Breederivier
Year 17 • 18 Junie 2013 | Tel. 023 626 5212
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
Jeugdag in groen gevier ten bate van die ACVV
Leerlinge van Robertson Voorbereidingskool het op Vrydag 14 Junie R2 betaal om groen aan te trek ter viering van Jeugdag wat op 16 Junie gevier word. Die geld is geskenk aan Robertson ACVV en sal vir jeugprojekte aangewend word. FOTO: ZEL DA KLOPPERS
Skoleuitvalgetal ’n kopseer
DALEEN FOUCHÉ
Motivering om skool by te woon en om matriek te voltooi is een van die grootste uitdagings wat plaaslike jongmense verhoed om ’n onderrig te verkry. Bronagh Casey, woordvoerder van die provinsiale departement van onderwys, sê daar is talle sosio-ekonomiese faktore wat bydra tot onderwys se grootste uitdaging, naamlik die groot aantal kinders wat nie skool voltooi nie. Kinders word wetlik verplig om skool by te woon tot en met gr. 9 of die jaar waarin hulle 16 word. Casey sê die grootste aantal kin-
ders wat skool verlaat is in graad 9 en 10. Volgens dr. Adriaan Landman, hoof van Langeberg Sekondêr, is een van die grootste uitdagings vir leerlinge die wil om ’n onderrig te ontvang en die dissipline en motivering om dit te laat gebeur. Hy verduidelik dat dwelms, bendes en gebroke gesinstrukture die realiteite is waarmee kinders moet saamleef, wat dit moeilik maak vir kinders om skool te voltooi. “Daar is nie altyd iemand wat belangstel in die kinders se prestasies nie.” Hy sê daar is leerlinge wat nie besef hoe belangrik ’n matriek is wanneer hulle gaan werk soek nie. Volgens Hansie Marthinus, hoof
van Bonnievale Primêr, is daar ’n verskeidenheid sosio-ekonomiese faktore wat ’n rol speel dat kinders nie skool bywoon nie. Hy sê Bonnievale Primêr hef geen skoolgelde nie en verskaf daagliks kos aan die leerlinge. Handboeke en skryfbehoeftes word voorsien en die skool het ’n generiese skooldrag. “Die leerlinge hoef net op te daag.” Marthinus sê ten spyte hiervan is daar steeds ’n hoë uitval van leerlinge. Sy skool het onlangs na een jaargroep gaan kyk en bevind dat uit 250 graad eens, net 100 matriek geskryf het. Hy skryf die hoë uitvalgetal en lae skoolbywoning toe aan verskeie faktore, waarvan die gebruik van
dwelms een is. Hy waarsku ouers om mooi te kyk met wie hul kinders bevriend is omdat kinders mekaar baie beïnvloed. Voorts sê Marthinus enkelouers wat lang ure werk is nie altyd bewus van wanneer hul kinders nie skool bywoon nie, maar die skool probeer om die ouers daarvan in kennis te stel. Marthinus meen egter leerlinge het eenvoudig nie die motivering om skool toe te gaan nie. Japie Spies, hoof van Hoërskool Montagu, sê skoolbywoning by dié skool is baie goed. Hy skryf dit toe aan verskeie faktore insluitend die ondersteuning van die gemeenskap. Hy sê die hoë uitvalgetalle by skole is ’n landwye probleem en meen die
skoolstelsel speel ’n rol daarin, omdat slaagvereistes in gr. 9 geïmplementeer word. Casey sê die departement het verskeie projekte om hierdie uitdagings aan te spreek. Professor Brian O’Connell, rektor van die Universiteit van die WesKaap, het tydens sy toespraak by die opening van Ashton Sekondêr se wetenskapslaboratorium op 5 Junie gesê met die viering van Jeugdag op 16 Junie word Suid-Afrikaners daaraan herinner hoe hard die jeug gestry het om onderrig te kry tydens die apartheidsjare. En, die toekoms van die land is in die hande van die jeug en hul gewilligheid om ’n onderrig te kry.
