Drakenstein
• Bouers Gereedskap • Elektriese Gereedskap • Tuin Gereedskap • Skoonmaak Masjiene • Sleepwaens • Masjiene Repair & Helicoil Service • Draaibank/Milling Werk; TIG/MIG Welding
WELLINGTON, 12 VERSAILLES ST 021 873 2222
Year 3 • Friday 2 August 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
In Paarl Post: ) Nog ’n ANCraadslid in die sop ) Tweede Mbekweni-polisieman vas vir verkragting ) Sestienjarige met mes doodgesteek ) Interskole-boekie en nóg meer
Motorwasser soek tuiste
2 Tienerseun doodgesteek
2
Klipharde Derby tussen skole 8
Derby-tyd in die Paarl Volgende week begin die groot Derby-stryd tussen New Orleans en Klein Nederburg Sekondêr. Die program is as volg: Maandag 5 Augustus: Die eerste meisiehokkiespanne speel om 14:00 by New Orleans se Monte Christo-velde Dinsdag 6 Augustus: Basketbal, tafeltennis en skaak by Klein Nederburg: 14:00: Eerste meisiebasketbalspanne 15:00: Eerste seunshokkiespan 14:00: o. 15-seunstafeltennis 15:00: o. 17-meisietafeltennis 16:00: o. 17-seunstafeltennis 14:00: skaak Woensdag 7 Augustus: Rugby by Daljosafat-stadion: – 16:00: o. 14B; – 17:00: o.16 B; Oudstudentewedstryde van 18:00 af Donderdag 8 Augustus: Netbal by Boy Louw-velde: 14:00: o. 14A en o. 14B 14:45: o.16A en o. 16B 15:30: o. 19A 19:00: Oudleerlinge Big Brag by die Inhuldigingsaal in Van der Stelstraat Saterdag 10 Augustus: Rugby by Faurestraat: 10:00: 0. 14A: 11:05: o. 15A; 12:20: o. 16A 13:35: New Orleans se pom-pom-meisies 13:45: o. 19B-wedstryd 15:30: Klein Nederburg se pom-pom-meisies 15:40: Die eersterugbyspanne draf op die veld met die openingseremonie saam met die skoolhoofde, gaste en sjampanjemeisies 15:50: Sing van skoolliedere 16:00: Hoofwedstryd skop af
Mej New Orleans 2013 is op Vrydag 26 Julie by die skool gekroon. Janille Shanté Solomons (middel) het met die louere weggestap. Haar eerste prinses was Amber Abrahams (links) en Chandre Adam (regs) is as tweede prinses gekroon. FOTO: E.J. PHOTOGRAPHY
Mega Furnishers
R2 499
4 Pce Manhattan Entertainment Unit
3 Piece Lounge Suite Cash:
R4 999
Cash:
R3 499
SALE
FROM
SALE
Casio Keyboards Cash from:
R1 799
OPEN AN ACCOUNT receive a FREE GIFT
R1 699 SALE
R1 099
SALE
SALE 15% OFF ON ALL BEDS
Dressing Table
Single Base Sets
134 LADY GREY STREET, PAARL • TEL: 021 872 4354 Gomma-gomma
SALE
Teen Twin Bedroom Suite
ONLY 10% DEPOSIT when you OPEN AN ACCOUNT
CASH SALE OVER R2000 FREE DELIVERY!!
3 pce Kitchen Scheme
SALE
R2 999
Corner Unit
R1 299
Zink Unit
R1 699
LAY-BYES ACCEPTED
2
News - Nuus
Drakenstein Gazette
Friday 2 August 2013
Motorwasser se storie pluk aan haar hart ’n Motorwasser se storie het ’n plaaslike vrou geraak nadat hy geweier het om haar geld te aanvaar. Niklaas Thomas, wat sy karwasbesigheid bedryf uit ’n waentjie wat hy agter sy fiets sleep, het geweier om Marike Theron se geld te aanvaar toe sy dit vir hom aangebied het. “Ek kan nie geld vat as ek nie daarvoor gewerk het nie,” het Niklaas vir Theron gesê. Theron was so geraak deur sy volgehoue weiering en het in die maande daarna gereeld gesoek na Niklaas om meer oor hom te wete te kom. “Elke ontmoeting met Niklaas is vir my spesiaal,” sê sy. Niklaas het op ’n vroeë ouderdom sy ouers en suster in ’n motorongeluk verloor, en is daarna dakloos gelaat. Hy het in Worcester ’n blikkie skoenpolitoer gekoop nadat hy R5 gekry het en wou vir ’n fooitjie mense se skoene skoonmaak, maar het gesukkel om kliënte te kry. “Dit was Kersfees en almal het net sandale gedra,” sê hy. Hy het toe opgelet dat die bande van die motors vuil was en het begin om hulle swart te politoer. Twee kliënte het sy potensiaal raakgesien en ’n geldelike donasie gemaak. Daarna kon Niklaas die gereedskap begin aanskaf om sy eie karwas te stig.
SÊ JOU SÊ
SMS kos R1
SMS na 32365
) Sies, maar diedorp is vuil na’n Saterdagoggend. ) When is someone going to get rid of the mess underneath the Market Street bridge. The whoring and messing that is going on their is disgusting, and in full view of the proposed Waterfront Development. ) Mens kan ook nou nêrens meer gaan in die dorp sonder om deur bedelaars van alle rasse gepla te word nie.
Nadat Niklaas Paarl toe getrek het, het hy ’n skrootwerf besoek om ysters vir sy beplande waentjie te bekom. Vandag is Niklaas en sy oranje-wa dikwels te sien in die strate van die Paarl. Niklaas se storie, meen Theron, kan as ’n inspirasie dien vir baie en wys dat mense hard moet werk en hul talente gebruik om iets te bereik. “Ek hoef nie my talente te begrawe nie,” sê Niklaas. “Ek kan karre was. Ek gebruik my talente.” Sy se einddoel is egter nie om ryk te wees nie, maar om ’n ou karavaan op te knap. “Ek soek net my eie plek om in te slaap,” verduidelik hy. “Ek slaap al 35 jaar lank buite.” ’n Barmhartige Samaritaan het ná ’n advertensie op RSG-radiostasie vir Niklaas gebel en gesê hy sal vir hom ’n karavaan skenk op voorwaarde dat hy ’n veilige staanplek daarvoor kry. Die karavaanpark is volgens Niklaas te duur aangesien hy op die meeste R150 per maand kan opdok. Indien iemand vir hom op hul erf staanplek het teen ’n laer tarief sal hy die erf skoonhou en hul motors gratis was, sê Niklaas. Enigiemand wat Niklaas kan help met ’n veilige plek vir hom en sy karavaan kan hom kontak by 060 673 1505.
