Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 15 • Tuesday 16 July 2013 | Tel. 021 887 2840
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
Firefighting foam fun
Fire fighters at the Cape Winelands District Municipality’s Stellenbosch Fire Department took off to Franschhoek on 4 July where they visited a non-profit organisation which provides food and shelter for homeless children and runs an aftercare servuce for children in the area. Tying in with the theme of Youth Month which ran throughout the month of June, the children were lectured on fire hazards and practising safe measures in their homes. This was followed by an entertaining display of foam which kept the children amused for hours. Studies prove that keeping children occupied during the school holidays is a key factor in keeping them safe from getting involved with drugs and alcohol abuse.
BUTCHERY
BIG DEAL
49.99 per kg Loose Bananas
EIKESTAD MALL
Celebrating Mandela Day This Week.
BIG DEAL BIG DEAL WEDNESDAY
R25
Buy THREE Sunripe Tomato Thriftpacks for ONLY R25 & get FOUR Large Avocados
ABSOLUTELY FREE!
VALID WED 17 JULY 2013 ONLY!
6.70per kg
Whole & Half Lamb
Fresh Soup
6.70 (THURS ONLY)
MARKET CAFÉ
MADIBA COMBO
R67 ONE 7kg Pocket of Potatoes, ONE 7kg Pocket of Butternuts, ONE 5kg Value Pack of Carrots
HOUSEHOLD COMBO
ONE 2kg Omo Washing Powder, ONE Sunlight Liquid 750ml
R67
COMBO
Buy ANY Breakfast & Get the 2nd Breakfast ABSOLUTELY FREE (cheaper item will not be charged), Plus a Filter Coffee for R6.70 per cup
ONE 18’s Large Eggs, ONE 2L Nola Sunflower Oil, ONE 2.5kg Snowflake Flour
R67
Eikestad Mall, Andringa Street, Stellenbosch, Tel: 021 883 2912/13/14 • Valid From: Tuesday 16 to Sunday 21 July 2013
3 R30
ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY • HAMILTONS ADVERTISING 150713 • NO HAWKERS • NO TRADERS • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES Seafood Mix 240g • E&OEfor
2
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
Tuesday 16 July 2013
Groen fietsbane in Stellenbosch: positief of negatief? MINETTE DE KOCK EN DEAN OLIVIER Is dit regtig groener aan die ander kant? Die Stellenbosch-munisipaliteit het onlangs nuwe groen fietsbane op sekere roetes geverf om die paaie veiliger te maak vir fietsryers. Die bane is tans in Merrimanlaan en Cluverweg. Indien die projek suksesvol is, sal dit uitgebrei word na ander strate in die dorp. Die Eikestadnuus het met ’n paar inwoners van die dorp gaan gesels om hul mening te kry.
Devon Reddy: “Ek het dit al gesien. Ek wonder net of die motoriste sowel as die fietsryers dit werklik sal respekteer. Ek dink nie genoeg mense weet daarvan nie.”
Carl Vranic: “Ek het dit al gesien. Ek dink dit sal werk as die regte verf gebruik word. Soms gaan die verf af wanneer dit reën. Hulle moet dalk ’n helderder kleur gebruik. Ek wonder of mense die reëls sal volg of bloot ignoreer.”
Franklin Katts: “Ek het dit al gesien, maar dink tog dit is onveilig. As ’n groep fietsryers daar ry, kan dit ongelukke veroorsaak. Hulle moet liewer die fietsbane buite die pad maak in plaas van binne, want motoriste ry onverskillig.”
Theo Gordon: “Ek het nog nie die bane gesien nie, maar dit kan help as fietsryers wel daarin ry. Hulle is soms arrogant, ry verkeerd en verwyt dan motoriste vir ongelukke.”
Elvezo Elias: “Dit is positief. Dit sal help met verkeer en is veiliger vir fietsryers omdat motoriste soms verkeerd ry. Ek is amper altyd op my fiets en soek oral na waar daar groen bane is om op te ry. Ek dink fietse moet meer dikwels as vervoermiddel gebruik word.” Lazelle Olofse (links): “Ek het dit al gesien. Ek dink dit is ’n positiewe ding. Dit maak dat fietsryers uit die pad kan kom. Motoriste mag nie daar ry nie en dit sal hulle dwing om meer te fokus op die padreëls. Ek dink dit sal ook veiliger wees vir fietsryers.”
