Breederivier
X1PAUKMH-BZ141014
Year 18 • 14 Oktober 2014 | Tel. 023 626 5212
www.bolandgazette.co.za
En die wenners is . . .
Ná maande se wag en tientalle inskrywings, is die wenner van die Gazette en Robertson Lenteskou se Bruid van die Jaar uiteindelik aangewys. Annelie Carolus (middel, in ’n rok ontwerp deur Susanna Jordaan van McGregor en gehuur by Chrizanda’s op Robertson) het met dié titel en ’n wavrag fantastiese pryse weggestap. Die eerste prinses was Lulinda Pockpas (naas links) met Louzanne Gunter (naas regs) as die tweede prinses. By die wenners is Annelda Grootboom (heel links), die Gazette se geleentheidsorganiseerder, Johan Mulder (agter), die skoupresident en Theresa Olivier, uitgewer en redakteur van die Breederivier Gazette. FOTO: DEON VAN DEVENTER
Die kroon vir vanjaar se Mej. Mini-skoukoningin is deur Suné Mei (middel) gewen. Sunelmi Vermeulen is as eerste prinses aangewys met Janké Smith as tweede prinses. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER
Mededinging om die titel vir Mej. Skoukoningin 2014 was straf. Uiteindelik was dit egter Terche Wentzel wat met die kroon weggestap het. By haar is (van links) Irene de Klerk (eerste prinses), Nicayla Botha (Mej. Skoukonining 2013) en Danél Liebenberg (tweede prinses).
Hierdie jaar se Mej. Tiener-titel is deur Uphile Goba opgeraap. Die eerste prinses was Lisa-Marie Beyers met Tyla de la Peyre wat as tweede prinses gekroon is.
2
Entertainment - Vermaak
Breederivier Gazette
Dinsdag 14 Oktober 2014
McGregor opens its lovely gardens For the tenth year running, McGregor will open its gardens to visitors.
X1PB19G9-BZ141014
Twelve gardens will be on show between 10:00 and 16:00 this year on 18 and 19 October. Why not take time to walk in this pretty preserved village and visit 11 centrally located gardens? The twelfth is at Lord’s Guest Lodge, on the old road between Robertson and McGregor. In addition to the gardens, on the Saturday at 14:00 there will be a talk by Sandy Munro, well-known horticulturist and landscaper, titled Gardens and the environment. This will be held at Wahnfried, the centre for music and performances, in Bree Street. Also at Wahnfried, at 15:00 and 16:00 on both Saturday and Sunday, the series of four BBC films Around the World in 80 Gardens will be shown. Each is just under an hour long. There is no charge for Open Gardens or the events at Wahnfried, but there will be collection tins for donations to the Breede River Hospice. Brochures with a maps are available from the McGregor tourism office. For more information about Open Gardens call Ann Bedford, event organiser, on 023 625 1111.
Spend some time in beautiful surroundings at the McGregor Open Gardens weekend.
SATURDAY 18 OCTOBER ) Joe Martin plays Led Zeppelin at 19:30 at Wolfkloof. Tickets: R90 (meal optional). Bookings: 0 023 626 3911 or 074 339 5008.
SONDAG 19 OKTOBER EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND ) Teetuin en oggendmark by die Robertsonmuseum se anneks (gebruik Le Rouxstraat-ingang). Navrae: 0 023 626 3681
SECOND THURSDAY OF EACH MONTH ) Montagu Alzheimer’s Support Group meets at 15:00 in the bottom lounge of Huis Uitvlucht, Montagu.
WOENSDAG 15 OKTOBER ) Elsabé Aldrich en Riaan Hunter tree om 19:00 ten bate van Kansa in die Robertson-stadsaal op. Kaartjies: R100 (sluit kaas en wyn in). Navrae: Anne-Marie du Plessis (0 082 337 2737) of Franchonet Tredoux (0 072 545 1920).
17 – 19 OKTOBER ) Robertson Wine on the River. Naweekkaartjies: R250 (volwassenes) en R190 (pensioentrekkers). Kinders gratis. Navrae: 0 023 626 3176.
Gelderblom MULTI - SHADE vulstasie en bandediens Since 1988
12 Trappe Street, Worcester Tel/Fax: 023 347 3631 • Verstelbare louvre dakke
• Soliede motorafdakke • Patiodak
BEKENDSTELLING VAN
NUWE BRANDSTOF POMPE
• Skadunetafdakke • Sonskerms
OP VRYDAG, 17 OKTOBER
50 ppm diesel 500 ppm diesel 95 unleaded
Nuwe tegnologie selfde goeie diens! X1PB07W9-BZ141014
X1PAUGPR-BZ141014
) Die Faith-gospelgroep hou om 16:00 sy verjaardagvieringe in die Montagu-gemeenskapsaal. Toegang: R20 vir volwassenes en R10 vir kinders onder 12. Navrae: Ettiene Visser, 0 074 322 2524.
FRIDAY 24 OKTOBER
Montagu. Navrae: Tim Banda 0 023 614 3938 gedurende kantoorure.
