Drakenstein gazette 27 02 2015

Page 1

Drakenstein

• Bouers Gereedskap • Elektriese Gereedskap • Tuin Gereedskap • Skoonmaak Masjiene • Sleepwaens • Masjiene Repair & Helicoil Service • Draaibank/Milling Werk; TIG/MIG Welding WELLINGTON, 12 VERSAILLES ST 021 873 2222

X1PLWVJ1-GZ270215

Year 5 • Friday 27 February 2015 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

www.bolandgazette.co.za

In the Paarl Post ) Helicopter man’s wings clipped ) Attack in Arboretum ) Circle confusion ) Man found dead in burnt house ) All the 4M action

Ontploffing ondersoek 2 60ste feesjaar

3 Young Peoples val vas 8

Paarl-Oos staan saam teen misdaad Die Paarl-Oos-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in samewerking met Paarl-Oos SAPD en Pêrel Safehouse, het verlede Vrydagaand die strate van Paarl-Oos ingevaar om dwelmhandelaars bewus te maak dat die gemeenskap moeg is vir hulle vernietigende bydrae tot die jeug. Volgens James Pedro (voorsitter van GPF) gaan hulle maandeliks hierdie veldtog aanpak. Die gemeenskap word genooi om betrokke te raak by die gemeenskapspolisiëringsforum, om sodoende saam te staan en misdaad hok te slaan. Skakel Pedro by 073 044 3989 vir meer inligting oor hoe jy kan help. FOTO: DEVIDEAN MOSES

WELLINGTON TAKKE Hoofweg 84, Wellington Tel: 021 864 3007

Kortstraat 4, Wellington Tel: 021 873 5837

WELLINGTON TAKKE

SPESIALE AANBIEDINGE Kom loer gerus in vir ons spesiale aanbiedinge! Terwyl vooraad hou!

ONS VERKOOP GEEN INGEVOERDE PRODUKTE NIE

Frozen Mixed Chicken Braai Portions

Vars Heel Hoenders

Vars Hoenderfillette

30 Unwrapped Nulaid eggs

R238

R32.95

R47.95

R35.95

Frozen Necks

Kekkel en Kraai Soup Packs

Kekkel en Kraai IQF Legquarters

Vars Hoender Braaipakke

R14.50

R135

10kg

R10.90

/kg

/kg

/kg

/tray

/kg

5kg

R35.95

/kg X1PT8XJR-GZ270215


2

Drakenstein Gazette

News - Nuus

Friday 27 February 2015

Paarl­Oos buurtwag lewer suksesse

DEVIDEAN MOSES

DiegemeenskapvanPaarl-Oosisvoosvan misdaad en vat nou hande met die PaarlOos SAPD om dit te bekamp.

Paarl-Oos-SAPD-lede en die Paarl-polisiëringsgebiedsbevelvoerder, brigadier Aneeqah Jordaan (agter derde van regs), het verlede Vrydag deur die strate van Chicago, Paarl-Oos, geloop as deel van hul veiligheidsbewusmakingsveldtog. Hierdie groep het ook later die aand by die gemeenskapspolisiëringsforum en Pêrel Safehouse se optog aangesluit teen dwelmhandelaars. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Moordverdagte gee hom oor ná messteek ’n Moordverdagte het homself aan die polisie oorhandig nadat die liggaam van ’n 40-jarige man op die plaas Lanquedoc in Klein Drakenstein gekry is. Conradie Philander van dié plaas, is vroeg Sondagoggend met ’n steekwond aan die bolyf gevind. Daar word beweer dat Philander en die verdagte, Willem Claasen, wat ook op die plaas woon, in ’n stryery betrokke was. Claasen het homself op die toneel aan die polisie oorgegee. Hy het Maandag 16 Februarie in die Paarllanddroshof op aanklag van moord verskyn en is op borgtog van R500 vrygelaat. Die saak is tot 11 Maart uitgestel. * In nog ’n voorval Sondagaand is ’n 24-jarige man dood nadat hy vermoedelik gedurende ’n stryery by ’n kroeg met ’n mes doodgesteek is. Die man, wie se naam nie bekend is nie, was ongeveer 22:10 by die Mangena’s Tavern, in Newrest, Wellington, toe ’n onderonsie tussen hom en die verdagte (ook 24) uitgebreek het, en hy in die bors gesteek is. Die verdagte is in hegtenis geneem en sou na verwagting Woensdag in die Wellingtonlanddroshof op aanklag van moord verskyn.

Die Fairyland buurtwag het ernstig besluit om die polisie te help om die stryd teen stygende misdaad in hul gebied saam te veg. Die buurtwag, wat uit verskeie lede bestaan, patrolleer bedags en snags vele areas in die woongebied en het die afgelope maande baie suksesvol gevorder deur skerp voorwerpe en gesteelde items uit die besit van verdagtes te neem. Volgens Michael Jacobs, sekretaris van Fairyland buurtwag, is hulle baie dankbaar vir die rol wat die polisielede, veral kol. Mbuthi Stephans en maj. Mzimasi Dubhula, speel deur die gemeenskapsvergaderings by te woon. “Ons as buurtwag kry dreigemente van die onwettige sjebien-eienaars wat ontevrede is omdat hulle nou om 22:00 moet toemaak. Die sjebiens is soos ’n ontspanningsplek en so kan