Deon Boer: “Dit pla my nie as taxidrywer nie. Dit is meer sigbaar en meer veilig. Ek glo mense sal die reëls volg en dit lyk reg soos wat dit is. Dis ook beter vir die fietsryers.”
Tuesday 16 July 2013
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
Gratis fotografielesing die naweek
Die leerlinge wat onlangs deelgeneem het aan die Winterweek by die Universiteit Stellenbosch.
FOTO: JUSTIN ALBERTS
Beurse vir gr. 12-presteerders ELANZA VAN DER MERWE “Ek kan nie wag om ’n Matie te word nie.” Dit was die woorde van Mikhaila Coerecius van Hoërskool Oudtshoorn ná ’n bedrywige week van aktiwiteite waartydens sy en 29 ander voornemende studente, voorlopig aanvaar in die fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, bekend gestel is aan die Universiteit Stellenbosch se kampuslewe. Dertig toppresteerders van hoofsaaklik die Wes-Kaap het tydens die Lettere en Sosiale Wetenskappe-winterweek (2 tot 5 Julie) inligtingsessies bygewoon by die departemente geskiedenis, sielkunde, regsgeleerdheid, Politieke Wetenskap, Engels, Moderne Vreemde Tale, Sosiologie en Opvoedkunde. Die leerlinge het ook deelgeneem aan ’n slypskool oor kreatiewe/laterale denke wat aangebied is deur die
Frederik Van Zyl Slabbert Leierskapsinstituut en het die geleentheid gekry om met Helene Prinsloo, redakteur van Naledi Uitgewers, te gesels. Die groep het ’n interaktiewe dagbesoek aan die nasionale kantoor van die Demokratiese Alliansie afgelê, en het ook die tydskrif Seventeen en die Young Blood-kunssentrum besoek. Die matrieks is op ’n begeleide toer deur die galery geneem en het geluister hoe die kunstenaar Neda Tavallaee praat oor haar werke wat daar uitgestal word. “Die winterweek is daarop gemik om leerlinge te help verstaan dat daar wel ’n toekoms is vir dié wat in die rigting lettere en sosiale wetenskappe studeer,” sê Lovelyn Nwadeyi, organiseerder van die week en ’n raadgewer van die Sentrum vir Voornemende Studente. Op die laaste dag van hul besoek is werwingsbeurse aan die leerlinge toegeken gedurende ’n spesiale toekennings- en afsluitingseremonie by
die Den Bosch Leer- en Onderrigsentrum. Die leerlinge is ook plekke in koshuise aangebied. Die beurse is geldig vir die volle duur van hul voorgraadse studies. “Hierdie week was ’n onvergeetlike ervaring waartydens ons baie gelag het en baie herinneringe opgebou het,” het een van die leerlinge, Mikhaila Paulse, gesê. Die leerlinge wat die winterweek bygewoon het, is Lauren Hattingh, Lerissa Rooplal Tshidi Green, Siphokazi Mbatani, Tasneem Padayachee, Prenola Naaidoo, Arlene Combrinck, Heidi Kroukamp, Keneatha Wanza, Micaela Paulse, Cody Cloete, Siyasanga Jonas, Lemeeze Davids, Nomxolisi Masango, Robyn Malan, Lorenzo Van Wyk, Arno Schwarz, Ayesha Williams, Gretchen Jansen, Gabisile Shabangu, Izack Julies, Jenay Abrahams, Mikhaila Coerecius, Sikhulekile Duma, Lauren Jimmy en Leila Mansoor.