SATERDAG 8 NOVEMBER ) Die Methodiste Kerk in Loopstraat, Robertson, hou ’n musiek- en sangaand. Kaartjies: R30. Navrae: 023 626 2634. ) Robertson Touchies by die Laerskool Robertson. Inskrywings: R175 per span. Navrae: ds. Ken Pritchard, 072 431 0343.
VRYDAG 14 NOVEMBER ) Zorba the Greek. Navrae: 023 626 6622.
) Violin and piano recital by the sister and brother Bushakevitz Duo, Avigail (violin) and Ammiel (piano) at Wahnfried, McGregor, at 17:30. Admission: R100 (including wine). Reservations: 2 wahnfried27@gmail.com. The recital forms part of the McGregor Poetry Festival Weekend, so seats may be in great demand.
VRYDAG 5 DESEMBER ) Buitelig Kerskonsert met Francois en Elizabeth Fourie by Robertson Voorbereidingskool.
SATERDAG 6 DESEMBER
DINSDAG 28 OKTOBER
) Breederivier Gazette bied om 17:00 ’n Gospelkonsert met plaaslike kunstenaars en die Dumisani-gospelgroep as gaskunstenaar in die Langeberg Sekondêre Skool se saal aan. Deure maak reeds om 16:15 oop. Kaartjies: R40 vir volwassenes, R20 vir kinders. Beskikbaar by die Gazette se kantore. Navrae: Annelda Grootboom, 023 626 5212 of 076 677 5686.
) Die MAG-opleidingsentrum hou sy algemene jaarvergadering by Sultanasingel 6,
Valleikalender: 0 023 626 5212 of 2 gazette@breede.com.
23 OKTOBER – 1 NOVEMBER ) Robertson-Oos 0 083 564 2446.
Kersmark.
Navrae:
CAPITAL SECURITY
24 hr beheerkamermonitering 24 hr gewapende reaksie 24 hr wagtedienste Installasie van alle tipe alarms Installasie van alle tipe kamerastelsels Installasie van voertuig opsporingstelsel Instalering van elektriese heinings Instalering van nurse-call systems Leuenverklikkingstoetse Powerpacks Skakel bystandkrag ons gerus vir ’n GRATIS Reitzstr. 22, Robertson kwotasie! Hoogstr. 49, Worcester Tel: 023 626 5655 of 023 347 3827/8. X1PAUG85-BZ141014
X1PAY42D-BZ141014
Dinsdag 14 Oktober 2014
News - Nuus
Breederivier Gazette
3
Trust gets new chair HILDERINE SCHRÖDER
Kom geniet ’n bootrit op die Breederivier by die Gazette se Piekniekdag by Viljoensdrift.
Hou piekniek met Gazette Geniet ’n luilekker Saterdag met vermaak uit die boonste rakke by die Breederivier Gazette se Piekniekdag wat binnekort by Viljoensdrift buite Robertson gehou word. Kom ontspan op Saterdag 25 Oktober op die lowergroen grasperk terwyl die dag se gaskunstenaar, Mujahid George, saam met sy orkes vir die vermaak sal sorg. Nóg ’n kunstenaar wat geen bekendstelling nodig het nie en wat ook by dié geleentheid vir hope vermaak sal sorg is Queeny Madikizelamalema wat piekniekgan-
gers sonder twyfel met haar pittige kwinkslae sal laat skater. Kaartjieverkope vir die piekniek vorder reeds fluks en diegene wat nog op die oewer van die Breederivier wil kom saamkuier sal moet spring om hul plekke te verseker. Buiten vermaak uit die boonste rakke sal piekniekgangers ook kan smul aan die eetgoed in die piekniekmandjies wat vir hulle voorberei sal word. Boonop sal Viljoensdrift se proelokaal en deli oop wees vir diegene wat wil wynproe of nog heerlike eetgoed geniet. Die wynverkope-afdeling sal ook oop wees vir dié wat
’n bottel of wat wyn wil saamneem huis toe. Buiten eetgoed uit die boonste rakke sluit jou piekniekkaartjie ook ’n bootrit vir vier mense in. Die Piekniekdag is die ideale geleentheid vir die hele gesin of vir groepe vriende om ’n bietjie gehaltetyd saam in die natuur deur te bring. Maak seker jy bespreek nou al jou plek. Kaartjies vir die dag, wat die bootrit en piekniekmandjie insluit, kos R250. Vir besprekings of meer inligting, bel Annelda Grootboom by 023 626 5212.
