Drakenstein
Year 3 • Friday 31 May 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365
In the latest Paarl Post:
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
Winter is hier
) Budget highlights ) Train petrol bombed ) GHS and Larries top 25 schools ) Huge dagga haul ) Policemen caught for theft
Drepressielyer gesels
3
Drakenstein Gazette gee om 4
Die winter het die afgelope week behoorlik die Drakenstein gepak, met ysige temperature en nat weer. Meer as 90mm reën het sedert verlede Sondag neergesak. Die kaggels kan maar aan die brand gehou word, want nóg swaar reën en koue weer word vir die naweek voorspel. FOTO: LISE BEYERS
Gelykop telling
8
2
Entertainment - Vermaak
Drakenstein Gazette
bel by 021 872 3487 of admin@acvvnp.org.za.
7 Junie
31 Mei )Ligstraal Skool hou ’n debutantebal by die Paarl-Oos Thusong-saal. Die Newtonians-orkes sal sorg vir die musiek. Kaartjies is R150 en is te koop by die skool. Vir navrae, bel 021 862 7182.
1 June )Listeners can tune in to Radio KC between 10:00 and 13:00 when they will be hosting The Whispers live in studio. )ACVV hou hul jaarvergadering om 10:00 in die Kapel by Huis Vergenoegd in die Paarl. Die spreker is Rayne Stroebel. Bespreek jou plek by Iso-
)Leon Kruger, skepper van verlede jaar se feestreffer Ou Blare, is terug met ’n splinternuwe toneelstuk, Strip! Kaartjies is R100 en kan bespreek word by 083 564 0056 of vicky@oumeulteater.co.za.
8 Junie )Drakenstein Kunsvereniging bied tussen 10:00 en 12:00 ’n werksessie aan oor vertikale groentetuine. Sue Kingma sal demonstreer hoe om jou eie vertikale groentetuin te skep wat ook ’n pragtige kunswerk sal wees. Die werksessie word met visuele beeldmateriaal aangevul. Bring saam leë 2F, 1,5F en 5F plastiek koeldrankbottels, klein groente- of kruieplantjies (saailinge), skerp mes, skêr en ’n sakkie grond. Bespreek by Esther Kotzé voor of op 3 Junie by 021 873 7376 of drakensteinkunsvereniging@gmail.com.
9 Junie )Die veelbekroonde Tygerberg Kinderkoor, onder leiding van Hennie en Theresa Loock bied om 16:00 hul eerste konsert van die jaar aan in die Hugo Lambrechts-ouditorium in Pictonstraat, Parow. Werke wat gehoor kan word sluit in Surrexit Pastor Bonis (Mendelssohn), A Fisherman’s Song of Praise (Klatzow), Talieta Koemi (Lamprecht), Raindance (Karl Jenkins), asook Tjeggiese liedere en Java Jive van The Manhattan Transfer. Kaartjies is R90 en is beskikbaar by Computicket.
Friday 31 May 2013
Kindervermaak met AfriKiRi by OuMeul Afri-Ki-Ri, Spektrum Kinderteater se nuutste toneelstuk, kan gesien word op Saterdag 1 Junie om 10:00 by die Ou Meul-teater. Dis ’n kosmopolitiese verwerking van ’n Jakkals- en Wolfstorie deur Esther von Waltsleben. In die verhaal bedink die geslepe Jaques Hals ’n sluwe plan om die goedige mnr. Hoff al sy werk te laat doen en ook die mooie verpleegster Morfina die hof te maak. Maar eers moet hy ’n operasie deur dr. Bob Jean oorleef, of gaan hy mnr. Hoff kry om vir hom in te staan? As Afrikiri met sy kierie op die grond slaan, verskiet stories soos sterre. Dan word stories lewendig en jy reis na eendag lank, lank gelede. Afri-Ki-Ri is ’n vermenging van alles wat teater magies maak. Daar word gebruik ge-
Afri-Ki-Ri, ’n kinder toneelstuk, kan gesien word op Saterdag 1 Junie om 10:00 by die Ou Meul-teater. maak van skaduspel, projeksies en vele meer om ’n verhaal te vertel wat sal spreek tot al wat ’n kind is, of almal wat al ’n kind was. Kaartjies
is R45 en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083 564 0056 of vicky@oumeulteater.co.za.