Lesers wat lief is vir fotografie moet beslis nie die besonderse skyfievertoning van Hein von Horsten Saterdag 20 Julie misloop nie. Dit word om 18:00 in die kerkgebou van die Helderberg Kollege, Somerset-Wes, gehou en toegang is gratis. Hein het 33 jaar gelede met fotografie begin. Hy het in sy kinderjare as plaasseun ’n besonderse liefde vir die natuur ontwikkel – veral vir voëls. Weens sy professionele verpligtinge het hy die afgelope paar jaar ook baie gereis en gevolglik ’n liefde vir landskapfotografie ontwikkel. Hein se fotografie is plaaslik én oorsee gepubliseer. Hy het verskeie fotografiekompetisies
gewen en toekennings ingepalm. Hy is al uitgenooi om vele fotografiese en voëlklubs toe te spreek en lesings te gee oor die kuns van dierefotografie en sy liefde vir die natuur. Gedurende en ná sy fotografiese aanbieding Saterdag sal hy belangrike wenke deel wat hy geleer het. Bywoning is gratis en geen besprekings is nodig nie. Belangstellendes kan hom by 021 855 3122 of 084 800 3122 bel of ’n e-pos na heinaphhs@telkomsa.net stuur vir meer inligting of navrae. Almal is welkom om die lesing by te woon, maar jong fotograwe word veral aangemoedig om te kom luister, vrae te stel en raad of wenke by Hein te kry.
Kom vertel jóú boom-storie Leaf a Legacy doen ’n beroep op Stellenbossers om hulle eie interessante storie oor ’n boom of bome wat op die dorp geplant is met hulle te deel. Leaf a Legacy is ’n nie-winsbejag- organisasie wat ’n platform vir individue, maatskappye, gemeenskappe, skole, families en kerke skep om in te deel en by te dra tot, ’n groen en volhoubare omgewing. Gemeenskapslede word nou genooi om hul “Boom van Herinnering”-storie met die organisasie te deel. Alle stories is welkom – of jou voorsate nou ’n boom hier geplant het, en of jou spesiale boom op ’n sypaadjie, in ’n park of op ’n plaas in en rondom Stellenbosch geplant is. Leaf a Legacy wil graag hierdeur stories en foto’s versamel oor die dorp en omgewing se natuurlike groen erfenis. Vir inligting of om jou storie te deel, e-pos info@leafalegacy.org, lwillems@sun.ac.za of bel hulle by 083 702 5481. Besoek www.leafalegacy.org vir inligting oor die organisasie.
Teach your family to live greener We need to protect the environment for future generations and to do so, we need to teach our children about its preservation. Here are a few tips on how you and your children can live greener: ) Grow something that the whole family can eat. This includes herbs on a windowsill or get your kids involved in a worm farm. ) Use green cleaning products. Encourage kids to use bicarbonate of soda to clean the bath or sink. Show them how to sprinkle it onto a sponge and rub the grease away. ) Be a detective in your own home. Take children around the house and talk about how to save electricity. ) Recycle. Let children be part of labelling bins and teach them how to dispose of waste. ) Save water. Using less water when brushing teeth is a start. Kids can also be encouraged to put the plug in when washing their hands. Households can install a rain tank for watering plants and washing patio furniture.
FOTO: HEIN VON HORSTEN
3
4
Stellenbosch Gazette
News - Nuus
Tuesday 16 July 2013
16 Julie ) Alkoholiste Anoniem (AA Stellenbosch Sentraal) kom bymekaar om 20:15 by die NG gemeente Stellenbosch-Wes se kerksaal in Alexanderstraat. Navrae: 0 084 293 3967.
17 Julie ) Stellenbosse Heemkring-ledevergadering om 19:00 by Erfurthuis, Ryneveldstraat. Richard Stears sal oor die onderwerp “Posgeskiedenis van Stellenbosch” gesels. Alle belangstellendes welkom. 0 021 883 3611.
18 Julie ) Alkoholiste Anoniem en Alanon, ter ondersteuning van familie en vriende van verslaafdes, kom bymekaar om 20:15 in die kerksaal van die NG gemeente Stellenbosch-Wes in Alexanderstraat. AA 0 084 293 3967 of Alanon 0 021 889 5791 vir nadere besonderhede.
VAKANSIEPRET BY DIE BIBLIOTEEK: Die Pleinstraat-biblioteek het onlangs weer sy gewilde vakansieprogram vir Stellenbosse kleuters en leerlinge aangebied. ’n Kulkunstenaar het die kinders vermaak, terwyl daar selfs Zuma-dansklasse was. Hier is die kinders besig met kunswerk.
