Drakenstein
Year 2 • Friday 21 December 2012 | Tel. 021 870 4600
In the lastest Paarl Post ) Two die due to heat-wave ) Inferno at tyre dealership ) UFO sighting hysteria
Rockets gaan skitter
2 Percheron getalle brei uit 3 Aandwedloop
2013 HIER KOM ONS Lede van Lamco Entertainers wat vanjaar aan die jaarlikse ATKV Wellington Klopse-kompetisie deelgeneem het, gaan vroeg in 2013 weer op hul pos wees vir die 2013-kompeIsie. Die verskeie klopse-groepe is reeds besig om hul vere reg te skud vir die jaarlikse klopsekompetisie wat op 1 Januarie in Pelikaanpark op Wellington afskop. Die tweede ronde is op 19 Januarie en die finaal vind plaas op 2 Februarie. , Hierdie is die laaste Drakenstein Gazette vir 2012. Die Gazette en Paarl Post-kantoor open weer op 14 Januarie 2013. Gazette-personeel wens hul lesers ’n Geseënde Kersfees toe en alle voorspoed vir die Nuwe Jaar.
FOTO: SIEB SIEBERHAGEN
8
2
Entertainment - Vermaak
Drakenstein Gazette
Friday 21 December 2012
Rockets gaan skitter by monument monument se Leesprojek aangebied. Plek is beperk. Kaartjies is vooraf en by die hek beskikbaar teen R50 vir volwassenes en R10 vir kinders (onder 6 jaar gratis). Bring ’n kombers of kussing en warm klere saam. Veilige parkering is beskikbaar en toegang word Dié SAMA-genomineerde groep beheer. Geen honde of vure word het al by bykans elke glansryke getoegelaat nie. Indien die weer sleg leentheid in Suid-Afrika opgetree. is, word die konsert afgestel. Hulle het reeds die verhoog vir verToekomstige geleenthede by die skeie internasionale kunstenaars Taalmonument sluit in volmaangeopen, waaronder Ronan Keating, pieknieks (28 Desember, 26 JanuaWill Young, Patrizio Buanne en Alirie en 23 Maart), ’n piekniekkonsert cia Keys. Internasionaal het hulle met Emo Adams en orkes (9 Februaal in Australië, die Midde-Ooste en rie), ’n Valentyns-piekniekkonsert Afrika opgetree. The Rockets is ou bekendes op The Rockets is gereed om in Januarie die Taalmuseum aan die brand te sing. (14 Februarie), ’n piekniekkonsert met die Superstars Klopse-groep (9 menige radiostasies en veral liedMaart) en sterrekyk-pieknieks (12 Januarie en jies van hul Afrikaanse album, waaronder Na- van die monument geleë is. Besoekers is welkom om hul eie wyn en piek- 16 Februarie). makwa Daisy en Ek is Lief Vir Jou, word gereeld Navrae oor geleenthede by die Taalmuseum niekmandjie saam te bring of een by Volksgehoor. Die vertoning begin om 19:30 in die Tuintea- mond Koffiewinkel te bestel (021 863 2800). Kof- of Taalmonument, bel 021 863 4809/0543 of beter – ’n kleinboetie van die bekende Paarl Amfi- fie, ligte verversings, wyn en bier sal te koop soek www.taalmonument.co.za en www.faceteater – wat op die grasperk reg aan die voet wees. Die konsert word ten bate van die Taal- book.com/afrikaansetaalmonument. Die gewilde R&B/pop-groep The Rockets, tree Saterdag 5 Januarie as deel van die Tuinteater Piekniek-konsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op.
Unieke teaterstuk met vuur en vlamme by Taalmonument
KRONING VAN SKONES: Die Annunciation Kerk, Paarl, het tydens hul jaarlikse basaar ’n skoonheidskroning gehou. Agter is Kenelynn van Wyk, Marozelle Sanie (Mej Bonanza senior), Gaynore Festus en Channing Clayton (Mr Cool). Voor sit Rusha Scheepers, Jade Lewin (Mej Bonanza junior) en Keaché van der Vent.
