Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Page 1

Drakenstein

Year 2 • Friday 26 October 2012 | Tel. 021 870 4600

In Paarl Post Read in the latest Paarl Post: )Woman trampled by horse; Youngster dies on R45; )Wellington crime info goes from strength to strength; )There is life after breast cancer; )Enter matric dress competition

Beroepskeuse

3 Gazette gee om 7 Mayoral cup

Dis feestyd in die Paarl

Heidi Schulz (links) en ChrisMarie Odendaal gaan Saterdagaand deel wees van die Oktoberfest wat by die Deutscher Klub in Klein Parys in die Paarl aangebied word. Die verrigtinge begin om 18:00 en die kaartjies is R50 elk. In Paarl-Suid by die De Poort Erfenissentrum word die Drakenfest van Vrydag (16:00 tot laat) aangebied. Die fees word Saterdag van 10:00 tot laat voortgesit. Die toegang is R60 (R40 kinders tussen 13-17 en gratis vir kinders onder 12). FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

8


2

Entertainment - Vermaak

Drakenstein Gazette

Friday 26 October 2012

SA’s finest ceramics on display in Franschhoek

Langarmdans gehou ’n Langarmdans word 26 Oktober om 19:00 gehou by Paarl-Oos Thusong-sentrum, New Orleans met die orkes Five Stars Dance Band van Grabouw (wenners van die 2003 DSTV/Kyknet Sakkie Langarm Battle of the Bands). Fondse is onder meer vir sporttoerusting vir die jeug en behoeftige huishoudings in Wyk 26. Toegang is R80. Kaartjies is beskikbaar by Wendy Philander of by die deur. Daar is ’n kontantkroeg, maar jy kan eie eetgoed en drankies bring. Bel Philander by 021 807 6252 of 076 528 1211.

Kicking off with a weekend of gallery launches, classical music, open gardens at their spring best and a potters’ market, the annual Art in Clay series of ceramics exhibitions in Franschhoek runs from 27 October to 16 November. Participating galleries include Artefact, The Ceramics Gallery, Ebony, The Gallery at Grande Provence, IS ART and the La Motte Museum. These galleries will all be hosting unique exhibitions and talks, with work on display by famous women potters from our past, Franschhoek artists and some of South Africa’s leading ceramicists. Art in Clay is the brainchild of one of the doyens of SA porcelain, Franschhoek resident David Walters, who recently won the Merit Award at the Ceramics SA National Exhibi-

tion in Pretoria. This weekend the Cape Craft and Design Institute will partner with the local Lions Club to host the potters’ market in front of the Franschhoek Town Hall, as part of the Lions Open Garden Festival. The Franschhoek Classic Music Festival will also be held this weekend in various venues around the town. The line-up includes lunch and dinner concerts featuring Daniele Pascal, Albie van Schalkwyk, Christopher Duigan, David Saleras, Maxine Matthews, Beverley Chiat, Federico Freschi, Zorada Temming, the Simunye Choir, Stanislav Angelov, Willie van Zyl, Guy Deacon and Charles Lazar. For more information on the Art in Clay festival, contact Michelle Walters on 021 876 4304 or email waltware@mweb.co.za.

CD-BEKENDSTELLING: Die groep Little Dynamics tree Woensdag 31 Oktober om 20:00 by Funky Buddha op as deel van Ameen Levy (Rappin’ Donkey) se CD-bekendstelling. Van die ander kunstenaars wat sal optree is The Rockets, Public Opinion, Johny Star, Ronnie Apollis en Selwyn Bartlett. Kaartjies is R250 per dubbel (sluit die nuwe CD in) en kan bespreek word by Marie by 073 575 3008.

JOU MENING

SMS kos R1

SMS jou mening Maks. 20 words

32365 MATRIEKAFSKEID: Hierdie elegante jong mense was by Charleston Hill Sekondêr wat onlangs hul matriekafskeid in die Paarl-stadsaal gehou het.