Bidsessie vir alle besighede op dorp Alle sake-eienaars op Stellenbosch word na ’n spesiale bidsessie op Donderdag 25 Julie uitgenooi. Dit sal van 10:00 tot 11:00 in die Rynse kerk op Die Braak gehou word. Almal is welkom om dit by te woon. Bel Deon by 082 430 4186 of Deano by 083 261 2017 vir meer inligting.
Ryneveldstraat se mense hou reünie ’n Reünie word beplan vir al die mense wat destyds in Ryneveldstraat gewoon het en weens die Groepsgebiedewet verskuif is. Bel Freddy (Toff) Polman by 021 905 1759 of 072 884 4118 as jy wil deel wees van hierdie unieke geleentheid.
Kom snuffel by die ‘junk en vintage’-mark ’n “Junk en vintage”-mark word Saterdag 3 Augustus by die NG gemeente StellenboschWes in Alexanderstraat gehou. Die mark is van 09:00 tot 13:00 en almal is welkom. Enige ou of interessante items is welkom. Vir meer inligting bel Michelle by 079 380 2004.
20 July ) Friends of Stellenbosch Mountain will meet at 08:00 for 08:15 at the Paradyskloof Forestry gate for a hack. Bring your own mug for tea/coffee as well as water, protective clothing and sun lotion. Bow saws, clippers, tree poppers and gloves will be provided. Call Lewis Silberbauer on 082 892 4300 for more information on the hack or how to become a Friend of Stellenbosch Mountain.
24 July ) The Sisterhood is hosting a movie night at the Neelsie Cinema. Join them for a glass of sherry and the movie, The Intouchables at 20:00. Nca’kos will provide some delicious treats for which food vouchers will be sold. All funds will go towards WAR (Women Against Rape) – Hillsong. R60 per person. Book your seat at lizedj@colorsfruit.com.
EXPLORING THE BOLAND: The Cape Leopard Trust, as part of a school winter programme in Stellenbosch, took three groups of pupils on a tour, “On the leopard’s trail: Exploring the Boland” recently. The tours were hosted by the Simonsberg Environmental Education Centre. Here is the group from the Klapmuts Primary School in front of the Simonsberg Centre at Delvera last week.
Vrouedag-ontbyt Die Ondersteuningsgroep vir mense met outisme hou ’n Vrouedag-ontbyt op 9 Augustus. Die ontbyt sal om 09:30 in die Weber Gedenk-skoolsaal in Jamestown begin. Toegang is R70 per persoon. Die organisasie het die geld baie nodig. Bel 083 679 2863 of 073 147 6208 vir meer inligting oor die ontbyt of die ondersteuningsgroep.
Prettige daguitstappie na Overberg vir almal Die VGK Idasvallei bied op 28 September ’n daguitstappie na Genadendal, Greyton en Caledon aan. Die uitstappie bied ’n geleentheid om vir die kerk geld in te samel, en die koste is R350 per persoon. Die vertrektyd is 07:00 van die kerk af en almal sal teen 18:30 weer terug op Stellenbosch wees. Bel Lennie Olivier by 079 182 2814 vir meer inligting of om jou plek te bespreek.
Target: 4 000 blankets for homeless Space Age Technologies has this year joined hands with Straatlig, Stellenbosch Voedingsaksie and other local businesses to contribute to Mandela Day (18 July) by collecting 4 000 blankets for the homeless in Stellenbosch. MFM 92.6, Stellenbosch360, Die Boord Spar, OEMF Restaurant and Axiz Workgroup have joined in on the initiative. Blankets can be dropped off until 17 July at Die Boord Spar, at the OEMF Restaurant in De Wagen Road or alternatively make a
cash donation and blankets will be bought on your behalf. For every R360 a person donates, 10 blankets will be bought. The banking details for the blanket drive are: Space Age Technologies, Absa bank, 334410 (branch code), 6304659313 (account number) and use MD-(your name/company) as a reference. Call 021 887 7292 for further information on the Mandela Day blanket drive.
Tuesday 16 July 2013
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
5
Kevin Leo is op 17 Augustus te sien by Die Boer.
The Settlers High School were the winners of 2012’s High School Jam.
