Drakenstein
Year 2 • Vrydag 31 Augustus 2012 | Tel. 021 870 4600
In Paarl Post Dié week in Paarl Post: ) Raad hersien kragtariewe ná vurige debat ) Nog OTMdiewe slaan toe in Sentraal-Paarl ) Honderas geteel vir gevegte
Matie presteer Pret vir in wetenskap 3 plaaskinders
Labori se 3 groot stryd
8
NUWE PAD VORDER
NUWE PAD. Die verlenging van Van der Stelstraat, vanaf die Bo-Dalpad tot by Jan van Riebeeckrylaan verby Daljosafat-stadion in die Paarl, is goed op dreef en sal toegang tot woongebiede in Paarl-Oos vergemaklik. As die weer saamspeel behoort hierdie nuwe stuk pad wat deur die Drakenstein Munisipaliteit gekontrakteer is, teen die einde van September voltooi te wees. Dit sluit ook die aanbring van nuwe verkeersligte by die kruising met die Bo-Dalpad en Jan van Riebeeckweg in. Foto: Lise Beyers
2
|
News Nuus
DRAKENSTEIN GAZETTE
Vrydag
|
31 Augustus 2012
Freedom
MUSIEK. Liedjieboer Anton Goosen tree op Vrydag 31 Augustus om 20:00 by die Ou Meul-teater op. Kaartjies is R90 en kan bespreek word by 083 564 0056 of by vicky@oumeulteater.co.za.
AM I free, if I’m a prisoner in my own home.? Can I express my freedom of space if I have to imprison myself To be safe against my own fellowman, of being robbed of my freedom Then they say we are free. I’m sorry I don’t feel free... Every time I go outside I have to lock everything I own, in fear someone will break into my home Every time I go somewhere I walk with fear of being robbed of my right to walk the streets free of fear My own brothers and sisters are my captors The same people who said “we stand for freedom “ They rob me of being free! What is happening to us? Are we still human? Behaving like animals stealing and robbing and stealing ourselves and our children of our freedom to feel safe and free. Robbing each other of the freedom to work and own something of your own Robbing each other of our human rights Our right to freedom! Elmarie Solomons
FAREWELL. The second most anticipated occasion in the last year of high school - besides the release of those all-important final results - is the matric farewell. Here the Franschhoek High School matriculants enjoy their occasion at Haute Cabriere Restaurant. Pic: Malherbe Pelser
Enjoy Franschhoek Uncorked Ray Dylan op die planke THE Franschhoek Uncorked festival will take place on 1 and 2 September in Franschhoek. With most of the Franschhoek wineries participating in this festival, there is something for everyone, this includes cellar and vineyard tours, barrel tastings, food and wine pairings, art exhibitions, a fresh food market and more. Music fans can expect to be kept entertained with a variety of live shows, ranging from jazz and blues to French inspired music, with local musicians providing the ‘local is lekker’
flavour. Car enthusiasts will be thrilled with a rare exhibition of luxury cars. Visitors will be issued an Uncorked Armband, at a cost of R100 per person, available from participating wineries, or through the Franschhoek Wine Valley offices (021 876 2861). The armband includes a tasting glass and free wine tasting at the wineries for the duration of the weekend. Visit www.franschhoekuncorked.co.za for more details.
SUNFIELD WELLINGTON, ’n beskermde werksplek en nasorgsentrum vir intellektueel gestremde volwassenes, bied met trots aan Ray Dylan op 7 September om 19:00 by Hugenote Laerskool. Ray is al sedert 2002 een van Suid-Afrika se geliefste sangers. Hy is alom bekend vir treffers soos Jessica, Hokaai stop die Lorrie en Koning van Harte. Die optrede, met Francois Louw in die voorprogram, is ten bate van Sunfield. Kaartjies is tussen R100 en R150. Bespreek deur Computicket.
