Drakenstein
Year 2 • Vrydag 12 Oktober 2012 | Tel. 021 870 4600
In Paarl Post In the latest Paarl Post: )ATM bombers blast 2 ATM’s in Paarl; )Elderly woman murdered in Pniel; more paid parking for Paarl CBD; )Support the Paarl Post Christmas Fund.
Borsmelkbank
3 Troukoors
7 Kampioene
8
OP ’N DRAFSTAP. Dit was die afgelope Saterdag weer die jaarlikse Val de Vie-pretstap wat op dié landgoed buite die Paarl aangebied is. Tientalle deelnemers, wat ook die jongklomp ingesluit het, het aan die pretstap deelgeneem. Foto: Sieb Sieberhagen
Catch us on Facebook & Twitter!
2
|
DRAKENSTEIN GAZETTE
E n t e r t a i n m e n t Ve r m a a k
Non-stop dance Hou piekniek onder die maan THE Strand Combo and Rainbow Connection Dance band present a non-stop dance in the Huguenot Community Hall on Friday 12 October at 20:00. Come in your evening wear. Contact Roderick at 082 378 7500.
PIEKNIEKLIEFHEBBERS kan uitsien na die gewilde somer volmaanpieknieks by die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg. Die eerste piekniek vind plaas op Saterdag 27 Oktober (sonsondergang 19:10, maanopkoms 17:13). Dit is drie dae voor volmaan, maar die maan sal reeds meer as 96,4% vol wees. ’n Begeleide toer van die monument sal om 18:30 en weer om 19:30 aangebied word, en die monument sal tot om 22:00 oop wees. Besoekers is welkom om hul eie piekniekmandjies saam te bring of een by Volksmond
Koffiewinkel te bestel (021 863 2800). Die toegangsfooi by die hek beloop R15 (R10 vir studente en R5 vir kinders). Geen besprekings is nodig nie. Besoekers moet onthou om flitse en warm klere saam te bring. Geen honde en vure word toegelaat nie. ’n Nuutjie by vanjaar se volmaanpieknieks is ’n fotokompetisie met verskeie pryse op die spel. Vir verdere inligting oor geleenthede by die Taalmuseum of Taalmonument, skakel 021 863 0543/4809, of besoek www.taalmonu ment.co.za.
Vrydag
|
12 Oktober 2012
Wenner!
What’s happening... Saturday 13 October
) A Ballroom and Latin dancing competition will be held on Saturday from 12:00 in the Huguenot Community Hall. Entry fee is R35 (R30 for pensioners and scholars). ) Die Byron depressie- en angsondersteuningsgroep Paarl vergader Saterdag om 10:00 by die Drakenstein Biblioteek te Paulusstraat. Lize Carstens is die spreker. Vir meer besonderhede, skakel Louisa Leon by 078 018 2529.
Vrydag 19 Oktober
) Kaylene Sauls, a young female rappper, will perform at New Orleans Secondary School Hall on 19 October at 19:00. For tickets at R40, contact 078 971 1224.
Saturday 20 October
) The Dare to Care Centre will host a Focus on the family week from 15 to 20 October with motivational speakers like
Pieter de Villiers and Zane Meas (Neville Meintjies). Contact pastor Fred Simons on 021 876 4894.
Saturday 27 October
) The choir of the Annunciation Church presents a trip to Hout Bay and the casino on Saturday 27 October. Tickets cost R120 and can be booked with Ray on 073 602 2095.
Saterdag 27 Oktober
) ’n Oggendtee vir kinders met kanker word aangebied deur Little Fighters Cancer Trust op 27 Oktober by Picardie Gasteplaas om 10:00. Kaartjies is R150 by Luchelle Jooste (luchellejooste@gmail.com of 071 869 8631).
Vrydag 30 November
) Die oudstudente van New Orleans Sekondêr bied aan ’n toer na die Suid-Kaap vanaf 30 November tot 2 Desember. Kontak Kevin by 083 601 8611.