The reins of the Friends of the Montagu Hospital Trust have been entrusted to a new pair of hands. Keith Pengelley from Montagu, has recently been appointed as the new chairman of this organisation. A seasoned traveller and man who is passionate about the local community, the new chal- Keith Pengelley lenge is one Pengelley is looking forward to. “I am very grateful to have received the opportunity to chair this organisation. The most special feature of the ‘Friends’ is the fact that it serves the whole community and I believe that this sets it apart,” Pengelley says. “Every cent gathered from Montagu businesses, organised agriculture and private individuals is spent on improving the hospital and clinic for the benefit of all.” Unlike many other organisations which choose to donate money to a worthy cause, the Friends of the Montagu Hospital Trust prefers to, in conjunction with the relevant facility management, agree on particular projects after which the trust manages the purchase and delivery of the services, equipment or infrastructure. The trust is currently in the process of delivering two projects. This includes the purchase of some spe-
cialised equipment. “It is my hope that this trend can be continued, leading to ensuring the hospital and clinic will become more competitively equipped than most,” adds Pengelley, who has been with the trust for four years. Pengelley and his wife, Edith, moved to Montagu about five years ago after spending almost 18 months travelling throughout South Africa in a caravan. “Travelling in a free mode (being able to linger longer if so desired) is a wonderful experience,” Pengelley states. Pengelley spent over 30 years in telecommunications in Gauteng and then farmed with cattle in Mpumalanga for six years. Now happily retired and involved in a number of local charities, Montagu and its people are close to Pengelley’s heart. “Montagu is a very special, friendly community, has great weather and is centrally situated,” he adds. When he’s not hard at work with one of his many projects, Pengelley enjoys a round of golf. He is also an avid reader. “Edith and I love travel, new places, new people and new experiences. With children and grandchildren in Johannesburg and Sydney, as well as family spread across the country we are given many opportunities to do this, besides satisfying our own particular goals,” he adds.
X1P9R4X1-BZ141014
PLANNED INTERRUPTION OF ELECTRICITY SUPPLY Date: 26 October 2014 Time: 06:00 to 18:00 AFFECTED AREAS: Robertson Enquiries: 08600 37566
BEPLANDE ONDERBREKING VAN ELEKTRISITEITSTOEVOER Datum: 26 Oktober 2014 Tyd: 06:00 tot 18:00 AREAS GEAFFEKTEER: Robertson Navrae: 08600 37566
Eskom Holdings SOC Limited Reg No 2002/015527/06
X1PB26VW-BZ141014
4
Breederivier Gazette
News - Nuus
Dinsdag 14 Oktober 2014
Baie pret en plesier by Lenteskou Die jaarlikse Robertson Lenteskou het vanjaar groot getalle besoekers gelok en met ’n wye verskeidenheid aktiwiteite was daar iets op die spyskaart vir een en almal. Die Gazette was daar om ’n paar oomblikke te verewig.
FOTO: DEON VAN DEVENTER
Dinsdag 14 Oktober 2014
News - Nuus
WENNERTJIES AANGEWYS: Die Gazette se twee wennertjies in sy Babakompetisie het onlangs hul pryse ontvang. Tatum Willow Joseph was die wenner in die kategorie vir 0-18 maande. By haar is haar ma, TraceyLee.
Lexi Fourie, hier by Pa Jacques en Ma Nadine, was die wenner in die kategorie vir 18 maande tot 3 jaar.
Imbizo on crime The Robertson Police is hosting a CBD Imbizo on 21 October at 19:00 in the Robertson City Hall. Topics which will be discussed include crime in the central business area. The meeting will also be attended by the Community Policing Forum. Any interested party is welcome to attend.
X1PAX0DR-BZ141014
USA MOBILE CARNIVAL NOW RECRUITING See the USA and get paid with FREE FLIGHTS and accommodation. incl! Successful applicants must be hard working, enjoy physical labour in an outdoor environment and be between 21 and 32 years old. Send your CV, valid SA Passport, ID and drivers license to recruit@nuhrzn.co.za / T: 021 552 9183 F: 021 552 9198 Apply online. www.nuhorizon.co.za X1PAM2FR-BZ141014
Breederivier Gazette
5
6
General - Algemeen
Breederivier Gazette
Dinsdag 14 Oktober 2014
Fees van digkuns Daar is nog net 10 dae oor voor die McGregor Gedigtefees afskop en met ’n volgepakte en veelsydige program wat op feesgangers wag, is dié fees een wat beslis nie gemis moet word nie. Feesgangers sal ver moet soek om soveel Afrikaanse én Engelse digters saam byeen te kry en boonop tyd saam met hulle te kan deurbring in McGregor se ontspanne gasvryheid. Die fees skop op Donderdag 24 Ok-
tober af en sal duur tot Sondag 26 Oktober. Gedurende dié drie dae wag ’n ongeëwenaarde woordbederf op feesgangers. Hulle sal nie net die geleentheid kry om voorlesings van digters sélf by te woon nie, maar ook kans kry om hul eie skryftalent te ontwikkel tydens slypsessies wat aangebied sal word. Onder die digters wat die fees gaan bywoon tel:
FLORIS
DANIëL HUGO:Daniël Hugo is ’n bekende dig-
ter en bekroonde vertaler. Hy het reeds 13 digbundels op sy kerfstok en sy veertiende, Takelwerk, verskyn in Maart 2015. Hy is sedert sy studentejare geboei deur die Persiese digter Omar Khajjam en sy lewensfilosifie, soos vervat in Die Roebaijjat, sowel as Edward Fitzgerald, wat dié bundel vertaal het, se meesterlike hantering van die kwatrynvorm. PHILIP DE VOS:Oud-
JOAN METELERKAMP: Joan is die outeur van
agt digbundels waarvan die nuutste Now The World Takes These Breaths (Modjaji). Haar gedigte word nasionaal en internasionaal hoog aangeslaan en in bloemlesings vervat. Haar praatjie “Metamorphoses in a poet’s work” sal, deur na haar eie werke te kyk, haar fassinasie met veranderende vorms naspeur. Sy sal ook kortweg uit van haar werke lees en dit bespreek.
