Stellenbosch Gazette 19 Feb 2013

Page 1

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 15 • Tuesday 19 February 2013 | Tel. 021 887 2840

Kime siblings tops!

Stellenbosch’s Lance and Robyn Kime won the past weekend’s Dusi canoe marathon. Robyn was the defending women’s champion, but it was Lance’s first Dusi victory. Both are students at Stellenbosch University and are members of the Maties Rowing Club. Lance is in action on the left and Robyn waves triumphantly below. PHOTO: DARREN GODDARD, GAMEPLAN MEDIA

Robyn Kime won all three stages of the Dusi.

PHOTO: DARREN GODDARD, GAMEPLAN MEDIA


2

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Communities stuck together

IDASVALLEIER GEE TERUG: ’n Plaaslike weldoener, Jackie Hansen en haar ma, Katriena, het onlangs ’n spesiale ete voorberei vir die haweloses in die area. Jackie is die eienaar van Jafec, ’n au pair-organisasie wat uit Idasvallei, Stellenbosch werk en gesondheidswerkers na Europa stuur. Hulle het begin met ’n projek om die haweloses en die hongeres te voer en uit te help by die Nagskuiling, maar sy het besef dat daar meer mense is wat hulp nodig het. Met die hulp van ander individue uit die gemeenskap het sy haweloses en kinders uit die gemeenskap bymekaargekry vir die dag. Sy het haar dank uitgespreek teenoor Idasvallei Primêr wat aan hulle tafels en stoele geleen het, Milton de Koker wat almal met sy taxi aangery het en die Saulusfamilie wat gehelp het om die kos voor te berei. Sy hoop om dit binnekort weer met die hulp van plaaslike organisasies en kerke te doen. Vir meer inligting bel 021 886 6234 of 074 926 4152 of e-pos: jmb_1037@hotmail.com.

After the recent Wemmeshoek fires the community got together to help those in need. The Cape Winelands District Municipality have expressed their sincere thanks to all the donations of food and drink during the fires. The Executive Mayor, Alderman Cornelius de Bruyn and the Speaker, Cllr Clara Meyer, expressed their appreciation to all individuals, businesses and schools that donated food and beverages during this trying time. They are proud to have a capable and well-trained fire and disaster management staff component to deal with incidents such as this. PHOTO: SUPPLIED This area is very susceptible to The fire in Wemmershoek two weeks ago. mountain and veld fires during ) Keep the area around your home clear of the summer months and they have urged all residents and visitors to be vigilant and to apply material that can burn. Don’ts: a few simple principles that will prevent the un) Play with matches. necessary starting of veld fires. ) Burn rubbish on a hot, windy day. Do’s: ) Throw cigarette butts onto the ground or ) Get rid of hot ash and coal from heating and cooking in a safe place where no plant mate- out of cars while travelling. ) Leave an open fire unattended. rial or rubbish can catch alight. Everyone involved once again thanked the ef) Cover an open fire with sand to smother fort by the community in their support and comit. ) Always work with power tools in an open mended the fire fighters for their efforts during the fire. cleared area (sparks can ignite).

KNOW YOUR STATUS, ACT RESPONSIBLY AND WIN! WE ARE DOING FREE HIV TESTING IN YOUR AREA. When you get tested at: Pine Valley, Wolseley (Khanyisa Crèche) • Chris Hani, Tulbagh • Nduli Community Centre • Oppikoppi Crèche, Prince Alfred Hamlet • Witzenberg Community Care Office • Spar, Op die Berg • Jaysham Fruits, Bella Vista from 17 - 21 February 2013, you stand a chance to be one of 5 people to win R10 000!

Tuesday 19 February 2013

LINKS: Die kinders van Idasvallei het saam gekuier en die heerlike kos geniet wat Jackie Hansen en haar ma voorberei het.

Re­register now for social grants The re-registration of all beneficiaries for social grants is now open. Social grant beneficiaries who are receiving their grants in their bank account must re-register at the identified sites. Beneficiaries who are in possession of a SASSA or Sekulula card, or who are receiving their social grants at the Post Office, who have not re-registered during 2012 must also re-register. Children receiving a child support grant, foster child grants or care dependency grants must be registered with their parents or caregivers. During re-registration your information will be updated, your fingerprints will be captured and you will be issued with a Sassa payment card. To re-register, make sure you have the following documents with you: your South African identification documents, your current Sassa card, contact numbers, a name and con-

tact details of a family member as well as confirmation of your residential address. To re-register for a child support grant, you will also need birth certificates for children under 16 years old and a birth certificate as well as an ID document for children over 16 years. To re-apply for foster care grants, you will need a birth certificate (for children under 16 years old), a birth certificate and ID document for children over 16 years and a court order. Re-registration cannot be completed without these documents. All school-going children will only be assisted at re-registration sites after 14:30 with their parents or care-givers. Beneficiaries who are unable to register due to illness (including care dependent children) must arrange for a home visit. For any further enquiries, call 021 469 0206 / 07 or the toll free Sassa helpline at 0800 60 10 11 or CPS 0800 60 01 60.

