Stellenbosch gazette 09 12 2014

Page 1

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Tuesday 9 December 2014 | Tel. 021 853 0211

www.bolandgazette.co.za

Stellenbosch gedenk lewe van Mandela

Bo links kyk Beryl Botman toe terwyl inwoners van Stellenbosch hulde aan oudpresident Mandela bring.

FOTO’S: SHAWN VALENTINE

Regs is Nellie Laubser by die kransleggingseremonie. ’n Kransleggingseremonie om oudpresident Nelson Mandela se lewe te herdenk, is op 5 Desember voor die Stellenbosch-stadsaal gehou. Alle persone was welkom om ’n sonneblom of persoonlike naamkaart aan die ontslape leier te rig, wat voor die beeld van Mandela in die gras gesteek is. Die eggenote van wyle prof. Russel Botman, Beryl Botman, en prof. Nico Koopman, die geleentheidspreker, was ook teenwoordig. Die seremonie het onder die leiding van die onderburgemeester, Martin Smuts, plaasgevind.

Een van die persoonlike naamprente wat teenwoordiges aan president Mandela kon rig.

OUR SALESTEAM

Pine Rough Cca Trt S5 38 x 38mm x 3.0M

Door Flush Hardboard H/C 2032 X 813 HBSTDLI0

Door Frame 76x38 Meranti O/In -FB1/OI W/SILL

R396 26

R158

00

We mix paint, any colour you require Pine Rough Cca Trt S5

Arthur

Vinylaire Brown Stone

50 x 76 x 3M

Vinylaire Cherry Wood

R22 00 Silicone Acrylic White 2 60ml MTS/ALCOLIN

R11 95

R65 20

R55 00 Sand Malmesbury mix / 40kg bag

R14 29

Stone Per Bag

R23 00

1.2mm Per Metre

Vinylaire Cumberland Vinylaire Light Wood Powertool Kit 4 Pce A/Grinder, Drill, Sander, etc

R699 00

Lionel

Leonard

Corrigated Roofing X 3.0Mtr 0.27mm Econo

R71 50 PVA Melody Cream 20L

R187 76

PVA Melody White 5L

R46 00

22 PLANKEN STREET PLANKENBRUG • TEL: 021 8873 618 • www.timbercity.co.za

Leon

Corrigated Roofing X 3.6Mtr 0.27mm Econo

R105 00 PVA Melody Cream 5L

R58 00 While stocks last. X1PJ7R99-ES091214


2

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Tuesday 9 December 2014

Drie Stellenbossers sterf op R27

Identikit

Gino Segers, een van die slagoffers van die ongeluk naby Saldanha. Curtley Engelbrecht van Cloetesville het in die ongeluk omgekom.

Fabian February het ook in die ongeluk gesterf.

Mekyle Segers en Alvezo Jarvis was gelukkig om die ongeluk te kon oorleef.

Drie Stellenbossers het Vrydag 28 November in ’n motorongeluk op die R27 naby Vredenburg gesterf.

is dood,” sê ’n hartseer Erenee. Erenee, wat in Cloetesville woon, is ook die suster van February en die vriend van Engelbrecht. Mekyle Segers en Alvezo Jarvis het die ongeluk oorleef, maar Jarvis is in ’n kritieke toestand in ’n Netcare-privaathospitaal in Blaauwberg, Milnerton. “Ons het musiek geluister. Ek, Fabian en Alvezo, ons was agter in die bakkie toe ek die slag hoor,” vertel Mekyle Segers. Die 18-jarige Segers, wat ’n graad 11-leerder aan Hoërskool Cloetesville is, het kneusplekke aan sy arm, bene en gesig opgedoen en het ook rug- en nekbeserings. “Ons het op Hopefield gestop om

ons bene te strek en die ongeluk het daarna by ’n vierrigtingstop gebeur. Gino was soos ’n pa vir my,” sê Segers, terwyl hy die skok en hartseer uit sy stem probeer hou. Segers herroep die tragiese gebeurtenis en vertel hoe hy op sy rug beland het ná die slag en kort daarna in ’n ambulans geplaas is. Intussen vertel Mandy Booysen, die verloofde van Curtley Engelbrecht, wat die bestuurder van die bakkie was: “Hulle sou die Saterdag teruggekeer het. Hy is Vrydag hier weg soos almal hom geken het, vriendelik, met ’n glimlag op sy gesig. Die hartseerste is dat my driejarige seun aanhoudend vra na hom.”

Gino Segers, Fabian February en Curtley Engelbrecht is oorlede nadat die Toyota Hilux-bakkie waarin hulle gery het, omstreeks 20:45 teen ’n silwer Toyota Fortuner gebots het. “Ons het op die toneel gekom en ek het gesien hoe die bakkie soos ’n papierbal opgefrommel was,” vertel Erenee Segers, die eggenote van Gino Segers. “Ek het gehoop dat hy nog sou leef. Toe ons op die toneel kom het ek my man gesien en geweet Gino

Do you know this man? Stellenbosch Police are looking for a suspect in a case of sexual assault. The complainant was walking alone when she turned back and saw an unknown man coming towards her. The suspect threatened that he would kill her. According to the complainant he then put his hand behind his back, as if he was reaching for a firearm, and pointed to a nearby shed and instructed her to go inside, but she refused. The complainant says the suspect touched her intimate areas over her clothes. Anyone with information can contact the investigating officer, Constable PR Matthews with contact number 082 469 1479 or 021 809 9168/5.

Alvezo Jarvis het die ongeluk oorleef.

