Helderberg gazette 1 apr 2014

Page 1

Helderberg

Year 18 • Tuesday 1 April 2014 | Tel. 021 853 0211

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

Read in Thursday’s DistrictMail ) Ontbloter teister Strand tieners ) Toename in Sir Lowry’s Pass huisbrake ) Absa Cape Epic photos

Who should be accountable for service delivery protests?

Organisation for homeless, Turn Around, hosts tea in Macassar.

Gordonsbaai se sterk mans bring goues huistoe.

Biblioteek week prettig vir jong lesers Nasionale Biblioteekweek met die tema, “Vier biblioteke met 20 jaar van demokrasie”, is hierdie jaar vanaf 15 – 22 Maart gevier. Die Sir Lowry’s Pass biblioteek het dié week prettig vir die plaaslike kinders gemaak en ’n liefde vir lees by hulle gekweek. Nicholas Stallenberg, biblioteekassistent, het stories aan die graad R’s van Sir Lowry’s Pass Primêr voorgelees en hulle is met ’n lekkergoed-pakkie bederf. Heidi Naudé van die Halli Trust en ’n gemeenskapslid Chris Valentine, het ook aan die program deelgeneem en die graad 7’s lewensvaardighede geleer. Die kleuters van Mila’s Angels het ook hulle besoek aan die biblioteek geniet. Hier spog die graad R’s met hul drasakke wat die biblioteek aan hulle verskaf het.


2

News - Nuus

Helderberg Gazette

Tuesday 1 April 2014

Free three-day health days for all

The new prefects of Silukhanyo Primary School in Asanda Village and their co-ordinator and deputy principal Thobile Majingo.

Prefects instill new values Silukhanyo Primary School in Asanda Village, Lwandle has added another dimension to their education. The school recently, for the first time since its establishment in 2001, rolled out a prefect and class monitor-system. Deputy principal Thobile Majingo is proud of the initiative, which forms part of a course he is doing in education management and leader-

ship development at the University of Cape Town. He says the system was put in place to address general discipline at the school. Majingo emphasises that late coming is a major concern and was one of the main reasons for the introduction of the prefect system. He is optimistic about the system’s effect as less latecomers have been reported since the 16 prefects started their duties at the end of February. Majingo says in the three weeks

the problem has decreased from 165 learners coming to school after 07:50, when classes start,to 48 learners. He says the project comes with challenges like prefects being bullied by other learners, but that these obstacles will be addressed. A meeting will also be held with the prefects’ parents to ensure that the children stay motivated and focused. “We want the learners to be responsible and are preparing them to become better citizens and leaders.”

The Gordon’s Bay Rotary Club is hosting a three-day family health campaign in Gordon’s Bay, Sir Lowry’s Pass and Lwandle. The services, which will be done free of charge, will be held from 2 – 4 April. The organisers have also arranged a jumping castle and face painting for the children. Parents need to take their children’s Road to Health cards along when they visit the clinics. The Department of Environmental Affairs, the Red Cross and WalkitOff will also have information stalls. Gordon’s Bay Clinic: measles, polio drops, Vitamin A, deworming, environmental health, diabetes screening, hypertension testing, BMI, nutrition and lifestyle choices education/information, footcare, TB testing. A treat for the moms to be will be the 3D sonar screening. A dietician will also give talks on nutrition information to pregnant

and breastfeeding women (2 and 3 April only); family planning, HIV testing and counselling and pap-smeers. Free eye screenings will be done by Pierre Volschenk Optometrists on Wednesday and Friday from 14:00 – 16:00. Sir Lowry’s Pass Clinic will offer the same services including free eye screening by the Gordon’s Bay Eye Clinic on Thursday morning until 13:30. Mobile Clinics for children only will run on these three days at the Lwandle and Nomzamo community halls and at the Spring of Life Crèche in Asanda Village. The organisers have also arranged for two taxi’s to transport adults who want to make use of the free health services to the Gordon’s Bay Clinic at no cost. People need to look out for the taxi’s with the notices of the health services on their vehicles. For your nearest site: sms *120*7343# or go to www.rfha.org.za

Dance to the sounds of Shiraz Grab your dancing shoes and pack a picnic for an evening with the ShirazbandonFriday11April.The event is in aid of the Choices Preg-

nancy Centre. Time: 19:00. Venue: Helderberg Centre. Tickets cost R100 per person and are only available at the centre 0 021 852 6454.


