Drakenstein Gazette 1 Mar 2013

Page 1

Drakenstein

Year 3 • Friday 1 March 2013 | Tel. 021 870 4600

In the latest Paarl Post ) Accident claims mother of 3 ) Alleged robber hangs himself in custody ) Hat-trick for youngster ) Woman injured in house fire

Druiwetrap-pret

3 Benefits of rooibos

4 Perfekte sprong

La Rochelle shines The La Rochelle cheerleaders stood out in bright retro dresses at the annual 4M athletics meeting at Dal Josaphat stadium last week. La Rochelle walked away as the victors with the trophy this year.

8


2

Entertainment - Vermaak

Drakenstein Gazette

Vergadering Alle oudstudente van Hoërskool Bergrivier word genooi na ’n jaarvergadering op 7 Maart om 19:30 by die skool. By die geleentheid sal die verkiesing van ’n bestuur gedoen word om die huidige interimbestuur te vervang. Vir navrae bel die sekretaresse Stelene by 078 558 7973 of die voorsitter Nico Mettler by 082 498 4130 of stuur ’n e-pos na mettnico@ gmail.com.

Oudstudente byeen Amstelhof Primêre Skool se oudstudente hou op Sondag 24 Februarie in die skoolsaal vanaf 14:00 hul vergadering oor die skool se 50ste bestaansjaarviering in 2014. Vir navrae, bel Derick Cloete by 084 243 0023.

Friday 1 March 2013

Boere-basaar met ’n Franse flair in die hartjie van Franschhoek

Die NG Kerk Franschhoek se jaarlikse basaar vind plaas op Saterdag 2 Maart by die NG Kerk-terrein in Franschhoek en begin om 09:00.

Dié gewilde basaar is ’n hoogtepunt van die dorp en bied ’n groot verskeidenheid tradisionele kosse en aktiwiteite in ’n wonderlike, landelike kuier-atmosfeer. In ’n tyd waar elke sent omgedraai word, is die wit olifant tafel weer die plek om goeie winskopies op te tel. Dié gewilde tafel sal weer volgepak wees met verrassings en spotgoedkoop huishoudelike items. Oudergewoonte kraak die tafels ook weer

onder kwaliteit produkte soos vleisgeregte, afval, skaappotjie, hamburgers, braaivleis, boerewors asook ’n snoekbraai. Onder die ou eikebome is die gesellige teetuin wat koek en tee sal bedien met heerlike gebak wat tuisgebakte botterbroodjies en groot uitstalkoeke insluit. Natuurlik is al die tradisionele basaarkos daar – koeksisters, pannekoeke, hoenderpasteie, brode, kleinkoekies en ’n marktafel met vars vrugte en groente. Die kinders, groot en klein, word vanjaar bederf met ’n regte egte pretpark. ’n Springkasteel, ’n waterglybaan, poppekas en oulike ballongevoude gediertes wag op die kin-

JJ Strydom kom sing country in dié kontrei

WESKUS MAKIETIE: Geniet ’n dag van Weskuskos, kuier en top-kunstenaars wanneer die Weskus Makietie Paarl toe kom. Die Weskus Makietie vind Saterdag 2 Maart om 14:00 plaas by die amfiteater op Paarlberg. Die Klipwerf Boereorkes, Thys die Bosveldklong en Amore Rudman en Rooies (foto) sal sorg vir ’n vermaaklike dag. Kos- en wynstalletjies sal beskikbaar wees, geen verversings mag ingeneem word nie. Kaartjies is R100–R130 en kan bespreek word by www.cultivaria.com. FOTO: VERSKAF

Een van die land se voorste jong countrysangers, JJ Strydom X wat veral in die noordelike provinsies, maar ook op dorpe langs die Weskus gewild is X tree op 8 Maart in die Toringkerksaal op. JJ, wat hom pas uit Noordwes in die Wes-Kaap gevestig het, se forte is moderne country-items. As boerseun is hy ook ’n bedrewe sanger van Afrikaanse liedjies. Hierdie 24-jarige het reeds by groot geleenthede soos die Randse Skou en die Windpompfees en saam met van die land se voorste sangkunstenaars opgetree. Die vertoning begin om 19:00 en kaartjies is teen R50 by die deur beskikbaar. Ligte verversings is ook te koop. Vir verdere besonderhede, bel 072 273 6042.

ders. Vir die groter kinders is daar hope pret, waag dit op ’n Mechanic Bull of skiet die lug op in die Parachute Rocket! Daar is ook ’n waterballongooi-kompetisie waaraan die hele familie kan deelneem. Die opwindende veiling begin om 11:00 en daar is ’n klomp spog-items op die lys vanjaar. Die opbrengs van die Franschhoek NG Kerk Basaar ondersteun ’n wye verskeidenheid van noodsaaklike dienste en gemeenskapsprojekte in Franschhoek en die Vallei. Vir navrae oor die NG Kerk Franschhoek se basaar, bel Blommie by die Kerkkantoor by 021 876 2431.

