Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 16 • Tuesday 23 September 2014 | Tel. 021 853 0211
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
e’Bosch gaan pret wees Daar gaan vanjaar groot pret by die e’Boschfees (Erfenisfees) wees. Die fees, wat môre afskop, begin met die Rivierfees in Die Laan. Kunstenaars soos Valiant Swart en ander sal teenwoordig wees. Daar gaan hope stalletjies wees, braaiplekke om Braaidag te vier, en alles is GRATIS! Daarna skop die Spier Eersterivier-kanowedvaart by die hangbrug ook af, die Eikestad e’Boschplaastrap om 10:00 by Spier, die binnebandresies by die hangbrug, en die e’Bosch Fly And Braai by die Stellenbosch-vliegklub begin om 12:00.
2
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
Nuwe forum teen misdaad beoog
’n Bespreking met jeugleiers van Cloetesville en Idasvallei oor die invloed van bendes en dwelms op skool gaan lei tot ’n multi-sektorale forum teen jeugbendes en dwelms.
Die forum word 25 September gekies. Om die tafel by die bespreking is, van links, sers. Jeugleiers van hoër- Janine Mothibi (sektorbevelvoerder), Bernadine skole uit dié twee areas Govender (administrasie), ao. Sarena Hugo (sohet met Cloetesville-poli- siale misdaad), lt. Jan Mouton (hoof: Vispol) en sie oor dwelmgebruik en ao. Jan Jacobs (DPO) . bendes wat op skool gebleem help beperk.” vorm word, vergader. Sy sê ook dat skole strenger Die polisie wil graag hê die leerders moenie bang wees om te moet begin optree teenoor dié praat oor wat aangaan nie en na stout kinders en veiligheidsbevore kom om die leerders wat oor- amptes moet aanstel om as afskrikmiddel te dien. tree, uit te wys. Die forum word Donderdag om Sers. Janine Mothibi (sektorbevelvoerder), Bernadine Goven- 18:00 in die Metodiste-kerk, Idasder (administrasie), ao. Sarena vallei, gekies. Rolspelers in die geHugo (sosiale misdaad), lt. Jan meenskap (pastore, onderwysers Mouton (hoof: Vispol) en ao. Jan en jeugorganisasies) word ook Jacobs (DPO) het die bespreking uitgenooi. Vervoer sal om 17:00 beskikbaar wees vanaf Cloetesgelei. * ’n Leerder aan Hoërskool ville-winkelsentrum. Die forum word op 17 Oktober Cloetesville meen leerders behoort beter ingelig te word oor die amptelik in die Eikesaal, Cloetesgevaarlike gevolge van dwelms ville, bekendgestel. Navrae kan gerig word aan lt. en bendes. “As ons meer uitstappies kan kol. Mark Adonis 0 082 778 6634. * Die leerders wat aan die besprekry na rehabilitasiesentrums sodat leerders kan sien wat met hul- king deelneem se name word op le kan gebeur, sal dit dalk die pro- versoek weerhou.
Blakes-spelers gedenk Blakes RFC sal ’n herdenkingsdiens vir ontslape lede op 24 September by Cloetesville-rugbystadion hou. Dit sal die eerste keer in die klub se geskiedenis wees dat so ’n geleentheid sal plaasvind. Die klub wil graag erkenning gee aan alle oud-rugby- en -netbalspelers. ’n Sertifikaat van er-
kenning sal aan ’n familielid oorhandig word as ’n blyk van waardering vir die diens wat die spelers gelewer het. Familielede van ontslape spelers word versoek om vir Aubrey Noble te bel by 0 073 625 3294. Blakes nooi ook alle klubs uit om deel te hê aan die seremonie.