Jam with other high schools at GrandWest
GrandWest, Planet Productions and The Foschini Group’s ClubX Magazine invites all those budding musicians, singers and performers to the Backstage Pass High School Jam competition on Saturday 24 August for semi-finals and Sunday, 25 August for the finals. The competition, which is open to the entire Western Cape province, encourages high schools to compete through music, dance and other performances while they gain exposure in the entertainment industry. The idea behind the competition is to provide interactive learning experiences for all the students involved. Ten high schools have been cho-
sen to compete on Saturday 24 August and from there, three schools will be chosen to compete in the final on Sunday, 25 August. The winning school stands a chance to win R30 000, with the two runner-up high schools each winning R10 000 and the Spirit Award winning school will stand a chance to walk away with R10 000. All these prizes are sponsored by The Foschini Group’s (TFG) ClubX Magazine. Individual prizes will also be awarded to solo and group performers across all ten schools. The success of 2012 High School Jam saw 1 200 school musicians and performers participating and performing to a semi-final and fi-
nal audience of 10 000. Last year’s winner was Settlers High School. Among the participants were the Zola Business School, who were the 2011 beneficiaries, with Chris Hani High School the 2012 beneficiaries, who will also be taking part in this year’s competition. Audiences can look forward to uplifting vocals, creative costumes and a thoroughly entertaining show. Tickets can be bought at the door for R30, or via Karen Burt at karen@planetproductions.co.za . All the proceeds from the final will be donated to a disadvantaged school for the development of music at the school.
Kevin Leo bring hulde aan Gé
Kevin Leo het bekendheid verwerf as die geliefde Italiaanse bakker in die fliek Liefling.
Daarna het hy in Italië deel geneem aan hul internasionale operakompetisie waar die Italianers hom “little Pavarotti” gedoop het en vandag is hy ook bekend as Suid-Afrika se eie Pavarotti. Met sy meer as tien albums en sy enorme talent, passie en liefde vir musiek het hy die wêreld vol getoer, maar Kevin is nou tuis. Ná 19 jaar is dit maar net die begin. Kevin het vele produksies op die planke gebring soos Jakkals en Leeu met Jakkie Louw en Drie van die Bestes met Mathys Roets en Danie Niehaus en Kevin Leo and the Sweet Voice Masters. Sy grootste projek nog is die Gé – Lied van die Lewe , ’n huldeblyk-produksie wat 2012 vrygestel is met uitverkoopte vertonings. Die CD met
dieselfde titel is vrygestel en Kevin neem dié produksie nie net landwyd nie maar ook wêreldwyd in 2013 en 2014. Die langverwagte huldeblyk-produksie van die legendariese Gé Korsten deur Kevin Leo is die enigste produksie wat deur die Korsten-familie ondersteun word. Kevin onthou die opname saam met Gé Korsten in die Lied van my Lewe-musiekvideo as een van die mees spesiale oomblikke van sy musiekloopbaan en voel geëerd om deel te wees van sy nalatenskap Op 17 Augustus is Kevin Leo te sien in Die Boer Restaurant-teater in Durbanville in sy huldeblyk: Gé – Lied van My Hart. Kaartjies kos R110. Die vertoning begin om 20:00. Bespreek nou by 021 979 1911 of 083 406 0111. Vir meer oor Kevin Leo besoek gerus www.kevinleo.co.za of volg hom op Twitter by @kevinleoza.
6
General - Algemeen
Stellenbosch Gazette
Tuesday 16 July 2013
Ladies Race supports PinkDrive again Returning to Stellenbosch on National Women’s Day (9 August), the popular Totalsports Ladies Race will once again show its support to PinkDrive, a campaign that is committed to promoting breast cancer awareness and providing breast health education and services to men and women across South Africa. “August is the month for celebrating womanhood and the Totalsports Ladies Race embodies this as well as many of the principles that PinkDrive stands for, namely femininity, strength, determination and bravery. This is the second year that the Totalsports Ladies Race has chosen PinkDrive as the beneficiary for this event. Every cent received will help PinkDrive in its mission to provide much needed medical services to men and women across the country,” says Noelene Kotschan, PinkDrive director and founder. PinkDrive would like to encourage
Die Stellenbosch-biblioteek in Pleinstraat se ure het as volg verander: Die biblioteek sal voortaan van 09:30 tot 18:00 op Maandae tot Donderdae oop wees, op Vrydae van 09:30 tot 17:00 en op Saterdae van 08:30 tot 12:00.
