Ons Kontrei - 16 November 2018

Page 1



16 NOVEMBER 2018 - ONS KONTREI * 3

50

1968

2018

Boskloof - lekker vakansieplek!

Noordweste atlete van Hoërskool Vredendal

CLANWILLIAM - Junie 1976 - Boskloof, bekende vakansieplek, is dié plek vir VREDENDAL: April 1976 - Wykie van Lill (100m en 200m), meneer S Visser (af- perdry, perdekenners en perdetelers. Hier ry Anna-Mart van der Merwe saam rigter), Chris Kleinhans (hoogspring), Annie Nel (1500m), Derick Fouché met twee skoukampioenruiters, Rossouw en Elana Nieuwoudt op hul skoukam(hoogspring) en Albertus Hansen (paalspring). pioenperde.

Posverkeer in 1976

VREDENDAL: 1976 - Die posverkeer moes oor die smal brug tydens ‘n vloed. Die possakke is op die perde se rûe vasgemaak. Februarie 1976 VREDENDAL: 1976 - ‘n Foto van die eerste skool in 1925 op die plaas Omsit.

STRANDFONTEIN: 1976 - ‘n Foto van dr Roux se huis in die voorgrond van 1941. Die bokant van die baai was slegs nog matjieshuisies.

VREDENDAL: 1976 - Die eerste poskantoor op Vredendal, wat later jare Standard Bank sou word.

ELEKTRIES

BK

Reg no. CK95/10326/23

Stasieweg VREDENDAL Tel. (027) 213 3596 / Faks. (027) 213 3600

TIGER CONSUMER BRANDS LUTZVILLE

Baie geluk met

Wessie & Personeel

jaar in die bedryf! Ons wens julle alle voorspoed toe vir die toekoms!























Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.