1 minute read
Shell spog met nuwe eienaar
Shell Ceres spog met nuwe eienaar
Advertisement
SHELL Ceres Service Station spog van 2 November met ‘n nuwe eienaar. Martin van Jaarsveld (links), oudkrieketspeler en sakeman, is die nuwe eienaar. Christo Steenkamp (regs) was die afgelope 25 jaar die eienaar van die onderneming. Martin en sy gesin gaan hul op Ceres vestig terwyl Christo en Diane Steenkamp steeds op Ceres gaan woon. * Die winkel is 24-uur oop en kan besoek word vir plaaslike produkte, vleis en ander noodsaaklikhede.