Bakgat Country Opskop Back by public demand, the team from Bakgat Promises will host the popular Bakgat Country Opskop at the GrandWest Grand Arena on Sunday 9 June. As usual, the show features and exciting line-up of musicians and vocalists
and this time, will feature among South Africa’s best country music performers such as Lance James, Barbara Ray, The Campbells, Wynand and Cheree Strydom, Billy Forrest, Alan Ladd, Matt Hurter, Tommy Dell, Manie Jackson, Rikus
Nel and the Music World Band. If you enjoy country music, don’t miss a Sunday afternoon of great entertainment. The show starts at 15:00 and tickets (R120 to R150) are available from Computicket.
KUIER BY FEES: Die tweede Koejawelfees het die afgelope naweek plaasgevind by Augusta Kleinbosch Gasteplaas teen die hange van Du Toitskloof. Besoekers het heerlik tot laat gekuier tussen die koejawelboorde. Kleinbosch is die plek waar die eerste koejawelsaad in die land geplant is.
GELUKKIGE WENNER: Chanleigh du Plessis, die gelukkige wenner van twee prettige kinderboeke, kan nie wag om haar nuwe boeke te begin lees nie. Chanleigh is ’n leerling van Laerskool Drakenstein. FOTO: LIEZL DAVIDS
ANDRIËTTE SING IN PAARL: Die bekende sangeres Andriëtte Norman tree op 8 Junie om 19:30 op by die Polisiekollege Ouditorium. Kaartjies is R100 (R80 vir kinders) en kan bespreek word by Laerskool WA Joubert by 021 872 2832.
SMS EN JY KAN WEN: ’n Drakenstein Gazette-leser kan die boek Prima Tyd deur Johannes Jordaan wen. Dié maklike leesbare, gids is gemik op mans en vroue van verskillende kultuur-agtergronde en wys vir jou stap-vir-stap hoe om jou prima-jare bo 50 die gelukkigste jare van jou lewe te maak. Die boek is uitgegee deur Helderberg uitgewers. SMS jou naam en die naam van die skrywer na 32365 voor Maandag 12:00. SMS: R1,50.
Friday 31 May 2013
News - Nuus
Die lewenspad van depressielyer DEVIDEAN MOSES
taal waar ’n psigiatriese evaluering van hom gedoen is en hy in Stikland-hospitaal vir psigi’n Jong man van Ribbokstraat, Chicago. atriese behandeling opgeneem is. “Ek het nog altyd myself geblameer vir alles wat 10 jaar lank in die gasvryheidsbedryf gewerk het, lewer tans motiveringspraat- wat verkeerd gaan. Nou het ek besef dat ek my lewe ernstig sal moet verander,” vertel hy. jies oor depressie in die gemeenskap. By Stikland het hy positiewe sielkundige hulp ontNeil Kok (33) se lewe het agt vang. jaar gelede in ’n oogwink ver“Ek het geleer om my deander toe hy met kliniese depressie te bestuur deur midpressie gediagnoseer was. del van tegnieke wat ek kan Sy familie en vriende het gebruik. Almal by dié hospinie geweet waardeer hy getaal verstaan waardeur jy gaan het nie. Hy moes ook elgaan,” vertel Neil. ke dag medikasie gebruik om En so het Neil besluit om stabiel te funksioneer. mense in sy gemeenskap Sy depressie het so erg gewat soortgelyke probleme raak dat hy in 2009 verskeie het te help. kere selfmoord probeer pleeg Neil bied kunsvlytklasse het. aan asook motiveringsrol“Maar elke keer was dit onprente en geestelike en ligsuksesvol en ek was dan gegaamsoefeninge. hospitaliseer en moes sterker Op Maandag 10 Junie om medikasie ontvang,” vertel Neil. Neil Kok (33) van Ribbokstraat, Chi- 10:00 bied hy vir ouers en Later het hy sy toevlug in cago, lewer motiveringspraatjies oor jong mense ’n motiveringsalkohol gevind. depressie. FOTO: DEVIDEAN MOSES praatjie by Orleansvale Primêre Skool aan oor hoe om Verlede jaar het hy ’n terugslag gehad en weer probeer om sy eie lewe te depressie te identifiseer. Die tema is “As ’n neem. In die proses, sê hy, wou hy nooit self kind se lag verdwyn”. Voorafbespreking vir die sessie is noodsterf nie, maar hy wou nog net altyd sy pyn verlig. En vroeër vanjaar het hy weer sy lewe saaklik. Bel Neil by 078 772 1266 of e-pos neilkok@yahoo.com. Die koste vir die sessie is R30 probeer neem. Hierna is hy opgeneem in die Paarl-hospi- en sluit verversings in.