WENNER. Kaylene Swartz is die gelukkige wenner van R1 000 in die Pret-met-Gazetteplakkompetisie. Dié kompetisie is gehou as deel van die Drakenstein Gazette se eerste verjaardag. Kaylene beplan om haarself lekker te bederf. Foto: Liezl Davids
Dekor-uitstalling WELLINGTON Huismark bied vanaf 25 tot 28 Oktober (09:30 tot 15:30) ’n uitstalling aan by Napier Winery net buite Wellington op die Bainskloofpad. Misi Overturf (dekorkonsultant) gesels oor dekor en hoe om jou huis mooi te maak. Daar sal onder meer musiek, soetgoed, mooigoed, kindergoed en huisgoed beskikbaar wees. Kredietkaartbetalings is welkom. Kaartjies beloop R100 per persoon en kan bespreek word by Nelia by 083 384 0727 of e-pos wellingtonhuismark@gmail.com.
Vrydag
|
12 Oktober 2012
News Nuus
Paarl Hospitaal het nou ’n borsmelkbank
baba, is sy nie altyd IN Paarl Hospifisies of emosioneel taal is borsmelk voorberei om gegoud werd as dit noeg melk vir haar kom by die red van premature baba te die mees kwesbakan voorsien nie. re vroeggebore baOmdat die nuwe batjies. moeders dan dikDie neonatale wels angstig raak eenheid by Paarl omdat hulle te min Hospitaal versorg melk het, ontstaan gereeld babas wat ’n bose siklus wat soms tot twee en ’n veroorsaak dat hul half maande te melkproduksie net vroeg gebore is en nog minder word. enige iets van 600 g In hierdie gevalle weeg. – veral by mikropreMenslike borsmature babas (die melk is oor en oor wat ’n geboortegebewys om die beste wig van minder as melk vir babas en 1kg), is die tydelike veral premature babas te wees. SKENK. Daar is heelwat vereistes waaraan voorne- gebruik van donoruiters Premature babas mende skenkers moet voldoen, maar onthou, jou borsmelk voordelig. se immuunstelsels borsmelk kan ’n baba se lewe red. Dit is wel so dat ’n is nog nie goed genoeg ontwikkel om hulle teen infeksies baba se eie moeder se melk die beste vir te beskerm nie. Borsmelk bevat witselle, hom is, maar enige moedersmelk kan leantiliggame, hormone en ensieme wat wensreddend wees by hierdie klein babas. help om infeksie te beveg. Paarl Hospitaal het begin met ’n borsFormule-melk bevat nie hierdie substanse nie en as ’n premature baba formu- melkbank, waar hulle skenkermoeders le gevoer word, het hulle ’n ses keer hoër identifiseer en probeer om ’n voorraad risiko om derminfeksie te kry wat dodelik borsmelk op te bou om in noodgevalle te kan wees. Selfs al is die infeksie nie dode- gebruik. Alle belangstellendes en veral swanger lik nie, veroorsaak dit dikwels erge skade aan byvoorbeeld die longe, oë en brein. of borsvoedende moeders word aangeWanneer ’n moeder – meestal onver- moedig om vir dr Fischer te skakel op 072 wags – geboorte skenk aan ’n premature 268 5857.
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
PLUS EARN POINTS
Langebaan, Malmesbury, Vredenburg & Wellington
R E M M U S A H T I W D E FILL SAVINGS 3998 Bulk Stewing Beef per kg
Serving Suggestions
5999 Beef Roast
(Topside, Silverside or Aitchbone) per kg
Serving Suggestions S
4998 Country Classic Boerewors per kg
DIE maatskaplike werker van die Kaapse Wynland Onderwysdistrik in Paarl is tans besig met ’n projek gemik op leerders wat akademies groot agterstande toon en as gevolg daarvan ’n swak selfbeeld ontwikkel het en ook ongemotiveerd is. Die projek het ten doel om die leerders vir vier middae per week, een uur elke middag, besig te hou met aktiwiteite waarin hulle belangstelling toon en waarin hulle sukses kan behaal. Die groepsessies sal by Groenheuwel Primêr plaasvind wat as loodsskool vir die projek gebruik word en daarna sal dit uitgebrei word na ander skole met ’n soortgelyke behoefte. Daar word ’n vriendelike beroep gedoen op alle gemeenskapslede met ’n hart vir kinders, om hulself beskikbaar te stel vir een uur per week om deel te neem aan hierdie projek. Indien jy betrokke wil raak, skakel Sura Swartby 021 860 1220 of 082 378 3983.
