Drakenstein
Year 2 • Vrydag 8 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600
Distribution area THE Drakenstein Gazette is published every Friday in Paarl and Wellington. A total of 21 000 copies are distributed in Central Paarl, Paarl South, Paarl North, Huguenot, Denneburg, Paarl East, Mbekweni (businesses only), Wellington, Van Wyk’s Vlei and Newton.
Bloedskenkhelde
Junior leier 4 hou kop
Boishaai storm 7 voort 8
ONDERSTEUN. Die Paarl Vaardigheidskool is verlede jaar deur Stellenberg Hoërskool ‘aangeneem’. Die 40 leerderraadslede van die ‘voogskool’ besoek die Paarliete elke kwartaal, wanneer hulle gesamentlik pretaktiwiteite geniet. Hulle hou ook fondsinsamelingsprojekte en skenk die opbrengs aan die Paarl Vaardigheidskool. Die 40 studenteraadleerders kuier ook kwaartaalliks by die Paarliete. Hier is lede van die Stellenberg-groep en Paarl-leerders by die bokse vol klere, skoene asook toiletware wat hulle aan die skool oorhandig het. By die groep verskyn skoolhoof Sakhiwo Mathiwane (agter), Alida Ungerer (skoolsielkundige) en Marlene Mitchell (maatskaplike werkster van Badisa). Die Paarl junior stadsraad is ook betrokke by aktiwiteite by dié skool. Foto: Devidean Moses
2
|
E n t e r t a i n m e n t Ve r m a a k
DRAKENSTEIN GAZETTE
Come and get cooking VISITORS to Franschhoek can look forward to an interactive Cook Franschhoek, which takes place on 15, 16 and 17 June. Known as SA’s leading wine destination and gourmet capital, food and wine enthu-
siasts will have the opportunity to join some of the Valley’s highly acclaimed chefs and winemakers as they present hands-on demonstration kitchens. Buy tickets at www.webtickets.co.za. Visit www.cookfranschhoek.co.za.
Fireside chats QUEEN of thrillers, Margie Orford, will be the first guest author at Grande Roche Hotel’s Culinary Innovations – a series of unique wine and food events - on Saturday 23 June at 19:00. She will chat about her Clare
Hart series. Hot topics, crime and thrilling adventures - everything rolled into one evening matched with great wines and food. Tickets cost R365 (food and wine included) and can be booked at 021 863 5100.
Vrydag
|
8 Junie 2012
Liewe Heksie gaan sorg vir pret SATERDAG kom Liewe Heksie op haar rolskaatse die Paarl ingevaar, tot by Laerskool Courtrai (10:00), waar maats en mammas saam met haar kan kuier. Die verhale van Verna Vels se vriendelike heksie, met haar biki-kini en rolskaatse, gaan die Boland se Blommeland optower. Wanneer die grillerige Geelheks opdaag, kry die vriende van Menseland ’n kans om die stoute karnallies te verwilder – natuurlik tot groot pret van almal. Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl speel die rolle van Heksie, Karel Kat, Geelheks én Koning Rosekrans. Dit is ’n aanbieding vir die hele gesin. Verlede jaar het van die volwassenes gesê dit was die vermaaklikste produksie op die KKNK! Maats en hulle mammas wat wil saamkuier, kan hul kaartjies teen R50 bespreek by 083 604 4037 of vooraf by Laerskool Courtrai koop, tel 021 863 3220, of info @amado.co.za.
HEKSIE. Saterdag is Liewe Heksie te sien by Laerskool Courtrai om 10:00.
Argiefwerkswinkel in die Paarl beoog ’n ARGIEFWERKSWINKEL, geskik vir bibliotekarisse, museum- en erfenisbeamptes, dokumentering- en argief-assistente, word vanaf 28 Augustus tot 30 Augustus by die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl aangebied. Die fasiliteerder, Pétria Marais, is ’n gekwalifiseerde argivaris met baie jare ervaring in die veld van rekordbestuur en argivering.
Jeugweek in Groenheuwel DIE jeuggroep van die VGK Bet-El in Groenheuwel, Paarl, bied ’n Jeugweek aan van 11 tot 17 Junie by hul kerksaal. Op Maandag 11 Junie om 19:00 praat hulle oor die veranderinge in dans met sprekers wat sal praat oor rieldans, geestelike danse en gospel hip-hop. Dinsdag 12 Junie kyk hulle na die euwels van vandag waar gassprekers sal praat oor aborsie, gesinsgeweld en dwelms. Op Donderdag 14 Junie praat dr Noel Adams (Drakenstein Munisipaliteit) oor hoe opvoeding oor die dekades verander het en watter insette ouers kan lewer tot hul kinders se opvoeding. Loopbaan- en vakkeuses asook werksgeleenthede gaan bespreek word. Vrydag 15 Junie bied hulle ’n Gospel Rave aan (R5) met DJ Kim van Rooy van i2i with Reality. Op Saterdag 16 Junie word ’n formele dinee gehou. Kaartjies is R150 en sluit vermaak, ’n viergang-ete en ’n foto in. Kaartjies is beskikbaar by jeugmaats. Elke aand begin verrigtinge om 19:00. Op Sondag 17 Junie begin die erediens om 09:00 en die aanddiens om 18:00. Vir navrae, kontak Jacomina Alkaster by 082 992 3093 of JoAnne Peters by 072 806 7968.