Tuesday 1 April 2014

News - Nuus

Helderberg Gazette

3

Temperance Town hou pretdag teen misdaad Die Temperance Town-gemeenskapsorganisasie se Metro-polisie het onlangs ’n baie suksesvolle pretdag gehou. Volgens Ruben Joseph, ’n Metropolisie-veiligheidsbeampte, het sowat 150 mense die geleentheid bygewoon. Waterglybane en springkastele, geborg deur die Stad Kaapstad se sport en rekreasie afdeling, het hope pret vir kinders besorg. Netbalspanne het ook kragte gemeet. Die hoogtepunt van die dag was egter ’n motiveringspraatjie deur die sokkerspeler Lukhanyo Majoka, ’n gerehabiliteerde hawelose wat weer in die gemeenskap opgeneem is. Joseph sê die geleentheid was hoofsaaklik op die jeug, die samesyn van die gemeenskap, sowel as die opheffing van die gemeenskap gemik, en dat geleenthede soos hierdie ten doel het om die algemene veiligheid in die gebied te bevorder.

Netbalwedstryde was deel van die Temperance Town-pretdag.

Van links is die organiseerders van die pretdag Ruben Joseph (Metropolisie-veiligheidsbeampte) en lede van die Temperance Town-gemeenskapsorganisasie Lydia Damon, Heather Mercuur (voorsitter, Temperance Town-gemeenskapsorganisasie), Carmen Philander, Hester Willemse, Joan Jacobs (Wyk 100 Forum) en ao. Nico Beukes (sosiale misdaad-koördineerder, Gordonsbaai-polisie).

Kinders het hulle gate uit geniet op die waterglybaan en springkastele.


4

Helderberg Gazette

Letters - Briewe

Tuesday 1 April 2014

Dring op beter diens aan Boikot taxi’s wat swak diens lewer Boikot taxi’s wat swak diens lewer. In reaksie op Desperaat van Macassar se skrywe op 25 Maart. Ek is bly om te sien mense raak keelvol vir swak diens van taxi’s. Die uitdaging is om iets te doen. Ek is lankal van mening dat taxi-gebruikers moet begin om die wat swak diens lewer, lewens in gevaar stel en dink hulle doen passasiers ’n guns, te boikot. Die taxi-bedryf is ’n diensleweringsindustrie. Maar mense laat toe dat bestuurders en eienaars net doen wat hulle wil. Ek sal graag wil sien dat mense op beter diens begin aandring en nie net kla nie. Sterkte, RB “Die see word al hoe meer van sy skatte beroof” Daar word op 5 660 kreefsterte beslag gelê. Dit wys, nes perlemoen uitgeroei word, is dit weer kreef se beurt! Die see word al hoe meer van sy skatte beroof! Smit, Strand Geen toekoms vir die jeug Ek en talle mense weier om Menseregtedag

te vier, want vir 20 jaar mag Afrikaanssprekendes weens regstellende aksie geen toekoms hê nie, maar pres. Zuma kan miljoene van belastingbetalers se geld gebruik om Nkandla te bou! Wat sake verder vererger is dat die wet op gelyke indiensneming sy opwagting nou maak! Helen Zille wil nou skielik vir minderhede opstaan en die wet beveg, maar sy en die liberale DA ondersteun regstellende aksie! Op en af speel sy die publiek! SA word vreemd, al vreemder by die dag terwyl mense en die jeug geen toekoms mag hê, met uiters omstrede wetgewing nie! Rynhardt, Somerset-Wes Diensleweringsproteste Lwandle word ’n regte kruitvat wat gaan ontplof! Dan word die N2 opsetlik versper met brandende bande wat mense weerhou om hulle werkplek te bereik. Die DA kyk die heeltyd anderpad terwyl die ANC niks doen aan betogings en moleste nie! Dinge bly abnormaal funksioneer terwyl politici net in hul joppies en reusagtige salarisse belangstel. P.Steyn, Strand