OVERSIGHT VISIT: Members of the Western Cape Provincial Government Cabinet conducted an oversight visit to Drakenstein Municipality this week. Here are (front, fourth from left) executive mayor Gesie van Deventer and deputy executive mayor Conrad Poole (next to her) with the Drakenstein Mayoral Committee and Western Cape cabinet members.
Rooftog by supermark in Groenheuwel ’n Gewapende rooftog het op 16 Mei omstreeks 19:00 by Take and Pay supermark in Symphonylaan, Groenheuwel plaasgevind. Vieronbekendemanshetdie winkel binnegestorm met 9 mm-handwapens.
Volgens die klaer het een van die mans direk na hom gegaan en hom beveel om op die vloer te lê, terwyl die ander een die vuurwapen op sy vriend gerig. Niemandisbeseeropdietoneel nie. “Een van die verdagtes het toe agter die toonbank gegaan
en die geld uit die kasregister gehaal. Daarna het hulle van dietoneelgevlug,”vertelPaarlOos polisiewoordvoerder ao. Anthony Sauls. Enigiemand met meer inligting kan die Paarl-Oos polisie bel by 021 877 5900.
Drakenstein Gazette
3
4
Drakenstein Gazette
Recipes - Resepte
Friday 31 May 2013
Mans, laat julle toets! As deel van die Mansgesondheidsveldtog gedurende Junie en Julie, moedig Kansa alle mans aan om verantwoordelikheid vir hul gesondheid te neem om die risiko van prostaat- en testikulêre kanker te verminder. Een uit elke 23 mans loop die risiko om in hul leeftyd met prostaatkanker gediagnoseer te word. Die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) bied in samewerking met PathCare spesiale tariewe in Junie en Julie vir PSA bloedtoetse om moontlike probleme in die prostaat vroegtydig op te spoor. Dié toetse word teen R85 tot 31 Julie aangebied. Mans 40 en ouer word aangemoedig om jaarliks dié eenvoudige siftingstoets vir prostaatkanker te ondergaan. Hoe vroeër prostaatkanker opgespoor word, hoe beter die kanse op doeltreffende behandeling. Vroeë waarskuwingstekens van
prostaatkanker sluit in probleme om te urineer; herhaaldelike behoefte om te urineer, veral snags en probleme om die urinestroom te begin en te stop. Latere gevaartekens is bloed in die urine, ’n pynvolle of brandende sensasie tydens urinering asook pyn in die lae rug, bobene of bekken. Mans kan vanaf 1 Junie tot 31 Julie bloed laat trek by die volgende punte of by enige PathCare-tak in die Wes-Kaap. Geen afsprake is nodig nie. PathCare se tye is soos volg: Paarl: Maandag–Vrydag: 08:00–18:00; Saterdag: 08:00–13:00; Wellington: Drs. Portwig & Pienaar (Maandag–Vrydag van 08:00–16:00 en in Franschhoek: Dr’s Van der Merwe & Heywood Maandag–Vrydag: 08:00–17:00. Uitslae sal via Kansa aan alle kliente terugbesorg word. Rig navrae aan Kansa by 021 873 6358/ 082 718 5639.
