Drakenstein
Year 2 • Vrydag 28 September 2012 | Tel. 021 870 4600
In Paarl Post Dié week in Paarl Post: ) Lady Greystraat-brug se rug knak ) Seuns vas ná aanranding ) Vrae oor De Poort-sentrum
Bodybuilders Help for the deaf Mr Winelands 8 4 shine is at hand 5 crowned
KONSERTTYD SO MAAK MENS. Klein Karlia Saayman het met hart en siel saamgesing en gedans in haar rol as ’n bytjie toe Pikkieland Speelskool op Wellington die verhaal van “Pieter en die Wolf” op die planke gebring het as deel van hul jaarlikse konsert. Langs haar is Vera Briscoe. Foto: Engela Duvenage
2
|
DRAKENSTEIN GAZETTE
E n t e r t a i n m e n t Ve r m a a k
Vrydag
|
28 September 2012
GALA DINNER. As part of the Bethel Congregation Church’s 120th birthday, they held a business dinner to raise funds to renovate the church hall. The guest speaker was Reverend Malcolm Damon, who spoke about religion and business. Here are Magdalene and Edward Parrins who bought a painting of R5000 at the function.
Besoek Optenhorst se lentetuin
DIE pragtige tuin op die plaas Klein Optenhorst sal weer op 20 en 21 Oktober vanaf 09:00 tot 17:00 oop wees vir besoekers. Toegang na die tuin is R35 per persoon (sluit tee en tuisgemaakte botterbroodjies in). Klein Optenhorst is geleë net buite Wellington in die historiese Bovlei. Die tuin is in terrasse omskep deur die huidige eienaars in 1987. Deur die jare is ’n groot verskeidenheid interessante en ongewone plante wat die Bolandse hitte kan verdra, aangeplant. Die grootste versameling van Salvias in SuidAfrika, waarvan baie inheemse variëteite, floreer in dié warm klimaat. Ander kenmerke sluit onder meer ’n historiese wilde olyf van ongeveer 400 jaar oud in, ’n gruisklippietuin en ’n verskeidenheid waterelemente. Die terrasse lei jou vanaf die negentiendeeeuse plaashuis se stoep na ’n groot plaasdam met ’n gazebo vanwaar jy ’n pragtige uitsig van die omliggende plase in die vallei, aan die voete van Groenberg, kry. Die kwekery, waar ongewone plante te koop is, sal oop wees. Kontak Jenny Ferreira by 021 864 1210, of ferreira@patat.co.za, vir meer inligting.
AFSKEID. Matrikulante van Labori Hoërskool het met die tema “’n elegante aand uit” hul matriekafskeid in die Paarl Stadsaal gevier. Hier pronk van die matrieks wat op 22 Oktober hul eerste vraestel sal skryf. Foto: Devidean Moses
What’s happening Vrydag 28 September
) Ligstraal Skool bied ’n piekniekdans vanaand om 20:00 by die Paarl-Oos Thusongsaal in New Orleans. Die Elginairs sal optree. Kaartjies is R70 per persoon en kan bespreek word by die skool by 021 862 7182. Bring jou piekniekmandjie en drankies saam. ) Brendt Wayne Music presents When I was a young boy, the movie in song, on Friday 28 September at Monte Christo coffee shop in Paarl at 19:15. Tickets at R50 can be booked with George on 078 319 1324 or Bernice on 084 304 4216. ) Die Paarl Stimulasiesentrum hou op 28 September om 20:00 in Paarl-gemeenskapsaal hul jaarlikse langarmdans. Die Kallies-band sal die gaste met musiek vermaak. Kaartjies beloop R80 per persoon en is ook die aand van die dans by die deur beskikbaar. Vir verdere navrae, kontak die skool tussen 08:00 en 15:00 by 021 862 7113
Saterdag 29 September
) Bia D tree op tydens ’n fondsinsamelingsfunksie vir die Boland Skool vir Outisme op Saterdag 29 September om 19:00
by die Ou Meul-teater. Blacque Brad, Andrea Valentyn en nog ander kunstenaars sal ook optree. Kaartjies is R70 (R20 vir kinders) en kan bespreek word by 084 610 9005 of 083 522 8604.
Sondag 30 September
) Die klas van 1992 van Weltevrede Sekondêr hou hul reünie op 15 Desember by Allandale se lapa. Die kostes beloop R100 per gesin. Bespreek by Grant Heyns by 076 626 7115 tot 30 September.