Testing times: Monday – Friday 08:00 to 16:00 All results and people who are tested are completely confidential Enquire at your local clinic about where your closest testing station is You can only be tested once during this period to be eligible for the prize Visit w w w . w e s t e r n c a p e . g o v . z a or call 0860 142 142 for more information

TBWA\B39344E\12

YOUNG GIRL MISSING: The Cloetesville SAPS are looking for information regarding the whereabouts of Tevya Golding (15) who was last seen by her mother at 14:55 on Friday 15 February. It is believed that she is with her friend Chante. Tevya is tall, and slim with light green eyes. She was wearing a red Manchester United soccer top, black tracksuit pants and pink running shoes. Please contact the investigating officer, Sgt Mouton at the Cloetesville police at 021 809 5015 or the Pink Ladies at 071 249 0388 with any information.


Tuesday 19 February 2013

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

3

Wellingtonse Klopse se stories Die langverwagte boek, Die Wellingtonse Klopse: 100 jaar se onvertelde stories, word Saterdag 2 Maart in die Oude Libertas-amfiteater- en kunsgalery bekend gestel. Die boek is saamgestel deur Kunstekaap in samewerking met Michael le Cordeur en Marlene le Roux. Die bekendstelling begin 14:30 vir 15:00 en ’n ligte ete sal bedien word. Die boek word teen ’n spesiale prys van R150 verkoop. ’n Opelugkonsert word dié aand op die Neethlingshof-wynlandgoed gehou wat 17:30 vir 18:00 begin. Die Wellington/Boland Jeugorkes, onder leiding van Kunstekaap, sal saam met Karen Zoid en Arno Carstens optree. Bespreek jou sitplek voor of op 18 Februarie: e-pos marinda1meyer@gmail.com.

Dominique Oosthuizen, Carike Smith, Ninien Breytenbach, Jonel Ferreira en Lynette Nzanza het aan die protes-aksie deelgeneem.

FOTO: ANTON JORDAAN

Maties staan op teen verkragting “Om maskeerband oor jou mond te dra is nie vreemd nie, maar die stilte oor SuidAfrika se verkragtingskultuur, is.” Dít was die bewoording van ’n plakkaat wat aan verbygangers gewys is tydens ’n stille protes-aksie wat verlede Donderdag op Valentynsdag deur honderde studente van die Universiteit Stellenbosch (US) bygewoon is. Die studente het hul monde met maskeerband toegeplak in solidariteit met die talle slagoffers van verkragting – en in besonder dié van die sinnelose verkragting en moord van die 17jarige Anene Booysen van Bredasdorp – wie se stemme nie gehoor word nie. Die geleentheid, gehou oor die etensuur, is georganiseer deur die US-studenteraad (SR) en

is so gereël dat dit spesifiek saamval met Valentynsdag en met die opening van die parlement. In ’n verklaring vra die studenteraad waar die liefde en respek vir mede-Suid-Afrikaners heen is. Ziyanda Stuurman, SR-lid vir kritiese interaksie en leierskapsontwikkeling en mede-organiseerder van die geleentheid, sê dat hulle baie bly is oor die groot aantal studente wat aan die stille protes deelgeneem het. “Anene se dood is nie verniet nie en ons vertrou dat die boodskap om die waardes van liefde en omgee vir jou mede-Suid-Afrikaners te eer, sal opklink by nie net vandag se studente nie, maar vir ’n lang tyd wat kom.” Sy voeg by dat die protesaksie ook die begin is vir ander gesprekke op kampus.

Prof. Russel Botman, US-rektor en visekanselier, het gesê dat die universiteit die studenteprotes ondersteun. “Ek is trots op die Maties, omdat hulle in solidariteit staan en ’n beroep doen op die beëindiging van die geweld wat teen vroue en kinders in hierdie land gepleeg word.” Hy het bygevoeg: “Hierdie insident is weer ’n herinnering aan die rol wat universiteite kan en moet speel.” Clinton du Preez, SR-Voorsitter, sê dat hy veral trots is op die groot aantal mans wat ook hul monde laat toeplak het. “Mansstudente moenie stilbly oor hierdie kwessie nie. Dit is ’n samelewingskwessie waarvan die oplossing oor geslagsgrense heen lê.”

