Stellenbosch gazette 02 12 2014

Page 1

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Tuesday 2 December 2014 | Tel. 021 853 0211

www.bolandgazette.co.za

Kinders juig oor geskenke van Santa Shoebox SHAWN VALENTINE Die kinders van die Jesse Keet bewaarskool in Idasvallei is verras met ’n vroeë Kersfees toe die organisasie Santa Shoebox en die sekuriteitsfirma Thorburn geskenke aan die kinders geskenk het. Ongeveer 90 geskenke is oorhandig.

Erno Links was in ekstase toe hy sy geskenk oopmaak.

Michaela Gouws ontvang ’n geskenk van Irene Pieters van Santa Shoebox.

FOTO’S: SHAWN VALENTINE

Marisa Gentry, Jaconette Bothma en Evette Grobelaar van Thorburn met die kinders en hul geskenke.


2

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Nog twee bendelede gevang SHAWN VALENTINE Nóg twee lede van die berugte klapmusbende is op 31 Oktober en 19 November onderskeidelik in hegtenis geneem. Die mans het vlugtig op 24 November in die Stellenbosch-landdroshof verskyn. Hulle staan tereg op aanklagte van huisbraak, huisbraak met die opset om te roof en roof met verswarende omstandighede. Daar is nou al altesaam vyf beskuldigdes in aanhouding, waarvan vier op 15 Desember sal verskyn. Die vyfde sal volgende jaar verskyn. Die beskuldigdes is Namibiese burgers en weens die regstelsel wat voorsiening maak dat alle persone regverdig verhoor word, moes ’n Os-

hiwambu-tolk verkry word. In ’n onderhoud met Eikestadnuus gee die vrou, wat anoniem wil bly weens vrese vir haar lewe, insig in haar rol as tolk. “Dié werk is baie gevaarlik,” sê sy. “Ek is ’n geleentheidstolk en ek is nie ’n permanente werker vir die departement van justisie nie.” Sy werk al sedert 2003 as ’n tolk en dien howe waar sy benodig word. Sy is in Suid-Afrika gebore en het in Namibië groot geword, maar het weer na Suid-Afrika verhuis. “Daar is ’n aanvraag vir wat ek kan doen, ek praat Afrikaans, isiXhosa en Oshiwambu en ja, ek het opgemerk meer Namibiese burgers word in hegtenis geneem en benodig ’n tolk,” sê sy toe Eikestadnuus haar vra of sy ’n toename bespeur in persone wat ’n tolk benodig.

Kuier met VGK in Kylemore Die VGK in Kylemore hou hul jaarlikse basaar op 6 Desember. “Die formaat van die basaar is ’n eerste in die geskiedenis omdat dit ’n radikale wegbeweeg is van die tradisionele waaraan die kerk gewoond was. Die idee hieragter is om die jeug te betrek en om dit so prettig as moontlik te maak met aktiwiteite waarmee hulle kan identifiseer. “Ons poog ook om die hele gemeenskap te betrek in een of ander hoedanigheid en om ’n heerlike ervaring te skep,” verduidelik Mike van Wyk, een van die organiseerders. Volgens Van Wyk is daar ’n lewendige program aangelê vir die jaarlikse feestelikheid. “Verskeie groepe hip-hop-dansers van die onderskeie dorpe gaan hul passies wys en die kinder-vermaak deur Blueflame Events beloof om ’n treffer te wees. Daar gaan nie net ’n springkasteel en glybaan wees nie, maar

ook gesigverf, storie-vertel en TVspeletjies. “Die o. 19-sewe-aan-’n-kantrugbytoernooi gaan die plesier net laat voortleef met agt jong spanne van onderskeidelik Pniel, Franschhoek, Lanquedoc en die Kaapse voorstede wat gaan deelneem. “Die trompetspeler van formaat, Mario, gaan die tone laat krul, terwyl die ervare Neville Louw van Peter Cellars-faam ook musiek gaan verskaf. “Daar is ook volop verskillende kosse, insluitend potjiekos en allerhande lekkergoed sal te koop aangebied word. Plaaslike handwerkers sal ook hul ware ten toon stel. ’n Slangvertoning deur ons plaaslike slang-hanteerder sal sorg vir hope pret en gille,” vertel Van Wyk van al die aktiwiteite. Die basaar word op die Kylemore-sportterein aangebied en begin om 10h00.