“Personeel wat nie argivarisopleiding ontvang het nie, word dikwels aan die diep kant ingegooi om na hul organisasies se ongepubliseerde dokumentversamelings om te sien. Hierdie intensiewe driedaagse werkswinkel sal aan alle inligtingsbeamptes die nodige opleiding verskaf,” het Marais gesê. Die werkswinkel sluit praktiese sessies in en fokus op onderwerpe soos die verskille tussen biblioteke, argiewe en dokumentesen-
trums; insameling en aanwins, waardebepaling (insluitende die waarde van rekords asook afskryf-instruksies); sortering en rangskikking; beskrywing/indeksering; bewaring; die rampbestuurplan; en wenke oor die ontsluiting van argiewe. Die kursusfooi is R1 850 per persoon. ’n Ligte middagete en koffie/tee is ingesluit. Kontak Amira Clayton by 021 872 3441 of kommunikasie@taalmuseum.co.za.
What’s happening... Vrydag 8 Junie ) Trompoppies. Die Boland Trompoppie-kampioenskappe word op 8 Junie om 18:00 by die Mbekweni-gemeenskapssportsentrum (langs Desmond Tutu Hoerskool) gehou. Toegang is R10 (R5 vir leerders).
Saterdag 9 Junie ) Kleinspan. Die karakters Tjiff en Tjaff kuier op 9 Junie by die Bôrdienghuis-teater in Wellington. Bring die kamera saam vir jou eie foto saam met hulle. Die vertoning begin om 10:30 en kaartjies kos R50. Bespreek by 082 812 1112.
Sondag 10 Junie ) Reünie. Die Appollis-familie beplan ’n reünie op 11 Augustus te Antoniesvlei-vakansie-oord (10:00). Familielede wat afstam van Jakob Appollis, “Dottie” Appollis en Marta Appollis, kan Amanda Morris kontak by 074 842 8168 of Julius Williams by 082 076 1972. Die volgende vergadering is op Sondag 10 Junie by die woning van Marinda Appollis te Russelweg, Wellington.
Woensdag 13 Junie ) Badisa. Die Barmhartigheidsdiens van die VGK op Wellington, Badisa, het alkoholisme die stryd aangesê. Hulle reël ’n Jeugsaamtrek wat fokus op die stryd teen alkoholmisbruik op 13 Junie van 18:00 by die VGK Bergrivier. Skakel Christo Kirchner op 073 897 0648.
Maandag 18 Junie ) Koekversiering. Die Koekversieringsgilde vergader op 18 Junie by Laerskool Drakenstein se klubhuis. Susan Verwey sal nuwe idees demonstreer. Besoekers is welkom. Vir navrae, kontak Belinda by 072 185 8797.
Woensdag 20 Junie ) Veringe. Drakenstein Laerskool nooi oudleerders vanaf 19 jaar en oud-ouers na hul 50ste bestaansjaarviering op 20 Junie. Verrigtinge vind om 18:30 in die skoolsaal plaas. Kostes beloop R100 en besprekings kan by die skool gedoen word teen 15 Junie om 12:00. Vir navrae, kontak 021 872 4975 of e-pos drakensteinps@telkomsa.net.