Sluit aan by die Voortrekkers Daar lê ’n jaar propvol aksie en avontuur voor vir die jongspan betrokke by die Stellenbosch Voortrekkers. Vanjaar se aktiwiteite het onlangs met ’n stokbrood-braai afgeskop. Op 25 Januarie het die Verkenners (hoërskoolleerlinge) interessante speletjies aangebied en die laerskoolleerlinge het hulle gate uit geniet. ’n Kamp vir gr. 6- en 7-leerlinge is die afgelope naweek gehou waar die leerlinge meer oor kampkos en roeikuns geleer het. Hulle het potjiekos gemaak en op die Bergrivier geroei. Die Verkenners se jaarlikse vlotvaart op die Bergrivier word die naweek van 22 Februarie gehou. Die Stellenbosch-kommandokamp, waar ouers saam kamp is van 1 tot 3 Maart. Die Voortrekkers kom Vrydagmiddae van 17:45 tot 19:00 bymekaar. Bel Anneke Krüger by 072 211 4066 of 2 anneke@krugerworks.co.za vir meer inligting.


4

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Tuesday 19 February 2013

Moenie Superstars Klopse misloop nie Die gewilde Superstars klopse-troep van Wellington bring hul kleurvolle klanke na ’n piekniekkonsert by die Afrikaanse Taalmonument op Saterdag 9 Maart. Die Superstars is verlede jaar as die 2012 Drakenstein Klopse van die Jaar bekroon. Die vertoning begin om 19:30 in die Tuinteater, wat op die grasperk reg aan die voet van die monument geleë is. Die twee-uurlange konsert sluit in optredes deur die Superstars se junior en senior kore, hul koperblaasorkes, hul langarm-orkes én solo-optredes deur sangers. Die program sluit in tradisionele klopseliedjies soos moppies asook liedjies van bekende kunstenaars soos Coenie de Villiers, Laurika Rauch en Romanz. Besoekers is welkom om hul eie piekniekmandjie saam te bring of ’n mandjie by Volksmond Koffiewinkel teen R170 vir twee persone te bestel. Bel 021 863 2800 vir bestellings. Koffie, ligte verversings, wyn en bier sal te koop wees. Die Taalmonument Tuinteater Piekniekkonsertreeks word ten bate van die Taalmonument se Leesprojek aangebied. Kaartjies, teen R35 vir volwassenes en R10 vir kinders (onder ses jaar gratis), is vooraf by die Taalmonument beskikbaar, asook by die hek. Plek is egter beperk. Bring ’n kombers, warm klere en ’n flits saam. Veilige parkering is beskikbaar en toegang word beheer. Geen honde of vure word toegelaat nie. Indien die weer sleg is, word die konsert afgestel. Vir meer inligting bel 021 863 4809/0543 of besoek www.taalmonument.co.za en www.facebook.com/afrikaansetaalmonument.

Die gewilde Superstars Klopse

lie van verslaafdes, ontmoet 20:15 in die NG Kerk Stellenbosch-Wes in Alexanderstraat. 0 084 293 3967 (AA) of 021 889 5791 (Alanon).

22 Februarie 19 Februarie )Alkoholiste Anoniem (AA Stellenbosch Sentraal) ontmoet 20:15 in die NG Kerk Stellenbosch-Wes in Alexanderstraat. 0 084 293 3967. )Stellenbosch-blommeklub vergader. Billy Thompson demonstreer “The colours, lines and textures of my travels”. Tee van 09:30 en die praatjie begin 10:00 in die NG Kerk Stellenbosch-Wes se kerksaal. Greta van der Merwe: 0 021 886 5367/072 202 4572.

21 Februarie )Alkoholiste Anoniem (AA) sowel as Alanon, ter ondersteuning van vriende en fami-

Bespreek stalletjies nou vir karnaval Laerskool AF Louw hou die naweek van 26 en 27 April sy jaarlikse karnaval. Belangstellendes word uitgenooi om nou al hul stalletjies teen R700 vir die naweek by die skool te bespreek. Geen kosstalletjies word toegelaat nie. Bel die skool by 021 886 4791.

)Randall Wicomb is gas by die eerste Woordpret van die jaar. Aangebied deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT). Asara-wyne sal ook bekend gestel word. Wyn, sap en ligte verversings word van 12:30 bedien en Randall begin om 13:00. Toegang is R25. RSVP teen 20 Februarie by 021 887 3113 of 2 wat@sun.ac.za.

