Helderberg
Year 18 • Tuesday 16 September 2014 | Tel. 021 853 0211
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
In this week’s
DistrictMail ) Strandpaartjie by hul huis gekaap ) SW residents meet on crime ) Plan vir informele handel vir Macassar
Kinderdag in Sir Lowry’s Pass gevier
2
Geniet Braaidag op 24 September
4
Women empowered in Strand
Dis heerlike lente, die winter’s verby...
Graad R’e by die St. Stephens preprimêre skool in Macassar (agter van links) Shameeqha Scholtz, Simone Williams, Chloë Pichardy en Stephny Abrahams (voor)geniet die begin van lente so tussen die heldergeel veldblomme. FOTO: DELIAH BRINKHUIS
7
2
News - Nuus
Helderberg Gazette
Christian Assembly-pastoor Lester Allies, Carol Wildskut (Sondagskool-voorsitter) en Clint Brinkhuis (Sondagskool-ondervoorsitter) het die kinderdag gereël.
Kinders moet beskerm word: Die Christian Assemblies-kerk in Sir Lowry’s Pass het aan die einde van Augustus ’n kinderdag vir hulle Sondagskoollede gehou. Maatskaplike werker Desmolene Wilskut het die kinders ingelig oor hoe om hulself te beskerm en veilig te hou. Die verrigtinge het met ’n optog deur die dorp begin. HDie kinders het later by die kerk bymekaar gekom, verskeie speletjies geniet en is ook met middagete en lekkernye bederf.
Gospel in Macassar Zandvliet Sekondêre Skool bied op Sondag 21 September ’n gospelaand in die Macassar Hoërskoolsaal aan. ’n Verskeidenheid welbekende kunstenaars, insluitend Chosen Family, TKC Worship
Team, New Identity en die RKC Dynamic Dancers, sal by die geleentheid optree. Die konsert begin om 18:00 en kaartjies is R30 per persoon. Vir nadere inligting bel 021 857 1016.
Strand Library closed until December for maintenance The Strand Library will be closed for maintenance from 29 September to 15 December. Only books may be returned and not borrowed during this pe-
Tuesday 16 September 2014
riod. Telephonic renewals will also be accepted. Contact Erika van Staden on 021 850 4173 for more information.
Bella Donna wil meisies in Macassar bemagtig CASSY VAN EEDEN
Bella Donna Afrondings-skool sal binnekort kursusse in dans, eerstehulp, etiket, doelvasstelling, finansies, openbare redevoering, huisbestuur, modelleerwerk en onderhoudvoervaardighede aan meisies in Macassar bied. Bernedette Webley is die trotse eienaar van die nuwe Macassar-tak van Bella Donna Afrondings-skool, wat amptelik op 6 Oktober sal open. “Dit is iets vir meisies in Macassar om te doen,” sê Webley. “Ons het hier te kampe met baie tienerswanger- Agter, van links: Aneesha William, Carmelita Farreira, Bilqees Railoun en Shemone Miggells. Middel, van links: Ameerah skappe, tienerbende-ak- Railoun, Amy Williams, Bernedette Webley, eienaar van Bella Donna Macassar, Ameenah Railoun en Michandre Miggells. FOTO: CASSY VAN EEDEN tiwiteite, dwelmge- Voor: Washiela Railoun en Deneshia Adriaanse. bruik en oormatige siale seremonie, wanneer hulle die Mini Bellas, grade 6 en 7 is die Tween drinkery,” sê sy. Bellas, grade 8 en 9 is die Teen Bellas “Ek wil graag hê dat hulle iets het kursusse suksesvol voltooi het. Die Bella Donna-skool beoog om en grade 10 tot 12 word Bella Grads wat hulle vorentoe in hulle lewens aan die meisies ’n voorsprong te gee genoem. kan neem.” ’n Opedag vir inligting en registraDie kursus sal meer as 20 temas in- in vandag se mededingende wêreld, sluit, onder meer praktiese lewens- sodat hulle groter kanse het om werk sie sal op Saterdag 20 September van vaardighede en opleiding om hulle te vind.Van studente sal verwag 13:00 tot 14:00 in die skoolsaal van toe te rus om enige toekomspad te word om elke sessie by te woon om Macassar Sekondêre Skool plaasvolg wat hulle graag wil. Die skool hulle kursus suksesvol te kan vol- vind. Hier sal ouers inligting ontbied aan meisies van graad 3 tot 12 tooi. Die klasse word verdeel in vier vang oor die kursusse, die koste en ’n Bella Donna-sertifikaat by ’n spe- ouderdomsgroepe: grade 3 tot 5 is die lengte van kursusse.