2
General - Algemeen
Breederivier Gazette
) Geniet ’n heerlike stuk melktert met tee of koffie die laaste Vrydag van elke maand om 10:00 by die Joubert-huis, Montagu. Groepe is welkom, maar met ’n bespreking minstens ’n week voor die tyd. Bespreek by 023 614 1774. ) The next Robertson Farmers’ Market will take place on Saturday 13 July. ) Geniet pannekoek en koffie elke eerste Saterdag van die maand by die Museum-mark op Robertson. Daar is ook stalletjies waar tuisgebak, boeke en snuisterye van 09:00 af verkoop word. ) The McGregor Poetry Festival will take place from Friday 21 June to Sunday 23 June in McGregor. Poetry readings, debates, movies and entertainment are but some of the listed activities. Visit www.temenos.org.za for more information. ) Winelands SPCA AGM on Tuesday 2 July from 17:30 for 18:00 at the Robertson Bowls Club. Refreshments and snacks will be served. ) Eseltjiesrus Donkey Sanctuary will host their sixth AGM on Wednesday 17 July at 18:30 in McGregor (venue to be confirmed). For more information, send an e-mail to admin@donkeysanctuary.co.za. ) Bok van Blerk en Peter Mitchell is te sien in die komediese produksie Die Boer en die Skot op 20 Julie by Janeza Plaasteater (op die Rooibrugpad). Bespreek by eza@janeza.co.za of bel 082 978 7020. ) Send the details of your events to Daleen Fouché via email at gazette@breede.com. The deadline for all diary items is 10:00 on Fridays.
McGregor raak feestelik poëties
KLERE VIR WYN: Die Robertson-wynvallei het meer as 110 kg klere en komberse ingesamel tydens hul Wacky Wine Weekend se winterwelsyn-projek. Hier is Marylize Mouton van Robertson-wynvallei, saam met Vincent Andries van die Doulous Trust, wat die klere en komberse sal uitdeel. Besoekers aan die Wacky Wine Weekend is genooi om donasies te gee en is met wyn vergoed.
Fanie Olivier lees gedigte oor die lewe, liefde en dood uit verlore en gevonde manuskripte van hier en elders. Daniël Hugo, die bekende RSG-stem, digter en akademikus, lees voor uit sy nuutste bundel, Hanekraai. Die fees is ’n geleentLus om mense te heid om oor die vele ashoor dig in jou taal, te pekte van die digkuns hoor sing in jou taal, te leer en om jou innerom weer te leer droom like digter te ontdek in in jou taal? verskillende werkwinKom geniet McGre- Die digter Beverley Rycroft kels. Ontmoet die gegor se gesellige gasvryheid en ervaar digkuns op ver- sigte agter bekende name op die Suidskillende maniere. Die fees skop af Afrikaanse letterkundige toneel op Vrydagmiddag 21 Junie en eindig soos Melt Myburgh, Petrovna Metelerkamp, Finuala Dowling, Beverly Sondagmiddag 23 Junie. Sowat 90 programme word aange- Rycroft (wenner van die 2012 Ingrid bied by 15 verskillende plekke wat Jonker-toekenning) en vele andere. Jy kan dit alles beleef, gerieflik tussen 12 tot 300 mense kan akkomoorbly en lekker eet en drink by kagmodeer. Randall Wicomb tree twee keer op gelvure in McGregor se puik restauin die McGregor NG Kerk. Saterdag- rante en gastehuise. Die volledige program is by aand sing hy toonsettings van Afrikaanse liefdesgedigte en Sondagog- www.temenos.org.za of bel temenos gend 10:00 vertolk hy Hans du Plessis by 023 625 1871. Kaartjies kos tussen R30 en R100 se aangrypende Griekwa-psalms. Die bekende sangeres Zanne Sta- en kan via die internet gekoop word pelberg se twee uitvoerings verken by Computicket. Kies “Festivals” en die noue band tussen musiek en kliek dan op “McGregor Poetry Festiwoorde. Werke van DJ Opperman en val”. Kaartjies is ook beskikbaar by Deon Meyer is ingesluit by die proShoprite in Robertson asook by die gram. Jak de Priester lees voor uit sy McGregor Toerismekantoor. Besoek twee digbundels en vertel waar sy in- www.mcgregortourism.co.za of bel die kantoor op 023 625 1954. spirasie vandaan kom. Jak de Priester, Randall Wicomb, Daniël Hugo, Fanie Olivier, Zanne Stapelberg, Floris Brown, Emile Minnie, Diane Ferrus (en vele meer) praat Afrikaans in McGregor.