23 Februarie )Free introductory workshop on yoga. Venue: Josephine’s at 20 Stoffel Suit Street in Plankenbrug opposite the Simonsberg cheese shop from 16:00 to 18:00. Those interested can also take part in a Sri Sri yoga course from Tuesday to Sunday (26 February

FOTO: VERSKAF

to 2 March). The times are from 18:30 to 21:30 on Tuesday to Friday; from 16:00 to 18:30 on Saturday, after which it will end on Sunday afternoon. For further information or bookings call Gerda Botha on 072 480 4418 or gerda.india1@gmail.com. )Volkskerk-Sondagskool: Imbizo vir alle Sondagskool-onderwysers in Idasvallei. Alle Sondagskole van alle denominasies word uitgenooi om by te woon. Grant Williams: 0 084 430 4245, 2 grantw@sun.ac.za of Almare Carolissen by 074 104 7179. )The South African Health Qi Gong Association will be hosting an introductory two hour community-based health workshop. Health Qi Gong is a form of exercise that promotes physical, mental and emotional health, based on the principles of traditional Chinese medicine. Everyone is welcome. The cost is R100 per person. Dr Jeff Lan will present the workshop. 14:30, PJ Olivier Art Centre. Visit www.taijihealth.com or call Johan de Goede on 082 568 2014.

Sterilisering­projek vir Klapmuts­diere Inwoners van Klapmuts word genooi om van nou tot 20 Maart hul troeteldiere gratis te laat steriliseer, inent of ontwurm. ’n Spesiale eenheid is by die klubhuis op die Klapmuts-sportgronde ingerig wat op Maandae, Woensdae en Vrydae van 07:30 tot 15:00 oop is. Sterilisering is ’n veilige, kliniese prosedure wat deur ’n gekwalifiseerde veearts uitgevoer

word.Dit is ’n eenmalige geleentheid vir troeteldiereienaars om ’n beter lewe aan al die diere in hul gemeenskap te bied. Die aanbod is egter net vir diere in Klapmuts. As ekstra bonus sal elke kat wat gesteriliseer word ’n blikkie katkos kry en elke hond ’n pak hondekos. Navrae: René de Wet: 082 090 8166.

Leer kweek organiese groente Die Knorhoek-wynplaas en Towerbosch Aardskombuis, in samewerking met Cobus Smit, bied Vrydag 1 Maart ’n interessante groen-werksessie en ontwerpers-middagete op die plaas aan. Gaste gaan leer hoe om hul eie organiese groente en kruie te kweek. Die werksessie begin 09:30 vir 10:00 en die koste is R150 per persoon. Dit sluit die werksessie, ete en ’n glas vonkelwyn in. Plekke moet teen 27 Februarie bespreek word. Stuur ’n e-pos na towerbosch@knorhoek.co.za of bel 021 865 2958.

Chiropractic and arthritis The Arthritis Foundation will meet on Monday 25 February in the Vergelegen Mediclinic restaurant. The speaker this month is Helderberg chiropractor, Dr Anton Smuts, who will be discussing how chiropractic care can benefit people with arthritis. This is a topic that’s bound to be relevant to anyone with painful joints and trapped nerves. The talk will start at 18:45 for 19:00. No bookings are required. Phone Aletta van der Watt on 083 270 4842 or send an e-mail to aletta@boma.co.za for information about arthritis.


Tuesday 19 February 2013

News - Nuus

Stem nou vir Sanlam Sing’it-treffers Die Sanlam Sing‘it-kunstenaars het, na dae se lees deur bykans 2 000 inskrywings, hulle gunsteling-lirieke gekies om te toonset. Die veldtog vir Sanlam Sing‘it 2012/2013 is in Oktober verlede jaar van stapel gestuur. In Februarie breek die lekkerste deel van die kompetisie aan – die kunstenaars het hul wenners se lirieke opgeneem en die publiek kan dié snitte nou gratis luister en aflaai. Daar kan ook vir hulle gunsteling-Sanlam Sing‘it-snit gestem word. Al die snitte sal tot 4 Maart gratis van www.facebook.com/singit.co.za afgelaai kan word. Die een wat die meeste stemme ontvang, sal vir die kunstenaar ’n R50 000-musiekvideo vir dié snit in die sak bring, met ’n R50 000-kontantprys vir die liriekskrywer. Die wenner sal ook die geleentheid hê om in die musiekvideo te verskyn. Lede van die publiek kan ook een van drie 16GB iPod Nanos wen deur vir hul gunstelingtreffer te stem. Die kompetisie is ’n samewerking tussen die borg Sanlam, organiseerder LitNet (www.litnet.co.za), mediavennoot MK (DStv kanaal 324) en ses van Suid-Afrika se gewildste musikante