NOW ONLY
Projek
2899
1399 Each
SAVE 3.00
PnP no nameTM Fresh Chicken Fresh Braaipack 5s, 8s or 16s per kg
PnP no nameTM Red, Smoked or Chicken Viennas 500g
GROENTE-INISIATIEF. Hilton Benjamin, wat deur die Wes-Kaap Onderwysdepartement by LK Zeeman Primêr aangestel was vir die voedingskema, het vir die afgelope drie maande sy inisiatief gebruik om die skool se tuin te versorg. Met die groente- en blomplantjies wat die skool van ’n plaas in die omgewing ontvang het, het Hilton van Maandae tot Saterdae gewoeker in die tuin. Daar word beoog om hierdie groente vir die voedingskema aan te wend asook die gemeenskap te voed. Foto: Devidean Moses
2899
1499
1789
1799
PnP no nameTM Groot Eiers 18s
PnP Sunflower Oil 2 litre
Crosse & Blackwell Mayonnaise 750g
Snowflake Koekmeelblom 2.5kg
Always there e fo for or y you ou PRICES VALID 11 - 14 OCTOBER 2012 AT PICK N PAY STORES LANGEBAAN, MALMESBURY ,VREDENBURG & WELLINGTON ONLY www.picknpay.co.za
Please Recycle
CUSTOMER CARE
TOLL FREE: 0800 11 22 88
(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cell phone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details. 9560M_Bil
3
4
|
DRAKENSTEIN GAZETTE
Lifestyle Leefstyl
Vrydag
|
12 Oktober 2012
Gé Korsten se treffers
DINSDAG 16 Oktober sing Riaan Hunter en Jannie Moolman treffers van Gé Korsten by die Barnyard Willowbridge. Die vertoning begin om 20:00 en is ten bate van die ACVV Paarl-Vallei. Kaartjies is R130 per persoon en kan bespreek word by 021 871 1515 of na-ure by 021 864 1237.
Auditions ARE you dreaming of being an actor in a movie? You can now audition for the movie When I was a young boy. Auditions will take place on Saturday 3 November at the Lord Charles Hotel in Somerset West from 08:00 till 14:00. For more information, contact George on 078 319 1324 or Bernice on 084 304 4216.
PRETSTAP. Hierdie groep familielede was verlig toe hulle Maandag uiteindelik hul Erfenisstap voltooi het. Die stap was deel van die Paarl-Oos 2012 Erfenisdagfees, wat deur Paulus Joubert Senior Sekondêr Ondersteuningsfonds gereël was. Hier staan voor van links, Zita Lategan en Logan Roux met agter Annie de Jager met kleinseuns Luke en Matthew, Jeanne de Jager, Tahlia Carolissen, Simone Lategan en Marshall Lategan met heel agter Vernol de Jager met Kelsi op sy arm. Foto: Achmat Patel
Besoek Klein Optenhorst se lentetuin
DIE pragtige tuin op die plaas Klein Optenhorst sal weer op 20 en 21 Oktober vanaf 09:00 tot 17:00 oop wees vir besoekers. Toegang na die tuin is R35 per persoon (sluit tee en tuisgemaakte botterbroodjies in). Klein Optenhorst is geleë net buite Wellington in die historiese Bovlei. Die tuin is in terrasse omskep deur die huidige eienaars in 1987. Deur die jare is ’n groot verskeidenheid interessante en ongewone plante wat die Bolandse hitte kan verdra, aangeplant. Die grootste versameling van Salvias in Suid-Afrika, waarvan baie inheemse variëteite, floreer in dié warm klimaat. Ander kenmerke sluit onder meer ’n historiese wilde olyf van ongeveer 400 jaar oud in, ’n gruisklippietuin en ’n verskeidenheid waterelemente. Die terrasse lei jou vanaf die negentiende-eeuse plaashuis se stoep na ’n groot plaasdam met ’n gazebo vanwaar jy ’n pragtige uitsig van die omliggende plase in die vallei, aan die voete van Groenberg, kry. Die kwekery, waar ongewone plante te koop is, sal oop wees. Daar sal ook ’n uitstalling wees van Carolyn Metcalfe se skilderye en keramiekware. Kontak Jenny Ferreira by 021 864 1210, of ferreira@patat.co.za, vir meer inligting.