MUNISIPALE KENNISGEWING / MUNICIPAL NOTICE SLUITING VAN KASSIERE 12 DESEMBER 2014 CLOSURE OF CASH OFFICES 12 DECEMBER 2014 Neem asseblief kennis dat die Munisipale kassiers kantore gesluit sal wees op Vrydag, 12 Desember 2014 vanaf 12:00 – 16:30. Munisipale rekeningnavrae sal hanteer word van 08:00 tot 12:00 in die rekeningafdeling. Betaling van rekeninge sowel as die aankoop van voorafbetaalde elektrisiteit kan gedoen word by die volgende punte: Please note the Municipal Cashiers will be closed on Friday, 12 December 2014 between 12:00 and 16:30. Municipal account enquiries will be dealt with from 08:00 until 12:00 in the accounts department. Payments of accounts as well as purchasing prepaid electricity can be done at the following outlets: Nceda uqaphele ukuba ii-ofisi zentlawulo zika Masipala zobe zivaliwe ngoLwesihlanu umhla we 12 Desemba 2014 ukusukela ngentsimbi ye 12:00 ukuya kweye 16:30. Yonke imibuzo ephathelene netlawulo namatyala ka Masipala lyakube isingathwe lisebe lezamatyala nentlawulo ukususela kwintsimbi ye 08:00 ukuya kweye 12:00. Intlawulo kunye nokuthengwa kombane zingenziwa kwezindawo zilandelayo: • • • • • •

Pick ‘n Pay Shoprite/Checkers Die Boord SuperSpar Seven Eleven Woolworths ACTARIS punte/points

Ons vra verskoning vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak. We apologise for any inconvenience that this might cause. Siyangxengxeza ngazo zonke ingxaki nombhodamo onokubangelwa koku. X1PJ4BT5-ES091214

Die nuwe Groot Drakenstein GPF is (links van agter): Jacques Botha (sekretaris), Werner Schultz (voorsitter), Jan Schliemann (adjunk-voorsitter), en James Newton (skakelbeampte); (middel) Wilna Rabe (tesourier) Sarah Jackson (projekkoördineerder), Theresa Martin (assistent-sekretaris), konstabel Prudence Adams en Danie Erasmus (Stellenboschstreek GPF-voorsitter); (voor) kapt. Maurina Abrams (Groot Drakenstein SAPD) en Elizabeth Klaassen. FOTO: SHAWN VALENTINE

Groot Drakenstein se GPF wil gemeenskap saamsnoer SHAWN VALENTINE Met die onlangse verkiesing van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) is Werner Schultz as die voorsitter van die Groot Drakenstein-streek verkies. “Die hoofdoel van ons GPF is om misdaad te bekamp en om ’n veilige omgewing vir die inwoners van die area te skep,” sê Schultz. Die Groot Drakenstein-gebied is een van die mees diverse sosio-ekonomiese omgewings en met die vlaag van plaasaanvalle wat Stellenbosch en omliggende gebiede teister, is Groot Drakenstein een van die mees uitdagende geografiese gebiede om te bedien. Schultz het verduidelik hoe hy dié probleem sal benader. “Ons beoog om ’n funksionele verhouding met die Groot Drakenstein-tak van

die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te handhaaf en sal ook al die rolspelers in die gemeenskap identifiseer en versoek om betrokke te raak. Ons moet die basiese dinge korrek doen: misdaadvoorkoming is kardinaal tot die langtermynsukses van ons veiligheidsplan. Ek sal ook gemeenskapsprojekte wil implementeer om die armste van ons mense op te hef,” sê Schultz. Hy beplan om die verskillende gemeenskappe saam te snoer en met hulle saam te werk. Sy mikpunt is om hul leiers, probleme en behoeftes te identifiseer en ’n platform te gee om hul griewe te lug en sodoende reg te stel en uiteindelike resultate te kry. Sy grootste uitdaging is egter om ’n werkende, doeltreffende en funksionele GPF te bestuur wat nie net op pen en papier bestaan nie.


Tuesday 9 December 2014

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

3

Bejaardes kuier saam met burgemeester Die burgemeesterskantoor het op 27 November ’n teepartytjie vir bejaardes op Pniel aangebied om erkenning te gee aan hul bydrae tot die gemeenskap.

Die 94-jarige Josephine Samuels (links) en die 80-jarige Henry Carolus (regs) is die oudste persone wat die funksie bygewoon het. Burgemeester Conrad Sidego het aan hulle koopbewyse oorhandig.

Senior burgers van Jamestown, Raithby, Cloetesville en Kayamandi was onder diegene van 22 munisipale wyke wat deel uitgemaak het van die samekoms.

Burgemeester Conrad Sidego het die bejaardes bedank vir hul bydrae tot die samelewing en hul lewens vergelyk met die besondere prestasie van De Villiers Lamprecht wat Suid-Afrika se eerste droommyl in 1964 gehardloop het. “Ons almal het in ons lewens ’n droommyl behaal; op ons eie merkwaardige manier het ons dit bereik. Vandag is ons hier om jul droommyle te herleef en te herdenk.”