Wynmakers kan nou bestes inskryf Wynmakers en brandewynmeesters wat hoop op ’n toekenning of twee in Suid-Afrika se toonaangewende wynkompetisies, moet die dagboek nadertrek aangesien inskrywings nou ingewag word. Terwyl die sluitingsdatum vir inskrywings vir die land se oudste wynkompetisie, die SA Jongwynskou, op 8 Julie val, het kelders kans tot 21 Augustus om hul bestes vir Veritas in te skryf. Die beoordeling van vanjaar se jongwyne vind plaas van 22 tot 26 Julie by die Nederburg Veilingkompleks en die wenners word aangekondig op 15 Augustus. Brandewyn-inskrywings word op 13 September beoordeel en die wyne word van 16 tot 20 September geproe. Besoek www.youngwineshow.co.za en www.veritas.co.za vir volledige in-
Dinsdag 18 Junie 2013
ligting en inskrywingsvorms, of kontak Elsabe Ferreira by 021 863 1599, faks 021 863 1552 of via e-pos na admin@veritas.co.za.
Meet Nico from Capital Security ) What is your name and surname? Nico Geustyn ) What is the name of your business and where is it situated? Capital Security in Reitz Street, Robertson. ) What kind of business do you run? Capital Security delivers various security services which include alarm installations,monitoring and armed response, 24-hour security guards,cash in transit, CCTV installations and farm patrols.
) What is your favourite product or service? My favourite product is the I.D.S.805 alarm system. It is very user- friendly and my favourite service is client service. I try my best to keep every client of Capital Security satisfied and happy with our services. ) When and how did you start your business? Capital security was started in 2004 in Worcester and opened in 2007 in Robertson (Langeberg district). We opened two more branches this
year in Hermanus and Kraaifontein. ) Where do you see your business in five years? If all goes well and it’s the will of our Lord, we will open five more branches in the next five years. Personally my family and I have grown very fond of Robertson and won’t move away here for all the money in the world. ) What is your business motto? Since Capital Security opened its doors the motto has been: “Knowledge is the key to safety”.
Julian Amsterdam, Nico Geystyn (manager) and Clive Philander make up the technical team for the Langeberg branch of Capital Security.
Dinsdag 18 Junie 2013
News - Nuus
Werkers van Robertson Winery het Woensdag in Voortrekkerstraat om beter lone betoog.FOTO: DALEEN FOUCHÉ
Kelderwerkers betoog om beter betaling DALEEN FOUCHÉ Werkers van Robertson Winery het op Woensdag 12 Junie die strate ingevaar tydens ’n beskermde staking om hoër lone. Robertson Winery-werkers, wat lede is van die South African Chemical Workers Union (SACWU), eis ’n 10,7% verhoging in salaris terwyl Robertson Winery ’n 7% verhoging aanbied. Die werkers het die staking geïnisieer nadat onderhandelinge met die Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration (CCMA) op ’n dooie punt uitgeloop het. Johnson Kwinana, wat by Robertson Winery vir meer as 40 jaar werk, sê hy verdien R3 000 per maand maar kan nie sy agt kinders met die salaris onderhou nie. “Ek kan nie met
) Die Ashton polisie nooi alle plaaseienaars en werkers uit na ’n imbizo (gemeenskapsvergadering) by die Olyvendalsaal op 27 Junie om 19:00. Die doel van die vergadering is om voorstelle aan te hoor oor misdaadbekamping in die plaasgebiede, om verhoudings te bou tussen die plaasgemeenskap en die polisie, om misdaadstatistieke in die plaassektor te bespreek en om enige probleme aan te spreek wat te make het met die plaaslike polisie en om oplossings vir die probleme te vind. Die Ashton-polisie versoek dat betrokke mense die vergadering bywoon. Vir nadere besonderhede bel sers. Du Toit by 082 443 9870. ) Lede van die Montagu-polisie was op 7 Junie besig met misdaadvoorkomingsaksies toe hulle inligting van die gemeenskap ontvang het oor ’n verdagte huis. Die polisie het die huis deursoek en drie verdagtes in hegtenis geneem. ’n Groot hoeveelheid tik is ook gekonfiskeer.
