Stellenbosch gazette 16 sept 2014

Page 1

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Tuesday 16 September 2014 | Tel. 021 853 0211

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

Melodies for Heritage Day

Choir leader Wethy Tom takes learners from Ikaya Primary School in Kayamandi through their paces as a warm up to the e’Bosch School Choir Festival this Friday at the Kruiskerk in Ryneveld Street, which will see some 700 learners from 18 schools taking part. The Choir Festival is part of the annual e’Bosch Heritage Festival which culminates in the River Festival in Die Laan on Heritage Day, 24 September. The e’Bosch Choir Festival starts at 19:00 at the Kruiskerk. Tickets cost R20 and are available at the door. PHOTO: NICO GRÜNDLING/IMAGE SOLUTIONS


2

Stellenbosch Gazette

News - Nuus

Tuesday 16 September 2014

Crime Hotspots Sector 1: Andringa Str (between Plein and Victoria) – burglary, and theft out of motor vehicle (m/v). Andringa(PnP parking) – theft out of m/v and street robbery Mark Str – theft out of motor vehicle. Merriman between Ryneveld and Cluver – theft out of m/v, street robbery and theft of bicycle. Noordwal-Oos(Coetzenburg) – burglary, theft out of m/v and theft of bicycle. Ryneveld between Crozier and Plein – theft out of m/v and theft. Sector 2: Jamestown – theft out of m/v, burglary and street robbery. Paradyskloof – theft of bicycle and burglary. Sector 3: Bottelary Rd – burglary Annandale Rd between Strand and Lynedoch – theft of copper cables. Sector 4: George Blake, Plankenbrug – theft out of m/v and street robbery.

16 September ) AA Stellenbosch-sentraal kom om 20:15 by die Van der Stel-sportklub in Du Toitstraat byeen. Vir meer inligting skakel 0 084 293 3967.

17 September ) Depressie en Angs Ondersteuningsgroep byeenkoms, 19:30 – NG Kerk Stellenbosch-wes Kerksaal in Alexanderstraat. Gasspreker: Kobus Pienaar, CAD organiseerder. Tema: Struktureer jou dag reg, en leef positief dan is alkohol of ander dwelms nie nodig nie. Navrae: Magdaleen 0 073 216 9452.

18 September

) Alkoholiste Anoniem (AA) en Alanon (vriende en familie van verslaafdes) kom om 20:15 by die Van der Stelsportklub, Du Toitstraat, Stellenbosch, byeen. Vir meer inligting of navrae skakel 0 084 293 3967.

Nog aanvalle op plase

26 September ) Jessie Keet Bewaarskool Disko. Plek: Klub Boulevard. Tyd: 21:00. Koste: R30. Navrae: Felicity Thomas 0 021 887 2061.

11 October

) Stellenzicht Senior Secondary Class of 1994 Reunion at the school hall. Cost: R150. Dress code: Smart Casual. Contact: Carmen (Wenn) van der Merwe 2 carmenvdm15@gmail.com or 0 074 179 4437.

17 Oktober ) Pieter Langeveldt Primêr dans. Plek: Stadsaal. Kaartjies kos R80. Vermaak word verskaf deur die Strand Combo dansorkes. Bring eie piekniekmandjie.

Colleen Adonis (links), die hoof van die Idasvallei-biblioteek, en Martie Meiring met een van haar man, Hannes Meiring se skilderye van Idasvallei.

Idasvallei vier eie erfenis by biblioteek

Die e’Bosch Erfenisprojek het reeds afgeskop en Idasvallei-biblioteek gaan vanjaar ’n uitstalling van die geskiedenis van Idasvallei as deel van hierdie fees, wat Stellenbosch en sy 10 dorpies insluit, aanbied. Artikels oor Idasvallei, foto’s van bekende inwoners en ook kunswerke van Idasvallei sal vandeesmaand uitgestal word in die biblioteek se

portaal. ’n Spesiale meevaller vir die Idasvalleigemeenskap is twee skilderye deur die argitek en kunstenaar, wyle Hannes Meiring, van geboue in Idasvallei, wat deur Martie Meiring aan die biblioteek geskenk is. Die interessante uitstalling kan besigtig word van 19 tot 30 September gedurende biblioteektye op Maandag - Donderdag: 09:30 – 18:00; Vrydag: 09:30 – 17:00; en Saterdag: 08:30 – 12:00.

Drie aanvalle op plase is die afgelope drie weke in die Stellenbosch-omgewing aangemeld. Buiten die aanvalle op die plaas Seaton in die Devonvallei-gebied en die een by Stoney Croft naby Devonvale verlede week, het inwoners van die plaas Farm 65 naby Stoney Croft, ook die afgelope naweek deurgeloop. V Verlede Saterdagaand is ’n groep vermeende OTM-rowers deur Stellenbosch-wag en die TSU privaat veiligheidsmaatskappy agternagesit en aangekeer. Die polisie het na bewering die groep van die toneel verwyder, maar by verdere navraag kon hulle nie die voorval bevestig nie. V Lede van die SSI het Dinsdagoggend ’n operasie in Die Boord van stapel gestuur om verdagte persone wat vuilgoeddromme deursoek, te ondervra. Inligting is ontvang dat gesteelde en onwettige goedere dikwels in die dromme vervoer word.

Opleiding vir buurtwag Die Lavanda-, Aurora- en Phyllariawoonstelle se buurtwag het verlede Dinsdagaand ’n inligting- en opleidingsessie gehou wat deur die Stellenboschpolisie aangebied is. Ao. Ruben Classen het die lede ingelig en gewys hoe om ’n misdadiger te visenteer. Die verskillende tipe dwelms en hul kenmerke is ook met die buurtwaglede bespreek. Johanna Juta en Sherene Williams, lede van die buurtwag, luister aandagtig na die inligting van die Stellenbosch-polisie.