DBV Paarl en Wellington soek hulp Die Paarl DBV (Diere Beskermingsvereniging) is in 1960 gestig. Die DBV het sy eie grondwet maar word bedryf onder die Dierebeskermingswet 169 van 1993 en is ’n lid van die nasionale raad van DBV’s. Die Paarl DBV bestaan uit gekwalifiseerde en opgeleide personeel. Die DBV spesialiseer in die behandeling en vertroeteling van diere, veral mishandelde diere. Paarl DBV het die afgelope tyd sowat 30 katte en 30 honde by hulle ingeneem nadat die Worcester DBV sy deure gesluit het. Hulle is egter streng as dit kom by die aanneem van ’n dier. Dis belangrik dat jou huis en erf geskik is om die troeteldier te huisves. ’n Inspekteur sal jou woning besoek om vas te stel of dit geskik is vir die troeteldier wat jy wil aanneem. Jou troeteldier sal gesteriliseer en ingeënt word en ook ’n DBVnaamplaatjie ontvang waarvoor jy sal moet betaal. Wellington DBV is in die 1950’s tot stand gebring en het baie klein begin. Hulle het intussen ’n inspekteur bygekry wat klagtes wat van dieregeweld ondersoek. Hulle spog ook met ’n kliniek by die Weltevrede-sportgronde wat ’n veearts elke Dinsdag tussen 12:00 en 14:00 besoek. Hulle het sowat tien hondehokke, sowat vier kampe en vier kat hokke. Sedert 1 April 2012 tot 31 Maart 2013 het hulle 876 katte, 1 371 honde en 29 ander diere ingeneem. Wellington DBV nooi die publiek om met die diere te kom speel en ’n hand by te sit by die DBV.Geldelike bydraes is ook altyd nodig. Albei DBV’s benodig onder meer kos, komberse, skoonmaakmiddels en kantoorbenodigdhede. Skenkings (geen kontant nie) vir die Paarl en Wellington DBV kan tot 1 Augustus na die Drakenstein Gazette (Paarl Post) by Newstraat 1A, Paarl (langs Virgin Active) bring. Navrae: 021 870 4600.
Friday 31 May 2013
Advertisement - Advertensie
Drakenstein Gazette
5
6
Geklassifiseerd
Drakenstein Gazette
Friday 31 May 2013
Geklassifiseerd www.olx.co.za | www.paarlpost.com Paarl Post 021 870 4600
CASH
4
TE KOOP FOR SALE
GOLD ONS KOOP
GOUE
71
JUWELIERSWARE
Algemeen Miscellaneous
140
Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs
REGAS FRIDGES
ELECTRICAL REPAIRS & AIRCONS 083 708 4950
HEEL OF GEBREEK
1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) sowel as bourommel, vullisverwydering, tuindienste en skoonmaak van erwe. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.
BESTE PRYSE Eilandstr 3, Paarl (oorkant SASKO)
021 872 2913
1142
Houtwerk Carpentry EASY CUPBOARDS Maak van kombuis -en slaapkamer kaste. Billike pryse. Herstelwerk aan kaste en alle houtwerke. 082 345 3952.
CANDLE LIGHT MEMORIAL SERVICE: Obiqua Correctional Services in Tulbagh recently held a Candle light memorial service for people infected and affected with HIV/Aids. The theme for the event was “In Solidarity” and guest speaker, Pastor Eben Mouries, emphasized the importance of partnerships, with the community and business working together to do more. South Africa is believed to have more people with HIV than any other country in the world. Here (from left) Mziwamadoda Makaleni (HIV/Aids Coordinator Paardeberg), Marchery Johnson (HIV/Aids Coordinator Allandale), Pam Mouries (HIV/Aids Coordinator Obiqua), Jack De Jager (HIV/Aids Coordinator Allandale Management Area), Pastor Eben Mouries, Patrick Mxinzeleli (head of Centre Mrand), Pastor Vincent Grobler (Allandale Management Area) are lighting candles in memory of those who have died because of Aids
You the entrepreneur: Homebased business
112
ALGEMENE DIENSTE GENERAL SERVICES
Gordyne/Matte/ Stoffering Curtains/Carpets Upholstery
102
Allerlei Miscellaneous Services
105
Binnenshuisdienste Home Services Interior
Ons naam is u waarborg Vir die beste diens, skakel 083 556 6359
E-pos: premierblind@mweb.co.za
115
Vervoer en Berging Moving & Storage
Gratis kwotasies & installasies. Asook herstelwerk.