Kom geniet die unieke ervaring van die Dans van die Vlamme wat op Vrydag 21 en Sondag 23 Desember by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl aangebied word. Die bekende vuurgeselskap, The Psychedelic Theatre, stel vanjaar ’n buitengewone vuurteaterstuk bekend, gebaseer op Shakespeare se Midsomernagdroom. Dié unieke vollengte stuk sluit in ’n verteller, sang, karakters, dansontwerp, spesiale kostuums, media en verskillende vuurdansformate.
FOTO: ERNEST KILOWAN
Die vertoning begin om 20:00 by die Tuinteater op die grasperk van die Taalmonument, met ’n praguitsig oor die Paarlvallei. Kaartjies is by die hek beskikbaar, asook vooraf by Gypsy winkels in Stellenbosch, Langstraat (Kaapstad) en Kalkbaai, of by die Taalmonument. Kaartjies kos R50 vir kinders onder 12 en R100 vir volwassenes. Vir meer inligting, bel 021 863 4809/0543 of 079 148 1933/078 328 0928/084 715 0051.
KERSSPEL: Laerskool Hugenote se gr. R-klas (Goggagrot) het onlangs hul jaarlikse Kerskonsert gehou.
mond sal tot om 22:00 oop wees vir koffie en ligte verversings. Die toegangsfooi by die hek beloop R15 vir volwassenes, R10 vir studente en R5 vir kinders. Geen besprekings is nodig nie.
Sondag 23 Desember ) ’n Kerspartytjie ten bate van welwillendheid word by De Poort in Paarl-Suid aangebied. Die verrigtinge begin om 12:00 en almal wat dit wil bywoon kan ’n klein kindergeskenkie of R20 saambring. Daar word ’n Kersspel aangebied en ’n koor sal optree. Potjiekos en braaivleis is op die spyskaart en besoekers kan ook hul eie piekniekmandjies saambring. Bel vir Charl by 081 270 0626 vir meer inligting.
Vrydag 28 Desember ) Piekniekliefhebbers moenie die laaste volmaanpiekniek van die jaar by die Taalmonument op Paarlberg op Vrydag 28 Desember misloop nie. ’n Begeleide toer van die monument sal om 18:30 en weer om 19:30 aangebied word, en die monument sal tot om 22:00 oop wees. Besoekers is welkom om hul eie piekniekmandjies saam te bring of een by Volksmond Koffiewinkel te bestel (021 863 2800). Volks-
Saterdag 29 Desember ) DJ Byron‘d is hosting a pre-New Year’s eve concert at Club Bash in Lady Grey Street, Paarl. Doors open at 20:00 and R20 will get you in.
Maandag 31 Desember ) Enjoy an evening under the stars in front of the Nederburg Manor House during their New Year’s Eve Spectacular. You can look forward to an enthralling line-up of musical compilations performed by the Cape Town Philharmonic Orchestra with special performers performing alongside. Tickets cost R200 per person and R100 for scholars between 13 and 18. Bring a picnic basket or enjoy an array of picnic meals which will be on sale. Wine will be on sale. Tickets are available at www.computicket.co.za. ) Boland-boeremusiekgilde hou ’n Oujaarsdans met die orkes van Poena Weyers by Laerskool Noord Eind, Paarl. Toegang R50 p.p. Almal word uitgenooi om die aand met ons te kom geniet. Vir navrae kontak 083 346 7083.
Friday 21 December 2012
News - Nuus
Wenke om jou eiendom en jouself te beskerm LISE BEYERS DIE fees- en vakansietyd is hier en ieder en elk wil ’n bietjie ontspan en selfs weggaan vir ’n paar dae. Ongelukkig skuil skelms om elke hoek en draai wat hierdie planne wil bederf. Die polisie is van plan om deurgaans ’n hoë sigbaarheid te handhaaf om misdadigers in hul areas vas te trek, en die verontagsaming van die wet sal nie geduld word nie. Die publiek word egter ook gemaan om hul kant te bring om sowel tuis as op die paaie meer op hul hoede te wees. Daar word ook gevra dat mense hul oë en ore te alle tye oop moet hou vir enige verdagte gedrag in hul omgewing, en sodoende goeie buurmanskap te handhaaf. Probleem-areas wat die polisie tans ondervind is juis met diefstal van en vanuit voertuie en huisbrake.