What’s happening Saturday 1 September
) On Saturday 1 September the Paarl Methodist Church will host a Spring Breakfast from 08:30 to 12:30 at 21 Sanddrift Street, Paarl. Celebrate the new season with food, stalls, fun and games. The breakfast cost is R45 (R25 for children). Contact Clement on 082 449 4494. ) Die Paarl Landbouvereniging bied ’n Lentedans aan op 1 September te Diemerskraal-plaas. Kaartjies is R150. Skakel Ilse by 082 225 9728 of Jan by 082 324 8372. ) Wellington ATKV-tak bied hul bekende Blommetoer na die Weskus aan op 1 September. Kaartjies is R190 per persoon en is beskikbaar by die ACVVdienssentrum op Wellington en Musiklood in die Paarl. Vir navrae, kontak Hentas Kotze by 083 309 7411.
Tuesday 4 September
) Die Paarl Blommeklub vergader Dinsdag 4 September om 18:30 in die NG Kerksaal te Denneburg, Paarl. Die tema is “Spring Fever” en demonstrasies gaan gedoen word deur Marike Smit en Pieter Coetzee. Die lede rangskik in ’n glashouer. Besoekers en nuwe lede is welkom. Skakel
Fareda Essop by 021 862 2237 of Pieter Coetzee by 021 872 5171.
Thursday 6 September
) Adri Creations wil host a fashion show on Thursday 6 September at 19:30 at Funky Buddha in Paarl. There will also be artists performing. Entry is R50. ) Incentive, a group from Wellington, will perform on Sunday 2 September at 17:00 at the Break Thru Restoration Community Church in Wellington. Incentive is particularly noted for vocal abilities. Contact Helena Landsman on 083 566 4719 or email helenalandsman@gmail.com.
Saterdag 15 September
) Paarl-Wellington Vollies bied ’n uitstappie na Hermanus en Caledon aan op Saterdag 15 September. Vir meer inligting, skakel Easu Jacobs by 072 405 4513.
Saterdag 20 September
) Dakota Events bied aan ’n Lentebal op Saterdag 20 Oktober te Stellenbosch Vliegklub. Koste is R220 per persoon en sluit in ’n drie-gang maaltyd en wyn. Skakel Chrisna by 081 254 9327 vir besprekings.
TELEGIDS PUBLIKASIES
Telegids Publikasies
Verteenwoordiger
Ons soek ‘n dinamiese, toegewyde persoon om ons bemarking in die Boland te doen. Suksesvolle kandidaat moet eie vervoer, selfoon en skootrekenaar gebruik en oor die nodige bemarkingsvaardighede beskik. Kommissie plus basiese toelaag. Stuur CV aan admin@teleguide.co.za
KRAGBOX. Kragbox (performed in Afrikaans) with Ephraim Gordon (left) and Dann-Jaques Mouton (right) returns to the Artscape Arena on Friday 31 August at 20:15 and Saturday 1 September at 15:00 and 20:15. The production was originally developed by Gordon, Mouton and Frances Marek. Directed by Mark Fleishman, Kragbox turns the spotlight on a part of life in contemporary Cape Town, on those people that live in the shadows, on the dark forgotten corners of the Cape Flats. It tells the story of two youngsters who grew up on the streets of Lavender Hill, Mitchell’s Plain, Hanover Park, Manenberg and Bonteheuwel. It tells a story of friendship, loyalty, betrayal, and sacrifice, of poverty and violence and the struggle to survive. Tickets cost R80 (R50 for pensioners, scholars and students or groups of ten and more and R25 for community groups by special arrangement with Magnet Theatre on 021 448 3436). Book at Computicket, Artscape Box Office or Artscape Dial-a-seat on 021 421 7695.
Plak en wen DIE plakstuk vir die Pret-met-Gazette-plakkompetisie waarin ’n leser R1000 kan wen, verskyn op bladsy 2. Die kompetisie, wat die eerste verjaarsdag van Gazette vier, sluit op Vrydag 5 Oktober om 16:00. Sorg dus dat jy die plakstuk uitknip en op die plakvorm plak. Aan die einde van die kompetisie word die vorm ingedien by Gazette en die wenner getrek, waarna sy/haar foto geplaas word.