Niklaas Thomas en sy oranje-wa is nou ’n al ’n bekende gesig in die Paarl.
FOTO: MARYKE SWART
Tiener wou prokureur, president word MARYKE SWART “Ouma, kyk wat het Ernest gedoen.” Sò het Austin Michaels (16), ’n gr.10-leerling aan die Hoërskool Charleston Hill, Sondagaand aan sy ouma, Magdelena Bailey, gesê toe hy met ’n hemp vol bloed voor haar in die kamer van hul huis in Impalalaan gestaan het. Austin bly vanaf driejarige ouderdom by sy ouma nadat sy ma oorlede is. Hy kon nie asem kry nie. Sy ouma het ’n waslap gaan haal. Toe sy terugkom in die kamer was dit te laat. Austin was nie meer met hulle nie. Dis hoe Megon Bailey, Austin se niggie Sondagaand se gebeure onthou. Sy was nog besig in die kombuis om die laaste drinkgoed vir hulle te maak, toe Austin kort voor 21:00 vol bloed by die agterdeur ingestap kom. Hy is reguit na sy ouma in die kamer waar hy enkele oomblikke later aan ’n meswond in sy bors gesterf het. Volgens Bailey was Austin vroeër die aand saam met sy vriende net om die draai van hul huis, waar hulle om ’n vuur by ’n boom in Blesbokstraat gekuier en grappies gemaak het.
Austin Michaels
FOTO: VERSKAF
Volgens ooggetuies het die beskuldigde, Ernest Adonis (39), die volgende oomblik na bewering tussen die kinders deur gestap en vir Austin gesteek. “Sy suster het gesê sy het nog gehoor hoe hy (Austin) grappies maak en hoe die kinders lag. Toe is dit net stil. “Niemand het hom (Ernest) gepla nie. Hy het net deur almal gestap en vir Austin gesteek,” het Bailey aan die Drakenstein Gazette gesê. Sy sê die beskuldigde het baie by hulle aan huis gekom en was net verlede week nog daar om vis te koop. “Hy was amper soos deel van die familie.” Adonis is later die aand weens die aanval op die tienerseun in hegtenis geneem. Hy het Dinsdag in die hof verskyn. Die saak is tot 6 Augustus vir borgtogaansoek uitgestel. Hy bly in aanhouding. Bailey sê haar neef was altyd baie grapperig gewees en wou eendag ’n prokureur, en sommer ook die president, word. “Ek sal eendag die president wees. Hier sal nie ’n papier rondlê nie. Ek sal vir almal werk gee,” het Austin nóg net Saterdagaand met hulle gespot.
Community project for drunk drivers
Athlone House of Strength
seeks to employ the following position on a Fixed Term Contract for eight (8) months:
Auxiliary Social Worker
• We offer a market related salary dependent on experience and qualifications • Starting Date: Preferable – 1 September 2013. Send your CV and at least 3 contactable references to: The Manager: Athlone House of Strength P.O. Box 9116, Huguenot, Paarl 7645 Email: ahos@softweb.co.za Deadline: 15 August 2013
The National Institute for Crime Prevention and the Reintegration of Offenders (Nicro) has plans to expand its road-offender pilot project after receiving sponsorship from South African Breweries (SAB). This could see drivers across the province, convicted of driving under the influence (DUI), able to do community service instead of jail time. Jacques Sibomana, spokesperson for Nicro, says the project started in Cape Town in 2010 – without funding–, out of a need to assist the high referrals of DUI cases and the need to educate drivers around driving under the influence. “SAB is the first corporate to come on board to support this initiative in late 2012. We hope that the current pilot programme will give us guidelines to roll it out into other cities and provinces. We are looking for funding to be able to increase the capacity of the programme to courts around the province and also hopefully national.” Sibomana says the project currently runs in Cape Town, Athlone, Wynberg and Bellville courts, as well as Simon’ s Town and Somerset West on occasion. According to Heathcliff Thomas, acting executive director for Safety and Security at City of Cape Town, the City’s Traffic Services arrested 2 912 motorists for DUI from 1 April 2012 to 28 February 2013. In addition, the City’s Metro Police officers arrested 2 424 motorists for
serious problem of drunk driving and are sure DUI from 1 March 2012 to 1 March 2013. In the Helderberg, between April 2011 and that this initiative will go a long way in tackMarch 2012, almost 950 arrests were made by ling the problem. Only time will tell as to its effectiveness and possible expansion.” the police for driving under the influence. Thomas says, “There will still be a monetary Provincially, over 17 500 arrests were made for the same time period. The Gazette was una- fine in addition to the community service. Deble to establish how many cases of driving un- pending upon the amount of the fine and the der the influence received court convictions. type of community service to be done, it will According to Sibomana, the project also cov- need to be ascertained whether this would act ers elements of reckless and negligent driving as a sufficient deterrent to ensure the motorist does not commit the same ofand culpable homicide, and all fence again.” candidates are assessed before YOUR VIEWS SMS costs R1 Charlotte Sullivan, director their enrolment into the of South Africans against project to determine the risk SMS your views to Max. 20 words Drunk Driving (SADD), says, and need. “It may well deter some people, “The project aims to educate, empower and increase awareness of drivers as but ultimately we remain concerned about the to the effects of irresponsible driving and in large number of people who are alcoholics or this create more responsible drivers on our who have an addiction problem and they will roads. A fine alone is ineffective as it does not not be deterred.” Sullivan says ideally the project should stipaddress the root of the problem of irresponsiulate that if you drink, drive and then kill then ble behaviour on the roads.” However, doubts remain about the project’s you must receive a jail sentence and the community service would not be an option. “We effectiveness. Siphesihle Dube, spokesperson for the West- have numerous cases pending at the moment ern Cape Department of Transport and Public where drunk drivers have killed people and Works, says, “We support initiatives from the they are trying to get community service inprivate sector that aim at tackling serious is- stead of going to jail – this is unacceptable. “We would also like to see it incorporated sues such as drunk driving as part of road safety. We will be monitoring the project and see with periodic imprisonment – in other words where lessons may influence policy. We sup- they can work during the week (and support port initiatives that aim at targeting the very their family) and go to jail over the weekend.”