Cloetesville skep forum om jeug te ondersteun

’n Forum vir ’n veeldoelige taakspan vir die Cloetesville-gebied word tans saamgestel. “Die rede vir die stigting van so ’n forum is omdat ons jeug maklike teikens is om by bendegroepe aan te sluit en ons wil hulle graag konstruktief besig hou,” sê sers. Zenobia Sedeman van die Suid-Afrikaanse Polisediens (SAPD) se Cloetesville-kantoor.

“Die forum sal bestaan uit die SAPD van Cloetesville, onderwysers, predikante en enige gemeenskaplid wat ’n verskil in die gemeenskap wil maak en wat wil help om ons jeug uit die bende-gemeenskap te hou. “Ons het daarvoor verskeie rolspelers nodig sodat die forum gestig kan word,” is Sedeman se pleidooi.

Sy het gesê dat bendes die jeug gebruik om by verkeerde aktiwiteite betrokke te raak, wat nadelige gevolge vir hul toekoms kan inhou. Sy versoek verteenwoordigers van die gemeenskap om by hierdie aksie betrokke te raak. “Enigiemand wat ons wil help om ons jeug te help, kan met lt.kol. Mark Adonis skakel by 0 082 778 6634.


Tuesday 16 September 2014

News - Nuus

Kreatief: Hier is Lucia Arendse en Cleo September van St. Idas Primêr besig om hul begrip van mishandeling uit te beeld. FOTO: SHAWN VALENTINE

Kindermishandeling in Idasvallei onder vergrootglas SHAWN VALENTINE Twee maatskaplikewerk-studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede Donderdag ’n bewusmakingsveldtog teen kindermishandeling by St. Idas Primêr aangebied. Ninke Stanley en Patience Jonas, twee derdejaarstudente, het die graad 4 en 5-leerders prakties bewus gemaak van die verskillende vorme van mishandeling. Die leerders het woord-enprentplakkate gemaak asook sketse waarin hulle hul eie verstaan van mishandeling uitge-

beeld het. “Indien kinders mishandel word, moet hulle besef dit is verkeerd. Hierdie projek help hulle om mishandeling te identifiseer,” sê Patience. José Kritzinger , ’n maatskaplike werker van die ACVV het die kinders ook kom toespreek. “Mishandeling is ’n realiteit in hierdie kinders se lewe. Deur hierdie veldtog bemagtig ons hulle; hulle kan daaroor praat en het nie nodig om daaroor stil te bly nie,” verduidelik Ninke. Dié projek is deel van die studente se praktykopleiding en bied aan hulle die geleentheid om die teoretiese aspekte van hul opleiding in werklike omstandighede toe te pas.

Stellenbosch Gazette

3

‘Wynengel’ met positiewe uitkyk op bedryf Van die oomblik dat jy voor Mulderbosch se kenmerkende wit hekke, op die Polkadraai-pad tussen Stellenbosch en Kuilsrivier stilhou, voel jy asof jy ’n ander wêreld betree. Dis ’n pragtige plaas wat lewenslus uitstraal. Dit is hiér waar Cobus Germishuys, al 15 somers ’n wynkenner, sy merk in die plaaslike wynbedryf gemaak het. Vir hom was dit ’n lang pad wat by Spier begin het en op Mulderbosch voortgesit is. Cobus is ’n joernalis se droom. ’n Mens hoef nie eens vrae te vrae nie, hy borrel oor van goeie stories. Hierdie plaasseun van Remhoogte teen die Soetmuisberge ander kant Gansbaai, is ’n toonbeeld van positiwiteit wat hy ruimskoots oordra. “Daar bestaan nie een mens wat die wêreld kan verander nie, maar as jy probeer, kan jou positiwiteit die optrede van ander mense verander en dit maak ’n verskil,” is sy uitgangspunt. Wanneer jy deur Mulderbosch se besoekersboek blaai, sien jy hoe beïndruk die gaste is met Cobus se stories. “En dan word hulle sommer ‘Cobus-mal’, vertel hy met ’n glimlag. “Mense is my energie, almal het iets pragtigs in hulle en ek wil dit aanraak. Ons almal is dieselfde en deur baie keer net te luister, maak mense hulle harte oop”. Cobus is ook ’n perfeksionis, en kán moeilik raak. “Wat kan ek sê, ek is nou eenmaal omstrede, te uitgesproke van karakter. Maar dit vir eers daar gelaat,” sê Cobus. “Fokus is my wagwoord. En ja, ek is trots dat ek hierdie proelokaal 15 seisoene gelede kon begin het. Soms wonder ek wie is die gewildste, die wyn of Cobus?

Cobus Germishuys in die proelokaal van Mulderbsoch. Die afgelope 15 jaar in die wynbedryf was vir hom een groot vreugde. FOTO: SHAWN VALENTINE

“Ja, ek is ’n handelsmerk,” vertel hy trots voor die groot uitstalling van Mulderbosch se wyne en die moderne proelokaal.” Hy vertel voorts dat die BBC hom al aangewys het as die beste gasheer in Suid-Afrika en die Decanter-tydskrif as die beste gasheer in Stellenbosch. “Alles gaan oor jou houding en lewensuitkyk. Staan sterk in wie en wat jy is en waarin jy glo, en maak ’n verskil,” is sy raad aan ander. As jy by Muldersbosch wegry, is die oorheersende gevoel een van genoegdoening. Dit is mos nou hoe ons Suid-Afrika wil ervaar – warm, gasvry en vol hoop vir die toekoms, want hierdie “engel van wyn” soos hy na homself verwys, is nog lank nie klaar met sy inspirerende werk en stories nie.