Tuesday 16 September 2014 Dr G. J. Joubert Primêr is die wenners van die Halli Trust DVD-kompetisie wat onlangs in die Helderberg Gazette gepubliseer is. Skole kon genomineer word om die DVD oor die voorkomingspraatjie oor seksuele misbruik te wen. Hier oorhandig Heidi Naudé van die Halli Trust (regs voor) die DVD aan skoolhoof, Martin Leukes (heel links). Leerders is, agter van links, Liezel Williams en Shandré Swem; (middel) Ryan Meyer, Kershney Marcus, Mishqa Stevens, Ilana Diergal en Jody Hudson; (voor): Sherwin April, Mikayla Josephs en Olwethu Nkuzo.
News - Nuus
Helderberg Gazette
3
CPS told to shape up Social Development Minister Bathabile Dlamini issued an ultimatum to Cash Paymaster services (CPS) to ensure the company bars any unauthorised deductions from social grant beneficiaries’ bank accounts. CPS is the company contracted to pay social grants to about 16 million beneficiaries. It is a subsidiary of Net 1 Holdings. At a press conference in Cape Town, Dlamini revealed the outcome of an investigation into the debiting of beneficiaries’ bank accounts by, among others, lending companies and cellphone airtime providers. Dlamini said “Sharks in suits” were preying on social grant beneficiaries and looting their bank accounts. She said she received many complaints from Sassa (South African Social Security Agency) beneficiaries about deductions that they had not authorised.
Polisie lê beslag op dwelms Polisie het verlede Donderdag (11 September) op 37 pakkies dagga, 14 tikstrooitjies en ’n mes in Sir Lowry’s Pass beslag gelê. Sers. Suzan Jantjies, woordvoerder vir die Somersset-Wes-polisie sê dat vier verdagtes (18 – 32) gedurende ’n stop- en visenteringsoperasie in hegtenis geneem is. Jantjies sê dat drie van die verdagtes Sir Lowry’s Pass-inwoners is en ’n vierde van Strand. Klagtes teen twee van die verdagtes is teruggetrek omdat hulle nie met die saak verbind kon word nie.Kol. Mary Ann Williams, stasiebevelvoerder, vra dat die gemeenskap met inligting na vore moet kom om dwelms van die strate af te kry.
A ministerial task team (MTT) was appointed in February to investigate these complaints, and reported back on 27 August. They found evidence of other financial institutions that may be linked to Net 1 Holdings that offer financial products including microloans to grant beneficiaries, Dlamini said. “Legislation allows for social grants not to be burdened and allows for one deduction not exceeding 10% for funeral insurance only,” Dlamini said. “The contract compels CPS to protect the confidential information of grant beneficiaries,” she said. Dlamini said that these deductions could be “technically legal”, but that they were “immoral” as they served to “rob the poor”. A reviewed service level agreement has been drawn up, and given to CPS to sign. Dlamini has given them 14 days to sign, and has threatened with court action should they refuse to sign.
Macassar-biblioteek sluit tydelik sy deure Verbruikers van die Macassar-biblioteek moet kennis neem dat die biblioteek vanaf Dinsdag 16 September – Donderdag 18 September gesluit sal wees vir voorraadopname.