Hoewel die polisie hul mannekrag ten volle sal gebruik tydens hierdie vakansietyd, is dit nie altyd moontlik om oral te wees nie. Die volgende wenke moet ernstig opgeneem word om misdaad te voorkom: ) Sluit altyd jou voertuig en hou vensters toe. Moet geen waardevolle besittings in voertuie laat nie. ) Maak seker dat jou huis goed toegesluit is, en as jy met vakansie gaan, vra die bure om ’n ogie oor jou erf te hou. Stel ook die polisie daarvan in kennis. ) Wees veral versigtig met die hoeveelheid kontant wat jy saamdra, en wees uiters waaksaam wanneer jy geld trek by OTM’s. ) Vra gerus jou bure om alle pos en koerante ook te verwyder sodat dit lyk of daar mense tuis is. Skakel ook ’n lig aan. ) Maak seker dat jou selfoon te alle tye werkend is, en sit noodnommers daarop. Die polisie is net ’n oproep weg, indien die publiek hulp nodig het.
Drakenstein Gazette
Paarliet wil só Percheron-getalle uitbrei HENNIE BASSON
kend gemaak op ’n spoggeleentheid by die bekende rooskwekery van Lüdwig Taschner, buite Pretoria. Daar is ’n helderrooi roosvariëteit na Sympa vernoem - die eerste keer in die land dat ’n roos na ’n perd vernoem word.
’n Paarl en Stellenbosse Percheron-teler het pas ’n samewerkingsooreenkoms met die grootse stoet van dié ras in die land gesluit sodat die gene-poel van gehalte perde van hierdie swaar trekperdras vinniger na alle uitwyke van die land uitgebrei kan word. Die Paarliet, Johan van der Merwe en Eric Hanekom het ’n ooreenkoms van twee jaar gesluit met die Summerwindstoet, buite Pretoria, sodat hul topmerries uit hul Gemini-stoet dáár vir teling gebruik kan word. Volgens Van der Merwe, wat ’n bestuurslid van die Percheron-telersgenootskap van SA is, het hy en Hanekom tot die samewerkingsooreenkoms oorgegaan weens die behoefte aan geskikte Percheron-hingste in die Wes-Kaap. Die eienaar van die Summerwind-stoet, Johan Henning, beskik reeds oor vier ingevoerde hingste uit Frankryk, waarvan die een, Sympa de Bellevue, verlede jaar as Suid-Afrika se Perd van die Jaar aange- Johan van der Merwe van die Paarl (links) en Johan Henning, wys is. die eienaar van die Summerwind-Percheron-stoet. Die samewerkingsooreenkoms is beFOTO: ANITA ENGELBRECHT
Wat wil kinders vir Kersfees hê?
FRANS LE ROUX & DEVIDEAN MOSES
Chanukah Hugo is baie seker van haar saak dat sy sal al haar geskenke gaan kry. “Ek dink ek was die jaar soet genoeg om my teddie en Barbie-pop by Kersvader te kan kry. Ek hoop net hy is betyds hierdie jaar.”
“Ek wil sommer lekker soetkoek by Kersvader hê sodat ek kan soet wees en luister vir mammie,” vertel Zeta Julies. Verder vra sy ook vir Kersvader om vir haar speelgoed, ’n swembad en nuwe klere te bring.
TROTSE CHEMIESE INGENIEUR: Byron Parrott (naaslinks) ’n oud-leerling van Klein Nederburg Sekondêre Skool was van gr. 8 tot 12 dié skool se top-leerling. In sy matriekjaar (2007) was hy die agtste beste matriekleerling in die Wes-Kaap. Byron is nou ’n chemiese ingenieur nadat hy sy graad aan die Universiteit Stellenbosch behaal het. Sy finale jaar-projek was so goed nagevors dat dit gepubliseer gaan word in ’n ingenieurstydskrif. Hier by hom is sy trotse ouers Rhonda en Vincent Parrott asook sy broer Marvin.
TOUSPRING: Touspring is een van ’n verskeidenheid aktiwiteite wat eerskomende Maandag by die Daljosafat-stadion tydens die Drakenstein-munisipaliteit se Gemeenskapspele se finale ronde aangebied word. Die Spele begin om 08:00 en duur tot 16:00. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN
Aje Paulse is opgewonde oor Kersfees en kan nie wag vir 2013 nie. “Kersvader moet vir my skoolklere bring en ook vir my ’n Playstation om in die huis te speel anders gaan die son my brand,” vertel hy.
