2 minute read
April
Witzenberg WHHerald
Volume 25 no. 12 R 8 Friday, April 1, 2022 Since 1997
Advertisement
CALL US TODAY FOR A HAPPY AND HEALTHIER YOU!
023 312 3223 083 301 6941
reception@sweetspot.co.za Sweet Spot Gymnasium Victoria Sports Grounds, Ceres www.sweetspotgymnasium.co.za
Witzenberg Herald
1997 - 2022 4-Da 4-Da 4-Da 4-Da 4-Dag w g w g w g w g weer eer eer eer eerv v v v voor oor oor oor ooruitsig uitsig uitsig uitsig uitsig
Donderdag 31 Maart 6° 24°
Vrydag 1 April 6° 23°
Saterdag 2 April 6° 23°
Sondag 3 April 6° 24°
Ceres Koekedouw dam 71,6%
Lesing: 2022/03/30
3
MINI SERVICE R200
TRADING HOURS: Monday - Friday 09:00 - 17:00 Saturday 08:00 - 13:00
+ FREE POWER GEL SMOOTHIE Valid until 30 April ‘22 49 Lyell Street (023) 312-3578
Telephone: (023) 316-2021 Fax: 086-211-5774 Editor: 082-468-2649 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.co.za
Man sterf in botsing
‘n BAKKIE met sewe buitelanders van Kraaifontein, het Dinsdag 29 Maart in Michellspas in gietende reën teen ‘n petroltenkwa van Atlantic Oil gebots. Die ongeluk het omstreeks 15:30 plaasgevind toe die 30-jarige bestuurder van die Toyota bakkie beheer verloor en teen ‘n aankomende Nissan petroltenkwa gebots het. Die bakkie was met ses mense in Ceres se rigting op pad. Die vragmotorbestuurder, Willem Tromp, is beseer en saam met vier passasiers van die bakkie, na die Ceres provinsiale hospitaal vir behandeling geneem. Die Ceres polisie ondersoek ‘n klag van strafbare manslag teen die bakkiebestuurder. Dit is nog nie duidelik of die bakkie op die nat pad gegly het of ‘n ander voertuig probeer verbysteek het nie. Die bergpas was vir ‘n geruime tyd in beide rigtings gesluit en verkeer het vir etlike kilometers opgehoop. Net na 17:00 het verkeer stelselmatig weer begin vloei
met een baan wat vir verkeer oopgestel is. * Die ongeluk het in die skerp draai naby Witels plaasgevind. ‘n Paar jaar gelede is ‘n man van Ceres op dieselfde plek opslag dood nadat hy ‘n vragmotor se wiel afgery en dit sy enjin uit sy voertuig geruk het.
HOOFFOTO: Globalforce/Facebook.
Vier vasgetrek na moord
VIR die derde agtereenvolgende week is daar iemand op Wolseley vermoor.
Die polisie het Maandag 28 Maart tussen 07:00 en 08:00 die lewelose liggaam van Abraham Davids (34) in Pinevalley gekry.
Die liggaam van Davids, ook bekend as Muis, is by ‘n bouvallige gebou in Afrikastraat gekry met oop wonde aan sy kop.
Vier verdagtes is later in verband met die moord aangekeer. Meer besonderhede oor hulle arrestasies en hofverskyning sal later bekend gemaak word.