R3 000 per maand oorleef nie.” Bowen Botha, algemene bestuurder van Robertson Winery, sê die 7% verhoging in salaris is ’n “billike” aanbod wat hoër is as die verbruikers-indeks. Hy sê daar is ’n persepsie dat daar baie geld in die landbou is, maar die persepsie is verkeerd. Hy sê produsente moet byna R45 000 per hektaar verdien om winsgewend te wees, maar in realiteit verdien produsente tans R35 000 per hektaar. Die Gazette het verlede week berig dat daar nege gevalle van arbeidsonrus by Langeberg Ashton Foods tydens die vrugteseisoen was. Volgens Nasos Martallas, algemene bestuurder van Langeberg Ashton Foods, was dit die stakings oor plaaswerkerlone wat na ander sektore van die wyn- en vrugtebedryf oorgespoel het.
Montagu-polisielede met gekonfiskeerde tik.
Breederivier Gazette
3
4
General - Algemeen
Breederivier Gazette
Nuwe koördineerder takel verslawing DALEEN FOUCHÉ Magdal Jaftha (50) is onlangs aangestel as die koördineerder van die Langeberg Substance Abuse Action Group (LSAAG) en beoog om die organisasies se doelwitte ’n realiteit te Magdal maak. Jaftha het ’n lang geskiedenis as ’n maatskaplike werker en was ook toesighouer van maatskaplike dienste vir Badisa in die Oos-Kaap. Jaftha sê sy werk nou saam met Christelike Alkoholiste Bond (CAD) en dat sy ’n passie het om mense met verslawings te help. Sy wil hulle veral help wanneer hulle van hul behandeling terugkeer om weer by die gemeenskap in te ska-
kel, omdat soveel uitdagings op hulle wag en hulle baie ondersteuning nodig het. Jaftha verduidelik dat haar rol as koördineerder van LSAAG behels dat sy organisasies bystaan om hul kapasiJafth teit te bou rondom drank- en dwelmverslaafdes en om die dienste deur samewerking doeltreffend te maak. Sy sien uit na dié nuwe uitdaging omdat sy passievol is oor die ontwikkeling van mense en om te sien hoe hulle hul volle potensiaal bereik. Organisasies wat betrokke wil raak by LSAAG kan Jaftha by die Graham and Rhona Beck Skill Centre by 023 626 1835 bel.
Dinsdag 18 Junie 2013
Groep teiken verslawing Die Langeberg Substance Abuse Action Group (LSAAG) is op 24 Mei 2012 gestig in samewerking met Graham Beck Skills Centre en word gefasiliteer deur die Montrose Foundation. Die organisasie sal amptelik van 14:00 af op Saterdag 22 Junie by Langeberg Sekondêre Skool van stapel gestuur word. Die doel van hierdie forum – wat bestaan uit verskeie organisasies – is om gesamentlike projekte aan te bied om dwelmafhanklikheid en die gevolge daarvan aan te spreek deur inligtingsprogramme, ondersteu-
ningsgroepe en nasorggeriewe. Die projekte word aan die hand van drie pilare geïdentifiseer, naamlik bewusmaking, behandeling en nasorg. Organisasies sal steeds met hul eie projekte voortgaan en dieselfde goeie diens as tot dusver lewer. Lede-organisasies sluit in kerke, skole, klinieke, nieregeringsorganisasies en die Langeberg-munisipaliteit. Ná vele werksessies en besprekings met verskillende rolspelers het die lede van LSAAG reeds heelwat vordering gemaak. Magdal Jaftha is van 3 Junie af as
heeltydse LSAAG-koördineerder aangestel en finale reëlings is getref om die tolvrye lyn te installeer wat deur vrywilligers beman sal word. Dit sal by die Robertson-polisiestasie gehanteer word. LSAAG beplan om minstens 15 vrywilligers op te lei wat die telefoon sal beantwoord om enige persoon wat navraag oor dwelmafhanklikheid doen, te kan verwys. Hulle doen ’n beroep op mense wat hul vrywillige diens wil aanbied, asook enige organisasie wat by die projekte betrokke wil raak om met Jaftha in verbinding te tree. Bel haar gerus by 023 626 1835.