Tuesday 2 December 2014

Former Matie fights off muggers A former Matie almost fell victim to one of the many Metrorail attacks. Last week Josh Prinsloo took a Muldersvlei train to Stellenbosch train station. He got out at Du Toit station, but got back on again whilst on the phone with a friend. When he got in, the train stood still for about five to ten minutes. At this time two suspects got onto the train, and one suddenly pulled out a knife. “I saw the muggers coming in, and I knew what was about to happen. “They stood around and probably formulated what they needed to do. “The one guy stood guard at the door, whilst the other one came towards me with the knife.” On his Facebook page he wrote, “I pretty much attacked him before he could attack me or get a word out of his mouth. In a barrage of flimsy knife attacks, the mugger’s arms looked like dancing two-minute noodles cavorting through the air. I managed to dodge and block his first attempt at stealing my belongings before I pushed him into a stumble. Then,

the fool attacked again - this time with more vigour! Arms up in the air, swinging wildly from side to side. Then it was like he gave up and I got my gap to run.” Prinsloo said everything happened in a split second. His hand got scratched in the incident but nothing serious. He also mentions that there was a security guard on the train, but he did not wear a Metrorail security uniform. And, he did not do anything, instead saying, “Sorry I couldn’t help you my man, I’m only one guy!” Riana Scott, Metrorail communications officer said that this incident was not reported. She says that the guard was not employed by Metrorail. “The guards stationed at Stellenbosch Station over the weekend were contracted security.” “The non-responsiveness of the guards posted at Stellenbosch will be raised with their superiors in terms of the security company’s contractual obligations. Guards must behave lawfully and respectfully towards employees and customers of Metrorail and assist when required. Penalties for non-

performance can be imposed.” Scott continues further and says “the region spends R12 million per month on security. Our deployment strategy comprises static, mobile and/or undercover deployment according to priorities determined at joint weekly meetings between SAPS and Metrorail Protection Services. Proactive deployment of security resources is based on security intelligence; reactive measures in response to reported incidents. The latter is why we encourage commuters to report all incidents, irrespective of how trivial.” ) Incidents on trains and stations should be reported to the nearest SAPS office or to the Rapid Response Unit of the Railway police: SAPS Rapid Rail Response Units: Retreat (021) 710 5129/0 Cape Town (021) 443 4325/7 Philippi (021) 370 1000 Bellville (021) 941 6800 Crime Stop 08600 10111 Crime Tip-offs sms 32211 Metrorail Protection Services (021) 449 4336/5056 Transport Information Centre 0800 65 64 63

Wees versigtig en waaksaam in die komende feestyd Dit is daardie tyd van die jaar wanneer mense addisionele klem op veiligheid moet lê. Kyk veral na die veiligheid van jou voertuig. Hier is ’n paar veiligheidswenke van Antoon van Zyl van Stellenboschwag: • Verseker u voertuig is in ’n goeie toestand wanneer u ’n reis beplan. • Maak seker daar is genoeg petrol in die petroltenk. • Hou alle voertuigdeure gesluit en die vensters toe. • Moenie u voertuig oop los nie, selfs nie as u net ’n minuut gaan weg wees nie. •Vermy dit om op verafgeleë plekke te stop. • Parkeer in goed-verligte areas. • As ’n vreemdeling met u in u voer-

tuig wil praat, moenie die venster oopmaak nie, 5 cm is genoeg om ’n gesprek te voer. • As iets verdag voorkom, moenie met vreemdelinge praat nie. Wees eerder ongeskik en ry weg. • Beperk ritte in die nag of neem ten minste iemand saam. • Wissel die roete wat u na die werk en terug ry, af, indien moontlik. • As u deur ’n vreemdeling genader word terwyl u in u motor is, ry weg indien moontlik, of druk die toeter om aandag te trek. • As vreemdelinge naby u oprit drentel, ry liewers verby. As hulle vir ’n lang tyd drentel, meld dit by u naaste polisiekantoor aan. • Motorkapers mag moontlik ’n

klein ongeluk naboots om by u motor uit te kom. •As u motor van agter gestamp word en u voel nie gemaklik met die betrokke individu(e) nie, ry na die naaste polisiekantoor vir hulp. • Moenie u beursie of waardevolle items gryp nie – laat alles agter indien u uit die motor geforseer word. U lewe is meer waardevol as besittings. • Moenie weerstand bied nie, veral nie as die dief gewapen is nie. • Gee u voertuig op sonder om vrae te vra en beweeg weg. • ’n Saamryklub beperk die risiko om ’n slagoffer van misdaad te word. • Moenie u garagedeure oopmaak voor u hekke toe is nie.

Keep kids safe and happy this holiday As families prepare for those long holiday drives, Les Mc Master, chairman of the Motor Industry Workshop Association (MIWA), advises that keeping the kids safe and entertained is an important part of the trip. He says it is essential to ensure that car seats are properly secured. Statistics show that up to 70% of car seats are incorrectly installed. Parents must also ensure that the seat is the age-appropriate size and kids who are big enough to use the normal seat belts are buckled in at all times. “Children, especially toddlers, get fidgety when sitting still for more than two hours. It is important to stop regularly to give everyone a chance to stretch their legs. Try to pick pitstops with fun activities for children such as jungle gyms. This gives kids a chance to work offsomeenergywithoutdistractingmomordad while they drive.” Mc Master recommends looking out for preholiday safety check specials often offered by workshops. “Don’t leave the service until the last minute as you may need new parts that need to be ordered and could take a few days.” He also reminds drivers that every car should contain a breakdown kit with a flashlight. Mc Master offers these helpful tips for happy, safe journeys: ) Pack snacks in the car to reduce the amount of hours wasted at often crowded roadside restaurants along the way. Juice boxes, cereal bars and biltong are always a good idea. ) Pack lots of water to prevent dehydration, and wet-wipes to clean sticky hands and spills. ) Revisit the traditional car games of 21 Questions, Eye Spy and or Numberplate Cricket.


