Breederivier Twinsavers Toilet Paper 1Ply 10’s
R36 99 VANAF DINSDAG 14 APRIL - SON 19 APRIL
T: 023 626 1552 | F: 023 626 1554 Trading hours: Mon - Sun: 7 am - 8 pm X1PXEY55-BZ140415
Year 19 • 14 April 2015 | Tel. 023 626 5212
www.bolandgazette.co.za
Ashtonskool gereeld geplunder HILDERINE SCHRÖDER
Herhaaldelike vandalisme en diefstal by ’n klein skooltjie buite Ashton is besig om die moed van personeel sowel as diegene wat die skool probeer ondersteun, te breek. Die Stockwell NGK Primêre Skool het die afgelope paar maande al soveel kere onder diewe deurgeloop, dat hulle al tred verloor met die aantal diefstalle wat daar was, sê die hoof, Beverly Jonas. Die skooltjie se lot het aan die lig gekom toe twee van sy handvol weldoeners, Hennie Tredoux en Sonja van de Sande, albei van Montagu, die Gazette genader het. Dít na die soveelste diefstal. Dié keer is sowat 70 m van die skool se splinternuwe omheining afgesteel. Tot onlangs het selfs watertoevoer na die skool hulle hoofbrekens besorg ná diewe twee keer kort na mekaar die sonpanele, wat die kragtoevoer na die boorgat moet verskaf, afgesteel het. Aanvanklik het die skool se vier onderwysers drinkwater van die huis af saamgebring vir die skool se 142 leerders. Die eienaar van die plaas het intussen sý hulp aangebied en pomp nou vir hulle water wat op die perseel gesuiwer word, maar omdat dié water aan ’n besproeiingskontrak gekoppel is, is dit net ’n tydelike oplossing. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement is nou besig om te werk aan ’n meer permanente oplossing. Dit is egter die grootskaalse diefstal en vandalisme wat vir die grootste hoofbrekens sorg. Met die heining wat gedurig gesteel word, sê Jonas, kan hulle die leerders nie vir ’n oomblik alleen laat nie. “Enigeen het toegang tot die skool. Die rondlopers hang in die
omtrek rond. Ons kan nie eens die kinders sonder toesig badkamer toe stuur nie.” Bokke van die nabygeleë Zolani is pal op die perseel. “Ons kan niks plant nie, want hulle vreet alles op. Hulle het al selfs ’n slag in die kombuis ingekom.” Met een van die inbrake het diewe ’n groot hoeveelheid elektroniese toerusting en selfs skryfbehoeftes en skoonmaakmiddels gesteel. Al dié voorvalle laat hulle moedeloos, erken Jonas. “Daar is baie mense wat só goed is vir ons en wat so baie vir ons doen, maar dit is soos stof in die wind.” Danksy sy weldoeners het die skool al aansienlik uitgebrei en het daar al heelwat klaskamers, nuwe toilette en ’n biblioteek bygekom. “Ondanks alles is daar baie positief ook,” sê Jonas oor dié skooltjie wat al ’n toekenning vir geletterdheid en gesyferdheid losgeslaan het. Vir Tredoux en Van de Sande is die herhaaldelike diefstalle ’n groot slag. Die geld vir onder meer die heining, wat onlangs gespan is, is oorsee ingesamel. “Dit maak mens hartseer. Die bietjie wat ons probeer insit is om die skool se kinders op te hef en hulle beter omstandighede te gee,” sê Tredoux. “Ons is al raadop. Ons weet regtig nie meer wat om te doen nie,” sê Van de Sande. Jonas, sowel as die skool se weldoeners, doen ’n dringende beroep op inwoners van die omgewing om die polisie of skool se personeel in te lig oor moontlike verdagtes. “Iemand moet sien waar die gesteelde goed heen gaan,” sê Martha Charlie, die skool se sekretaresse en opsigter. “Alle inligting sal vertroulik hanteer word. Die mense wat so steel mors met hul kinders se opvoeding.”
Die Stockwell NGK Primêre Skool buite Ashton het al by verskeie geleenthede onder vandale deurgeloop. Dié stoorkamertjie se panele is gebreek in ’n poging om te sien wat binne-in is. By die gebou staan die skool se sekretaresse en opsigter, Martha Charlie. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER
Die skool is langer as ’n jaar al sonder ’n telefoon ná diewe herhaaldelik die telefoonlyne gesteel het.
’n Groot gedeelte van ’n nuwe heining wat onlangs ter beveiliging van die skool se leerders opgerig is, is kort ná dit aangebring is, gesteel.
PRICES VALID 14 - 19 APRIL 2015 AT PICK N PAY ROBERTSON ONLY AAAAAA-BZ140415
2
Entertainment - Vermaak
Breederivier Gazette
Dinsdag 14 April 2015
Bringing the love to Montagu
Music lovers can look forward to a night of great entertainment when two of Stellenbosch’s talented musical exports, Luna Paige and Gerald Clark, will perform at the Old Mission Church in Long Street, Montagu, on Sunday 26 April.
This collaboration, The Lovemore Show, is presented by the Montagu Museum and Dassierock Concerts and will kick off at 19:00. Having made their mark as successful solo artists, Luna and Gerald have been performing together since 2011 when they ended up on an unexpected journey across South Africa. The combination proved a hit and left audiences crying out for more. Since then they have both been very active. Luna released her own albums, Storielied and Borders & Beyond, and toured in the Netherlands, while Gerald released his blues album Black Water and travelled to the Ukraine to perform. Now they have joined forces again to work on a new, improved version of their show. For the Montagu leg of the Lovemore Show local trombonist Jannie Hanepoot will be weaving his own magic together with Luna and Gerald. Tickets to the show cost R100, which includes a complimentary muscadel. Concert goers are welcome to bring their own bottle of something to drink. Glasses will be provided.
Luna Paige
Gerald Clark
SECOND THURSDAY OF EACH MONTH ) Montagu Alzheimer’s Support Group meets at 15:00 in the bottom lounge of Huis Uitvlucht, Montagu.
14 APRIL TOT 24 APRIL ELKE DINSDAG ) Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) vergader om 19:00 by die Thusongsentrum. Navrae: 0 082 666 9884 of 023 626 1337.
ELKE DONDERDAG ) Alkoholiste Anoniem vergader om 19:30 in die Eeufeessaal op Robertson.
EVERY THURSDAY ) Duplicate bridge at 13:30 at Airlies Guest house in Bath Street. Enquiries: Tielman de Villiers, 0 023 614 2943.
EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND ) Teetuin en oggendmark by die Robertson-museum se anneks. Gebruik Le Rouxstraat-ingang. Navrae: 0 023 626 3681.
water boys plumbing cc SKAKEL 083 603 1920 023 347 8833
) 3 Solo’s Kunsuitstalling by die KWV Binnehof, Montagu, met werke van Joshua Miles, Hanna Naudé en Beate Joubert.
15, 22 & 29 APRIL ) Die Ebenhaeser Restourasiebediening van Worcester bied om 19:00 ’n diens met past. James Davids as die prediker in die Robertson Gemeenskapsaal aan.
SATERDAG 18 APRIL ) Oes af-geleentheid ten bate van die Tafelronde-klubfonds vanaf 17:00 by die St Kildaplaas. Grootskerm TV vir die rugbywedstryd tussen die Stormers en Waratahs. Kaartjies: R150. Beskikbaar tot 10 April by Robertson Wimpy en Strictly Coffee. Navrae: Lucile van Deventer, 0 084 756 1654 of lulia.photography.design@gmail.com.
SONDAG 19 APRIL ) Oggenddiens om 10:00 en aanddiens om
BLINKWATER 072 021 6829 / 084 214 9118
Veevoer Verspreiders
GROOT MAAT BESTELLINGS WELKOM ONS KAN AFLEWER! • LUSERNPILLE • GOLDEN NUGGET (honde pille) • VARK MEEL
• DUIWEKOS • VERSKEIDENHEID ELITE ALL STAGES DOG FOOD SAAD • GEEL MEEL NOW AVAILABLE • VERSKEIDENHEID • MIELIES R260 vir 25kg • HOENDERKOS KOS PRODUKTE (vir voëls en papegaaie) R100 vir 8kg • IDEAL (honde R400 vir 40kg & katpille) • EN VELE MEER!
blinkwatervoerverspreiders@gmail.com • H/V Barry en Le Roux str (Barry 47) Robertson
X1PXEYPW-BZ070415
Winelands SPCA Phone us on 023 615 2241 or 083 275 8101
1 month contract: R279.95 p/m 3 month contract: R229.95 p/m 6 month contract: R199.95 p/m 12 month contract: R169.95 p/m
Off-peak special: R99.95 pm for a 12 month membership only. Training hours are restricted from 09:00 to 14:00 - Mondays to Fridays only.
CONTRACTS
If I get lost, I have an ID tag on my collar. I do hope that your dogs have the same. Otherwise how will your dog be returned home.
X1PXEY21-BZ070415
School children, pensioners, police, paramedic, firemen and correctional officers pay: 1 month contract: R279.95 p/m 3 month contract: R159.95 p/m Joining fee: 6 month contract: R149.95 p/m R200 12 month contract: R129.95 p/m
47b Church Street, Robertson (behind Sheet Street) • Tel: 023 626 4706 Cell: 071 372 5692 X1PLHLF5-BZ140415
X1PXEYLR-BZ070415
18:00 deur die Ebenhaeser Restourasiebediening in die Robertson Gemeenskapsaal. Navrae: Reagan, 0 082 969 3643 of Georgette, 0 081 344 3651.
DINSDAG 21 APRIL ) Jannie du Toit, in samewerking met die Instituut vir Blindes op Worcester, bied aan Doep is nie dood nie, ’n eenmanvertoning met teks- en musiekgrepe oor die lewensbeskouing en werk van Koos du Plessis. Die vertoning begin om 18:30 vir 19:00 by The Blind Spot, Napierstraat, Worcester. Kaartjies: R120 stuk. Ligte verversings is ingesluit. Wynkroeg beskikbaar.
MONDAY 27 APRIL ) Quiz Night at 1:00 at Mulligans Pub, Montagu. Cost: R20 per person. Reserve your place on 0 023 614 3013.
SATERDAG 2 MEI ) D.O.E.P bied aan Limit My Less in die AGSsentrum, Coetzeestraat. Kaartjies: R20 vir volwassenes. Lewer Valleikalender-bydraes by: 0 023 626 5212 of 2 gazette@breede.com.
Here’s the Nu Metro Mountain Mill schedule for 14 to 16 April: ) Ballade vir ’n Enkeling (16 LV): Tuesday 14 to Thursday 16 April 11:45, 14:30, 17:15, 20:00. ) The Insurgent (13) Tuesday to Thursday 17:30, 19:45. ) Home (PG) Tuesday, Thursday 12:15, 14:30. ) Fast & Furious (13 LV) Tuesday to Thursday 11:45, 14:30, 17:15, 20:00. ) Strikdas (PG) Tuesday and Thursday 12:30, 15:00, 17:30, 19:45. Wednesday 10:00, 12:30, 15:00, 17:30, 19:45. ) Cinderella (PG) Tuesday and Thursday 12:15, 14:45, 17:15, 19:45. Wednesday 09:45, 12:15, 14:45, 17:15, 19:45. Times are subject to change without prior notice. Information: Nu Metro ticket counter in the Mountain Mill Shopping Centre/www.numetro.co.za.
Dinsdag 14 April 2015
News - Nuus
Maak ’n draai by kleurryke uitstalling HILDERINE SCHRÖDER Uiteenlopend, kleurryk, abstrak en selfs effe baldadig. Dít is waarna besoekers aan die Montagu Kunsgalery se nuwe uitstalling, 3 Solos, kan uitsien. Die uitstalling, met werke van Joshua Miles, Hanna Naudé en Beate Joubert, is Saterdag (11 April) amptelik geopen, met kunsliefhebbers wat in groot getalle opgedaag het om dié gesellige geleentheid te ondersteun. Vir groter verskeidenheid kan besoekers kwalik vra. Naudé, ’n boorling van Worcester, maar deesdae ’n Montaguer, vertel baie stories, meesal dié van vroue. Verewig in alledaagse aktiwiteite soos kombuiswerk, is die boodskap veel dieper as dít wat op die oog af sigbaar is. Joubert se werke bied aan die kyker die geleentheid om sy of haar eie prentjie te vorm. Haar landskappe grens aan abstrak, maar is steeds herkenbaar, met die grootsheid van die Klein-Karoo, onder dié wat sy met dinamiese kwashale vasgevang het. Miles se drukwerke, gemaak deur ’n houtblokreduksie-proses, vang lig vas, verewig dit in een spesifieke oomblik. Onder die talle landskappe wat hy vasgevang het, is daar ook bekendes uit die Montagu-omgewing. Miles kon ongelukkig nie die openingsgeleentheid bywoon nie. Terwyl gaste vir ure in die galery getalm het, is daar ook buite op die galery se gras tot ounag gekuier met uitstekende musiek, ’n glasie wyn en plattelandse gasvryheid. Die 3 Solosuitstalling is tot 24 Mei te sien.