Saterdag 6 Oktober
) ATKV Wellington se volgende groot projek is die toer vir vroue na die Biscuit Mill in Soutrivier op 6 Oktober wat afgesluit word met ’n koppie tee in die Kaapse Tuine. Kontak Roné Sills by 082 290 3114 vir ’n plek op die bus. Plekke is beperk (kaartjies is R100). Die bus vertrek om 08:00 vanaf Wellington en sal teen 17:00 weer terug wees.
Vrydag 12 Oktober
) Rainbow Connections bied vanaf 20:00 by die Paarl-gemeenskapsaal hul eerste Ball gowns and Black Tie dans.Vir navrae, kontak Roderick by 082 378 7500.
Plak en wen DIE plakvorm vir die Pret-met-Gazette-plakkompetisie waarin ’n leser R1000 kan wen, verskyn op bladsy 2. Die kompetisie, wat die eerste verjaarsdag van die Gazette vier, sluit op Vrydag 5 Oktober om 16:00. Vir ses weke moet jy ’n plakstuk elke week uitknip en op die vorm plak en die vorm indien by Gazette en die wenner sal dan getrek word, waarna sy/haar foto geplaas sal word.
Vrydag
|
28 September 2012
News 足 Nuus
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
PLUS EARN POINTS
Langebaan, Malmesbury, Vredenburg & Wellington
R E M M U S A H T I W D E FILL SAVINGS
Opdienvoorstel
Serving Suggestion
3698
2998
2899
599
Bulk Pork Pack per kg
Grootmaat Varkbraaitjops per kg
PnP no nameTM Fresh Chicken 4 Thighs & 4 Drumsticks per kg
Re-registration THE South African Social Security Agency (SASSA) is currently embarking on a process to biometrically register social grants beneficiaries with the aim of rooting out fraud and corruption within the system. In order to complete this process all recipients of social grants are therefore expected to report to one of the registration sites within the next six months. According to the Minister of Social Development Bathabile Dlamini, parents and primary care givers in receipt of child support grants and foster child grants must ensure that their children do not absent themselves from school for re-registration purposes.SASSA has made it possible for all registration sites throughout the country to continue to function after school hours.
Piesang Losmaat per kg
1499
14
99
Each
All Gold Tamtiesous 700ml
PnP Low Fat Yoghurt Assorted 1kg
1495
2599
(Excluding Double Cream)
Humpty Dumpty Groot Eiers 30s
PnP no nameTM Parboiled Rice 2kg
+ BUY 2 FOR
2399
2139
Coca-Cola Regular 2 litre
PnP Witsuiker 2.5kg
Always there ffor you PRICES VALID 27 - 30 SEPTEMBER 2012 AT PICK N PAY STORES LANGEBAAN, MALMESBURY ,VREDENBURG & WELLINGTON ONLY www.picknpay.co.za
Please Recycle
CUSTOMER CARE
TOLL FREE: 0800 11 22 88
(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cell phone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details. 9418M_Bil
3
4
|
DRAKENSTEIN GAZETTE
Lifestyle Leefstyl
Vrydag
|
28 September 2012
Dekoruitstalling WELLINGTON Huismark bied van 25 tot 28 Oktober (09:30 tot 15:30) ’n uitstalling aan by Napier Winery net buite Wellington op die Bainskloofpad. Misi Overturf (dekorkonsultant) gesels oor dekor en hoe om jou huis mooi te maak. Daar sal onder meer musiek, soetgoed, mooigoed, kindergoed en huisgoed beskikbaar wees. Kredietkaartbetalings is welkom. Kaartjies beloop R100 per persoon en kan bespreek word by Nelia by 083 384 0727 of e-pos wellingtonhuismark@gmail. com.
MR WINELANDS. Saligh Dollie (centre) was recently awarded the title Mr Winelands 2012. The runners-up were Jonathan Charlesworth (right) and Ryan Ackerman (left).