Tuesday 2 December 2014

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

3

Babalykie gevind MICHELLE VAN DER SPUY Stellenbosch-polisie is steeds op soek na inligting oor die liggaam van ’n pasgebore baba wat Donderdagmiddag langs die Annandale-pad gevind is. Volgens lt. Natalie Martin van Stellenbosch-polisie, was die kaal babaseuntjie met ’n handdoek bedek en was sy naelstring steeds aangeheg. Hy is sowat 20 m van die naaste plaashuis op die Akkerdraai-plaas gevind en was reeds oorlede toe die polisie op die toneel gekom het. Enigiemand met inligting kan sersant Naude bel by 0 021 809 9140 of 079 894 1249.

Die toneel waar die lyk van ’n pasgebore babaseuntjie gevind is. Wyk 20 se lede is van links: raadslid Aansaaf Crombie, Jacobus Hendricks, Pauline Malgas, Carel van der Merwe, Elenora Stigland, Owen Gordon, Moira Daniels en Pieter Taaibosch. Agter staan die wyksadministrateur, Rezaar van Niekerk, en rdsh Dawid Botha, wat Crombie bystaan in die wyk.

Wykskomitee vergader vir oulaas Die Wykskomitee van Wyk 20 (Vlottenburg, Raithby, Mooiberge) het hul laaste vergadering van die jaar op 25

November in die wykskantoor te Vlottenburg gehou. Volgens raadslid Ansaaf Crombie, die wyksraadslid, is dit

Muskiete maak jag op inwoners JILL NICHOLAS Die reuk wat onder uit die Aurora-woonstelgebou kom, is om van naar te raak, die trappies wat afdop en die hysers wat vir maande nie werk nie, is die minste van die inwoners se probleme. “Hier is ’n muskietplaag, en ons kan dit nie meer uithou nie,” is die boodskap via telefoon aan een van Eikestadnuus se joernaliste. Elke woning in die Aurora-woonstelle, wat aan die Stellenbosch-munisipaliteit behoort, is vol muskiete. Die 66-jarige Dina Adriaanse en haar agterkleinkind van ’n maand en ’n paar weke, sit in die voorhuis en jy hoor die zoem-zoem van die muskiete. Die baba se voorkop is al rooi soos hy gebyt is. In ’n ander woonstel woon ’n 101-jarige tannie wat nie meer die lastige peste kan uithou nie. Dit is so moeilik dat sy nie eers kan asemhaal nie. Selma Smith (52) sê, “My hart sal nog gaan staan soos ek in die nag myself klap om die muskiete weg te hou.”

Beware of road rage in festive season As the we approach the festive season, road traffic as well as the strain on motorists will increase, but the South African Police Service warns against acting out your frustrations. “If a motorist is harassed, they should take down the registration number of the vehicle driven by the suspect and call the police. “Under no circumstances should you retaliate. This could aggravate the situation. You can get killed. Call SAPS on 10111,” said Constable Mpho Mashakane, the Cleveland SAPS communications officer. He also added: “Road rage is a criminal offence. Anyone found harassing motorists on the road will be charged.”

Die huis word gereeld met insekdoder gespuit, wat ’n gesondheidsgevaar inhou. Die inwoners is nie seker waar die muskiete vandaan kom nie. Reg agter die woonstelgebou loop ’n rivier. By sommige plekke vloei dit vinnig, maar by ander staan die water. “Dit wil voorkom of die muskiete in die vuil water broei en dan nes kom maak onder die gebou.

’n baie lewendige en toegewyde groep, waarmee sy goed saamwerk om die belange van die wyk te behartig.

STELLENBOSCH MUSEUM -

INTERNSHIP

“Dit is nie net mense op die onderste vloer wat deurloop nie, maar ook dié wat op die sesde vloer en boontoe woon. “Dalk is dit nog in die bome ook wat hier naby staan,” sê ’n inwoner wat graag anoniem wil bly. Dit is juis dié inwoner wat al ’n paar oproepe na die munisipaliteit oor die probleem gemaak het. Sy wys my die tye en datums van die oproepe en sê ook met wie sy gesels het. “Maar niemand was nog hier nie. Die inwoners is raadop.” Violet Barnard vertel dat haar seuntjie al in en uit by die dokters was. “Die laaste keer sê die dokter dat hy met die Kawasaki-virus besmet is. En dit is ongewoon.” “Dit is al ’n prioriteit in ons wonings om elke tweede dag insekdoder te koop,” sê die anonieme inwoner. Barnard sê dat dit in die aand veral ’n groot probleem raak. En die twee nette in die kamers kan dit nie eers keer nie. Met die ter perse gaan het die Stellenbosch-munisipaliteit nog nie op navrae gereageer nie.