St. Albans Primêr se 22ste karnaval skop binnekort af St. Albans Primêre Skool op Wellington hou hul 22ste karnaval op 15 en 16 Maart. Dit beloof om ’n naweek propvol vermaak te wees, met bekende sanggroepe en sangers, ’n mallemeule, heerlike kos, ’n biertuin en ’n verskeidenheid ander stalletjies. Toegang Vrydag is R 15 vir volwassenes (R10 vir kinders), en Saterdag is dit R25 vir volwassenes (R15 vir kinders). Vooraf-verkoopte kaartjies vir Saterdag is by die skool beskikbaar teen R20 vir volwassenes (R10 vir kinders). Bel die skool by 021 873 2441 tussen 08:00 en 14:00 vir stalletjies.

JOU MENING

Die 1993-matriekklas van Klein Nederburg Sekondêre Skool hou hul eerste reünie. Vir nadere besonderhede en inligting, bel Angeline Hoffman (Levens) by 073 2526949 of e-pos matrix93kn@gmail.com

in the Italian Club in Klein Parys. Call Lizelle Raath 084 610 9005 for more information.

3 March 1 Maart )Pierre Rossouw, wenner van kykNET se Ons soek die Sanger, tree om 20:00 op by die Ou Meulteater in die Paarl. Kaartjies is R70 (R50 vir studente) en kan bespreek word by 083 564 0056 of www.oumeulteater.co.za.

2 Maart )Hot Water, fresh from their sell-out Kirstenbosch concert, will be in action from 19:00 to 21:30 at Solms-Delta wine estate. They will be joined by Solms-Delta’s own brass stage ensemble, Delta Langbroek Band, backed by the Delta Eight. Tickets are R210 per person (R100 for kids under 12 years). To book call Henry on 021 874 3937 or email restaurant@solms-delta.co.za. For more details and programme lineup go to www.solms-delta.co.za. )The Boland School for Autism in Paarl will hold a school dance at 19:00

32365

SMS jou mening na Maks. 20 woorde

VYF DEKADES: David Kramer en Schalk Joubert tree op by Die Boer in Durbanville op 1 en 2 Maart om 20:30 en 3 Maart om 14:00. Kaartjies kos R200 en besprekings kan gemaak word by 021 979 1911 of 083 406 0111. David Kramer se Stokoud en Splinternuut is die viering van ’n leeftyd van liedjieskryf. Hy is in sy vyfde dekade as kunstenaar, en dis nou ’n geleentheid om hom te ervaar soos hy dit gedoen het toe hy die eerste keer in die folk-klubs in Leeds en Kaapstad begin sing het. Hy tree op met kitaar en harmonika, vergesel deur Schalk Joubert op baskitaar. David verken ’n paar van sy nuwe liedjies, sowel as sommige van sy repertoire wat hom die reputasie as een van die voorste sangers en liedjieskrywers in Suid-Afrika gemaak het.

Skool­reünie

Be Wise, Advertise

SMS kos R1

)Robin Auld will be at Backsberg Wine Estate picnic concert on Sunday 3 March in Paarl. He will be joined by Barry van Zyl on percussion. Andy Lund will be the opening act. Gates open 15:00, music starts at 16:00. Tickets are R85 presale (Ticketbreak.co.za/backsberg) or R100 at the gate.

6 Maart )Anna Davel se nuwe musiekproduksie, In jou Arms, is by Die Boer in Durbanville om 20:30. Anna doen ’n program van meestal splinternuwe musiek en ook ’n paar meer bekende liedjies uit haar repertoire die afgelope 10 jaar. Saam met haar op die verhoog is die talentvolle pianis en vervaardiger, Ramon Alexander, asook die briljante Annemie Nel op perkussie. Vir besprekings, bel 021 979 1911.

9 Maart )Superstars klopse-troep van Wel-

lington tree op in ’n piekniekkonsert in die Afrikaanse Taalmonument Tuinteater in die Paarl om 19:30. Toegang R35 vir volwassenes en R10 vir kinders (onder 6 gratis). Kaartjies is beskikbaar vooraf by die Taalmonument of by die hek. Besoekers kan eie piekniekmandjie saambring of ’n mandjie by Volksmond Koffiewinkel bestel teen R170 vir twee persone (021 863 2800). Koffie, ligte verversings, wyn en bier sal te koop wees. )Tasty treats will be on sale at the Autumn Food Fayre on Saturday 9 March from 8:30 to 12:00 in Wellington Moederkerk hall. Proceeds will go to the Green Bag Outreach Ministry of the St George’s Presbyterian Church in Wellington. Call St George’s Church office at 021 873 2021 )Jan Blohm tree op by Die Boer-teater in Durbanville om 20:30 en 10 Maart om 13:30. Kaartjies is R120 en kan bespreek word by 021 979 1911 of 083 406 0111.