of groepe. Elkeen van die finaliste – behalwe die uiteindelike finale wenner – ontvang R5 000 en die erkenning as skrywer van hulle gunsteling-kunstenaar se splinternuwe treffer. Die finale wenner word in Maart aangekondig en sal met ’n stewige R50 000 wegstap. Die finaliste is Adam Jerret (van Gauteng) se “Once More, with Feeling”, uitgevoer deur 3rd World Spectator. Dawid Schalk van Vuuren (van die Wes-Kaap) se “Klink asof ons stories is” word uitgevoer deur Zinkplaat. Louise Carver sing “400 Miles” deur Nicki Sutherland (van Gauteng). Jo Folscher (van die Wes-Kaap) se “Liquid Stone” word deur Zaki Ibrahim uitgevoer. Die groep ekhouvanjou,okay! sing “Ek wens jy was nie so mooi nie” deur Engela Pretorius (Gauteng). Tumi and the Volume het besluit op Matt Rose (Gauteng) se “That Kiss”. Die publiek se terugvoer en betrokkenheid is vanjaar oorweldigend, met ’n reusetoename in die getal aktiewe Sanlam Sing‘it-aanhangers op Facebook, inskrywings wat ontvang is en aspirant-liriekskrywers wat deelgeneem het. Besoek www.facebook.com/singit.co.za, @Singit2012 op Twitter of www.singit.co.za vir meer inligting.

WOW­langarmdans by AF Louw Die US Woordfees se WOW-projek hou op Vrydag 1 Maart ’n lekker loslit Langarm Snack-dans vanaf 19:30 tot 24:30. Die dans vind plaas in die AF Louw-skoolsaal en die musiek word verskaf deur die fantastiese klanke van Paddy’s Dance Band.

Die kaartjies is by die deur beskikbaar teen R60 per persoon. Bring asb jou eie eetgoed saam. Bel vir Shireen Crotz by 083 2377 059 / 021 808 9106 vir meer inligting oor hierdie lekker loslit-langarmdans.

PnP no nametm Fresh Chicken Braaipack 8s per kg

BUy ALL 3 FOR

Easy weekday meal for a large family Heat the oil in a pot over This easy weekday meal is medium heat and then add ideal for a large family. the garlic, onion and carrot Preparation time: 15 min and stir-fry for 6 minutes. Cooking time: 20 min Add a bit of water if it starts Serves: 4 to burn. Ingredients Add the mince and fry for 2 Tbs oil about 12 minutes, stirring 1 clove garlic crushed often with a wooden spoon 1 large onion peeled and so that the meat doesn’t chopped 1 carrot peeled and grated Mince on toast, an easy weekday meal. burn. Be careful that the steam 1-2 Tbs water if needed PHOTO: WWW.FOOD24.COM doesn’t burn you. 400 g beef mince Add the tomatoes, basil, Worcestershire 1 can chopped peeled tomatoes sauce and tomato paste and stir well. Bring to 2 tsp chopped fresh basil the boil and then turn down the heat to low. 1 tsp Worcestershire sauce Simmer until ready to serve. 2 Tbs tomato paste Sprinkle over the salt and pepper, stir again 1 tsp salt and serve on crispy toast. ¼ tsp pepper - Recipe from www.food24.com Method

PLUS EARN POINTS

5999 Beef texan steak per kg

13

29

PnP no nametm parboiled rice 2kg

3899

Flora regular Medium Fat spread Tub 1kg

979

each

5199

99

BIG PRIcE THE

DROP

2500 PnP onions 1kg, Carrots 1kg & english Tomatoes 1kg

5

KINDERPRODUKSIES BY DIE US WOORDFEES: ’n Wye verskeidenheid produksies net vir die jongspan word vanjaar by die US Woordfees se kykNET Koowee Kinderfees aangebied. Bazoo en die Plaashaas, die Reënboogkabouters, Dolf Wolf en die Drie Varkies en Die Wonderwêreld van die Towenaar Sonder Naam is op 2 Maart, tussen 09:00 en 13:00, te sien by die PJ Olivier-kunssentrum. Kaartjies na elke vertoning kos R40. Op 9 Maart is Poppie en Bongo: Kolskoot!, Lollos 4: Oe La La, Suid-Afrika (op die foto), Tjiff en Tjaff 2 en Takalani Sesame by die Oude Libertas-amfiteater op die planke tussen 09:00 eb 13:00. Kaartjies kos R40, maar ’n dagkaartjie teen R120 vir al vier vertonings is ook beskikbaar. Besoek www.woordfees.co.za vir meer inligting.