Kuier saam met Lettie en Lollos Op Saterdag 27 Oktober om 10:00 is Lollos op die planke by die Ou Meul-teater. Hierdie keer kom Lettie saam en dis haar eerste kuier op aarde. Lollos, Minki en Disco vertel vir haar van al die wonderlike plekke en dinge wat hulle al in Suid-Afrika gesien het. Dié SAMA-wenners sing liedjies van hul

Vrydag 26 - 27 Oktober ) Die Christen Gemeentes Paarl hou ’n basaar op Vrydag 26 Oktober van 17:00 tot 22:00 en Saterdag 27 Oktober van 07:00 tot 22:00 by Ebenezer Primêr. Daar sal verskeie stalletjies wees en lekker vermaak. Almal is welkom. Vir navrae, bel Cornelius Maans by 076 518 6858 of Erwin Julies by 084 956 4380. ) Die NGK Wellington-Oos hou van 26 tot 27 Oktober basaar. Vrydag 26 Oktober is daar (18:00) gratis treinritte vir die kinders. Daar is ook boereworsrolle, koffie en koeldrank te koop en om 19:00 is daar ’n gemeentekonsert. Toegang is gratis. Saterdag om 07:00 begin ’n draf/stap en fietsry. Ontbyt sal teen R45 te koop wees. Daar is ook ’n Fancy Dress-kompetisie vir kinders (voorskool tot gr. 6). Om 18:00 is daar ’n hoenderbraai. Koop vooraf kaartjies vir die ontbyt en hoenderbraai by die kerkkantoor. )’n Oggendtee word aangebied deur Little Fighters Cancer Trust wat ondersteuning verleen aan kinders met kanker op 27 Oktober by Picardie-gasteplaas om 10:00. Kaartjies is R150 by Luchelle Jooste by 071 869 8631 of by luchellejooste@gmail.com.

splinternuwe vierde CD en kyk na al die dinge in Suid-Afrika waaroor ons gaande is: diere, mense, tale, kos, dorpe en nog vele meer. Die vertoning bestaan uit vrolike musiek en dansbewegings en natuurlik sal daar ook altyd iets geleer word. Kaartjies is R55 en kan bespreek word by 083 564 0056 of vicky@oumeulteater.co.za. ) Immanuel VGK se jaarlikse basaar vind plaas op Saterdag 27 Oktober op die kerkterrein. Daar sal stalletjies wees met allerhande lekkernye, tuisgebak asook ’n kosverkope. Daar is ook lekker pret vir die jongspan. ) Bethel Congregational Kerk, wat hul 120ste bestaansjaar vier, hou hul jaarlikse basaar op Saterdag 27 Oktober van 09:00 af. Almal is welkom.

Dinsdag 30 Oktober ) Die oudstudente van New Orleans Sekondêr bied ’n toer na die Suid-Kaap aan van 30 Oktober tot 2 November. Vir navrae, skakel Kevin by 083 601 8611 of Ricardo by 076 680 6289.

Dinsdag 13 November ) Ligstraal Skool hou op Dinsdag 13 November en Donderdag 15 November om 19:00 hul jaarlikse konsert met die tema Hollywood in die Paarl-Oos Thusong-sentrum. Kaartjies is R30 per persoon vir volwassenes en kinders. Vir nadere besonderhede, bel die skool by 021 862 7182.

Saterdag 24 November ) Die klas van 1992 van Bergrivier Sekondêr hou hul reünie op 24 November. Alle oudonderwysers van 1992 word ook uitgenooi. Bel Karin by 076 100 1479 of Vanessa by 079 454 0759.


