Drakenstein Gazette 22 June 2012

Page 1

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 22 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600

Distribution area THE Drakenstein Gazette is published every Friday in Paarl and Wellington. A total of 21 000 copies are distributed in Central Paarl, Paarl South, Paarl North, Huguenot, Denneburg, Paarl East, Mbekweni (businesses only), Wellington, Van Wyk’s Vlei and Newton.

Hulp vir kleintjies

Rappin Donkey Gim op die 3 vier 21 jaar 5 wenpad

TROMMAJORE BALJAAR

GEES. Die gees het verlede Saterdag hoog geloop toe Hoër Jongenskool teen Paul Roos kragte gemeet het op Stellenbosch, waar hul tromspan hulle ook sterk ondersteun het. Met hul blitsige agterlyn en sterk voorspelers het HJS die tuisspan van die veld gevee en die wedstryd met 22-17 gewen. Aangesien Paarl Gimnasium saam met HJS tans die botoon voer in die skoleliga, word ’n reusestryd verwag met die Interskole-kragmeting op 4 Augustus. Foto: Eunice Visagie

8


2

|

E n t e r t a i n m e n t ­ Ve r m a a k

DRAKENSTEIN GAZETTE

Musieksentrum hou galakonsert DIE wintervakansie is om die draai en twee weke nadat die skole weer oopmaak, bied die Frank Pietersen Musieksentrum weer hulle jaarlikse Galakonsert aan. Dit vind hierdie jaar plaas op Sondag 29 Julie in die Bethel Congregational Kerk in PaarlOos om 17:00. Op Saterdag 28 Julie om 15:00 sal dieselfde konsert in Mbekweni by Ihlumehlo Hoërskool se skoolsaal aangebied word. Die konsert sal weer eens aan die publiek ’n smakie kan gee van die ongelooflike musikale bedrywighede wat by die musieksentrum aan die gang is. Daar is iets vir almal en die sentrum “showcase” sy talente vanaf die jongspan tot die seniors, met musiek deur die

eeue vanaf die Baroktyd tot by Strauss se bekende walse en dan verder tot by jazz en Afrika-musiek. Die Kinderkoor tree vir die eerste keer op saam met hulle nuwe dirigent Rykie Boeke wat voorheen by die Drakensberg Seunskoor koorleier was. Die Afrika Musiekafdeling van die Musieksentrum, wat ongelooflik aan die uitbrei is, sal ’n skouspel aanbied met marimbas, tradisionele Afrika-instrumente, djembe-tromme, sang en dans. Die publiek word aangemoedig om al vanaf die begin van die derde kwartaal hulle kaartjies te koop by die musieksentrumkantoor. Kaartjies kos R60 (R30 vir pensionarisse en R20 vir leerders). Skakel Jocelyn Jones by 021 872 2123/4.

Vrydag

|

22 Junie 2012

Kindervermaak by die Ou Meul LOLLOS 4 se “Oe la la, Suid-Afrika” is op Saterdag 23 Junie om 09:30 te sien by die Ou Meul-teater. Lettie kom kuier vir die eerste keer op aarde en Lollos, Minki en Disco vertel vir haar van al die wonderlike plekke en dinge wat hulle al in Suid-Afrika gesien het. Die SAMA-wenners sing liedjies van hul splinternuwe vierde CD en kyk na HIER KOM WOLF. Dolf die wolf en die al die dinge in Suid- 10:00 te sien by die Ou Meul-teater. Afrika waaroor ons gaande is: diere, mense, tale, kos, dorpe en nog vele meer. Musiek waarna uitgesien kan word, is Die Honger Haai, Klim op die Wa, Oe-la-la Lettie, Die Seekoei en dan ook ou gunstelinge soos Bons dat dit Gons en Die Krokodille. Die vertoning bestaan uit vrolike musiek en dansbewegings en daar sal ook iets geleer word. Kaartjies is R55 en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083 564 0056. ) Op Woensdag 27 Junie om 10:00 kom Dolf die wolf en die drie varkies na die Ou Meul-teater toe.