My skoonpa smaak my aangebied by Strand SS Die Strand Firlands Jeug bied 19 September die opvoering van Kinders van die Ses - My skoonpa smaak my, aan. Dit sal om 20:00 by die Strand Sekondêre Skool aangebied word. Kaartjies is R50 per persoon. Vir nadere besonderhede bel Dean Rulse: 082 653 2901, Lynton Rhoda: 073 091 1955 of Saretha Allen: 074 547 2767.
4
Helderberg Gazette
News - Nuus
Tuesday 16 September 2014
Maak jou eie tandepaste en spaar geld
Braai op begroting op Erfenisdag.
Braai vir onder R100? Met Erfenisdag,oftewel Braaidag wat op 24 September gevier word, om die draai het die Helderberg Gazette probeer uitvind of dit moontlik is om ’n bring en braai met vriende of familie te geniet wat jou onder R100 sal kos. Kom ons veronderstel dat jy en ’n metgesel genooi word na ’n bring en braai op Erfenisdag. Jy word gevra om jou eie vleis en drank te bring, sowel as een bygereg. Die Helderberg Gazette het twee moontlike opsies vir vleis, drank en ’n bygereg vir onder ’n R100 gevind. Opsie een - Hoender, slaai en koeldrank: . ’n Hoender braaipak met vyf stukke hoender vir R31,95 van Shoprite. . Pak gemengde blaarslaai vir R12,99 van
Food Lover’s Market. . Wortels R10 van Food Lover’s Market. . Sampioene vir R20 van Food Lover’s Market. . Twee, twee liter Cola koeldrank teen R19 van DewHarvest. Totaal: R93,94 Opsie twee - Braaipak en aartappelslaai met vrugtesap : . Spesiale Erfenisbraaipak met ’n tjoppie, wors, hoender en speserye vir R30 slegs van Central Mini Market. . Aartappels en knoffelbotter vir R18 van Pick n Pay. . Mayonnaise vir R12,89 van Pick n Pay. . Drie, een liter vrugtesappe vir R25 van Food Lover’s Market. Totaal: R85.89.
vir drie ure op ’n lae hitte staan. Met al hoe meer druk op die verFiltreer die mengsel in ’n bak en bruiker se beursie is dit goed om voeg koeksoda met ’n teelepel by te kan bespaar. en meng met ’n vurk totdat die Helderberg Gazette deel graag mengsel dig is. Voeg dan die Steviresepte,ideesenboereraat watjou apoeier by. Hou genoeg tandepaste ’n paar rand kan spaar. vir ’n paar dae in die badkamer en Dié week deel ons ’n maklike revries die res. sep vir tuisgemaakte tandepaste: Mint, salie en stevia bevat antiJy benodig: bakteriese eienskappe en help om - Koeksoda plaak te beveg. Stevia is ook ’n na- Halwe koppie klapperolie Maak jou eie tandepaste. tuurlikeversoetermaarhetniedie - Kwart koppie kruisementblare negatiewe effek op mondhigiëne soos suiker nie. of 30 druppels kruisement aromaterapie olie Het jy geweet? - Kwart koppie salieblare Koeksoda kan ook gebruik word as ’n reuk- Steviapoeier (by gesondheidswinkels te kry) weerder. Het jy nog skoonmaak wenke, boereraat tot smaak of kostebesparing resepte? Deel dit met HelderMaak dit so: Meng die kruie en klapperolie in ’n bak en plaas berg Gazette per epos na daleen.fouche@helderdit oor ’n pot warm water op die stoof en laat berg.com.