YOUR VIEWS

SMS costs R1

SMS your views to Max. 20 words

32365


Friday 1 March 2013

News - Nuus

Drakenstein Gazette

Interskole druiwetrap-pret Ná verlede jaar se suksesvolle eerste Interskole druiwetrap-kompetisie by Windmeul Kelder in die Paarl, word die kompetisie weer vanjaar aangebied op 2 Maart by die maandelikse Windmeul Plaasmark. Mans- en vrouespanne van Hoërskool Gimnasium kompeteer teen spanne van Hoër Jongenskool en Hoër Meisieskool. Elke span bestaan uit 12 lede , in groepe van twee seuns, meisies, mans-onderwysers, vroue-onderwysers, manlike oudleerlinge en vroulike oudleerlinge wat mekaar in ’n vat vol 2013wyndruiwe aanpak. Die druiwetrap word kaalvoet gedoen en ’n paneel word saamgestel met ’n verteenwoordiger uit elke skool. ’n Topgehalte skaal, geborg deur Massamatic, is streng gekalibreer om die druiwe se gewig vooraf en die uitgetrapte sap se gewigte te bepaal. Elke span het twee minute om te trap en enige oorskryding word gepenaliseer. Verlede jaar se wenspan was Hoër Meisieskool en Hoër Jongenskool, met 7 gram. Vanjaar se wenspan kry ’n geskenkbewys ter waarde van R5 000 se voorste Windmeul-wyne om deur die jaar aan te wend by funksies ensovoorts. Vir meer inligting oor die Interskole druiwetrap-kompetisie kontak Windmeul se keldermeester Danie Marais by 021 869 8100 of e-pos danie@windmeul.com.

HY WORD GESOEK: John Jansen word gesoek vir ondervraging deur die polisie in verband met diefstal by die Paarl Amfiteater in Julie 2012. ’n Lasbrief is uitgereik vir sy inhegtenisname. Bel konst. Lyle Poole by 021 807 4065 met enige inligting.

DWELMS: Paarl-Oos polisie het beslag gelê op ’n verskeidenheid dwelms met ’n geraamde straatwaarde van R5 000. Mandrax-tablette, tik en dagga is op die perseel in Amstelhof gevind. Hier staan konstabels Adrian Adriaanse en Wella Willskudt met hul dwelmvonds. FOTO: FRANS LE ROUX

Die tweede Interskole druiwetrap vind Saterdag plaas by Windmeul Kelder tydens hul maandelikse plaasmark.

3


4

Drakenstein Gazette

Recipes - Resepte

Friday 1 March 2013

Discovering the benefits of rooibos Since a housewife first mooted rooibos as a cure for baby’s colic in the late sixties, scientists have found increasing evidence to back anecdotal claims about the plant’s health benefits. At first it was assumed that it was the antioxidants in rooibos which protected against a range of diseases. More recent local and international studies have since found that it is not only the level of antioxidants, but also the specific combinations of bio-active compounds in rooibos that are important. Scientists are still unravelling the complex pathways whereby the active compounds in rooibos can play a role in disease prevention, but studies have already shown that rooibos can help to reduce the risk of heart disease and stroke, boost the immune system,

relieve allergies and prevent and slow cancer. Recent studies have uncovered more benefits. A group of Dutch researchers has demonstrated that rooibos has a strong antiviral activity against rotaviruses that cause serious infections, often with fatal consequences. The implications of this finding is significant as rotaviruses are a leading cause of severe, dehydrating diarrhoea in children under five and cause the deaths of nearly half- a-million each year. Locally, a joint study by the Diabetes Discovery Platform of the Medical Research Council and the Agricultural Research Council’s Infruitec-Nietvoorbij Institute found evidence of the anti-diabetic potential of rooibos. Working with diabetic rats, the

Rooibos is good for your health researchers were able to show that a rooibos extract could achieve a glucose-lowering effect comparable to existing diabetic drugs. This finding was supported by another study carried out at the Tokyo University of Agriculture and Technology. It confirmed that aspalathin – the unique flavonoid in rooibos – is able to help lower raised blood sugar levels and improve the metabolism of glucose. Another study at Heidelberg University in Germany, demonstrated that rooibos has the potential to promote longevity in living organisms. Using roundworms as a model, scientists produced evidence that rooibos decreased oxidative damage in their cells. They were also able to show that aspalathin played a major role in their survival rate by targeting stress and ageing-related genes. Local researchers from the Agricultural Research Council and the University of Johannesburg were co-authors on the research. “It is encouraging that international researchers are taking such an interest in South Africa’s herbal teas and that their findings held to improve our understanding of the health properties of rooibos tea,” says Prof Lizette Joubert, herbal tea expert at the Agricultural Research Council. “This should provide further impetus to our efforts to understand the chemistry and biological properties of rooibos and other herbal teas so we will be able to advise people on how to get the maximum health benefit.”