Projek gee sorgpakkies aan slagoffers Thelma Mills van Montagu het die Liefde in Aksie-projek, wat sorgpakkies aan slagoffers van aanranding en verkragtings voorsien, van stapel gestuur. Mills is geïnspireer om die projek te begin ná sy ’n outobiografie gelees het van ’n slagoffer van verkragting. Mills het die behoefte van slagoffers aan hul eie toiletware ná ’n verkragting raakgesien en dadelik aan die werk gespring. Sy het die Montagu-polisie genader om uit te vind wat met slagoffers ná ’n verkragting gebeur en dadelik die gemeenskap se hulp gevra. “Ek het my storie vir ’n paar mense vertel en binne ’n week kon ek genoeg geld insamel om 45 sakkies met toiletitems te koop.” Daarna het Mills in samewerking met Montagu se Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en Centre of Hope 50 Sers. Suria Meyer ontvang die sakke met toiletware jongmense vir sop en brood Montagu Gemeenskapspolisiëringsforum. genooi. By dié geleentheid het voorligters die jongmense toege- skaf. Daarna het die jongmense die 45 spreek oor hoe om hulself te beskerm sakkies help opmaak. Die sakkies, elk ter waarde van teen verkragting en wat om te doen R250, bevat ’n buisie tandepasta, tanindien dit wel gebeur. Hulle het ook kontakbesonderhede deborsel, waslap, gesigshanddoek, savan die polisie aan die jongmense ver- nitêre doekies, onderklere, seep, ’n
van Thelma Mills en Astrid Bridger van die saknotaboekie en ’n sagte speelding. Daar is sakke vir mans, vroue, meisies en seuns. Vir meer inligting oor die Liefde in Aksie-projek, bel sers. Suria Meyer by 023 614 8301.
Dinsdag 18 Junie 2013
Health workers from the Department of Health go door to door in Montagu to ensure all children are vaccinated.
Local kids vaccinated The Western Cape’s Department of Health in the Cape Winelands was successful in its campaign to vaccinate 100% of all children in the district for polio and measles. The National Department of Health’s target for polio immunisations for children from 0– 59 months was 90% coverage – which equates to 69 577 children. In the Cape Winelands, 95% of all children were immunised. For measles immunisations, the target for children aged 9–59 months was 95% or 58 014 children. Again the Cape Winelands exceeded the target by immunising 102% of all children. Jo-Anne Otto, spokesperson for the provincial Department of Health in the Cape Winelands, says a great effort was made by the rural staff to ensure these targets were met. “Door to door campaigns were hosted in most areas, with carers and staff working together to immunise all children.” The next round of the campaign kicks off on 18 June, when children will only receive the follow-up polio drops. “It is vital that once again parents, guardians and crèches assist the Department in eradicating this disease by making sure that children under 59 months (five years) receive the follow-up drops from the clinic or at the crèche they attend.” Otto says the Department wishes to thank the parents, guardians and crechés of the district for helping to ensure that polio and measles are eradicated.
General - Algemeen
Breederivier Gazette
5
6
General - Algemeen
Breederivier Gazette
Dinsdag 18 Junie 2013
VACANCY BULLETIN EXCITING OPPORTUNITIES FOR PERSONS WHO WANT TO MAKE A DIFFERENCE DEpArtMEnt oF HEAltH
ALGEMENE DIENSTE GENERAL SERVICES 1141
Algemene Dienste General Services
post A: DE Doorns clInIc, BrEEDE VAllEy suB-DIstrIct (1 post) • post B: WItzEnBErg suB-DIstrIct (2 posts) • post c: stEllEnBoscH suB-DIstrIct (1 post) • post D: lAngEBErg suB-DIstrIct (1 post) (cApE WInElAnDs HEAltH DIstrIct) Administration Clerk: Support (Admissions) (5 posts)
«