108
Geld/lenings Money/Loans
MOVING? TREK? 083 708 4950
Your chance to be a winner, don’t delay advertise today!
Contact Sharon at 021-870-4600
ANYTHING ENIGE IETS FURNITURE MEUBELS TRANSPORT VERVOER
Be Wise, Advertise
Wednesday 10:00
About 200 years ago, during the Industrial Revolution, factories sprang up everywhere.
“
People’s home-based businesses could no longer compete with the large factories, so there was a migration of people that used to work from home who then wanted to find employment at factories in bigger towns and cities. “At present we have a reverse of this 200 year trend. Now we have an Information Revolution, driven by technology, enabling many people to work from home again. That is why home-based businesses are the order of the day,” said David Malherbe, a business and career consultant. The cheapest and easiest way for a business to start up is to start from home. However, there are certain aspects of home-based businesses, if not managed well, that can be a recipe for disaster for the whole family. First of all, the business owner needs to manage him/herself well. “You need to build structure into your life and business, for example a work routine, setting goals, taking care not to be continually busy with work, etc. You need to set aside time for family and to get away from home. The flip side of the coin is that because you do not have
to be at work on time, you may be tempted to take the ‘sleep late and leave early approach’.” Malherbe further states that you also need to manage the business in a professional way. You need to set clear boundaries between business and family. This is extremely important when you allow customers to visit you at home. “The fact that a business is home-based is no excuse for lousy recordkeeping. It is still a business and just as accountable for taxes and it also needs to comply with all relevant legislation. Connecting to a larger enterprise can also be an advantage for the credibility of your business.” Finally, it is important to create a specific space at your home for the business. It may be a garage or dining room, depending on the kind of business. This part of the house can then be adapted and furnished to accommodate the business. This is very important because it will help to create a necessary separation between home and business. If managed well, a business from home can offer the best of two worlds. David Malherbe and Dewald Scholtz will discuss this topic in more detail on Monday evening from 19:00 till 20:00 on Radio KC 107.7FM in the program “You the Entrepreneur” Malherbe can be called on 021 873 0262.
If managed well, a business from home can offer the best of two worlds.
”
SOETENDAL KRY VLAE: Wellington se bekende Bailey-gesin, Herman, Carol en hul seun Bernhard, het twee vlae aan Soetendal Primêre Skool geskenk. ’n Spesiale vlaghysing is gehou om die simboliek van vlaghysing verduidelik.
Man shot during robbery Three armed robbers are still at large after they robbed and shot a shop owner at a shop in White City, Mbekweni last week Thursday. According to an eye witness, Dino Mohamed, opened the security gate to enter the shop when three unknown men forced their way in. One suspect shot and hit Mohamed on his left knee, while two others took an undisclosed amount of cash, airtime vouchers and packets
of cigarettes. According to police the description of the suspects is the same as various other robberies which have taken place in the area. “It seems that a syndicate is operating and targeting businesses in the area,” says Sgt Nceba Vanqa, police spokesperson. No arrests have been made and anyone with information can contact Mbekweni police at 021 868 9926.
Friday 31 May 2013
Schools - Skole
Drakenstein Gazette
7
Almal moet die land se kinders help beskerm “Die beskerming van ons land se kinders is die gesamentlike verantwoordelikheid van elke SuidAfrikaner,” sê die bestuurder van maatskaplike dienste by Badisa, Renee Pretorius. Kinderbeskermingsweek wat tot 3 Junie duur, is deel van ’n bewusmakingsveldtog. Mense word aangemoedig om ’n groen lintjie te dra om hul steun vir die stryd teen kindermishandeling te toon. Badisa is ’n organisasie wat hulle tot die sorg van verwaarloosde en mishandelde kinders verbind. Badisa streef daarna om kinders na ’n veilige
omgewing te verplaas, waar hulle met liefde en deernis deur pleegouers versorg word. Die afgelope 12 maande is die omstandighede van 32 000 kinders deur Badisa verbeter. Van hulle is deur hul ouers verlaat, ander is mishandel, seksueel aangerand, moes huishoudelike geweld verduur of het drank- of dwelmprobleme ervaar. Kinderbeskermingsweek plaas die fokus op kinders in nood. Badisa se wens is dat die dra van die groen lintjie met daadwerklike steun opgevolg sal word. Mense wat wil help, kan www.badisa.org.za besoek of skakel Badisa Paarl by 021 862 4606.