Volunteers for teaching music Graceland Arts Ministries in Paarl are looking for volunteers to teach music to children in the community. They offer lessons in guitar and piano twice a week on Tuesdays and Thursdays at 15:45. Auditions for a community choir and a show, A trip down memory lane, will also be held on these days. This musical show will present music from the 70s up until more recent releases. Closing date for auditions is Thursday 28 March. For more information contact Henry Oktober at 071 257 9373.


Friday 1 March 2013

People - Mense MUNICIPAL EXHIBITION: Drakenstein Municipality recently held an exhibition of The life and times of Nelson Mandela, in the Paarl Town Hall. The exhibition served as a remembrance of the day when Nelson Mandela was released from Drakenstein Correctional Services, previously known as Victor Verster prison, in Paarl on 11 February 1990. Here at the exhibition are (rear from left) councillor Wendy Philander (portfolio holder: Human Settlements and Land Development), Riaan Viktor (local artist), Johann Mettler (municipal manager), councillor Aidan Stowman (portfolio holder: Sport, Culture, Youth and Student Affairs), councillor Anrè Koegelenberg (chief whip), (front), councillor Noel Adams (portfolio holder: Social Services and Community Development), councillor Mariette Appolis, councillor Conrad Poole (deputy executive mayor) and Richard Joseph (local artist).

Drakenstein Gazette

ONDERSTEUN: Lede van die Paarl polisie het aan die Swart Vrydag-veldtog ondersteun deur swart klere aan te trek. Hierdie veldtog is gemik op die bewusmaking en bekamping van verkragtings en misdrywe teenoor vroue.

MEET A LOCAL BLY TE KENNE

Naam: Hulo Jacobs Som jouself op in een sin – Ek is 'n baie vriendelike persoon. Watter bekende persoon sou jy oornooi vir ete en waarom? Jacques September, want hy is baie voorbeeldig.

Name: Pozisa Soyemba

Som jouself op in een sin – Ek is baie sosiaal, vriendelik en is baie lief vir praat.

Describe yourself in one sentence – I am a kind person who loves chatting.

Watter bekende persoon sou jy oornooi vir ete en waarom? Whitney Houston (as sy nog gelewe het), want ek het ‘n klomp vrae om vir haar te vra en ek wil haar ontmoet.

As jy nie in Drakenstein gebly het nie, waar sou jy en hoekom? Pinetown in Durban, want dit is baie rustig daar en die klimaat is lekker.

Which famous person would you invite for dinner and why? Jacob Zuma, because he is my president and I like him. If you didn't live in Drakenstein, where would you live and why? London, because there are lots of opportunities.

As jy nie in Drakenstein gebly het nie, waar sou jy en hoeom? Amerika, want daar bly ‘n klomp beroemde mense.

Wat doen jy vir 'n lewe? Ek werk by Paarl Sport.

What do you do for a living? I am a shop assistant at Touba fashion shop.

Wat doen jy vir 'n lewe? Ek werk by Shoerama.

Watter musiek luister jy tans en waarkom hou jy daarvan? R&B, want dit dans baie lekker.

What music are you currently listening to and why do you like it? Gospel, because I like the church.

Watter musiek luister jy tans en waarom hou jy daarvan? Whitney Houston, want dit laat my ontspan.

Wat is jou snaaksste herinneringe van jou kinderdae? 'n Motor het my van my fiets afgery.

Name: Candice Caesar

Naam: Charmelle Fisher

What is your funniest childhood memory? I grew up without parents, but it was fun being with my aunties the whole time.

Wat is jou snaaksste herinneringe van jou kinderdae? Ek was baie grapperig en baie dinge was snaaks.

Describe yourself in one sentence – I am a royal rasta queen. Which famous person would you invite for dinner and why? Mavado, because I like his music and style. If you didn't live in Drakenstein, where would you live and why? America, because all the royal rastas live there. What do you do for a living? I work at the Land Bank and I go out a lot. What music are you currently listening to and why do you like it? Roots, because I love Reggae music and the words are knowledge. What is your funniest childhood memory? I was very naughty, that is all I can remember.