rEMunErAtIon: r 115 212 pEr AnnuM sErVIcE BEnEFIts: 13tH cHEquE, EMployEr’s contrIButIon to tHE pEnsIon FunD, HousIng AnD MEDIcAl AID AlloWAncE. rEquIrEMEnts: MInIMuM EDucAtIonAl quAlIFIcAtIon: Senior Certificate (or equivalent). InHErEnt rEquIrEMEnts oF tHE JoB: Must be willing to work shifts, overtime, rotate between Montagu and Robertson Hospitals and relief collegues in fees/medical records for Langeberg Sub-district post. • Valid Driver’s licence for Langeberg Sub-district post. coMpEtEncIEs (knoWlEDgE/skIlls): Computer literacy. • Good written and verbal communication skills in at least two of the three official languages of the Western Cape. • A course in Basic Routine Health Information System for Data Capturers. DutIEs (kEy rEsult ArEAs/outputs): Registration and accurate data recording on the CLINICOM and PHCIS (Primary Health Care Information System) with regards to Outpatients, Inpatients, Admissions, Discharges and Transfers. • Patient assessments according to the means test. • Filing and drawing of patient folders including filing of all patient medical records timeously. • Compile new folders and destruction of folders. • Booking of patients: Making appointments for multi-discipline team members. • Accurate scanning of statistics on PHCIS for monthly submission. • Perform general administrative duties and perform relief duties where required. notE: Please indicate on your Z83 form for which Sub-district you are applying. EnquIrIEs: post A: Ms E Majiet, tel. no. (023) 348-1316 post B: Mr H Crous, tel. no. (023) 316-9601 post c: Mr B Abrahamse, tel. no. (021) 808-6112 post D: Mr H Mybrugh, tel. no. (023) 626-8565 plEAsE suBMIt your ApplIcAtIon For tHE AttEntIon oF Ms JB sAlIE to tHE DIrEctor: cApE WInElAnDs DIstrIct oFFIcE, prIVAtE BAg X3079, WorcEstEr, 6849. InstructIons to ApplIcAnts: Z83 forms (obtainable from any Government department or www. westerncape.gov.za) must: Be completed in full, clearly reflect the name of the position, name and date of the publication (candidates may use this as reference), be signed, accompanied by a comprehensive CV, and certified copies of ID, driver’s licence and qualification/s. A separate application form must be completed for each post. Applications without the aforementioned will not be considered. Applications must be forwarded to the address as indicated on the advertisement. No late, faxed or e-mailed applications will be accepted. CV’s will not be returned. Excess personnel will receive preference. Applications, which are received after the closing date, will not be considered. Further communication will be limited to short-listed candidates. If you have not received a response from the Department within 3 months of the closing date, please consider your application as unsuccessful. It will be expected of candidates to be available for selection interviews on a date, time and place as determined by the Department. As directed by the Department of public service & Administration, applicants must note that further checks will be conducted once they are short-listed and that their appointment is subject to positive outcomes on these checks, which include security clearance, qualification verification, criminal records, credit records and previous employment. The Department of Health is guided by the principles of Employment Equity. Disabled candidates are encouraged to apply and an indication in this regard will be appreciated.
closing date: 12 July 2013 TBWA\H400485/E
KOM geniet die avontuur en ontspanning van perdry by die Robertson Ryskool.* Ons bied verskeidenheid van rylesse vir kinders en grootmense vir beginners en ervare ruiters *Outrides tussen die wingerde en langs die Breërivier * Wynproë op ‘n perd se rug of met die waentjie by Majors Hill en Springfield. * Perdrykampe vir kinders gedurende skoolvakansies * Mini kommando’s op Saterdae* Kinderpartytjies. Skakel ons gerus by 072 291 7631 of 082 402 7088.
EIENDOMME PROPERTIES 113
te Huur/to Hire SILWERSTRAND. Rivier dorsphuis. 3 slpkm, 2 badkamer, 1 m/h met braai op stoep en uitsig op rivier. Beskikbaar 1 Augustus 2013. Huur R5 800 per maand. Skakel Fanie 083 227 4451.
Dinsdag 18 Junie 2013
Schools - Skole
Breederivier Gazette
7
2513 EW
NETBAL-UITBLINKER: Ro-Ann Fortuin van Laerskool Robertson is vir die Wes-Kaapse o. 12netbalspan gekies. Die span is gekies uit die Westelike Provinsie-, Suid-Westelike Distrikte- en Boland-spanne. Hulle gaan van 29 Junie tot 5 Julie aan die All Ages-netbaltoernooi in Margate deelneem.