Gemeenskap goed vir crèche Die Akkerdoppies-crèche word deur goeie Samaritane bederf deurdat hulle die begunstigdes is van verskeie weldade. ClemenGold het verlede Vrydag ’n bedrag van R1 800 aan die crèche Akkerdoppies oorhandig. Die geld is ingesamel tydens die ClemenGold Charity Poker Run wat deel was van ’n bewusmaking- en uitreikingsveldtog oor dié sitrus-vrug. Vrugte met die waarde van R1 500 is ook aan die kleuters uitgedeel. Vroeër vanjaar is die crèche se drie vbehoueringsklaskamers verniet herstel. Hierdie kleuterskool huisves net meer as 150 leerders. Riëtte Steenkamp, skoolhoof van die kleuterskool, vertel dat daar ’n lekkasie in een van die klaskamers was. Toe hulle, sy en ’n onderwyser, by ’n hardewarewinkel regstaan om toerusting vir die regmaak daarvan te kry, het iemand nie ver daarvan staan en luister nie. Maar, dit was nie sommer enige persoon nie. Gideon van Zyl van iKapa Projects het besluit om self na die skool te gaan, te sien wat die probleem is, en dit reg te stel.

Links is Jordan Witbooi, Nealan Erasmus, Abraham van Rooyen, die direkteur van ClemenGold, Stephanie Mouton, die projekbestuurder van Akkerdoppies, Krizaan Fenboes, Shannon Smith, Kira King en Dakota Hendrickse. FOTO: SHAWN VALENTINE

Hier is Okhule Mthengeli, Erin Rhode, Caydi Flandorp en Ayavuya Shenxane.

Abraham van Rooyen, Riëtte Steenkamp en Stephanie Mouton, wat die skenking namens Akkerdoppies ontvang.

Hier is sommige van die leerders voor een van die klaskamers wat herstel is, met die prinsipaal Riëtte Steenkamp, wat met haar kitaar die jongspan begelei.

Die graad 11-ekonomieleerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof het op 11 September die parlementsitting bygewoon en die geleentheid gehad om Naledi Pandor, minister van wetenskap en tegnologie sowel as die leier van die EFF, Julius Malema, te ontmoet. Hier is van die leerders met Pandor.


4

Stellenbosch Gazette

News - Nuus

Tuesday 16 September 2014

Turnley remembers Madiba

Marius de Vos (CWTE), Councillor Kobus Du Plessis (Cape Winelands District Municipality), Marinda Holtzhausen (CWTE), Mayor Conrad Sidego (Stellenbosch Municipality) and Councillor Nyaniso Jindela (Stellenbosch Municipality recently attended the Cape Winelands Tourism Expo 2014 at Stellenbosch Lodge.

An exhibition showing snapshots of renowned photo journalist David Turnley’s relationship with South Africa over the past 20 years has opened at the Sasol Art Museum. For Madiba with love - a photographic exhibition by David Turnley is a collection of black-and-white photographs, which paints a detailed picture of our country, focusing on the period before the end of apartheid. One of the most famous photographs at the exhibition shows the former president looking out of his old cell’s window during a visit to Robben Island. Turnley is currently a professor at the University of Michigan in the USA. He has been taking photos of South Africa for the past 25 years and has become an important figure in the documentation of apartheid in South Africa. He won a Pulitzer Prize and has written seven books. His last book was titled Mandela: In Times of Struggle and Triumph. At the opening of the exhibition on 25 August, Turnley mentioned growing up with racial segregation in America. He also said that though he does not understand their language, he found Afrikaners to be pleasant. “I appreciate the power and love that Afrikaners feel for this country. Their directness and respect are qualities Mandela also had,” he said. Turnley also recalled that a lot of Afrikaners who attended Stellenbosch University played a big role in the abolishment of apartheid. The exhibition can be viewed at the Sasol Art Museum for the rest of the year.

For Madiba with love – a photographic exhibition by David Turnley is now open at the Sasol Art Museum.

Gesellige tee-oggend Die Hozanna Family Church het onlangs ’n tee-oggend in Eersterivier aangebied. Lede van Cloetesville het ook deel uitgemaak van die pret. Daan Williams het die foto’s geneem.

The photograph of former president Nelson Mandela that remains one of Turnley’s favourite and most famous photographs.

Kitty Arendse en Anna Dreyer het ’n gesellige daggie gehad. Ook by die geselligheid was (van links) Delaney Beukes, Jennifer Smith en Ronique Jansen.

David Turnley and Prof Willie Esterhuyse, emeritus professor of philosophy and anti-apartheid intellectual.

Antonet Malgas, Alvida Valentyn en Alvidia Beukes het pragtig gelyk.

Tygerberg 104Fm vier mondigwording ’n Sondagskoolklas. Een stoel en ’n melamientafel. ’n Kassetopnemer en ’n senderskottel wat met groot moeite teen die kerktoring vasgemaak is … en waarskynlik twintig luisteraars. Dít was 21 jaar gelede die beskeie begin van Radio Tygerberg, die Skiereiland se Christenstem. “Vanjaar vier ons 21 jaar van ‘Ons storie, Sy glorie’ en dit met ’n splinternuwe logo wat die moderne identiteit van die stasie reflekteer,” vertel Hardus Zevenster, uitvoerende hoof van die radiostasie. “Die tyd het ryp geword vir ’n nuwe seisoen. Radio Tygerberg is volwasse en trek ’n nuwe baadjie aan, en ons noem dit Tygerberg 104FM.” Die oorspronklike visie van Radio Tygerberg sal nooit verander nie. “As Tygerberg 104FM wil ons steeds ’n verhouding met elke luisteraar bou en ons luisteraars aanmoedig om ’n verhouding met die Here te ontwikkel,” sê Sevenster. “Ons gebed is dat elke persoon wat hom- of haarself op ’n plek van wanhopigheid bevind, waar hulle nie meer weet watter kant toe nie, op Tygerberg 104FM sal inskakel met die wete dat wat ons bring nie menslike wysheid is nie, maar dat ons aan luisteraars bring wat Jesus Christus na die wêreld gebring het.” Die vorige Radio Tygerberg-logo is in 2005 geskep om in te pas by die korporatiewe sakemodel wat van daardie jaar af gevolg is. Dit het gehelp om die radiostasie