Friday 26 October 2012

News - Nuus

Wil jy ingenieur word? dit water vanuit die Oranjerivier aan boere in die Douglas-omgewing voorsien het. Die kanaal word in die somer gebruik vir besproeiingswater en kon die kanaal slegs gedurende Al dié strukture moet beplan, gebou en on- die winterperiode opgegradeer word. Dit is gederhou word deur die siviele ingenieursafde- doen deur dag en nag te werk en die projek is betyds voltooi. ling van die munisipaliteit. “Dit is ’n baie bevredigende beroep waar jy Die hoof van die departement siviele ingenieurs van Drakenstein-munisipaliteit, Deon ’n mededingende markverwante salaris kan du Plessis (56) is vir die afgelope 23 jaar ver- verdien. Maar die werk kan ook veeleisend bonde aan die munisipaliteit en was voorheen wees, veral as jy van jou werk huis toe moet nege jaar verbonde aan die departement van neem en oor naweke moet werk. Dit maak dat jy minder tyd met jou waterwese. Hy vind sy gesin kan spandeer.” werk baie interessant Deon, wat getroud is en stimulerend. Dit is met Adele, het twee kin’n beroep waar jou droders, Jani, (besig met ’n me en idees werklikM-graad in bedryfsielheid kan word met die kundige) en Tania, wat skep van nuwe infraBA taal en kultuur aan struktuur. US studeer. “Ek was baie bevoorVolgens Deon was reg om my pa as ’n ingeplaaslike projekte wat nieur-rolmodel te hê en hy interessant gevind ek het my blootstelling het, om deel te wees van by hom gekry. “Ek wou die bou van die sintetieaanvanklik in die landse oppervlakte vir die boubedryf studeer, Daljosafat-atletiekmaar my pa se passie baan, die Mbekwenivir die beroep het my swembad, opgradering beïnvloed om die sivievan die munisipale le ingenieursveld te bekantore in Markstraat tree. Met hierdie beasook die installering roep kan jy enige plek van siviele dienste vir ter wêreld werk en is daar ’n groot tekort aan Deon du Plessis (56) is die hoof siviele ingenieur behuisingsprojekte soos die Drommedarisingenieurs.” van Drakenstein Munisipaliteit. Deon vertel ’n siviele ARTIKEL EN FOTO: DEVIDEAN MOSES projek. Drakenstein-munisiingenieur werk as deel van ’n span wat ook tegnici en tegnoloë insluit. paliteit se ingenieursafdeling doen vooruitbeIngenieurs ontwerp paaie, brûe, geboue, planning vir die volgende 20 jaar. Dit behels stormwaterstelsels, waterstelsels, rioolstel- die opstel van meesterbeplanning vir al die sels, pompstasies, damme, kanale, reservoirs, dienste asook die opstel van ’n 20-jaar kapitale water- en rioolsuiweringswerke en doen begroting en infrastruktuur risikobestuur. “Daar moet elke sewe tot agt jaar ’n nuwe dorpsontwikkeling. Die werk word in verskillende fases hanteer. Ingenieurs skakel gereeld seëllaag (teer) op die paaie aangebring word met ander beroepe onder andere argitekte, te- om die lewe daarvan te verleng. ’n Pad kan kenaars, omgewingskundiges om volhoubare tot 20 jaar en langer hou indien dit gereeld herontwikkeling te verseker. In die hedendaagse seël word. Indien nie ontstaan krake waarsamelewing word ingenieurs aangetref by die deur die padlae as gevolg van water indrinskeidingsvlak waar mense, masjiene en geld ging beskadig word en nie die beplande leeftyd hou nie. Dit is dus beter om voorkomend op ontmoet. “Daar is ’n verskeidenheid beroepsrigtings. te tree as om later die pad teen ’n baie hoë Dit wissel van siviele, meganiese, elektroteg- koste te herbou,” verduidelik Du Plessis. Hy meen die munisipaliteit se gerekenariniese, elektromeganiese, chemiese, mynbou-, bedryfs-, landbou-, ruimtevaart-ingenieurs- seerde projek- en batebestuurstelsel wat gewese, ens. En daar is altyd ’n tekort aan inge- bruik word, dra by om die bestaande infrastruktuur optimaal te benut en goeie vooruitnieurs,” vertel hy. Du Plessis het al ’n wye verskeidenheid pos- beplanning te doen. Die ingenieursafdeling te beklee. Hy het by die Universiteit van Stel- doen ’n beroep op inwoners om verantwoordelenbosch (US) ’n BIng-graad verwerf en daar- likheid te neem vir die infrastruktuur en eiena by die departement van waterwese se ont- naarskap te neem om die straat voor jou wowerpkantoor te Pretoria begin werk. “Met die ning of besigheid skoon te hou. Hy is trots daarop dat Drakenstein verlede intrapslag was ek betrokke by ’n noodprojek waar tien stuwalle in die Vaalrivier ontwerp jaar die landwye kompetisie as die skoonste en gebou moes word om water stroomop van munisipaliteit gewen het en vanjaar ’n bloudie Vaaldam tot by die Grootdraaidam te druppeltoekenning ontvang het vir die goeie pomp. Dié projek is in ’n rekord tyd van ses kwaliteit water wat gelewer word. Die Meulwater-watersuiweringswerke op Paarlberg maande voltooi en ’n krisis afgeweer.” Hy was daarna by die konstruksie van kana- het ook die eerste prys ontvang vir die kategole onder meer die Oranje-Rietrivierkanaal by rie vir projekte kleiner as R50 miljoen in terme die Vanderkloof-dam asook die opgradering van die CESA 2012-toekennings “Dis die beste water wat ’n mens kan kry,” van die Douglas-kanale betrokke. Die Douglas-kanale was ook ’n noodprojek aangesien spog Deon.