While stocks last

WINDOWS Aluminium Windows

Pt99 900 x 900 mm

Pt66 600 x 600 mm

R449

R1580

NOW

BROADWAY HARDWARE PAARL FRANS STREET ENGEN GARAGE JAN VAN RIEBEECK DRIVE

HUGUENOT BY-PASS HUGUENOT STATION

Pt129 1,2 m x 900 mm

R699

KLEIN DRAKENSTEIN DRIVE

NOW

AMBAGSVALLEI STREET

R960

was

MUNICIPAL MEDICAL DAY CENTRE

was

FROM N1

Pt1212 1,2 m x 1,2 m

HUGUENOT TUNNEL

EXIT 59 PAARL MALL

was

R1910

NOW

R699

was

R2290

NOW

R999

Wooden Less 50% on all aluminium window B22E 1150 x 1200 mm windows (Bronze & white and stock sizes only)

R699

Wooden window B3FE 1710 x 1200 mm

R999

5


6

Classifieds

Drakenstein Gazette

Friday 1 March 2013

Skenkings vir Kindersorg Paarl

115

105

Binnenshuisdienste Home Services Interior

PERSOONLIKE DIENSTE PERSONAL SERVICES

Vervoer en Berging Moving & Storage

EERSTE KEER SKOOL TOE

MOVING? TREK? 083 708 4950

37

ANYTHING ENIGE IETS FURNITURE MEUBELS TRANSPORT VERVOER

Vermaak Entertainment KARAOKE with Mr A.

EERSTE KEER SKOOL TOE

I'm available for any kind of function + DJ. Come sing along!!!

Contact Mr A: 073 844 9868.

My naam is:

Al-Joghun Pekeur Ek is: 7 jaar oud Ek is in Graad 1.

TE KOOP FOR SALE

My Juffrou se naam is:

140

Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs

108

Geld/lenings Money/Loans

71

Algemeen Miscellaneous

APPLIANCE

1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullisverwydering. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.

REPAIRS

083 708 4950

JOBS

ALGEMENE DIENSTE GENERAL SERVICES

401

102

112

Gordyne/Matte/ Stoffering Curtains/Carpets Upholstery

104

Bouwerk Building Construction

AANBOUINGS & VERFWERK Plaveisel & teël Restourasies, oordoen van ou badkamers. Kontak Ben 021 862 5342 of 082 721 6796

Your chance to be a winner, don’t delay advertise today!

Contact Sharon at 021-870-4600

Algemeen General Vacancies GESOEK: 2 Hardwerkende Huisvroue vir deeltydse werk bedags. Bestuurslisensie 'n vereiste. Skakel 082 967 4580 vir onderhoud.

Wednesday 10:00

• FRIDGES • FREEZERS • TUMBLE DRIERS • DISHWASHERS • WASHING MACHINES • RE-GAS R170 Jan 076 919 0596

ELECTRICAL REPAIRS & AIRCONS

Be Wise, Advertise

As ek eendag groot is gaan ek 'n Polisieman word.

Speed Queen, Whirlpool speicalist

REGAS FRIDGES

Allerlei Miscellaneous Services

Juffou Appolis in St Albans Primêr Laerskool.

Kindersorg Paarl in Paarl-Oos wat reeds 60 jaar maatskaplike dienste aan die gemeenskap bied, is geleë op die hoek van Solomon en Mackierstraat.

Hulle bedien Amstelhof, Langvlei, Boland Park, Lustgan Village, Klein Drakenstein Gevangenis Huise, New York, Nederburg Hoogte, Nederburg (Mackier tot Maystraat), Riverside, Mountain View, Klein Drakenstein Plase (25) Du Toits Kloof Plase (5) areas en beskik oor ’n maatskaplike kantoor op die hoek van Solomon- en Mackierstraat. Dienste word gelewer deur twee maatskaplike werkers, ’n gemeenskapsontwikkelings werker sowel as ’n administratiewe klerk. Maatskaplike dienste sluit in; statutêre dienste, pleegsorgtoesig-dienste, huweliksberading, aansoek vir hulptoelae en wanbesteding, kinderverwaarlosing, bejaardes, gesinsgeweld, pleegouerkeuring, gedragsprobleme en privaat reëlings. Die gemeenskapsontwikkelingswerker behartig projekte soos nasionale vrouedag, 16 dae van aktivisme, kinderdag, Vigsdag, kinderbeskermingsweek, geldinsameling, voorkoming en bewusmakings programme. Drakenstein Bewaarskool, wat ook in Mackierstraat geleë is, is ’n projek van Kindersorg waar daar daagliks na ongeveer 70 kinders omgesien word.

