tweede plekke en 10 derde plekke.

Mienke Botha kom nie net eerste by die verspring vir dogters o.13 nie, maar verbeter ook die rekord.

Oranje presteer soos volg by die ouderdombekers vir meisies:

• o.13 - Behaal ‘n 2de plek.

• o.12 - Behaal ‘n 1ste plek.

• o.11 - Behaal ‘n 2de plek.

• o.10 - Behaal ‘n 1ste plek.

• o.9 - Behaal ‘n 2de plek.

Sentraal wen die senior- sowel as die juniorafdeling. Baie geluk, die Tralies is trots op julle.

Oranje wen ook die beker vir die beste top 10 prestasies vir meisies.

29 dogters kwalifiseer vir die Vrystaat Atletiekbyeenkoms wat op 4 Maart 2023 in Bloemfontein plaasvind.

Mienke Botha o.12 Ouderdomsbeker wenners o.10 Ouderdomsbeker wenners. Beker vir die beste top 10 prestasies vir meisies Erick Heyns Czerner Human en Christelle Strauss Johanco Greyvenstein, Evert Ceronio, Anika Wolmarans, Markus le Roux, Rochell Meyer Top 20 Atlete Dogters o.17 Seuns o.15

EUNICE HIGH SCHOOL FOR GIRLS

FS Athletics Championships Biathlon

On the 3rd and 4th of March 2023, ten Eunice athletes competed in the competitive FS Championships athletics meeting held in Sasolburg. Our athletes bagged a total of 9 medals, an incredible feat for a small squad!

u.14s: Camilyn Parkin 2nd in 400m

Sade Gird 2nd in long jump

Mika-Leigh Strydom 2nd in 800m and 2nd in 1500m

u.15s: Megan Bezuidenhout 1st in high jump

u.16s: Inge van Staden 2nd in 400m, 3rd in 800m and 3rd in 1500m

4x100m relay 3rd (Olwam Delihlazo, Inge van Staden, Ruvimbo Pasipamire and Leecha Swanepoel)

Our other top 10 results are as follows:

u.14: Camilyn Parkin 4th in 800m

u.15: Linke du Toit 7th in long jump

Leecha Swanepoel 7th in 200m

4x100m relay 4th (Camilyn Parkin, Sade Gird, Linke du Toit and Mika-Leigh Strydom)

u.16s: Olwam Delihlazo 5th in 100m

u.17s: Reatile Pitso 8th in long jump

Well done to all our athletes.

Our Eunice biathletes recently participated in the SFS Championships.

Results:

u.15s:

1st - Danielle Grobler

2nd - Mika-Leigh Strydom

14th - Storm Harris

u.17s:

5th - Amelia Vincent

6th - Sami Maritz

7th - Chanel Baenhoff

u.19s:

1st - Ashley Brown

2nd - Thinica Mc Anda

5th - Elke du Plessis

6th - Heike-Louise Hechter

Congratulations to you all.

Inter-High Gala 2023 was definitely a night to remember!

Kaeli-Peace Armour (Grade 10) participated in the National Stillwater Lifesaving Championships and won gold medals in all six of her events.

These events included: Board race, Run-swim-run, Ironwoman, Open water swim, Jnr female taplin relay and Jnr female tube rescue race. Kaeli was also the first Eunice swimmer out of the water at Midmar. Congratulations Kaeli, we’re extremely proud of you.

Girls for the 2023 Season.
AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Read the latest school news online! www.awsumnews.co.za All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family! 31 First Avenue, Westdene, Bloemfontein 051 430 3874 | duncan@lvba.co.za | www.loviusblock.com OUR SERVICES CRIMINAL LAW | LABOUR LAW | NOTARIAL CONVEYANCING | DEBT COLLECTION LITIGATION | COMMERCIAL LAW
ATTORNEYS | COST CONSULTING
are
has
which is a
to our
CORRESPONDENT
We
a firm that
been in practice for over 100 years,
testament
unparalleled service and excellence.
Chanel Baenhoff and Leila Yazbek with the Spirit Trophy. Taheera Augousti

8

Atletiek Tweekamp

SA’s toe en wen die skild vir die beste o.11 dogters in die Vrystaat! Ons is so trots op elkeen van julle! Welgedaan!

Swem

Skildwenners Dogters o.11 - Vrystaat Kampioenskappe

Possies laat woel in die water. Ons is so trots op elkeen van julle! Welgedaan! Die volgende leerders het medaljes verower op die Inter Primêre Gala.

Individuele medaljes:

• Goud: 11 medaljes

• Silwer: 10 medaljes

• Brons: 9 medaljes

Medaljes vir Aflosse:

• Goud: 2 medaljes

• Silwer: 7 medaljes

• Brons: 3 medaljes

Douglas Lindeboom: Beste o.11 seun Inter Primêre Gala.

Hy verbeter ook die rekord van die 100m Freestyle

Liam Bakkes: Kwalifiseer om deel te wees van SA regional level 2 gala.

Een van die jongste deelnemers

Christiaan Bakkes: SA regional level 2 swemgala. Presteer ongelooflik goed.

• 2 Brons

• 3 Silwer

• 3 Goud

WILLEM POSTMA PRIMÊRE SKOOL
Andrew du Preez Atletiek Vrystaat Span Deelnemers Voor: Lilly Burger, Milana Botes, Emily Viljoen. Agter: Emma Nel, Anjé de Kock, Zia Groenewald, Etienne Möller, Lindi-Mé Badenhorst. Atletiek Top 6 Vrystaat Voor: Zylie Burger, Emma Nel, Milana Botes, Lindi-Mé Badenhorst, Lilly Burger, Emily Viljoen, Lea van der Merwe. Agter: Anjé de Kock, Kayden Wessels, Zia Groenwald, Elandri Lamprecht, Etienne Möller, Michelle Pienaar, Mar-Ghite Hugo. Lynné van Tonder, Emily Viljoen, Lindi-Mé Badenhorst, Mar-Ghite Hugo en Sumei Adlem. Marné Jansen van Rensburg & Elizna Pretorius Vrystaat Afrigters vir die SA Kampioenskappe Christiaan Bakkes Douglas Lindeboom Willem Postma vat atlete Tweekamp Liga Wenner o.9 Seuns: 2023 Seisoen

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.