Tyd dat bruin mense begin saamstaan Lourensia Park is die enigste lae-koste behuisingsprojek uit duisende ander wat nie mag huiswinkels hê nie. Graag wil ek diegene wat kla oor die winkels vra of daar fout met julle is, is julle siek of net jaloers? Hoeveel meter is die naaste winkel, wat is die tye wat daardie winkels toe maak, wat van die pryse, bv. winkelpryse in Paardevlei en Victoria Park? Dit is tyd dat ons bruin mense mekaar respekteer en begin saamstaan. Ons kan nie toelaat dat die minderheid elke keer vir ons sê wat om te doen, hoe om dit te doen en wanneer dit gedoen kan word nie. Ons mense kla oor die winkels wat

eintlik ’n diens aan so baie van ons lewer. Maar tog is daar die wat agteraf by die polisie gaan kla. Ek wil graag weet hoekom die land se reëls net in Lourensia Park toegepas moet word, is dit omdat ons in Somerset-Wes bly, of omdat daar nie arm mense in Somerset-Wes bly nie, want in ander omliggende gebiede doen die mense net wat hulle wil - elektrisiteit en water word gesteel, bou sonder bouplanne, bou tot op die boulyn en inspekteurs doen niks nie, of is te bang om na sekere gebiede te gaan. Om te dink in die jare van vryheid en demokrasie, is miljoene huise gebou, maar uit daardie miljoene het Somerset-Wes se armes net 77 huise gekry, wat die vorige regering gebou het. In 2010 kry Somerset-Wes weer 217 huise. Die snaakste van als is dat baie van Somerset-Wes se mense voorheen as gevolg van die Groepsgebiedewet die dorp moes verlaat.

GRANVILLE LATIEF,

Service delivery protests in Lwandle last week resulted in the N2 being closed for hours.

Chamber calls for accountability DELIAH BRINKHUIS Motorists were irate last Monday after the N2 was temporarily closed as a result of service delivery protests. The road was closed shortly after 06:30 when picketing started at the Hlati Drive and Onverwacht Road intersections, and traffic had to be diverted. The protest sparked a heated discussion on Facebook with a few users saying it reminded them of the 1980s. One user said the Western Cape would be made “ungovernable” closer to the elections with daily violence on the main routes of the Cape Peninsula. The Cape Chamber of Commerce said in a media release that protesters should be held accountable for the damages and the disruption in economic activity. Constable Mthokozisi Gama, spokesperson for the Lwandle Police says nine people were taken in for questioning, including six women who were later released as they could not be linked to the protest. Andiswa Sitesu (21), Zukile Ntulwana (19) and Paseka Mthetho (35) appeared in the Strand Magistrate’s Court on charges of public violence. Sitesu was released on a warning to appear in court again on 24 April. Ntulwana and Mthetho remained in custody until their bail application today (Tuesday).


Tuesday 1 April 2014

Advertisement - Advertensie

Helderberg Gazette

5


6

Geklassifiseerd

Helderberg Gazette

Tuesday 1 April 2014

Zandvliet vier 25ste bestaansjaar Hoërskool Zandvliet in Macassar vier vanjaar hul 25ste bestaansjaar en hul onlangse karnaval en ’n pretloop was die eerste van ’n reeks geleenthede ter viering hiervan. Daar sal ook ’n verjaardagdans op 30 Mei gehou word waar die gewilde orkes, die Elginaires, sal optree. ’n Sportdag word ook beplan en die verjaarsdagviering word met ’n dankseggingsdiens in September afgesluit. Die gemeenskap sowel as alle oud-Zanties word uitgenooi om die funksies te ondersteun en te kom geniet. Vir nadere besonderhede bel die skool by 021 857 1016.

HOME IMPROVEMENTS EXTERIOR

GARDEN & IRRIGATION 1825

FAMILY NOTICES

PERSONAL SEVICES

IN MEMORIAM

PERSONAL 1460

1015

Vanaf 20 Maart word daar PAARL POST koerante verkoop by Helderberg Kwikspar vir al die oud Paarlliete wat nou in die Helderberg kom werk of woon of vir diegene wat net graag Paarlse plaaslike nuus wil geniet. Vir meer navrae kan u Ilse Fourie skakel by 021-870-4600.

PEST CONTROL MISCELLANEOUS 1845

HOUSEHOLD REPAIRS Fridges, stoves & w/machines We also buy & sell secondhand appliances % Deon 021-8508532 073-575-4400

BUILDING & CONSTRUCTION

GARAGE SALE

INGEBOUDE KASTE Slaapkamers, kombuise, muureenhede, hang van deure en skirtings. Gratis kwotasies en beste diens! Kontak 083-704-0115