Vrydag
|
News Nuus
31 Augustus 2012
DRAKENSTEIN GAZETTE
Matie kry prys vir parasietstudie
Dis egter ’n baie WELLINGTONernstiger studieNER Adriaan Enveld as wat dit mag gelbrecht is nou al klink, want bitter heel gewoond daarmin navorsing is aan dat mense gignog gedoen oor die gel as hy vir hulle genetiese verspreivertel waaroor hy ding of filogeografie navorsing doen. van sekere van Afri“Party mense gigka se parasietspegel omdat ek nie net sies. na muise soek nie, Sy studieleiers is waarvoor hulle in die Matthee-egpaar elk geval gril, maar van die Universiteit ook na hul parasieStellenbosch. Prof te!” vertel dié oudConrad Matthee, leerder van Bergriuitvoerende hoof vier Sekondêr wat van die Departebesig is met sy dokment Plant- en Diertorale studies aan kunde, fokus op modie Universiteit lekulêre sistemaStellenbosch se Detiek en bevolkingspartement Bewagenetika, terwyl dr ringsekologie en Sonja Matthee van Entomologie. Departement “Parasiete fassi- OP SOEK. Adriaan Engelbrecht van Wellington op soek na parasiete in die Boland- die Bewaringsekologie neer my omdat hul- se berge. en Entomologie op le oral rondom ons voorkom,” vertel hy. “Ten spyte van hul grootte kan haar beurt die taksonomie en ekologie van parasiete hulle ‘n dramatiese impak op die gesondheid van na die tafel bring. “Aangesien daar nie tans werklik duidelikheid is mense sowel as ander diere hê.” Bosluise, luise en muskiete word onder meer as oor hoe gasheerspesifiek Laelaps giganteus werklik is nie, behoort Adriaan se studie onder andere meer parasiete gereken. Onlangs het Adriaan ’n derde plek in die studente- konkrete bewyse hieroor kan lewer,” glo dr Matthee. Vir Adriaan is een van die hoogtepunte van sy stukategorie ontvang vir die praatjie oor sy navorsing wat hy by die 10de kongres van die Suider-Afrikaan- dies oor die afgelope paar jaar die verskillende plekse Vereniging vir Sistematiese Biologie (SASSB) op ke in die land wat hy kon besoek. Vir sy meestersgraadstudies, ook aan die UniverArniston gelewer het. Sy doktorale navorsingswerk fokus op ’n parasi- siteit Stellenbosch, het hy ook die land vol gereis om tiese myt, Laelaps giganteus, wat vermoedelik op die bevolkingsgenetika van die vleirot te ondersoek. “Ek wou vasstel of daar meer as een spesie van verskeie soorte klein knaagdiere in Suider-Afrika hierdie knaagdier in ons land voorkom,” vertel hy. voorkom.
Local wine farm gives back to community
THE Western Cape Minister of Health, Theuns Botha, has announced a pilot project to address patient complaints at clinics like TC Newman day clinic. This is an initiative by Botha to create a communication channel for patients who are unhappy about health services and to receive a quick response. Patients
will be able to call, text or e-mail a complaint and receive a same day response. Sms the word “Help” to 31022 followed by your name, nature of complaint, facility and, if applicable, the name of a staff member or call 0860 142 142 and press 1, or you can send an e-mail to service@westerncape.gov.za.
3
WINNERS. Vino Varsity 2012 champions Maties Wine Society, captained by Bryce Gillespie (second left), celebrate their victory over Tuks and UCT during Backsberg’s annual Vino Varsity wine tasting challenge. With him are (from left) Stephan Steyn, Duncan Thokoane, Carami van der Merwe and Neil Bent.
DBV doen beroep DIE DBV (SPCA) kry daagliks oproepe oor diere op straat, siek diere van eienaars en diere met aansteeklike siektes soos Brandsiek, Parvovirus en Distemper (mense noem dit Katgriep). Graag doen ons ’n beroep op die publiek om hierdie gevalle deur te skakel na die Draken-
stein Munisipaliteit se Dierebeheerbeamptes by 021 807 6353. Die DBV se werk is om klagtes van mishandeling te ondersoek soos as honde vasgemaak is aan kort kettings, nie kos en water kry, nie skuiling het nie of as beserings nie behandel word deur ’n veearts nie.