as ’n sterk handelsmerk in sy uitsaaigebied te vestig. Die tyd het nou aangebreek om met die splinternuwe Tygerberg 104FM-handelsmerk die stasie se hart te demonstreer. Tygerberg 104FM se DNA is geloof, bemoediging, gemeenskap, familie, musiek en boodskappe, met ’n aanslag wat feestelik, prettig, energiek, verwelkomend, ontspanne, natuurlik en erg Kaaps is. “Terselfdertyd is die stasie se leuse aangepas van ‘Ons verkondig Christus’ na ‘Ons LEEF Christus’.” Dit is enersyds die begin van ’n interne reistog waarop ons as Tygerberg 104FMspan daadwerklik gaan streef om Christus teenoor mekaar te leef, terwyl ons andersyds ons luisteraars wil saamneem op hierdie reis om Christus prakties te leef binne elkeen se leefwêreld,” het Sedrick Taljaard, algemene en inhoudbestuurder van Tygerberg 104FM, gesê. Ter illustrasie van die Ons LEEF Christus-ingesteldheid het Tygerberg 104FM se middagspitstydprogram, Vuurvas, sy tweede bestaansjaar vandeesweek gevier deur in samewerking met die organisasie Samaritan’s Feet (http://www.samaritansfeet.org/) altesame 100 laerskool leerlinge van splinternuwe skoene te voorsien. Die Tygerberg 104FM handelsmerk is bekend gestel gedurende Gospel Skouspel 2014 op Saterdag 30 Augustus, die presiese dag en datum van die stasie se mondigwording.


Tuesday 16 September 2014

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Have you done a SWOT analysis?

I read on M-Web News that the president of ESPN Sport considers video games not to be a sport. He said: “It’s not a sport, it’s a competition.” He considers video games in the same league as chess and hotdog eating competitions. By the way, it is interesting that snooker is considered a sport. None the less, being in business is also not sport, yet every business has competition. My question therefore is: “How do you go about competing in a competitive business market?” Do you manage to prosper amidst all the

competition out there? Do you have a plan on how to “outwit, outplay and outsmart” others – as they say in Survivor, or do you only try to keep up with the competition, more or less? Perhaps it is time to do a SWOT analysis for your business? It is an acronym for strengths, weaknesses, opportunities and threats. Strengths and weaknesses are internal factors that you can control. Perhaps the location of your business is better than that of competitors with ample parking compared to theirs. Then emphasise this strength when advertising. Perhaps your business’s weakness is that it runs low on cash reserves which limit your

ability to expand your business operation. Then you will have to strictly manage spending or look for extra income streams. Opportunities and threats are things outside your organisation and over which you do not have control. You should always be on the lookout for opportunities that may occur in the environment or in your line of business. Threats are happenings in the economy or the environment which, if you do not attend

to or take care of it, may seriously harm the organisation, for example new legislation or a sharp rise in interest rates or fuel prices, etc. Strengths and opportunities are helpful for advancing your business while weaknesses and threats contain the risk of being harmful if not attended to appropriately. Therefore do a SWOT analysis and use it as a tool for better management. V David Malherbe is a business- and career consultant and lives in Wellington.

5


6

General - Algemeen

Stellenbosch Gazette

Kyk hoe goed spel hulle! Idasvallei Primêr het ’n spel-olimpiade-projek aangepak en ’n reusebedrag van R50 000 ingesamel. Leerders het ’n lys woorde ontvang sowel as ’n lootjie. Hulle moes die lys woorde leer en het ’n toets afgelê om vas te stel hoe goed hulle die

woorde gememoriseer het. “Die doel is tweevoudig,” sê Julia Daniels, die projekkoördineerder. “Ons samel geld in, maar wil ook die kinders leer om te spel en hul woordeskat só uitbrei.” Leerders van gr. 1 – 7 het die 50-woord-toets gedoen.

Die graad een-Aleerders van Idasvallei Primêr wat goue sertifikate ontvang het vir die spel-olimpiade. Van links is Hugan Visagie, Megan Erasmus, Alycia Esua, Aasfiqa Dale, Justine Titus, Mia Davidse en Nathan Meyer.

IHier is die leerders

van Idasvallei Primêr wat die meeste geld ingesamel het met die spel-olimpiadeprojek. Van links agter is Simbarashe Nyakorombo, die projekkoördineerder Julia Daniels en Chandré Brooks. Voor is Kiara Page, Tanya Davidse, Timiah Cyster en Brady Mentoor. FOTO: SHAWN VALENTINE