MILANIE VOSLOO:Milanie is ’n outeur van 17 boeke wat die hart en siel van menswees verstaan. Haar boeke, wat elkeen ’n topverkoper is, het al duisende vroue se lewens verander. Sy is die besturende direkteur van haar eie reklame-agentskap, is ’n gewilde spreker by vrouedae en hanteer die maandelikse rubriek, Siel van ’n Vrou, in Leef. Sy sal uit haar eie werke voorlees.
BROWN:
Kom luister na voorlesings uit dié bekroonde Worcesteriet se nuutse bundel in vier tale, Mooi Weer In My Koffie – Fine Weather In My Coffee –Imozuluentlekwikofu Yam – Mooi Weer In Mijn Koffie.
onderwyser, operasanger, skrywer, digter, limeriekskrywer, strokiesprentskrywer in De Kat met die illustreerder Piet Grobler, vertaler, fotograaf en skrywer van radioreekse oor klassieke komponiste. Kom luister na ’n Versie vir die dag en ’n liedjie vir die nag, voorlesings van Philip se Afrikaanse en Engelse versies, ook toonsettings wat hy self sing met sy eie foto’s gebaseer om sommige van sy versies.
TOAST COETZER:Toast Coetzer is gebore in Cradock, maar woon in Kaapstad. As student in Grahamstad was hy die medestigter van die gesproke woord-groep, The Buckfever Underground. Dié groep het vir homself ’n nis in die plaaslike musiekwêreld uitgekerf met sy unieke verwewing van digkuns en musiek. Toast is ook reisskrywer by die reistydskrifte Weg! en Go! en sy reis in 2013 na Tristan da Cunha-eiland, een van die mees afgeleë plekke ter wêreld, het gelei tot die skryf van die reeks gedigte wat in die Albatross-vertoning voorgelees sal word. FOTO: SAM REINDERS DIANA
FERRUS:
Dié gebore Worcesteriet is ’n digter, skrywer en storieverteller. Haar werke dek ’n wye verskeidenheid temas. Haar praatjie “Diana Ferrus met woorde” sluit ’n mengsel van gedigte, nuut en nie so nuut, in.
AMANDABOTHA:Amanda Botha is ’n joernalis en skrywer wat ’n verbintenis met Sheila Cussons vir 25 jaar gehad het. Sy was ten nouste betrokke by haar werk en haar lewe. Haar praatjie “Sheila Cussons – ’n digter van ons tyd” sal fokus op werke van dié digter en hoe dit op ons betrekking het.
LARA KIRSTEN:Lara is
DANIE MARAIS: Danie is ’n omroeper by die
WILNA SNYMAN: Wilna word beskou as die MARIÉHEESE: Marié is ’n afgetrede akademi-
kus wat werke in Afrikaans en Engels gepubliseer het en is bekroon vir haar historiese fiksie. Sy sal ’n haiku-skryfkursus in Engels aanbied.
doyenne van Afrikaanse drama. Sy sal ’n keur van haar gunsteling-gedigte wat sy oor die afgelope 50 jaar bymekaar gemaak het, voorlees. Sy sal ook openlik met Petrovna Metelerkamp oor haar stryd teen Alzheimersiekte praat.
Kaapse radiostasie Smile 90.4FM, vryskutjoernalis en digter. Hy gesels in sy praatjie “Die Afrikaanse praatvers – is dit dan nog poësie?” oor die omstredenheid rondom die Afrikaanse praatpoësie as relatief nuwe stroming in ons digkuns. Hy lees voor uit sy jongste digbundel, Solank Verlange Die Sweep Swaai, en bespreek ook ’n paar ander voorbeelde uit die onlangse Afrikaanse praatpoësie.
X1PAUJCW-BZ141014
’n pianis en ’n vertoningsdigter en het al op verhoë regoor die wêreld opgetree. Haar vertoning sluit werke in van komponiste soos Beethoven, Schubert, Chopin, Debussy, Granados en Gershwin. Die program sal afgewissel word met klavier-improvisasies en poësie oorgedra van inspirasie uit die musiek.
MARGOT LUYT:Dié radiopersoonlikheid het ’n passie vir die wêreld van die woordkuns. Haar grootste voorliefde is die poësie en ’n goeie kortverhaal of roman sit sy moeilik neer. Margot se verse vertel hoe dit gebeur het dat sy nooit genoeg kan luister na poësie en veral Afrikaanse poësie nie. Sy sal ook ’n paar verse voorlees en vrae beantwoord. Kom kuier Sondag 26 Oktober om 10:00 by The Well.