tion saves lives. Although we won’t be running on the day, we will be there to create awareness of the campaign, as well as offering free clinical breast examinations.” ) Participants in the Ladies Race can choose between a 5 km run/fun walk and a 10 km run/fun walk. The race starts in Pleinstreet at 08:00 and the finish line is at the Coetzenburg stadium. Fax and in-store entries will close on Sunday 21 July and online entries
participants and those who support them, namely families and friends, to promote breast cancer awareness she says. “It is important that both men and women be aware of changes in their bodies. This will ensure early detection and early treatment. We wish to thank all the women who will be walking or running at the Totalsports Ladies Race in Stellenbosch. Their support means so much to us and every person involved helps spread the message that early detec-
Doen jou deel
on Sunday 28 July. Early entries will receive an official race T-shirt, while medals will be awarded to all finishers. Moms with prams are welcome, while husbands, friends and family are encouraged to join in the fun and show their support on route. There will also be great prizes up for grabs. Visit www.pinkdrive.co.za for more information or call 021 511 7130. For race rules or on-line entries visit www.totalsports.co.za.
vir Winterwarmte
Brrrrrr! Dit is bitter koud in die Boland en in ons gemeenskap is daar talle haweloses wat daagliks die winterkoue sonder enige verweer moet aandurf. Eikestadnuus en die Stellenbosch Gazette doen dus ’n vriendelike beroep op die vrygewige Stellenbosse gemeenskap om komberse en warm klere te skenk aan ons jaarlikse Winterwarmte-projek.
Enige warm ding, soos komberse of ou slaapsakke, is welkom. Handgebreide of gehekelde komberse sal ook waardeer word. Ons het nog net ’n paar komberse ontvang en moedig die publiek aan om ons te help om die baie mense wat smag na warmte se lewe dié winter beter te maak. Die komberse en klere sal aan gevestigde welsyn- en gemeenskapsor-
www.olx.co.za | www.eikestadnuus.co.za
ganisasies op die dorp geskenk word. Lesers kan hul donasies na Eikestadnuus se kantoor by Alexanderstraat 44, Stellenbosch bring. Die publiek is ook meer as welkom om ons te bel by 021 887 2840 en ons kom laai self die komberse op, indien nodig. Vir meer inligting oor die projek stuur ’n e-pos na samantha.vandenberg@eikestadnuus.com.
Eikestadnuus 021 887 2840
1141
FAMILIEKENNISGEWINGS 08
PERSOONLIKE DIENSTE 34
DECKSTER'S CATERING. Décor / Hiring. Menu's from R110.00. Includes: crockery, cutlery, white tablecloths, white chair covers, organza backdrop, arch & red carpet. Contact Ielaahm or Rene. 021 371 4507 / 082 324 9486. www.decksterscatering. co.za
36
SOLOMONS: STEPHAN JULIUS. Met liefde neem ons afskeid van 'n geliefde pa, oupa, broer, oom. Jy laat ons met mooi herinneringe en sal altyd voortleef in ons harte. Roudiens: Woensdag 17 Julie 2013 Methodiste Kerk, Vlottenburg. 07:00 vir 07:30.
ALGEMENE DIENSTE
Algemene Dienste General Services
140
Spyseniering Catering
Sterfgevalle Death Notices
Biblioteek: nuwe tye
Kindervermaak Children’s Entertainment JUMPING CASTLES Choose your theme! We deliver, erect & collect. 072 411 6416
Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs ALLE HERSTEL VAN yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. Skakel 076 919 0596. HERSTEL BY DIE huis. Ys- en vrieskaste, stowe, wasmasjiene en mikrogolfoonde. Skakel 071 755 3390.
400
Betrekkings Gevra Jobs Wanted GEORGE SEEKS General work, please Contact 061 104 5753.
Spesiale dienste
VGK hou koorfees Die VGK hou op 8 September ’n ringkoorfees op Stellenbosch. Dit sal 15:00 in die Kruiskerk in Ryneveldstraat begin en toegang is R20 per persoon. Kaartjies vir die fees is beskikbaar by alle VGK-koorlede op die dorp.