Mirriam Tito en Nontsoko Martin van Kayamandi is tydens ’n IsiXhosa-sangitem meegevoer en het saam begin dans. FOTO’S: SHAWN VALENTINE

Lollos en Lettie sorg vir groot opwinding Jooste Heswick Prokureurs in Stellenbosch het op Vrydag 21 November ’n liefdadigheidsfunksie vir kinders by hul kantoor in Papegaaistraat gehou. Die gewilde kinderprogramkarakters, Lollos & Lettie, het vir die kinders en verteenwoordigers van die Pebbles-projek gesing en gedans. Daar was ook allerhande lekkernye en ’n springkasteel. “Ons het besluit om hierdie funksie te hou om terug te gee. Aangesien ons self moeders en vaders is, het ons kinders sowel as ’n paar vriende se kinders saam met die Pebbles-kinders die funksie baie geniet,” sê Carine de Waal, ontvangsdame by Jooste Heswick Prokureurs. “Die kinders het die dag baie geniet. Hulle het vir die eerste keer hul nuwe geel hempies gedra en vir sommiges was dit hul eerste keer op ’n bus.”

Die kinders kon aan lekkernye smul en op ’n springkasteel baljaar in hul nuwe geel hempies.

Die ATKV Abba-sorgsentrum het op 27 November hul diplomaplegtigheid aangebied, wat terselfdertyd ook hul jaareindfunksie en liggie-aanskakelingsgeleentheid was. Agter (van links) is: Tihanna Koopman, Lucin Wanza, Inckosole Davids, Desmicke Claassen, Granthim Februarie en Marzanne Brandt; (voor) Keenan Smith, Linique Pietersen, Richson Abrahams, Jefferene, Tyrone en Demi Jacobs. FOTO: DAAN

WILLIAMS

Kinders van die Pebbles-projek ontmoet vir Lollos en Lettie tydens ’n partytjie by Jooste en Heswick Prokureurs se kantoor.

‘tis the season to be jolly innovative... Season’s greetings – and our best wishes for a safe, peaceful festive season. We’re not just celebrating this special season – we’re also celebrating another year of innovative solutions and working together with our community to make Stellenbosch one of SA’s finest cities. We think that’s a great reason to celebrate. Don’t you? - Alderman Conrad Sidego Executive Mayor of Stellenbosch


4

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Tuesday 9 December 2014

First 10 000 trees for Million Trees Project The Million Trees Project has reached a milestone thanks to the planting of its first 10 000 trees in the greater Stellenbosch municipal area.

Deon Carinus, Theresa Davids (Cape Winelands District Municipality), Darryl Dreyer, Janine Frylinck, Portia Bolton and Harold Daniels (Stellenbosch Municipality) celebrating the 10 000 new trees in the municipal area.

The project was launched in April 2013, when Mayor Conrad Sidego pledged his support and commitment to improving the environment and creating dignified living conditions for all in the Stellenbosch municipal area.

“As we have only reached 1% of our million tree mark, we look admirably at the 10 000 mark as a step in the right direction,” says Darryl Dreyer, public relations officer at the Stellenbosch Municipality. “Our Million Trees Project team has created many exciting and fond memories, connecting and educating communities, organisations and individuals on the importance of trees. “We would like to thank all our

partners, stakeholders and individuals involved in helping us reach this milestone. “This milestone would not have been possible, at this point, were it not for the support and collaborative effort of everyone involved.” Get involved in the Million Trees Project by visiting www.milliontrees.co.za, call 0 021 808 8190 or send an email to 2 million. trees@stellenbosch.gov.za.

Protest march held against violence The Stellenbosch Municipality on 29 November held a protest march for the 16 Days of Activism Campaign. The campaign is aimed at raising awareness about the negative impact of violence against women and children. The march took place in Cloetesville and Klapmuts. Stakeholders that were part of the day’s activities were the Stellenbosch Municipality, the South African Police Services, the Departments of Social Development, Health and Education as well as Family in Focus, @heart and KCAP.

Nurses from the Department of Health (Cloetesville Community Health Clinic) were more than happy to visit ARC Infruitec-Nietvoorbij in Stellenbosch on Monday, 1 December - World AIDS Day 2014. Employees gathered in the foyer for a candle lighting ceremony to remember all those we have lost to HIV/AIDS and those who continue to fight. Thereafter, free TB, blood pressure, sugar and HIV/AIDS testing was offered. They gave their sincere thanks and appreciation to the nursing staff that gave of their time to assist the employees. Protestors who took part in the event.

SCHEDULE OF MEETINGS: 2015

Notice is hereby given in terms of Section 19 of the Local Government Act: Municipal Systems, 2000 (Act 32 of 2000) that the meetings of Council and its Committees will be held in the Council Chamber, Town House, Plein Street, Stellenbosch on the undermentioned dates and times: DAY

DATE

TIME

COUNCIL/COMMITTEE MEETING

Wednesday

21 January

10:00

Wednesday

28 January

15:00

Thursday Thursday

29 January 29 January

10:00 14:00

MAYCO – (Mid-year Budget and Performance Assessment & Annual Report) 26th COUNCIL MEETING Mid-year Budget and Performance Assessment & Annual Report) Local Labour Forum Budget Steering Committee

Tuesday Wednesday Thursday Tuesday Wednesday Wednesday Tuesday Wednesday Thursday Thursday

03 February 04 February 05 February 10 February 11 February 18 February 24 February 25 February 26 February 26 February

14:00 15:00 15:30 15:00 15:00 10:00 15:00 15:00 10:00 14:00

Planning and Economic Development Engineering Services & Human Settlements MPAC Finance and Strategic and Corporate Services Community and Protection Services MAYCO All Ward Councillors 27th Council Local Labour Forum Budget Steering