3
Breederivier Gazette
Ondersoek na moord vorder HILDERINE SCHRÖDER
Kunsliefhebbers het in groot getalle opgedaag om die opening van die uitstalling by te woon.
Beate Joubert se abstrakte natuurtonele vorm ook deel van die uitstalling.
Die Montagu Kunsgalery spog met ’n nuwe uitstalling, 3 Solos. Hanna Naudé se werke is onder dié wat te sien is. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER
Inhegtenisnemings met betrekking tot die moord op ’n man van Ashton en die aanranding van nog ’n man kan binnekort verwag word. Volgens kapt. Sylvan Smith, stasiekommissaris van die Ashton-polisie, vorder die polisie se ondersoek na die moord op Colin Cloete (50) sowel as die aanranding op Cedras Prins (51) goed. “Ons is hoopvol om binnekort ’n inhegtenisneming te doen,” sê Smith. Die Gazette het op 31 Maart berig oor Cloete se dood wat groot woede onder inwoners van Ashton ontketen het. Cedras se familie het hom die laaste keer gesien toe hy na bewering tamaties op ’n plaas buite die dorp gaan pluk het. Die Gazette het betroubaar verneem dat hy na bewering nie toestemming hiervoor gehad het nie. Cedras se familie het bekommerd geraak toe hy nie terugkeer huis toe nie en het na hom gaan soek. Sy liggaam is ’n dag later tussen wingerde op ’n buurplaas ontdek. Volgens Prins, wat glo saam met Cloete was om te gaan tamaties pluk, is hulle deur die eienaar van die betrokke plaas en sy seun gekonfronteer. Hý, het Prins aan die polisie gesê, is met ’n pyp aangerand en daar is op hom geskiet. Die Gazette het verlede week berig dat die polisie op ’n vuurwapen beslag gelê het. Die wapen is vir ballistiese toetse gestuur. Smith het bewerings van menseregteskending weens ’n beweerde gesloer met die inhegtenisneming, soos berig in ’n dagblad, ontken. “Daar is geen sprake van menseregteskending nie. Ons ondersoek na die voorvalle gaan voort en die familielede van die betrokke slagoffers word op hoogte gehou van die vordering wat ons maak.”
IN THE MAGISTRATE’S COURT OF THE DISTRICT OF BRITS HELD AT BRITS Case no: 2012/171 In the matter between: South African Securitisation Programme (PTY) LTD and Johannes Botha
Execution Creditor/Plaintiff Defendant
NOTICE OF SALE IN EXECUTION NOTICE is hereby given that in pursuance of a Judgement of the Magistrate’s Court os the district of Brits, granted on the 1st of October 2013, and of a Warrant of Execution issued out of the above Honourable Court, the goods listed hereunder will be sold in execution by the Sheriff of the Magistrate’s Court, Robertson at 22 Adderley Street, Robertson on Thursday the 30th day of APRIL 2015 at 14:00. Terms:
Cash - No cheques will be accepted All goods will be sold “Voetstoots”
Goods:
2002/2003 Opel Corsa 1.4 Law with Canopy Reg no CCD14230
DATED at JOHANNESBURG on the 18th day of MARCH 2015. SMIT JONES & PRATT Execution Creditor / Plaintiff’s Attorneys 2nd Floor, Building C Sunnyside Office Park 4 Carse O’Gowrie Road C/O LVP ATTORNEYS Parktown 10A Carel De Wet Avenue Johannesburg Brits Tel: 011 532 1500 Tel no: 012 252 7534 Fax: 011 532 1512 Fax no: 012 252 5120 Ref: MS SPAMER/SAS7/0141 Ref MS6585 X1PXWVYR-BZ140415
Om aan ’n ONDERLINGE VERSEKERINGSGENOOTSKAP te behoort, is soos om aan ’n FAMILIE te behoort. In ‘n familie deel mense met mekaar. Dis iets wat AVBOB goed verstaan. Oor die afgelope sewe jaar het AVBOB meer as R 4,0 miljard in die vorm van spesiale bonusse en verbeterde GRATIS begrafnisvoordele aan sy polishouers toegeken.
X1PX2L1E-BZ070415
BREEDERIVIER GAZ 2014
Die Robertson-polisie doen ’n beroep op voertuigeienaars om te alle tye te sorg dat hulle hul voertuie sluit en om terselfdertyd seker te maak dat hulle nie enige waardevolle items in hul voertuie laat waar dit gesien kan word nie. Dít kom na daar gedurende die afgelope Paasgety drie voorvalle van diefstal vanuit motorvoertuie was. In al drie gevalle, sê lt. Cynthia Ndabeni, was die voertuie nie gesluit nie. “Ons doen dus ’n beroep op mense om hul eiendom te beveilig en die polisie só by te staan om misdaad in die area te verminder,” sê Ndabeni.
Die verbeterde begrafnisvoordele* sluit in: • ‘n GRATIS basiese begrafnis of verassing • GRATIS vervoer van die oorledene binne die landsgrense van Suid-Afrika Hoekom? Want AVBOB is ‘n ONDERLINGE VERSEKERINGSGENOOTSKAP, ‘n FAMILIE, en FAMILIE kom eerste. Altyd. Praat met Hennie, jou plaaslike verteenwoordiger in verband met al jou begrafnisversekering en begrafnisbehoeftes: Robertson-tak Hennie Stander Kerkstraat 9, Robertson Tel: (023) 626 2242 *Terme en voorwaardes geld. AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer. VFD 20656. *Begrafnisvoordele vir polishouers is slegs van toepassing indien AVBOB Begrafnisdiens die begrafnis onderneem. AVBOB is ‘n vlak 2 SEB bydraer.