Tuesday 16 September 2014
Advertisement - Advertensie
Helderberg Gazette
5
6
Letters - Briewe
Helderberg Gazette
Tuesday 16 September 2014
Lesers se kommentaar Underage drinking NO, NO! Do not lower the drinking age. Lift it to 21-years-old. Law enforcers need to be strict about it and inspect bars and shebeens to get these young people out! Dwelm-bekommernis in Sir Lowry’s Pass Dwelms is nie net ’n probleem in Sir Lowry’s Pass nie, maar ook in Strand en hele Helderberg-omgewing waar bendes floreer! In Gauteng eskaleer dit met mening! Skietery gaan al hoe meer voorkom in talle gebiede, want bendes wil volle beheer oor omgewings hê sodat dwelmhandel kan eskaleer! Dan Plato, Wes-Kaapse minister van gemeenskapveiligheid het onlangs erken dat dwelmhandel met 311% gestyg het in die Kaap! Dit beteken dat die DA misluk het. Dieselfde geld vir Gauteng waar die ANC narkotiese eenhede vernietig het. Beide partye ignoreer opsetlik oop grense wat wapens en dwelms na SA laat vloei! F.de Jager, Strand
Strand-musikante Jathta Ruiters, Adnaan Robertson en Gert Jansen maak gebruik van die warmer lente-dae om strandbesoekers met hulle lekker deuntjies te vermaak. FOTO: IAN BAARD
Fighting crime with crime not permitted A 20-year-old man was brutally assaulted in the New Village Park informal settlement in Lwandle on 9 September. Sergeant Mthokozisi Gama, spokesperson for the Lwandle Police, said the man was assaulted by community members who decided to take the law into their own hands. Gama said the man was suspected of housebreaking and theft, and that residents caught him and assaulted him with shamboks and also stoned him. According to Gama, police vehicles were
PERSONAL SEVICES
GENERAL & HOME SERVICES
HOME IMPROVEMENTS EXTERIOR
GARDEN & IRRIGATION
1420
LENINGS TOT R200 000. Konsolidasies beskikbaar. 5 minutes pre-aprroval. Fiona 082 422 2271. TRAINING & EDUCATION
FOR SALE
1655
CASH PAID FOR used clothing, crockery, Linen, etc. I collect. Ph/sms/whatsapp Patricia 0798414016
GENERAL 3680
3275
1807
STRAND - Broadlands Village. 3 Bed, fitted kitchen with hob/oven. Newly painted. 1.8m Vibracrete wall + gate. R340 000. Private sale. 0823761461.
SATELITE SALES For all your DSTV and Xtraview Installations Upgrades & Repairs. Same day service. Contact Wayne 082 746 5470.
ELECTRICAL 1810
EMERGENCY PLUMBERS AND ELECTRICIANS For all plumbing and electrical problems!
MISCELLANEOUS
police station, demanding that the man be released. Gama urged the public not to take the law into their own hands saying that these crimes will “generate additional problems”. He said members of the community can exercise a citizen’s arrest if they believe they have caught a suspect. Anyone with information about the incident can contact the investigating officer Detective Constable Alfred Giyama on 082 522 1208 or 021 845 2060.
HOUSES FOR SALE
DSTV/TV/DVD SERVICES
1480
Specialised Tuiton All ages English, Maths & Science Phone 072 058 48 94
PROPERTIES
1836
1825
FINANCIAL
also stoned and damaged. They, however, managed to get the man to safety, he said. The victim sustained wounds all over his body and was admitted to the Helderberg Hospital and later transferred to the Tygerberg Hospital. A 33-year-old man appeared in the Strand Magistrate’s Court last Thursday 11 September on charges of attempted murder and malicious damage to property. Gama said about 200 people arrived at the
BE YOUR PROBLEM BIG OR SMALL, MAKE IT MINE GIVE ME A CALL! 10% Pensioners discount on labour % 082 823 2196 021-8564727
MISCELLANEOUS 1845
FRIDGE DOC Buy dead or alive Regas at R180 Call 072 669 8747 or 076 552 0272 HOUSEHOLD APPLIANCE REPAIRS Fridges, stoves & washing machines. % Deon 021-845 6097 073-575-4400 INGEBOUDE KASTE Slaapkamers, kombuise, muureenhede, hang van deure en skirtings. Gratis kwotasies en beste diens! Kontak 083-704-0115
STRAND - Rusthof. 2 Huise op 1 erf: 3 Slk, 2 kombuise, sit- + eetkamer, RUBBLE REMOVAAL vol teëls + 2 slk huis. Nuut 1860 geverf. R600 000. 021-855 0 AA : ELITE REMOVALS 2369 / 082 376 1461. of furniture, building rubble, household refuse ROOMS TO LET and any small loads and Treefelling. Danie 082 3315 3379532 / 021 852 6122 Aanbevole. - Verblyf 3 Ster w.stel & B/B of BOUROMMEL, kamers in STRAND vanaf TUINVULLIS, PRUNING R250 p/kamer. 4 Ton Tipper. 0799600359 Free quotation. Nicky 082 227 9580. STRAND: Netjies gemeub. kamers FOXLOAD vanaf R150 p.d. RUBBLE REMOVAL SKAKEL 072 745 7421 Plot & garden, building rubble, household refuse. Free quotation. EMPLOYMENT Contact Ryno 076 159 4949 EMPLOYMENT WANTED
Looking for energetic and hardworking CALL CENTRE INDIVIDUALS with a succesful record of achievement.