Geskiedenis van borskanker bespreek Die Reik na Herstel Borskankersteungroep ontmoet Donderdag 25 Julie in die Vergelegen Mediclinic raadsaal. Anna Stoddard sal oor die geskie-
denis van borskanker praat. Die vergadering begin om 09:30 vir 10:00. Bel die steungroep by 082 357 0497 vir meer inligting.
Dinsdag 16 Julie 2013
General - Algemeen
Stellenbosch Gazette
7
Eerste Nasionale Huweliksweek in SA gehou Die Nasionale Huweliksweek, wat van 1-7 September sal plaasvind, dien as ’n bewusmakingsveldtog en projek wat paartjies sal inspireer om weer op die welstand van hul huwelike te fokus. Die projek word bestuur deur die tydskrif Intiem, ’n tweemaandelikse huwelikstydskrif. “Daar word beweer dat ’n gemiddeld van tussen 50% en 66% van alle SA huwelike in die skeihof eindig. Statistieke soos dié is kommerwekkend,” het Liezel van der Merwe, besturende redakteur van Intiem gesê. Hoewel die Suid-Afrikaanse egskeidingsyfer in 2011 met 8,5% gedaal het, is die laagste aantal huwelike ook in dié jaar geregistreer. “Ons wil mense se geloof in die huwelik help herstel en aan elke paartjie die gereedskap bied om hul huwelik te beitel tot ’n gesonde, vervulde eenheid.” Verskeie mediaplatforms, bekende persoonlikhede, sake-ondernemings en beraders sal deelneem aan dié inisiatief. Regeringsleiers sal ook by die projek betrek word. “Mislukte huwelike in SuidAfrika is ’n nasionale krisis wat
dringend aangespreek moet word, want egskeidings het ’n direkte invloed op die welstand van ons samelewing. Misdaad, depressie, werkloosheid en alkoholisme is alles dikwels uitvloeisels van gebroke huisgesinne. Daarteenoor kweek gesonde huwelike ’n jeug met toekomsvisie,” het Annelize Steyn, redakteur van INTIEM gesê. Van 1 Augustus sal die webtuiste van Nasionale Huweliksweek (www.myhuwelik.co.za en www.mymarriage.co.za) aan individue die geleentheid gee om te registreer en só toegang te verkry tot onder meer teks, kalenders, geskenkbewyse, afslagkoepons, gratis beradingsessies en kontakbesonderhede van huwelikskenners. “Dit is tyd vir almal om hande te vat en weer op te staan vir die huwelik as ’n heilige instelling. Ons doen hiermee ’n beroep op paartjies om verantwoordelikheid vir hul huwelike te neem en pro-aktief op te tree in die stryd teen egskeiding. Elkeen verdien ’n gelukkige huwelik en elke kind verdien die positiewe gevolge hiervan,” het Elanie van Eeden, koördineerder van Nasionale Huweliksweek gesê.
The Anna Foundation are looking for 700 Afrikaans reading books for children.
700 Afrikaans books needed Needed: 700 Afrikaans reading rooks for 700 rural children. Studies show that there is a strong link between a child’s reading ability and their access to books at home. For many Anna Foundation children (who live on farms and in rural areas of the Western Cape), seeing reading books lying around at home is not the norm. In their quest to improve and in-
crease reading among their pupils, the Anna Foundation aims to collect 700 new Afrikaans reading books by the end of September. This project has as its aim to see to it that each child in the organisation from Grade R–12 can have their very own book to keep. If you would like to support this cause you can purchase your new Afrikaans reading books and drop
them off at the Bargain Books stores in Canal Walk, Somerset West, Stellenbosch, Paarl and Worcester. If shopping malls are not your thing, why not buy a book online or make a donation (all donations are tax deductible)? All details for the Anna Foundation Book Drive are on www.annafoundation.com or you can call Carolyn on 021 809 1225.
Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 15 • Dinsdag 16 Julie 2013 | Tel. 021 887 2840
Action from last year.
PHOTO: CHERIE VALE / NEWSPORT MEDIA
Totalsports race in S’bosch on Women’s Day
Arguably the most fun way to celebrate National Women’s Day is the much loved Totalsports Ladies Race.
Taking place in Stellenbosch on Friday 9 August, participants can choose between a 5 km run/fun walk and a 10 km run/fun walk. The start of the race is in Plein street and the finish at Coetzenburg Stadium. Races will start at 08:00.