32365
Friday 2 August 2013
News - Nuus
Drakenstein Gazette
3
Aging tyres under the spot light Most people rely on a tyre’s tread depth to determine its condition. But, says Les Mc Master, chairman of the Motor Industry Workshop Association (MIWA), the rubber compounds in a tyre deteriorate over time, regardless of the condition of the tread. “An old tyre can be just as hazardous as a tyre with worn tread,” he says. For some people, old tyres might never be an issue. “If you drive over 19 000 kilometres annually, the tread will wear out in three to four years, long before the rubber compound does. But if you drive less than that, or have a car that you only drive on weekends for example, aging tyres can become an issue. The age warning also applies to spare tyres and ‘new’ tyres that have never been used but are old,” he says. As with all products made using rubber, tyres will deteriorate with age, whether they are in use or not. Cracks in the rubber will begin to develop over time. They will appear on the surface and inside the tyre. This cracking can eventually cause the steel belts in the tread
to separate from the rest of the tyre. Improper maintenance and heat accelerate the process. So how do you check the age of your tyres? McMaster says while car, tyre and rubber manufacturers differ in their opinions about the lifespan of a tyre, the DOT-code on the inside of the tyre provides information on the production date. Tyres produced after 2000 have a fourdigit DOT code instead of three. “The first two digits indicate the production week and the second two are the year,” he explains. “While some tyre manufacturers swear by the fact that tyres can last for ten years, it’s impossible to judge how long a tyre will last since factors such as heat, storage and conditions of use reduce the life of a tyre.” Mc Master points out that our South African climate definitely contributes to the aging of our tyres as exposure to sunlight, heat and especially coastal conditions are known for weathering rubber. “It’s important to bear in mind that this principle also applies to spare tyres and tyres that are sitting in a garage or shop. Consider how a spare tyre lives its life. If you own a truck,
the spare may be mounted underneath the vehicle, exposed to the dirt and the elements. If your spare is kept in the boot, it’s baking in a miniature oven all day.” While most spare tyres never see the light of day, if a tyre has been inflated and mounted on a wheel, it is technically in service even if it’s never been used. A tyre that has not been mounted and is just sitting in a shop or garage will age more slowly than one that has been put into service on a car. But it ages nonetheless. McMaster encourages car owners to avoid buying used tyres and to check the date on all new tyres purchased. “Just because a tyre looks new doesn’t mean it wasn’t manufactured years ago and has been left standing in a shop, aging while it waits.” The safety hazards of driving on an old tyre should not be underestimated,” says McMaster. “Speak to your local workshop mechanic about the age and condition of your tyres. Don’t leave it until an accident happens. By then it will be too late and the consequences may be dire,” he warns. Source: edmunds.com
Tyre safety can save your life.
100 jaar en sy staan nog sterk Ryce Philippa Damonse (Ryan) van Char- derwys was in Aurora waar haar man leston Hill, Paarl-Oos, het onlangs haar skoolhoof was en waar sy ook die kerkorre100ste verjaardag gevier saam met familie lis vir 17 jaar was. Haar laaste aflosbetreken vriende tydens ’n swierige geleentheid. king was in 1976 te Clearsprings Primêre Damonse, gebore op 19 Julie 1913 te Rich- Skool in Agter-Paarl. Damonse was nie net ’n goeie onderwyser mond, Noord-Kaap, is die tweede oudste dogter van Ryce Ryan, ’n skoenmaker, en nie, maar kon goed kook, bak, handwerk doen en sing. Jacoba Burger, wat Sy het ook hierdie klere gewas en getalente met haar kinstryk het vir ’n addisiders en kleinkinders onele inkomste. gedeel en hulle bietjie Sy het groot geword tou wys gemaak. in Richmond waar sy Vir iemand van haar laerskoolloophaar ouderdom is baan voltooi het. Haar haar brein steeds droom was altyd om vlymskerp en lees sy verder te studeer, vandag nog sonder ’n maar geleenthede bril. daarvoor was baie Tot baie onlangs het skraal in Richmond. sy gebeure van die dag Haar ouers het haar gevolg deur elke dag na die Athlone Instidie dagblaaie te lees. tute, wat toe net sy Haar hande staan deure in die Paarl gevir niks verkeerd nie open het, gestuur. en vertel sy altyd hoe Damonse was haar haar ouma as slavin, tyd ver vooruit, want van ’n tafel af verkoop uit die klein Karoowas. dorpie het sy gekom Damonse se booden haarself bekwaam skap aan die jeug van as ’n onderwyseres. vandag is: “Moenie Sy het ook musieklesse geneem en gekwali- Ryce Philippa Damonse (Ryan) het onlangs vir geleenthede sit en wag nie. Skep self een. fiseer as ’n musiekon- haar 100ste verjaardag gevier. Lê waagmoed aan die derwyseres. dag. Dit is net deur opSy was baie trots op haar groot A (Afrikaans eerste graad) en voeding dat jy uit jou omstandighede kan groot E (Engels eerste graad) wat sy onder uitstyg.” Haar hoë ouderdom en goeie gesondheid moeilike omstandighede verwerf het. In 1948 het sy getrou met John Damonse skryf sy toe aan haar onwrikbare geloof in van die Paarl en uit die huwelik is twee haar Skepper en aan die sesde gebod: Eer jou vader en jou moeder dat jou dae verleng seuns en drie dogters gebore. Sy het onderrig gegee tot in 1975 en sy mag word. Haar leuse in die lewe is, “As jou hand en haar man het ook daardie jaar besluit oop is om iets met ander te deel, is dit oop om Paarl hul tuiste te maak. ’n Groot gedeelte van haar jare in die on- vir iemand om iets daarin terug te sit.”