Tuesday Wednesday Thursday Tuesday Wednesday Wednesday

03 March 04 March 05 March 10 March 11 March 18 March

14:00 15:00 15:30 15:00 15:00 10:00

Wednesday

25 March

15:00

Thursday Thursday Friday

26 March 26 March 27 March

10:00 14:00 09:00

Planning and Economic Development Engineering Services & Human Settlements MPAC Finance and Strategic and Corporate Services Community and Protection Services MAYCO – Draft IDP, Draft Annual Budget & Oversight Report 28th COUNCIL – Draft IDP, Draft Annual Budget & Oversight Report Local Labour Forum Budget Steering Transport Working Group

Tuesday Wednesday Thursday Tuesday Wednesday Wednesday Wednesday Thursday Thursday

31 March 01 April 09 April 14 April 15 April 22 April 29 April 30 April 30 April

14:00 15:00 15:30 15:00 15:00 10:00 15:00 10:00 14:00

Planning and Economic Development Engineering Services & Human Settlements MPAC Finance and Strategic and Corporate Services Community and Protection Services MAYCO 29th Council Local Labour Forum Budget Steering

Tuesday Wednesday

05 May 06 May

14:00 15:00

Thursday

07 May

15:30

Planning and Economic Development Engineering Services & Human Settlements MPAC

SKEDULE VAN VERGADERINGS: 2015

Kennis geskied hiermee ingevolge die bepalings van Artikel 19 van die Wet op Plaaslike Regering : Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) dat die vergaderings van die Raad en sy komitees gehou sal word in die Raadsaal, Stadhuis, Pleinstraat, Stellenbosch op die ondergenoemde datums en tye: DAY

DATE

TIME

COUNCIL/COMMITTEE MEETING

Tuesday

12 May

15:00

Wednesday Tuesday Wednesday

13 May 19 May 20 May

15:00 15:00 10:00

Wednesday

27 May

15:00

Thursday Thursday

28 May 28 May

10:00 14:00

Finance and Strategic and Corporate Services Community and Protection Services All Ward Councillors MAYCO to consider submissions to Revised IDP, Performance Management Measures and Annual Budget 30th COUNCIL – Approval of Revised IDP, Performance Management Measures and Annual Budget Local Labour Forum Budget Steering

Tuesday Wednesday Thursday Tuesday Services Wednesday Wednesday Wednesday Thursday Thursday Wednesday Thursday Tuesday Wednesday Thursday

02 June 03 June 04 June 09 June

14:00 15:00 15:30 15:00

Planning and Economic Development Engineering Services & Human Settlements MPAC Finance and Strategic and Corporate

10 June 17 June 24 June 25 June 25 June 22 July 24 July 28 July 29 July 30 July

15:00 10:00 15:00 10:00 14:00 10:00 10:00 15:00 15:00 14:00

Community and Protection Services MAYCO 31st COUNCIL MEETING Local Labour Forum Budget Steering MAYCO Local Labour Forum All Ward Councillors 32nd COUNCIL MEETING Budget Steering

Tuesday Wednesday Thursday Tuesday

04 August 05 August 06 August 11 August

14:00 15:00 15:30 15:00

Wednesday Wednesday Tuesday Thursday Thursday

12 August 19 August 25 August 27 August 27 August

15:00 10:00 15:00 10:00 14:00

Planning and Economic Development Engineering Services & Human Settlements MPAC Finance and Strategic and Corporate Services Community and Protection Services MAYCO 33rd COUNCIL MEETING Local Labour Forum Budget Steering

Tuesday Wednesday Thursday Tuesday

01 Sept 02 Sept 03 Sept 08 Sept

14:00 15:00 15:30 15:00

Planning and Economic Development Engineering Services & Human Settlements MPAC Finance and Strategic and Corporate Services

ULUDWE LWEMIBA YEENTLANGANISO: 2015

Apha kwaziswa ngokwecandelo lama 19 lomthetho woomasipala. uMthetho weeNkqubo zikaMasipala wowama 2000 uMthetho wama 32 wowama 2000. Ukuba iintlanganiso ZeBhunga neekomiti zizakubanjwa Kwihololeentlanganiso ezise Plein Street, Stellenbosch. Ngalemihla nexesha eliKhankanywe apha ngezantsi. DAY

DATE

TIME

COUNCIL/COMMITTEE Community and Protection Services MAYCO All Ward Councillors Local Labour Forum 34th COUNCIL MEETING Budget Steering

Wednesday

09 Sept

15:00

Wednesday Tuesday Wednesday Wednesday Thursday

16 September 22 September 23 September 23 September 01 October

10:00 15:00 10:00 15:00 14:00

Tuesday

06 October

14:00

Wednesday

07 October

15:00

Thursday Tuesday

08 October 13 October

15:30 15:00

Wednesday

14 October

15:00

Wednesday Wednesday Thursday Thursday

21 October 28 October 29 October 29 October

10:00 15:00 10:00 14:00

Tuesday

03 November

14:00

Wednesday

04 November

15:00

Thursday Tuesday

05 November 10 November

15:30 15:00

Wednesday

11 November

15:00

Tuesday Friday Wednesday Thursday Thursday

17 November 20 November 25 November 26 November 26 November

15:00 10:00 15:00 10:00 14:00

Tuesday

01 December

12:00

Tuesday

01 December

14:00

Wednesday

02 December

12:00

Wednesday

02 December

15:00

Thursday

03 December

15:30

Planning and Economic Development Engineering Services & Human Settlements MPAC Finance and Strategic and Corporate Services Community and Protection Services MAYCO 35th COUNCIL MEETING Local Labour Forum Budget Steering Planning and Economic Development Engineering Services & Human Settlements MPAC Finance and Strategic and Corporate Services Community and Protection Services All Ward Councillors MAYCO 36th COUNCIL MEETING Local Labour Forum Budget Steering Engineering Services & Human Settlements Planning and Economic Development Community and Protection Services Finance and Strategic and Corporate Services MPAC X1PJ4BGR-ES091214


Tuesday 9 December 2014

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Toer na SuidKaap

Matrics let others walk in their shoes

Die gr. 6- en 7-leerders van Vlottenburg Primêre Skool toer van 6 tot 12 Desember deur die Suid-Kaap. Die toergroep is onder leiding van Selwyn Mentoor, Isabel Olivier, Nazley Christians, Cheryl Phillips, Marion Casol en Amanda Ewertsen. Die groep sal George, Mosselbaai, Oudtshoorn, Knysna en Plettenbergbaai besoek.