3
Rameez Surrani weet ook wat hy wil hê. “Ek soek net ’n Power Ranger-speelding by Vader Kersfees en as hy wil, kan hy dit sommer vir my juffrou hiér by die skool gee. Ek hoop nie hy sit weer in ons skoorsteen vas nie.”
“Ek belowe dat ek hierdie hele jaar soet was. Ek sal graag ’n pienk fiets en Barbie-pop wil hê. En omdat dit nou so warm is, wil ek ’n swembad by die huis hê ook.” Dit is Annika Kotzee se lys van Kersgeskenke.
“Ek wil ’n motorfiets hê en sommer ook ’n groot elektroniese motor waarin ek kan sit en ry,” vra Devin Carolissen. “Wanneer ek elke keer gaan luister en soet wees, moet Kersvader my belowe om vir my sakke vol lekkergoed te bring.”
4
Drakenstein Gazette
Recipes - Resepte
Friday 21 December 2012
Protect yourself from sun damage
It’s summer and holidaytime and the beaches and outdoors are calling you.
But also, the suns rays are at there most potent and spending long times unprotected in the sun can be lethal. It has been proven that prolonged periods in the sun can lead to skin cancer. According to the Cancer Association of South Africa (Cansa), skin cancer is the most common form of cancer in South Africa. Here follows some tips on how to protect yourself in these long, hot summer months: ) Ask your pharmacist for a renowned sunscreen with a high sun protection factor (SPF). Sunscreen’s are scientifically rated according to their SPF. The SPF rating indicates the level
of protection a product provides. Thus, the higher the SPF, the more protection you will get. ) Always re-apply sunscreen after swimming, towel drying and perspiring. Apply even when cloudy. ) If you have fair skin, eyes and hair, or tend to burn easily, choose a sunscreen with a higher SPF. ) Avoid being in direct sunlight between 10:00 and 15:00. ) Sun can also damage your eyes. Too much exposure to sun can increase your risk of developing cataracts. You should then invest in a good quality pair of UV protective sunglasses - not the cheap stuff bought on a street corner. ) Also, wear a hat when in the sun, weather you are working or playing. ) And lastly, drink lots of water when in the sun to avoid dehydration.
Protect yourself from the sun before it’s rays do irreparable damage to your skin. PIC: LISE BEYERS
OMGEE: Val de Vie Estate het vir 400 kinders van TC Newman-hospitaal ’n Kersfees-karnaval gehou. Kinders is met lekkernye, geskenke, gesigverf, springkasteel en dans getrakteer. Val de Vie is dankbaar vir al die hulp wat deur borge verleen is om hierdie geleentheid moontlik te maak vir die kinders.
FOTO: DEVIDEAN MOSES
HUIS EN SY LIGGIES: Hierdie huis in Groenheuwel spog jaarliks met sy vrolike Kersliggie-versierings.
FOTO: DEVIDEAN MOSES
Friday 21 December 2012
People - Mense
Drakenstein Gazette
5
BYBELSKOOL KEN DIPLOMAS TOE: Pearl Bybelskool het onlangs hul diploma-plegtigheid vir hul studente gehou. Die Bybelskool sal van Maandag 4 Februarie in aanvang wees. Vir verdere navrae bel Vernon Jacobs by 021 872 0002 of 073 656 5995, of Pieter Williams by 021 864 2665 of 073 850 8327. GIFTS FOR THE CHILDREN: Children at he Paarl Stimulation Centre in Joephat Street, Sonstraal, enjoyed a fun day recently during which gifts were handed out to them by the staff of the Paarl Hospital. PHOTO: ACHMAT PATEL
CERTIFICATES IN SCHOOL LEADERSHIP: Here are Thelma Adams head of department at Wellington High School, Mary Banda principal of Klein Nederberg Secondary School and deputy principal Shahida Sali of Wellington High School who received their advanced certificate in education (school leadership and management) at Stellenbosch University.