die eienaars groot winste verdien. Maar dit is ook hiervandaan dat baie misdaad gepleeg word en mense aangerand en selfs met messe gesteek word. “’n Ander groot probleem binne ons gemeenskap is die hoë persentasie van dwelmmisbruik.” Verder vertel hy dat bendegroepe, met die name Never dies (Palestinias), Blacky se kinnes (Twins), Sanwabu Lumko, grotendeels verantwoordelik is vir misdaad in die gebied. “Mense is verskriklik bang vir hulle want hulle beroof dikwels mense,” vertel Jacobs. Hierdie buurtwag patrolleer in die areas van Green Hills, Base Line, Milky Town, Siyaslala 1 & 2, Lonwabo, Joe Williams-plakkerskamp, Smartie Town, Fairlyland-plakkerskamp en ook by die selfbou-skema. In hul poging om misdaad meer doeltreffend te beheer, benodig die buurtwag bykomende toerusting soos flitse, fietse en glimbaadjies. Enigiemand wat betrokke wil raak by die buurtwag en wat kan help kan vir Michael Jacobs, oftewel die Rasta, by 079 894 1351 bel.

As enigiemand betrokke wil raak by die buurtwag of misdaad in die omgewing wil aanmeld, bel 021 877 5900 of 079 894 1351. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Paarl-Oos-polisie ondersoek ’n saak van opsetlike saakbeskadiging, nadat vermeende diewe die Absa-OTM’s in Klein Drakensteinweg by Ivanhoe Park, oftewel "Die Stoepe", beskadig het. Inwoners van Klein Drakensteinweg is omstreeks 03:00 wakker geruk deur ’n geweldige slag. Alhoewel die OTM’s deur die ontploffing erg beskadig is, kon die diewe nie daarin slaag om enige geld daaruit te buit nie. Enigiemand met inligting kan die Paarl-Oos-polisiekantoor bel by 021 877 5900.FOTO: DEVIDEAN MOSES

Paarl-polisie is op soek na inligting rakende hierdie 21-spoed bergfiets wat gedurende Januarie uit ’n erf in die Paarl gesteel is. Enigiemand met inligting word gevra om konst. Marshall Liebenberg te skakel by 073 325 2351.


Friday 27 February 2015

News - Nuus

Drakenstein Gazette

3

Ouma Miekie sterf op 104 jaar DEVIDEAN MOSES

Ebenezer Primêre Skool vier vanjaar hul 60ste bestaansjaar. Hier saam met skoolhoof Freddie Matthee (voor) is die huidige personeel. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Ebenezer vier 60ste feesjaar DEVIDEAN MOSES

“Ons skool het ’n ryke geskiedenis en dit moet veilig bewaar en vasgelê word vir die nageslagte,” sê Freddie Matthee, skoolhoof van Ebenezer Primêr, wat vanjaar hul 60ste bestaansjaar vier. ’n Dankseggingsdiens is reeds op 1 Februarie by die Bethel Congregational Kerk gehou om vieringe behoorlik af te skop. Die skool het sy deure op 18 Julie 1955 met 17 leerders en 10 opvoeders geopen as Klippiesdal Primêr, met Paul Dietrich as die skool se eerste skoolhoof. Klippiesdal se naam het toe op 9 Oktober 1956 na Ebenezer Primêr verander. Ebenezer was die eerste staat-skool in Paarl-Oos. Die naam Ebenezer roep ’n Bybelse konnotasie op: “Tot hiertoe het die Here ons gehelp. Klip van steun.” Hierdie skool moes toe heelwat probleme oorbrug. “Vanweë die ligte montasie-boukonstruksie, is die benaming “plankieskool” ook aan Ebenezer toegedig,” sê Matthee. Verder vertel hy ook dat in opdrag van die destydse inspekteur van onder-

Hier is Ebenezer Primêre Skool se eerste personeel en leerders toe hulle op 18 Julie 1955 gestig is en toe nog Primêre Skool Klippiesdal was. wys moes die leerkragte die strate invaar om skoolgaande kinders te gaan werf. Dit was vir hulle ’n moeilike taak, veral omdat al die opvoeders van buite Paarl was. Hierdie werwingspoging of “evangelisasiewerk” het ’n verdere 173 leerders opgelewer, aangevul deur 160 leerders van die buurskole, Bethany en Gedenksaal. Vandag is die leerdertal 820. In 1965 het Gordon Tobin die leisels as tweede skoolhoof oorgeneem, met Ivan Arendse en Stanley Gabrielse wat

gevolg het as skoolhoofde. Sedert 1994 swaai Matthee steeds die septer by die skool. Die skool bied vanjaar ’n high-tea, familiedag, braai vir oudleerders, gr. 7-uitstappie na Potberg, derby, bekendstelling van feesboekie, oudkollegas opskop, pretloop, feesdans, skoolkonsert en hul jaarlikse diplomaplegtigheid, as deel van die feesvieringe aan. Oudleerders wat vanjaar in matriek is sal ook tydens Oktobermaand by die skool trakteer word.