On Tuesday 25 November Rhenish Girls’ High’s matric learners left the school grounds barefoot, or in their stockings, all in the name of charity.

Hier is die leerders en opvoeders wat op toer is.

Die Stellenbosch Gazette vra Stellenbossers om hierdie welsyns- en gemeenskapsorganisasies te help. Hier is ’n lys van hul grootste behoeftes: ) Stellenbosch-nagskuiling: Ingemaakte (blikkies-) of vars groente, enige droë sopbestanddele, macaroni, spaghetti, koffie, suiker, poeiermelk, smeergoed vir brood, badseep en handdoeke. Daar is ook ’n behoefte aan vrywilligers om daagliks sop te skenk. Dit kan bevrore of vars wees. Skakel 0 021 886 6173. ) Huis Horison: Toiletrolletjies, dun lint, geskenkpapier (kleiner stukkies ook), naaldwerkbenodigdhede soos katoenmateriaal, lint, gare, wol en bestanddele vir kermis (meel, suiker, kondensmelk en olie), asook wit kerswas vir die maak van vlamvatters, stewige vulsel, houthangers, borduurgare, groterige stukke effe linne en wol. En dan is daar ook ’n behoefte aan twee spinning bicycles, wat in ’n goeie toestand is, vir die gimnasium. Skakel 0 021 887 5080. ) Safe House Stellenbosch: Benodig dringend babaweggooidoeke, babaseep, -sjampoe en -klere, vroueen kinderklere, pajamas en sokkies. Vir die kombuis: rys, melkpoeier of langlewemelk, kookolie, suiker, pasta, koffie en tee. Algemeen: waspoeier vir outomatiese wasmasjien, Handy Andy, Jik, Domestos en opwasmiddel vir skottelgoed. Vaardigheidsklasse: hekelpenne, hekelgare, asook skryfbehoeftes soos verf, skêre, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatiewe projekte. Vroue van die gemeenskap word versoek om asseblief hul talente, stokperdjies, kennis en vaardighede met die inwoners te kom deel. Skakel

0 021 883 2574. ) Stellenbosch Voedingsaksie: Droë bestanddele soos rys, pasta, mieliemeel, stampmielies en sopmengsel, asook bruikbare produkte vir kospakkies. Skakel 0 021 886 8986 of 071 322 0747. ) Kindersorg SA Stellenbosch: Ons soek tweedehandse klere, niebederfbare voedsel, meubels en huishoudelike ware. Skakel 0 021 887 2816. ) Jeuguitreik: kinder- en jeugsorgsentrum: Brood, suiker, pasta, broodsmeer, ingemaakte (blikkies-) kos, gordyne en ou DVD’s wat oor naweke vir die kinders gewys kan word, asook skryfbehoeftes en skoolklere. Skakel 0 021 886 6216. ) Abba: ’n Maatskaplike werker van Abba se rekenaar het ná sowat agt jaar diens opgepak. Daar is ook ’n behoefte aan ’n eksterne geheueskyf as deel van risikobestuur om te verseker dat data nie verlore gaan nie. Mense wat hierdie items kan skenk, kan Abba se kantoor bel by 0 021 883 8030. Abba is ’n program van Badisa, die maatskaplikedienste-organisasie van die VGK (Kaapland) en die NGK (Wes- en Suid-Kaap). Abba lewer dienste in Stellenbosch ten opsigte van alkohol- en dwelmafhanklikheid. ) Ikhaya Trust Centre: Vrywilligers wat leerders in die nasorgsentrum op Vrydae van 15:00 tot 16:00 kan leer viool speel, word gesoek. Skakel 0 021 889 8774. ) Marcelino Singh-stigting: Brood, broodsmeer, vars groente, tweedehandse klere en meubels. Skakel 0 021 889 9555 of 072 888 7188. ) ACVV Stellenbosch: Nie-bederfbare kos, toiletware, skoolskoene, -hemde en -broeke, weggooidoeke vir babas en volwassenes, rugsakke vir skoolgaande kinders en ou klere vir ons klerewinkel om te gee aan diegene wat kom vra. Skakel 0 021 887 6959. ) Kayamandi-traumakamer:

Matrasse (driekwart- en enkelbed), waaier, verwarmer, beddegoed, gordyne, komberse, eetgerei, tweedehandse klere en onderklere, kos, toiletware en skoonmaakmiddels. Bel me. Bakubaku, 0 074 717 9676 of 021 889 7686, of Mary, 0 083 945 5811. ) Stellenbosch-hospies: Koffie, tee en warmsjokoladepoeier (hot chocolate), skryfbehoeftes (verf, skêre, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatiewe projekte), opvoedkundige en ander speletjies soos ’n domino-, dambord- en skaakstel, “stresballe”, rekbande en wolnaalde of breipenne, asook manspajamas en -skoene, kinderklere, komberse en kussings met kussingslope. V Do you need material for a school project? Find relevant cheap material in our great selection of books and pictures in our many magazines at the Hospice Shop in Borcherd Street, open weekdays until 16:45 and on Saturdays. Your purchases help fund the caring services Stellenbosch Hospice provides for over 1 000 patients every month. Contact 0 021 886 5994. V Stellenbosch Hospice tries to give every patient and all their children a Christmas present ,which means we are collecting 770 children presents and over 1000 adult presents. We also need old wrapping paper or ribbon to make that present just that much more special . For adults, tinned food, toiletries, toothpaste, soap. For children – anything to help with school – pencil bags / pencils, crayons, (used or new) erasers, rulers, pritt, puzzles, toys, and for fun, teddy bears/ soft toys, games and small bags of sweets or biscuits. We will ensure all these are delivered before the 23rd Dec . ) GreenDoorProjek@Jamestown: Babaklere (0 – 3 jaar) en bababenodigdhede vir 13 tienermammas in hul sorg, asook meisieklere (9 – 10 jaar). Bel Chanene van As, 0 082 890 8616.

A hundred pairs of school shoes were collected and will be donated to child welfare. The girls had just written the last of their final matric examinations and were continuing the Rhenish tradition of leaving their school shoes on top of their desks when they left the school exam venue for the last time. The initiative was Rhenish Girls’ High School keeps 10-15 pairs started in 2006 by of school shoes to offer to needy Grade 8s, former deputy princi- senior girls who can not afford new shoes or pal, Elaine Hyland. to exchange learners who visit the school. Hyland had always “I liked the metaphor for leavencouraged the girls to do charity work and to support their ing school: stepping out of the old, well-worn path and stridown community. “I knew the shoes would prob- ing boldly into the future.” As each girl finished writing ably be thrown away, or lie forgotten in a cupboard, and there her last exam, she quietly were many disadvantaged chil- slipped off her shoes, tied the dren in Stellenbosch who had laces/straps together, placed no school shoes at all, so it them on her desk, and then seemed a simple thing to marry walked out in her socks/barefoot. the two.

Cape Consumers/Kaapse Verbruikers Open 12 December 2014

To all advertisers

58

Due to the public holiday on 16 December the deadline for Sold Property & Auto Sold will be on Friday 12 December @12:00 for the last Newspaper of the year on Thursday 18 December. Main body advertisement deadline – Monday 15 December @ 12:00

Aan alle adverteerders

Weens die vakansiedag 16 Desember sluit alle Eiendom en Motors-advertensies Vrydag 12 Desember om 12:00 vir die laaste uitgawe van die jaar op Donderdag 18 Desember. Hoofkoerant advertensie spertyd Maandag 15 Desember om 12:00

Per Pack

P Long Life PnP Full Cream or Low F Fat Milk 6 x 1 Litre F

Don’t pay a cent more than you have to this Christmas. See in store for details. www.picknpay.co.za/brandmatch

PRICE VALID 8-14DECEMBER 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS IN WESTERN CAPE

Excluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Camps Bay, Express, Franschhoek Daily, Monte Vista and Kenridge Local stores. Buy-aid cards not accepted at the following store: Strand Street. Selected products may not be available in all stores. www.picknpay.co.za. Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landline only. Cellphone rates apply. Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

X1PJBFU1-ES091214

70

*Sunday Times TopBrands 2014

1188648_20x3_Eng 188648 20x3 Eng

5


6

Classifieds

Stellenbosch Gazette

FAMILIEKENNISGEWINGS

KINDERVERMAAK 1405

STERFGEVALLE 1005

BETREKKINGS 3600

JUMPING CASTLES & WATERSLIDES We deliver, erect & collect. 072 411 6416

BETREKKINGS GESOEK

LENINGS

MY NAME IS PATIENCE a 32 year old Zim lady, looking for a job as a housekeeper everyday or char work. Contact 0738914802

1445

DEBT CONSOLIDATION Online.Low credit score OK help-dpt@mweb.co.za 083 376 8824.

3670

ALGEMEEN 3680

ISAK JOHANNES SMITH Gebore 3-6-1945 Sterwe 7-12-2014. Veilig in Jesus arms van susters en broers.

TE KOOP

ALLERLEI 1655

2015 GRAAD 1 Onderwyser (Beheerliggam). Vereistes: K.A.B.V. Opleiding. Rekenaargeletterdheid. Buitemuurse betrokkenheid. Kontak prinsipaal Mev. G Rippenaar 076 421 4009. Sluitingsdatum: 15 Desember 2014

CASH PAID FOR used clothing, crockery, Linen, etc. I collect. Ph/sms/whatsapp Patricia NORA TYERS CRESCHE 0798414016 soek personeel vir volSPYSENIERING gende jaar. Stuur CV's na & LOKALE die Creche Vredelust GESOEK OM 1401 TE KOOP straat, Cloetesville vir die DECKSTER'S CATE1675 volgende poste. KleuterRING, DéCOR / HIRING. skool Onderwysers en 'n COOL CONCEPTS Menu's from R130.00. Includes: crockery, cutlery, Fridge/freezer repairs & kok. NQF-L4 vir onderwysers is verpligsales. Best Prices. white tablecloths, white tend. Aansoeke sluit Prompt & Reliable chair covers, organza back12de Desember 2014. 079 339 0646 drop, arch & red carpet. (Ielaahm or Rene.) 021 371 4507 / 082 324 9486. ALGEMENE & www.decksterscatering. HUISDIENSTE co.za PERSOONLIKE DIENSTE