MRS GOLD
CASH FOR GOLD
Silver • Diamonds • Kruger Rands • Even Broken Gold Please bring all your unwanted gold anD we'll give you cash for gold 9 CT | 14 CT | 18 CT | 22 CT | 24 CT | Silver
BEST PRICES PAID
R1 silver coins
- if the magnet does not stick the coins are real
Cash for South African silver coins per gram
ENTERTAINMENT: The Lukhanyo Marimba Band recently entertained guests at the re-opening of the Full Circle office at Tiffany’s Community Care Centre in Plumbago Street, Paarl East. Full Circle is one of Monte Christo Miqlat’s community focus areas which concentrates on assisting the homeless back on their feet. To hire the marimba band, phone Sydwell Magqazana on 083 373 7337. PHOTO: LIEZL DAVIDS
BED SALE
SHOP: FAKS 021 872 3947
FRIKKIE: 076 411 1700 | CHARLES: 072 478 6070
4A Verster St, Paarl (around the corner from Pep Home) • www.mrsgold.com BRANCHES: HEAD OFFICE: Shop 19, Brighton Square, Brighton Road Kraaifontein • JEWELLERY SHOP: (new & second hand), Shop 20, Brighton Square, Kraaifontein KRAAIFONTEIN 2: Shop 13, Shoprite Centre, Voortrekker Road • PAROW VALLEI: c/o Mark & Prinsloo St MALMESBURY: Nr3, Piet Retief Street • SALDANHA: 52 Saldanha Road • VREDENBURG: 15 Skool Street • TABLEVIEW: 17C Blaauwerberg Road PARKLANDS & JEWELLERY SHOP: Shop 20, Piazza Centre@Superspar, c/o Main & Link Road (opposite KFC)
S A L E
• Inner spring! • Strong upholstery fabrics. • FREE BASE!! • INSANE PRICE!! SINGLE S R899 A DOUBLE L R999 QUEEN E R1 299
• Inner spring! • Great starter bed. • Strong upholstery fabrics. R1 299 • 100% Side support DOUBLE or QUEEN NORMALLY R2 999 • Unbeatable price & quality! • INSANE PRICE!! R1 999
SINGLE NORMALLY R2 499
3000 DOUBLE OR QUEEN!
4000
• Orthopaedic Medium Firm S SINGLE NORMALLY R2 499 • Side & centre re-enforcing. • All SABS materials. A R1 699 • 100% Side support. DOUBLE or QUEEN • Rated to 90kg per person L NORMALLY R4 499 • Includes Base E R2 599 • All sizes on special - call us!
90
DOUBLE OR QUEEN! • Orthopaedic Firm • ROCK-TUFF innerspring. • PLUS 50% re-enforcing • Rated to 120kg per person. • All sizes on special - call us! • Base and Mattress set
• Orthopaedic Firm high density foam sandwich • Rated to 100kg per person. • Our #1 Guest House bed! • All sizes on special - call us! • Base and Mattress set
DOUBLE or QUEEN S SINGLE A NORMALLY R2 499 NORMALLY R2 999 L R2 499 E R1 699
S A L E
NORMALLY R4 499
R2 999
MAGNUM 5000
DOUBLE OR QUEEN! • Orthopaedic Very Firm • ROCK-TUFF innerspring. • PLUS 100% re-enforcing • Rated to 170kg per person. • All sizes on special - call us! • Base and Mattress set. S NORMALLY A R6 999
L E
R3 299
150 ULTRA DOUBLE OR QUEEN! • Orthopaedic Very Firm high density foam sandwich • Rated to 175kg per person! • SA's STRONGEST foam bed • All sizes on special - call us! • Base and Mattress set
S NORMALLY A R4 499 L E
R3 499 NATURAL FIBRE BEDS DOUBLE OR QUEEN!
SOVEREIGN
2 shilling, 5 shilling, tickey, 6 pence, 2 & a half shilling.
WE ALSO BUY BACK AND POND
2000 DOUBLE OR QUEEN!
INNERSPRING SPECIAL!
S A L E
• Pocket spring inside! • Rated to 110kg per person. • All sizes on special - call us! • Base and Mattress set! • Many more models available NORMALLY R9 999
R4 499
• 100% Natural Fibre Beds • The world's GREENEST bed! • Cotton, viscose & pure lambs wool • The worlds greenest bed S NORMALLY • All sizes on special - call us! A R14 999
L E
R5 899
TABLEVIEW PAROW PAARL DURBANVILLE FISH HOEK SOMERSET WEST FACTORY STRAND Main Street, Opp KFC Cnr Main 246 Main Rd Cnr Bright & Andries 245 Broadlands Rd Cnr Wellington 9 & 10 Builders Warehouse 258 Voortrekker (Old Costas Building) @ Recreation Rd & Oxford Rd Sandown Road, Sunningdale Pretorius Rd Strand Strand Road 021 872 6658 021 975 7454 021 782 2621 021 854 8025 021 851 6188 021 845 8962 021 554 1254 021 930 9608
o we d what & rve we se who
4
General - Algemeen
Drakenstein Gazette
Friday 2 August 2013
Jy die entrepreneur – ’n nuwe seisoen
W iam m S Sm 's W ilillila miitthh 's
Starguide
DAVID MALHERBE Die wisseling van seisoene bring sekere vrugte na die mark volgens die seisoen waarin ons ons bevind. Elke vrug het sy seisoen waarin dit ryp word en wanneer dit die optimale tyd daarvoor is. Ons vind dieselfde ten opsigte van soorte besighede.
for 2 August 2013 CAPRICORN
(22 December - 21 January)
This is a time when it is difficult to stay within a budget or on a diet, as your tendency is to splurge on beautiful things and to enjoy yourself as much as possible. You want comfort and ease and have luxurious tastes. Quality is especially important to you right now. Also, you want to share whatever good fortune you have.