Grease op die planke in Wellington DIE musiekblyspel, Grease is vanaf 11 tot 14 Oktober by die Bergkroonteater op Wellington te sien. Drakenstein se akteurs en sangers en musikante span saam om hierdie bekende storie en onvergeetlike musiek van die “Pink Ladies” en die “Burger Palace Boys” aan te bied. Kom kyk hoe Danny Zuko (gespeel deur Lyall Ramsden) en Sandy Dumbrowki (gespeel deur Inge Augustyn) die aantrekkingskrag wat hulle vir mekaar het, op die verhoog uitspeel. Tussen al die kattekwaad wat die bendes aanjaag, word daar gesing en gedans op maat van geliefde liedjies soos Summer Nights, We Go Together, Look at Me I’m Sandra Dee en Beauty School Dropout. Kore wat deel uitmaak van die produksie is Hugenote Hoërskool, Hugenote Laerskool, Hugo Rust, CPUT Wellington, Hoër Jongenskool Paarl, Wellington kerkkoor, Bastion en New Orleans Sekondêr. Kaartjies teen R120 en R160 is beskikbaar by koorlede, produksielede of by Computicket. Kaartjies vir skoolgroepe (R75 op 9 Oktober) is beskikbaar by tickets @wellingtonproductionhouse. co.za. Vir navrae epos info@wellingtonproductionhouse.co. za.
Vrydag
|
28 September 2012
Pe o p l e  M e n s e
DeafSA helps the deaf and hard of hearing outreach to Deaf SEPTEMBER women and is Deaf youth leadership Awareness and Deaf sport. Month and DeafSA also all South Afhas a skills dericans are envelopment and couraged to awareness prouse this gram and their month to mission is to learn more promote the inabout hearterest of the deaf ing and hearand hard hearing loss. ing effectively in Organisathe Western tions like Cape. DeafSA, a nonThis program government equips Deaf peoorganisation ple for employin Paarl, serve the deaf and DEAFSA. Yvette Peterson (left) is the auxiliary social ment opportunihard of hearworker at the DeafSa office in Paarl and Elaine Olivier ties whilst also ing people (right) is the sign language interpreter. With them is educating them with unique Jabaar Mohamed, the Western Cape Provincial Director about other alternatives such and practical of DeafSa. as self-empowerservices to ment projects. They also strive to be help make a positive impact on the the official representation channel beDeaf community. tween members of DeafSA and the govDeafSA Paarl falls under the DeafSA ernment for the purpose of the equaliWestern Cape umbrella which is a nonsation of opportunities and full participrofit organisation. pation and integration of Deaf people They offer South African sign lanin society. DeafSA has called on all the guage interpreting and training, educaDeaf people in the area to register at tion training, advocacy, employment their office - children can also be regisservices, social development and comtered. Visit their office at 367 Main munity access and information service, Street, Paarl, or fax 086 546 2096. HIV/Aids counselling and awareness,
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
5
TAGS. Members of the Paarl police are currently collecting bread tags in order to assist one of their members who is in need of a new wheelchair, via the Wheelchair project. If 800 000 bread tags, weighing a total of 200 kg, is collected, a wheelchair will be supplied. Noord-Eind Primary School has been assisting and has already collected 58 000 tags, bringing their total now to 70 000. Pictured here with the tags are Sgt Simone Coetzee, Kayleen Coetzee, Marisse Dowell-Ellis (teacher), AndrĂŠ Verhoog (principal)and (front) Ziaan de Bruyn.
6
|
Adver tensie
DRAKENSTEIN GAZETTE
BRIDGING CASH
while waiting for PENSION/ PACKAGE Payout (lump sum only) Same day pay out PROPERTY
021-949-0930
PAARL PETS & HENGEL
vir hengel- & troeteldierprodukte Montego | Rogz Daiwa | Shimano Marltons | Tetra Berkley | Okuma
BESTE KWALITEIT
Hoofstraat 397, Paarl Tel: 021 872 6756 | 021 872 9972
LOAN PROVIDERS We provide: • Quick cash loans From R200 - R8 000 • Friendly service with a smile
@ 387 Main St, Paarl Opposite Novel Ford 021-872-2114 / 021-871-1812
Your financial heartbeat
2DE HANDSE & Nuwe klere, skoene, beddegoed, gordyne, breekgoed, potte, panne, elektriese ware. Betaal kontant. Johan 074 474 4275.
BEKOSTIGBARE HUISE: 1 3Slpk huise in Paarl, Wellington, Klapmuts ens. R75 000 R990 000. Kontant of permanente inkomste R4 500 R40 000 pm. 072 805 3574.