Candidates (between the ages 18 – 35) can apply for an EPWP work opportunity for a period from 8 December 2014 ending 31 May 2015. Minimum requirements: A grade 12 qualification with Tourism as passed subject Must reside in Stellenbosch Closing date: 4 December 2014 Please submit a CV, certified copies of grade 12 matric certificate and green barcoded ID document to admin@stelmus.co.za X1PHBR9D-ES021214

ENVIRONMENTAL PROCESS BOSCHENDAL WINE ESTATE HYDRO-ELECTRIC SCHEME & DAM EXPANSION DEADP BA ref: 16/3/1/1/B4/45/1093/14.DEADP 24g ref: 14/2/1/2/B4/45/0049/14

Notice is given in terms of Regulation 54 of the Environmental Impact Assessment (EIA) Regulations published in Government Notice R.543 in Government Gazette No 33306 of 02 August 2010, under Section 24(5) of the National Environmental Management Act 1998 (Act No 107 of 1998), as amended, we are required to notify all interested and affected parties of the Basic Assessment and 24g Environmental Impact Report to be submitted to the Department of Environmental Affairs and Development Planning (DEADP) (Provincial). Project Activity: Boschendal Wine Estate has proposed the construction of a hydro-electric plant and expansion of an existing dam. The hydro-electric scheme involves the initial establishment of a gauging weir (already constructed, thus requiring a Section 24g Rectification Application), a slightly larger weir upstream of the gauging weir, a pipeline of approximately 450mm diameter over a distance of approximately 3 kilometres, and a hydroelectrical power generation unit located at the end of the pipeline on the southern bank, which will discharge into an existing farm dam known as “Normandi”. The plant will generate 750 KW of electricity during the rainy season which will feed into a nearby Eskom line. The De Bordje Dam will be increased to hold approximately 300 000m3. In accordance with the EIA regulations, EOH CES will conduct a basic assessment for the hydro-electric scheme and upgrading of De Bordje Dam and an environmental impact report will be compiled for the construction of a gauging weir on a non-perennial mountain stream.

You are invited to register as an interested and affected party. If you have any comments or queries, or if you require further information, Please contact Ms. Amber Jackson at: Tel: 046 622 2364; or Fax: 046 622 6564; or Email:a.jackson@cesnet.co.za X1PH5EQ5-ES021214

EXTENDED TRADING HOURS TRAFFIC DEPARTMENT SATURDAYS (08:00 – 12:30) 6 & 13 DEC 2014 Traffic Services will be open to the public over the festive season. This is in order to address the influx of clients during this period. Sections that will be operating include: • Motor Vehicle Registration and Licensing Section • Court Section for payments of fines • Driving Licenses Section and • Vehicle Testing Station Section

X1PH5E8H-ES021214


4

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Tuesday 2 December 2014

Limberlost skenk R50 000 vir Lynedoch Primêr SHAWN VALENTINE Lynedoch Primêr het Dinsdag 25 November ’n skenking van R50 000 van Limberlost-plaas ontvang. Limberlost is ’n aarbei-en-groenteplaas in Stellenbosch. “Ek is bly die gemeenskap wend bewustelik ’n poging aan om in ons skool én ons kinders te belê,” sê Grantham Jansen, skoolhoof van Lynedoch Primêr.

Stellenbosch se burgemeester, raadsheer Conrad Sidego, het die oorhandiging persoonlik ondersteun met sy teenwoordigheid en het teruggedink aan sy eie tyd as leerder in sy toespraak. Jansen sê dié skool bied onderrig aan leerders wat op die omliggende plase en omringende gebiede woon, en is ’n nie-skoolfonds-skool. “Ons vra nie vir ouers geld nie. Indien hulle kan, sal ons ’n skenking aanvaar, maar dit is nie verpligtend nie,” voeg hy by.

’n Gedeelte van die geld sal vir die aankoop van nuwe stoele vir die leerders gebruik word. ’n Projektor, sakke vir gebruik in die klaskamers waarin die leerders hul skooltoebehore kan plaas, en ander materiaal sal ook aangekoop word. “Onderrig is belangrik en met hierdie skenking sal dit die skool en onderwysers in staat stel om hul werk beter te doen, wat uiteindelik die leerders sal bevoordeel,” sê Leslie Zetler van Limberlost.

Van links is burgemeester Conrad Sidego, Ansaaf Crombie, wyksraadslid van wyk 20, skoolhoof Grantham Jansen en Barry, Leslie en Julian Zetler van Limberlost en hul gelukbringer. FOTO: SHAWN VALENTINE

MUNICIPAL NOTICE INFORMATION STATEMENT: NOTICE OF COUNCIL'S INTENTION TO RAISE AN EXTERNAL LOAN Notice is hereby given in terms of Section 46 of the Local Government: Municipal Finance Management Act, 2003, Act 56 of 2003 read with Section 21A of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000, Act 32 of 2000, of the Municipality’s intention to raise the loan described here-under with the Development Bank of Southern Africa. The raising of the loan will be dealt with by the Council at a meeting of the Municipal Council to be held in the Council Chambers, Plein Street, Stellenbosch, on 28 January 2015 at 10:00. The meeting will be open to the public. Purpose of the loan:

To finance infrastructure projects

The loan amount will be substantially linked to the following projects, but it can possibly be used on other capital items as well:

Julian en Leslie Zetler, burgemeester Conrad Sidego, Limberlost se vrolike aarbei-gelukbringer, Lynedoch-skoolhoof Grantham Jansen en Barry Zetler staan hier by die o. 11-sokkerspan wat met hul nuwe uniforms spog.