Kindersorg behartig ook die Amstelhof Nasorgsentrum. Leerlinge van verskillende skole in die omgewing meld in die middae náskool aan sodat daar toesig oor hulle gehou kan word. Die departement van maatskaplike Ontwikkeling help met finansiering vir die nasorg. Finansies bly ’n kopseer en dit is moeilik om kop bo water te hou. Die maatskaplike kantoor benodig ’n kleinkashouer, rekenaar trollie, skootrekenaar, selfoon, lugtyd, drukker en ink, ongedrukte papier, witbord en witbord merkers, inkleurboeke, inkleurpotlode, vetkryt, balle, springtoue, balonne, karton, potlode, legkaarte, penne, kospakkies, nie-bederfbare produkte, suiker, koffie, tee en melk (vir die gebruik van projekte). Die Kindersorg Bewaarskool benodig asseblief komberse, lakens, opvoedkundige speelgoed, opvoedkundige DVD’s, skottels met deksels, skoonmaakmiddels,strykyster, potte en panne en kis vrieskas. Vir die Nasorgsentrum sal inkleurboeke, potlode, opvoedkundige speletjies, handdoeke, waslappies en toiletware baie handig te pas kom. Die publiek kan donasies bring tot Vrydag 3 Mei na die Drakenstein Gazette (Paarl Post) se kantoor by Newstraat 1A, Paarl (langs Virgin Active). Geen kontant. Vir navrae, bel 021 870 4600.

THANK YOU DRAKENSTEIN: Drakenstein Municipality Fire and Rescue Services would like to thank Drakenstein Executive Mayor, Gesie van Deventer, councillors, senior management, staff, businesses and the residents of Drakenstein for their support during the recent mountain fires that took place in Wemmershoek. Every glass of cold water, chocolate bar and words of encouragement were highly appreciated by all the firefighters. The Fire and Rescue Services have once again experienced the generosity of Drakenstein residents and were inspired by children who had walked up to the firefighters, just to thank them for their efforts. Here are Fire and Rescue Services staff (behind from left) Edgar Isaacs, Vera van Niekerk, Rayno Abrahams, Cameron Morris, Nkasana, Vernon Warries (front) Bruce Kearns, Pumela Amos, Derick Peceur, Frank Ndlangisa, Quintie Lourens and Hein Dornbrack.

Don’t buy fruit from illegal hawkers During this time of the year, when fruit harvesting – especially that of grapes – is at its height, many illegal fruit hawkers are selling these products illegally. Not only is the selling and buying of these products unlawful, but it also poses a possible health risk as some of the fruit may not be of a healthy standard. It is also illegal to sell any products within a road reserve. The public is therefore asked to refrain from buying

fruit anywhere but at licensed shops or supermarkets. Capt Louise du Plessis of Paarl Police said that various arrests have recently been made for fruit theft. If found in possession of such products, one can be convicted of being in possession of stolen goods. It has been reported in the Paarl Post that local farmers annually lose thousands of rands as result of the theft of fruit from their orchards and vineyards.


Friday 1 March 2013

Schools - Skole

Drakenstein Gazette

7

Nominate Teacher of 2013 PEP is once again asking kids all over South Africa to nominate their favourite teacher for the 2013 Amazing Teacher of the Year award- an initiative in which not only the winning teacher but also the nominator and the school all win prizes. The competition is open to Gr 4–7 pupils, who are invited to write a short letter explaining why they think their teacher is amazing. Entry forms are available at all PEP stores nationwide or on the PEP website (www.pepstores.com).

Entries close on 31 May. This year, the first prize is: ) School wins a PEP Academy. The PEP Academy is a successful national programme that gives Gr 4 pupils extra tuition in numeracy and literacy, the building blocks of education. ) Teacher wins R15 000 cash and the title of “Most Amazing Teacher of 2013” ) Nominating pupil wins R5 000 in PEP vouchers ) A PEP Academy “library in a box” helps to promote inspiration through reading and contains 50 books. The runner-up teacher wins R10 000

cash and the title of “Most Amazing Teacher of 2013”. The nominating pupil wins R5 000 in PEP vouchers and a PEP Academy ‘library in a box’. The third prize teacher winner, wins R5 000 cash and the title of ‘Most Amazing Teacher of 2013’. The nominating pupil wins R5 000 in PEP vouchers and a PEP Academy ‘library in a box’. The PEP Teacher of the Year Award has been conceived and developed by PEP in partnership with e.tv. Watch the e.tv Sunrise show on weekday mornings for more information and updates.

JUFFROU WELKOM GEHEET: Magnolia Primêre Skool se gr.1-A klas pronk met hul nuwe onderwyser, Janke Roodman.