“Ons het onraad vermoed en gevoel of haar hart nog Die bekende oumatjie klop,” vertel hy van Paarl-Oos, Maria hartseer. “Maar Ross, oftewel ouma daar was niks.” Miekie, is die afgelope Ouma Miekie is naweek skielik dood gebore op Ceres op die ouderdom van Hamlet en het groot104 jaar. geword in Dal JosaOuma Miekie het Vrydagaand in haar Ouma Maria Ross, ofte- fat. As jong volwassene het sy as desslaap by haar huis in wel Ouma Miekie. tydse werker by Klein DrakensteinJones-fabriek begin werk, wat weg gesterf. Sy het vermoedelik omstreeks vandag bekend is as Tyger 17:00 gaan slaap en nie weer wak- Brands. Ouma Miekie het diep in die geker geword nie. Volgens Aldeon Present, haar meenskap se harte gekruip en kleinkind, het sy neef Isak Pre- was bekend vir haar spreeksent later die aand by ouma Mie- woord: “Eer jou vader en jou moeder.” kie se kamer gaan inloer. Sy laat drie kinders agter, “Isak het dit vreemd gevind toe ouma niks roep nie. Ouderge- 18 kleinkinders en 23 agterkleinwoonte, as ons in haar kamer kinders. Die begrafnis vind Saterdag kom, roep sy vir water of koffie en wil self weet hoekom ons in om 09:00 by die huis in Klein Drahaar kamer is. Hierdie keer het kensteinweg 162 plaas, en om 10:00 in die VGK-Hugenote. sy niks geskree nie.

Rusthof benodig jou hulp Rusthof Ouetehuis in Paarl-Oos het dringend finansiële skenkings nodig, nadat die tehuis, met meer as 100 bejaarde inwoners, se enigste twee warmwater tenke onlangs gebreek het. Die

koste om die tenke te vervang beloop bykans R123 000. Persone wat ’n finansiële bydra kan maak, kan die tehuis skakel by 021 862 2239/8 of James America by 021 862 6935 of by 083 799 6133.

Wen kaartjies na volmaanpiekniek by monument Glo jy aan die man in die maan of dat die maan van kaas gemaak is? Kom beskou die volmaan van nader vanaf die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg – by die laaste Volmaanpiekniek van die seisoen op Saterdag 7 Maart. Dié pieknieks is baie gewild onder plaaslike inwoners én oorsese besoekers, wat veral die sonsondergang en naguitsig van die vallei geniet. Sonsondergang is om 19:15 en maanopkoms om 20:08. ’n Begeleide toer van die monument sal om 18:30 en weer om 19:30 aangebied word, en die mo-

nument sal tot om 22:00 oop wees. Besoekers is welkom om hul eie piekniekmandjies saam te bring of een by Volksmond Koffiewinkel te bestel (021 863 2800). Volksmond sal oop wees vir koffie en ligte verversings. Besoekers moet onthou om flitse en warm klere saam te bring. Geen honde en vure word toegelaat nie. Veilige parkering is beskikbaar en toegang word beheer. Die toegangsfooi by die hek beloop R20 vir volwassenes, R10 vir studente en R5 vir kinders (gratis onder ses jaar). Geen besprekings is nodig nie.

Vir meer inligting oor geleenthede by die Taalmonument, bel 021 863 0543/4809 of besoek www.taalmonument.co.za. Die piekniekreeks word aangebied ten bate van Laat ons Lees!, die Taalmuseum se voorleesprojek vir kinders. Piekniekgangers word aangemoedig om ’n nuwe of tweedehandse kinderboek saam te bring ter ondersteuning van dié projek. * Twee gelukkige lesers kan elk ’n dubbelkaartjie wen deur die naam van die monument te SMS na 32365 voor Maandag 12:00. X1PT80KD-GZ270215


4

General - Algemeen

Drakenstein Gazette

Star Star Signs Signs CAPRICORN

22 December to 21 January

Dreams, wishes, and fantasies about love are strong now, and you may be infatuated with someone you meet at this time, only to be disappointed later when you discover this person does not fulfill all of your expectations. You are simply not seeing people objectively now. Your imagination is very active and creative, however, and so is your yearning for something beautiful.

AQUARIUS

21 January To 20 February

You make yourself perfectly clear at this time, coming across in a very direct, articulate manner. Your honesty and willingness to communicate openly impresses others. This is a good time to give a speech, present your ideas publicly, or simply express your viewpoint to the people who matter the most in your life. If you are in a profession dealing with words, ideas, or communications, this is a very positive time for you.

PISCES

20 February to 21 March

Sense of failure, self-doubt, or inability to effectively compete and assert your own will may typify this time period. Stifled anger and resentment over the frustrations and obstacles you confront now may further complicate matters. This is not a good time to begin a new venture, ask for a promotion, or try to expand your activities in any way.

ARIES

21 March to 21 April

Communications, conversations, sending and receiving messages, and taking care of routine tasks that require mental clarity are important activities now. It is a good time to present your ideas and point of view to others, as you express your thoughts clearly, though you are not apt to listen as well. Buying, selling, or negotiating is likely to go well now.

TAURUS

21 April to 21 May

You are fascinated by the mysterious now. Unsolved or puzzling problems and the hidden or behind the scenes aspects of a situation interest you most, and you delve and probe until you discover the truth. An interest in psychology or other peoples' secrets comes to the fore. You enjoy spy, mystery, and supernatural stories.

GEMINI

21 May to 22 June

Your ability to concentrate on mundane concerns and problems diminishes now. The world of imagination, fantasy, entertainment, or art holds more attraction for you. Go to a movie with a friend (or write your own!). Also, your psychic sensitivity and intuition are heightened at this time. You are more impressionable and open, but somewhat less precise and clear mentally.