Repayment Terms Amount of loan: R100 million Period of loan: 15 years Rate of Interest: Fixed rate over a fifteen year period of approximately 10.34%. The final rate will be determined two days prior to the disbursement of the loan. Repayment terms: 30 equal semi-annual instalments. The anticipated total cost of the debt is R196 254 949. The repayment terms are available on request from the Office of the Chief Financial Officer. Any objections against the raising of the loan must be addressed in writing (properly motivated) to the Municipal Manager on or before 08 January 2015. Persons wishing to comment on the above but who cannot write, will be assisted during office hours by the Personal Assistant to the Chief Financial Officer (Me Rochelle Nichols), Ground Floor, Municipal Complex (Neethlingshuis), Plein Street, Stellenbosch, to write down his/her comment. All communication should be addressed to Mrs EC Liebenberg, Municipal Manager, PO Box 17, Stellenbosch, 7599.

Die Dirkse- en Lackay-tweelinge het albei vanjaar die Boland-atletiekspan gehaal. Hulle is almal leerders van Stellenzicht Sekondêr. Van links staan Justin en Jason Lackay (1 500 m en 800 m), en Sylvin en

EC Liebenberg Municipal Manager

Alvin Dirkse (1 500 m en 2 000 m). X1PH5D65-ES021214

FOTO: NOLAN POOL


Tuesday 2 December 2014

Advertisement - Advertensie

Stellenbosch Gazette

5


6

Classifieds

Stellenbosch Gazette

Ons Gee Om. Die Stellenbosch Gazette vra Stellenbossers om hierdie welsyns- en gemeenskapsorganisasies te help. Hier is ’n lys van hul grootste behoeftes: ) Stellenbosch-nagskuiling: Ingemaakte (blikkies-) of vars groente, enige droë sopbestanddele, macaroni, spaghetti, koffie, suiker, poeiermelk, smeergoed vir brood, badseep en handdoeke. Daar is ook ’n behoefte aan vrywilligers om daagliks sop te skenk. Dit kan bevrore of vars wees. Skakel 0 021 886 6173. ) Huis Horison: Toiletrolletjies, dun lint, geskenkpapier (kleiner stukkies ook), naaldwerkbenodigdhede soos katoenmateriaal, lint, gare, wol en bestanddele vir kermis (meel, suiker, kondensmelk en olie), asook wit kerswas vir die maak van vlamvatters, stewige vulsel, houthangers, borduurgare, groterige stukke effe linne en wol. En dan, is daar ook ’n behoefte aan twee spinning bicycles, wat in ’n goeie toestand is, vir die gimnasium. Skakel 0 021 887 5080. ) Safe House Stellenbosch: Benodig dringend babaweggooidoeke, babaseep, -sjampoe en -klere, vroue- en kinderklere, pajamas en sokkies. Vir die kombuis: rys, melkpoeier of langlewemelk, kookolie, suiker, pasta, koffie en tee. Algemeen: waspoeier vir outomatiese wasmasjien, Handy Andy, Jik, Domestos en opwasmiddel vir skottelgoed. Vaardigheidsklasse: hekelpenne, hekelgare, asook skryfbehoeftes soos verf, skêre, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatie-

PERSOONLIKE DIENSTE

we projekte. Vroue van die gemeenskap word versoek om asseblief hul talente, stokperdjies, kennis en vaardighede met die inwoners te kom deel. Skakel 0 021 883 2574. ) Stellenbosch Voedingsaksie: Droë bestanddele soos rys, pasta, mieliemeel, stampmielies en sopmengsel, asook bruikbare produkte vir kospakkies. Skakel 0 021 886 8986 of 071 322 0747. ) Kindersorg SA Stellenbosch: Ons soek tweedehandse klere, niebederfbare voedsel, meubels en huishoudelike ware. Skakel 0 021 887 2816. ) Jeuguitreik: kinder- en jeugsorgsentrum: Brood, suiker, pasta, broodsmeer, ingemaakte (blikkies-) kos, gordyne en ou DVD’s wat oor naweke vir die kinders gewys kan word, asook skryfbehoeftes en skoolklere. Skakel 0 021 886 6216. ) Abba: ’n Maatskaplike werker van Abba se rekenaar het ná sowat agt jaar diens opgepak. Daar is ook ’n behoefte aan ’n eksternegeheueskyf as deel van risikobestuur om te verseker dat data nie verlore gaan nie. Mense wat hierdie items kan skenk, kan Abba se kantoor bel by 0 021 883 8030. Abba is ’n program van Badisa, die maatskaplikedienste-organisasie van die VGK (Kaapland) en die NGK (Wes- en Suid-Kaap). Abba lewer dienste in Stellenbosch ten opsigte van alkohol- en dwelmafhanklikheid. ) Ikhaya Trust Centre: Vrywilligers wat leerders in die nasorgsentrum op Vrydae van 15:00 tot 16:00 kan leer viool speel, word gesoek. Skakel 0 021 889 8774. ) Marcelino Singh-stigting: Brood, broodsmeer, vars groente, tweedehandse klere en meubels. Skakel 0 021 889 9555 of 072 888 7188. ) ACVV Stellenbosch: Nie-bederfbare kos, toiletware, skoolskoene, -hemde en -broeke, weggooidoe-