1636

LOST/MISSING 1225

MISCELLANEOUS 1655

S/WEST - Broadlands Village. 2 Bed, hob & oven, CALL CENTRE CAREER H BUGS BE GONE H build in cupboards, fenced OPPORTUNITY Roof rats & mice, cockroa- & gated. Newly painted. ches, ants, crickets, spi- Very private. R295 000. ders, bed lice, fleas, flies, 0823761461/021 855 2369. Are you full of life? A go-getter and serious termites etc. and all weed about a career in the call control. Call us on 078 952 centre industry? Call us 8150 or 083 533 3877. ROOMS TO LET today and claim your seat. 3315

RUBBLE REMOVAAL 1860

AAA : ATTENTION Elite Removals: Removal of garden refuse, building rubble, household refuse. Treefelling and any small loads (incl. furniture) % Danie 082-337-9532 / 021-852 6122

HOME IMPROVEMENTS INTERIOR

DSTV/TV/DVD SERVICES 1807

SATELITE SALES For all your DSTV and Xtraview Installations Upgrades & Repairs. Same day service. Contact Wayne 082 746 5470. ELECTRICAL

1835

LAMINATED FLOORING BLINDS We beat any Realistic Quote GLENTON 072 409 5224 of 021 006 2469

EMERGENCY PLUMBERS AND ELECTRICIANS For all plumbing and electrical problems! BE YOUR PROBLEM BIG OR SMALL, MAKE IT MINE GIVE ME A CALL! 10% Pensioners discount on labour % 082 823 2196 021-8564727

STRAND: Netjies gemeub. kamers vanaf R150 p.d. SKAKEL 072 745 7421 Aanbevole. - Verblyf 3 Ster w.stel & B/B of kamers in STRAND vanaf R250 p/kamer. 0799600359

EMPLOYMENT

VEHICLES

VEHICLES WANTED TO BUY 3075

24/7 CASH for your Bakkie or Car. Just SMS or PHONE 072 620 1126.

1810

Talula went missing from De Velde complex (near Somerset Mall) 19 March (Wednesday). She is a stripy brown & black tabby cat, with a slightly ginger tinge. Green eyes, wearing a bright purple and white checked collar with a bell. 7 years old, medium in size. Please contact Natalie on 082 749 9570 or Christi on 074 142 7878 should you have any info re. Talula.

3275

1850

GENERAL & HOME SERVICES

BIG GARAGE SALE on 4, 5 & 6 April at 20 Jansen Street, Strand. Various items such as stove, furniture, s/mach, toys, kitchenware & lots more. For more info call 082 330 9676.

1872

SOMERSET WEST R3800 AVAILABLE: 1st May 2014 Neat 2 bedroom, ground floor apartment in secure complex. Close to town, station, church & Somerset West Primary School. 1 Bathroom (shower over bath). Open plan. B.I.C's. Safety gates & burglar bars. Secure parking bay. Ideal for single or a couple. Please phone Hester or Glenda 021-853 8311. Nel & Nel Properties

HOUSES FOR SALE

FOR SALE

GENERAL NOTICES

1836

WE SELL the following: Toilet Paper, 1 ply in a pack of 48 - R120-00, 2 ply in a pack of 48 - R180-00. We also sell all kinds of household detergents, internal and external, such as car, garage, etc. All orders more than R100-00, we deliver for free. Please call Clive: 079 882 7009 / 021-903 7393.

1801

JON-MORGAN ROSANT 15.07.1995 - 01.04.2013 Vandag 'n jaar gelede was jy van ons weg geneem en verenig met Jesus. Mis jou seun, verewig in ons harte. Mommy, Lionel, Aunty, Uncle, Oupa & Gran.

PAINTING

PROPERTIES

FLATS TO RENT 3250

SWEST - 1 Bedroom, mountain views, balcony, covered parking, pool, secure complex. Avail imm. R3100 pm. Call 079 895 5623.

GENERAL 3680

With our ongoing success and fantastic job placements, our in house call centre is calling on all MONEY HUNGRY individuals to join our call centre. We welcome all matriculants... Candidate needs to be: • Flexible • Available to start imme-

diately • Able to speak professionally (must be able to speak Afrikaans fluently) • Fast learner

• We provide you with a 3

day RTP (training course) on our products as well as telephone etiquette. NO SELLING! • Excellent work environment with a team of professionals • Great remuneration • Daily incentives • With lots of opportunities to grow rapidly Call Kelsey on 083 637 3921 for an appointment.

JUSTINE COSMETICS Earn an extra income selling Justine. Contact 072 092 6580


Dinsdag 1 April 2014

General - Algemeen

Helderberg Gazette

7

An afternoon tea was held in Macassar as a fundraiser for Turn Around, a local non-profit organisation.