Vrydag
|
12 Oktober 2012
Pe o p l e M e n s e
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
5
Kindersorg vergader OP 25 Oktober om 14:00 vind Kindersorg ’n SA in Wellington se Algemene Jaarvergadering plaas by Safmarine Gemeenskapsentrum, Van Wyksvlei. Skakel 021 864 1383.
UITBLINKERS. Suster Joyce Meyer (links), die fasiliteerder van Wamakers-opleidingsentrum se kursus in tuisversorging en Connie Abrahams (regs), administratiewe beampte by die sentrum, saam met ’n klompie van die topstudente: Jorina Nunan wat genomineer is as die sentrum se student vir 2012, Shermonay Bosman, top student in die praktiese deel van die kursus, Alma Cloete, die beste algehele student in tuisversorging en Charlmine Muller, topstudent in die teoretiese gedeelte van die kursus. Foto: Johan Nel
HONOURED. The Paulus Joubert Senior Secondary Support Fund hosted the Paarl East Heritage Day Festival at the school where the school hall was named after Adri Faas who was shot and killed by the police during the 1985 riots. Faas matriculated at Paulus Joubert and was a law student at UWC when he was killed at the age of 19. The plaque was unveiled by Dr Helene Vollgraaff (National Heritage Council, 3rd from right). With her are (from the left), Thomas Kearns (principal), Louisa Kermis (sister of Adri Faas), Wendy Philander (councillor Drakenstein Municipality) and Aiden Stowman (councillor of Drakenstein Municipality). Pic: Achmat Patel
VERMAAK. Pretprater Elsabe Aldrich (middel voor) en die sanger Riaan Hunter (middel agter) het onlangs by die Reik na Herstel borskanker-ondersteunersgroep se funksie gaste vermaak. Saam met hulle is van links Ilza Allies, Elsabe Schlichter (Wes-Kaapse voorsitter), Annaleen Genade (Paarlse voorsitter), Annalien Vollgraaff en Alison Ayre (nasionale voorsitter).
VIOOL. Paarlzicht Primêr het drie vioolleerders wat aan die vioolsolo’s by die Paarl Eisteddfod deelgeneem het. Van links is Mischka Fransman (goud), Tanya Lottering (goud) en Suné de Beer (goud). Foto: Devidean Moses
6
|
Adver tensie
DRAKENSTEIN GAZETTE
Smarti Parti 12 10 CASH LOANS: Lenings tot R200 000. Swart lys welkom. Goedkeuring in 5 min. 021 762 7079.
BRIDGING CASH
while waiting for PENSION/ PACKAGE Payout (lump sum only) Same day pay out PROPERTY
021-949-0930
LENINGS tot R100000. Selfoon pakkette. Navrae Sel: 082 707 9169. Huis: 087 805 7724. Faks: 086 561 2164. Email: shel don.michael@hotmail.com
LOAN PROVIDERS We provide: • Quick cash loans From R200 - R8 000 • Friendly service with a smile
We cater for all your kiddies’ party needs! You call us to arrange everything or just hire all your kiddies’ party essentials! Also jumping castles, slippery slides, gazebos.
Mary Zwaan 083 261 1360 Carl Zwaan 083 598 3366 maryzwaan@yahoo.com or 021 862 1443
1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullisver wydering. Skakel Neels: 021 872 9397 of 083 412 8810.
PAARL PETS & HENGEL
vir hengel- & troeteldierprodukte Montego | Rogz Daiwa | Shimano Marltons | Tetra Berkley | Okuma
BESTE KWALITEIT
Hoofstraat 397, Paarl Tel: 021 872 6756 | 021 872 9972
@ 387 Main St, Paarl Opposite Novel Ford 021-872-2114 / 021-871-1812
Your financial heartbeat
1 4SLPK huise: Klein Drakensteinweg, Groenheu wel, Wellington & Klapmuts. Applikante moet permanent werksaam wees. 072 805 3574.
32 MAIN STREET (Behind Oak Tree Lodge opp. KWV) PHONE: 021 863 3951 GERD: 082 774 4098 Mon - Fri 08:00 - 17:00/ Sat 09:00 - 13:00
Jumping Jacks
FUN! FUN! FUN! FOR HIRE Slip 'n Slide Jumping Castles Dalmatian Slide at side with pond. Playstation !! For the best party ever CONTACT TANYA 082-480-6872
ALLEENMANDAAT
PAARL
R449 000
PAARL
R469 000
Web ref: 274636
EERSTE KOPERS Kamers 3 Badkamers 1 Netjiese 3 slaapkamer huis met aparte sitkamer/kombuis, motorafdak, omhein op groot erf. Op taxi roete.