X1PAUKF9-BZ141014
Dinsdag 14 Oktober 2014
General - Algemeen
Breederivier Gazette
7
X1PATGNR-BZ141014
Dinsdag 14 Oktober 2014
News - Nuus
Breederivier Gazette
9
X1PAY2KH-BZ141014
10
General - Algemeen
Breederivier Gazette
Dinsdag 14 Oktober 2014
Op 100 baie tevrede
RATELTAAI: Die span IRON (WO)MEN bestaande uit Errol van Tonder, Angelique Prinsloo, Anja de Kock, Marijke Conradie, Carina Burger, Handre Prinsloo, Bianca Neethling en Enid Crous het die afgelope Saterdag (11 Oktober) aan die Jeep Warrior Challenge op Stellenbosch deelgeneem. Dié taai uitdaging het bestaan uit ’n 6 km drafroete met 15 hindernisse, waaronder ’n 3 m hoë muur en 7 m sprong vanaf ’n stellasie tot in die water. Die span het vyfde in hul groep geëindig met ’n tyd van 02:04:00. Die span bedank al sy borge wat hul deelname aan dié geleentheid moontlik gemaak het.
HILDERINE SCHRÖDER
huis, ouma Lena is eintlik blakend gesond. “Sy kry geen medikasie nie en dra nie eens ’n bril Waar ouma Lena nie!” vertel sy. Avontuur in ’n stil Ouma Lena woon al hoekie van die Joseph vier jaar in Joseph MatMatwa Ouetehuis in wa ná sy van ’n plaas in Nkqubela sit, sou jy die Worcester-distrik nooit kon raai dat sy verplaas is. Kind of môre (Woensdag) kraai het sy nie meer haar 100ste verjaarnie, maar, sê Yolanda dag vier nie. Ouma Lena Avontuur vier Stevens, administratieOuma Lena, of eerder môre (15 Oktober) haar we beampte by die teLotjie soos sy onder in- 100ste verjaardag.FOTO: huis, die res van die inwoners het haar lankal woners van dié tehuis HILDERINE SCHRÖDER onder hul vlerk geneem. bekend staan, se gesig is ’n ragfyn spinneweb van plooitjies, “Sy het baie vriende hier en almal maar sy sit nog penorent in haar stoel hier kyk maar na mekaar.” Ouma Lena het blykbaar ook ’n onen beloer die res van die inwoners wat naby haar in die sitkamer sit met nutsige streep. “Ons moet haar mooi dophou want as ons weer kyk dam belangstelling. Vra jy uit na die geheim vir ’n hoë sy die blomme in die tuin by,” lag Steouderdom, giggel sy met ’n skalkse vens. En dan is daar natuurlik haar blik uit die hoek van haar oog. “Dog- swakheid vir skyfies. Sy skud van die ter . . .,” sê sy en dink ’n oomblik na. lag as jy haar hierna uitvra waar sy die laaste krummels uit ’n geel pak“Dogter, dis goeie geloof.” Sy lyk broos in haar heldergroen kie Lays skud en delikaat uit haar baadjie en gestreepte mussie, maar handpalm oppik. “Ek is regtig gelukmoenie ’n fout maak nie, verklap Lu- kig hier dogter,” sê sy met ’n tevrede lama Nentsa, bestuurder van die te- glimlaggie. “Regtig baie gelukkig.”
LANGASEM: Danzel Minnaar van Robertson het onlangs aan die heel eerste Van Loveren-veldwedren deelgeneem. Hy het dié 10 km wedloop in ’n tyd van 45:12 voltooi en daarmee ook eerste oor die wenstreep gehardloop.
FAMILIEKENNISGEWINGS
GELUKWENSINGS
GRADUATES REWARDED: The Robertson Correctional Centre recently rewarded a number of offenders after they completed a spiritual studies course. The Alpha Course provides information about Jesus Christ based on the Bible and explains why and how Christians live out their faith. The students who completed the course all received certificates. The Offenders Gospel Choir, Robertson Uniting Reformed Church Choir and the Harmonics Youth Band entertained guests as the certification ceremony. The event was attended by officials from the Department of Correctional Services, family members as well as municipal officials.
PERSOONLIKE DIENSTE
SAKE
LENINGS
DIENSTE
DIENSTE 2420
1030
IN MEMORIAM
1445
1015
RAAI WIE WORD 50! Op Vrydag 17/10/2014? Ficks Andrew (Boy) Geluk met jou 50ste verjaarsdag. Voorspoed en seënwense. RAAI WIE IS 50? Hess Van jou vrou, kinders en Pauline. Mamma, baie geluk met die mylpaal. Van kleinkinders. almal wat jou lief het. PAULINA (Poppie) JANSEN. Geb: 13/10/1955 Gest: 10/05/2014 Ons liefste Ma vandag is dit Mamma se eerste verjaarsdag weg van ons. Vyf maande van hartseer en verlange is verby, maar die liefde en mooi herinneringe sal vir altyd by ons bly. Mamma ons het jou oneindig lief en so sal dit bly tot ons weer ontmoet. Liefde Kedyt, Toetie, Danny, Freddy, Josh, Soline, skoondogters, skoonseun, kleinkinders en agterkleinkind.
ENITH FRANCES (ROSSOUW) MERCUUR (13 October 1936) ADENDORFF FELICITY Veels geluk met jou 28ste verjaarsdag op 19 Oktober 2014. Mag die Here jou vele jare van vermeerdering uitspaar en als wat mooi is vir die toekoms. Mammie, wil die Here bedank vir nog 24 jaar wat hy by jou lewe gevoeg het. Weet dit dat ons is baie lief vir jou, my engelkind. Van: mammie Bettie en ouboeta Michael.