Vrydag
|
8 Junie 2012
News Nuus
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
3
Sit koppe bymekaar
TOERISME. Lede van Wellington Toerisme het onlangs hul gereelde kwartaal-byeenkoms op die plaas Kleinbosch in Daljosafat gehou, om meer te leer oor die beoogde Taalroete wat beoog word op historiese plase in die omgewing. Heel voor is Adele Bester en Laetitia Badenhorst (Kleinbosch). Agter hulle staan (middel ry) Hilton Warrington (Fresh Laundry), Blackie Swart (wat ’n dokumentêr oor die Afrikaanse taal vervaardig), Lesley Gruett (Bartholomeus Klip), Coretha Odendal (La Rochelle B&B), Anja Daelman (Onsstee B&B) en Sylvia du Plessis (Oupa Atties B&B). Agter staan Francois du Toit (Kleinbosch), Adriaan Joubert (Olyvenbosch), Peter Woodward (Wellington Toerisme), Pieter Daelman (Onsstee B&B) en Barry du Plessis (Oupa Atties B&B). Foto: Johan Nel
Toerismeroete in die pyplyn DIE bekendstelling van ’n nuwe toeristeroete op die plase wat as bakermat van die Afrikaanse taal beskou kan word en die oopstel vir toeriste van ’n digbegroeide olienhoutbos vol lelies teen die hange van die Hawekwaberg bokant die dorp is maar twee van die nuwe toerisme-projekte wat onlangs op ’n byeenkoms van Wellington Toerisme bespreek is. Die organisasie, wat bestaan uit verteenwoordigers uit die Wellingtonse gasvryheidsbedryf, kom gereeld eenmaal per kwartaal byeen om groter samewerking tussen eienaars van gastehuise en ander organisasies in die Wellingtonse toerisme-bedryf te bevorder . Volgens Peter Woodward van Wellington Toerisme het die organisasie, wat ’n paar jaar gelede gestig is om die vloei van toeriste na Wellington te help bevorder, in die jongste tyd hand oor hand gegroei. Op die byeenkoms is meer vertel van die gastehuis op die plaas Kleinbosch en hulle planne vir ’n splinternuwe Taalroete in die Daljosfat-omgewing bekend gestel. Kleinboschse eerste opstalis reeds in 1687 opgerig.
Die plaas huisves ook die skoolgebou waarin die eerste amptelike Afrikaanse skool in Suid-Afrika begin is. Die Afrikaanse Taalbeweging het hier begin en Kleinbosch se mense het gedurende die negentiende eeu ook ’n leidende rol gespeel in die stigting van die heel eerste Afrikaanse koerant. Die gedagte van ’n Taalroete wat volgens hulle ook onder skoolgroepe baie gewild sal wees, sal in die komende maande verder bekend raak wanneer die beoogde dokumentêr oor die Afrikaanse taal wat deur Blackie Swart van die Paarl vervaardig word, vrygestel word. Adriaan Joubert van die plaas Olyvenbosch teen die hange van die Hawekwa het meer vertel oor die unieke tuin wat in ’n oeroue olienhoutbos op sy plaas ontwikkel is. Hy het oor die afgelope sewe jaar begin om inheemse boslelies onder die wilde olienhoutbome te vestig en het reeds meer as 1000 cliveas, sowel as azaleas, bromelias en varings in die bostuin gevestig. Die tuin op Olyvenbosch sal in September vanjaar vir die eerste keer vir die publiek oopgestel word tydens ’n ope dag.
BOOK DISPLAY. The Oxford University Press held a book display of books and learning material for the new curriculum at Charleston Hill Intermediate School. Many schools attended the workshop and educators received copies of books that they will need for the new school year. From left are Vanessa Bolters (Natural Science & Technology presenter), Raymond Cornelissen (subject advisor), Aaron Esterhuizen (assistant presenter), Lucille van Gensen (Oxford trainer), Pieter Scheepers, Allan Matthee, Manda van Hansen and Wilfred Frolicks.
OUERS en onderwysers van Bergrivier Laer en Blouvlei Primêr het onlangs ’n werkswinkel in die Goodnowsaal op Wellington bygewoon as deel van ’n navorsingsprojek oor ouerbetrokkenheid in WERKSWINKEL. Leerders en ouers van Bergrivier en Blouvlei Primêre Skole die landelike multi- sit koppe bymekaar tydens die werkswinkel. graadskole onder die vaandel van die Sentrum vir Multi- rende strategieë ontwikkel vir ’n skoolgraad-onderrig by CPUT. ouervennootskapprogram wat by hierdie Die doel van die werkswinkel was om twee landelike multi-graadskole geïmplete fokus op die belang van effektiewe ouer- menteer gaan word. betrokkenheid, die belangrikheid van ge’n Samewerkingskomitee is op die been leenthede vir kommunikasie en die be- gebring, wat sal dien as skakel tussen die nutting van familie- en gemeenskaps- ouers, skool en gemeenskap om leerders hulpbronne vir die bevordering van leer. te help om ten volle te ontwikkel. Dit is Die prinsipale, ouers en onderwysers die eerste vennootskapsprogram vir lanhet deur hul aktiewe deelname innove- delike multi-graad skole in Suid-Afrika. SENIORS. Senior citizens from Mbekweni and surrounding areas recently came together on an awareness day for the elderly to listen to various speakers offering information and guidance on matters like the rights of senior citizens. The event was organised by Action on Elder Abuse SA (AEASA) in conjunction with Age-in-Action (formerly the Council for the Aged). Senior citizens who are experiencing abuse can phone the toll free Halt Elder Abuse Line (Heal) 24 hours a day on 0900 00 3081. Pic: Frans le Roux