Web ref: 271083
BELEGGERS/BEGINNERS Kamers 2/3 Badkamers 1 Nuwe huise vanaf R469 000. Geen oordrag kostes. Kom kies u eie afwerkings.
BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223
Wednesday 10:00
INK • INK • INK
Ink and laser cartridge refilling + new and reconditioned cartridges at affordable prices. Laser cartridge from R120 Canon Cli with reset chip R40 Quick printer repairs. New express laser delivery
Vrydag
|
12 Oktober 2012
Vrydag
|
Promotions Promosies
12 Oktober 2012
Oopkop oor die verskuilde kostes AS dit kom by die ideale plek vir ’n sprokiestroue, is die moontlikhede eindeloos. Onthou net om nie ’n kontrak te teken suiwer oor hoe die plek lyk nie. Vra eers ’n paar slim vrae om onaangename verrassings te voorkom. Spasie: Is daar genoeg plek om jou gaste gemaklik te akkommodeer saam met ’n dansbaan en geskenktafel? Is jy gemaklik met die ander geriewe soos toilette en is daar ’n lugreëlaar om die somerhitte te verlig of ’n noodplan vir ingeval dit reën? Moenie uitgevang word deur die huur van die lokaal wat net die basiese dek nie. Moet jy eetgerei, linne, servette en stoeloortreksels huur of word dit verskaf? Vra om te sien hoe hierdie items lyk. Indien jy nie tevrede is nie, mag jy elders huur? As jy self die saal moet versier, wanneer sal jy toegang verkry? Waar gaan jy jou wit draperings hang
en is daar genoeg kragpunte vir die liggies wat jy wil laat brand? Hoe laat moet die partytjie ophou, is daar beperkings op die musiek en is skoonmaak by die prys ingesluit? Die eetgoed: Wat is die spyskaart-opsies, is daar ’n ekstra heffing as kelners julle bedien en hoe maklik kan hulle vegetariese kos maak? As die kos nie by die prys ingesluit is nie, is jy tot hul voorkeurspyseniers beperk? En is daar ’n minimum hoeveelheid gaste wat vereis word? Jy mag dalk 50 gaste nooi, maar steeds verplig word om vir 100 te betaal as jy nie die kontrak gelees het nie. Vind ook uit wat die spesifikasies rondom die kroeg is – kos ’n kroegman geld, watter drank word aangehou en kan hulle spesiale versoeke toestaan? Natuurlik moet jy jou vergewis van hoe die deposito en betaling werk. Maak ook seker van die bedrae wat gehef sal word as daar breekskade is.
How to pick a florist for your wedding WHEN looking for a florist for your wedding, word of mouth is always your safest bet. If the florist’s service and work comes highly recommended, chances are they will do a good job for you. Do your research by going to bridal shows and looking at online pictures from your store’s website. Make appointments to visit at least three different florists. When you visit each florist, look at pictures of their previous work and look around their shop. ) Do you like the arrangements that you see in the shop’s displays? ) Do the flowers in the pictures look fresh or are the petal edges brown? ) Are the pictures dated or are they following the current trends? ) Is the designer willing to
Budget Your wedding will have you cough up anything from a couple of thousand rand to a figure that will leave any member of the working class gasping for air. If you need a ballpark figure and you have close friends who recently got married, asking about their budgets will give you a rough idea of what you’ll have to cough up for a wedding of similar size and style.
work with you or are they telling you that your idea won’t work? ) Make sure you speak to the florist that will do your arrangements. ) Do you feel comfortable with your florist? ) Is your florist paying attention to you while you’re talking and does he/she seem interested? You need to book your florist at least four months before your wedding. Six months before your wedding is a good time to start your search. You need to have your reception and ceremony sites picked out before you can hire a florist because you’ll need to know how many arrangements you’ll need and that the colours you pick don’t clash with the colours of your venue. Dont be shy, ask a lot of questions.