ELEKTRIES

Tuesday 9 December 2014

Spesiale dienste Audrey Paulse (voor links) en Portia Combrinck (voor tweede van regs) reël al vir vyf jaar die Kersete by Stellenbosch se nagskuiling. FOTO’S: MARETHA THIRION

Kragonderbrekings bederf nie Kersete nie Audrey Paulse en Portia Combrinck het ’n Kersete by die Stellenbosch Nagskuiling aangebied. Paulse en Combrinck het vyf jaar gelede begin om dié ete op eie onkoste aan te bied. Nou kry hulle al hoe meer skenkings soos kos, geld en geskenkies. Almal wat die aand van die ete by die nagskuiling geslaap het, is om 18:00 verras met die gedekte feestafels. Die tafels het gekreun onder die lekker vleis, slaaie en nagereg. Ds. Marnus Havenga het ’n boodskap van hoop en liefde aan die Kersetegaste gegee. Ten spyte van kragonderbrekings is Paulse en Combrinck baie tevrede met hoe die ete verloop het.

Van die lekkernye waaraan daar gesmul kon word.

1810

ALLE HERSTEL VAN yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. Skakel 076 919 0596.

Marian Margeret Gabriels (nee Green) Sonsopkoms 18/08/1934. Sonsondergang 04/12/2014. Met kosbare herinneringe neem ons afskeid van ons geliefde moeder, ouma en oumagrootjie.

Ons gun Mamma die rus en is dankbaar dat die lyding verby is. Baie liefde van kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Roudiens: Dinsdag, 9 Desember 2014 om 10:00 vm te NG Kerk Welgelegen, Stellenbosch X1PJBE5W-ES091214

Ds. Marnus Havenga het ’n boodskap van hoop en liefde by die Kersete gegee.

Kersspel: Shirley Olivier en Simoné van Graan het die St. Josephs se jaarlikse Kersspel bygewoon. Dit het op 4 Desember by Lückhoff Hoërskool in Idasvallei plaasgevind. FOTO: DAAN WILLIAMS


Dinsdag 9 Desember 2014

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Create your own opportunities After 12 years of school, young people are usually bright-eyed about the future, but round about this time of the year, newspapers will tell you how little chance you have of landing a job. This is nothing new though. I’ve read about that since I left school. Please do not lend your ears to noisy negatives. It is not the newspaper that will define your future. It is in your own hands. Believe in yourself. You can make it. You need to be sure of yourself before you can ever win a prize. It is all in the state of the mind. The way we think about something determines our attitude and therefore our actions and future. Zig Ziglar says most of us suffer from “stinken thinken.” We believe that we can only have

a “bright future” when we can land a job with a stable income at some big company. If not, we tend to blame the system, the school or whatever. We think that adversity in any form is bad. But it isn’t. Peter Curruthers in Petes Weekly says that adversity is not the opposite of a bright future. Adversity is fertile soil in which a bright future blooms. Think about it. What life skills do we learn if we walk into the first job we apply for? Ten rejections teach us more than the five years we spent at

high school. If you cannot “find” a job, perhaps you can “make” your own job. Many people who today have those “bright futures” that we dreamt of when I was at school, are those who ventured out on their own. Most probably they started on a small scale, experienced hardships; some might even at some stage have lost everything, but got up and started anew. They knew their destiny was in their own hands and they just kept going. And today they reap the benefits. The best time to start out on your own is while you are still living at home. And believe me, you can. God gave you a spirit to conquer adversity. V David Malherbe is a business and career consultant and lives in Wellington.

Blakes sluit jaar gepas af

11 Desember ) ’n Kersviering vir kinders sal om 17:00 in die Breughelsentrum gehou word. Kersliedjies en Kersverhale sal vertel word.

13 Desember ) Militêre veterane hou vergadering. Plek: Athlone Saccra-gebou, Petuniastraat 10, Silvertown. Tyd: 09:00. John Andrews: 0 079 699 0958.

15 Desember ) Die CHOMMIEZ-dramagroep bied hul Kersvertoning Mathilda se Krismis crisis om 18:30 by die Klein Libertas-teater aan. Kaartjies kos R80. Vir meer inligting: 0 021 883 8164

16 Desember ) Jaarlikse straatfees te Tindall-

straat, Idasvallei. Die straat sal gesluit wees tussen 17:00 en 23:00.Almal is welkom om die liggies te kom bewonder. ) The annual Candy Run starts at 08:00. All bikers are invited to join the event which starts at Burger King in Stellenbosch. More information: Antonio 0 076 199 3220.

22 Desember ) Die jaarlikse Christie Noble “tag”-rugbytoernooi vind om 12:00 by die Cloetesville-sportgronde plaas. Die inskrywingsfooi is R200 en stewige prysgeld word belowe. Kontak: Aubrey 0 073 625 3290. ) Inspireer jou medewerkers in die gemeenskap of jou vriendekring – of Bybelstudiegroep – om deel te word van ’n span wat ses keer ’n jaar sop verskaf aan die Stellenbosch-nagskuiling. Dit kan enige tyd afgelewer word. Inligting by Tilda Schoonwinkel: 0 021 872 21/072 253 0402, of die nagskuiling by 0 021 886 6173. Vir inskrywings in die dorpskalender, stuur inligting aan michelle.vdspuy@media24.com.

Blakes RFC het op 29 November hul jaarlikse afsluitingsdans by die Cloetesville-klubhuis gehou.

Karel Daniels, Gerald Jaars en Aubrey Noble het die geselligheid bygewoon. FOTO’S: DAAN WILLIAMS

Cecil King en Righard Noble was ook daar.