Franschhoek 2899

Stellenbosch Gazette

nescafé Classic dawn Jar 200g

99

PnP no nametm Cooking oil 2 litre

Clover seal Fresh Milk assorted 1 litre

985

Albany superior White Bread 700g

23

99 each

sta-soft Fabric Conditioner assorted 2 litre

Become a smart shopper points millionaire Buy any one of the weekly participating products to enter terms and conditions apply.

www.pnp.co.za

11 Feb – 10 march

PRICes VALID 19 - 24 FeBRuARy 2013 PIck N PAy FRANScHHOEk DAILy ONLy 23 huguenot stReet FRAnsChhoek. ContACt numBeR: 021 876 3931

pick n pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. advertised prices are inclusive of VaT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

www.picknpay.co.za

Please Recycle

CustomeR CARe

Toll Free: 0800 11 22 88

(landline only. Cellphone raTes apply)

1175183B

Always there for you


6

General - Algemeen

Stellenbosch Gazette

Tuesday 19 February 2013

Cape Whalers skep wonderlike geleenthede Die Cape Whalers van die Field Band Foundation (FBF) is weer sterk aan die gang en het reeds hul eerste optrede by die Maties Mad²-optog op 2 Februarie gehad. Hier het die orkes die optog op gebruiklike wyse deur Stellenbosch se strate begelei. Dié bekroonde FBF-organisasie spog tans met 22 programme landwyd en is trots op hul eerste projek in die Vrystaat, waarvan 50% van die lede fisieke gestremdhede het. Die FBF het ten doel om geleenthede vir die ontwikkeling van lewensvaardighede te skep deur middel van musiek en dans. Een van die FBF se hoof fokusse is MIV/ vigs-opvoeding en -toetsing. Ook word lede wat werkloos is ondersteun. Sewe lede van die Cape Whalers het aan die begin van die jaar nuwe skooluniforms ontvang as deel van die FBF se “Children in distress”-program. Leerlinge tussen sewe en een- en twintig

jaar word genooi om by die Cape Whalers aan te sluit, waar hulle deel sal vorm van ’n energieke, suksesvolle organisasie met uitstekende oorsese bande en moontlikhede. Vandag spog die Cape Whalers met trompetblaser Nathan Lawrence van Cloetesville wat ’n voltydse trompetblaser in die Kwazulu Natalse Filharmoniese Orkes is. Nóg ’n Cape Whaler en suksesvolle matrikulant van Hoërskool Cloetesville in 2012, Jeraydo Hattingh, is met die skild vir beste student op die Musieksertifikaatprogram van die Universiteit Stellenbosch bekroon. Oefeninge word op Donderdae en Vrydae om 15:00 by Hoërskool Cloetesville gehou. Lede kry die geleentheid om instrumente soos koperblasers, perkussie, marimbas en staaldromme te bemeester. Bel Belinda Jackson by 083 500 9871 of stuur ’n epos na bemjack@gmail.com vir meer inligting.

Hier (van links) is lede van die Cape Whalers Field Band Davidean de Bruyn (7) , Elzona Casper (10) en Keascheane de Klerk (8) in hulle nuwe skoolklere. Hulle is leerlinge by Laerskool Cloetesville. FOTO’S: VERSKAF

Lid van die Cape Whalers, Jeraydo Hattingh, het in 2012 die skild vir die beste student in die Universiteit Stellenbosch Musieksertifikaatprogram ontvang.

Cook with Stellemploy www.olx.co.za | www.eikestadnuus.co.za

Eikestadnuus 021 887 2840

1141

FAMILIEKENNISGEWINGS

TE KOOP FOR SALE 77

08 Sterfgevalle Death Notices

BERNARD GERHARD CROTZ. Born 31 Aug 1956. Died: 16 Feb 2013. Memorial Service Wed 20 Feb 2013 19:30, Volkskerk, Kahlerstreet. Funeral, Sat 24 Feb 2013. Home 11:00. Volkskerk 12:00

Meubels/Furniture RONDE EIKEHOUTtafel met 6 stoele. Eikehout hi-fi TV kabinet. Kontak 082 491 0503.

ALGEMENE DIENSTE 108

Geld/lenings Money/Loans

DENISE POLMAN BERGINS: Heengegaan op 18.02.2013. Roudiens Woensdag te Cloetesville Metodiste Kerk 19:30. RENATE HOLLSTEIN. Passed away 15.01.2013. Mem Service 21.02.2013. DELK @ 15:00

PERSOONLIKE DIENSTE 27

Onderrig/Education KENLYN DRIVING SCHOOL / Bestuurskool. Lessons @ R140 p/h. K53 practise grounds to use. Call Kenny 083 660 0569.

Algemene Dienste General Services DECKSTER'S CATERING. Décor / Hiring. Menu's from R110.00. Includes: crockery, cutlery, white tablecloths, white chair covers, organza backdrop, arch & red carpet. ( Ielaahm or Rene. 021 371 4507 / 082 324 9486. www.decksterscatering. co.za DR NILSON Marriage problems. Love problems. Pregnancy problems. Remove bad luck and evil spirits. Sexual problems. Financial problems. Win big contracts, tenders and court cases. Also unfinished work with other doctors. 078 229 1030 Stellenbosch. Call for appointment.