GESOEK OM TE KOOP

BETREKKINGS 1675

SPYSENIERING & LOKALE 1401

COOL CONCEPTS Fridge/freezer repairs & sales. Regas @ R180.00 Prompt & Reliable 079 339 0646

DECKSTER'S CATERING, DéCOR / HIRING. Menu's from R130.00. Includes: crockery, cutlery, ALGEMENE & HUISDIENSTE white tablecloths, white chair covers, organza backdrop, arch & red carpet. (Ielaahm or Rene.) 021 371 ELEKTRIES 4507 / 082 324 9486. 1810 www.decksterscatering. ALLE HERSTEL VAN co.za yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. KINDERVERMAAK Skakel 076 919 0596. 1405

JUMPING CASTLES & WATERSLIDES We deliver, erect & collect. 072 411 6416

EIENDOMME

KAMERS TE HUUR TE KOOP

3315

ROOM TO RENT – Simonswyk, from 1 Jan 2015. With table, chair, ALLERLEI bed, built-in cupboard, par1655 king behind fence. Share bath room, kitchen, swimCASH PAID FOR used ming pool. R3500/month. clothing, crockery, Deposit of R3500 payable Linen, etc. I collect. Ph/sms/whatsapp Patricia prior to occupation. Call 083 325 4958 all hours. 0798414016

3600

BETREKKINGS GESOEK 3670

I AM A 31 YEAR OLD lady looking for chars or daily work, Mon. to Fri. Please call me on 061 322 7700 References available

ke vir babas en volwassenes, rugsakke vir skoolgaande kinders en ou klere vir ons klerewinkel om te gee aan diegene wat kom vra. Skakel 0 021 887 6959. ) Kayamandi-traumakamer: Matrasse (driekwart- en enkelbed), waaier, verwarmer, beddegoed, gordyne, komberse, eetgerei, tweedehandse klere en onderklere, kos, toiletware en skoonmaakmiddels. Bel me. Bakubaku, 0 074 717 9676 of 021 889 7686, of Mary, 0 083 945 5811. ) Stellenbosch-hospies: Koffie, tee en warmsjokoladepoeier (hot chocolate), skryfbehoeftes (verf, skêre, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatiewe projekte), opvoedkundige en ander speletjies soos ’n domino-, dambord- en skaakstel, “stresballe”, rekbande en wolnaalde of breipenne, asook manspajamas en -skoene, kinderklere, komberse en kussings met kussingslope. Used plastic packets or bags for distribution of food to hungry patients, children’s toys/books/clothes to use as a small Christmas gift to the more than 700 children who are Hospice patients, donations of furniture and kitchenware to our shop in Borcherd Street. Do you need material for a school project? Find relevant cheap material in our great selection of books and pictures in our many magazines at the Hospice Shop in Borcherd Street, open weekdays until 16:45 and on Saturdays. Your purchases help fund the caring services Stellenbosch Hospice provides for over 1 000 patients every month. Contact 0 021 886 5994. ) GreenDoorProjek@Jamestown: Babaklere (0 – 3 jaar) en bababenodigdhede vir 13 tienermammas in hul sorg, asook meisieklere (9 – 10 jaar). Bel Chanene van As, 0 082 890 8616.

Spesiale dienste

Tuesday 2 December 2014

Bly realisties oor verwagtinge in jou besigheid

Ek lees in Die Burger Eddie Jones, afrigter van Japan se nasionale rugbyspan, is baie opgewonde dat ’n Japanse rugbyspan nou ook deel van die 18 spanne in die Super Rugby-kompetisie van 2016 gaan word.

Jones, wat weet wat dit verg om ’n wêreldbeker te wen, het gesê Japan mik daarna om in 2019 die kwarteindronde van die wêreldbekertoernooi te haal. Ons weet dat baie Suid-Afrikaners reeds in Japan rugby speel, wat sê dat hulle alreeds met hul bouproses besig is. Ek reken dat Eddie Jones se doelwit realisties kan wees. Daarteenoor het ek onlangs ’n maatskappy wat tans kontrakte van tussen R1 m en R10 m doen, se strategiese beplanning gefasiliteer. Toe ons praat oor hul visie en meetbare doelstellings vir die toekoms, sê hulle hulle wil graag teen 2016 kontrakte van tussen R100 m en R150 m doen. Dit het heelwat oorreding geverg om hulle sover te kry om hul teikendatum hiervoor na ten minste 2018 te skuif, wat steeds baie naby is. As ’n besigheid teen 25% per jaar groei, is dit baie vinnig en verg dit uitsonderlik goeie bestuur om te keer dat die vinnige