Daar was ’n tyd in die geskiedenis voor die industriële revolusie dat die oorgrote meerderheid van die wêreld se bevolking in die landbousektor gewerk het. Die meeste werksgeleenthede was in die landbou en die meeste besighede was landbouverwant. Onthou, ’n boerdery is ook ’n besigheid. Dit moet wins maak om te kan bly voortbestaan. Ná die industriële revolusie het ons onsself in die tydperk van industrialisasie bevind waar fabrieke en vervaardiging tesame met mynbou die groot rolspelers in die wêreld se ekonomieë geword het. Ook die landbousektor het gemeganiseerd geraak en al hoe minder mense het in die landbousektor bly werk, terwyl die meerderheid werk- en besigheidsgeleenthede na die industriële sektor verskuif het. Die landbousektor was steeds noodsaaklik, maar die rol van landbou in die totale ekonomie het baie kleiner geword, en dié van vervaardiging al hoe groter. Maar die wêreldekonomie is weer besig om te verander. Die soge-
AQUARIUS
(21 January - 20 February)
You are more clear and objective about personal matters and your relationships, so this is a favorable time to iron out differences or come to a decision. Communicating openly with loved ones, taking a trip to visit friends, or going on an outing accompanied by one you love figures prominently now.
PISCES
(20 February - 21 March)
Your desire for love and affection, as well as beauty and pleasure, is strong now and you act on feelings and creative impulses more readily than usual. If you are not happy with some aspect of your personal life, these issues arise at this time and there may be disagreements or tension in a close relationship.
ARIES
(21 March - 21 April)
Emotional well-being and contentment characterize this time period. You feel quite relaxed and carefree, and this would be a splendid time for a vacation. Laziness, self-indulgence, and expecting everything to work out well with no effort on your part are negative possibilities now. You feel very lucky and you are likely to be lax or extravagant with your money.
TAURUS
Recipes
(21 April - 21 May)
Your thinking is rather gloomy and pessimistic at this time. You see the superficiality, the flaws, and the foolishness or impracticality in others' plans. Also, communicating with others is difficult now, and people resist what you are saying. You feel more inhibited and uncommunicative, and you sense that others are not receptive.
GEMINI
(21 May - 22 June)
You don't want to follow anybody else's lead at this time, but fortunately you are able find ways to be yourself and even be a little "crazy" without offending or upsetting others. This is a dynamic and exciting period. Take advantage of any unusual offers or opportunities.
CANCER
(22 June - 23 July)
naamde “industrial age” is besig om verby te gaan terwyl die “information age” tans die groeipunt in die wêreldekonomie is. Ons sal nog steeds landbou en nywerhede nodig hê, maar die groei lê in inligting, rekenaars en tegnologie. In die wêreldgeskiedenis is ons wat besigheid betref, in die seisoen van die kennis- en dienstesektor. Die huidige seisoen in die geskiedenis word treffend opgesom deur die Engelse spreuk wat sê: “There is a move from hard to soft.” Waar die klem in die ekonomie voorheen op vervaardiging van produkte en mynbou was, het dit nou na dienste en die sagteware wat rekenaars gebruik verskuif. Wil jy ’n besigheid begin, maar weet nie watter soort besigheid nie? Onthou, die groei lê in die kennis-ekonomie van sagteware, inligting en dienste. Daar is niks verkeerd met landbou en vervaardiging nie aangesien ons almal kos en produkte nodig het, maar wees bewus daarvan dat die groei tans in die dienstesektor is. David Malherbe en Dewald Scholtz gesels Maandagaand van 19:00 tot 20:00 verder oor hierdie onderwerp op Radio KC 107.7FM tydens die program Jy die Entrepreneur. * David Malherbe is ’n besigheids- en loopbaankonsultant en woon in Wellington. Kontak hom via sy webblad www.jedidiah.org.za of by T/F 021 873 0262.
EASY FISH DISH
Working energetically with a clear objective in mind, advancing your own professional goals, and enlisting others' support for your projects by acting as a leader are key issues now. Your superiors and others in authority respond favorably to your confidence and your willingness to take a risk or attack a problem in a new way.
LEO
(23 July - 24 August)
Ingredients: • 400 - 500 g Hake Fillets • 250 ml Cream • 1 Packet White Onion Soup
Acting on impulse, changing your usual routine, improvising and using your intuition rather than following a prescribed, logical way of doing things is called for now. The tempo of your life accelerates now. Expect a rather inconstant, unpredictable, but interesting time.
VIRGO
(24 August - 23 September)
Strong sexual feelings and romantic passions are stimulated now, and the urge to be with your love partner is compelling. If you are not currently in a relationship, you are likely to be bold and to make the first move toward someone you are attracted to. Artistic and creative expression is also favored now.
LIBRA
(23 September - 23 October)
Your thinking is rather gloomy and pessimistic at this time. You see the superficiality, the flaws, and the foolishness or impracticality in others' plans. Also, communicating with others is difficult now, and people resist what you are saying. You feel more inhibited and uncommunicative, and you sense that others are not receptive.
Method: Preheat oven to 180° C. Grease a baking dish. Put the fish fillets in. Mix cream and soup powder together. Pour over fish. Bake until sauce has thickened. Grind some black pepper over.
SCORPIO
(23 October - 23 November)
You have an abundance of physical energy and self-confidence right now and can take on new projects and challenges with ease. You feel bolder and less dependent on others' affirmation and approval. Taking a strong stand or striking out on your own in some manner is likely to work out well for you.
SAGITTARIUS
(23 November - 22 December)
Conversations and sharing plans and ideas with others are very fruitful now. You understand what others are telling you, and you make yourself clearly understood also. This is a favorable time for getting your message across to others via writing, speaking, or advertising.
Wees ’n Gazette entrepreneur Maak jy Mbekweni Muffins of Chicago Sweets? Of dalk Klein Drakenstein Koekies of Blikkiesdorp Beelde? Die Drakenstein Gazette wil weet van alle entrepreneurs wat vanuit hul huise interessante en unieke besighede bedryf en goedere vervaardig. In vandag se moeilike ekonomie is die oplossing om jou eie besigheid te bedryf. Hierdeur skep jy nie net vir jouself werk nie, maar vir ander ook. Stuur vir ons ’n beskrywing van jou bedryf, of kom sien ons daaroor. Aan die einde van elke maand sal die Gazette Entrepreneur van die Maand gekies word. Hiervoor kry die wenner ’n promosie-artikel in die Drakenstein Gazette, asook ’n advertensie om sy of haar besigheid ’n hupstoot te gee. Om in te skryf of vir nadere besonderhede, skakel 021 870 4614, e-pos drakenstein@media24.com of besoek ons kantoor by Newstraat 1a, Paarl.