AWARENESS. Recently Mbekweni police in partnership with Social Development conducted an awareness programme whereby the local shebeens were visited, with the intention of educating men and women not to abuse alcohol. According to crime statistics, a high percentage of domestic violence-related cases occurs due to consuming alcohol. Pamphlets on the dangers of alcohol abuse were also handed out.
THE Waitrose Foundation in South love the programme. Their little Africa was established in 2005, with faces light up every time they get the aim of improving the lives of praised by the CAMI programme farm workers and their families in for doing an exercise well.” the communities that supply fruit The CAMI programme operates to the Waitrose Supermarket in the intuitively in that it adjusts the United Kingdom. Through the partexercises automatically to accomnership of Paarl winery Avondale modate the leaner’s abilities. with the Waitrose Foundation, the “If a learner struggles it will go crèche and aftercare facility at the to previous levels and if a learner Avondale Community Centre reexcels it will move up a level. cently received a donation of four “I can already see the positive innew computers. fluence and impact it will have on The computers were pre-instaltheir lives,” remarks Jonker. led with Microsoft software, enabSays proprietor Jonathan Grieling learners to complete their hove: “Avondale has assisted in provimework and assignments at the Afding the necessary means to enable tercare facility. our workers The donation also included a ranand their ge of CAMI educational software children to that is used to develop child’s per- GIVES BACK. Ivan Lindini (7) at the computer at the community grow their ceptual skills, literacy and numera- centre on Avondale wine farm. own talents cy abilities. and abilities Nadia Jonker, a teacher at the crèche, commented: “This is through education, should they wish to such an exciting learning experience for us all! The children do so.”
Call centre for complaints
|
4
|
DRAKENSTEIN GAZETTE
News Nuus
Vrydag
|
31 Augustus 2012
Kite festival coming soon SCHOOLS are invited to register now to secure a place in the Edu-kite Schools’ Competition, which will be taking place at Muizenberg on 3 November. There is no charge to participate, but space is limited to 40 schools. All Western Cape primary schools and schools for learners with special educational needs are eligible. Each school will be supplied with a free set of blank kites to create a kite arch decorated with their interpretation of the theme ‘all about ability’. Schools will show their completed kites at the festival and take part in an inspirational mass fly. The winning schools will receive cash prizes totalling R12 000 (first prize R3, 000, second prize R2 000 and third prize of R1 000 in both categories). To secure a place contact Hazel Cox at Cape Mental Health on 021 447 9040 or info@cmhs.co.za or visit www.capemental health.co.za.
KOORFEES. Die eerste Paarl Sing-koorfees vir volwassenes is onlangs in die Toringkerk gehou onder leiding van gasdirigent prof Awie van Wyk. Hier is die massakoor in aksie, bestaande uit lede van die Frank Pietersen Volwasse-koor, Kaapstad Kamerkoor, Schola Cantorum, Pallissander-koor en Worcester Mannekoor.
Volunteers needed
MONTE CHRISTO MIQLAT is in need of volunteers to help in their different departments, like sports and recreation, to market and sell advertising boards for the sports field on a commission
basis, to prepare food and bake bread/rusks at the food centre and as admin clerk/receptionist and at the head office. Contact them on 021 863 4544 should you be interested.
Lees tydens boekweek
DIE Zoë Tuisleesprojek wat befonds word deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans moedig kinders aan om volgende week tydens Nasionale Boekweek (3 tot 7 September) ’n boekmerk te maak. Dié leesprojek se mikpunt is om kinders opgewonde te maak oor lees. Plaaslik is daar 20 “leestannies” wat skole en biblioteke besoek om vir kinders stories te lees. Die 60 boeke wat elke “leestannie” het vir die projek is geborg deur die DG Murray Trust. Vir Nasionale Boekweek wil dié tuisleesprojek hê kinders moet saam met hul ouers ’n boekmerk maak uit herwinde materiaal by die huis, vir tien minute lees en aansluit by hul naaste biblioteek. Skakel Beulah Nero by 021 862 0914 (kantoorure) of 082 969 0088 of Adri Meadon by 021 914 1379 (kantoorure) of 083 288 7984.