INK • INK • INK
Ink and laser cartridge refilling + new and reconditioned cartridges at affordable prices. Laser cartridge from R120 Canon Cli with reset chip R40 Quick printer repairs. New express laser delivery
EARN extra money selling Justine! For further info please contact Tasneem. Cell: 084 318 8701 or email: tcarelse@gmail.com
32 MAIN STREET (Behind Oak Tree Lodge opp. KWV) PHONE: 021 863 3951 GERD: 082 774 4098 Mon - Fri 08:00 - 17:00/ Sat 09:00 - 13:00
FUN! FUN! FUN! FOR HIRE Slip 'n Slide Jumping Castles Dalmatian Slide at side with pond. Playstation !! For the best party ever CONTACT TANYA 082-480-6872
Smarti Parti
SOLE MANDATE
PAARL
R450 000
Web ref: 274063
START RIGHT HERE Beds 3 Baths 1,5 Facebrick semi with 2 livingareas, jetmaster, carport, outbuilding for extra income on taxi route and schools, church and shops.
SOLE MANDATE
PAARL
R449 000
Web ref: 274636
FOR THE FIRST TIME BUYER Beds 3 Baths 1 Carport 2 Very neat well maintained beginners house with fitted kitchen, carport, spacious plot on taxi route.
BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223
We cater for all your kiddies’ party needs! You call us to arrange everything or just hire all your kiddies’ party essentials! Also jumping castles, slippery slides, gazebos.
Mary Zwaan 083 261 1360 Carl Zwaan 083 598 3366 maryzwaan@yahoo.com or 021 862 1443
1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullisverwy dering. Skakel Neels: 021 872 9397 of 083 412 8810.
Be Wise, Advertise
Wednesday 10:00
Jumping Jacks
Vrydag
|
28 September 2012
Vrydag
|
S c h o o l s S ko l e
28 September 2012
VOLKSDANS. Die graad 6- en 7-volksdansleerders van Paarlzicht Primêr het cum laude verower vir hul groepvolksdans tydens die Paarl Eisteddfod. Foto: Devidean Moses
SOUTH AFRICA
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
AKSIE. Die pompommeisies van Groenheuwel- en Dalweide Primêr was in aksie tydens die onlangse derby tussen dié twee skole. Dalweide se o.13-seuns het die rugbystryd gewen. Foto: Willie Cupido
REGISTREER WAAR JY WOON
Om te kan registreer, moet jy: POETRY. Six of the grade 1 learners of William Lloyd Primary took part in the Paarl Eisteddfod for poetry and received gold. From left are Keashé Muller (gold plus), Keena Nefdt, Ruchin September, Jamie-Lee Claasen, Lenique Arendse and Caleb Paulse. Pic: Devidean Moses
• • • •
POPPEKAS. Die Paarl Polisie het die graad R-leerders van New Orleans Primêr besoek en ’n poppekas gehou.
INDIGENOUS. Drakenstein Municipality hosted the second Indigenous Games on Heritage Day at the Paarl East Thusong Centre. Here the youngsters are busy playing snakes and ladders.
7
‘n Suid-Afrikaanse burger wees 16 jaar of ouer wees (maar jy mag slegs stem as jy 18 jaar en ouer is) In besit wees van ’n geldige groen Suid-Afrikaanse ID-dokument of ‘n tydelike identiteitsertifikaat jou fisiese woonadres waar jy huidiglik woonagtig is verskaf. Jy kan ‘n SMS met jou ID nommer na 32810 stuur (op alle selfoonnetwerke) om jou status as ‘n geregistreerde kieser na te gaan of om die besonderhede van jou stemlokaal te vind (R1.00 per SMS) OF besoek www.elections.org.za en gaan na “AM I registered?” om te verifeer of jy geregistreerd is om te stem in die stemdistrik waar jy gewoonweg woonagtig is.
SOUTH AFRICA
Verkiesingskommissie - Wes-kaapse Streekkantore
Weskus (Vredenberg) - 022 713 2817 • Kaapse Wynland (Worcester) - 023 342 8208 • Overberg (Bredasdorp) - 028 424 2776 • Eden (George) - 044 873 2347 • Sentraal Karoo (Oudtshoorn) - 044 272 2906 • Stad Kaapstad - 021 696 4577
Verkiesingskommissie - Wes-Kaapse Provinsiale Kantoor
1ste Vloer, The Bridge, 304 Durban Road, Bellville - tel - 021 910 5700 fax - 021 910 4965
Drakenstein
Year 2 • Vrydag 28 September 2012 | Tel. 021 870 4600
Favourite on MTB calendar THE Spur Lourensford MTB Classic is the oldest funride on the Western Cape MTB calendar and still one of the favourites. The organisers from Dirtopia has again made sure the whole family can enjoy this funride in Somerset West on Sunday 30 September. The funride offers four MTB distances plus kids’ events: It includes a 15 km funride for children & novices, a 27 km funride for beginner riders, a 38 km challenge for intermediate, but fit riders and a 57 km challenge for advanced riders.