CANCER

Kom leer by Maties Kom kry gratis loopbaanadvies en kom kyk wat Maties jou alles kan bied! Só nooi die organiseerders van die Universiteit Stellenbosch (US) se Opedag wat vanjaar vir die eerste keer op ’n Saterdag, op 28 Februarie, by die Stellenbosch- en Tygerbergkampusse, aangebied word. Die Maties Opedag word beskou as die ideale geleentheid vir graad 11- en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor universiteitstudie, loopbaankeuses, beurse en lenings; studentegelde; koshuisplasing, sportgeleenthede, akkommodasie, verenigings, die studentelewe en vele meer. “Wat die Opedag so spesiaal maak is dat voornemende studente en hul ouers direk met fakulteitspersoneel en verteenwoordigers van die verskeie steundienste gesels om presies op hoogte te kom van wat die onderskeie studierigtings behels en die ondersteuning wat die universiteit aan sy studente bied,” vertel me Magdel Pretorius, projekkoördineerder en adviseur by die US se Sentrum vir Studentewerwing (SSW). “Dit gaan egter nie net oor akademiese inligting insamel nie, daar is ook hope vermaak en leerders kan verskeie pryse wen!” Die Universiteit bied ook vanjaar die eerste keer toegang tot ’n gratis loopbaanvoorligtingvraelys, beskikbaar by maties.pacecareers.com/questionnaire. Dié vraelys identifiseer geskikte beroeps- en belangstellingsvelde en koppel dit dan aan verskeie beroepe en studie geleenthede. “Nog ’n baie innoverende program is die Course Chooser, by www.coursechooser.co.za, wat jou kan help om programme te vind waarvoor jy kwalifiseer gebaseer op jou graad 11- of 12-vakke en punte. Dan het jy ’n baie goeie idee met wie jy moet kom gesels by die Opedag,” sê Pretorius. “Die US bied wel loopbaanvoorligting aan graad 11- en 12-leerders. Hierdie diens behels

EASY MILKTART

Ingredients: • 1 Tin Nestle Condensed Milk • 2 Tbsp Custard Powder • 1 Tsp Vanilla Essence

You are fascinated by the mysterious now. Unsolved or puzzling problems and the hidden or behind the scenes aspects of a situation interest you most, and you delve and probe until you discover the truth. An interest in psychology or other peoples' secrets comes to the fore. You enjoy spy, mystery, and supernatural stories.

LEO

Your vitality and self-confidence are high, and you can achieve your goals with much more ease than usual. You enjoy vigorous physical activities, competitive work or sports, and meeting challenges. You are inclined to strike out on your own and to assert your own will, but not in a way that creates resistance in others.

VIRGO

24 August to 23 September

This is a time to get others' opinions and feedback about yourself and what you are doing. Relationships of all types are activated now and cooperation, compromise, and adjustments to others' viewpoints are key issues that require your attention. You may come into contact with a person who is especially creative or influential in your life.

LIBRA

23 September to 23 October

You are eager to discuss your thoughts and plans with others at this time and you may have a very fruitful brainstorming session, a spirited debate, or a very active meeting with others in which things really get accomplished. You are verbally assertive and can present your own plan or idea quite convincingly.

SCORPIO

23 October to 23 November

You will want a break from the predictability of your usual routine and methods. You're in the mood to experiment and to learn something new. Offbeat or original ideas excite you and you will seek people who can offer you a different way of looking at things. Discovery, inventiveness, and spontaneity are major themes now.

SAGITTARIUS

23 November to 22 December

You seesaw between optimism and impatience, between faith that everything is working out and a restless desire to take immediate action. Philosophical discussions are apt to become heated. Avoid pompousness, arrogance, and intolerance. You will neither win freedom nor influence people that way! Proselytizing or self promotion can lead to estrangement now. X1PPEV25-GZ270215

’n psigometriese assessering van persoonlikheid, aanleg en belangstellings, individuele gespreksessie, asook ’n geskrewe verslag van die resultate en aanbevelings, maar vir diegene wat dit nie kan bekostig nie is die vraelys ’n perfekte opsie.” Inligtingsessies By die Opedag kan leerders en hul ouers algemene inligtingsessies oor onder meer aansoek tot toelating in 2016 bywoon en kan hulle die onderskeie fakulteite vir meer inligting besoek. Diegene wat belangstel in sport kan ook meer uitvind oor Maties Sport by die grasperk op die Rooiplein, of die Maties pendelbussie na Coetzenburg neem om te sien wat Stellenbosch se Sportfasiliteite bied. ’n Toer van die JS Gericke Biblioteek is ook op die program. ’n Goeie beginpunt vir die Opedag is die verwelkomingstent voor die US se Konservatorium in Victoriastraat. Hier kan leerders en hul ouers volledige inligting oor die program en inligtingsessies kry. ’n Kampuskaart, sowel as bussies om besoekers na en van die lokale te vervoer, is ook hier beskikbaar. Kyk ook uit vir verskeie inligtingsbeamptes in geel T-hemde wat by verskillende punte op kampus diens sal doen om inligting en rigtingaanwysings te verskaf. Verskeie ander opvoedkundige instansies stal ook by die Maties Opedag uit. Dit sluit in Isa Carstens Academy; Stellenbosch Hair Academy; Stellenbosch Academy for Design and Photography; Stellenbosch Rugbyakademie; Boland Kollege; The Private Hotel School; ICA en Aleit Academy; CTU en The Hurst Campus. Pendelbussies ry van die Stellenbosch-kampus na die Tygerbergkampus en terug vir leerders en hul ouers wat albei kampusse wil besoek – besprekings hiervoor is egter noodsaaklik. •Die Opedag begin om 09:00 en duur tot 16:00. •Besoek www.maties.com vir die volledige Opedag-program met tye en plekke, kry ons op Facebook by MatiesFanPage, of skakel 021 808 9111, e-pos info@sun.ac.za.