2420
GERHARD'S handyman LENINGS tot R200 000. Konsilidasies beskikbaar, 5 services. Enige tipe werk. Skakel: 076 919 5466. minute goedkeuring. Fiona 082 422 2271
This year is your second birthday away from us. Not one day passes that we do not think about you mom - and we really miss you, but we were blessed to have you in our lives. Your (and Daddy's) example, goodness, your caring and your wisdom live on - like your legacy of love that will always be with us. Your love still surrounds us and brings us peace and we believe that you’re still looking out for us.
Dear Mommy not forgotten; Though on earth you are no more; Still in memory you are with us; As you always were before.
Happy birthday, mommy, ENITH FROM: MERCUUR FAMILY X1PAVX1R-BZ141014
Dinsdag 14 Oktober 2014
Sport
Breederivier Gazette
11
Oud-R.F.C.-spelers vergader Donderdag Schoongezicht-dienssentrum op Robertson. Vir navrae, kontak 083 368 2704.
4114 RC
Alle oud-R.F.C.-spelers word genooi na ’n vergadering op 16 Oktober om 19:00 in die
FINANCE LINKED INDIVIDUAL SUBSIDY PROGRAM (FLISP) HOUSING PROJECTS IN ASHTON AND NKQUBELA.
Langeberg Municipality intends to develop two FLISP housing projects on 22 erven in Ashton on the area between Noord-, Faure-, Voortrekker- and Uitspan Street and on 23 erven in Nkqubela on Erf 136 (Old Sports field).
KARATEKAS PRESTEER: Dié karatestudente van Montagu het onlangs aan die Suid-Afrikaanse GojuKai-karatekampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Hulle het almal hul Suid-Afrikaanse kleure sowel as bronsmedaljes losgeslaan. Agter (van links) is Zindi van Zyl, sensei Nico Drake, Cameron Shaw, Alexa Esterhuyse en Johan Benjamin. Voor is senpei Jason Jucy, Nicole van Zyl en senpei Alrich Sauer.
What is FLISP? Finance Linked Individual Subsidy Program, better known as FLISP, was developed by the Department of Human Settlements to enable sustainable and affordable first time home-ownership opportunities to South African citizens and legal permanent residents earning between R 3 501 and R 15 000 per month, (the “affordable” or “gap” market). Depending on the applicant's gross monthly income, their once-off FLISP subsidy qualifying amount may vary between R 10 000 and R 87 000, as defined in the FLISP Subsidy Quantum. Any residential property acquired with a FLISP subsidy may not exceed the R 300 000 price margin. Who can apply? Applicants intending to acquire residential property of R 300 000 or less may apply for FLISP if they meet the following qualifying criteria:• SouthAfrican citizen with a valid ID; or permanent residents with a valid permit • over 18 years and competent to legally contract • never have benefitted from a Government Housing Subsidy Scheme before • have anApproval in Principle of home loan from an accredited SouthAfrican financial institution • first time home buyer, earning from R 3 501 to R 15 000 per month • must have financial dependents FLISP is for residential properties in formal towns where transfer of ownership and registration of mortgage bond is recordable in the Deeds Office. For further information please contact the following persons in the Langeberg Municipality Housing Department: Mr. Wilson Nel - Tel. 023 626 8200 (Robertson) Mr. Jurian Wiese - Tel. 023 615 8000 (Ashton) Interested persons who meet the prescribed criteria are invited to attend information meetings on the following dates: Ashton : 4 November 2014 at 19h00 in the Ashton Town Hall. Nkqubela : 5 November 2014 at 19h00 in the Nkqubela Community Hall.
FINANSIERING-GEKOPPELDE INDIVIDUELE SUBSIDIE PROGRAM (FGISP) – BEHUISINGSPROJEKTE IN ASHTON AND NKQUBELA
Langeberg Munisipaliteit beoog om twee FGISP Behuisingsprojekte - op 22 erwe in Ashton (die area tussen Noord-, Faure-, Voortrekker- and Uitspanstraat) en op 23 erwe in Nkqubela (op die ou sportveld, Erf 136) - te ontwikkel.
KARATE: Dié karate-studente van Robertson het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Goju-Kai-karatekampioenskappe in Johannesburg deelgeneem, waar hulle uitstekend gevaar het. Lisa-Marie Beyers het met ’n bronsmedalje teruggekeer, terwyl Louie Drake ’n dubbelbrons losgeslaan het. By hulle is sensei Nico Drake.