4
|
DRAKENSTEIN GAZETTE
Lifestyle Leefstyl
Vrydag
|
8 Junie 2012
Elke bloedskenker is ’n held OP 14 Junie word Wêreld-Bloedskenkerdag gevier. Die Westelike Provinsie Bloedoortappingsdiens (WPBOD) vier hierdie dag saam met die res van Suid-Afrika en die wêreld, soos die tema “Elke bloedskenker is ’n held”. Hierdie dag bied die geleentheid vir die WPBOD om ’n “ekstra dankie” te sê aan al hul besonderse skenkers, wat elke dag talle lewens red met hul bloedskenkings. Dit bied ook die geleentheid om bewustheid te kweek oor die behoefte vir veilige bloed en bloedprodukte, veral tydens piektye. Dit is belangrik om daarop te let dat bloed nie ERKENNING. Die WP Bloedoortappingsdiens het onlangs erkenning aan vir lang tydperke in voorraad gehou kan word nie. hul gereelde skenkers gegee deur sertifikate aan hulle te oorhandig. Hier Dus is gereelde skenkings net so belangrik soos is van links dr Gregg Bellairs (nuwe bestuurshoof), sr Shireen Dollie, dr om bloed te skenk op 14 Junie. Arthur Bird (vorige bestuurshoof), Ebrahim Jacobs, André van der Werf en Junie, Julie en Augustus is oor die algemeen Siem Basson (voorste skenker van die Paarl). Foto: Ernest Kilowan moeilike maande vir die diens weens die gure weer, verkoue en griep en die skoolvakansie. WPBOD handhaaf, moedig die WPBOD jou aan om by miljoene vra alle skenkers en potensiële skenkers om iets beson- helde regoor die wêreld aan te sluit deur om veilige bloed ders te doen en meer as drie lewens te red met elke sken- en bloedprodukte te verseker. king. Besoek die WPBOD se kantoor te Hoofstraat 263, Paarl As jy dus tussen die ouderdom van 16 en 65 is, meer Donderdae tussen 09:30 en 19:30. Vir meer inligting, SMS as 50 kg weeg, gesond is en ’n veilige seksuele leefstyl “Bloed” na 33507 of skakel 021 871 1030.
Staying healthy at the office OFFICES are the place where flu and colds are easily transferred. ) Wash your hands frequently with soap and water for 20 seconds or use an alcohol-based hand sanitiser. ) Avoid touching your nose, mouth and eyes. ) Cover your coughs and sneezes with a tissue, or cough into your upper sleeve. Dispose of your used tissues immediately. ) Wash your hands or use an alcohol-based hand sanitiser immediately after coughing, sneezing or blowing your nose. ) Keep frequently touched common surfaces clean, such as telephones, computer keyboard, mouse etc. ) Try not to use other worker’s phones, desks or any other work tools or equipment, particularly if you or they are sick. ) Stay at home if you are sick with flu like symptoms.
Tip of the week WHEN wrapping up warm this winter, keep your geyser cosy too, with a geyser blanket. It costs a few hundred rand, which you’ll easily recoup with lower electricity bills in the months to come. A hot-water cylinder is a household’s biggest energy-gobbler, but a well-insulated geyser won’t use as much energy to heat up. Insulate the hot-water pipe leading from the geyser too, for good measure. * Sms your handy tip to 32365 for only R1,50 per sms and we might publish it with your name.
Vrydag
|
Promotions Promosies
8 Junie 2012
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
5
Obe 4 Cakes vir soetgebak DIE onderneming Obe 4 Cakes het agt maande gelede in Versterstraat, Paarl, geopen en vinnig gegroei. Die eienaar, Gert (Obé) Sauls, is reeds 20 jaar in die bakbedryf. “Ek het Versterstraat gekies omdat daar nie so ’n gewoel is soos in die ander strate van die Paarl nie en omdat die ander besighede in die straat amper soos familie is wat omgee vir mekaar. “Ons spesialiseer in spesialiteitskoeke en soet fyngebak en het drie personeellede wat help om Obe 4 Cakes suksesvol te bedryf. “Ons pryse is baie mededingend en ons verskaf kwaliteitprodukte, insluitend ’n smaaklike reeks tuisgemaakte koekies.”
SECURITY. Thusano Security Boland is located in Verster Street, Paarl.
Thusano Security Boland lewer diens THUSANO SECURITY BOLAND was founded in June 2009 and has experienced stable growth ever since the company’s inception. They offer comprehensive recruitment programs that are embedded in a thorough understanding of the security market. The company, with about 130 employees, strives to be a leader in the commercial security industry. The conduct, manner and attitude of the personnel play a significant role in conveying the image of both the personnel and the management to the client. At Thusano Security Boland they believe in personalised service provision with a hands-on approach to customer satisfaction. Services offered are intended to cover a variety of needs within the security industry. They deliver security officers to the retail industry, the commercial market and the residential market, as well as the industrial sector. They proviude guard patrols and guard panic signals; monitored by a corporate S.A.I.D.S.A approved 24 hour control centre contracted by CN Installations and supported by ADT Security Armed Response. They also install guard monitoring equipment and alarms, and do monitoring, support, servicing and repairs.