Tip of the week POLYSTYRENE takes centuries to break down, making it a major marine pollutant. It’s identified by the code “6” on items such as CD cases, plastic cutlery, foam packaging and egg cartons. To recycle these items the Polystyrene Packaging Council suggests you take them to general recycling drop-off points of the municipality or include them in your recycling bag. For further enquiries phone 072 306 3880.
Vrydag
|
31 Augustus 2012
Pe o p l e M e n s e
GEDENK. Dr Theuns Eloff (naasregs), vise-kanselier van die Noordwes-Universiteit, het onlangs die Marie Luttig-gedenklesing by die Hugenotegedenkskool in die Paarl gelewer oor die voordele van moedertaalonderrig. Saam met hom verskyn van links die burgemeester van Drakenstein munisipaliteit, Gesie van Deventer, dr Lourens du Toit, ondervoorsitter van die gedenkskool se trusteeraad, en dr Carel Stander, voorsitter van die trusteeraad. Die Hugenotegedenkskool, geleë op die plaas Kleinbosch in Daljosafat, was die eerste skool in Suid-Afrika waar Afrikaanssprekende kinders in hul moedertaal onderrig ontvang het in 1882.
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
5
CELEBRATING WOMENS DAY. Councillor Wendy Philander (Ward 26) together with her ward committee members recently treated the women in Ward 26 to a high tea as part of Women’s Day celebrations. The executive mayor, Adv Gesie van Deventer (rear centre), and councillor Esther Kearns (rear third from right) were the guest speakers. They emphasised the important role that women still have to play to combat the social issues within communities. Between them is Philander.
Foto: Johan Nel
100th BIRTHDAY. Caroline Heugh of Saron recently celebrated her 100th birthday. She was congratulated by (left) Councillor Gerald Witbooi (Ward 30 Councillor) and (right) executive councillor Aidan Stowman.
BYE. Robert Post (middel), bekende byeboer van Malmesbury, het onlangs die Wellington Tuinbouklub toegespreek. Hy is ’n vorige voorsitter van die Wes-Kaapse Byebedryfsvereniging. Saam met hom is (van links) Lizette Siderfin, Susna du Toit, Olivia le Cordeur (kurator van Wellington Museum) en Marike Louw. Foto: Christine Siebrits
SKENKING. Drakenstein Munisipaliteit het aan Charleston Hill Sekondêr R3000 geskenk ten bate van hul jaarlikse derbystryd teen Wellington Hoërskool wat Saterdag op die CPUT-velde op Wellington plaasvind. Saam met skoolhoof Dudley October (middel) is uitvoerende munisipale raadslede Aidan Stowman en dr Noël Adams.
SKENKING. Die onderburgemeester van Drakenstein, Conrad Poole (naasregs), het by die onlangse derbystryd tussen New Orleans en Klein Nederburg Sekondêr ’n tjek van R3 000 namens die stadsraad oorhandig aan New Orleans wat die gasheer was. Die eggenoot van die burgemeester, dr Johan van Deventer (naaslinks), het ook in sy private kapasiteit as sakeman die bedrag geëwenaar met ’n skenking aan albei skole. By hulle is Dennis von Willingh, skoolhoof van New Orleans Sekondêr (links), en Juanita Bosch, ondervoorsitter van Klein Nederburg Sekondêr (regs). Foto: Edgar J Petersen
RECEIVING EQUIPENT. Ward 27 Neighbourhood Watch recently received equipment from Drakenstein Municipality as part of the Ward Projects for this financial year. Here with the equipment at Amstelhof Business Park are (from left) Dumisani Mzeki (Social Services), Quinton Stipps (SAPS), Angela Brown, Karools Isaacs (Neighbourhood Watch members), Councillor Conrad Poole (Deputy Executive Mayor and Portfolio Holder: Agriculture and Rural Development), Franklin Loff, Deon January, Glen Abrahams (Neighbourhood Watch members), Lance du Plessis (SAPS) and Cedric Klaasen (Community Police Forum Chairperson).
SANG. Die bekende kunstenaar Gert Vlok Nel (naaslinks) het verlede week saam met Schalk Joubert (links) by die Bôrdienghuis op Wellington opgetree. By hulle is Derek Robb, Karen Cilliers en Wim en Sylvia Gericke. Foto: Johan Nel
HANDING OVER. Drakenstein Municipality recently handed over a cheque to Roodezand Secondary School to assist them with their Derby. Here Councillor Aidan Stowman (Portfolio Holder: Sport, Culture, Youth and Student Affairs) hands over the cheque to Andrew Beerwinkel of Roodezant Secondary.