Tuesday 16 September 2014

Projek brei vanjaar verder uit uit te brei en addisiDie Santa Shoebox onele skenkingsopProjek se mikpunt sies was nodig om vir 2014 is om 100 000 die projek uit te of meer skoenbokse brei.” in te samel. Skenkers kan Dié projek samel vanjaar nie net jaarliks “skoenbokskoenbokse skenk se vol vreugde” oor nie, maar ook kies Kerstyd in wat onom reënjasse te der minderbevoorborg. regte kinders verKorporatiewe sprei word. kliënte het die opsie Die tema vir vanom ’n finansiële byjaar se insameling drae tot die nuwe is “KISS – Keep It Santa Shoebox LeSimple Santa” en gacy Fund te maak. die organisasie PEP Stores, hoop dat dit nuwe StorAge en Laser skenkingsopsies sal Logistics is reeds inspireer. getroue borge van Nog ’n nuwe verwikkeling is die Een van die ontvangers van ’n Santa-skoenboks die Santa Shoebox Project, maar die “Virtual Box” wat spog met van sy geskenke. Kaapstad Internasideur Checkers geskep is. Dit stel mense in staat om skoen- onale Konvensiesentrum (Kiks) het vanjaar as ’n nuwe borg aangesluit en sal die boksskenkings aanlyn te doen. Volgens Irené Pieters, hoof van die Santa sentrale aflaaipunt in Kaapstad wees. “Ons beplan ’n opwindende Santa-werkShoebox Project, het die groot aantal skenkings wat hulle verlede jaar ontvang het, sessie vir skenkers en hul kinders wat hul Santa-skoenbokse kom aflaai,” sê Pieters. gelei tot die uitbreiding van die projek. V Vir meer inligting oor die Santa Shoe“Ons het verlede jaar ’n rekordgetal van box Project, besoek hul webtuiste by 120 000 bokse ingesamel. “Daarom het ons besluit om die projek www.santashoebox.org.

Call for USSQ applications

DEATH NOTICES 1005

TE KOOP

ALLERLEI 1655

CASH PAID FOR used clothing, crockery, Linen, etc. I collect. Ph/sms/whatsapp Patricia 0798414016 ALGEMENE & HUISDIENSTE

ELEKTRIES PERSOONLIKE DIENSTE

KRUIEKENNER 1435

SPYSENIERING & LOKALE 1401

DECKSTER'S CATERING, DéCOR / HIRING. Menu's from R120.00. Includes: crockery, cutlery, white tablecloths, white chair covers, organza backdrop, arch & red carpet. (Ielaahm or Rene.) 021 371 4507 / 082 324 9486. www.decksterscatering. co.za

1810

ALLE HERSTEL VAN yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. Skakel 076 919 0596. BETREKKINGS 3600

BETREKKINGS GESOEK 3670

32 YEAR OLD LADY looking for work as a cleaner, housekeeper, shopkeeper or receptionist. Urgently phone Racheal 0738632725

Spesiale dienste

The department of music at Stellenbosch University (SU) is offering a bursary of R17 500 to each member of the University of Stellenbosch String Quartet (USSQ). Applications are still available for two violinists, a violist and a cellist who will combine to form the University of Stellenbosch String Quartet. The bursary is intended as a contribution to class fees for 2015 and membership in the USSQ is reviewed yearly. USSQ was first instituted in 2008 in an effort to attract advanced string students to Stellenbosch University. Although the membership has changed several times since its inception, the USSQ has undertaken several tours abroad, both for concerts and master classes. Tours have included concerts in Austria, Zimbabwe and the Netherlands. Master classes in South Africa have resulted in close collaboration with the Arianna String Quartet from the United States of America. The USSQ has also performed with the locally based Amici Quartet and Nina Schumann. The USSQ is regularly (but not exclusively) chosen to represent the Stellenbosch University Department of Music at the annual Stellenbosch International Chamber Music Festival. It is also seen as a representative of the Department of Music at SU and is characterised by excellence, expected to perform at the highest level in the context of South African stu-

dent music making and only advanced students should apply: V Only registered music students at SU are eligible. V Postgraduate and advanced diploma students will be given preference when assessing applications for these bursaries. V In addition to regular course requirements, bursary recipients will engage in regular USSQ rehearsals. V The members of the USSQ will be the section leaders of the Stellenbosch University Symphony Orchestra (USSO). USSO participation will be obligatory in so far as it applies to any student who is registered for “orkespraktyk”. V USSQ will receive weekly coaching sessions. V USSQ will perform in lunch hour concerts at the conservatorium without remuneration. V USSQ will engage in outreach and development (e.g. school concerts). V USSQ will be assisted by the artistic administrator at the Department of Music at SU with regard to outside engagements for which the USSQ will be entitled to earn fees. V Any interested students should send a curriculum vitae and a short letter of motivation to Suzanne Martens at martens@sun.ac.za. Closing date for applications is 30 September. Auditions will take place during the second half of November 2014.

MFM Awards a highlight of the year Members of the MFM staff were recently rewarded for their hard work at a special function. These annual awards were presented to various staff members. Guest speakers at the function included Conrad Sidego, Stellenbosch’s executive mayor, and Tium Zunckle, programme manager at 5FM.

The guys from MFM at the awards ceremony were from left Themba Mabambi, Quinton Cupido and Unathi Jiya.

Rudolf Bezuidenhout and Dowayne Isaacs had a good time at the ceremony.

Eduard de Kock (right) was named as the station’s presenter of the year. With him is Charita van der Berg, the station manager.


Dinsdag 16 September 2014

General - Algemeen

Stellenbosch produces world para-cycling champ Handcyclists Ernst van Dyk of Stellenbosch and Pieter du Preez became South Africa’s newest world champions in epic races at 2014 UCI Para-Cycling Road World Championships, which took place in Greenville, South Carolina (USA) from 28 August to 1 September. “Supapiet” Du Preez (Pretoria) was the first to be crowned world champion after his H1 category 30,6 km road race, which comprised three laps in Greenville. The race finished at around 15:20 South African time on Monday (1 September) and some local fans were able to witness the victory first hand as the event was streamed live online. Following on from a world first finish by a quadriplegic triathlete in the Australian Iron Man competition in December last year, it has been Du Preez’s dream to earn the world champion jersey. It is an achievement only made possible by extraordinary commitment to physical training and mental preparation for the world’s toughest para-cycling contest. Using only the strength of his shoulders to propel his bike, Du Preez crossed the finish line in a time of 01:22:33, with Finnish rider Teppo Polvi in second place (01:29:15) and Kiwi Timothy Williams third (01:29:41). Later on in the day (at 21:00 SA time), Ernst van Dyk made his intentions clear when he beat his arch-rival and current H5 World Champion, Allesandro Zanardi, in a sprint finish to the line after 61,2 km of racing. The grand finale was predicted to be Van Dyk’s toughest ever. Timing his challenge perfectly, Van Dyk used the short uphill climb just before the downhill final straight to power past the Australian, Stuart Tripp. He managed to drop Zanardi from his