groei nie tot die besigheid se ondergang lei nie. Baie sal sê: “Ek wens my besigheid kan so vinnig groei,” maar sulke vinnige groei dra daarmee saam die kiem van net so vinnig weer onder te gaan. Alhoewel ons almal graag wil hê ons besighede sal vinnig groei, is dit baie beter en baie veiliger as die onderneming stadiger groei. Nog ’n klein sakeman wat tans kontrakte van vyf tot tien duisend rand doen, het onlangs vir my gesê hy is nou moeg vir sulke klein werkies en hy soek nou kontrakte van honderd- tot tweehonderd duisend rand. Jou vermoë om die besigheid te bestuur en groter transaksies te kan hanteer, ontwikkel oor tyd en nie oornag nie. Die besigheid se vermoë om genoeg kapitaal te bekom vir sulke groot projekte, kom ook nie oornag nie. Ongelukkig is geduld vir die meeste van ons nie ‘n sterk punt nie. Realistiese verwagtinge is daarom van kardinale belang vir jou besigheid se sukses op die lang termyn. V David Malherbe is ’n besigheids- en loopbaan konsultant en woon in Wellington.


Dinsdag 2 Desember 2014

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

7

Maties u. 15 win KAPPA Cup The Maties u. 15 soccer team won the second edition of the KAPPA Cup championships, which took place in Stellenbosch over the weekend of 22 and 23 November. The tournament was another proud initiative of the Stellenbosch Local Football Association in partnership with Stellenbosch University. The tournament involved 11 local teams – Barca, Franschhoek, Idas Valley, Lokxion Stars, Kanonkop, Lynedoch, Newtons, Maties – and one invitational team, Young Bafana. The group stage matches took place on Saturday and saw Idas Valley, Maties A, Maties B and Young Bafana finishing top of their groups. The first of the semi-finals on Sunday, which involved Idas Valley and Maties B, was an exciting encounter which ended in a 1-1 draw, with Idas Valley winning on penalties to secure their spot in the final. Maties A performed very well in the second semi-final, beating the invitational team Young Bafana 4-0 to qualify for the final. The final got off to an exciting start with an early opening goal by Riyaaz Nell of Maties. This was quickly countered with a goal by Sandro Hendricks of Idas Valley, after an error in the Maties defence. Idas Valley then pulled ahead with a goal by Aiden Thomas. Maties immediately answered with a goal by Shane Simons to pull the game level to 2-2. The game remained this way till the end of play, leading to a penalty shoot-out to decide the winner. The teams matched each other

Die nuwe bestuur van die Cloetesville-GPF is onlangs verkies. Voor is Alice Gordon, Margaret Diamond en Magdalene Blankenburg. Agter is Gert Koordom, Wilfred Pietersen en Herman Wiese. Rhodes Benting was afwesig toe die foto geneem is.

Gevonnis vir poging tot moord Eleazar Stuurman of Maties and Ronaldo Robyn of Idas Valley battling for the ball. kick for kick in the shoot-out until Idas Valley narrowly missed the target with a penalty. This led to Maties being crowned as 2014 KAPPA Cup Champions. The individual awards saw Sandro Hendricks and Devino Meyer of Idas Valley being awarded the player of the tournament and the goalkeeper of the tournament respectively. Riyaaz Nell of Maties was announced as the top goal scorer of the tournament.

Devino Meyer of Idas Valley during the penalty shoot-out. Meyer was named the goalkeeper of the tournament.

verklaring ge’n Verdagte in ’n ponoem wie hom aanging tot moord saak is geval het en so is op 25 November gedie inhegtenisnevonnis tot agt jaar ming gedoen. tronkstraf. ’n Saak van poJohn Cadman, ’n inging tot moord en woner van Cloetesvilbesit van vuurwale, is op 30 Augustus in pens is teen Cadhegtenis geneem ná ’n man aanhangig geskietvoorval by die maak. Cloetesville-polisieVolgens sers. Zestasie aangemeld is. John Cadman wat aangekla is van Sedeman, Die 26-jarige slagof- onder meer poging tot moord en nobia fer is eers by die Stel- op 25 November skuldig bevind is. woordvoerder van Cloetesville-polilenbosch-hospitaal opgeneem, waarna hy na Tygerberg- sie, is geen wapens op die toneel van die skietery of in Cadman se woning hospitaal oorgeplaas is. Die man het op 30 Augustus in sy gevind nie.

X1PH5CA1-ES021214


Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Dinsdag 2 Desember 2014 | Tel. 021 853 0211

Unieke rugby-akademie op Stellenbosch

James Tennent pips Jos Le Roux at the finish line to clinch the honours in the Stellenbsoch Cycle Tour held on Sunday. More than 7 000 cyclists participated in the event.