*AFRIKAANS - DAAGLIKSE STERRE: Ram: 083 9140 010, Bul: 083 9140 011, Tweeling: 083 9140 012, Kreef: 083 9140 013, Leeu: 083 9140 014, Maagd: 083 9140 015, Weegskaal: 083 9140 016, Skerpioen: 083 9140 017, Boogskutter: 083 9140 018, Steenbok: 083 9140 019, Waterdraer: 083 9140 020, Vis: 083 9140 021
Drakenstein Gazette
is u gemeenskapskoerant wat die ware feite versprei wat in u omgewing plaasvind. Ons versprei 17 500 GRATIS koerante, gevul met nuus, sportnuus, geklassifiseerde advertensies, resepte en die sterre voorspel. Kry dit weekliks elke Vrydag in u posbus in die volgende areas: De Zoete Inval, Blommendal, besighede in die sentrale dorp, Denneburg, Klein Parys, Bloomsbury, Langvlei, Die Rug, Rabiesdale, Charleston Hill, Sonstraal, Dalvale, Groenheuwel, Boland Park, Klein Nederburg, New Orleans, Riverside en Spes Bona. Alle Paarl-Oos besighede, Mbekweni en Mbekweni-besighede, Wellington Besighede, Wellington Noord, Newton, Spokie Town, Paton Place, Hillcrest en van Wyksvlei. Drakenstein
LEES DIT. .. BELE EF DIT.. .
Indien u van gebeure rondom u weet, waarvan ons bewus moet wees en verslaggewing moet doen, sms u storie na 32365 – alle sms'e kos R1 of skakel ons kantore by
Paarl Post 021 870 4600
THIS WEEK’S EXPECTED WEATHER TEMPERATURES
PAARL/WELLINGTON FRI
HIGH TEMP
26°C
JOHANNESBURG
FRI
LOW TEMP
HIGH TEMP
26°C
2°C
SAT
LOW TEMP
HIGH TEMP
23°C
3°C
19°C
5°C
19°C
TUE
23°C
WED
25°C
LOW TEMP
12°C
HIGH TEMP
16°C
LOW TEMP
12°C
HIGH TEMP
15°C
5°C
LOW TEMP
THURS
HIGH TEMP LOW TEMP
8°C
HIGH TEMP
15°C
4°C
LOW TEMP
WED
HIGH TEMP LOW TEMP
9°C
HIGH TEMP
14°C
MON
LOW TEMP
TUE
HIGH TEMP
LOW TEMP
9°C
HIGH TEMP
15°C
SUN
LOW TEMP
MON
HIGH TEMP LOW TEMP
8°C
SUN
15°C
LOW TEMP
10°C
SAT
HIGH TEMP
4°C
THURS
HIGH TEMP
16°C
LOW TEMP
4°C
Friday 2 August 2013
Advertisement - Advertensie
Drakenstein Gazette
5
6
Geklassifiseerd
Drakenstein Gazette
Drakenstein se mense vertel
Geklassifiseerd www.olx.co.za | www.paarlpost.com Paarl Post 021 870 4600
REGAS FRIDGES
ELECTRICAL REPAIRS & AIRCONS
TE KOOP FOR SALE
083 708 4950
71
Algemeen Miscellaneous
EIENDOMME PROPERTIES 112
Gordyne/Matte/ Stoffering Curtains/Carpets Upholstery
167
Huise te Koop Houses for Sale PAARL HUGUENOT: Newly renovated 2-Bedr house, bic, fitted openplan kitchen, new stove. R425 000. 082 228 4445 or 021 531 5000.
105
102
Allerlei Miscellaneous Services
Inwoners van Drakenstein en ander belangstellendes word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van ’n storievertelprojek-bundel op Saterdag 24 Augustus by die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl. Dié bundel, Drakenstein se mense vertel, is saamgestel ná inwoners vanaf graad 10-leerlinge tot studente en volwassenes, as deel van ’n storievertelprojek gevra is om stories voor te lê. Die bundel sal aan deelnemers, museums en biblioteke versprei word. Die be- Hein Poole kendstelling vind om 09:30 vir 10:00 in die Historium Konferensiesentrum langs die Afrikaanse Taalmuseum plaas. Twee komediante, Hein Poole en Lee Roy Brown, van Fietna lekke Jy faam, gaan die gehoor ook laat skaterlag met ’n stand-up komedievertoning. Belangstellendes moet teen 8 Augustus RSVP by Janine September (021 872 3441 of e-pos opvoeding@taalmuseum.co.za). Die doel van die storievertelprojek, wat in samewerking met Paarl Museum en die plaaslike skrywer Petro Gordon aangebied word, is om oud en jonk bymekaar te bring om hul stories te vertel en dit vir ons nageslag te bewaar. Van die deelnemers het reeds vroeër vanjaar die kans gehad om hul stories met die publiek te deel tydens ’n storievertelprogram wat op
Lee Roy Brown. 18 Mei, Internasionale Museumdag, by die Taalmuseum aangebied is. Volgens Catherine Snel, bestuurder van opvoeding en erfenisprojekte by die Afrikaanse Taalmuseum, bestaan daar baie stories in die volksmond wat nog nie geboekstaaf is nie. “Ons wil hierdie mondelinge oorlewerings vaspen sodat die stories vir toekomstige navorsers toeganklik sal wees. Die bewaring van hierdie stories is dus van onskatbare ware. Stories ken geen perke van ouderdom nie. Die jonger geslag hoor dalk ’n goeie storie by ’n ouer persoon en gee weer hul eie interpretasie daaraan. Wanneer inligting per mond gehoor en oorvertel word, kry dit dikwels ’n stertjie, en dit is wat dit so interessant maak.”
JOBS
Binnenshuisdienste Home Services Interior 401
Algemeen General Vacancies
Ons naam is u waarborg Vir die beste diens, skakel 083 556 6359
Group of Companies seeks
Farm Manager/ Maintenance Manager Based in Wellington. Experienced farm and maintenance manager required.
E-pos: premierblind@mweb.co.za Gratis kwotasies & installasies. Asook herstelwerk.
108
Geld/lenings Money/Loans
115
Vervoer en Berging Moving & Storage
MOVING? TREK?