Champion hand cyclist Ernst van Dyk in action. slipstream in the process. Zanardi had struggled slightly with the climbs during the race. There was nothing to stop the powerful South African from sprinting to victory. As in the case of Du Preez, 2014 has been a perfect year for Van Dyk, who also won his 10th Boston Marathon this year in his racing wheelchair. Other excellent performances in the road race were produced by South Africa’s Justine Asher (Hout Bay) who was 1st in her H2 hand-cycle category, and Stuart McCreadie (Hout Bay) who finished 4th in his extremely competitive H3 class. This is McCreadie’s best World Championship performance and follows his bronze medal win in the UCI World Cup in Spain a month ago. The South African tricyclists Madre Carinus (Stellenbosch) and George Rex (Gauteng) finished 5th and

4th in their races respectively. Their teammate, Goldy Fuchs (Stellenbosch), finished in 9th place, whilst the promising youngster Yusthin Lintnaar (Stellenbosch) was unfortunate to crash very early in the race after colliding with an American rider. “This best ever World Championship performance by a South African team would not have been possible without the highly professional support provided by the management team,” said Cycling SA Para-cycling Commission director, Dr Mike Burns. “Team manager JC van der Walt, national coach Elrick Kulsen, high performance manager Tom Paulsen, team mechanic Pieter Jansen and soigneur Pablo Garcia, ensured that the riders were set up in every way to deliver the results that were achieved,” he said.

Have a run for Sunflower Fund The Sunflower Fund in association with Aurora PSO (Stellenbosch University) is hosting a 5 km and 8 km fun run/walk starting in Coetzenburg Road, Stellenbosch on 27 September. Hopefully more than 500 runners and walkers with the aim of raising money for The Sunflower Fund, will be in attendance. The Sunflower Fund is a non-profit organisation whose sole purpose is to pay for the tissue typing of potential bone marrow stem cell donors, in turn building the South African

Bone Marrow Registry and giving patients suffering from leukaemia and other life threatening blood disorders the hope of finding their 1:100 000 bone marrow stem cell donor match. There will be medals for the first 500 participants on completion of the race as well as spot prizes and a fantastic raffle draw. The Maties Entrepreneurs will also be hosting a market for those interested in doing some shopping for the day. All this for an entry fee of only R50

which includes a bandana. Pre-registration will take place on 15 and 22 September from 11:00-14:00 at the Neelsie Student Centre. Registration on the day will be from 07:00 - 07:45. V You can register online by contacting Rachel Kotu 0 021 701 0661 2 Rachel@sunflowerfund.org.za, or Janine le Roux 0 021 701 0661 2 janine@sunflowerfund.org.za. For more information on The Sunflower Fund visit www.sunflowerfund.org.za or phone toll free 0800 1210 82.

Soccer tournament kicks off The inaugural Stellenbosch under-15 Cup kicks off this coming Thursday at the Coetzenburg stadium. The Stellenbosch University (SU) and the Stellenbosch Local Football Association (LFA) devised the tournament, with the aim of stimulating the development of local football talent. “The teams participating in this tournament are of a very high standard and include the likes of Supersport United. It is by means of playing against teams of this calibre that our local teams and players will be able to benchmark themselves. This is one of the key objectives of the tournament,” says SU sports scientist Warren Engelbrecht. Two Stellenbosch-based teams will participate in the tournament: the Stellenbosch LFA Select team

Captains: Here are the captains of the six teams who will lead their squads in the u. 15 Cup.

and the SU High Performance team. According to LFA coach Jason Rhoda, the tournament is a good opportunity for the local players to showcase their talent. “We are looking forward

to seeing them in action amongst such notable opponents,” says Rhoda. The under-15 Cup will open on Thursday evening, 18 September, at 18:15 at Coetzenburg stadium in Stellenbosch. The opening ceremony will be followed by two matches, each lasting one hour. The Friday evening also sees two matches taking place at Coetzenburg, and on Saturday, 20 September, the action shifts to the Lentelus sports grounds in Hammanshand Street, Stellenbosch. The matches start at 09:30 on Saturday morning and conclude with a prize giving at 17:15 that afternoon. All local football supporters are invited to attend the matches taking place at Coetzenburg stadium and Lentelus sports grounds.

Stellenbosch Gazette

7

Stellenzicht kry goud Die bekende en bekroonde Stellenbosse wynlandgoed, Stellenzicht Vineyards, se reputasie as ’n produsent van sommige van die Kaap se beste wyne, het ’n stewige hupstoot gekry op die jongste International Wine & Spirits Competition (IWSC). Die uitslae van hierdie gesaghebbende kompetisie is pas bekend gemaak en die landgoed het onder meer met ’n goue medalje vir die 2007- Stellenzicht Rhapsody weggeloop. Die IWSC se paneel beoordelaars het die wyn beskryf as “puik gebalanseerd met ferm tanniene” en met “goeie, volwasse geure en ’n lang nasmaak”. Die beoordelaars het ook opgemerk dat hoewel die wyn nou reeds puik smaak, dit “hope potensiaal het om verder te ontwikkel”. Bo en behalwe die goue medalje het Stellenzicht ook silwermedaljes ingepalm vir die Stellenzicht Golden Triangle Pinotage 2012, die Stellenzicht Golden Triangle Shiraz 2010 en die Stellenzicht Syrah 2005. Die wynlandgoed van 227 hektaar het ’n ryk geskiedenis en is geleë teen die hange van die Helderberg tussen Stellenbosch en Somerset-Wes in een van die vernaamste wynbou-areas, alombekend vir sy buitengewone terroir en bekend as die Goue Driehoek. Stellenzicht het oor die jare heen puik presteer op die IWSC en ander vername wynkompeti-