Vergadering by Bergrivier Alle oudleerlinge van Hoërskool Bergrivier word genooi na ’n jaarvergadering op Donderdag 7 Maart om 19:30 by die skool. By dié geleentheid sal die verkiesing van ’n bestuur gedoen word

om die huidige interimbestuur te vervang. Vir nadere besonderhede, bel die sekretaresse, Stelene, by 078558 7973 of die voorsitter, Nico Mettler, by 082 498 4130 of e-pos mettnico@gmail.com.

STOP THE VIOLENCE: Pauw Gedenk Primary School held a casual day with the theme “Stop the violence”. Pupils and teachers were dressed in black to make a statement against violence and crime, especially against women and children.

SWEM: Dié swemmers van Laerskool Huge Rust het by Laerskool Courtrai se swemgala uitstekend gevaar. Tussen die groep is Annelie Joubert wat ’n rekord in die vryslag en vlinderslag vir meisies o.9 opgestel het. Righardt Muller het ook ’n rekord vir rugslag seuns o.11 opgestel en Alice van der Merwe het ’n rekord in vryslag, rugslag en vlinderslag vir meisies o.12 geslaan, terwyl Tarien Joubert die rekord vir borsslag vir meisies o.13 laat spat het.

Verkoopsverteenwoordiger: NUUSVERSLAGGEWER Advertensies

Weslander, 'n Media24-publikasie, bied hierdie opwindende loopbaangeleentheid aan 'n entoesiastiese joernalis in sy Vredenburg-kantoor.

Die ideale kandidaat beskik oor: • ‘n kwalifikasie in joernalistiek, asook ervaring van verslaggewing • 'n skerp nuussin, asook veelsydigheid • lê inisiatief aan die dag en beskik oor die vermoë om onafhanklik op te tree • uitstekende taalvaardigheid in Afrikaans en Engels (skryf & praat) • die vermoë om onder druk te werk • die vermoë om vinnig 'n wye reeks nuuskontakte op te bou • gewilligheid om ongereelde ure te werk.

BOLANDMEDIA VERSLAGGEWER 15X3 0813

.

Die suksesvolle kandidaat moet in die Saldanhabaai-gebied woonagtig wees of bereid om te verhuis. 'n Geldige rybewys is noodsaaklik asook eie motor en selfoon.

.

Die maatskappy bied die suksesvolle kandidaat 'n markverwante salaris, asook pensioen- en mediese voordele.

.

AANSOEKE SLUIT 4 MAART 2013

DONASIE: Die personeel, skoolbeheerliggaam, ouers en leerlinge van Blouvlei Primêr is dankbaar vir Hannes Stassen van Kaap-Agri in Wellington vir die skenking van verf en alle toebehore om hul klaskamers en ook die hele skoolgebou buite om, te verf. Hier is die dankbare leerlinge met hul lekkernye.

.

E-pos aansoeke na: communities@media24.com

.

Indien u teen 11 Maart 2013 nog geen terugvoer van ons ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Dui asseblief in u aansoek aan dat u om die bogemelde pos aansoek doen. Verw.: NEWS REP WESLANDER .

Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur geniet.

.

Die maatskappy is onder geen verpligting om hierdie pos te vul nie.


Drakenstein

Drakenstein

Drakenstein Gazette word versprei na 21 000 huishoudings in Paarl, Wellington en Mbekweni.

Om hier te adverteer, kontak: 021 870 4600 Year 3 • Vrydag 1 Maart 2013 | Tel. 021 870 4600

Paarl vaar goed by Boland-kushengel Dit was weer die afgelope naweek tyd vir kushengel en Struisbaai se waters het hengelaars behoorlik laat les opsê. Saterdag 23 Februarie het onstuimige seetoestande daartoe gelei dat daar uiteindelik ’n lae getal visse wat gevang is. Van die 82 hengelaars het slegs 57 vis gevang. Daar is ’n totaal van 272 nie-eetbare visse gevang waarvan die meeste sandhaaie was. Slegs 12 eetbare visse is in hierdie moeilike omstandighede gevang. Die totale gewig vir die dag se vangs was 1190,19 kg. André Kratz was aangewys as die top-hengelaar vir die dag. Een van die mooiste visse wat die dag uitgetrek is, was ’n kabeljou van byna 6 kg. Die vis is gevang deur Stephen Groenewald en was die grootste eetbare vis van die dag. Die grootste nie-eetbare vis is ge-

vang deur John Immelman en dit was skeurtand haai van 71,74 kg. Dorothea Cronje het as wenner van die vroue uit die stryd getree en die moontlikheid dat sy die jaar se top-vrouehengelaar kan wees bestaan ook. Christoff Viljoen het die ander o.16-hengelaars in die stof laat byt en hy kan moontlik ook die jaar sy afdeling beklink. In die senior mansafdeling is die punteverskil tussen die topvierhengelaars ’n skrale 31,36 punte. Johan la Grange is tans voor met net twee rondes wat oorbly. In die meestersafdeling, (hengelaars bo 50 jaar oud), is die toptweehengelaars se punteverskil slegs 12,58. André Kratz beklee die eerste plek gevolg deur Okkie Gerber. Met nog net twee kompetisies oor lyk die topvier-klubs se punte as volg: 1. Bredasdorp A1 (2005,09) 2. Paarl A1 (1609,77 3). Drostdy A1 (1227,56) en 4. Hermanus A1 (1180,84).