SKENK R5: Shoprite in Klein Drakensteinweg, Paarl-Oos hou dié Desembermaand ’n uitreikprojek vir Rusthof-tehuis vir bejaardes in Paarl-Oos. Elke kliënt kan hul geskenke teen R5 laat toedraai. Hierdie geld word aan die tehuis geskenk. Agter is Heather Julies (Shoprite), Magdalene Naudé (Rusthof) en Anthea Matthee (Shoprite) Voor is inwoners van Rusthof wat die geskenke toedraai, Frank Pietbooi en Simon Solomons.
FOTO: DEVIDEAN MOSES
GRADUATING IN SCHOOL LEADERSHIP: Teachers of Charleston Hill Secondary School Anthony Meyer (head of department), and deputy principal Cyril van Wyk (right) attended their graduation ceremony at Stellenbosch University where they received an advanced certificate in education (school leadership and management).
LAFENIS IN DIE HITTE: Magda’s Sopkombuis het onlangs as deel van hul Kersvieringe meer as 3 000 borde kos en geskenke uitgedeel aan behoeftiges. Die byeenkoms is by Vlakkeland gehou en die brandweer was daar om die kinders ’n bietjie af te koel. FOTO: JERARD VAN DER WALT
6
Geklassifiseerd
Drakenstein Gazette
Friday 21 December 2012
Vorige wenners in 25 Mylresies T
108
Geld/lenings Money/Loans
TE KOOP FOR SALE
wee voormalige wenners van die 25 Myl-resies, wat ’n hoogtepunt by die 115ste Boxing Day Sports-fietswedrenne by die Faurestraat-baan gaan wees, gaan mekaar die stryd aansê.
MOVING? TREK? 083 708 4950
ANYTHING ENIGE IETS FURNITURE MEUBELS TRANSPORT VERVOER
EIENDOMME PROPERTIES 165
71
Erwe te Koop Plots for Sale
Algemeen Miscellaneous
EXCELLENT INVESTMENT with unlimited potential in 2nd avenue Kleinmond, near Harbour Rd development - R750 000. 074 073 1429.
1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullisverwydering. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.
167 140
Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs
APPLIANCE
Huise te Koop Houses for Sale KLEINMOND: Goeie belegging! See-en-Berg-uisig. Siersteen, 3 Slpk, 2badk, onderdak braai-area, enkel motorhuis - R945 000. 084 755 8111.
REPAIRS
Speed Queen, Whirlpool speicalist • FRIDGES • FREEZERS • TUMBLE DRIERS • DISHWASHERS • WASHING MACHINES • RE-GAS R170 Jan 076 919 0596
ALGEMENE DIENSTE GENERAL SERVICES
1143
Loodgieters Plumbers
102
Allerlei Miscellaneous Services
JOBS
400
Betrekkings Gevra Jobs Wanted
Nolan Hoffmann, verlede jaar se wenner, wil dit twee oorwinnings in ’n ry maak, maar ryers soos Reniell Matthysen, 2010 se wenner, en Boyd Roberts van die Intellibus-span, asook plaaslike ryers soos Avery Arendse, Clint Hendricks en Bronwyn Adams, gaan dit nie vir hom maklik maak nie. Om die 25 Myl-resies op te kikker, gaan daar vanjaar tydens dié wedren bykomende prysgeld toegeken word op elke 20ste rondte van die 86 rondte 25 Myl-wedren. Dit sal verseker dat die wedren vinnig en opwindend gaan wees en dat toeskouers kan uitsien na ’n moontlike nuwe rekordtyd. Die Paarl Amateur Atletiek en Fietsryklub bied weer vanjaar dié wedren aan, die oudste aaneenlopende fietsrybyeenkoms in die wêreld. Prysgeld van R20 000 is vanjaar op die spel wat verseker dat die land se beste baanfietsryers hier gaan wees om mee te ding. Die huidige 25 Myl-rekord staan steeds agter die naam van Gary Beneke wat die 1985-wedren met ’n tyd van 54:23 gewen het. Gary se seun Calvin Beneke is deesdae een van die land se topfietsryers en neem vanjaar saam met sy Gauteng-fietsrymaats deel. Die Suid-Afrikaanse kampioene Jeanne Nell, Jean Smit en Evan
Nolan Hoffmann Carstens, kan as die gunstelinge beskou word. Ook hier kan Nolan Hoffmann, Reniell Matthysen en die jong Carl Borcherds dalk vir ’n verrassing sorg. Die Minnaar-beker en AW Basson-beker is maar net twee trofeë wat vanjaar van die beste baanfietsryers na die Paarl gaan lok. Die Boxing Day Sportbyeenkoms bied ook wedrenne vir opkomende ryers van die ouderdomsgroepe o.12 tot juniors asook vir veterane aan. Soos gewoonlik sal twee wedrenne ook aangebied word vir ongelisensieerde ryers wat met enige fiets kan kom ry. Al vereiste is dat hulle valhelms moet dra. Vanjaar se verrigtinge begin om 13:30 op Woensdag 26 Desember. Die hekke open om 12:00. Toegangsgeld beloop R30 (R20 vir kinders).