4
News - Nuus
Breederivier Gazette
Dinsdag 14 April 2015
Gazette op Netwerk24 ’n Nuwe era breek op 1 Mei vir die Gazette se webwerf aan, want van dié dag af sal dit deel wees van die nou reeds bekende Netwerk24. Netwerk24, wat in Augustus verlede jaar begin is, is die toonaangewende betaalde platform vir Media24 se Afrikaanse dagblaaie en Sondagkoerante. Die webwerf het vinnig veld gewen en sal nou ook heelwat groter word wanneer dit die inhoud van die groep se Afrikaanse plaaslike koerante reg oor die land insluit. Lesers sal steeds die Gazette se inhoud – ook die Engelse nuus – op een plek vind wanneer hulle www.bolandgazette.co.za intik. Dié adres sal hulle neem na ’n seksie van die Netwerk24webwerf waar die Gazette se inhoud netjies bymekaar gepubliseer sal word. Die inhoud sal egter nie agter die betaalmuur lê nie, wat beteken lesers het steeds gratis toegang tot ons aanlyninhoud. Lesers kan ook steeds ons gewilde Facebook-
blad dophou om op hoogte te bly van gebeure deur die loop van die week. “Die lewering van plaaslike of gebiedgebonde nuus en inligting speel ’n uiters belangrike rol in vandag se veranderende medialandskap,” sê Esmé Smit, hoofbestuurder van Boland Media, waarvan die Gazette deel is. “Die inhoud van ons plaaslike publikasies dien as plaaslike waghond in gebiede waar geen nasionale nuusverskaffer of -diens met dieselfde intensiteit inligting aan verbruikers kan lewer nie. Die uniekheid van plaaslike nuus bly ’n hoeksteen in die bestaande en toekomstige mediamengsel en met die voortdurende ontwikkeling van digitale media moet ons as plaaslike media-uitgewers ons oë op die toekoms hou. “Ons glo die Netwerk24-platform wat Breederivier Gazette voortaan gaan insluit, sal aan ons lesers ’n wêreldklas-platform bied tesame met ons wêreldklas vars plaaslike nuus.”
STOPSTRAAT NOU ’N VIERRIGTING: Die wysiging van ’n tweerigting-stopstraat op die hoek van Piet Retief- en Whitestraat na ’n vierrigting-stopstraat is met vreugde deur Robertsonners begroet. Veral inwoners wat in die omgewing van dié kruising, waar daar die afgelope paar jaar verskeie ongelukke was, woon, is verlig oor dié wysiging. FOTO: ZELDA KLOPPERS
Pasop vir swendelaars HILDERINE SCHRÖDER Die Robertson-polisie waarsku Valleiers om versigtig te wees aan wie hulle geldelike donasies maak.
TOP-TAK: Die trofee vir die beste Steers in die Wes-Kaap pryk nou al vir die afgelope drie jaar in die Robertson Steers se trofeekas, maar nou kan hy éérs breëbors loop, ná hy onlangs aangewys is as die naasbeste in die land. Altesaam 585 takke het aan dié kompetisie deelgeneem. Dié prestasie, sê Robertson Steers se bestuurder, Martie Buirman, het nie net in sy skoot geval nie, maar het harde werk en toewyding van elke personeellid gekos. “Ek het ’n topspan wat saam met my werk en elkeen bring sy kant 110%! Ek kan met alle eerlikheid sê dat dit aan hulle harde werk te danke is dat ons die hoogste sport kon bereik! Ek kan hulle nooit genoeg bedank nie,” sê Buirman. Die deelnemers is vir ’n jaar lank beoordeel op onder meer maandelikse geheime kopers, waarvan drie per winkel die 10 finaliste besoek het, evaluerings van kwaliteit en varsheid van produkte, netheid en higiëne van die winkel en personeel, hantering van klante, ensovoorts, stiptelike indien van verslae, opleiding en die hantering en motivering van personeel.
Swendelaars wat voorgee dat hulle geld vir ’n verdienstelike saak insamel, is steeds druk besig om goedhartige inwoners ’n rat voor die oë te draai. In een so ’n voorval het ’n man werkers by die Gazette se kantoor genader om geld in te samel vir ’n gospel-groep wat glo binnekort na die Oos-Kaap moet reis. Met die mikpunt om oor dié groep en hul voorgenome toer te berig, het die Gazette meer uitgevra oor die groep se agtergrond en hoe dit vir die Oos-Kaapse streekkompetisie gekwalifiseer het. Hiér het die man egter erg be-
gin kleitrap. Twee verskillende name, een op die dekbrief wat donasies vra en ’n ander op ’n borgaansoekvorm van ’n onderneming in Riversdal, het nog meer vrae laat ontstaan. Hoewel ’n selfoonnommer laasgenoemde vergesel, skakel dié onmiddellik deur na stempos. Bewerings dat die groep elke aand in Nkqubela se gemeenskapsaal oefen blyk ook ’n verdigsel te wees. By navraag aan die polisie het die Gazette se bron ’n akkurate beskrywing van die besoeker aan die koerant se kantoor gegee. Die Gazette het al voorheen berig oor swendelaars wat voorgee dat hulle geld vir onder meer kerke, musiekgroepe of sporttoere insamel. Inwoners word aangeraai om hulle duidelik te vergewis van die saak waartoe hulle bydra.
Die Langeberg Munisipaliteit (Wes Kaap Provinsie) bedien die dorpe Ashton, Robertson, Montagu, Bonnievale en McGregor in die skilderagtige Breëriviervallei/Klein Karoogebied, waar mense nog na aan die natuur leef. Aansoeke word hiermee ingewag van persone wat oor die nodige kwalifikasies en ondervinding beskik vir aanstelling in die onderstaande poste:
The Langeberg Municipality (Western Cape Province) serves the towns Ashton, Robertson, Montagu, Bonnievale and McGregor in the picturesque Breede River Valley/Klein Karoo area, where people still live close to nature. Applications are hereby invited from persons with the necessary qualifications and experience for appointment in the following positions:
DIREKTORAAT KORPORATIEWE DIENSTE
DIRECTORATE CORPORATE SERVICES
Snr Klerk (Menslike Hulpbronne)
Snr Clerk (Human Resources)
Graad 12 met toepaslike B-Graad of Nasionale Diploma in Menslike Hulpbronbestuur; 3 jaar toepaslike ervaring; Rekenaargeletterd, Kode EB Bestuurderslisensie. Sleutelprestasie gebiede: Hanteer aansoeke, korrespondensie en administrasie rondom mediese- pensioen-, en aftreefondse; Administreer verlofaansoeke, werkloosheidsversekering, studielenings, behuisingsubsidies, aanstellings, terminerings, voertuigskemas, langdienserkennings, kontrakte en privaatwerk; Administreer Ongevalleversekeringsake en beserings aan diens; Administreer werwing en keuringproses; Administrasie aangaande induksie opleiding; Verantwoordelik vir vaardigheidsopleiding en ander verwante opleiding binne die organisasie Vergoeding: R 93 072 - R 120 828 per jaar asook die normale byvoordele soos van toepassing op ‘n Plaaslike Owerheid Navrae met betrekking tot pos: Skakel Mnr TH Carstens, Bestuurder Menslike Hulpbronne, by 023 615 8035