Tickle your tastebuds

22 June to 23 July

23 Julie to 24 August

Friday 27 February 2015

• 3 Tins of Fresh Milk • 1 Packet Tennis Biscuits • Fine Cinnamon • 2 Eggs

Method: Place the tennis biscuits as a base in a pyrex dish. Then pour condensed milk into a pot over a low heat. Fill the empty can with 2 and a half cans of milk and add to condensed milk. In a seperate bowl mix a half can of milk with the custard, vanilla essence and eggs. Once mixed pour into condensed milk mixture and stir until the mixture has thickened over a moderate heat. Once thick pour over tennis biscuit base and dust with the fine cinnamon and allow to set. Can be served warm or cold.

Jy die entrepreneur Die onlangse onstuimige gebeure in die politiek is kommerwekkend. Ek skryf nie oor politiek nie, maar die gebeure in die politiek beïnvloed die ekonomie en dit bekommer my. Die regering se rol is om ’n gunstige omgewing te skep waarin sy burgers kan woon en werk. Ongelukkigisdiehuidigepolitiekeonstabiliteit en die staat se onvermoë om genoegsame elektrisiteit en stabiliteit te verseker, besig om ons almal negatief te raak. Hierdie week het die jaarlikse begrotingsrede in die parlement plaasgevind en met die staat se agterstand met die invordering van belasting, lyk die prentjie nie te rooskleurig vir die komende jaar nie. Al die onsekerhede waaroor ons nie beheer het nie, het ernstige implikasies vir ons besighede en ons moet ekstra deeglik beplan. Die feit dat korrupsie soveel geld in die land se ekonomie laat verlore gaan, maak ook dat ons almal swakker daaraan toe is as wat ons kan wees. Vir ’n land se ekonomie om te groei, is dit nodig dat almal in die land hul bes sal doen om by te dra tot die vooruitgang, groei en opbou van die land. Al is ’n staking hoe geregverdig, moet ons onthou dit bring altyd skade aan die ekonomie en ons almal gaan op die ou end die prys daarvoor betaal. ’n Land se ekonomie is ’n brose aangeleentheid. Daar is baie aspekte wat saamwerk om ’n gesonde ekonomie te bou, maar hoe meer daarvan onder druk kom, hoe groter raak die sneeubal-effek wat die ekonomie in ’n negatiewe rigting stuur. As die negatiewe druk te veel raak, sal iets begin meegee en raak dit soos ’n sneeubal wat alles platvee. Ek reken dit het tyd geword dat elkeen van ons sal begin om in alles wat ons elke dag doen, te besin of ons besig is om positief by te dra om ons land ’n beter plek te maak.

AUNT DORA............

BoBeoreerreartaete

MAAGWERK:

kookmelk en • Rasper 1 heel neut in ‘n glas drink dit of twee keer per • Neem Kopiva 20 Drupppels dag met water of op ‘n koppie • Neem 2 eetlepels kasteroilie k warm. drin en m saa dit melk. Verhit

Saamgestel deur: Danie Smuts se Boererate X1PPEUC9-GZ270215

X1PPEV59-GZ270215

Paschens P Butchery aschens Butchery Half or Whole A Grade Lamb

R64,99

per kg

Club Steaks

R62,99

per kg

Steak Mince

R49,99

per kg

Stewing Beef

R39,99

per kg

Beef Patties

R45,99

per kg

THIS WEEK’S EXPECTED WEATHER TEMPERATURES FRIDAY 27/02 HIGH LOW PAARL/ 33°C 15°C WELLINGTON WEATHER

MONDAY 02/03

TUESDAY 03/03

HIGH

HIGH

LOW

36°C 19°C

LOW

SATURDAY 28/02

SUNDAY 01/03

HIGH

HIGH

LOW

35°C 15°C

LOW

34°C 15°C

WEDNESDAY 04/03 THURSDAY 05/03 HIGH

LOW

HIGH

LOW

39°C 19°C

31°C 17°C

FRIDAY 27/02

SATURDAY 28/02

SUNDAY 01/03

HIGH

HIGH

31°C 17°C

Half or Whole Sheep

R56,99

per kg

We also stock clean afval and a range of cold meats. Special prices available for beef forequarters and hind-quarters. Debit and credit cards now accepted. (except Amex and Diners Club)

PRICES VALID UNTIL STOCKS LAST Vosmaar Street, Dal Josaphat • Tel: 021 868 1493

LANGEBAAN HIGH LOW 27°C 16°C WEST COAST WEATHER MONDAY 02/03

TUESDAY 03/03

HIGH

HIGH

LOW

35°C 20°C

LOW

37°C 22°C

LOW

29°C 18°C

LOW

30°C 17°C

WEDNESDAY 04/03 THURSDAY 05/03 HIGH

LOW

30°C 19°C

HIGH

LOW

30°C 19°C

E+O.E. X1PT80NH-GZ270215

X1PPEUJH-GZ270215


Friday 27 February 2015

Advertisement - Advertensie

Drakenstein Gazette

5

STOCK TAKING SALE PAINT

Dulux Trade 65 20L White

Dulux Weather Guard 20L (selected colours)

from

Dulux Trade Plaster Primer 20 L

Rockgrip Plaster Primer 20L

R699

R649

Rockgrip Roof Acrylic 20 L

(WATER BASED)

R799

R799

DOORS Aluminium Sliding Door (Natural)

from

R599

Plascon Wall Seal 20L Pastel

Woodoc 25 5 L Satin

Duram Nuglo 5L White

Medal Gloss 5 L White

Cedar Hi-Hiding 20 L White

R699

R449

R349

R179

R199

Hardwood Door Frame 90x45 (No Sill)