Dringend benodig Plumbers verkieslik met bestuurlisensie en woonagtig in Helderberg area + 5 jaar ondervinding. Kontak 021 854 3822 of 081 784 3498.
EARN CASH DAILY Mr Delivery Helderberg is looking for drivers. Must have valid driver's licence, reliable transport and cellphone. Cash paid daily to successful applicants. Contact 083 300 3414.
3670
0 ATTENTION 0 Housewives - Elite House Cleaning provides services daily/weekly for Spring Cleaning, Windows & Ironing. Dalien 082 335 5027
FURNITURE SHOP looking for an experienced builder of imported furniture, Somerset West. Please email your CV to nmhulme@webmail.co.za
REQUIREMENTS: • Telephone skills of utmost importance • Reliable transport • Fully bilingual Afrikaans and English • Call centre experience will be an advantage If you meet above requirements please contact Jamiela on 073 675 2709 or forward CV to recruitment@ core-marketing.co.za
Dinsdag 16 September 2014
General - Algemeen
Helderberg Gazette
7
Special Women’s Month event CASSY VAN EEDEN The Somerset West Asian Chinese Martial Arts Wellness Centre (SWACMAW) hosted a special event in honour of Women’s Month at the Suider Strand Library.
Steunpilaar in gemeenskap: Gemeenskapswerk is prioriteit vir Katie Arendse, inwoner van Erijahville, Strand. Arendse bedryf ’n sopkombuis. Sy voorsien ook kos aan bejaardes en siekes in haar gemeenskap en voorsien ook weggooidoeke en melk vir babas aan ouers van jong babas. Arendse is dankbaar vir die volgehoue ondersteuning wat sy van Wasteplan, Shoprite Broadway, Suider Strand- biblioteek en Badisa kry, wat dit moontlik maak om behoeftiges in haar gemeenskap te help. Hier is Arendse (heel regs) met ’n donasie van Shoprite. By haar (van links) is Roland Jacobs, Wessel Kolser, Melissa Samuels.
Kinders staan tou om van die lekker sop en broodjies te geniet.
Miss Butterfly pageant now open The Butterfly Kidzz Modelling Agency in Macassar is now open for applications for the annual Miss Butterfly beauty pageant. Entrants from three to five-yearsold can enter the Miss Mini Butterfly category, six to nine-year-olds can enter the Miss Junior Butterfly, 10 to 13-year-olds can enter Miss Senior Butterfly and 14 to 18-year-olds can enter the Miss Teen Butterfly category. Contact Bernedette Webley on 021 857 4846 or 071 036 8651 for more information.
Amy Williams was crowned Miss Butterfly Junior last year.
The event, organised by Niklaas Thysen, sought to empower and uplift women in the Helderberg community by providing them with information and motivational talks specifically geared towards current women’s issues such as domestic violence and women’s rights.