Tai-chi meester Niklaas Thysen met leerders van Rusthof Primêre Skool.

Tai Chi-program help leerders Die Somerset-Wes Asiatiese Chinese Krygskunssentrum het ’n Tai Chi vir kinders-sessie vir leerders by Rusthof Primêre Skool in die Strand aangebied. Die geleentheid is op 18 Maart gehou in samewerking met die departement van gemeenskapsveiligheid se maatskaplike misdaaddirektoraat en Strand-polisie se maatskaplike misdaadvoorkomingseenheid. Tai-chi meester, Niklaas Thysen, glo dat Thai Chi gesondheid, fisieke en welsynsvoordele inhou en moet dus by skole aangebied word. “Dit sal kinders in staat stel

om ’n beter kwaliteit van lewe te hê en te verhoed dat die meeste van hulle (deur boelies) by die skool geteiken word. Hulle sal ook in staat wees om ander leerders beter te kan hanteer in enige situasie. “ Konstabel Mbulelo Mafuna, wat die Strand-polisie verteenwoordig, het ook met die 1 200 leerders en 10 onderwysers wat dit bygewoon het, gesels. Thysen het bygevoeg dat hierdie programme en aktiwiteite voortgesit sal word in die handhawing van hul vennootskap met die skool om die veiligheid van die leerders gedurende skoolure te verseker.

Van links is konstabel Mbulelo Mafuna van die Strand-polisie, Niklaas Thysen en Eben de Wee, verteenwoordiger van die departement van gemeenskapsveiligheid se maatskaplike misdaaddirektoraat.

Funds raised for local homeless people’s charity Turn Around, a local non-profit organisation working with homeless people, recently held an afternoon tea in Macassar. The fundraiser was organised by Macassar resident, Gwen Phillips and guest speakers included representatives of the Department of Social Development and

the Turn Around organisation who talked about the importance of family. A total of R4 100 was raised at the event and Shoprite Macassar donated R600 in vouchers. For more information about Turn Around, visit www.tround180.org.

POTJIEKOSKOMPETISIE: ACVV Huis Jan Swart het in Februarie ’n potjiekoskompetisie gehou wat ’n reusesukses was. Die inwoners het dit die meeste van almal geniet. Jacqueline Roeloffs en die Dream Team se skaapkerriepot is as die wenner aangewys. In die tweede plek was Lammies Langenhoven met sy beesstertpot en in die derde plek was Feedem se span met ’n tradisionele Afrikapot. Suzette en Kobus Roussouw en Jackie Dippenaar was die beoordelaars. Die beheerraad van ACVV Huis Jan Swart wil graag almal bedank vir deelname, ondersteuning en borgskappe.


Helderberg

Year 18 • Dinsdag 1 April 2014 | Tel. 021 853 0211

Rawson SWCC’s Jaques Fourie (second from left) takes evasive action while wicketkeeper David Killian looks on during their match against Peninsula at Radloff Park on Saturday. Rawson SWCC won by 87 runs. Read the full report in this week’s DistrictMail. PHOTO: PETER BEE

Micael Fourie, Marco Jacobs, Mark Fredericks en Colin Young het by die onlangse nasionale Raw-kampioenskapstoernooi uitgeblink.

Kragmanne wys hul staal Vier lede van die G-Team Powerlifting-klub in Gordonsbaai, het tydens die nasionale Raw-kampioenskapstoernooi wat van 13 tot 15 Maart in Potchefstroom plaasgevind het, uitgeblink. Colin Young (meesters 2, onder 105 kg), Mark Fredericks (meesters 1, onder 73 kg), Marco Jacobs (sub-junior, onder 59 kg) en Micael Fourie (sub-junior, onder 120 kg) het die klub se naam hoog gehou en in hul verskeie afdelings goue medaljes verower.

Young, Jacobs en Fourie het gekwalifiseer om in die SA Raw Powerlifting-wêreldkampioenskapsbyeenkoms, wat van 1 tot 8 Junie in Potchefstroom plaasvind, te kompeteer. G-Team wil graag sy borge, Fred Weber van Weber Wines, Thomas Steinberg van DTM Nissan, Strand Paint and Hardware en Melvin’s Transport bedank vir hul lojale ondersteuning. Enigiemand wat ondersteuning aan die kranige kragoptellers kan bied, word gevra om vir Young by 079 803 9369 te bel.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.