DEBT PROBLEMS? Let us help you. We consolidate debt payments. Pay lower installments. Deon 021 811 4670.

171

Woonstelle te Huur Flats to Let WEIDENHOFSTRAAT: Sonsigwoonstelle; 3 Slpk ruim, veilig, rustig, parkeerplek. Geen studente. R5 930 pm vanaf 01.03.13. Kontak 021 886 6079.

400

Betrekkings Gevra Jobs Wanted EMILA, TIDE, SHARON are looking for domestic work. Emila 083 245 1741. Tide 078 249 2463. Sharon 074 324 2835. 1X SEMI-SKILLED Spraypainter. Please only apply if you have contactable references. Experience essential. Contact 021 887 4217. EXPERIENCED FIGURE / life drawing models needed for Andrew Owen School of Art in Somerset West. Please contact Jo: 082 099 2654 or 021 855 4553.

140

Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs ALLE HERSTEL van yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. Skakel 076 919 0596. FRIDGE / FREEZER/AIRCON We buy & sell fridges No call out fee/Promt service 076 552 0272 www.fridgefreezermobile. co.za HERSTEL by die huis. Ys- en vrieskaste, stowe, wasmasjiene en mikrogolfoonde. Skakel 071 755 3390.

EIENDOMME

Finance available - No Deposit

'N BEKENDE DEKOR maatskappy in Stellenbosch benodig dringend 'n algemene werker. 'n Bestuurslisensie is 'n vereiste. Bel Susan by 0861 553 463 vir 'n onderhoud.

Spesiale dienste

DIBONGS ON MFM: Fans of Dibongs Bonga Tshemese Feleba Omkhulu Clever Matwetwe, the local musician and owner of Bonga Thanks Records, can listen to him live on MFM 92.6 on 23 February at 17:30. He will be talking about his new album that will be released on 25 August. Dibongs will also be performing in Germany and Botswana this year. For further information or for bookings send an email to bongarecords@gmail.com.

Stellemploy will train 12 unemployed people in methods of cooking, knife skills and introduction to baking skills, kitchen hygiene and basic nutrition from 11 to 28 March 2013. Stellemploy facilitates this training opportunity for the youth with donor money received from Distell. This training opportunity is only available to unemployed people with consumer or hospitality studies on grade 10 level or experience in the hospitality industry. Only 12 people can be accommodated on a course. It is therefore important to register early. Only youth between 18 and 35 years, who live in the greater Stellenbosch area, can apply. Call Gaino or Betta on 021 886 6993 for more information on the course in cooking.

WCBOF to meet Thursday The Winelands Community Business Opportunity Forum (WCBOF) will be meeting on Thursday 21 February. The topic that will be the focus of discussion is Black Businesses

Smalls

Unite. The meeting will start at 19:00 in the public library in Plein Street. Call Franklin Adams on 083 396 8119.


Dinsdag 19 Februarie 2013

Advertisement - Advertensie

Stellenbosch Gazette

BIG PRICE THE

DROP

7999

Bulk Lamb Braai Chops Per kg

Decor and garnish not included

Decor and garnish not included

BUY 2 FOR

2000

PnP Washed Baby Potatoes 1.5kg

+

+

BUY 2 FOR

2000

PnP Pears 1.5kg Econo Pack

1249 Each

BUY 2 FOR

5699

2000

Ultimate Braai Master Boerewors Per kg

PnP Sweetcorn 4s

1999

999

PnP White Grapes 1.5kg

PnP Loose Plums Per kg

2149

1199

Each

Fanta, Sprite or Stoney Assorted 2 Litre

McCain Crispy Oven Chips Assorted, 750g

4799

3899

Each

First Choice Long Life Milk Assorted, 1.5 Litre

BUY 3 FOR

PnP Carrots 1kg

Sunlight 2 in 1 Auto Washing Powder 2kg

139

99

Become a smart shopper points millionaire See in store for the weekly participating products Terms and conditions apply.

1175812_390 X 260

www.pnp.co.za

11 February – 10 March

Pampers Active Baby Jumbo Pack Nappies Size 2 New Baby Mini 94s, Size 3 Midi 82s, Size 4 Maxi 70s, Size 4+ Maxi Plus 62s, Size 5 Junior 58s or Size 6 X-Large 54s Per Pack

Always there for you

PRICES VALID 19 – 24 FEBRUARY 2013 AT ALL PICK N PAY SUPERMARKETS, FAMILY STORES, MINIMARKETS AND HYPERS EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO, EXPRESS AND DAILY STORES. smart points will still apply in Express and Daily Stores. LIQUOR NOT FOR SALE ON SUNDAYS IN KZN, GEORGE, KNYSNA, MOSSEL BAY AND WESTERN CAPE EXCLUDING CANAL WALK LIQUOR STORE.