VROUE. Celebrating Women was die tema van die Kaapse Wynland Onderwysdistrik se Vrouedagfunksie in die Paarlse stadsaal. Dit is bygewoon deur sowat 250 vroue van alle vlakke van die samelewing. Agter van links is kring 2 bestuurslede E Daniels, J Genis, middel L Matthee, V Claasen, F Philander en voor L Marais, S Swart en D Steenkamp. Foto: Edgar J Petersen
|
News Nuus
DRAKENSTEIN GAZETTE
12 10 CASH LOANS: Lenings tot R200 000. Swart lys welkom. Goedkeuring in 5 min. 021 762 7079.
BRIDGING CASH
while waiting for PENSION/ PACKAGE Payout (lump sum only) Same day pay out PROPERTY
021-949-0930
LOAN PROVIDERS We provide: • Quick cash loans From R200 - R8 000 • Friendly service with a smile
@ 387 Main St, Paarl Opposite Novel Ford 021-872-2114 / 021-871-1812
Your financial heartbeat
Smarti Parti We cater for all your kiddies’ party needs! You call us to arrange everything or just hire all your kiddies’ party essentials! Also jumping castles, slippery slides, gazebos.
Mary Zwaan 083 261 1360 Carl Zwaan 083 598 3366 maryzwaan@yahoo.com or 021 862 1443
1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullisverwy dering. Skakel Neels: 021 872 9397 of 083 412 8810.
PAARL PETS & HENGEL
vir hengel- & troeteldierprodukte Montego | Rogz Daiwa | Shimano Marltons | Tetra Berkley | Okuma
BESTE KWALITEIT
Hoofstraat 397, Paarl Tel: 021 872 6756 | 021 872 9972
HANDY MAN Klein Drakenstein. Experience in boiler making, welding, plumbing & carpentry. Fax CV to 021 862 0055.
INK • INK • INK
Ink and laser cartridge refilling + new and reconditioned cartridges at affordable prices. Laser cartridge from R120 Canon Cli with reset chip R40 Quick printer repairs. New express laser delivery 32 MAIN STREET (Behind Oak Tree Lodge opp. KWV) PHONE: 021 863 3951 GERD: 082 774 4098 Mon - Fri 08:00 - 17:00/ Sat 09:00 - 13:00
Jumping Jacks
FUN! FUN! FUN! FOR HIRE Slip 'n Slide Jumping Castles Dalmatian Slide at side with pond. Playstation !! For the best party ever CONTACT TANYA 082-480-6872
Be Wise, Advertise
Wednesday 10:00
6
Vrydag
|
31 Augustus 2012
Vrydag
|
S c h o o l s S ko l e
31 Augustus 2012
GROEP. Die graad 6 en 7-groepvoordragleerders van Hoër Meisieskool Paarl het tydens die Paarl Eisteddfod die kategorie graad 4-7 gewen.
VEROWER. Tydens die Paarl Eisteddfod het hierdie graad 6-leerders van Paarlzicht Primêr uitgeblink in voordrag. Van links is Juan Claasen goud plus, Chanté Fisher silwer plus en Wesley Green goud. Foto: Devidean Moses
SPELLING. New Orleans Primêr se leerders het aan die Wow-spelfees deelgeneem.
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
7
PRYSE. Magnolia Primêr het ’n fondsinsamelingspoging gehou met ’n kompetisie waarin vier leerders fietse losgeslaan het. Van links is Waydon Williams (derde), Suenay Mentoor (tweede), Breyten Daniels (tweede) en Dalwayne Dampies (eerste). Saam met hulle (agter) staan John Leibrandt (sameroeper).