They also do Close Circuit Television Assessments (CCTV), installation and support. Another service is off-site monitoring as well as electrified fencing, installation and support.
SOET. Obe 4 Cakes in Versterstraat verskaf heerlike soetgebak aan die publiek.
|
Adver tensie
DRAKENSTEIN GAZETTE
AFFORDABLE LOANS: Monthly earners only. Up to R15 000 + cell phones. Call/sms 082 437 8679/ 078 851 9923.
BRIDGING CASH
1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullis verwydering. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.
while waiting for PENSION/ PACKAGE Payout (lump sum only) Same day pay out PROPERTY
021-949-0930
LOAN PROVIDERS We provide: • Quick cash loans From R200 - R8 000 • Friendly service with a smile @ 387 Main St, Paarl Opposite Novel Ford 021-872-2114 / 021-871-1812
Your financial heartbeat
INK • INK • INK Ink and laser cartridge refilling + new and reconditioned cartridges at affordable prices. Laser cartridge from R120 Canon Cli with reset chip R40 Quick printer repairs. New express laser delivery
PAARL PETS & HENGEL vir hengel- & troeteldierprodukte Montego | Rogz Daiwa | Shimano Marltons | Tetra Berkley | Okuma
BESTE KWALITEIT Hoofstraat 397, Paarl Tel: 021 872 6756 | 021 872 9972
HUISE Verskeie areas! (Verwys 021 862 2423). R65000 R400000; R425000 R930000. U kan moontlik kwalifiseer indien u tussen R4500 R20000 of meer verdien. Tel. 072 805 3574.
32 MAIN STREET (Behind Oak Tree Lodge opp. KWV) PHONE: 021 863 3951 GERD: 082 774 4098 Mon - Fri 08:00 - 17:00/ Sat 09:00 - 13:00
Jumping Jacks FUN! FUN! FUN! FOR HIRE Slip 'n Slide Jumping Castles Dalmatian Slide at side with pond. Playstation !! For the best party ever CONTACT TANYA 082-480-6872
Smarti Parti We cater for all your kiddies’ party needs! You call us to arrange everything or just hire all your kiddies’ party essentials! Also jumping castles, slippery slides, gazebos.
Mary Zwaan 083 261 1360 Carl Zwaan 083 598 3366 maryzwaan@yahoo.com or 021 862 1443
KLEIN PARYS. 2Slpk. w/s. Beskikbaar vanaf 1 Julie. R3500p.m. + dep. van R3500. Kontak 083 653 7501.
Wednesday 10:00
6
Vrydag
|
8 Junie 2012
Vrydag
|
S c h o o l s S ko l e
8 Junie 2012
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
7
Paarl junior burgemeester hou kop Vroeër vanjaar het vier van die lede, Petre Steynberg, Warne Nell, SOOS ’n hen na haar kuikens Nicola Hanekom saam met Emma kyk, so moeder Emma Wiehman Johannesburg toe gegaan om die (17) die 53 Paarl junior stadsInter-Councils konferensie by te raadslede. woon. Die verskeie rade wat verEmma, ’n graad 11-leerder by teenwoordig was, was Paarl, JoHoër Meisieskool Paarl wat reeds hannesburg, Durban, Welkom, PE verlede jaar lid van die stadsraad en Zimbabwe. Elke raad moes toe geword het, weet duidelik wat dit ’n voorlegging maak oor hoe hulle beteken om ’n sak sout op te eet lede gekies moet word, hoe die orsaam met haar span. Sy is vir haar ganisasie gestruktureer is en boharde werk die afgelope jaar benoop oor hoe lank die termyn moet loon met haar verkiesing as die juduur. “Dit was vir my ’n besondernior burgemeester van die Paarl. se groot geleentheid waar ons as “Die junior stadsraad leer jou raad vreeslik baie kon leer en al oor leierskap, hoe om meer georgaklaar besig is om van die nuwe niseerd te werk, netwerke op te bou vaardighede te inisieer,” vertel en terug te ploeg in die gemeenEmma. skap. Projekte wat ook later dié jaar “Op vele maniere leer dit jou ook aandag sal verg, is die herwinom verskeie situasies te hanteer, ningsdag en touchies-dag wat hulom kreatief te dink en goeie spanle vir die jeugdige Paarliete aanwerk te doen,” vertel Emma. bied. Sy beskryf die Paarl junior LEIER. Emma Wiehman (17) is aangewys as die junior burgemeester Die lede van die junior stadsstadsraad as die basis om die jeug van die Paarl. Foto: Devidean Moses raad reik ook uit na die Huisvergese leierseienskappe te help ontwiknoegd, en inwoners van Rusoordkel en ’n platform vir jeugbelange te wees. Haar ma Marlene was ook in “Girl- en Rusthof-tehuis. Sy is ’n uitnemende spreker en het on- shaai” en haar suster Mieke is ook tans “Ons wil nie net uitreik nie, maar prolangs twee debatte gewen in die Dink-of- in graad 5 by die skool. beer die jeug betrek en verenig,” vertel