Die drie varkies besluit om hulle eie paadjie te loop en elk sommer ook hul eie huisie te bou. Hier word hul deur slegte raad bedien en soos in die sprokie is Dolf die wolf gou op hul spoor om te kyk of hy ’n kans gaan kry om homself van ’n smaaklike ete te voorsien. Of Dolf se longkapasiteit op die drie varkies is op Woensdag 27 Junie om einde genoeg gaan wees om ’n Faktotum-geïnspireerde baksteenhuisie te vernietig en of Dolf sy middagmaal gaan kry? Dit sal gehore maar self moet kom kyk. Die lede van die professionele akteurspan is Johan Falck, Alex Marais, Maryke Nel en Lize-Marie Smallberger. Dié klassieke sprokie, is tot ’n vermaaklike toneelstuk verwerk deur Gaerin Hauptfleisch, wie ook die regie behartig. Kaartjies is R45 en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083 564 0056.

Gesoek: Vrou van die Vallei ’n FUNKSIE waar die Vrou van die Vallei aangewys gaan word, word op Donderdag 9 Augustus (Vrouedag) om 15:00 in die Paarlse stadsaal aangebied. Daar word gesoek na die vrou in die Vallei wat ’n groot bydrae lewer tot die gemeenskap. Die wenner sal ’n kontantprys ontvang. Die “high tea” word georganiseer deur sakeman Obe Sauls, eienaar van die bakkery Obe 4 Cakes in die Paarl, in samewerking met Supreme Media. Dit word beplan as die “funksie van die jaar”, sê Obe. Die seremoniemeester is die bekende omroeper Grant Johnson. Daar sal ’n genooide spreker wees en ’n orkes gaan optree. ’n Plaaslike polisielid sal ook selfverdediging demonstreer. Nominasies sal beoordeel word deur ’n paneel beoordelaars, waarna die wenner gekontak sal word om die funksie by te woon en haar tjek te ontvang. Kaartjies is teen R120 elk beskikbaar by Obe 4 Cakes se winkel te Versterstraat 6. Nominasies kan na die winkel geneem word, of gepos word na Versterstraat 6, Paarl. Stuur ’n volledige motivering asook die persoon wat genomineer word, se foonnommer.

Christmas in winter THE Lazy Days Market at Laborie Wine Farm brings a South African winter Christmas market to Paarl on Saturday 28 July, with a multitude of experiences in store. Mario the saxophonist will keep visitors entertained with traditional and modern Christmas carols, and Father Christmas will hand out sweets to the kids.

VERJAARSDAG. Die Goue Akkers Seniorklub in die Paarl is vyf maande oud en het onlangs hul eerste funksie “Everybody’s Birthday” gevier. Die 25 lede het hulself terdeë geniet en hul tafels met allerhande lekkernye gelaai. Belangstellendes wat wil aansluit, kan vir Dorothy Abrahams (voorsitter) by 021 862 9012 of sel 074 457 4342 skakel. Foto: Devidean Moses

What’s happening... Saturday 23 June ) Comedy. On Saturday 23 June, Marc Lottering can be seen at the Old Mill Theatre, in his latest stand-up show “I Don’t work on Sundays”. The show starts at 20:00 and features Lottering’s brand new material. He will express his unique views on a broad range of topics and explain as to why it is that he refuses to work on Sundays. Not suitable for children. Tickets at R120 can be booked with Vicky Stemmet on 083 564 0056. ) Braai. Alle oudstudente van St Albans Primêr word vriendelik uitgenooi na ’n bring en braai op 23 Junie by die skool. Daar sal ’n groot skerm wees om die rugby te kyk. Skakel Danele by 021 873 2441.

Saterdag 25 Junie ) Oudisies. Op 25 Junie bied Theadrome Production en Hein Poole oudisies aan vir diegene wat deel wil wees van hul dramawerkswinkel tydens die skoolvakansie. Die oudisies is vir persone tussen die ouderdom van 14 tot 21 jaar oud en sal gehou word by die IOTT-saal in Wellington vanaf 10:00 tot 13:00. Die werkswinkel sal dan ná die vakansie afsluit met ’n toneelstuk. Vir meer inligting, skakel Leandi by 082 778 2224.

Saturday 9 July ) Meeting. The annual general meeting of Radio KC will be held at the station office in the Towers Building, second floor (on the corner of Main Street and Lady Grey Street) on 9 July at 18:30. You are invited to nominate members of the community that reflect the demographics of their broadcast area to voluntarily serve on the board of Radio KC. To receive a copy of the nomination form, contact the station manager Eldoray van der Westhuizen on 021 871 1438 or email admin@radiokc.co.za. Deadline for nominations is 25 June.