WENNERS. Paulus Joubert Sekondêr se Erfenisdagvieringe het gepaard gegaan met ’n 5 km pretdraf en ’n 8 km wedloop. Henrico Rooi (links) was die manswenner in die 8 km wedloop en Roslin Losper (regs) was die vrouewenner. Tommy Kearns, skoolhoof van Paulus Joubert, het die trofeë oorhandig. Foto: Ernest Kilowan
) KRIEKET * SR Radiators Young Peoples se vriendskaplike wedstryde is op 29 September (Milnerton - weg), 30 September (Blue Bells tuis) en 6 Oktober (Van der Stel - tuis). Volgende Saterdag skop verrigtinge af met ’n taai wedstryd teen Wellington II, terwyl die eerste span vriendskaplik teen Van der Stel speel. Beide wedstryde is op Daljosafat. Oefeninge is steeds Dinsdae en Donderdae op Daljosafat vanaf 17:30. * Paarl Krieket oefen op Dinsdae en Donderdae om 18:00 by Bolandpark. Kontak vir
It is important to note that this is a seeding event for Die Burger MTB Challenge 2013. Late entries will be available for all distances at registration on Friday at Dirtopia Trail Centre on Delvera farm (12:00-18:00), Saturday at Cycle Addiction in Somerset West (10:00 to 15:00) and Saturday morning at Lourensford Estate from 06:30. Visit www.dirtopia.co.za for more information or phone the Dirtopia Trail Centre at 021 884 4752, or e-mail to theteam@dirtopia.co.za.
BOLANDSPAN. Verskeie Paarliete is ingesluit in die Boland-span wat die eerskomende naweek aan die SA Natuurlike Liggaamsbou-toernooi in Kimberley deelneem. Van links is Patrick Fortuin (50 plus), William Steyn (spanbestuurder) en Niklaas Fransman (middelgewig). Voor is Oshten Barends (o.19). Dandritch Julies was afwesig. Hulle is almal van die Paarl Physical Culture Club by Boland Park.
BLOMMETJIE GEDENK AAN MY. Die Paarlse rugbyklubs se juniors het Maandag op die Boy Louw-velde in die Paarl sake uitgespook. Hier is Geronimo Singh, ’n o.13-speler van Paarl Rangers op pad doellyn toe. Die eindtelling was 36 - 5 in Paarl Rangers se guns. Eerskomende Saterdag word die finale in die o.11-afdeling op Daljosafat beslis. Foto: Sieb Sieberhagen
Sportdagboek * Sport Diary Riaan by 073 912 3372. * Wellington-CPUT-krieketklub oefen elke Woensdag by Bolandpark (binnenshuis) om 19:00. Kontak Marius vir enige navrae by 082 976 1379. ) RUGBY * Verskeie plaaslike klubs gaan sake uitspook in die halfeindstryde van die Boland se klubligas wat Saterdag op Boland-stadion se A-en B-velde beslis word. Om 12:00
speel CPUT teen Universals (B-veld), 10:00 speel Newtons teen Evergreen (A-veld) en 14:00 speel Roses United teen Ceres (A-veld). * Die naweek speel Violets teen Riverstones op die Daljosafat-stadion. Die wedstryde begin om 13:05 met die eerste spanne wat om 15:30 kragte meet. Die wedstryd kan bepaal wie tweede of derde in die liga gaan eindig. * Op 5 November hou Young Gardens-
rugbyklub sy algemene jaarvergadering. ’n Nuwe voorsitter en ondervoorsitter sal aangewys word. Die klub beplan volgende jaar hul 65ste bestaansjaar met heelwat aktiwiteite. * Op 27 Oktober word die derby tussen Evergreens en Windmeul op die velde van Windmeul Primêr beslis. * Violets is besig met beplanning vir hulle derby volgende jaar. Alle lede en oudlede word gevra om nader te staan. Vergaderings is elke Maandagaand om 19:30 by die Bethel-kerksaal.