T20 cricket at Boland Park The Cape Cobras will once again use Boland Park for two of their upcoming T20 matches. They will play their first T20 on 22 February and a second T20 on 12 March. Both games will start at 18:00.

Tickets are R50 for adults and children on the stands; R40 for adults and R30 for children u.16 on the grass. To buy tickets visit www.ticketpros.co.za or buy them at the gate.

KILOTREADS Jan van Riebeeck Drive, Huguenot, Paarl Tel: 021 872 1637 After hours: 082 494 8604 | Fax: 021 872 6876

Deals This Week

155x13 from .............R400 165x13 from .............R460 175/70x13 from .......R456 175/65x14 from .......R468 185/60x14 from .......R542 185/65R14 from .......R548 195/50x15 from .......R570 195/55x15 from .......R581 195/60x15 from .......R581 Supplier of all brands of new tyres, retreads, wheel balancing, wheel alignment, shocks, exhausts, batteries and towbars.

LA ROCHELLE BO! Tydens die onlangse jaarlikse 4M-atletiekbyeenkoms het die meisies van La Rochelle, Hoër Meisieskool Paarl, Rhenish en Bloemhof weer kragte gemeet. Die byeenkoms was by Daljosofat-stadion gehou en La Rochelle is gekroon as 2013-wenners. FOTO: FRANS LE ROUX

Epic in Wellington On 21 and 22 March Wellington will come alive when they proudly host the biggest and most televised mountain biking race in the world, the Absa Cape Epic. The Race Village, located at Huguenot Primary School, will see 1 200 riders and a further 5 000 visitors over the two day period. Being the Cape Epic’s tenth anniversary the theme will be Birthdays and Bicycles. Wellington residents are thus encouraged to decorate their front gardens accordingly, put bicycles in their shop windows and on the roofs of businesses, or just be there to cheer the cyclists on. Whichever way you decide to show your support will contribute hugely towards showcasing this beautiful town to the world. Spectator points will be a great

place to gather and cheer the riders on as they stop for a quick refreshment or bite to eat. Points in Wellington will be as follows: 21 March: Welvanpas Family Vineyards (021 864 1239); 22 March: Doolhof Wine Estate (021 873 6911), Welbedacht Wine Estate (021 873 1877) and Linton Park Wines (021 873 1625). This is the perfect opportunity of discovering the magnificent Wellington Wine Routes. If relaxing under a marquee and watching the race on the big screen is more your thing, feel free to join in the excitement at The Chill Zone at Huguenot Primary School. Food and refreshments will be on sale – be there to see the riders off and cheer them in.

Karate­proewe Boland Karate-proewe vind binnekort plaas en alle style word verwelkom. Die byeenkoms vind op 9 Maart plaas by Boland-krieketgronde in die Paarl. Daar is ook ’n spesiale vloer vir diegene wat minder as twee jaar karate doen. Hierdie toernooi begin om 09:00 stiptelik. Enige kata kan gedoen word en inskrywings is gratis Vir navrae, bel die sekretaris, Chabré Simons by 072 2605 091.

195/65x15 from ........R648 205/55x16 from ........R796 205/40x17 .................R720 195x14C from ............R719 195x15C from ............R848 195/70x15C from ......R805 215x15 from ..............R1 112 245/70x16 from ........R1 190 245/75x16 from ........R1 260 245/75x15 .................R1 260

Terms & Conditions Apply. Prices include VAT. Balancing, Valves, Fitting Excluded.

WHILE STOCKS LAST

Call-outs and field service available. FREE 10 POINT SAFETY CHECK

KRAGLOPIE: Young Peoples het die afgelope naweek ’n vriendskaplike wedstryd teen Albions gespeel op Faure-stadion. Hier is Cabin Pieterse met een van sy breekslae. Young Peoples het die wedstryd met 48-17 gewen. FOTO: ERNEST KILOWAN

PERFEKTE SPRONG: By die onlangse Boland Laerskole-atletiekbyeenkoms het Britney Ludick van Willam Lloyd Primêr skoonskip gemaak. Sy het die 100 m, 200 m en verspringitem gewen.FOTO: ERNEST KILOWAN


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.