RELIABLE, HARDWORKING, looking for short/long term production/project/ logistics amangement from Jan 2013. 074 073 1429. TUISVERSORGER met ondervinding, onmiddellik beskikbaar. 079 618 2799.
112 105
Binnenshuisdienste Home Services Interior
Gordyne/Matte/ Stoffering Curtains/Carpets Upholstery
DR PRINS. Handpalmlesings. Fortuin vertellings, maagprobleme. Verwyder ongeluk en bring geluk. Werkloos? Besoek dr in Paarl. Skakel dr 078 161 2307.
HOLIDAY AND TRAVEL VAKANSIE EN REIS 132
Vakansie Akkommodasie Holiday Accomodation
115
No one can beat our low rates. Phone Sharon at
021-870-4600
Vervoer en Berging Moving & Storage
REGAS FRIDGES
ELECTRICAL REPAIRS & AIRCONS 083 708 4950
RELAXED COASTAL LIVING! Kleinmond walking distance to beach 1 Jan 2013 - 31 March 2013 or Houseswop possibility. 084 755 8111.
Your chance to be a winner, don’t delay advertise today!
Contact Sharon at 021-870-4600
NEW ADDITIONS TO LION PARK: Chimpanzees have recently joined the list of animals at the expanding Drakenstein Lion Park. The chimps have been adopted by Paul Hart of the Lion Park after the Tygerberg Zoo closed down. Two tigers, a pair of white lions, as well as other animals such as lamas and marmoset monkeys have also been adopted from the zoo. The chimpanzee enclosure is now officially open to the public. PHOTO: FRANS LE ROUX
Entries open for scenic 99er Cycle Tour and MTB challenge Entries are open for the 2013 99er cycle tour and MTB challenge that will take place in Durbanville on 9 February. The long route is 108 km and accredited as a seeding event for the Cape Argus Cycle Tour. The shorter route is a comfortable 64 km. This year there are new
MTB routes of 25 km and 13 km respectively. These routes will go through the scenic ClaraAnnafontein Farm and its neighbours. Online entries close on 28 January. For enquiries contact 011 707 4716 or queries@cycleevents.co.za or www.99er.co.za.
Friday 21 December 2012
Schools - Skole
KERSSPEL: Nederburg Primêre Skool se gr.R-leerlinge het ’n Kersspel opvoering gehad tydens hul diploma- plegtigheid. FOTO: ERNEST KILOWAN
AFRICAN DRUMS: Members of Drakenstein Municipality visited Bosplaas Primary School to demonstrate to the Gr.R pupils how to play African drums. With them at the back are Luleka Bolani (Drakenstein Muncipality), Nadia Adams (principal) and teachers Anthia Kalamadien and Sonwavile Morco.
MINI-MATRIEKAFSKEID: Gr.7-leerlinge van Dalweide Primêre Skool het onlangs hul mini-matriekafskeid in hul skoolsaal gehou. Elke leerling het met spoggerige motors en uitrustings opgedaag, nes volwaardige matrikulante. FOTO: DEVIDEAN MOSES
DEBUTANTE: Soetbly Speelgroep Kleuterskool het tydens hul debutantebal hul junior wenners aangewys. Agter sit Agneshia Dombas, Danté Jeppie, Jaydon Hans en Edniel Alexander. Voor is Cayden Fortuin en Zeta Julius.