Vrydag

|

22 Junie 2012

News ­ Nuus

DRAKENSTEIN GAZETTE

|

3

Spesiale kinders kry hier hupstoot ginsels rondom fisioterapie geleer. OM ’n gestremde kind te Die kinders leer om versorg, is nie maklik self te eet en hul behoefnie. Maar by die Paarl tes uit te wys met alternaStimulasiesentrum in tiewe kommunikasie. Joepatstraat, Sontraal, Die kinders is verdeel word 40 kinders wat in twee klasse waarvan verstandelik en ligdie opleibare klas diegegaamlik gestremd is, ne vanaf ses jaar oud daagliks versorg vanaf huisves. Hulle word gedie ouderdom van 18 evalueer deur sielkundimaande tot 18 jaar. ges sodat hulle kan plek Daar word hard gewerk maak vir nuwe toelaom die kinders se ontwiktings. keling te bevorder met fiKinders wissel jaarsiese en intellektuele akti- OEFENING. Terapeute van TC Newman-hospitaal gee spesialisaan- liks soos hulle bevorder witeite. dag om die ontwikkeling van die leerders van die Paarl Stimulasie- word na skole met spesiHierdie sentrum is ’n sentrum te bevorder. Hier van links is Megan Nash (spraaktera- ale behoeftes, nadat hul selfbesturende organisa- peut), Charé Calitz (arbeidsterapeut) en Alnard Smit (fisi-terapeut) stimulasie van die sensie, wat afhanklik is van by ’n leerder, Viron van Rooy. trum ontvang het. Foto: Devidean Moses skoolgeld wat ouers be“Omdat ons skool getaal, asook skenkings en finansië- versorgers, vier klashulpe wat registreer is vir 40 leerders word le bystand van die gemeenskap. vrywillig help, een drywer en een ons ook nou deur die Departement Die sentrum het ontstaan as ge- administrateur askook die skool- van Gesondheid gesubsideer, volg van ’n ondersteuningsgroep hoof, Anthea Francke. maar nogtans moet ons funksies vir moeders van gestremde kinSusan Lotz, ’n vrywilliger fisio- kwartaalliks hou om nog uitgaders wat in 1986 gestig is. terapeut bied ook haar dienste wes te dek,” vertel Anthea, wat in Vyf van die moeders en hul kin- vrywillig op ’n Donderdag aan die 1994 as’n klashulp begin het. ders het een keer per week ont- kinders. Die groot uitgawe is om die kinmoet om hul ondervinding met “Alles wat sy vir ons skool doen ders vanaf Maandae tot Vrydae hul kinders met mekaar te be- kom uit haar hart, want sy doen van hulle huise na die skool en tespreek. alles met oorgawe,” vertel An- rug te vervoer. Hulle het gou besef dat dit nodig thea. Om fondse in te samel, bied die is om die kinders met verstandeliAndré Rowan, skoolsielkundi- skool op 28 September ’n piekniekke en liggaamlike gebreke te sti- ge van Distrikskantoor, evalueer dans in die Hugenote Gemeenmuleer. ook Woensdae die opleibare kin- skapsaal. Die meeste van die kinders kom ders. Om hulp aan die skool te veruit agtergeblewe gemeenskappe Hierdie groep leerders volg ’n leen, skakel 021 862 7113. waar enkelouers se familielede voorskoolse rooster wat aangepas hulle moet bystaan. word tot hul vlak, vertel Die stabilisering van die dag- Anthea. sorg verleen hulp aan ouers om te Die sentrum bestaan uit werk en sodoende ’n inkomste te twee groepe: kinders wat verdien, terwyl die kinders goeie verstandelik gestremd is, toesig en versorging ontvang en maar wat met die regte opook gestimuleer word om hul tot leiding en hulp gradueer hul volle potensiaal uit te leef. na ’n opleidingskool of Die Wes-Kaap Vereniging vir spesiale behoefteskool, en Persone met Gestremdhede bied kinders wat erger vlakke gereeld opleiding aan die perso- van gestremdheid het, neel. waar die ontwikkeling Terapie word gratis aan die kin- van die kinders baie staders verskaf omdat die meerder- dig plaasvind. heid ouers nie ’n private terapeut Diegene wat hulself nie kan bekostig nie. kan help nie, ontvang Die terapeute van TC Newman klank-, musiek-, beeld- en Hospitaal in Paarl-Oos doen elke ander terapieë. Die ouers Dinsdag fisio- asook spraaktera- sowel as die versorger wat pie met die kinders. na hierdie kinders omDie personeel bestaan uit vier sien, word die basiese beDEVIDEAN MOSES