Wat is FGISP? Die Finansiering-Gekoppelde Individuele Subsidie Program, beter bekend as FGISP, is deur die Departement van Menslike Nedersettings ontwikkel om volhoubare en bekostigbare eerste-huis-eienaarskapsgeleenthede aan Suid-Afrikaanse burgers en wettige, permanente inwoners wat tussen R3 501 en R15 000 per maand verdien (die “bekostigbare” of “gaping” mark), moontlik te maak. Afhangende van die aansoeker se bruto maandelikse inkomste, mag die kwalifiserende bedrag vir die eenmalige FGISP-subsidie tussen R10 000 en R87 000 wissel - soos voorgeskryf in die FGISP Subsidie Kwantum. Geen huiseiendom wat met ‘n FGISPsubsidie bekom word, mag die R300 000 prysmarge oorskry nie. Wie mag aansoek doen? ‘n Aansoeker wat beoog om ‘n huiseiendom van R300 000 (of goedkoper) te bekom, mag vir FGISP aansoek doen, indien hy/sy aan die volgende kriteria voldoen: ‘nAansoeker wat • ‘n Suid-Afrikaanse burger is met ‘n geldige ID of ‘n permanente inwoner is met ‘n geldige permit; • Bo die ouderdom van 18 jaar is en bevoeg is om ‘n wettige kontrak aan te gaan; • Nog nooit voorheen voordeel getrek het uit deelname aan ‘n Regerings- Behuisingsubsidie Skema nie; • Oor beginsel-goedkeuring beskik vir ‘n behuisingslening vanaf ‘n geakkrediteurde Suid-Afrikaanse Finansiële Instelling; • ‘n Eerste-keer huiskoper is en tussen R3 501 en R15 000 per maand verdien; en • ‘n Verantwoordelikheid teenoor finansiële afhanklikes het. FGISP is vir residensiële eiendomme in formele dorpe, ten opsigte waarvan die oordrag van eienaarskap en die registrasie van ‘n verbandlening in dieAkte-Kantoor geregistreer kan word. Vir nadere inligting kontak asseblief die volgende persone in die Langeberg Munisipaliteit Behuisings- Departement: Mnr Wilson Nel : Tel. 023 626 8200 (Robertson) Mnr Jurian Wiese: Tel. 023 615 8000 (Ashton) Belangstellendes wat aan die voorgeskrewe kriteria voldoen, word uitgenooi om, op die volgende datums, inligtingsvergaderings by te woon: Ashton: 4 November 2014, om 19h00, in die Ashton Stadsaal. Nkqubela: 5 November 2014, om 19h00, in the Nkqubela Gemeenskapsaal.
INKQUBO ENXUBELELANISA INKXASO-MALI KUNYE NEMALI-MBOLEKO UMNTU NGAMNYE AYIFUMANAYO YEPROJEKI YOKWAKHIWA KWEZINDLU e-ASHTON naseNKQUBELA.
UMasipala waseLangeberg unenjongo yokuphuhlisa iiprojeki zezindlu ezimbini zeFLISP kwiziza ezingama-22 e-Ashton nezikwindawo ephakathi kwezitalato i-Noord, i-Faure, i-Voortrekker kunye ne-Uitspan kwakunye neziza ezingama-23 eziseNkqubela ezikwisiza esingu-136(Kwibala Elidala Lezemidlalo). Yintoni i-FLISP? Inkqubo enxubelanisa inkxaso-mali kunye nemali-mboleka umntu ngamnye ayifumanayo, neyaziwa ngcono njenge-FLISP, iqulunqwe liSebe Lokuzinzisa Uluntu lilungiselela abo baza kuba ngabanini-zindlu okokuqala nabangabemi baseMzantsi Afrika kunye nabo banemvume yokuhlala esemthethweni abafumana umvuzo ophakathi kwama-R3 501 kunye nema-R15 000 ngenyanga, ngamathuba afikelelekayo nazinzileyo (ukufikeleleka okanye ukuvala-isikhewu). Kuxhomekeka kumvuzo wenyanga phambi kokutswalwa ofunyanwa ngulo wenza isicelo, isixa senkxaso-mali abasifumana kubekanye siyakwahluka sibephakathi kwama-R10 000 kwakunye nama-R87 000, nanjengoko kucacisiwe kwi-FLISP Subsidy Quantum. Nayiphi na indlu yokuhlala efunyenwe ngokwenkxaso-mali yeFLISP akufanelekanga idlule kwixabiso elisikelweyo elingama-R300 000. Ngubani ofanele ukwenza isicelo? Abenza izicelo nabajonge ukuthenga indlu exabisa ama-R300 000 okanye ngaphantsi bangasifaka isicelo se-FLISP ukuba bayafaneleka ngokwalemilinganiselo yokuhlenga-hlengisa ilandelayo:• ummi waseMzantsiAfrica onesazisi esisemthethweni, okanye ungumhlali osisigxina onemvume esemthethweni • ungaphezulu kweminyaka eli-18 kwaye ukulungele ukuzibophelela ngokusemthethweni • awuzange uxhamle ngaphambili kumacebo kaRhulumente okubonelela Ngemali yeZindlu • unencwadi ebhaliweyo ebonisayo ukuba unakho ukufumana imali-mboleka yendlu Kwiziko Lemali laseMzantsi Afrika elivunyiweyo • uthenga indlu okokuqala, wamkela phakathi kwama-R3 501 ukuya kwama-R15 000 ngenyanga • uyakwazi ukuzixhasa ngokwezimali i-FLISP yenzelwe izindlu ezisedolophini nalapho khona ukutshintshwa kobunini-mzi