Left from back: Andrew Anthony (Businesses Against Crime), Colleen O’Carroll (Doctors Across Borders) and Michelle Robyntjies. Second row: Linah Ndongeni, Hilda Lourens (Ukukhanya), Hilde Kern and Colonel Jacolize Fleischmann. Front: Carol van der Heever, Monica Matai (Department of Community Safety), Pearl Phillips, Philda Wildenan and Gailian Landers.
Michelle Robyntjies and Linah Ndongeni from Old Mutual attended the event and sponsored the lucky draw prizes.
Weermag onthaal leerders los-lit
Constable Janine Thomas, warrant officer Felicia Sylvester, captain Zona van Schoor and Miriam Plaatje from the Strand Police attended the even. Sylvester addressed those present about the police’s role in domestic violence. PHOTOS: CASSY VAN EEDEN
Tembalethu Skool vir gestremdes in Khayelitsha is Vrydag met Loslitdag bederf deur lede van die Suid-Afrikaanse weermag met ’n uitstappie na die Helderberg. Met die skool se aankoms by 9 SA Infanterie-bataljon het hulle warm sjokolade-drankies en broodjies ontvang. Die leerders is meer vertel van die Infanterie-wapens en elke kind is gekamoefleer en kon die wapens vashou en bekyk. Daarna is ’n oriënteringsvideo oor die weermag vir die leerders gewys. Die leerders is toe na Monkey Town waar hulle ’n gratis toer ontvang het. Die Tallahassee Spur by die Mall en Wimpy in die Strand het hamburgers en melkskommels aan die leerders geborg. Sweet Star het lekkergoed-pakkies vir die leerders geborg.
Helderberg
Year 18 • Dinsdag 16 September 2014 | Tel. 021 853 0211
Trail event at Delvera Farm Trail runners living in and around the Helderberg will be pleased to know that the popular Delvera Farm trail event takes place on Delvera Farm at the Simonsberg Conservancy, Stellenbosch on Saturday 20 September. The organisers claim that runners will experience some of the best trails that Delvera has to offer for all fitness levels. The distances and starting times will be: 15 km 08:30, 12.5 km: 08:45, 7.5 km: 09:00 and 5 km: 09:15. Late entries will be accepted on the event day and will range between R70 and R120 depending on the distance to be run. Registration will take place from 07:00 on the day of the event at the Dirtopia Trail Centre. The short distances are designed to encourage newcomers and family and friends to participate, whereas the longer distances offer great flowing single-track routes and are bound to get your heart pumping.
A trail runner competing in the Delvera Farm trail event last year. The Delvera Farm trail event takes place on Delvera Farm at the Simonsberg Conservancy, Stellenbosch this Saturday, 20 September. All the routes boast incredible views of the Winelands and Table Mountain in the distance. For more information see
www.dirtopia.co.za or call the Dirtopia Trail Centre on 021 884 4752 or email: info@dirtopia.co.za There will be a refreshment station at the pepper tree on the longer routes where Powerade, fruit and nuts will be supplied to keep runners hydrated and fed. There will also be drinks at the finish for all runners plus great prizes to be won. Runners will also be able to view live results with timing done by the Amarider Trail Tag. There will be coffee for sale and massages on offer, while other activities on Delvera include olive tasting, go-cart rides for children as well as wine sales and a restaurant. Upcoming Dirtopia trail runs include the Falke Spring Trail Run on Sunday 10 October, the Halloween Forest Night Run at Muratie on Friday 31 October, the Halloween Day run (Sportmans Warehouse Series #1) on Saturday 1 November, the Delheim Trail Run on Saturday 22 November and the Falke Summer Trail Run on Saturday 6 December.
Bennedick Julius (of Macassar Rugby Club in blue) smothers Collegians player Abubaker Jappie in a tackle during the Super 8 Knock-out match played at Brookside in Claremont on Saturday. Macassar won the match with sudden death penalties 2-0 after the score was tied at 16-16 at regulation time.PHOTO: RASHIED ISAACS