Tennent wins 2014 Stellenbosch cycle tour

James Tennent from Team Giant Durbanville clinched the 8th Stellenbosch Cycle Tour title on Sunday in superb weather conditions, finishing the 95 km route in just 02:15:25 and edging out second place Jos le Roux (Team Lights by Linea) by half a tyre’s width.

In a sprint finish, Le Roux held off stiff competition from Nolan Hoffman (Team Abantu) who secured third place to complete the men’s elite podium at the 2014 race. Team Africa Silks Bestmed’s Anriette Schoeman won her first Stellenbosch Cycle Tour title after pipping Maroesjka Matthee (Team Craft Racing) at the post to finish in an impressive time of 02:25:05. Last year’s winner, Team Cape Brewing Company’s Jennie Stenerhag, missed out on securing her seventh win by finishing third. With almost 7 000 riders lining up in a windless Stellenbosch this year, the race provided the winners with a tough field of top local cyclists including Evan Carstens (Team Giant Durbanville) and Stefan Ihlenfeldt

(Team Lights by Linea), as well as international pro cyclists from Team Bulls, Simon Stiebjahn and Stefan Sahm. Tennent was ecstatic to end off his year on a high note. “Today was perfect racing weather. We were all together going up the new Helshoogte Pass so it was great to sit in the bunch with my teammates. I broke away about 6 km from the finish, and with things quite evenly matched and me not being the greatest sprinter, I wasn’t sure I would get the win. I am very happy with my result today.” Commenting on securing her first victory at this event, Schoeman says, “Everything came together for me today – the fantastic conditions and the climbs. There were quite a few women in the bunch and luckily things worked out in my favour. It has been a long season, but I love racinginCapeTownandthisisdefinitely one of my favourite events.” The 2014 Stellenbosch Cycle Tour, presented by Liberty – Own your life Rewards, saw a significant change to the route with the inclusion of the new Helshoogte Pass to replace the

currently unsuitable Old Helshoogte Pass, reducing the race distance marginally from 97 km to 95 km. Liberty – Own your life Rewards came on board as a sponsor of the event for the first time this year. Katy Caldis, head of product and marketing for the sponsors, who also tackled the 95 km route, says: “This event is iconically beautiful and the decision to rebrand this year is certainly the right step to putting it on the global map. Cycling speaks to our target market who are healthy lifestyle individuals, and we continually strive to give greater value to our clients.” 95 km Race Results Elite Men: 1st: James Tennent (Team Giant Durbanville) (02:15:25), 2nd: Jos le Roux (Team Lights by Linea) (02:15:25), 3rd: Nolan Hoffman (Team Abantu) (02:15:42) Elite Ladies: 1st: Anriette Schoeman (Team Africa Skills Bestmed) (02:25:05), 2nd: Maroesjka Matthee (Team Craft Racing) (02:25:05), 3rd: Jennie Stenerhag (Team Cape Brewing Company) (02:25:05).

Die Stellenbosch rugby-akademie (SRA) bied ’n ongelooflike rugby-gapjaar waar spelers net die hoë prestasie-rugbyprogram doen. Dit kan gekombineer word met ’n verskeidenheid akademiese kursusse. Louis Koen, tans deel van die Bok-afrigtingspan, is die direkteur van afrigting. Louis Koen, afrigter by die Stellenbosch-rugbyakadeSRA het al drie mie, besig om van sy spelers touwys te maak. Springbokke, drie Namibiërs, meer as 20 provinsia- le, kantore en ’n swembad. Die SRA het ’n ooreenkoms met le spelers en verskeie top-afrigters opgelewer. Studente speel by Absa, waarvolgens ouers 100% Maties in die koshuisliga. Ons studielenings kan ontvang indien werk ook saam met die SA hul kredietwaardig is. Ons bied 7’s-groep. Afrigters word ook hier ook merietebeurse vir top-speopgelei. Die minimum toelatings- lers. V Kontak ons vir ’n volledige invereiste is matriek. Word deel van Stellenbosch se ligtingstuk by 0 021 887 7432, inwonderlike studentelewe! Ons fo@stellenboschrugbyakademoderne kampus is in ’n sekuri- mie.co.za of www.stellenboschteitskompleks met 24 gemeubi- rugbyakademie.co. za. Kuier by leerde studentehuise, eet- en ont- ons op Facebook, Twitter, YouTuspanningsgeriewe en lesingloka- be of Instagram.

Stage Two of the Pennypinchers Origin Of Trails 2-Day Mountain Bike (MTB) Stage Race took place in Stellenbosch on Saturday, 29 November. The Swiss mountain biking star Stefan Sahm continued his winning streak claiming the Stage Two victory in an impressive time of 03:10:17, securing the overall champion title in an awe-inspiring combined time of 06:01:48. Simon Stiebjahn came in second, while Matthew Beers finished third. Seen here is Stefan Sahm in action during Stage Two of the race. Carolin Diana claimed victory in the women’s long route, completing the two stages in a well-deserved combined time of 07:50. Louise Ferreira came in second, while Katie Viljoen finished third. PHOTO: JETLIEN ACTION PHOTO


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.