2513 EW
2513 EW
2513 EW
NETBALSTERRE: Edlin Tiemie (o. 18), Carike Joubert (o. 16) en Marelize Brand (o. 17) van HoÍrskool Robertson is opgeneem in die Boland-netbalspanne en gaan in die komende vakansie aan ’n interprovinsiale toernooi tussen die Boland, Suid-Wes-distrik (SWD) en Westelike Provinsie (WP) op Worcester deelneem. Timie het ook deurgedring na die Wes-Kaap-netbalproewe.
Breederivier
Year 17 • 18 Junie 2013 | Tel. 023 626 5212
Robertson-muurbal gee weer pas aan
Spelers van die Robertson Krieketklub wat vereer is, is hier saam met plaaslike raadslede. Voor is raadslid Henry Jansen en raadslid Arnolds van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit.
Room van Robertson Krieket
Robertson Krieketklub het onlangs sy bekeruitdeling vir die 2012–’13 in styl aangebied. Ferisco Adams is aangewys as beste bouler van die A-span terwyl Clinton Fisher aangewys is as beste opkomende speler. Adreas Vermeulen het die toekenning vir lojale speler ontvang en Uzahri Abrahim vir beste kolwer in die A-span. Warrick Abrahim is sportman van die jaar en beste kolwer in die Pro20 A-span, Javino
Adams is die beste kolwer in die B-span, Danico Philmon is aangewys as lojale speler, Jupiter Hopp is beste bouler in die Pro20 A-span en Nathan Brown is beste bouler vir die B-span. Die klub het hul dank uitgespreek teenoor almal wat betrokke was om die aand moontlik te maak. Die klub is ook tydens die Boland se bekeruitdeling gekroon as die kampioene van Noord-Boland. Twee van die klub se spelers, Danico Philmon en Warrick Abrahim, speel tans
Die Witzenberg Muurballiga waaraan Robertson se muurbalspanne deelneem, het in Junie die halfpadmerk bereik. Robertson het twee spanne in die eerste liga, naamlik die Van Loveren-span met Fred Botha, Rossouw Brümmer, Nelian Grobelaar en Raymond Kirby, en die Four Cousins-span met Francois Hoffman, Jaco Coetzee, Henk van Niekerk en Danie Cloete. Hierdie twee spanne het in 2012 eerste en tweede in die liga geëindig. Ná die einde van die eerste ronde van 2013 loop die Robertson Van Loveren-span weer voor en hoop om aan die einde van die seisoen weer die Witzenberg Beker huis toe te bring. Onlangs het Robertson se twee
eerste spanne mekaar gepak in ’n tawwe rondomtalie-wedstryd. Die Four Cousins-pan het die Van Loveren-span met net een stel gewen. Robertson het ook ’n span in die tweede liga, die Campanile-span, wat tans sewende uit tien spanne is. Dan is daar ook ’n span in die derde liga, die Satynrooi-span, wat tans vyfde uit 12 spanne is. Hierdie span het laasjaar tweede geëindig en hoop om vanjaar hierdie liga te wen. Vir enige navrae oor lidmaatskap by Robertson Muurbalklub bel gerus die voorsitter, Henk van Niekerk by 083 380 3980 of stuur ’n e-pos na henk@wonderfonteinestate.co.za
tot September in Engeland krieket en vaar goed. Die klubvoorsitter, Jeremy Lucas, is ook aangewys as Boland se verteenwoordiger vir krieket in die plattelandse gebiede by Krieket SA en vlieg in Junie vir twee vergaderings na Johannesburg. Die kluboefening het reeds begin en vind plaas op Maandae en Donderdae om 17:30 by die Callie de Wetsportgronde in Robertson. Alle belangstellendes is welkom.
CRAVEN WEEK: Ronald Brown, Herman le Roux en Donè David van Hoerskool Montagu is in die o. 18 Cravenweek of Akademiespan opgeneem. Le Roux is in die Cravenweek span opgeneem wat tydens die Junievakansie op Pietersburg gaan deelneem en Brown en Davids is altwee in die Akademiespan opgeneem wat tydens die komende vakansie in Durban gaan deelneem.
GOUE VOETE: Danzel Minnaar van Montagu het ’n goue medalje gewen by die jaarlikse Miles of Smiles-wedloop, oor 21,1 km, wat op Robertson plaasvind.