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
7
Drakenstein
Year 2 • Vrydag 12 Oktober 2012 | Tel. 021 870 4600
Put a spring in your step and enter THE 12th Paarl Spring Walk on 27 October is the flagship community fund-raising event of the Drakenstein Palliative Hospice, which this year celebrates 21 years of service to the community. The Spring Walk, which starts at Paarl Rugby Club, offers a day of fun walking through some of the most scenic and historic areas of Paarl, culminating in an opportunity to socialise, enjoy the food stalls and local entertainment at the Paarl Rugby Club. The walk is the biggest community-family social walk in the Cape Winelands, and annually attracts more than 1000 participants. Four feature walks are included this year:
) The 3 km kiddies’ walk costs R20 and caters for the mothers, babies in prams, and active toddlers (starting at the Paarl Rugby Club). ) The 8 km family fun walk will take the walkers along the Berg River through the Paarl Arboretum and Klein Drakenstein. Tickets cost R30. ) The 10 km spring walk costs R35 for licensed walkers while non-licensed walkers pay R55. It is a timed event catering for the more serious social walker and officiated by Boland Athletics. Teams of 5 and 10 per team are encouraged to enter. The best dressed team and the team with the most ‘gees’ will also be recognised. ) The 22 km mountain walk costs
R140 (walkers enter in pairs) and takes you from the rugby club, up in Hout Street through the scenic Paarl Mountain Reserve via Jan Phillips Drive with breathtaking views, returning via Hout Street. Walkers enter in pairs and compete for the Tommy and André Goliath Floating Trophy. The Goliaths initiated the walk in 2000 with 281 walkers. This year the organisers hope to attract 2 000 participants and everybody is encouraged to get involved. For more information on how to enter, or on how you and your organisation can get involved call Myrtle on 021 872 4060 or Andiswa or Chanelle on 021 872 9799. All businesses and organisations are welcome to enter a team.
Top of log clash Eindstryd STORMLOOP. Evans Kika, agsteman van Riverstones, het Saterdag in die eerste ronde van die Paarl-streek se uitklopreeks, baie veld met sy stormlope gewen. In die wedstryd, wat op die Faurestraat-stadion plaasgevind het, het Riverstones vir Young Standards met 35-29 gewen. Die eindstryd word Saterdag op Faurestraat-stadion beslis. Foto: Ernest Kilowan
WHILE this is only the 3rd week of the Sunfoil Series, it is a top of the log clash between the Nashua Mobile Cape Cobras and the Warriors this weekend at Boland Park in Paarl. Today is the second day of the match. The Nashua Mobile Cape Cobras, who won convincingly against the Lions in their season opener, and had their match against the Knights washed out, will go all out in Paarl to secure the number one spot. Justin Ontong will take back the reigns as captain from Rory
Kleinveldt after doing duty for the Proteas, while star fast bowler, Vernon Philander, is back into the squad as well. The match (11-14 October) continues from 10:00 today and entry is free. The squad is as follows: 1. Justin Ontong (captain), 2. Alistair Gray 3. Beuran Hendricks 4. Justin Kemp 5. Rory Kleinveldt 6. Johann Louw 7. Vernon Philander 8. Dane Piedt 9. Andrew Puttick 10. Siyabulela Simetu 11. Mohammed Vallie 12. Stiaan van Zyl and 13. Dane Vilas.
Saterdag
SATERDAGMIDDAG om 15:00 sal dit Riverstones teen Laer Paarl (Blues) wees wat gaan sake uitspook vir die uitklopkampioen-titel van die Paarl. Blues is reeds die Paarl-streekkampioen nadat hulle die liga met 90 punte afgesluit het. Die wedstryd word op die Faurestraat-stadion beslis. Die wedloop tot die eindstryd het nie seepglad verloop nie met Vineyards wat gediskwalifiseer is en nie verder aan die toernooi kon deelneem nie.
UITKLOP-WENNERS. Die eerste rugbyspan van Newtons het die afgelope Saterdag in die Boland Rugbyunie se Presidentsliga uitklopkompetisie met Ashton United afgereken. Die telling was 32-23. Hulle speel volgende jaar in die Boland se Superliga. In die Premierliga-uitklopwedstryd het Roses United vir Worcester Villagers met 32-31 geklop. Foto: Sieb Sieberhagen