Accommodation on farm included. Competitive salary. Please forward CV to rank1@mweb.co.za or fax to 021 887 7624.
WENNER: Cathleen Trezires van Wellington het die prettige My Model boek vir haar dogter Quzay Trezires (10) gewen.
083 708 4950
FOTO: LIEZL DAVIDS
ANYTHING ENIGE IETS FURNITURE MEUBELS TRANSPORT VERVOER
CASH
4
GOLD ONS KOOP
140
Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs
GOUE
Vacancy at XSTREAM Solar HWC (Pty) Ltd Xstream Solar Hot Water Cylinders is the approved manufacturer of the Xstream range of corrosion free solar and electrical, geysers.
Receptionist/Administration clerk
HEEL OF GEBREEK
The ideal candidate: • must be someone who is driven • must be able to work in a team • must have good communication skills • must be computer literate (word, excel) • pleasant and well groomed
BESTE PRYSE Eilandstr 3, Paarl (oorkant SASKO)
You are welcome to submit your CV’s via: E-mail: info@xstream.co.za Hand deliver to Distillery Road, Paarl for attention: The Manager Fax: +27 21 872 8604 Registered post: PO BOX 3132; Paarl; 7620
021 872 2913
Contact Sharon at 021-870-4600
SKETSE OOR DIE LEWE: Met die boek Lewensblik neem Marzanne Leroux-Van der Boom haar lesers op reis deur al die ervarings wat ons lewens inkleur, soms met sagte pastelle en soms met harder hale. Die boek word uitgegee deur Lux Verbi. ’n Drakenstein Gazette-leser kan hierdie boek wen deur hul naam en die naam van die boek te SMS na 32365 voor 12:00 op Maandag 5 Augustus. SMS’e kos R1.
No experience needed Must be fluent in English & Afrikaans Must be available to start immediately
JUWELIERSWARE
Your chance to be a winner, don’t delay advertise today!
Wednesday 10:00
ALGEMENE DIENSTE GENERAL SERVICES
Friday 2 August 2013
MULLER HERSTELDIENSTE: Yskaste, stowe, droërs, wasmasjiene, ens. Skakel Arnold 083 339 8886.
Preference will be given to EE candidates Appointments will be done as per company’s Employment Equity Plan If you have not heard from us within 7days, please consider your application unsuccessful
3 Augustus )Young Gardens-rugbyklub en Paarl-sokkerklub bied ’n disko aan in Funky Buddha teen R30. Kaartjies is beskikbaar by bestuurslede of bel die voorsitter van Young Gardens, Mario Williams, by 082 380 2680 vir besonderhede. )Die oudleerlingkomitee van Paulus Joubert Primêre Skool is besig met opknappingswerk by die skool. ’n “Operasie skoonmaakdag” word beplan vir 3 Augustus vanaf 08:00 tot 13:00. Hulle benodig nog 20 vrywilligers. Indien jy jou hulp wil aanbied, bel die skool by 021 862 3690. Enige donasies is ook welkom. )Riverstones RFC hou ’n Familiedag vanaf 10:00. Alle toeskouers en familie van juniors en senior spelers is welkom by New Orleans-rugbyvelde. Die wedstryd tussen Riverstones en Rangers is op 9 Augustus. Ná die wedstryd is daar ’n dans by Two-Shots. Toegang is R20 by die deur.
8 Augustus )Bergrivier Sekondêr se klas van 1988 beplan hul reünie. Om betrokke te raak by die reëlingskomitee, skakel Leezil DavidsLaubscher by 078 767 2110 of Bazil Car by 083 744 5739.
Friday 2 August 2013
General - Algemeen
Drakenstein Gazette
7
Wees ’n Local Hero met KFC KFC Wellington ondersteun die plaaslike gemeenskap en wil daarom graag plaaslike helde vereer wat ’n verskil in die gemeenskap maak met die opwindende KFC Wellington Local Hero-kompetisie. Enigeen is welkom om ’n nominasie in te dien van iemand wat daartoe verbind is om ’n bydrae tot die gemeenskap te maak, hetsy klein of groot.
KFC Wellington glo dat elke bietjie ’n verskil maak. Nominasievorms is tans beskikbaar by KFC Wellington en die sluitingsdatum vir nominasies is Vrydag 23 Augustus. Die wenner sal gedurende die eerste week van September deur KFC Wellington aangewys word en sal R5 000 kontant asook toerusting ter waarde van R10 000 ontvang om hul werk voort te sit.
GROOT GEES: Hoërskool Bergrivier se geesdriftige ondersteuners het verlede Saterdag van hulle laat hoor tydens hul Derby teen Weltevrede Sekondêr. Hul gees was deurgaans goed, al het hul span met 6-11 verloor. FOTO: LISE BEYERS
VANG GEES VIR DERBY: Die eersterugbyspan van Klein Nederburg het ná ’n oefensessie op Patriotplein gees gevang voor hul groot Derby-kragmeting teen New Orleans op Saterdag 10 Augustus by Faurestraat. FOTO: MARYKE SWART
GOEDHARTIGE SKENKING: ’n Groepie gholfspelers wat eerder anoniem wil bly, het die nood by Voor Groenberg Primêr raakgesien en met ’n klerewinkel in Kerkstraat, Wellington, gereël om skoene aan al die leerlinge te voorsien –’n donasie ter waarde van R5 000. Hier ontvang die hoof Cecil Driver (regs) en sommige van die leerlinge die skoene namens die skool van die winkelbestuurder Liza-Jane Erntzen. Voor (van links) is Trucia Kayster, Ashwill van Rooy, Pieter van der Horst, David van der Westhuizen en Whitney Snyders.
FOTO: CHRISTINE SIEBRITS
VOL MAGIES: Twee bekende sopkombuise in die omgewing van Hillcrest op Wellington, Kay’s Community Outreach en J/B Soup Kitchen, het Madibadag gevier deur sop aan honderde skoolkinders van die omgewing uit te deel. Barbie Presence (voor links) en Kay Farrow (voor regs) is hier besig om sop aan die wagtende kinders uit te skep.