Het jy al gewonder hoe paaie, strate en brûe, torings, damme en pypleidings in Drakenstein tot stand kom?

Net een uur nodig DIE maatskaplike werker van die Kaapse Wynland Onderwysdistrik in Paarl is besig met ’n projek vir leerlinge wat akademies groot agterstande toon en dus ’n swak selfbeeld ontwikkel het en ook ongemotiveerd is. ’n Vriendelike beroep word gedoen op alle gemeenskapslede met ’n hart vir kinders, om hulself beskikbaar te stel vir een uur per week om deel te neem aan hierdie projek. Bel Sura Swart by 021 860 1220 of 082 378 3983.

3

Drakenstein Gazette

PLus eArn Points

Langebaan, Malmesbury, Vredenburg & Wellington

r e M M u s A H t i W D e FiLL sAVinGs

4998

serving suggestions

beef Roast super A Grade per kg

1995

5498 opdienvoorstelle

Cederberg boerewors per kg

Aartappels Klas 1 Medium 7kg

2999

2699

2139

2599

Rainbow Vars hoenderbraaipak 5 stuk per kg

PnP no nameTm Fresh Chicken leg Quarters per kg

PnP no nameTm Groot eiers 30s

PnP White sugar 2.5kg

+ +

Buy Any 2 For

13499

2299

per pak

Coca-Cola light, Zero or Tab 2 liter

Pampers Active Baby Weggooidoeke Jumbo-pak Mini 94s, Mini 82s, Maxi 70s, Maxi Plus 62s, Junior 58s of ekstra Groot 54s

Always there for you PRICES VALID 25 - 28 OCTObER 2012 At Pick n PAy stores LAnGeBAAn, MALMesBury, VreDenBurG & WeLLinGton onLy www.picknpay.co.za

Please Recycle

CuSTOmER CARE

Toll Free: 0800 11 22 88

(lAndline only. CellPhone rATes APPly)

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cell phone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details. 9594M_Bil


4

Drakenstein Gazette

Entertainment - Vermaak

Friday 26 October 2012

Toast the full-moon

Picnic lovers can once again look forward to the popular summer full-moon picnics at the Afrikaanse Taalmonument on Paarl Mountain.

DIENSSENTRUM: Bible Verse Ministries, onder leiding van Chrishanda Arendse (agter), het verlede Donderdag lede van die Paarl Dienssentrum vir bejaardes in die Strauss-saal bedien met gebed en die was van voete, asook advies oor hoe om ontslae te raak van lastige voet- en handprobleme. Die dienssentrum vergader Maandae en Donderdae by die Strauss-saal.

These picnics are enjoyed by local and international visitors alike for the spectacular sunsets and night-time views of the valley. The first picnic of the season will take place tomorrow (Saturday 27 October); the sun will set at 19:10, and the moon will rise at 17:13. This is three days before full moon, but the moon will already be more than 96% full. There will be guided tours of the monument at 18:30 and 19:30, and the monument will be open until 22:00. Visitors are welcome to take their own picnic baskets, or order one from Volksmond Coffee Shop (021 863 2800 or volksmond@taalmonument.co.za). Volksmond will be open until 22:00 for coffee and light refreshments. Entrance fees at the gate are R15 for adults, R10 for students and R5 for children. No booking is required. Visitors are reminded to take a torch and warm clothes. No dogs or fires are allowed. Safe parking is available and access is controlled. A new addition to this year’s full-moon picnics is a photo competition with various prizes to be won. Full-moon picnics are also scheduled for Friday 30 November (sunset 19:42, moonrise 21:15) and Friday 28 December (sunset 20:00, moonrise 19:57). The monument’s operating hours will be extended until 20:00 for the summer season, running until March. For more about events at the Taalmuseum or Taalmonument, call 021 863 0543/4809, or pay a visit to www.taalmonument.co.za.