The Totalsports Ladies Race Stellenbosch supports the PinkDrive, a campaign that is committed to improving breast cancer awareness, education and providing and offering services to women across South Africa. For more information on PinkDrive visit www.pinkdrive.co.za Early entries will receive an official race T-shirt, while medals will be award-
ed to all finishers. Moms with prams are welcome, while husbands, friends and family are encouraged to join the fun and show support on route. For more information on the Totalsports Ladies Race Stellenbosch, call 021 511 7130. For race rules or online entries visit www.totalsports.co.za.
Sport in kort Laaste kans om in te skryf
STELLENBOSCH SE TROTS: May-Lee Michaels en Alicia Willemse is gekies vir die Westelike Provinsie se o. 17-meisiesrugbyspan.
Gazette wil ingelig wees oor wenners Wat gebeur in jou sportgebied? Het jou gemeenskap ’n sportster? Presteer jou skool se leerlinge op die sportveld? Laat die Gazette weet! Stuur ’n epos aan eunice.visagie@eikestadnuus.com
MAKE
MORE JOBS FOR MORE PEOPLE HAPPEN
Die Burger Bergfietsuitdaging is vanjaar op Saterdag 3 Augustus en daar is nog net ’n paar dae oor om in te skryf. Vanjaar is daar ook splinternuwe hard looproetes vir buitelugentoesiaste op die Sondagoggend. Die geleentheid is bekend vir sy uitdagende en skilderagtige bergfiets roetes en het weer vyf roetekeuses vir deelnemers op alle vlakke. Die afstande is 15 km, 30 km, 42 km, 60 km en 75 km – laasgenoemde afstand is net op uitnodiging. Die begin en eindpunt is by die Laerskool Eikestad. Vir meer besonderhede of om in skryf, besoek www.dirtopia.co.za, of stuur ‘n epos aan team@dirtopia.co.za of 0 021 884 4752.
Ladies Race
Arguably the most fun way to celebrate National Women’s Day is the much loved
Totalsports Ladies Race. Participants in the event taking place in Stellenbosch on Friday 9 August, can choose between a 5 km run/fun walk and a 10 km run/fun walk. The start of the race is in Plein Street and the finish at Coetzenburg Stadium. Races will start at 08:00. For more information on the Totalsports Ladies Race, call 021 511 7130. For race rules or online entries, visit www.total sports.co.za.
Skryf in vir Orchard Run
Inskrywings vir die baie gewilde Or chard Run op 2 November in Pniel is oop. Die eerste 1 000 inskrywings sal elkeen ’n geskenkpakkie ontvang. Die afstande is 21 km, 10 km en 5 km. Vir meer besonderhede bel Ralph by 083 586 1168 of Nolan by 072 785 6529.
Last year’s winner Bulelwa Simae.
PHOTO: JETLINE ACTION PHOTO
Nomineer jou sportster nou Dit is weer tyd om jou skool se sportsterre te nomineer vir die Let’s Play/ Eikestadnuus se Sportster van die Maandkompetisie. Daar is geen nominasies vir Junie ontvang nie en nominasies moet ook nog vir Julie gestuur word. Daar is nog tyd om nominasies te stuur, maar die keertyd vir nominasies vir Junie is Maandag 22 Julie. Geen nominasies sal la-
Every time you support, visit and spend at a small business. On average, a successful small business will create 10 new jobs. When you spend your money at the small businesses in your area, you enable them to grow and thrive. ‘Vote Small Business’ with your heart, feet and wallet, and be a part of the solution to unemployment. Nedbank proudly votes small business; it’s the backbone of our communities and, ultimately, our economy. Promote your favourite small business on Twitter using #votesmallbusiness. Nedbank Ltd Reg. No 1951/000009/06. Authorised financial services and registered credit provider (NCRCP16).
ter as Maandag 29 Julie vir Julie se ster aanvaar word nie. Stuur asseblief die nominasies met motiverings aan Eunice Visagie by eunice.visagie@eikestadnuus.com. Vir meer besonderhede bel Eunice by 021 887 2840. Skole kan ook spanne nomineer vir Eikestadnuus se Sportspan van die Maand-kompetisie.