Qualifications/ Experience: Grade 12 with appropriate B-Degree or National Diploma in HR Management; 3 years appropriate experience; Computer literate; Code EB driver’s license Key PerformanceAreas: Handling applications, correspondence and administration regarding medical-, pension-, and retirement funds; Administer leave applications, unemployment insurance, study loans, housing subsidies, appointments, terminations, vehicle schemes, long service recognitions, contract and private work; Administer workman compensation and injuries on duty; Administer recruiting and selection process; Administration regarding induction training, Responsible for workplace skills training and all other training within the organization. Remuneration: R 93 072 – R 120 828 per annum as well as normal benefits as applicable to a Local Authority. Enquiries regarding post: Contact Mr TH Carstens, Manager Human Resources, at 023 615 8035
DIREKTORAAT FINANSIES
DIRECTORATE FINANCE
Kwalifikasies/ Ervaring:
Kontroleur (Salarisse)
Controller (Payroll)
Kwalifikasies/ Ervaring:
Toepaslike B-Graad/Nasionale Diploma of gelykwaardig; Kode EB bestuurslisensie; Rekenaarvaardig; Vyf jaar toepaslike ondervinding; Die Munisipale Regulasies se Minimum Bevoegdheids vlakke sal as aanbeveling dien Sleutelprestasie gebiede: Verantwoordelik vir hantering van salarisadministrasie en verwante aangeleenthede; Kontrolering van salarisse en ander vergoeding; Administrasie take; Rapportering van salarisse en verwante aangeleenthede; Verantwoordelik vir alle oorbetalings na derde partye; Verantwoordelik vir bestuur van personeel onder u beheer Vergoeding: R 160 596 - R 208 452 per jaar, asook die normale byvoordele soos van toepassing op ‘n Plaaslike Owerheid Navrae met betrekking tot pos: Skakel Mev LZ Sotshede, Bestuurder Uitgawe Dienste, by 023 615 8042
Qualifications/ Experience: Appropriate B-Degree/National Diploma or equivalent; Code EB Drivers licence; Computer literate; Five years appropriate experience Key PerformanceAreas: Responsible for handling of salary administration and related issues; Controlling of salaries and other remuneration;Administration duties; Rapporting of salaries and related issues; Responsible for all payments to third parties; Responsible for management of personnel under your control; The Municipal Regulations on Minimum Competency levels will serve as recommendation Remuneration: R 160 596 – R 208 452 per annum and normal benefits as applicable to a LocalAuthority Enquiries regarding post: Contact Mrs LZ Sotshede, Manager Revenue Services, at 023 615 8042
Sluitingsdatum: 28 April 2015. Aansoeke (CV / aansoekvorm, kwalifikasies, getuigskrift(e), ID en Bestuurderslisensie waar van toepassing) met dekbrief moet gestuur word na Ashton Kantoor by Posadres: Privaatsak X2, Ashton, 6715; E-pos: tcarstens@langeberg.gov.za; Faks: (023) 615 1563. Verdere inligting is beskikbaar by die Bestuurder Menslike Hulpbronne by Ashton Kantoor, Tel (023) 615 8035 tydens normale kantoorure.
Closing date: 28 April 2015. Applications (CV / application form, qualifications, testimonial(s), ID and driver’s license where applicable) with covering letter must be submitted to the Municipal Manager at Postal Address: Private Bag X2, Ashton, 6715; Email: tcarstens@langeberg.gov.za; Fax: (023) 615 1563. Further information is available from the Manager Human Resources at Tel (023) 615 8035 during normal office hours.
NB: Gunswerwing by Raadslede of enige lid van die Aanstellingskomitee sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer. Die Munisipaliteit is gebonde aan die beginsels van regstellende optrede soos uiteengesit in sy Diensbillikheidsplan. Aansoekers wat teen 31 Julie 2015 nog geen terugvoer gekry het nie, moet aanvaar dat hulle aansoeke nie geslaag het nie. CV’s sal nie terugbesorg word nie. Geen aansoek sal oorweeg word as ‘n aansoekvorm nie voltooi is nie. Die aansoekvorm is op die webwerf (www.langeberg.gov.za) en by alle munisipale kantore beskikbaar. Die Munisipaliteit behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie. Alle suksesvolle kandidate se aanstellings is onderhewig aan die verifikasie van kwalifikasies en kriminele rekords. SA MOKWENI MUNISIPALE BESTUURDER Langeberg Munispaliteit
Privaatsak X2 ASHTON 6715
NB: Canvassing of Council members or any member of the Appointment Committee will immediately disqualify applicants. The Municipality is bound by the principles of affirmative action as set out in its Employment Equity Plan. Applicants that have not received any feedback by 31 July 2015 must accept that their applications were unsuccessful. CV’s will not be returned. No application will be considered if an application form is not completed. The application form is on the website (www.langeberg.gov.za) and at all municipal offices available. The Municipality have the right not to make an appointment. All successful candidates’ appointments are subject to verification of qualifications and criminal records. SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER Municipal Office
GGGGGG-BZ140415
Private Bag X2 ASHTON 6715 GGGGGG-BZ140415
Dinsdag 14 April 2015
News - Nuus
Meisie dood glo stiefpa met mes HILDERINE SCHRÖDER ’n Tienermeisie word deur ’n aanklag van moord in die gesig gestaar ná sy na bewering haar stiefpa doodgesteek het. Volgens lt. Cynthia Ndabeni, woordvoerder van die Robertson-polisie, is die 37-jarige man op die toneel op ’n plaas in die omgewing dood ná die 16-jarige verdagte hom met ’n mes in die bors bygedam het. Die slagoffer se naam is aan die Gazette bekend, maar word weerhou om die identiteit van die minderjarige verdagte te beskerm. Volgens Ndabeni spruit die voorval glo uit beweerde mishandeling wat die tiener se ma aan die hand van haar stiefpa moes verduur. Die meisie se ma het glo aan die polisie erken dat haar man soms gewelddadig was wanneer hy onder die invloed van drank was. Die paartjie was na bewering aan die baklei toe die tiener skynbaar onbewustelik na die mes gegryp het om haar ma te verdedig. Die tiener het reeds op ’n aanklag van moord in die Robertson-landdroshof verskyn. Sy is in haar ma se sorg vrygelaat enmoetop12Meiweerindiehofverskyn.
VINPRO KURSUSSE 2015
Wingerdopleiding op jou voorstoep
VinPro bring wingerdwerker-opleiding na die produsent se voorstoep in die vorm van ’n omvattende reeks kursusse wat aangebied word in lyn met die seisoen se vordering. Die kursusse is geskoei op die VinPro Opleidingspakket, Wingerdpraktyke vir Wingerdwerkers, wat gemik is op wingerdwerkers en spanleiers.