Dorothea-skool deel pryse uit Die Dorothea Skool vir kinders met spesiale behoeftes het op 27 November hul jaarlikse prysuitdeling gehou.

Leatitia Solomons-Manuel en Hilton Andries. Foto: Jacques Ensink

Chommiez op planke by Klein Libertas Vir die senior fase ontvang Jason-lee Hendricks (netheid), Shaun Windvogel (hulpvaardigheid) en Charne Prens (beste vordering) sertifikate van opvoeder Desonia Hartoch. FOTO’S: DAAN WILLIAMS

Links is Mandy February met Shanon Adams (netheid), Nadia Mabe (hulpvaardigheid) en Shana Balie (beste vordering) wat ook vir die senior fase toekennings ontvang het.

Liplekker party vir Laning Liefies Kersvader het op Vrydag 5 Desember die Laning Liefies Kleuterskool by die Neethlingshof-wynlandgoed besoek. Elize Jooste van Welgevonden-landgoed het die geleentheid gereël en Welgevonden-inwoners het die geskenkpakkies vir die 39 kinders wat van plase in die omgewing en elders kom, voorberei.

Kersvader het op 5 Desember die Laning Liefies Kleuterskool by Neethlingshof besoek.

Geskenkpakkies is aan die 39 peuters oorhandig.

Chommiez, die dramagroep is weer op die planke by die Klein Libertas-teater hierdie feesseisoen. Met hul nuutste selfgeskreween gerigte produksie: Mathilda se Krismis crisis, is een van die twee vertonings reeds uitverkoop. Dié plaaslike groep is 13 en 15 Desember te sien. Die veelsydige en talentvolle dramagroep wat op 1 Desember sy tweede bestaansjaar gevier het, spog met vertonings by die Universiteit Stellenbosch se 2014 Woordfees, die Zabalaza-fees – georganiseer deur die Baxter-teater – die Kalfiefees en die Fraserburg Logan Toneelfees waar hulle die gaskunstenaars was. “Ons spreek sosiale kwessies aan in ons opvoerings; die gehoor kan hulself vereenselwig met ons karakters. Die storielyn is gebaseer op uitdagings en probleme

7

wat mense deurmaak op ’n daaglikse basis. Ons bied die probleem en die oplossing aan, máár op ’n aangename en verskriklike snaakse wyse,” sê medestigter, Leatitia Solomons-Manuel. Met hul basis in Cloetesville, is die groep ook betrokke by die Breughel-teater en ander niewinsgewende organisasies soos die Caleb-organisasie in Jamestown. “Ons beplan om ’n seunskoor vir die Breughel te stig. Dit is een van ons projekte wat ons beplan om aan te pak en ’n sukses van te maak vir volgende jaar,” vertel nog ’n medestigter, Hilton Andries. Mense word aangemoedig om besprekings te maak weens die gewildheid van die vertonings. Vir navrae of vir besprekings, bel Leatitia Solomons-Manuel by 0 082 046 5610.


Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Dinsdag 9 Desember 2014 | Tel. 021 853 0211

Maties SAB team the champs The Maties SAB team are the Nedbank Cup Champions after beating Jomo Power 3-2 in the finals at Knysna on 23 November. According to Garth le Roux, Football Manager at Stellenbosch University credit must go to all involved with the team. “Both the technical team and players have really performed beyond expectation, seeing that we have such a youthful squad. “I’m sure, however, that they do realise that hard work still lies ahead in achieving our ultimate objectives. “Management will, as ever, support them to ensure that we are ready

for any challenges thrown at us,” said Le Roux. Jason Rhode, the head coach of the Maties SAB team said: “We are immensely proud of the team and are very happy with the way the new and young players have adapted to our environment and culture. “We are looking forward to seeing this team grow and develop.” In last year’s edition of the competition the Maties SAB team made it to the final 32 of the Nedbank Cup competition and were drawn with the PSL outfit Bloemfontein Celtic. The Maties SAB team also won the SAFA Cape Winelands regional competition the previous week.

The Maties SAB team with the technical staff.

Opgetof om Wes-Kaap te verteenwoordig Die o. 13-seunssokkerspan van Pieter Langeveldt Primêre Skool het op 1 Desember hul nuwe uitrustings ontvang vir hul deelname aan die SA

Stellenbosch Distrikte krieketklub het verlede Vrydag hul bekendstelling en loting vir die ses-’n-kant-kriekettoernooi by Westvaal Motors in Stellenbosch gehou. Die toernooi sal op Saterdag 13 Desember by die Idasvallei-sportterrein plaasvind. Eikestadnuus en Westvaal Motors is ook die borge van hierdie toernooi vir 2014. Alle geld wat ingesamel word is ten bate van Hospice Stellenbosch. By die spoggeleentheid was die voormalige Springbokafrigter, Peter de Villiers. Links agter is Riaan Kriel (Westvaal Motors), Steven Nelson (Westvaal Motors), Clarence Paulse en Rudi Meyer. Voor is Stiebo Charles, Deon van Kerwel, Kapok Lackey, Brian Minnis en Ashley Dhelmini van Stellenbosch Distrikte-krieketklub. FOTO: DAAN WILLIAMS

nasionale skolekampioenskappe wat in Pretoria vanaf 11 tot 14 Desember plaasvind. Dié sokkerspan sal die Wes-Kaap verteenwoordig.

Die o. 13-sokkerspan met klubbestuurder Keith Cyster en afrigter Gladwin Wanza.

FOTO: DAAN WILLIAMS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.