SPORT. Die Bolandskole Sportassosiasie het aan hul provinsiale kodestrukture fondse oorhandig by die Daljosafat-stadion. Hier oorhandig ondervoorsitter Brendan du Plessis ’n tjek aan Melony Dirkse (atletiek). Agter staan van links, David Andrews (sekretaris), Gerald Fortuin (basketbal), Adam Bekeur (kassier), Helen Baily (trompoppies) en Hymie Manuel (krieket). Foto: Ernest Kilowan

RIGHTS. The South African Police Service together with Badisa Paarl East visited primary schools in Paarl East during the Child Protection Week. During the sessions children were informed about their rights and their responsibilities and were reminded about the 10 111 emergency number of the police. Here with some of the children of Magnolia Primary School are teachers Shaneen Walters, Elizma Titus (Badisa), Sylvia Adams, Maureen Cupido, Linda Nolan, Cst Lance du Plessis (social crime prevention officer), Abraham Jafthas (CPF) and Jeron Roux (Junior Station Commander).


4

|

DRAKENSTEIN GAZETTE

Lifestyle ­ Leefstyl

Vrydag

|

22 Junie 2012

Het Gesticht oop vir besoekers OPKNAPWERK aan die Het Gesticht-kerkie in Hoofstraat, Paarl, is voltooi en dié gebou is nou amptelik oop vir toere op Maandae, Woensdae en Vrydae vanaf 08:00 tot 13:00. Besoekers sal so meer leer van die geskiedenis van dié historiese gebou. Wenke oor familienavorsing en meer spesifiek hoe om jou eie stamboom saam te stel is ook beskikbaar. Toegang is R10 (R5 vir pensionarisse en studente en R2 per leerder. Hybré van Niekerk, Museumbestuurder, voer tans onderhoude

OOP. Die Het Gesticht Slawekerkmuseum se deure is nou drie dae per week oop vir besoekers.

met die oues van dae wie se voorouers betrokke was by Het Gesticht, om so hulle stories digitaal vas te lê. Lede uit die VGK-gemeentes Zions, Immanuel, Bet-El Groenheuwel, Huguenot asook Bethel Cong en Strooidakgemeente, wat herinneringe het van die begraafplaas in die omgewing van Bergstraat/High Level Rd en wie grafte daar gaan besoek het, kontak asseblief vir Hybré by 021 872 0817 of 073 065 0165. Om aan te sluit by die Vriende van Het Gesticht, stuur e-pos aan hetgesticht@live.co.za. Besoek ook hul Facebookblad.

AA returns IF you need help, if this is what you are looking for, join the Alcoholics Anonymous group every Thursday evening at 19:30 at St George’s Presbyterian Church Hall, 22 Van Riebeeck Street (next to the Wellington Town Hall), Wellington.

Tip of the week ONCE you have an exercise habit, it becomes automatic. Commit for thirty days – make a commitment to go every day (even just for 20 minutes) for one month. This will solidify the exercise habit.By making a commitment you also take pressure off yourself in the first weeks back of deciding whether to go. Make it Fun – If you don’t enjoy yourself at the gym, it is going to be hard to keep it a habit. Enjoyment Before Effort - After you finish any work-out, ask yourself what parts you enjoyed and what parts you did not. As a rule, the enjoyable aspects of your work-out will get done and the rest will be avoided. By focusing on how you can make work-outs more enjoyable, you can make sure you want to keep going to the gym. Measure Fitness - Weight isn’t always the best number to track. Create a Ritual - Your work-out routine should become so ingrained that it becomes a ritual. This means that the time of day, place or cue automatically starts you towards grabbing your bag and heading out. Go for Yourself, Not to Impress – Going to the gym with the only goal of looking great is like starting a business with only the goal to make money.