Ons Gee Om. Die Stellenbosch Gazette vra Stellenbossers om die volgende welsyn- en gemeenskapsorganisasies te help. Hiér is ’n lys van hul grootste behoeftes: ) Stellenbosch-nagskuiling: Geblikte of vars groente, droë sopbestanddele, macaroni, spaghetti, koffie, suiker, poeiermelk, smeergoed vir brood asook badseep en handdoeke. Daar is ook ’n behoefte aan vrywilligers om sop per dag te skenk. Dit kan gevries of vars wees. 0 021 886 6173. ) Huis Horison: Wit kerswas vir maak van vlamvatters, stewige vulsel, houthangers, borduurgare, groterige stukke effe linne/katoenmateriaal en wol. 0 021 887 5080. ) Safe House Stellenbosch: Melkpoeier/langlewemelk, rys, mieliemeel, blikkies tuna, suiker, kookolie, waspoeier vir outomatiese masjiene, Handy Andy, Jik/Domestos en opwasmiddel. Vrywilligers wat hulp kan aanbied sal baie waardeer word. 0 021 883 2574. ) Stellenbosch Voedingsaksie: Droë bestanddele soos rys, pasta, mieliemeel, stampmielies en sopmengsel, asook produkte vir kospakkies. 0 021 886 8986 of 071 322 0747. ) Kindersorg SA Stellenbosch: Skoolklere, al is dit tweedehands, asook skryfbehoeftes word dringend benodig. 0 021 887 2816. ) Jeuguitreik: kinder- en jeugsorgsentrum: Brood, suiker, pasta, broodsmere en blikkieskos. Gordyne en ou DVD’s wat oor naweke vir die kinders gewys kan word, sal waardeer word. Skryfbehoeftes asook skoolklere sal van groot hulp wees. 0 021 886 6216. ) Stellenbosch Werksentrum vir Volwasse Persone met Gestremdhede: Behoefte aan kruideniersware vir die sentrum se driedaagse lewensvaardigheidskamp geskeduleer vir 21 tot 24 Oktober buite Stellenbosch. Daar gaan 45 persone met gestremdhede by hierdie kamp baat vind, wat deur ’n arbeidsterapeut en twee maatskaplike werkers aangebied gaan word. Die persone moet drie maaltye per

sies, en die landgoed en sy wynmaker, Guy Webber, se jongste prestasies het die trofeekas verder laat groei. Die IWSC is in 1969 gestig om die gehalte en uitnemendheid van die wêreld se beste wyne, spiritualieë en likeurs te bevorder. Dit is die vernaamste kompetisie van sy soort danksy ’n ervare paneel deskundiges en beoordeling oor twee stadiums wat “blinde” proeë en laboratorium-ontledings insluit. Die IWSC se bekroonde wyne uit Suid-Afrika, Chile en Argentinië is op 10 September bekend gemaak, op die eerste dag van die Beautiful South-proe by Olympia Central in Londen. ’n Banket om die wyne ten toon te stel, word later vanjaar in Londen aangebied. Stellenzicht Vineyards is geleë langs Stellenrustweg, van die R44 af tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Sy proekamer is oop vir die publiek en sy wyne is hier en landwyd by vooraanstaande kleinhandelaars beskikbaar. Vir meer inligting, skakel 021 880 1103 of besoek www.stellenzicht.co.za. Stellenzicht is deel van Cape Legends, ’n uitgebreide versameling puik, bekroonde wyne van verskeie boetiek-wynlandgoedere in die Kaapse wynlande. Vir meer inligting oor Cape Legends se puik wyne, besoek www.capelegends.co.za.

dag voorsien kry en skenkings soos pap,melk,eiers,kaas,weenseworsies, suiker, koffie, tee, geblikte groente sal waardeer word. V ir meer besonderhede bel die sentrum by 0 021 887 8688. ) Ikhaya Trust Centre: Vrywilligers wat die leerders in hul nasorg op Vrydae van 15:00 tot 16:00 kan leer viool speel. 0 021 889 8774. ) Marcelino Singh-stigting: Brood, broodsmere, vars groente, tweedehandse klere en meubels. 0 021 889 9555 of 072 888 7188. ) ACVV Stellenbosch: Nie-bederfbare kos, toiletware, skoolskoene, -hempies en -broekies, weggooidoeke vir babas en volwassenes en rugsakke vir skoolgaande kinders. Enige ou klere vir ons klerewinkel om te gee aan diegene wat kom vra. 0 021 887 6959. ) Kayamandi-traumakamer: Driekwart- en enkelbedmatrasse, waaier, verwarmer, beddegoed, gordyne, komberse, eetgerei, tweedehandseklereenonderklere,kos,toiletware, skoonmaakmiddels. Bel me. Bakubaku 0 074 717 9676 of 021 889 7686 of Mary 083 945 5811. ) Stellenbosch Hospice: Koffie en tee en warm sjokolade (hot chocolate), skryfbehoeftes (verf, skêre, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatiewe projekte), en speletjies soos dominoes, ’n skaakstel, “stressballs”, rekbande en wolnaalde/breipenne, dambord en opvoedkundige speletjies. Mans pajamas, kinderklere, komberse en kussings met kussingslope, en mansskoene word ook verwelkom. Need material for a school project? Find relevant cheap material in our great selection of books and pictures in our many magazines at the Hospice shop in Borcherd Street, open all day till 16:45 and on Saturdays. Your purchases help fund the caring services Stellenbosch Hospice provides for over 1 000 patients per month. 0 021 886 5994. ) GreenDoorProjek@Jamestown: Babaklere (0-3 jaar), bababenodigdhede vir die 13 tienermammas in hul sorg, en meisieklere (9-10 jaar). Chanene van As 0 082 890 8616. ) Dorothea spesiale skool: Breinaalde, hekelpenne. Afval: karton, wol, materiaal, hekelgare, hout. Skoolskoene, truie, sokkies (seuns en meisies), Enige ou kinderklere.


Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Dinsdag 16 September 2014 | Tel. 021 853 0211

Blakes speel gelykop Die Blakes-rugbyspan het op Saterdag 6 September gelykop teen Young Wesley’s op Philippi gespeel.

Hier is dit Sampie Fransman van Blakes wat die lynstaan wen.

Toe die eindfluitjie blaas, was die telling 27 - 27 op die telbord. Nathan van Neel, Grant Schikker, Leroy Williams en Joswin de Wee het die drieë vir Blakes aangeteken. Lionel Fredericks het twee doelskoppe oorgeskop en seker gemaak dat Young Wesley’s nie die oorhand kry nie. Van Neel het ook ’n strafdoel aangeteken. Die uitblinkers vir Blakes was weer eens die jong spelers – Leroy Williams, Joswin de Wee en Eldron van Rooyen. Die kaptein en agtsteman, Sampie Fransman, asook Riano Moses, Nolan Blaauw, Renz Claasen, Lionel Frederick, Wilton Solomons, Nathan van Neel en Clinton Davids het vir hul span uitgeblink.

Erediens vir Blakes RFC se oudlede Blakes RFC sal op 24 September by Cloetesville-rugbystadion ’n herdenkingsdiens vir ontslape lede hou. Dit sal die eerste keer in die klub se geskiedenis wees dat so ’n geleentheid plaasvind. Die klub wil graag erkenning gee aan alle oud-rugby- en -netbalspelers. ’n Sertifikaat van erkenning sal aan ’n familielid oorhandig word. Familielede van ontslape spelers word versoek om vir Aubrey Noble te bel by 0 073 625 3294. Blakes nooi ook alle klubs uit om deel te hê aan die seremonie.

Delvera has something for all As the trail running season continues, the next run is set to be held this weekend at Delvera Wine Estate. The run on 20 September will be in a magnificent setting and runners will experience some of the best trails that the winelands has to offer. The short distances are designed to encourage newcomers, family and friends to participate, whereas the longer distances offer great flowing single track and are bound to get your heart pumping with incredible views of the winelands and Table Mountain in the distance. There are various distances that can be tackled – the 15 km race starts at 08:30; 12,5 km at 08:45; 7,5 km at 09:00 and the short 5 km run at 09:15. The cost for the runs are as follows: Pre-entries close today (16 September) and cost between R60 and R105, depending on distance. Late entries will be taken on race day and are between R70 and R120. Registration is from 07:00 at the Dirtopia Trail Centre. Pre-entries will receive a discount and a medal for the three longer distance finishers. A refreshment station at the Pepper tree on the longer routes will have drinks to keep runners hydrated as well as fruit and nuts Drinks will be provided for all at the finish and there are great prizes to be won. Live results with timing done by

The Delvera trail runs have various distances to suit the whole family. the Amarider Trail Tag. There will also be coffee for sale and massages on offer, while other activities on Delvera include olive tasting, go-carts for kids, wine sales and a restaurant. Dirtopia will be bringing you more fun in the Dirt this year: 19 Oct – Falke Spring Trail Run 31 Oct – Halloween Forest Night Run @ Muratie 1 Nov – Halloween Day run (Sportmans Warehouse Series #1) 22 Nov – Delheim Trail Run 6 Dec - Falke Summer Trail Run V Visit www.dirtopia.co.za for more information or call the Dirtopia Trail Centre on 021 884 4752 or email: info@dirtopia.co.za.

Join rugby legends at Paul Roos

Lionel Fredericks omskep die doelskop in punte.

In 2015 Paul Roos Gymnasium will be 150 years old and as part of the celebrations, PRG hockey will be undertaking a tour to the Netherlands and Belgium. The tour is a highlight and once-in-a-lifetime opportunity for these 27 players and they will proudly represent the heritage and tradition of the school. Fund raising initiatives have been launched to make the tour more affordable for the play-

ers. The flagship event will be a PRG Legends Night, on the night before the rugby test between the Boks and Australia at Newlands, and is going to be the perfect way to get into testrugby spirit for the Saturday! Rugby legends Brendan Venter, Ashwin Willemse and Nick Mallett will form a discussion group. For further enquiries call Liesl Ribeiro at 0 083 513 2606.

Sokkerfinaal om die draai

Chanelle Yakobi en Kaylin Cederas haas om besit van die bal te kry tydens die High Schools Cupmeisies-wedstryd tussen Stellenzicht en Cloetesville. FOTO’S: SHAWN VALENTINE

Die High Schools Cup-finaal sal op 24 September by Coetzenburg-stadion plaasvind. Die eerste wedstryd sal om 11:00 begin en die seuns se o. 15-sokkerspanne van Lückhoff en Cloetesville Hoërskool sal teen mekaar meeding. Die seuns se o. 17finaliste is Stellenzicht en Lückhoff Hoërskool. In die meisies se o. 19-kategorie sal Cloetesville en Lückhoff teen mekaar te staan kom. In die seuns se o. 19-finaal sal Stellenzicht Hoërskool, wat bo-aan hul groep is met ses punte, en Cloetesville, wat ook ses punte in hul groep behaal het, teen mekaar speel.

Vuyisa Gladile van Makupula Hoërskool probeer sy opponent verbysteek.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.