DIE DAGLANGE KURSUSSE SLUIT IN: Teorie en prakties | Middagete | Evaluering | Bywoningsertifikaat | NQF-vlak 1 akkreditasie op versoek | Die onderskeie modules word vanaf Mei tot November in die volgende streke aangebied: Olifantsrivier, Robertson, Worcester/ Breedekloof, Paarl, Stellenbosch en Swartland.
R200
per persoon
(BTW ingeslu it)
Wingerdvestiging Snoei Besproeiing Siekte- en Plaagbeheer Stokontwikkeling Lowerbestuur
19-28 Mei 27 Mei-14 Jul 18-25 Aug 1-17 Sept 6-13 Okt 10 Okt-12 Nov
Hierdie kursusse word moontlik gemaak deur ’n finansiële bydrae van die VinPro Stigting.
Vir besprekings, spesifieke datums en meerinligting kontak Kachné Ross by 021 276 0453 e-pos kross@vinpro.co.za www.vinpro.co.za
Breederivier Gazette
5
6
Classifieds
Breederivier Gazette
Dinsdag 14 April 2015
VOERTUIE
MOTORS TE KOOP 3025
TE KOOP Golf3. Kontak Lydia Matthews by 071 724 8030.
FAMILIEKENNISGEWINGS
GELUKWENSINGS
ALGEMENE KENNISGEWINGS
1030
GEMEENSKAPSKENNISGEWINGS
STERFGEVALLE 1005
1210
KARL DYSSEL FOUNDATION presents Gospel Explosion 2015 Saturday 18th April on the Plain Russelstreet Worcester. WAYBORN MANUEL 14 Groups/acts from Guess who's turning 21 on Worcester, Villiersdorp 15/04/2015? You are like an angel. Because you tou- and Touwsriver taking part as well as dance groups. ched the lives of any one you met. Hope you have a Free for everyone. Bringing a few surprises from Cape blessed day and my God uplift you from strenght to Town. If you want to perstrenght. From your mom, form or need any information, you can phone Pasodad, brothers & sister. ter Shirley on 081 736 7604.
JACOBUS PETRUS PLAATJIES (KOOS GAM/TASSIE) Geb: 1/2/1947 Gest: 9/04/2015 Die roudiens vind plaas Donderdag, 16 April in die Rooms Katolieke kerk om 06h30nm. Begrafnisdiens vind plaas Saterdag 18 April 2015 by die huis om 09h00vm te Watsoniastraat 57 en 10h00vm by die Rooms Katolieke kerk. Sal onthou word deur sy vrou, kinders, kleinkinders, RAAI WIE IS 1 op 16 1 agterkleinkind, susters, April? Churmoveen lekker broer & skoonseuns. verjaar ons engelkind. Ons is baie lief vir jou. Van daddy, hoffman-gesin, oumie Ria & Yvonne.
VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP 3075
AANBOD AAN BAKKIE EN MOTOR eienaars. Lopend en nie-Lopende voertuie welkom. Kontak/SMS/Pcm/Whatsapp 084 844 0000.
BETREKKINGS
SAKE GELEENTHEDE
3735
3770
BOLAND BLOCKED DRAIN Solutions and pipes. For all your farm works. Contact 078 278 7384.
AAAAAA-BZ140415
3250
TEGNIES
RAAI WIE'S 2 op 18 April? Fazlin Nel. Mag die Here jou nog vele jare spaar. Jy moet lekker verjaar. Van jou ma, pa en jou familie.
Handig asb. CV by winkel in of epos na debonairsrobertson@telkomsa.net
RUIM 2 SLAAPKAMERWOONSTEL in Meiringspark vir 1 Junie. Huur: R3750 p.m. Dep: R5600. Skakel: 083 324 7650.
WINKELBESTUURDER Moet rekenaargeletterd en tegnies aangelê wees. Vriendelik en behulpsaam, goeie menseverhouding hê, minimum ouderdom 30 jaar. In besit van rybewyswees. Kontak 082 887 0305 of stuur CV na: tridek&@yahoo.com Sluitingsdatum: 20 April 2015.
2420
CV's kan per epos gestuur word aan: accounts@hitechalarms.co.za
• Motorfietslisiensie of gebruik van eie voervoer ’n vereiste. • Permanente en na-ure “casual” kontrakte beskikbaar.
WOONSTELLE TE HUUR
PROFESSIONEEL/ BESTUUR
DIENSTE
B Graad Sertifikaat PSHIRA Reg. Afrikaans sprekend - verpligtend Bestuurs Lesensie
EIENDOMME
3600
LUTEA PARFUUM Is jy 'n selfgemotiveerde bemarker en Parfuum jou passie!! Nou is jou geleentheid om deel te word van 'n multi "million dollar" Bedryf! Skakel Madri of sms jou e-pos adres na 083 655 0445.
• • • •
Dringend op soek na persone om aflewerings in Robertson te doen.
X1PXVCU5-BZ070415
SAKE
2415
Hi-Tech Alarms is opsoek na n kandidaat wat met die volgende vereistes voldoen:
MEGANIKUS. Moet beskik oor masjinerie agtergrond. In besit wees van rybewys. Kontak: 082 887 0305 of stuur CV na: tridek7@yahoo.com Sluitingsdatum: 20 April 2015.
FINANCE & ADMINISTRATION TENDER SILWERSTRAND
ESTATE MANAGER TENDER SILWERSTRAND
The Silwerstrand Estate Board of Trustees invites companies or individuals to submit tenders to render the Finance & Administration services of the estate (both Golf Estate and Village) for the period 1 July 2015 – 30 June 2018. Full specifications are included in the tender document that can be requested from the managing agent at info@silwerstrand.co.za . Tenders need to be submitted by Friday, 17 April 2015 at 17h00 to the Trustees via e-mail. The Board of Trustees will invite short listed tenders to do a presentation to the Board of Trustees. Please be available to do a presentation to the board on Thursday, 23 April 2015.
The Silwerstrand Estate Board of Trustees invites ESTATE MANAGERS to submit tenders to render the Estate Manager services of the estate (both Golf Estate and Village) for the period 1 June 2015 – 31 May 2018. Full specifications are included in the tender document that can be requested from the managing agent at info@silwerstrand.co.za. Tenders need to be submitted by Friday, 17 April 2015 at 17h00 to the managing agent via e-mail. The Board of Trustees will invite short listed tenders to do a presentation to the Board of Trustees. Please be available to do a presentation to the board on Thursday, 23 April 2015.