Sink-debatkompetisie. Sy speel ook hok“Vir my is dit baie lekker by die kos- sy. kie, netbal en sosiale tennis. Boonop blink huis en ek geniet al die geleenthede wat Skole wie se skoliere betrokke is by die sy uit in vakke soos Afrikaans, Engels, hier plaasvind,” vertel sy. stadsraad is Hoër Meisieskool Paarl, HoWiskunde, Verbruikerstudie, LewensweEmma en haar komitee het reeds met er Jongenskool Paarl, La Rochelle Hoërtenskappe, Juweliersontwerp en dan be- hulle groot projek vir die jaar begin, die skool, Gimnasium Hoërskool, New Orlestee sy ook tyd aan drama en kuns by die junior stadsraadsbal, wat ’n reuse-sukses ans Sekondêr, Klein Nederburg Sekondêr Jack Meyer-kunssentrum. was. en Labori Hoërskool. DEVIDEAN MOSES
MINI-RUGBY. Charleston Hill Intermediêre Skool se o.8-span was die wenners van ’n mini-rugbytoernooi van Wyk 22 wat vir verskeie skole aangebied is by New Orleans Primêr. By hulle is opvoeder Ronay Dreyden.
UITSTAPPIE. Die graad sesse van die Laerskool La Rochelle het op ’n uitstappie na die Waterfront gegaan om die Maritieme Museum daar te gaan besoek. Daarna het hulle ’n plesiervaart in die hawe geniet. Hier van links is Tertia Solomons, Jessie Martin, Melissa Sampson, Megan Fisher en Cloe Solomon.
SWAAI DIE LYWE. Tydens Stellenberg Hoerskool se kwartaalikse besoek aan Paarl Vaardigheidskool het die groep verskeie aktiwiteite vir die leerders aangebied. Die heupswaai met hulahoepels was een van die aktiwiteite wat die kinders terdeë geniet het. Foto: Devidean Moses KINDERREGTE. Badisa het tydens Kinderbeskermingsweek ’n program by Magnolia Primêr aangebied om kinders bewus te maak van hul regte. Onder die sprekers was ’n polisielid en ’n verpleegster. ’n Dramagroep het ook die leerders vermaak. Hier saam met leerders sit Nicola Visser (links) en Karen van der Merwe (regs) van die dramagroep met agter Elizma Titus, programkoördineerder van Badisa.
Science Week The popular Maties Science Winter Week will be held from 24 to 28 June at the University of Stellenbosch. This week will provide Grade 11 and 12 learners with an interest in computers, mathematics, biology, physical sciences or geology with information on possible study and career options. This week will introduce the various BSc study programmes in the mathematical, physical and biological sciences offered at Stellenbosch University’s Faculty of Science. These include programmes in chemistry, physics, sport science, geoinformatics, the environment, mathematics, earth sciences, human life sciences, molecular biology and biotechnology. The R1 200 enrolment fee includes meals and accommodation in a university hostel. The closing date for applications is 18 May. For more information, contact Mariétta van den Worm on 021 808 3760 or mvdworm @sun.ac.za, or visit www.sun.ac.za/science and click on “Winter Week”.
Drakenstein
Year 2 • Vrydag 8 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600
Dié naweek pak HJS vir Boland Landbou TWEE KEER. Danté van der Merwe, vleuel van Boishaai se o.19A-rugbyspan, pak hakskene uit om een van sy twee drieë te druk in Saterdag se 80-5 wegholoorwinning oor Bishops. Met die interskole om die draai sal Boishaai ook Saterdag homself wil laat geld wanneer hulle vir Hoër Landbouskool Boland in die Agter-Paarl pak. Dié wedstryd begin om 11:50.Foto: Sieb Sieberhagen
Two events to test MTB skills DIRTOPIA have two different events coming up on 23 and 24 June on the Delvera Farm on the R44 near Klapmuts. On 23 June, two night rides will be held starting at 17:45 (just before sunset). The distance is a 7 km route which is suitable for all levels. It climbs to just below Klapmutskoppie through the vine yards on farm roads with three sections of single track. There is also a 14 km with over 5 km of technical construc-
ted single track with lots of climbing and fun downhills for those up for more of a challenge. The cost is R50 and entries will be taken from 16:30. On the Sunday (24 June) the 7 km and 14 km races will start at 09:30. The cost is R60 and R80 including a permit, timing, refreshment station, drinks at the finish, a lucky draw and a few surprises. Entries will be taken from 08:00. Contact Dirtopia on 021 884 4752 or e-mail info@dirtopia.co.za.