Auditions Is it your dream to be an actor in a movie? Then be sure to audition for the movie When I Was a Young Boy. Auditions will take place on Saturday 3 November at the Lord Charles Hotel in Somerset West from 08:00 until 14:00. If you’d like any more information, contact George on 0 078 319 1324 or Bernice on 084 304 4216.

Dekor-uitstalling Wellington Huismark bied vandag, Saterdag en Sondag (09:30 tot 15:30) ’n uitstalling aan by Napier Winery net buite Wellington. Misi Overturf (dekorkonsultant) gesels oor dekor en hoe om jou huis mooi te maak. Daar is onder meer musiek, soetgoed, mooigoed, kindergoed en huisgoed beskikbaar. Kaartjies is R100. Bespreek by Nelia 083 384 0727.


Friday 26 October 2012

People - Mense

Drakenstein Gazette

Help met skenkings Die Rusthof- tehuis vir bejaardes in Paarl-Oos bestaan nou reeds 33 jaar.

ATKV-UITSTAPPIE: Die Wellington ATKV-tak het onlangs op ’n uitstappie gegaan na Biscuit Mill in Woodstock waar hulle verskeie produkte by dié mark gekoop het. Daarna het hulle Kaapstad se Kompanjiestuin besoek. Vir meer inligting oor hul volgende uitstappie, bel Rone Sills by 082 290 3114.

Dié tehuis huisves 107 inwoners wat fisies- en verstandelik gestremd is. Die Drakenstein Gazette wil graag ’n beroep doen op alle inwoners van Drakenstein om hul harte oop te maak en die tehuis te help met hul daaglikse benodigdhede soos: Toiletware, pantoffels vir

mans en vroue (verkieslik moet die voorkant van die pantoffels toe wees), beddegoed, stoele of rusbanke, asook nie-bederfbare produkte. Donasies kan tot Vrydag 30 November gebring word na die Drakenstein Gazette (Paarl Post) se kantoor by Newstraat 1A, Paarl (langs Virgin Active). Vir navrae, bel 021 870 4600.

SYMPOSIUM: The Cape Winelands District recently hosted a Substance Abuse and Mental Health Symposium in Worcester. Amongst several healthcare workers attending the symposium are (from left) Dr Marietjie Steynberg and Dr Rehana Essop (Anova Health Institute, Paarl), sr Sylvia Adonis (Sandhills Clinic, Worcester) and sr Maureen Mentoor (Rawsonville clinic). PIC: ACHAMT PATEL

Kom dans saam Die Boeremusiekgilde se Boland-tak hou ’n dans op Vrydag 26 Oktober met die orkes van Chrisjan Knoetze. Die dans word aangebied by Laerskool Noord-Eind in die Paarl. Toegang is R35 vir lede (R45 vir nie-lede). Almal word uitgenooi om die aand te kom geniet. Vir meer besonderhede, bel Ciceel Wentzel by 083 346 7083.

Liggies! Aansoeke word nou ingewag vir inwoners van Drakenstein wat stalletjies wil huur by vanjaar se Liggiesfees wat in Desember plaasvind. Vir nadere besonderhede, bel Ganief Dulvie van Silver Solutions by 021 870 1758 of 082 226 9307, of lê besoek af by Swartvleistraat 3, Paarl.

5


Geklassifiseerd

Drakenstein Gazette

38

Huurdienste Hiring Services

Friday 26 October 2012

DR PRINS. Handpalmlesings. Fortuin vertellings, maagprobleme. Verwyder ongeluk en bring geluk. Werkloos? Besoek dr in Paarl. Skakel dr 078 161 2307.

LENINGS tot R100000. Selfoonpakkette. Navrae - Sel: 082 707 9169. Huis: 087 805 7724. Faks: 086 561 2164. E-pos: sheldon.michael@hotmail.com

140

Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs

105

Binnenshuisdienste Home Services Interior 115

Vervoer en Berging Moving & Storage

TE KOOP FOR SALE

MULLER HERSTELDIENSTE: Yskaste, stowe, droërs, wasmasjiene, ens. Skakel Arnold 083 339 8886.

71

Algemeen Miscellaneous

1141

Algemene Dienste General Services

1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullisverwydering. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.