Vrydag

|

22 Junie 2012

Pe o p l e ­ M e n s e

DRAKENSTEIN GAZETTE

|

5

Rappin Donkey vier 21 jaar van musiek

YOUTH. The Victim Support Centre of the Paarl East police station hosted the Youth Day Celebrations at the LK Zeeman Primary School on 16 June. Here with some of the children are from left, Cllr Aidan Stowman (Youth, Sport, Student and Culture Affairs), Jeron Roux (Junior Station Commander), WO Anthony Sauls, Lynette Wessels (VSC), Sgt Quintin Stipps (Sector Manager), Jené Poole and Cllr Conrad Poole (Deputy Mayor). They thanked the sponsors who supported the programme.

SOUP PROJECT. Staff from Tiger Brands handed out soup on Kolbe Street in Paarl East. They fed more than 200 persons with soup, bread and fruit.

UITREIK. Die VGK Wellington-Bergrivier het sop en warm klere in Egoli uitgedeel. Hierdie projek is een van ’n reeks uitgebreide barmhartigheidsprogramme wat die gemeente van stapel stuur. Hier is die kerkraadslede en kindertjies wie se magies gevul was.

BARMHARTIG. VGK Bergrivier se barmhartigheidsdiens het onlangs kospakkies ter waarde van R5 000 aangekoop en versprei onder hulpbehoewende lidmate. Hier verskyn die Kerkraad met die kospakkies.

OMGEE. Hospice het tydens sy Omgeeweek besoek afgelê by Pauw Gedenk Primêr waar leerders en personeel ingelig is oor hulle werksaamhede. By die geleentheid het die leerders donasies in die vorm van muntstukke, seep, tandepasta, waslappe, skoene en klere aan dié organisasie wat siekes versorg, oorhandig. Agter van links staan skoolhoof Julius Williams, Nadia Plaatjies, Johene Wise, Nicolene Coetzee en Jacques Beukes by leerders. VERJAAR. Saul Williams, voormalige opsigter van Ronwe Primêr wat 20 jaar betrokke was by die skool, het onlangs 80 jaar oud geword. Alhoewel hy nie meer ’n personeellid van die skool is nie, help hy nog elke dag in die kombuis, maak klasse skoon en hou hom in die skooltuin besig. Hier oorhandig Jesmine Adams ’n verjaarsdaggeskenk aan hom.

DIE Paarl se bekende Raplaar in die Paarl. pin Donkey, vier vanjaar Ná hy vir ’n tyd ’n breek sy 21ste bestaansjaar. geneem het van die muAmeen Levy, gebore op siekbedryf, het hy weer die plaas Dekkersvlei in in 1991 begin musiek die Paarl, het sy jeugmaak as die Rappin droom om musiek te Donkey. maak, nagestreef en lewe Onder Rappin Donkey dit steeds. se CD’s wat vrygestel is, Op die ouderdom van agt tel Ons slaap vanaand jaar het Ameen reeds die by Heidi - Spuismuis kitaar bemeester. asook Waar’s die Wind “Ek het saans op die plaas en Turbo Donkie. met my ooms om die ‘galDie Rappin Donkey is ly-blik’ gesing,” vertel ook ’n bekende naam Ameen. aan luisteraars van Ra“Deur die dag was my dio KC, waar Ameen werk as kind om my grootvroeër ’n program aanmaak-ouma se potte en gebied het. Hy het ook panne by die rivier agter al op die TV-program hul plaashuis te skuur en MUSIEK. Ameen Levy, beter bekend as Maak ’n Las verskyn. terwyl ek besig was, het ek die Rappin Donkey, vier vanjaar 21 jaar Hierdie jaar beplan van musiek maak. gesing.” Ameen om die Rappin Toe Ameen 14 jaar oud Donkey se sewende CD was, het een van sy neefs hom in hul band, vry te stel tydens ’n spoggeleentheid. The Ohms, opgeneem, waar hy as voor- “Dit het baie harde werk gekos om tot hier sanger gesing het. te kom. Met twee voete op die aarde en ’n Jaar daarna het hy ’n stigterslid van my vertroue op die Here. Niks het vir my die Fire Ball band geword, maar hy het oornag gebeur nie. later weggebreek om sy eie orkes, The Red “Moenie ’n fout maak nie, daar was baie Circles, te stig. mense wat my afgekraak het omdat ek Ameen het ook al in die rigting van disco Afrikaans gesing het, maar ek het volbeweeg, en is destyds as die beste platejog- hard en vandag wil almal Afrikaans gie in Kaapstad bekroon. sing.” Hierna het hy by verskeie nagklubs in die Ameen is ook tans die enigste verteenland opgetree. woordiger van die Rockets in die Boland. In 1982 het Ameen voltyds begin werk as Vir verdere navrae oor die Rappin Don’n verkoopsman by ’n onderdelehande- key, skakel 083 398 7718.