Mixed Timber Panel Door 8 Panel

ELECTRICAL

Hardwood Stable Door (Open Back)

BUILDING MATERIAL Brickforce 75mm/ 150mm x 20m (non NHBRC)

R23,95

/roll

R129,95

Natural PT66

Xtreme Impact Drill 550watt

Natural PT129 1.2MX900MM

R999

/sheet

P-pan + Elf cistern (excl toilet seat)

Geyser 100 L x 400 KPA

R1999

Y10 Reinforced Bar 6.5m length

R349

R44,95

R139,95

POWERTOOLS

R269,95

R549,95

R199

Rhino Board Partitian 12.5mm x 1.2m x 2.7m

600X600MM

R499

Reinforced Mesch Ref. 100 6m x 2.4m

R99,95

(10 & more) (Cash & Carry only)

ALUMIMIUM WINDOWS

R799

Sink Double Bowl 1.2m

Rhino Board Ceiling 6.4mm x 1.2m x 3m

Alpine Cement 50 kg 42,5N

Extension Lead Reel 15m

PLUMBING AND SANITARY

R319

R67,95/bag

R24,99

R399

Shutterply Board 1.2x2.4mx18mm

Fibre Cement Fascia 12 x 255mm x 3m

Glass Bricks 190mm x 190mm (selected patterns)

R699

R199

R1999

1,5m

R1799

Flood Light 10 Watt LED

Roll-up Garage Door

Xtreme Circular Saw 185 mm x 1400 Watt

R699

FLOORING

Laminated Flooring 8 mm selected colour

ROOFING Roof Sheets Corr. 0.3mm (3.9m only)

R79,95 / m²

R27,99

/m

R299 Xtreme Jigsaw 600watt

R299

Natural PT1212 1.2MX1.2M

Xtreme Sheetsander 150watt

R1099

R199

PRICES VALID FROM THURSDAY 26 FEBRUARY TILL THURSDAY 5 MARCH

Xtreme Grinder 230 mm x 2200 Watt

R799

Carport Post 64mm x 3m

Wall Tiles From

From

R59,95 / m² R69,95 / m²

R169

/post Per Post

Romatherm 55mm x 1.2m x 10m

R199 Mosaic Tile Available IMAGES ADVERTISED IS ONLY A REPRESENTATION OF THE PRODUCTS

WE BEAT OR MEET ANY WRITTEN QUOTATION SERVING THE BOLAND FOR OVER 40 YEARS

X1PT80G9-GZ270215


6

Classifieds

Drakenstein Gazette

PERSOONLIKE DIENSTE

FUNKSIES & KONFERENSIES 1425

KINDERVERMAAK 1405

DR. MAAMA ZAI

•For all women's problems •Want to buy or sell

property •3 in 1 for men •Cleaning homes •Lost lover •Magic wallet 078 205 4986

Friday 27 February 2015

28 Februarie TE KOOP

VOERTUIE

ALLERLEI

VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP 1655

3075

AANBOD AAN BAKKIE EN MOTOR eienaars. Lopend en nie-Lopende voertuie welkom. Kontak/Sms/Pcm/Whatsapp 084 844 0000.

LENINGS 1445

HUISVERBETERINGS BINNE 1835

KRUIEKENNER

DAGSORG & CRÈCHES

1435 1410

AANDAG ALLE KLIENTE Voertuie dringend gesoek. Ek koop enige gebruikte voertuie vir kontant. Skakel 083 464 6960. Doen bank aflosse. BETREKKINGS

A FINANCIAL FIXER SANGOMA BOBO *Quick Money *Lost lover & settle marriages *Magic Wallet & Magic Ring *Bad luck & evil spirits *Unfinished jobs by other Healers *Clear debts/ divorce cases court *Money luck *Manhood problems *Money in your Account * Luck in gambling & casino/lotto/ powerball Paarl/Malmesbury/Atlantis/ Bellville: 078 986 4993 / 061 087 8744.

ALGEMENE & HUISDIENSTE

3600

ALGEMEEN BOUWERK & KONSTRUKSIE

3680

1801

ROMMELVERWYDERING 1860

A MIRACLE EXPERT MAAMA REMMIE THE HERBALIST

DATA ENTRY COPY & PASTE. Access over 30000 companies that need you to submit forms. No qualification or experience needed. Step-by-Step instructions. Own hours. Registered company. For full info send your email & cell no to: opportunities @rotagroup.co.za

VAT AND TRANSFER COST INCL.

1810

Face brick, 3 bedroomed house,1 full bathroom. Contact Mr Ebrahim: 021 862 6187

X1PTACY5-GZ270215

X1PTAMJ5-GZ270215

BOLAND BRAAI BY NIGHT presents 27 February 2015...

NEW ORLEANS PARK

OPEN AIR

Karaoke & Potjiekos Competition

Top Dj’s • R2 500 up fo grabs Lots of prizes • Food Stalls

Host: Josh the Entertainer DJ Codax SA DJ Champion R50 p.p (Pre-booking) Gate: R60 • R25 Child Call021 871 1438 / 084 206 8596 To enter / To Purchase Tickets

Bring your own XYZ’s Radio KC , keeping you informed, on 107.7fm www.radiokc.org.za

)Charis Worship Centre (ou Planet-bioskoop) bied aan ’n gospel-konsert om 15:00 met Hildegardt Whites, bekend as Bonita Meintjies van 7de Laan. Ander plaaslike kunstenaars sal ook optree. Kaartjies is R60 (R30 vir kinders onder 12). Bel pastoor Edwin Lawrence by 074 761 4625 of pastoor Emilton Daniels by 078 977 5398.