OORWINNING GEVIER: Hoërskool Wellington vier hul oorwinning ná Saterdag se derbykragmeting teen Charleston Hill. Wellington het 10-3 met die louere weggestap. FOTO:
FOTO: JOHAN NEL
ERNEST KILOWAN
Vrouedag met die Koraalvrou
SOPKOMBUIS: New Orleans Sekondêre Skool se oudleerlinge het ’n sopkombuis gehou vir die inwoners van Groenheuwel. Die sop is uitgedeel ter viering van Madibadag. FOTO: ERNEST KILOWAN
Die Koraalvrou, ook bekend as Unita Pretorius, hou op Vrouedag, Vrydag 9 Augustus, die Newton Rally by die Hepzibah Konferensie-sentrum in Newton. Die dag word gewy aan die regte van vroue en verskeie gassprekers sal gaste toespreek oor die kern van vrou wees. Verskeie vermaaklikheidsitems sal ook plaasvind. Toegang is R20 per persoon en sluit die hele dag se verrigtinge in asook iets te ete en te drinke. Vir besprekings en verdere inligting kontak gerus vir Unita by 072 188 5685.
HOU PAARL SKOON VIR MADIBA: Paul Davids, ook bekend as Benjamin Black, ’n straatverkoper vir Paarl Post, het sy “67 minute vir Madiba” toegewy deur die tuin by die Klein Parys-ingang skoon te maak.
Drakenstein
Hierdie promonente spasie is weekliks beskikbaar teen
R285
Bereik 17 500 huise weekliks deur hier te adverteer
Skakel 021 870 4618 Year 3 • Vrydag 2 Augustus 2013 | Tel. 021 870 4600
Violets te sterk vir Standards Violets het Saterdag op ’n sopnat Daljosafat-stadion die gedugte span van Young Standards met 19–16 geklop.
Die wedstryd is in toestande gespeel is wat nie geskik was vir enige hardlooprugby nie en was gekenmerk deur klipharde aggressiewe voorspelerspel. Hier het die agttal van Violets behoorlik koning gekraai met hul kaptein en slot Monrico Carolissen aan die voorpunt. Carolissen het kraglopie na kraglopie begin met die vaste vyf wat hom goed ondersteun het. So ’n lopie het ook tot die drie van Aldino Brown gelei ná ’n paar minute se spel en goeie werk deur die stut Alexander America. Hierna slaag Violets se losskakel Shane Skippers met ’n prag skepdoel om die telling 8-0 in Violets se guns te maak. Standards antwoord met twee strafdoele om die rustyd telling op 6-8 te staan te bring. Standards het die tweede helfte teen ’n hoë tempo afgesit wat eintlik ’n verkeerde opsie was in die nat toestande. Met die baie balbesit wat Violets geniet het hulle ’n paar ongedwonge foute gemaak wat Standards omskep het in punte deur ’n verdoelde drie. Die telling toe 13-8. Violets het hierna met twee strafdoele geslaag en die telling na 14-13 laat aanrol.
Hierna het die manne mekaar weer vurig aangevat en Standards teken nog drie punte aan om met 16-14 voor te loop. Met ’n allemintige dryfmaalbeweging sowat 30 m van die Standards doellyn het die uitgeslape Jeremy Klaasen oorgegaan en die wen vir Violets met 19–16 beklink. Violets se tweede en derde spanne het ook hul onderskeie wedstryde gewen. Hierdie naweek speel Violets teen Rangers op die Daljosafat-stadion. Op 2 Augustus hou Violets sy Miss Violets kompetisie by Dalweide-skoolsaal. Toegang beloop R15 en dit begin reeds om 19:00. Kontak Carmen by 072 498 1964 of Maryna by 079 814 1879 vir meer besonderhede. Die klub is ook tans besig met sy Derby-reëlings. Hulle vra dus almal om hulle by te staan en hul insette te kom lewer. Die derby geskied op die 28 September. Die bestuur vra ook vir alle oudspelers en lede wat foto’s en koerantberigte uit die verlede het, om afskrifte aan die klub beskikbaar te stel nie. Epos dit na ajraubenheimer@gmail.com of kontak vir Ashley Raubenheimer by 078 786 1999. Die Klub hou ook elke Maandag vergadering by Bethel-kerk om 19:00 as die lede dit persoonlik wil kom afgee.
SKOLE DERBY IS ALTYD HARD: Charleston Hill Sekondêr en Hoërskool Wellington het Saterdag hul jaarlikse derbystryd op Faurestraat-stadion gehou. Hier hardloop Kennedy Rorwana (kaptein) van Hoërskool WEllington om een van sy verdedigers. Wellington wen hierdie wedstryd 10-3. FOTO: ERNEST KILOWAN
Naweek sport program ) Young Gardens-rugbyklub bied op Vrydag 9 Augustus hul jaarlikse Vrouedag-ontbyt aan by Amstelhofskoolsaal. Die prys van die driegangontbyt beloop R70 en elke dame sal ook ’n goodie bag ontvang. Twee dinamiese sprekers sal die vroue bemoedig met interessante onderwerpe. Die gewilde plaaslike kunstenaar Loren Erasmus gaan ook die oggend optree. Bel Vanessa Hoffman by 084 536 2413 of Mario Williams by 082 380 2680 vir besonderhede. Young Gardens-rugbyklub en Paarl-sokkerklub bied op Saterdag 3
Augustus ’n disko aan in Funky Buddha teen R30. Kaartjies is beskikbaar by bestuurslede of bel die voorsitter van Young Gardens, Mario Williams, by 082 380 2680 vir besonderhede. ) Riverstones RFC het ’n Familiedag, 3 Augustus vanaf 10:00, is alle toeskouers en familie van juniors en senior spelers welkom by New Orleans-rugbyvelde Die wedstryd tussen Riverstones en Rangers is op 9 Augustus. Ná die wedstryd is daar ’n dans by TwoShots; toegang is R20.
ENGELSE TOERSPAN WEN: Paulus Joubert Sekondêr het laasweek teen die Engelse toerspan van St. George gespeel. In stormweer het die manne van Engeland die wedstryd 17-12 gewen. FOTO: ERNEST KILOWAN
SASOL-LIGA: Paarl United het Sondag teen Red Eagles gespeel op die Monte Christo-velde in Paarl-Oos. Ná ’n strawwe stryd eindig die meisiespan gelykop met 4-4. FOTO:
ERNEST KILOWAN