6

|

Adver tensie

DRAKENSTEIN GAZETTE

BRIDGING CASH while waiting for PENSION/ PACKAGE Payout (lump sum only) Same day pay out PROPERTY

021-949-0930

LOAN PROVIDERS We provide: • Quick cash loans From R200 - R8 000 • Friendly service with a smile @ 387 Main St, Paarl Opposite Novel Ford 021-872-2114 / 021-871-1812

Smarti Parti We cater for all your kiddies’ party needs! You call us to arrange everything or just hire all your kiddies’ party essentials! Also jumping castles, slippery slides, gazebos.

Mary Zwaan 083 261 1360 Carl Zwaan 083 598 3366 maryzwaan@yahoo.com or 021 862 1443

Your financial heartbeat KAMERS vir enkelpersone in 5-slpk. huis @ R 2 2 0 0 p . m . Dubbelkamer met privaat badkamer vir paartjie @ R3000 of twee studente te deel vir R1500 elk p/maand. W+E ingesluit. Kontak 076 970 0351.

1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullisverwydering. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.

PAARL PETS & HENGEL vir hengel- & troeteldierprodukte Montego | Rogz Daiwa | Shimano Marltons | Tetra Berkley | Okuma

BESTE KWALITEIT Hoofstraat 397, Paarl Tel: 021 872 6756 | 021 872 9972

INK • INK • INK Ink and laser cartridge refilling + new and reconditioned cartridges at affordable prices. Laser cartridge from R120 Canon Cli with reset chip R40 Quick printer repairs. New express laser delivery 32 MAIN STREET (Behind Oak Tree Lodge opp. KWV) PHONE: 021 863 3951 GERD: 082 774 4098 Mon - Fri 08:00 - 17:00/ Sat 09:00 - 13:00

Jumping Jacks FUN! FUN! FUN! FOR HIRE Slip 'n Slide Jumping Castles Dalmatian Slide at side with pond. Playstation !! For the best party ever CONTACT TANYA 082-480-6872

Be Wise, Advertise

FRIDGE & Freezer Dead or Alive. I buy/repair. Regas @ R250 Piet: 076 552 0272.

DRINGEND Verkope: New Orleans. 2-Slpk. huis met ruim leef area. Vol badk. en kombuis. R260000 (kostes ingesluit). Kontak Cathleen 076 169 3260. DRINGENDE Verkope: Huis te koop in Wellington met groot erf. Baie potensiaal, goed geleë naby skole - R450000 (oordrag koste ingesluit). Kontak Cathleen 076 169 3260. PAARL en Wellington: Inkomste tussen R4 500 R20 000 of meer? Finansiering R90 000 R920 000, ver-skeidenheid munisipale huise. Kontant. T e l : 0 7 2 8 0 5 Your chance to 3574.

be a winner, don’t delay advertise today!

Contact Sharon at 021-870-4600

Vrydag

|

22 Junie 2012


Vrydag

|

S c h o o l s ­ S ko l e

22 Junie 2012

DRAKENSTEIN GAZETTE

|

7

Generasie Konfoes GISELLE BOTHA

EDUCATIONAL. Mary Help of Christians Primary’s Grade 7 learners and their educators will depart tomorrow on an educational tour to Durban for a week. The learners are very thankful to a local company who donated T-shirts to them for the tour. Pic: Devidean Moses

FUN. The Mahaadul Islam Madressah presented a Youth Day programme under the auspices of the Paarl Muslim Jamaah. The theme was “June 16 1976: Youth Towards Action”, and provided fun for everyone. The Moerat sisters, I’tiemad (4) and Saafiyah (2), enjoyed themselves at the games evening on Saturday. Pic: Achmat Patel