SPOED. Enslin Goedeman, vleuel van Amstelhof Primêr, was die doring in die vlees van Nederburg tydens hul derbystryd. Amstelhof het as wenners van die veld gestap met die telling op 19-6. Foto: Ernest Kilowan
TENNIS. Tennisspelers van Courtrai Laerskool het baie goed gevaar in die Roxtennistoernooi in die Strand. Agter van links is Jaco Hattingh (4de o.13), Elke Maree (3de o.11), Kaylin Mostert (13de o.9), Laska Maree (9de o.9), Amicke Mostert (7de o.12), Wian Dekker (3de o.10) en (voor) Clayton Jansen van Rensburg (1e o.11) en Cameron Jansen van Rensburg (8e o.13).
MET OORGAWE. Een van Hugenote se leerders doen sy ding met oorgawe terwyl die o.19A-wedstryd aan die gang was tydens die interskole teen Swartland. Foto: Sieb Sieberhagen
GEDIGTE. Hierdie leerders van Gimnasium Hoërskool het in die Paarl Eisteddfod se afdeling Afrikaanse voordrag presteer. Agter (van links) is Nicola Schreuder (cum laude), Wilmé Karsten (silwer plus), Nikola Rheeder (goud) en Annika Appelgryn (goud plus). Voor is Kirsty Nel (cum laude), Christiaan Blaauw (silwer) en Chanré Raal (silwer). BESOEK. Die Pippiesskool het ’n supermark besoek om te gaan kyk hoe werk alles in ’n winkel. Hulle het self gekoop en betaal. Hier koop Khadim Ndiaye (links) vir hom ’n gegeurde water terwyl Nazli Abrahams (regs) toekyk.
VOORDRAG. Hierdie twee leerders van Noord-Eind Laerskool het lof (cum laude) verower tydens die Paarl Eisteddfod se afdeling vir Engels Voordrag. Hulle is Rozelle Hartzenberg (links) en Chrizanne Kellerman.
GEDIGTE. Die leerders van Laerskool Slot van die Paarl het almal cum laude en goud plus in die Paarl Eisteddfod behaal vir hulle voordrag. Agter (van links) is Vilandi van Wyk, Megan Calitz en Lindie Strijdom. Middel is Yolinda Bestbier, Eldrien Bestbier en Lesley Ann Adams. Voor is Bellamy Kruger, Zelana Theart, Hannah Laurence en Chane Calitz.
ALLEENMANDAAT
PAARL
R640 000
Web ref: 265140
Bied volledige kombuis, aparte waskamer, ekstra groot leefarea met binnebraai. Dubbel motorhuis. Maklike toegang tot N1 en Paarl Mall. Kom kyk gerus!!
OMGEE. Monique Carse (agter links) van A Mother’s Touch Care Centre het aan groot getalle kinders sop en broodjies uitgedeel in Mbekweni, Paarl asook by die plase Eben en Miné Rossouw.
VROUEDAG-NETBAL. Vrouedag is landwyd gevier en Paulus Joubert Sekondêr het die skoner geslag behoorlik trakteer. Die dag vir vroue het bestaan uit netbal, krieket, hip-hop en drama. Die netbalspan van Crash klop sy teenstander Bouken William met 15-11. Met die bal in die hand is Wendy Hartzenberg op pad doellyn toe om nog punte aan te teken terwyl haar opponente verdedig. Foto: Sammy Davids
WIL U GRAAG U HUIS VERKOOP, KONTAK ONS GERUS. ONS DOEN GRATIS WAARDASIES.
BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223
Drakenstein
Year 2 • Vrydag 31 Augustus 2012 | Tel. 021 870 4600
Drakensteiners in Boland team THREE Drakensteiners are among the 19 Boland athletes seleted to represent their province at the 2012 SA Cross Country Championships that will take place on 8 September in Amanzimtoti. Although the primary focus of Boland Athletics was to select athletes to represent the Boland in the junior
and senior age groups, individual talented athletes in the younger age groups were also selected to represent Boland at the 2012 SA Cross Country Championships. The Drakensteiners are Angus van Wyk (Groenberg - u.16 boys), Angelo Booysen (Paarl AC - u.21 men) and Laura Labuschagne (Paarl Gymnasium u.16).