kunye nokubhaliswa kwemali-mboleko kushicelelwa yi-Ofisi yokuBhaliswa kwemihlaba. Ngeenkcukacha ezithe vetshe nceda uqagamshelane naba bantu balandelayo kwiCandelo Lezindlu likaMasipala waseLangeberg: uMnu. Wilson Nel - kumnxeba 023 626 8200 (e-Robertson) uMnu. Jurian Wiese - kumxeba 023 615 8000 (e-Ashton) Abantu abonomdla nabafanelekayo ngokwemilinganiselo yokuhlenga-hlengisa bayamenywa ukuba bazimase iintlanganiso zokunikela ngolwazi ngale mihla ilandelayo: e-Ashton : 4 Novemba 2014 at 19h00 kwiHolo Ledolophu lase-Ashton. e-Nkqubela: 5 Novemba 2014 at 19h00 kwiHolo Loluntu laseNkqubela. SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER / UMANEJALA KA MASIPALA Municipal Office/ Langeberg Munispaliteit X1PB1DRR-BZ141014
Private Bag X2/ Privaatsak X2 ASHTON 6715 X1PAUH7D-BZ141014
Breederivier
Year 18 • 14 Oktober 2014 | Tel. 023 626 5212
ROLBAL: Die Robertson-rolbalklub het onlangs die gewilde Spring Fours-toernooi aangebied. Die wenspan van dié drie-dae-lange toernooi was (van links) Mark Beviss Callinor, Lesley Beviss Callinor, Piet Sadie en Rudolph Götze, almal van Robertson
Die Warwick All Day-toernooi het ook onlangs by die Robertson-rolbalklub plaasgevind en baie spanne van omliggende dorpe het deelgeneem. Die wenners was (van links) Tanya Agenbag en Dave Horne met Brian Yarwood (borg) en Jimmy Wright, almal van Robertson.
Robertson begin goed Die Robertson-krieketklub het die nuwe seisoen op ’n hoë noot begin met albei sy spanne wat hul wedstryde gewen het. Die eerste span het Wellington met sewe paaltjies die loef afgesteek in sy Premierliga A-wedstryd op Wellington se tuisveld. Wellington het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Dié besluit het hom egter duur te staan gekom met al sy kolwers wat vir ’n skamel 95 lopies (in 41,1 boulbeurte) terug kleedkamers toe gestuur is. Vir Wellington het T. Cloete (25) en M. Khan (15) hard probeer om weerstand te bied teen ’n vasberade Robertson se boulaanval wat deur E. Van Staden (10.4.4.13) en F. Adams (8.1.2.3.30) gelei is. Robertson het die wentotaal van 96/3 in 17 boulbeurte gehaal met D. Philmon (76) wat die
lopies vir Robertson ingeryg het. Robertson het ook ’n bonuspunt in dié wedstryd verdien. In sý Noord-Boland-ligawedstryd teen De Wet op laasgenoemde se tuisveld het Robertson se tweede span met vier paaltjies koning gekraai. De Wet het eerste gekolf en is almal vir 150 lopies in 40 boulbeurte uitgeknikker. J. Williams (30) en J. Amsterdam (24) het goed gevaar met die kolf terwyl Robertson se N. Brown 2/31, T. Lucas 2/20 en A. Konstabel 2/23 die beste voet voorgesit het met die bal. Robertson het die wentotaal van 151/6 in 37,4 boulbeurte bereik. Vir Robertson het sy kaptein, L. Williams (54*), van voor gelei. Hy is goed bygestaan deur G. Padiachy (27). Robertson se eerste span speel Saterdag tuis teen Brackenfell, terwyl die tweede span teen Worcester Moslems 1 sal kragte meet.
Sportuitslae Gholf: Bonnievale (72): Enkel-Stableford – D. van Eeden 38, A. van Wyk 35, H. van der Riet 31, L. Wentzel 30. Montagu (72): Samespel-Stableford – W. Rossouw en J. Rossouw 50, P. Conradie en H. Gous 49, A. Swart en K. Esterhuyse 47, M. Bruintjies en S. Baartman 47, L. Mitchell en G. Delderfield 47, W. van der Toorn en P. Rossouw 46, J. van Tonder en P. Oshea 46, H. Volgraaff en S. Volgraaff 46, W. Stemmet en W. Jeneke 45, G. Lambrechts en T. Erasmus 45. Swart en W. Rossouw het albei arende op die 4de putjie aangeteken. Robertson (72): Houespel – C. du Toit 65, A. Deacon 67, H. Doms 67, M. Swart 69, L. Vercuiel 69.
X1PB0991-BZ141014
Individuele Stableford – J. van Molendorff (jr) 44, D. Conradie 40, H. Eksteen 39, W.B. Jeneke 39, J. Geldenhuys 39, D. van Molendorff 39, O. Rabie 39. Rugby: Premierliga: Ceres 29, Robertson 28; Saldanha 28, Never Dispair 25; Hawston 85, Wellington 19; Worcester Villagers 45, Vredenburg 0; Wesbank 73, Delicious 15. Superliga (kwarteindronde): Young Hamiltons 34, Mamre 25; Ashton United 42, Hilcrest United 25; Hopefield 13, Caledon 11; Abbottsdale 39, Hamlets 29. Presidentsliga (halfeindronde): Tulbagh 23, Langebaan 14; Rangers Robertson 27, Velddrif 25.