GGGGGG-BZ140415
"Tyre Fitter" pos beskikbaar CBR BANDE, Montagu Kandidate moet beskik oor dievolgende: * Graad 12. * Kode 8-rybewys. * Band herstel en "fit" ondervinding noodsaaklik. * Sweis ondervinding noodsaaklik * Ondervinding as motor werktuigkundige kan baie voordelig wees Faks CV's na 086 620 7637 vir aandag Andries. VERWYSINGS NOODSAAKLIK! Sluitingsdatum 17 April 2015. Indien u nie teen 24 April gekontak is nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
“Driven by Precision” Tender 10/2015
GGGGGG-BZ140415
INSTANDHOUDINGSASSISTENT Bogenoemde pos by Roodezandt Wynkelder is tans vakant. Indien u oor gepaste ondervinding ten opsigte van moderne Wynkelder tegnologie en masjinerie beskik, ontvang Roodezandt graag u aansoek. Vereistes: • Lê van PVC pyplyne, sweiswerk, wynpompe en kelder meganika. • Praktiese ondervinding en besit van ‘n bestuurslisensie sal in u guns tel. Stuur u aansoek na Die adverteerder by Posbus 164, Robertson, 6705 of na e-pos: tiaan@roodezandt.co.za. Geen telefoniese navrae sal hanteer word nie. Sluitingsdatum is Donderdag, 30 April 2015. Indien u teen 15 Mei nog niks van Roodezandt verneem het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
X1PY46U5-BZ140415
GGGGGG-BZ140415
VERKOOP VAN BESKIKBARE MUNISIPALE ERWE PER TENDER Belangstellende persone word uitgenooi om te tender vir die beskikbare erwe soos vervat in die tenderdokument. Volledige ingevulde tenders in verseëlde koeverte duidelik gemerk Tender no. 10/2015 – Verkoop van beskikbare Munisipale erwe” moet in tenderbus geplaas word voor 12:00 op Vrydag, 22 Mei 2015 by die Munisipale Kantore, Hoofweg 28, Ashton waarna die tenders in die openbaar oopgemaak sal word. Laat tenders of tenders wat onvolledig is of tenders per faksimilee of e-pos sal nie aanvaar word nie. Bewys van versending van ‘n tender sal nie as bewys van ontvangs daarvan aanvaar word nie. Die Munisipaliteit is nie verplig om die laagste of enige tender te aanvaar nie. Tenders moet ingedien word op die oorspronklike dokumente wat verkrygbaar is by die Ontvangs van die onderskeie Munisipale Kantore. Vir enige verdere inligting of probleme ondervind met die voltooiing van die tenderdokument, kan Me. S Rossouw by telefoon (023) 615 8023 gekontak word. Tender 10/2015
INVITATION FOR TENDERS
ALIENATION OF AVAILABLE ERVEN PER TENDER
Completed tenders in sealed envelopes clearly marked TENDER 04/2015: Print and distribute of Langeberg Express must be placed in the tender box at the Municipal Offices, 28 Main Road, Ashton before 12:00 on Friday, 15 May 2015 whereafter the tender will be opened in public.
Interested persons are herewith invited to tender for available Municipal erven as contained in the tender document. Tenders in sealed envelopes clearly marked (1) “Tender no. 10/2015 – Alienation of available Municipal erven” must be placed in the tender box at the Municipal Offices, 28 Main Road, Ashton before 12:00 on Friday 22 May 2015where after tenders will be opened in public. Late tenders or tenders received by fax or incomplete tenders will not be accepted. Proof of dispatch of a tender will not be regarded as proof of receipt there of. The lowest or any tender will not necessarily be accepted. Tenders must be submitted on the original document which can be obtained from the Reception of the various Municipal Offices. For further information or any challenges to complete the tender documents please contact Ms Rossouw at telephone (023) 615 8023. SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER Municipal Office/ Langeberg Munispaliteit
Private Bag X2/ Privaatsak X2 ASHTON 6715 AAAAAA-BZ140415
Late tenders or tenders received by fax or incomplete tenders will not be accepted. The lowest or any tender will not necessarily be accepted. Proof of despatch of a tender will not be regarded as proof of receipt thereof. Tenders will be evaluated according to the Council’s Supply Chain Management Policy and the 80/20 point system will apply. The Supply Chain Management Policy can be viewed during normal office hours at the Municipal Offices. Tender documents may be obtained from Mr M. Sheldon, at a cost of R100.00 per set, at the Ashton Municipal Offices during normal office hours as from 13 April 2015. For further information or any challenges confronted to complete the tender document, can be directed to Mr M Sheldon on telephone number 023 615 8028. SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER Municipal Office/ Langeberg Munispaliteit
Private Bag X2/ Privaatsak X2 ASHTON 6715 AAAAAA-BZ140415
Breederivier
Year 19 • 14 April 2015 | Tel. 023 626 5212
Kom swaai gholfstok ten bate van Kansa
Plaaslike gholfentoesiaste kan dié naweek nie net uitsien na ’n dag van vriendelike mededinging nie, maar kan deur hul deelname ook ’n bydrae maak tot die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa).
KARATE: Montagu se Goju Kai-span het onlangs koning gekraai by die interskole (laer- en hoërskole) karatekampioenskappe. Die span het in die finale ronde teen Robertson te staan gekom.
Die jaarlikse Sanlam Kanker-uitdaagreeks klubkompetisie vind Saterdag (18 April) by die Bonnievale-gholfklub plaas. Die kompetisie sal in die formaat van ’n individuele Stableford plaasvind. Inskrywingsfooie vir die geleentheid beloop R160. Die opbrengs van die gholfdag sal vir die stryd teen kanker aangewend word, aldus Weena Cupido, Kansa-gemeen-
skapsmobiliseerder. Diegene wat nie kans sien om die stokke by die gholfdag te swaai nie, kan steeds ’n bydrae lewer deur ’n donasie te maak of Kansa met enige geldinsamelingsaksie by te staan. Heelwat pryse is op die spel vir die deelnemers aan die gholfdag en die wenners sal ook deurdring na die Boland-gholfunie streekfinaal wat in Augustus gehou word. Die wenners van dié ronde kwalifiseer vir die finale ronde wat in Oktober by Sun City gehou sal word. Vir registrasie vir deelname, bel die gholfklub by 023 616 2631. Vir navrae ten opsigte van donasies, bel Elizabeth Bason by 023 616 3568 of vconradie@cansa.org.za.
4X4 challenge for hospice Four-wheel drive enthusiasts can look forward to an adrenalin-packed day this Saturday (18 April), all in aid of the Breede River Hospice. The Wildebeest 4x4 challenge, which will take place at Appeldrift farm outside Robertson, promises to test the driving abilities of one and all. An obstacle course has been built to put normal 4x4 vehicles (with or without limited modifi-
cations) through their paces, while the Standard Modified Class challenge promises to be just the thing for those looking for a tougher challenge (if your vehicle has been suitably modified). Spectators looking for an adrenalin injection of their own can look forward to extreme and pipe car classes. Entries for the challenge cost R350 per vehicle. For enquiries call Shaun on 083 701 2622.