NUWE SKOOLKLERE: Jerry Swarts (agter links) skoolhoof van Blouvlei Primêre Skool, is hier saam met ’n groepie van die leerlinge wat danksy ’n ruim donasie van Big Tree Foundation vir hulle skoolklere by Pep-klerewinkel se tak in Kerkstraat, Wellington kon gaan uitsoek het. Dertig kinders kon nuwe skoolklere kry. FOTO: JOHAN NEL
Shaping tomorrow’s leaders La Rochelle Girls’ High School won third place in the annual Caltex/SAIIA Inter-schools Quiz competition. This annual quiz which is sponsored by Caltex took place at Bishops High School. Caltex has been the sponsor of the interschools quiz since its inception 21 years ago, enabling pupils from all walks of life to be united under the banner of learning and broadening their views on international affairs and the effect they have on South Africa. Nobuzwe Mbuyisa, chairman of Chevron South Africa, says the company’s commitment to education and the development of the youth
of this country is evident in its social investment focus areas. He says that Chevron South Africa is proud of their role in making it possible for these pupils to look beyond their immediate borders. “We continue to partner with SAIIA in showing pupils that understanding the world they live in provides them with the opportunity to make informed decisions and take great leaps forward in developing their futures,” says Mbuyisa. “Investing in initiatives like the Caltex/SAIIA Inter-schools Quiz allows us to help shape the leaders of tomorrow, today,” she says.
NETBALSPAN NA PIETERMARITZBURG: Hoër Meisieskool Paarl se o.19 A-netbalspan het deelgeneem aan die Wildeklawer Superskole-toernooi in Pietermaritzburg. Hier tussen die spelers is Edith Strauss (afrigter) en Marie-Louw van der Merwe (sportorganiseerder). HMS het ná afloop van die toernooi ’n algehele sewende plek behaal.
La Rochelle Girls’ High pupils Mart-Marie Serfontein (left), Rina-Mari Weideman, Nobuzwe Mbuyisa, (Chairperson Chevron SA), Cassandra da Cruz and Megann Ferreira took part in the Caltex/SAIIA Inter-schools Quiz.
READING TIME FOR THE GIRLS: La Rochelle Girls’ Primary School recently visited the library in Market Street. They enjoyed a puppet show and learned about caring for their books. Here are Zhailyn Plaatjies, Caylin Syfers and Kaitlyn Potgieter.
FISIESE WETENSKAP-KOMPETISIE: Hierdie drie gr.12 fisiese wetenskap-leerlinge van Klein Nederburg Sekondêre Skool (van links) Joshua Bosch, Ian Neethling en Godfrey Gilfellan, het aan die provinsiale Minquiz-kompetisie van Mintek by Universiteit Stellenbosch se Fakulteit van Ingenieurswese deelgeneem.
Drakenstein
Year 3 • Vrydag 31 Mei 2013 | Tel. 021 870 4600
Violets wys hul staal en klop Vineyards Violets-rugbyklub het Saterdag weer eens ’n duidelike boodskap uitgestuur aan die ander liga-aanspraakmakers in die Paarl rugbystreek deur vir Vineyards behoorlik te klop met 23-15. Violets se tweede en derde spanne het ook hul onderskeie wedstryde gewen.