Drakenstein Gazette
7
TOTSIENS LAERSKOOLDAE: Tydens die Laer Meisieskool La Rochelle se gr.7-leerlinge se afskeid by die Bergrivieroord het die meisies heerlik in die koel water baljaar! Van links is Kirsty Adams, Micaela Sampson, Tamsyn van Rooyen, Lee-She Filander en Kaylin Williams.
TENNISWENNERS: Hierdie Gimmies het baie goed gevaar by die Paarl-ope tennistoernooi. Van links is Joané Rossouw o.11 (eerste plaat), Megan Venn o.11 (eerste dubbels), Handro Griesel en Franco Smit o.12 (derde dubbels), Mari Pieters o.13 (eerste enkeles) en Annelie du Toit o.11 (derde enkels).
KLERESKENKING: Die matrikulante van New Orleans Sekondêre Skool het op hul laaste skooldag hul klere en skoene aan die skool geskenk vir hul klerebank. Hier is Astrolitha Isaacs, Rialdhi September, Christel Swartz, Nathan Siegelaar, Clinton Keet, Fundiswa Mhlauli, Errolene Corneulius en Shannon Simons.
KLEURE-ATLETIEK: Tydens Laerskool WA Joubert se kleure-atletiek is Marco Moses as Victor Lodorum aangewys en Monique Lamprecht as Victrix Lodorum.
FOTO: DEVIDEAN MOSES
Drakenstein
Year 2 • Vrydag 21 Desember 2012 | Tel. 021 870 4600
SA A pak NieuSeeland in Paarl Paarliete kry die geleentheid om vanaf 28 tot 30 Desember te gaan kyk hoe Suid-Afrika A die Nieu-Seelanders in ’n driedagwedstryd op Boland Park pak. Dié wedstryd is op die vooraand van die eerste toets wat op 2 Januarie op Nuweland begin. Toegang vir die Paarl-wedstryd is gratis. Boland Krieket is ook die gasheer vir die eerste eendagwedstryd teen Nieu-Seeland wat op 19 Januarie op Boland Park in die Paarl beslis word.
Dit is ’n 50 boulbeurt-dagwedstryd wat om 10:00 begin. Die hekke open reeds om 08:00. Op daardie stadium sal die Proteas reeds in drie T20-wedstryde en twee vyfdagtoetse met die Black Caps kragte gemeet het. Pawiljoensitplekkaartjies vir dié wedstryd is R200 en vir die graswalle is dit R160 (volwassenes) en R130 vir kinders. Kaartjies is beskikbaar by http://cricket.ticketpros.co.za, by TicketPros dienssentrum (087 151 4400) of by TicketPros kiosks by alle PostNet winkels landwyd.
LEGEND AWARD: Western Cape minister Dr. Ivan Meyer (left) of Cultural Affairs and Sport handed over a sport legend award to Henry Paulse of Wellington at the recent Western Cape Sport Award function. Paulse is the current deputy director of specialised services at the Department of Cultural Affairs and Sport. As a 6th dan shihan Shorinyu Karate he is currently a chief instructor in South Africa and in Africa. He represented the Wellington School sports union under SAPSSA and was the chairperson of Boland Sport Congress in 1988. As President of the Boland Cricket Board, Paulse was also the manager of the SA A cricket team that toured the West Indies, Sri Lanka, Bangladesh and Kenya. Paulse was a Sacos leader in the Boland and led unity talks in Boland and SWD for the formation of the National Sport Council.
BAIE WOORDE: Twee deelnemers tydens die Taalmonument se Aandwedloop neem die afdraende tydens die 5 km-pretloop wat verlede Woensdagaand in die Paarl plaasgevind het. Deelnemers kon woorde koop om aan dié wedloop deel te neem. Sowat 400 deelnemers het aan die 10 kmwedloop deelgeneem en 200 aan die pretloop. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN
SPORT LEGEND: Dr. Ivan Meyer (left) Western Cape minister of Cultural Affairs and Sport is here with Dr Joey Cupido at the Sport Legends award function that was held in Cape Town recently. Cupido became chairperson of the Paarl Rugby Union and went on serving the union until 1985. He promoted non-racial sport and was an executive member of Boland NSC.