Kaapse Wynland
distriKsMunisipaliteit
Cape Winelands distriCt MuniCipality
Any objections must be submitted in writing and handed in at the nearest Municipal office before, or on 15 May 2015, for the attention of the Municipal Manager.
OPENBARE KENNISGEWING EN UITNODIGING
For any further details, or to inspect the affected area, you may contact Ms M Hucklesby during office hours on 079 413 7254.
IMPLEMENTERING VAN VOORSIENINGSKANAALBESTUURBELEID
PUBLIC NOTICE AND INVITATION IMPLEMENTATION OF SUPPLY CHAIN MANAGEMENT POLICY
Ingevolge paragraaf 6.3 van die MunisipaleVoorsienings kanaalbestuurbeleid moet implementeringsverslae kwartaalliks aan die Uitvoerende Burgemeester voorgelê word. Verslae vir die tydperk 1 Julie 2014 tot 31 Maart 2015 is voorgelê, vir kennisname van die vordering gemaak met die implementering van die Voorsieningskanaalbestuurbeleid, soos op 23 Januarie 2006 deur die Raad aanvaar, met wysigings.
In terms of paragraph 6.3 of the Municipal Supply Chain Management Policy, implementation reports must be submitted to the Executive Mayor. Reports for the period 1 July 2014 to 31 March 2015 was submitted, for notification of the progress made with the implementation of the Supply Chain Management Policy, as adopted by Council on 23 January 2006, with amendments.
Soos vereis kragtens Artikel 21A van die Wet op Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000), nooi die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit hiermee die plaaslike gemeenskap of belanghebbendes om skriftelike kommentaar in te dien of vertoë te rig ten opsigte van die drie kwartaallikse implementeringsverslae. Enige persoon wat nie kan skryf nie mag gedurende kantoorure na die Voorsieningskanaalbestuurkantore kom by die ondervermelde adres, waar daardie persoon deur mev. R Leo bygestaan sal word om daardie persoon se kommentaar of vertoë neer te skryf.
As required in terms of Section 21A of the Municipal Systems Act, 2000 (Act 32 of 2000), the Cape Winelands District Municipality hereby invites the local community or interested parties, to submit written comments or representations with regard to the three quarterly implementation reports. Any person who cannot write, may come to the Supply Chain Management offices during office hours, at the address mentioned below, where that person will be assisted by Mrs R Leo to transcribe that person’s comments or representations.
Skriftelike kommentaar of vertoë wat duidelik aan die buitekant gemerk is met: “Implementering van Voorsieningskanaalbestuurbeleid”, mag by die kantore ingehandig word of na die onderstaande adres gepos word, teen nie later nie as Vrydag, 15 Mei 2015.
Written comments or representations, clearly marked on the outside: “Implementation of Supply Chain Management Policy”, may be handed in at any of the offices or mailed to the address mentioned below, by not later than Friday, 15 May 2015.
Die verslae is beskikbaar by mev R Leo, by die kantoor van die Voorsieningskanaalbestuureenheid, Du Toitstraat 29, Stellenbosch. Alternatiewelik kan dit skriftelik van die Munisipale Bestuurder, Aandag: Voorsieningskanaalbestuur eenheid, Posbus 100, Stellenbosch 7599, aangevra word; of per epos van scm@capewinelands.gov.za aangevra word; of telefonies by 021 888 5319 aangevra word; of van die webblad by www.capewinelands.gov.za afgehaal word.
The reports are available from Mrs R Leo at the office of the Supply Chain Management Unit, 29 Du Toit Street, Stellenbosch. Alternatively, it may be requested in writing from the Municipal Manager, Attention: Supply Chain Management Unit, P.O. Box 100, Stellenbosch 7599; or requested by email from scm@capewinelands.gov.za or requested telephonically at 021 888 5319; or downloaded from the website: www.capewinelands.gov.za
Navrae in verband met bogenoemde mag gerig word aan: mev R Leo by tel: 021 888 5319 of faks: 021 883 8871.
Enquiries relating to the above may be addressed to: Mrs R Leo on tel: 021 888 5319 or fax: 021 883 8871.
M MGAJO MUNISIPALE BESTUURDER Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit Du Toitstraat 29 STELLENBOSCH 7600 KAAPSE WYNLAND DISTRIKS
M MGAJO MUNICIPAL MANAGER Cape Winelands District Municipality 29 Du Toit Street STELLENBOSCH 7600
PROPOSED CLEARING OF THE EUCALYPTUS STANDS ON ERF 3 AND 2071, AND ON A PORTION OF ERF 2, ROBERTSON Notice is hereby given that the Langeberg Municipality intends to clear the Eucalyptus stands on Erf 3 and 2071, and on a portion of Erf 2, Robertson.
Any person who cannot write may, during office hours, go to the nearest municipal branch whereby a staff member of the municipality will assist that person to transcribe his/her comments or representations. SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER Municipal Office
Private Bag X2 ASHTON 6715 AAAAAA-BZ140415
TENDER 9/2015: SHORT TERM INSURANCE PORTFOLIO Tenderers are hereby invited for the Municipality’s Short Term Insurance Portfolio according to specifications as indicated in the tender document. Completed tenders in sealed envelopes clearly marked “Tender 9/2015: Short Term Insurance Portfolio” must be placed in the tender box at the Municipal Offices, 28 Main Road, Ashton before 12:00 on Friday, 4 May 2015 where after the tender will be opened in public. Late tenders or tenders received by fax or incomplete tenders will not be accepted. The lowest or any tender will not necessarily be accepted. Proof of despatch of a tender will not be regarded as proof of receipt thereof. Tenders will be evaluated according to the Council’s Supply Chain Management Policy and the applicable 90/10 point system. The Supply Chain Management Policy can be viewed during normal office hours at the Municipal Offices. Tender documents may be obtained from Ms J Buis at the Ashton Municipal Office during normal office hours at a non-refundable deposit of R150.00 per set. For further information or any challenges to complete the tender document, can be directed to Ms K Meiring on telephone number 023 615 8000. SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER Municipal Office
Private Bag X2 ASHTON 6715 AAAAAA-BZ140415
www.ayandambanga.co.za
M U N I S I PA L I T E I T • M U N I C I PA L I T Y • U M A S I PA L A
CAPE WINELANDS DISTRICT
M U N I C I PA L I T Y • M U N I S I PA L I T E I T • U M A S I PA L A
117925