117

TV/DVD/Videodienste TV/DVD/Video Services

33

PERSOONLIKE DIENSTE PERSONAL SERVICES 26 Sosiaal en Ontspanning Social and Recreational

Skoonheid en Gesondheid Beauty and Health

WANT TO be your own Boss? We register companies, non-profit companies and cooperatives. Contact 071 716 7227 or busplace@kokumo.co.za. 32 Kerk Street, Welling- ton, 1st floor, Office 104, Wellington Sentrum (Shoprite Building). Business Place.

ALGEMENE DIENSTE GENERAL SERVICES

108

Geld/lenings Money/Loans

102

Allerlei Miscellaneous Services

Your chance to be a winner, don’t delay advertise today!

Be Wise, Advertise

DSTV INSTALLATION HDPVR + Extra View Decoders Re-installation Extra room points TV/Antenna Johan du Plessis Cel: 072 444 2147

No one can beat our low rates.

Contact Sharon at 021-870-4600

Phone Sharon at

021-870-4600

SOLE MANDATE

PAARL

R495 000

Web ref: 276811

R460 000

Web ref: 276452

SPACIOUS FAMILY HOME Beds 3 Baths 2 This house offer two living open plan kitchen, lounnge and carport.

SOLE MANDATE

PAARL

CUTE STARTERUP & INCOME Beds 2 Baths 1 Cute & Cozy 2 Beds with Lounge & Kitchen, carport in close.

BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223

1143

Loodgieters Plumbers

Wednesday 10:00

6


Friday 26 October 2012

Schools - Skole

Drakenstein Gazette

7

Free matric revision on Mxit A free revision series has hit Mxit, designed to help this year’s matrics ace their final exams. CellSchool, developed by the Education Improvement and Study Help (EISH) Team in partnership with the Digital Media and Marketing Agency (DMMA), consists of short video lessons for six key subjects, delivered by top teachers whose task is to guide grade 12 pupils through exactly what they need to study every day to succeed in their final exams. With 40 lessons for maths, physical sciences, life sciences and English FAL, and 20 each for maths literacy and accounting, the revision series covers all key concepts in the curriculum. CellSchool tutors are available on Mxit from 17:00 to 19:00 every day to help pupils with their revision ques-

tions. They also guide pupils through practice activities and questions from past exam papers, ensuring that they are able to engage with the content in the video lessons, practise until they have mastered it, and then apply the knowledge in an examination context. “It is a way of showing learners the efficiency of various digital media channels in education when it comes to transforming education,” says Anastacia Martin, head of training and transformation for the DMMA. During the exam period itself, “night-before” guidelines for each exam paper will also be provided on Mxit – including advice on what to expect in the following day’s exam, how best to approach each section, and how to ensure maximum marks. “We’ve been experimenting with mobile as a way of delivering good-

quality video lessons to learners at a very low cost,” says content producer Lisa Blakeway, “and it seemed silly not to make the pilot content available to the people who will benefit from it most – this year’s grade 12s. “We’ve shot the series especially with inexpensive, small-screen cellphones in mind, and have compressed the content dramatically so that the associated data costs are as low as possible for the end user – approximately 20c for a five-minute lesson segment. To access CellSchool on Mxit, go to “Tradepost”, then “Mxit Reach”, “Education” and, finally, “CellSchool”. For the full Mxit matric revision schedule go to www.studymate.co.za. To find out more, mail Anastacia Martin at 2 anastaciam@mg.co.za, or Lisa Blakeway (EISH Team director) at lisa@eish-team.co.za

VOORSPOED: Nederburg Primêr het vir hul oudleerlinge wat vanjaar matrikulante is ’n geselligheid by die skool gehou. By hierdie geleentheid was David Jordaan die gasspreker wat die groep voorspoed toegewens het vir die finale eksamen.

LA ROCHELLE SE SKERPSKRYWERS: Hoër Meisieskool La Rochelle se leerlinge (van links) Anél Watson (eerste), Annemie Nieuwoudt (derde) en Mecia Hugo (tweede), het skoonskip gemaak in die Skerpskryf-skryfskoolkompetisie, geïnisieer deur die Hugenote Gedenkskool, in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum. Elkeen het ’n kontant- en boekprys ontvang.