HERSTEL BY DIE HUIS Ys- en vrieskaste, stowe, wasmasjiene, tuimeldr. en mikrogolfoonde. 071 755 3390.

Pay after results. BELLVILLE / PAARL 071 785 2704

T: 021 871 1438

1 Maart

FOR SALE: R590 000

ELEKTRIES

Troubled Marriages & relationships Financial problems Quick Money & get loan in 24hrs, clear Debts, Good luck in business. Borrow Magicstick & wallet 4 cash Luck Gambling & Casino. Divorce & Court Cases. Unfinished jobs Quick selling / buying of property

)Die Boeremusiekgilde se Boland-tak hou hul dans met die orkes van Poena Weyers by Noord-Eind Laerskool. Vir navrae bel 083 346 7083. )Noorder Paarl High School invites you to a fun-filled family day at the school. There will be live entertainment, Miss NP trials, fun for kids and adults as well as food stalls and much, much more. )Die Christen-gemeentes Paarl se Bo-Dalwyk bied ’n sangaand aan by die kerksaal, Barkerstraat 1, Paarl-Oos. Toegang is R20 (R10 vir kinders). ’n Bus sal om 18:00 vanaf Drommedaris, deur Groenheuwel en Chicago tot by die kerk belangstellendes vervoer. Vervoerkoste is R10. Bel C. Maans by 076 518 6858 of A. Kermis by 082 962 0368. )Mnr. en mej. Bethel Sondagskool word gekies tydens ’n spoggeleentheid om 16:00 by die kerksaal. Verversings sal ook verkoop word. Toegangsgelde beloop R10. Bel James Pietersen by 073 949 5995. Bethel Congregational Kerk hou ook op 7 Maart om 10:00 hul jaarlikse mini-basaar by die kerk. Daar sal koeke, lekkernye en vars produkte verkoop word, asook vermaak vir die kinders en veel meer. Bel 021 862 5185.

Like us on

Radio kc107.7fm X1PMQF1T-GZ270215


Friday 27 February 2015

Advertisement - Advertensie

Drakenstein Gazette

7

WELLINGTON

33 MAIN STREET, WELLINGTON | 021 873 4424 WHILE STOCKS LAST CASH AND CARRY ONLY

EMAIL: info@wph.co.za I www.wellingtonbuildit.co.za

INTEX POOL

366x76CM W/PUMP

INTEX POOL

149999

179999 PLASCON MICATEX

WHITE 20 LT

69900

DURAM WALL & CEILING

20 LT WHITE

DURAM FLEXIWALL

10999

PARAMOUNT

CADAC LAMP BURNER + PIEZO

19999

19000

WHITE 20 LT

20 LT WHITE

59995

59999

POWAFIX CRACKFILLER 10 KG

305x76CM W/PUMP

CADAC EAZI BURNER + PIEZO

14900

SLIDING DOOR 1.8 MT ALUMINIUM

PAN C SUITE 4 PC BETALUX

169595

FRONT FLUSH

69900

HARD BOARD DOORS

PPC CEMENT 50 KG

8495

15900 RHINO BOARD

VENUS PLANT POT SET

GLASS BRICKS

3 PCS

3.0 MT X 1.2 MT X 6.4 MM

9900

We stock LED lights

1995

7995 LATICE

SEAWAVE

CLOUDY CLEAR

Receive a free ladies or men's watch with purchases of R1 000 or more.

“WE CAN AND WILL SAVE YOU MONEY” SO CALL US TODAY FOR QUALITY SERVICE & EXCELLENT PRICES. MANY MORE GREAT PRICES IN STORE SPECIALS AVAILABLE FOR LIMITED PERIOD ONLY • WHILE STOCKS LAST • NO DEALERS • ALL PRICES INCLUDE VAT BUT EXCLUDE DELIVERY • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • CASH ONLY • E&EO X1PT0TDR-GZ270215


PAARL PETS

PAARL PETS Hoofstraat 397 Tel: 021 872 6756 Beste Diens Kennis Waarde

Hoofstraat 397 | Tel: 021 872 6756

Beste Diens | Kennis | Waarde

Drakenstein

ROD, REEL & LINE COMBO’S

25 kg Adu R299 lt

4’6.....................@ R120 6’ft....................@ R180 10’.....................@ R300 12’......................@ R330

X1PT8XMW-GZ270215

X1PT8XR1-GZ270215

Year 5 • Vrydag 27 Februarie 2015 | Tel. 021 870 4600

The Mighty Lovers soccer team came up against Ethiopia Strikers on Sunday. The match took place at the Monte Christo fields in New Orleans and proved to be a onesided affair. Here Nathan Williams (left) gets the ball under control while Malick Lewis looks on. Mighty Lovers won the game 8-0. PHOTO: ERNEST KILOWAN

Nog ’n ronde van T20-aksie kon Saterdag gesien word toe Young Peoples teen Brackenfell in die Paarl gespeel het. Hier is Kurt Martin (Peoples) aan die kolf terwyl Denver Louw toekyk. Wiaan Smith van Brackenfell wag in die glippe rond. Brackenfell wen die stryd gemaklik met nege paaltjies. FOTO: FRANS LE ROUX