DIE lewe krioel deur my are, want ek is jonk en onverskrokke op soek na my nering, propvol onkonvensionele idees om ons land te genees van kwale soos regstelling van die verlede en sosio-ekonomiese kwessies. Nou kom foeter my tydgenote als op: apatie en onkunde is al wat hul geval. Niemand wil die wankelende demokrasie stut en sê nie: “Basta met herverdeling en regstelling – in ons generasie is almal gelyk.” Maar ons bly eerder stil en behou so die ou, ou vooroordele. Kuier en drink die tyd met groot jolyt om. Só fnuik die generasie van die potensiële multi-rassige nuwe bestel sonder hang-ups van die verlede hulleself tot ’n dekadente verval. Omdat die post-apartheid grootmense ons gedrop het.

PROGRAM. Khula is op verskeie terreine betrokke by ontwikkeling by Groenheuwel Primêr. Leerders van die skool is betrokke by ’n nasorgprogram waarby die Boland Kollege se studente betrek word. Op aandrang van die skool gaan besoek vrywillige veldwerkers op ’n gereelde basis leerders se ouerhuise en gaan vergewis hul van leerders se omstandighede veral diegene wat gereeld afwesig is of gedragsprobleme openbaar. Hier spog leerders met warm handgebreide komberse spesiaal uit Engeland, wat Khula vir die skool se siekeboeg bekom het. Saam met die opgewonde grondslagfase is agter (van links) Daleen Labuschagne, Cheryl Vermeulen, Desmond Ceasar (prinsipaal), Thubeka Ntubuntu (adjunkhoof) en Adriana Francke.

DIGTER. Giselle Botha, ’n graad 12-leerder aan die Hoërskool La Rochelle, het die tweede prys en R3000 met haar gedig, ‘Generasie konfoes’, gewen in vanjaar se ATKV-en-Jip-gedigtekompetisie ontvang. Die finale beoordeling is deur die professionele digters, Ronelda S Kamfer en Melt Myburgh gedoen. Hulle is aangegryp deur Giselle se insig in ernstige maatskaplike kwessies.

VISIT. Grade ones from La Rochelle Primary went to Kleinplasie Museum in Worcester to see some of the farm animals they have learned about. The highlight was a train ride at the end of the day. From left are Mia Valentine, Leakuh Rabie, Meakuh Ontong, Kayla Nichols, Zynzhia Brown, Lee-Ney Andrews, Rizia Seria, Lara Whatney and teacher Lyn Schlosz.

TENNIS. Hierdie tennisspelers van Hoër Meisieskool Paarl het op Jeugdag aan die Rox-tennistoernooi op Robertson en Worcester deelgeneem en pragtig presteer. Agter (van links) is Eldone Potgieter, Gabby Prout, Charmonique Pople en Nicole Dukas. Middel is Anika Smit, Alta Brink, Danica Potgieter, Tamzyn BouwerBosch en Lulu Kirsten. Voor is Alexandra During, Mienke Viljoen en Lobke Kirsten.

5

ALLEENMANDAAT

BRILLE. Pauw Gedenk Primêr het onlangs ’n “Blind Buddy”-dag aangebied. Die leerders moes hulle eie brille ontwerp en het daardeur hulde gebring aan almal wat nie kan sien nie. Hier verskyn die mees kreatiewe Pre-graad R-leerders met hulle brille.

LOSLIT. Pauw Gedenk Primêr het onlangs ’n Loslitdag aangebied ter ondersteuning van die Springbokke se toetsreeks teen Engeland onder hul nuwe afrigter, Heyneke Meyer. Tussen die entoesiastiesePRYSVERLAGING Springbokondersteuners is opvoeder Carmanthea Carstens.

NUWE VRYSTELLING

DEELMANDAAT

LOOITJIE. Tydens LK Zeeman Primêr se jaarlikse basaar is Jaydon Goliath (links) se lootjie as wenner getrek. Saam hom is ShadonLee Mafalika (tweede), Anthnicia May (derde) en agter Susan Abrahams, koördineerder.

If you are looking to rent or want to let out your property, call our rental specialist Elizabeth Solomons.

Foto: Ernest Kilowan

PAARL

R695 000

Web ref: 265140

Netjiese huis, volledige kombuis, waskamer, groot binne braai kamer/leefarea, motorhuis, naby N1.