DROOM JOU DROOM! Twee gr. 7-klasse van Orleansvale Primêr het as deel van lewensoriëntering ’n beroepsbewustheidsweek gehou. Tussen dié groep is toekomstige onderwysers, rugbyspelers, polisievroue, ingenieurs, ’n motorwerktuigkundige, maatskaplike werkers, prokureurs asook rekenmeesters. FOTO: DEVIDEAN MOSES

DANSPRESTASIE: Die gr. 1-leerlinge van Paulus Joubert Primêr het cum laude behaal vir hul nasionale danse tydens die Paarl Eisteddfod.

GOUD: Paulus Joubert Primêr se gr. 2-leerlinge het goud plus by die Paarl Eidsteddfod ontvang vir hul nasionale danse.

VLIEG: Agt seuns van Hoër Jongenskool Paarl het vanjaar saam met Fantani Aviation Vliegakademie hulp-opleiding begin in die verkryging van ’n vlieglisensie. Seuns kan van graad 8 af met hul lugvaartopleiding begin. In graad 10 begin die seuns reeds met die opleiding vir solovlugte. Die kursus behels ook onder meer teoretiese opleiding vir die privaatvlieënierslisensie), oorlewingstegnieke en modelbou. Leerlinge voltooi hul lisensie (teoreties en praktiese) reeds in graad 11. Agter (van links) is Hugo Slabber, Pierre van Dyk, Jacques Visser, Wiehan Steenkamp en Chrisjan Fourie; (voor) Chris Strauss (instrukteur), Nico Koegelenberg, Wian Botha, Quintin Vorster en Giovanni Titius.


Drakenstein

Year 2 • Vrydag 26 Oktober 2012 | Tel. 021 870 4600

Junior teams in Mayoral Cup battle

IN the recent Mayoral Cup tournament for juniors sport teams several teams battled it out in rugby, soccer, cricket and netball.

The matches were played on Saturday 20 October at the Boy Louw sports ground. In the final matches the results were as follows: Rugby: u.13:- Paulus Joubert Primary School beat Dalweide Primary School and u.14 - Paarl Boys’ High beat New Orleans Secondary

School. Netball: u.13: Orleansvale Primary School beat Desmond Tutu School and u.14 - Bobby Youngsters Netball Club beat Magnolia Primary School. Soccer: u.11: Mbekweni Primary School beat Langabuya Primary School and u.13 - Spoilers Football Club beat Mbekweni Sundowns. In “Landjie” cricket, the u.13 team of the Bobby Youngsters Cricket Club beat Old School Cricket Club.

All set for Spring Walk All is set for the 12th Hospice Spring Walk, the flagship community fund-raising event of the Drakenstein Palliative Hospice, that will commence this coming Saturday (27 October) from the Paarl Rugby Club at the Parys sports grounds. Live entertainment and foodstalls will be available throughout the walk and at the rugby club.

NASIONALE SPAN: Marius van Wyk (28) van die Paarl het vanjaar behoorlik die jukskeibane aan die brand gespeel en is ná afloop van die Kroonstad-toernooi vir die SA A-span gekies. Van Wyk is lid van die Ou Kraal-klub in die Paarl en speel die afgelope 21 jaar jukskei. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

A 3 km and 8 km funwalk can be entered or for the more energetic, a 10 km or 22 km mountain walk all form part of the Hospice Spring Walk. For more information on how to enter this fund-raising event, or on how you and your organisation can become involved, call Myrtle on 021 872 4060 or Andiswa or Chanele on 021 872 9799.

WIPBAL: Kyle Andries, een van Rooiland Crusaders se kolwers, koes onder ’n wipbal wat deur een van die Pumas-boulers afgestuur is. Dié wedstryd was deel van die groepwedstryde tydens die Mayoral Cup-toernooi vir junior spanne wat die afgelope Saterdag op die Boy Louw-sportgronde aangebied is. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

Derby vind plaas by Windmeul DEFENCE: A defender of Langabuya Primary (green) is ready to attack the ball in Saturday’s Mayoral Cup match in Paarl against Imboniselo Primary. PHOTO: SIEB SIEBERHAGEN

Die eerste rugbyspanne van Windmeul Unitedrugbyklub en Evergreens-rugbyklub speel eerskomende Saterdag (27 Oktober) in hul jaarlikse derby op Windmeul Primêre Skool se veld

in Agter-Paarl. Die derby se verrigtinge begin om 08:30 met junior rugby en die hoofwedstryd sal om 16:00 afskop.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.