PnP Toilet Tissue Assorted, 9 x 2 Ply Per Pack

99

99

Addis PVA Butterfly Mop and Rectangular Bucket

NOW ONLY

2000

19999 SAVE 100.00

House of York Deluxe Ironing Board

PLUS EARN POINTS www.picknpay.co.za

Please Recycle

CUSTOMER CARE

TOLL FREE: 0800 11 22 88

(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

7


Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 15 • Dinsdag 19 Februarie 2013 | Tel. 021 887 2840

Matie-fietse steeds baie gewild

Inwoners van Sonop-dameskoshuis het onlangs met Matie-fietse op ’n uitstappie gegaan. FOTO: HENNIE RUDMAN

Die Matie-fiets kry vanjaar groot aftrek, nie net onder die Universiteit Stellenbosch (US) se personeellede en studente wat ’n fiets vir ’n jaar wil huur nie, maar ook onder groepe wat dit net vir ’n uitstappie wil gebruik.

Sedert 1955

Jou eenstop mode & skooldrag voorsiener.

20% tot 30% AFSLAG!

OP GESELEKTEERDE DRAF & “TRAIL” SKOENE

R399

NB470

NB570

R399

BESPAAR:

BESPAAR:

R100

PEGASUS

R799

R150

R639

KANADIA

BESPAAR:

BESPAAR:

R300

GRATIS! R450 VELIZE

R650 PREDITO

R850 MECURIAL

R450

TIEMPO rio

R750

UNIVERSAL

R850

POWER CAT

Sonop-koshuis het hul eerstejaars met Matie-fietse op ’n uitstappie geneem. Volgens Jeanne-Marie Roux, die koshuis se HK-lid van “Groen”, het hulle die uitstappie gereël om volhoubaarheid te bevorder en ’n fietskultuur aan die eerstejaars bekend te stel. “Hulle het dit baie geniet en oorweeg elkeen die opsie om hul eie fiets koshuis toe te bring of ’n Matie-fiets vir die jaar te huur, veral met die parkeringkwessie hierdie jaar.” Heemstede se huiskomiteelede en eerstejaars het tydens die verwelkomingsweek met Matie-fietse van die US Voertuigpoel na ’n piekniekplek langs die Eersterivier gery om die koshuis se seniors daar te ontmoet. Matie-fietse is ook tydens die studente-optog deur die dorp opgemerk waar studente van Aurora en Monica daarop gery het. Altesame 325 Matie-fietse uit ’n moontlike 400 is al verhuur. Personeel en studente kan die fietse teen R1 000 per jaar huur, waarvan R600 terugbetaal word as die fiets in ’n goeie werkende toestand terugbesorg word.

R160

Prys van toepassing op geselekteerde reekse.

OEFEN KOUSE+ MET AANKOOP VAN ELKE PAAR RUGBY STEWELS BO R500. MONDSKERM

KIES TUSSEN N OEFENTRUI OF

R599 T90

R799 RS7

R899 KAKARI

R650 PREDITO

R850

EVOSPEED 6

R899 KAKARI

Kry R100 AFSLAG op aankope van normale prys sport skoene: R600 of meer. Kry R50 AFSLAG op aankope van normale prys sport skoene: R400-R599. Hierdie promosie is geldig tot 30 April 2013. Nie geldig op uitverkoping sport skoene asook rugby stewels nie.

Worcester 023 342 1177 | Mountain Mill 023 347 0994 | Paarl 021 872 8500 | Paarl Mall 021 863 0992 | Stellenbosch 021 886 5168 | Tygervallei 021 914 7816 Malmesbury 022 487 2356 | Vredenburg 022 713 3405 | George 044 874 2224 | Oudtshoorn 044 272 8487 | Mosselbaai 044 690 6831 | Zevenwacht Mall 021 903 3345

Stuur nominasies Dit is tyd vir skole om nominasies vir Let’s Play en Eikestadnuus se Sportster van die Maand vir Februarie te stuur. Voorstelle vir die Eikestadnuus Span van die Maand kan ook gemaak word. Nominasies moet Eikestadnuus niks later nie as Maandag 24 Februarie bereik. Stuur aan eunice.visagie@eikestadnuus.com. Dylan Raubenheimer was Januarie se Sportster van die Maand en Hoërskool Lückhoff se o.17-sokkerspan het die span-kompetisie gewen.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.