BESKIKBARE HUISE: NEW ORLEANS: BELEGGERS/BEGINNERS:R650 000 EN R750 000 3 Slaapkamers + Woonstel + dubbel motorhuis SPES BONA: DADELIK BESKIKBAAR: R450 000 2 Slpk, vol badkamer, gaste toilet, ruim sitkamer, parkering. NEWTON: OULIKE PLEKKIE: R425 000 2 Slaapkamer, oopplan kombuis/sitkamer, motor afdak, omhein

BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223 Seeff_2112_ Gazette | Ads 10x2 | fc


Drakenstein

Year 2 • Vrydag 22 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600

Paarlites shine in mountain-biking Paarl mountain-bike riders made their mark in the recent Spur High School Mountain-bike League held at Willowbridge’s Slammer track. In spite of cold and wet weather conditions, more than 170 mountain-bike riders took to the track for the first Western Cape

round. Riders gave it their all to secure top scores on the log and a steady start to the season. In the Sub-Junior Boys (13–14) division David Botha of Paarl got a second place (Paarl Gymnasium) and Jarrod Botha got a fourth place (Paarl Boys’ High). The Junior Women’s second place went to Michaele van der Heever of La Rochelle. For more information, league calendar and results, visit www .spur.co.za/mtb or contact Amarider on 021 884 4547 or register on the Spur High Schools Mountain-bike League page on Facebook.

PEDALING. Pictured here are Jarred Botha (left) from Paarl Boys’ High and Matthew Keyser from Paarl Gymnasium.

KLINIEK. Die Paarl-Hokkieklub het onlangs ’n vaardigheidskliniek aangebied vir hul opkomende spelers. Talle jong aspirant-hokkiespelers het die kliniek bygewoon. Hier wys Jermaine Diddlof (regs) vir die spelers die fynere kunsies van hokkie. Foto: Ernest Kilowan

Local paddlers shine on Berg River Paarl canoeist Heinrich Schloms got a solid third give him a 5 mins time penalty as he had started place at the past weekend’s race which is treated in the incorrect batch. He was going to be a Sweep, as a practice run for next month’s Berg River Mara- but decided to race instead and was instructed to thon. It started at Skooltjie start at the back of A batch. The time with an early lead group of penalty dropped him into third place. Solomon, van Riet, WilliDay two’s start was greeted by clear ams and Theron. With the skies and the prospect of catching up low water level the lead to water that had filled the river the changed often and by Herprevious week. Men and ladies started mon Bridge, with 15 km to according to their finishing time, so rago, the lead group consisted ced together. A format that I think will of Theron, van Gysen, Rabe used for the Berg Marathon next bie, van Riet and Boehm month. (jnr). The first to the overThe elapsed time start was lead by night stop of Zonquasdrift Jacques Theron at 08:30 and followed was Jacque Theron followed by Edgar Boehm and Heinrich by Edgar Boehm and Ernest Schloms. The order stayed this way for CANOEING. Heinrich Schloms got a third most of the day until Boehm made a brevan Riet. This is when things got place at the 85 km race the past wee- ak and recorded the fastest time for the complicated as Heinrich kend. He is from Paarl and the race is day. Theron had enough in hand from Schloms had started in B a warm-up for the gruelling Berg River day 1 to claim the overall win. Schloms batch and had stormed to a Marathon, which starts in a month’s time. kept third spot. time 3 mins faster than JacThe top five at the event were, 1) Jacque Theron, putting him into the overnight lead. ques Theron (6:31:35) 2) Edgar Boehm, 3) Heinrich After a meeting by the officials it was decided to Schloms, 4) Dawid Mocke and 5) Ernest van Riet.

DOELLYN. Lötter Pretorius van Paarl Gimnasium duik hier oor vir sy derde drie teen Boland Landbouskool. Die Gimmies se eerste span het die wedstryd met 38-13 gewen. Foto: Frans le Roux

BLITSIG. Riverstones se tweede span het onlangs teen Allandale op die Daljosafat-velde gespeel en met mooi hardlooprugby ook die wedstryd gewen met 2312. Hier hardloop Breslo Seconds van Riverstones deur die Allandale-verdediging. Foto: Ernest Kilowan


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.