BRONZE. Laura Labuschagne on her way to win the bronze medal in the 4 km u.16 race. Pic: Ernest Kilowan
Sportkalender GELYK. Labori Hoërskool het die afgelope naweek hul interskole teen Bosmansdam gehou by die Chevé-velde in die Paarl. Nadat die grootste deel van die wedstryd in stortreën gespeel is, moes die spelers tevrede wees met ’n gelykopuitslag. Hier spring Labori se flank Robbie Meyer in die lug om die bal te vang. Die eindtelling was 17-17. Foto: Frans le Roux
NETBAL. Annemie Vos (o.19A) van Labori in aksie as verdediger tydens Labori Hoërskool se interskole-netbalwedstryd teen Bosmansdal. Die wedstryd eindig gelykop 20-20 elk.
) KRIEKET * Paarl-krieket oefen op Dinsdae en Donderdae om 18:00 by Bolandpark. Kontak Riaan by 073 912 3372. * Die SR Radiators Young Peoples se oefeninge is elke Dinsdag vanaf 18:00 in die binnenshuise nette by Bolandpark en ook elke Donderdag vanaf 17:30 op Daljosafat. Hulle bekeruitdeling, met die toetsskeidsregter Marais Erasmus as spreker, vind vandag plaas vanaf 19:00 in die Lions-saal in Kleinstraat, NoorderPaarl. Kaartjies is by die bestuur beskikbaar. Die klub skop sy ligaverpligtinge op 13 Oktober af met ’n tuiswedstryd teen Easterns. * GMT Paarl-Oos-krieketklub oefen reeds by Bolandpark. Skakel vir Jackie Daniëls (082 626 5412). Terence Adonis, suksesvole afrigter van die Boland o.18span die afgelope vier jaar gaan hierdie seisoen die afrigtingsleisels by Paarl-Oos oorneem. Die krieketklub nooi alle belangstellendes om by hulle te kom aansluit. * Die Drakenstein-krieketunie se semi-finale en finale wedstryde word hierdie naweek op die Rooilandgronde beslis. Die eerste wedstryd is Saterdag om 10:00 en die finaal is Sondag om 14:00. Kontak vir Mark Solomon by 072 426 1518. * Wellington-CPUT-krieketklub oefen elke Woensdag by Bolandpark (binnenshuis om 19:00). Die afrigterspan is Lindsay van der Berg, Cedrick Williams en Craig Abrahams. Kontak Marius vir enige navrae by 082 9761379. ) RUGBY * Die Regent Boland Kavaliers speel môre om 15:00 teen die Luiperds in Potchefstroom. Die Kavaliers is
tans tweede laaste op die punteleer. * Young Standards RFC bied op Sondag 21 Oktober hul jaarlikse gholfdag by Wellington-gholfklub aan. Koste beloop R640 per vierbal. Vir verdere besonderhede, kontak André Jonker by 082 6601 914. * Young Standards RFC onderneem in Junie 2013 ‘n weeklange rugbytoer na Port Elizabeth. ‘n Beperkte aantal sitplekke is beskikbaar. Kontak vir Lee Scholtz by 082 598 5805 vir meer besonderhede. * Hierdie naweek speel Riverstones teen Laer Paarl op die Daljosafat A-veld. * Albions oefen Dinsdae en Donderdae op Daljosafat vanaf 18:00 tot 19:30. * Violets speel hierdie naweek teen Vineyards op die Daljosafat-stadion. Wedstryde begin om 13:05. * Violets se Derby-komitee vergader eerskomende Maandag om 19:00 by die Bethel Congregation-kerksaal. Die volgende lede moet die vergadering bywoon. Hulle is Ashley Raubenheimer, Gavin Kulsen, Kenneth Dennis, Tim Dennis, Gershwin Uren, Nadine Uren, Tyrone Uren, Nicky Mouton en Roland van Schoor. As daar nog lede is wat belang stel om op hierdie komitee te dien, is hulle meer as welkom om aan te sluit. Vir meer besonderhede, kontak vir Ashley by 078 786 1999. ) HOCKEY * The Paarl ladies will have an away game against WPCC at WPCC at 15:00. Men’s 1st will play against Fish Hoek at 16:30 at Paarl Gym for the nr. 1 spot in the Men’s 3rd Division. Men’s 2nd team will take one White Stripes at 15:00 at Paarl Gym.