Kavaliers fokus nie op druk MET die Regent Boland Kavaliers wat tans in die derde week van sy voorbereiding vir die Curriebeker Eersteliga is, wat op 29 Junie (Vrydag) teen die EP Kings afskop, is Loffie Eloff, direkteur van afrigting, dit eens dat die druk groot gaan wees. “Almal wil die huidige kampioen onttroon en ons skop sommer af met drie gedugte teenstanders in die eerste drie weke.” “Maar ons gaan nie daarop fokus nie. Ons gaan fokus om die bal te behou en daarmee saam baie drieë druk. “Ons gaan glad nie rugby speel wat SuidAfrikaanse spanne deesdae speel waar daar baie geskop word nie. Saam met dit gaan ons
HOCKEY. These u.18 boys from Paarl Boys’ High were recently selected to represent Boland on the hockey field. Pictured are rear from left Sebastian Rogalski (A team), Alex Waldek (B team), Kyle Schwaeble (B) and Rosco Adams (B). In front are Jesse Gonsalves (A), Duhayne Olckers (B), Willem Vosloo (B) and Werner van der Merwe (B).
nuwe goed op die proef stel,” sê Eloff. Die Bolanders het twee weke gelede reeds hul eerste voorbereidingswedstryd gespeel en sal hulle diepte weer in die volgende weke met ‘n opwarmingswedstryd op die proef stel. Eloff is hy baie tevrede met sy span se voorbereiding tot dusver, hoewel daar nog onsekerheid is oor een of twee sleutelposisies. “Die groep is so te sê gefinaliseer, maar ons besluit nog oor een of twee posisies. Volgende week sal ons die finale groep bekend maak. Ons gaan ook fokus op die klubspelers,” sê Eloff. In die Boland se tweede wedstryd (7 Julie) pak hulle die Pumas (weg) en op 13 Julie speel hulle weer op Wellington teen die Leopards.
Vrydag
|
25 Mei 2012
S c h o o l s S ko l e
KOMPETISIE. Klein Nederburg Sekondêr het tydens hul sewestoernooi ’n potjiekoskompetisie gehou. Hier tussen die matrikulante pronk adjunkhoof Fred Uren.
OPE DAG. Matrikulante van Wellington Hoërskool het die ope dag van die Universiteit Wes-Kaapland bygewoon. Van links is Siphokuhle Dokolwana, Sive Yawa, Keletso Sienolo, Thandile JwaQa en Zintle Mbandezi. KLEIN OGIES. As daar een ding is wat die kinders van Bambi Preprimêr op Wellington doen, dan is dit sing - en met oorgawe. Hier sing en wys Thino Joseph, Brayden Abrahams en Aiden Maré lustig saam. Foto: Engela Duvenage
AVONTUUR. Hierdie groep leerlinge van die Laerskool Slot van die Paarl het ’n Junior Landcare-kamp bygewoon wat aangebied word deur Campadventure en die Departement van Landbou. Die kamp is gehou by die Voortrekkerterrein by Wemmershoek.
VISIT. The Val du Charron Peer Helpers (education students from CPUT) visited Voor Groenberg Primary, where they organised a treasure hunt, handed out lucky packets and read stories.
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
9
10
|
Adver tensie
DRAKENSTEIN GAZETTE
Vrydag
|
25 Mei 2012
Geklassifiseerd Paarl Post 021 870 4600
AFFORDABLE LOANS: Monthly earners only. Up to R15 000 + cell phones. Call/sms 082 437 8679/ 078 851 9923.
BRIDGING CASH while waiting for PENSION/ PACKAGE Payout (lump sum only) Same day pay out PROPERTY
Smarti Parti
021-949-0930
LOAN PROVIDERS We provide: • Quick cash loans From R200 - R8 000 • Friendly service with a smile
INK • INK • INK Ink and laser cartridge refilling + new and reconditioned cartridges at affordable prices. Laser cartridge from R120 Canon Cli with reset chip R40 Quick printer repairs. New express laser delivery
@ 387 Main St, Paarl Opposite Novel Ford 021-872-2114 / 021-871-1812
32 MAIN STREET (Behind Oak Tree Lodge opp. KWV) PHONE: 021 863 3951 GERD: 082 774 4098
Your financial heartbeat
Mon - Fri 08:00 - 17:00/ Sat 09:00 - 13:00
No one can beat our low rates. Phone Sharon at
Jumping Jacks FUN! FUN! FUN! FOR HIRE Slip 'n Slide Jumping Castles Dalmatian Slide at side with pond. Playstation !! For the best party ever CONTACT TANYA 082-480-6872
Be Wise, 021-870-4600 Advertise
We cater for all your kiddies’ party needs! You call us to arrange everything or just hire all your kiddies’ party essentials! Also jumping castles, slippery slides, gazebos.
