Breederivier gazette 20150428

Page 1

Breederivier Spar 2L koeldrank

R7 99 VANAF DINSDAG 28 APRIL - SON 03 MAY

T: 023 626 1552 | F: 023 626 1554 Trading hours: Mon - Sun: 7 am - 8 pm AAAAAA-BZ280415

Year 19 • 28 April 2015 | Tel. 023 626 5212

www.bolandgazette.co.za

Inwoners eis vinniger polisie­optrede HILDERINE SCHRÖDER

skoning gevra het omdat hy iets verkeerd gedoen het, maar dit is nie in Inwoners van Kogmanskloof, ag geneem nie.” Die paartjie sou verlede Vrydag 23 Ashton, het verlede Vrydag (24 April) na hul polisiekantoor op- jaar getroud gewees het. Ook Prins is ongelukkig omdat geruk om aan te dring op die onmiddellike inhegtenisneming die verdagte nog op vrye voet is. “Ek kan amper niks vir myself van die vermeende moordenaar doen nie en verduur nog elke dag gevan Colin Cloete (50). weldig pyn, maar hy kom niks oor Cloete is na bewering deur ’n boer nie,” sê Prins wat beweer die verdagte het van die omgewing hom met ondoodgemaak. der meer ’n Cloete het na bepyp geslaan wering ’n maand en op hom gegelede sonder toeskiet,” het hy stemming tamagesê. ties op ’n plaas Verskeie buite die dorp ander inwogaan pluk toe hy ners het ook só erg deur die eiehul frustranaar van die plaas sie met wat aangerand is dat hulle beskou hy aan sy beseas ’n gesloer rings beswyk het. in die onderMense wat deel soek, verwas van die optog woord. het van die polisie “Die ge’n verduideliking meenskap geëis waarom die word in die verdagte, wat ook steek gelaat verdink word van deur die Ashdie ernstige aanton-polisie. randing op Cedras Gaan dit oor Prins (51) gedusy geld, sy rende dieselfde voorval, nog nie in Wyle Colin Cloete wat glo ’n maand gelede status of die feit dat hy hegtenis geneem op ’n plaas buite die dorp vermoor is. mense werk is nie. “As ander mense iets verkeerd gee?” wou Choppie de Wee, ’n voordoen, word hulle dadelik gearres- malige vakbondverteenwoordiger teer, maar dié man loop nog buite,” van Bawusa, weet. Volgens kapt. Sylvan Smith, stahet Shirley Davids van die Mawubuye Land Rights Movement gesê. siebevelvoerder van die Ashton-po“Die gemeenskap is omgekrap. Ons lisie, duur die ondersoek na die saak wil hê geregtigheid moet geskied.” steeds voort en is die dossier in dié Volgens Rosina Cloete, wyle Cloe- verband reeds verlede Woensdag na te se vrou, koester sy geen wrok teen die direkteur van openbare vervolging verwys vir ’n beslissing. die verdagte nie. Hy het bevestig dat ’n saak van “Ek haat hom nie. Ek het om klaar vergewe, maar ek is bitter teleurge- moord sowel as aanranding met die steld oor hoe my man behandel is. opset om ernstig te beseer onderSoos ek hom ken, sou hy dadelik ver- soek word.

Inwoners van Kogmanskloof, Ashton, het verlede Vrydag na die Ashton-polisiekantoor opgeruk om te eis dat die vermeende moordenaar van ’n inwoner van dié buurt in hegtenis geneem word. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER

Cedras Prins sê hy kan kwalik beweeg weens die beserings wat hy in ’n aanranding opgedoen het.

Kapt. Sylvan Smith, stasiebevelvoerder van die Ashton-polisie, het die versekering gegee dat die ondersoek na die saak steeds voortgaan.

PRICES VALID 28 APRIL UNTIL 3 MAY 2015 AT PICK N PAY ROBERTSON ONLY

000000-BZ280415


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.