RUGBY ) Villagers Newton se voorseisoenoefeninge is elke Dinsdag en Donderdag om 19:00 aan die gang. Die klub vier ook hierdie jaar hul 50ste bestaansjaar en nooi alle oudspelers en ­lede om kontak te maak met die bestuur rakende die aktiwiteite vir die jaar. ) Blues se vriendskaplike wedstryde is soos volg: 7 Maart 2015 ­ Voorwedstryd vir streekspan 2de en 3de span – Faurestraat 14 Maart 2015 ­Villagers, seniors en juniors, vervoer is beskikbaar – Pniel. Blues se oefendae het verskuif na Dinsdae en Donderdae op New Orleans­velde om 19:00 stiptelik. ’n Familiedag word beplan waar die Blues­families weer lekker saam kan kuier, meer detail sal deurgegee word. ) Albions oefen elke Dinsdag­Donderdag op die Dal. Die klub bied ’n familiedag aan in die vorm van ’n bring­ en­braai te Orleans Park op 7 Maart. Daar sal ’n slippery slide vir die kinders wees. Die vriendskaplike wedstryde is soos volg,14 Maart teen Newtons, 21 Maart teen Hamiltons en 28 Maart teen Abbotsdale. Albions bring vir Emo Adams Paarl toe op 28 Maart in die Strauss­saal. Kaartjies is by die bestuurs­ ledebeskikbaar.Virmeerbesonderhedebeldievoorsitter Ryan Dirks by 079 183 6048. ) Young Standards se eerste vriendskaplike wedstryd is 7 Maart en word afgesluit met ’n jaarlikse derby­krag­ meting teen Retreat op 28 Maart in Retreat. Vir verdere

besonderhede, bel die sekretaris by 082 731 4879. ) Allandale­rugbyklub se voorseisoenoefeninge is voor­ lopig op Maandae en Woensdae om 18:30 by Draken­ stein Korrektiewe Dienste. Alle nuwe sowel as oudlede is welkom. Vir navrae, bel die klub­sekretaris by 082 737 8952. ) Violets RVK (Paarl) se vriendskaplike wedstryd teen Blue Stars (Klapmuts) is gekanselleer. 28 Februarie is die volgende vriendskaplike wedstryd teen Evergreens op Boy Louw­veld. 14 Maart: ’n Vriendskaplike wedstryd teen Franschhoek United te Franschhoek. Oefentye is Maandae, Woensdae en Donderdae by Pau­ lus Joubert Sekondêre Skool se rugbyveld vanaf 18:30. Bel Stephen Japhta 078 648 9437 of Timothy Dennis 083 461 9770. ) Young Peoples: Alle spelers en voornemende spelers, afrigters sowel as spanbestuurders en lede moet by Dal Josafat aanmeld van Maandag om 18:30 vir oefeninge en registrasies (spelers). Die volgende vriendskaplike wedstryde is as volg waarna die liga begin: 11 April kom maak gereed vir die 120 Feesjaar. 6 Maart: Bluestars (Klapmuts), wedstryde begin 18:30. 10 Maart: Faurestraat, wedstryde begin 18:30. ) Riverstones­oefeninge geskied te New Orleans­rug­ byvelde Dinsdae tot Donderdae vanaf 18:00. Eerste vriendskaplike wedstryd is op 7 Maart. Alle spelers word versoek om te kom registreer asb.

POOL ) Drakenstein Blackball pool­liga (DBPL); 2015/2016 seisoen. Hou sy Algemene Jaarvergadering op 3 Maart, 19:30 vir 20:00. Die vergadering sal gehou word te Jeff’s Pub, Jan van Riebeeckweg, Paarl. Alle bestaande Blackball Pool­klubs, sowel as alle nuwe

klubs wat belangstel om aan Blackball Pool­liga deel te neem, word genooi om die vergadering by te woon. Toekennings vir die 2014/2015­seisoen se prestasies sal tydens die AJV aan spelers en klubs oorhandig word. Registrasie vir die 2015 / 2016­seisoen sal ook volledig bespreek en hanteer word.

MUURBAL ) Paarl­muurbalklub bied die volgende aan: 27 Feb – 1 Maart die Boland Junior ope. Ons het reeds inskrywings ontvang van WP, Boland, SWD en OP. (Nor­ maalweg speel so 120 spelers). Sondag word alle finale gespeel. 13­15 Maart – Boland Junior Proewe. o. 11­o. 19

VEERPYLTJIES ) Wellington darts­unie het onlangs met sy flenters­kom­ petisie begin. Alle klubs wat betrokke is moet kennis dra: Alle nuwe klubs wat belangstel om te speel is welkom. Vir enige navrae kan Sam Classen: 082 683 3728 of Ernest van Wyk: 083 354 9499 gebel word.

KRIEKET ) Interskole Old Boys krieket. Plek: Hoërskool Gimnasium A­veld Datum: 2 Maart Maandag om 18:00 Formaat – 3 spanne: 20­29, 30­39, 40 en ouer. Spanne bestaan uit 8 spelers elk. Kontantkroeg beskikbaar. Braaidromme en hout beskikbaar. Conradie Burger 082 552 3975; conradie@polka.co.za ) Don’t forget that the Cape Cobras will be hosting the Unlimited Titans at Boland Park in Paarl. The four day test match ends on Sunday and entry is free.

Die Boland Laerskole-atletiekbyeenkoms het gedurende die naweek op die Dal Josafat-stadion plaasgevind. Hier is een van die plaaslike sterre, Gawain Jantjies (o. 13), van William Lloyd Primêr, waar hy die Boland 800 m finaal gemaklik wen. FOTO: ERNEST KILOWAN


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.