Mary Zwaan 083 261 1360 Carl Zwaan 083 598 3366 maryzwaan@yahoo.com or 021 862 1443
1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullisverwy dering. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.
PAARL PETS & HENGEL vir hengel- & troeteldierprodukte Montego | Rogz Daiwa | Shimano Marltons | Tetra Berkley | Okuma
BESTE KWALITEIT Hoofstraat 397, Paarl Tel: 021 872 6756 | 021 872 9972
Wednesday 10:00
www.olx.co.za | www.paarlpost.com
Vrydag
|
25 Mei 2012
Spor t News Spor tnuus WINNERS. Recently the Delta Trust Golf Day was held at the Paarl Golf Club. The day was held to help raise money for the trust’s projects that include helping children in the Franschhoek Valley through sports, studies and music. From left are Coby Williams, Jason West, Dean Frost and Wian Nieuwoudt.
BOLAND. Leerders van Paarl Primêre Seunskool, Anderson Lombard (links), Handré Coetzee en Igno Ferreira, is opgeneem in die Boland o.13-hokkiestreekspan wat vanaf 9 tot 11 Augustus in Port Elizabeth aan die interprovinsiale toernooi gaan deelneem.
WEN NET-NET. Herman Bailey, stut van Vineyards, bars deur die verdediging in verlede Saterdag se wedstryd teen Albions. Vineyards het die wedstryd in die doodsnikke met 22-19 gewen nadat Dayen Petersen, losskakel van Vineyards, ’n 50 m strafskop oorgeskop het.
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
11
Drakenstein
Year 2 • Vrydag 25 Mei 2012 | Tel. 021 870 4600
TRIALS. Marcelo Ross in the men’s senior division goes through his paces in the Kata at the Karate Boland trials which was held at the Boland Cricket Stadium recently. The Boland squad will be announced shortly. Foto: Achmat Patel
KRY PAK BY BURE. Klein Nederburg se o.19A-rugbyspelers staan bont om die gate toe te stop met Nico van Zyl (flank) van Hugenote Hoërskool op die aanval in verlede week se wedstryd tussen dié twee buurskole. Die Wellingtonners het met 38-3 gewen. Die ander Hugenote-spelers is van links Larnelle Maralack (agsteman), Billy Viljoen (stut), Nelis van Schalkwyk (flank) en Gideon Koegelenberg (slot). Foto: Ernest Kilowan
Junior championship will heat up the Western Cape HEATING up the winter landscape, twelve nations will descend on Cape Town with the hottest, young talent in international rugby from the 4th to the 22nd of June. The goal is to organise this into the best ever tournament as the 2012 IRB Junior World Championship immerses itself in Stellenbosch and Bellville. Regarded as a sneak preview of the 2015 Rugby World Cup, the South African Rugby Union (SARU) recognises the importance of the Under-20 World Champs, not only for South Africa as the host nation and the Baby Boks as the seeds of our country’s future success, but indeed as the very foundation for
senior international rugby. The International Rugby Board (IRB) rates the tournament as its second most important championship after the World Cup and SARU is pulling out all the stops to ensure the event is a giant success. Collaborating with Brand inc creative group, SARU is creating quite a buzz around the host city of Cape Town, determined to excite the general public, youth and student markets and get them to the games. Five days of hair-raising rugby will be played out at two world-class venues in South Africa’s rugby hotbed – the University of Stellenbosch and the University of the Western
Cape (UWC). IRB Junior World Championship 2012 Ambassador, Ashwin Willemse, is a shining example of the transformative potential of sport. Involved in various PR events in the build-up to the championship, Willemse said, “I am looking forward to playing my part, to convince all Capetonians to get behind the tournament. The event will showcase the future stars of rugby, right here in their own backyard.” Kicking off on Monday June 4, it’s five days of the finest rugby with three gripping games per day at each stadium. Day one sees defending champions New
Zealand against Samoa at the Danie Craven Stadium in Stellenbosch, followed by Wales versus Fiji, and finally, our Baby Boks charging against Ireland. That same day, 2010 runners-up Australia battle Scotland at the UWC Stadium in Bellville, before last year’s finalists England take on Italy, and finally, France squares off with Argentina. Truly, this is a championship not to be missed. Witness first-hand the “Rise of Champions” and get an entire day of action with the promise of all three games for only R50 for the grand stand or R25 for unreserved seats at Computicket or at the gate.