Violets het hierdie wedstryd teen ’n geweldige tempo afgeskop, wat die hoogaangeskrewe Vineyards-span met verskeie WP Disa-spelers, soos ’n o.13-skoolspannetjie laat lyk het. Met die afskop het Violets se voorspelers, met die haker en kaptein Garth Lewis aan die voorpunt, dadelik beheer oorgeneem en fase na fase opgesit. Hier het skrumskakel Ashley Rau-
benheimer dinge goed gedikteer, en sodoende telkemale sy groot voorspelers oor die voordeel lyn gekry. Violets dwing deur hierdie fase spel ’n strafskop af, maar dit word nie verdoel nie. Die manne van Vineyards teken hierna ’n strafskop en ’n verdoelde drie aan om 10-0 voor te loop. Net voor rustyd slaag Violets se Bradwill Swartz met twee moeilike strafskoppe om die rustydtelling 10-6 te maak. Vineyards begin die tweede helfte nes Violets, teen ’n hoë tempo en druk binne die eerste minuut ’n drie, maar die doelskop is mis. Ná ’n paar harde woorde onder die pale deur kaptein Lewis ruk die manne van Violets hulle reg. Hier neem Alrich Erasmus voorlangs be-
hoorlik beheer oor die wedstryd, en stel sy agterlyn bloot aan goeie besit, wat die manne van Vineyards na lug laat gryp met sterk lopies deur Sam Adonis en Garren Kulsen. Van ’n skrum tel Erasmus weer die bal op en klop ’n paar verdedigers voordat hy uitgee na die flank Jeremy Klaasen om sonder dat ’n vinger op hom gelê is, sierlik oor die doellyn duik vir ’n drie. Swartz verdoel en die telling is skielik 13-15. Nou speel Violets met meer passie en aggressie en boer in Vineyards se gebied. Hierdie druk lei tot ’n strafskop vir Violets en hulle skop kantlyn toe. Lewis gooi die bal by die lynstaan in en dit word goed bemeester deur Granville September. Violets begin toe met hul kenmerkende
dryfmaalbeweging vanaf die kwartlyn van Vineyards, met die uitgeslape Klaasen wat weereens oor duik ná goeie dryfwerk deur die agt tal. Om verder sout in Vineyards se wonde te vryf, slaag Swartz in die doodsnikke met ’n allemintige skepdoel van 45 meter ver, wat die sterbelaaide Vineyards met die kous oor die kop huis toe stuur. Hierdie week speel Violets teen die liga-voorloper Laer Paarl (Blues). Wedstryde begin om 13:00. Die klub hou ook Vrydag 31 Mei 2013 ’n steak braai teen R45 per kop by Grebestraat 36 (Kenneth se woning) om 17:00. Kontak 078 786 1999 vir meer besonderhede.
Junior Soccer League initiative is doing well The Lets Get Kids Playing Soccer initiative has soccer teams ranging from u.11 to u.17 playing every Saturday morning at the Boy Louw fields. Power Cosmos u.11 defeated Bright Stars u.11 6-1. Maki (3) and Siyanda (3) were the Cosmos scorers. Cosmos then defeated Hotspurs from Fairyland by 2–1. Rooibell United of Mbekweni lead the u.13 log after a win against Bright Stars of Hillside. In the u.15 Bright Stars lead the log after
two wins. Klapmuts had a 2-2 draw against Power Cosmos. In the older age groups the u.17 Power Cosmos team defeated Norsa 3-0 and Bright Stars again lead the log after two wins. Bright Stars defeated Klapmuts with a narrow 1-0 victory thanks to a fine individual goal by Grant Aaron. The u.11 and u.13 league will continue this week at Boy Louw field from 09:00. For further information about joining the leagues call Tony Litchfield on 084 515 1416.
OP PAD DEUR DIE GAPING: Young Standards het Saterdag teen Simondium gespeel. Ná ’n vinnige eerste helfte het Simondium die voortou geneem met die telling op 15-3. In ’n sterk vertoning tydens die tweede helfte het Young Standards teruggeveg, maar moes egter tevrede wees met ’n 30-30 gelykop uitslag. Hier vat Conwill Cleophas die gaping. FOTO: FERDI JACOBS
DOELLYN TOE: Paarlzicht Primêre skool het onlangs ’n o.13 netbal- en rugbytoernooi aangebied. Hier hardloop Emilio Hoffman (Paulus Joubert Primêre skool) verby sy opponente gedurende hul 7s-wedstryd teen Al-Azhaar Primêre skool. FOTO: ERNEST KILOWAN
BESTE KOLWER: Paarl-Oos Krieketklub het onlangs hul jaarlikse beker uitdelingsseremonie gehou. Hier ontvang Llewellyn Sedgwick (links) die toekenning vir die speler wat die meeste lopies tydens die afgelope seisoen aangeteken het. J.J. Williams (president) het die toekenning oorhandig.