Tuesday 23 September 2014
Jamestown se buurtwag neem leiding om gemeenskap te beveilig SHAWN VALENTINE @Limitless_Words
we buurtwaglede. Die buurtwag-voorsitter, Elwin September, sê: “Ons het ’n goeie ver“Almal het al deurgehouding met die polisie. loop onder diefstal; ons Ons verstaan dat hulle wil net ons gebied teook onder druk is weens rug hê.” ’n tekort aan hulpbronVolgens Dale Sine, maar ons is op ’n mons, die nuut aangeweeklikse basis in konstelde voorsitter van tak met hulle.” die gemeenskapspoliSimons noem ’n tweesiëringsforum (GPF) ledige strategie is ontvan Jamestown, was plooi om misdaad in die dit die pleidooi van die area te bekamp. “Dit gemeenskap ná ’n sluit in om die gemeenskerp toename in diefskap te beskerm deur die stal en inbrake wat die buurtwag weer te aktiinwoners van hierdie gebied ondervind het. Van links is Ashley Christians, Clint September, Arnold Ockers, Elwin Sep- veer en ’n gemeenskapDie Jamestown- tember, Shiela Paulse, Freddie Jooste, Fabian Daniels, Kenneth Wenn gesondheidsprogram buurtwag het 109 aktie- en Denese Williams, wat deel uitmaak van die 109 Jamestown-buurtwag- ter ondersteuning van die buurtwag.” we lede wat patrollie- lede. Dié program behels indiens doen. Dié sterk ondersteuning is as gevolg van ’n ge- lig, is ’n straatwag-program geïmple- woner-betrokkenheid by organisameenskap wat verenig is teen die toe- menteer. Elke straat, onder leiding sies soos skole, besighede en kerke nemende misdaad wat hulle daagliks van ’n straatkoördineerder, organi- om eenheid – volgens Simons ’n karseer homself en rapporteer aan die dinale element van misdaadbekambedreig. Weens die eensgesindheid en die sone-koördineerder. Jamestown is ping – in die gemeenskap te bevorbehoefte om self hul buurt te bevei- verdeel in drie sones, elk met aktie- der.
Be vigilant over festive period As we approach the holiday period, the Western Cape police would like to use this opportunity and be early in warning the public that criminals are aware that people carry larger sums of cash on their person. It is no secret that the majority of the population prepare to be festive during December and January months and for this reason carry more cash than usual or transport bonuses to their homes or banks. This is also the time that stokvel contributions are withdrawn at financial institutions and divided amongst members.
Criminals know about these arrangements and cannot wait to lay their hands on your hard earned cash. Be careful, vigilant and prepared to become a victim at any time, so that it can be avoided. The following useful tips can also assist to prevent crime: ) Always conceal your cash and wallet, and do not count money in public. ) Do withdrawals at the bank discreetly and make use of the private bulk tellers when large amounts are involved. ) Arrange security when transporting cash for the purpose of
stokvel and when distributing to participating members. ) It is encouraged to deposit stokvel contributions in member’s bank accounts. ) Avoid isolated ATMs and using an ATM late at night. ) Never accept help from strangers at an ATM. ) Be aware of people following you from a bank or your place of employment after wages have been paid. ) If you suspect that you are being followed, make an attempt to swiftly approach a public place, or call the SAPS emergency no 10111.
Tuesday 23 September 2014
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
Aspiring chefs graduate Students from ICA (the Institute of Culinary Arts) recently graduated after they successfully completed the ICA/ SACA Youth Chefs Training programme with an international qualification. The graduation is hosted by the National Department of Tourism, the Institute of Culinary Arts and the South African Chefs Association. These role players ensure that graduates meet industry expectations and have supported the students with a rigorous training programme of the highest international standards.
Mishka is a role model Mishka Patel, a Miss Earth 2014 and Miss SA finalist, has been appointed as the ambassador of Child Welfare Stellenbosch. Mishka, a Stellenbosch resident, looks forward to this new venture. “As a young girl, I have always had an interest in being a model. All of us saw the glitz and glam, and all of us wanted it. “When I finally got the opportunity to step into the world of modelling, I realised it wasn’t for me. “Yes, I do modelling, but not full time. I decided to become a role model. I found my passion & reason for
living, my purpose at the age of 22.” She says she thrives to inspire, educate and share the love she has for children, animals, her environment and education. “Apart from being a motivational speaker, giving workshops on energy efficiency, planting 116 trees in two weeks at underprivileged schools, being toys for Africa ambassador and the Lee Bromley golf foundation ambassador, I love waking up knowing I am making a difference. “My newest venture is being the ambassador for Child Welfare SA and I intend to spread awareness
Mishka Patel with some of the children from Stellenbosch. about what it is they do, what they stand for and I would love to get our community to support the organisation.”
Oud en jonk wenners in kompetisie Rock, ’n groep vroue wat jaarliks aan die Cansa Relay for Life deelneem, het op 2 Augustus ’n model-kompetisie ten bate van hul geldinsameling
SENIORS:Die wenners in die senior kategorie is agter van links Claudine Maart, mev. Persoonlikheid, Sadia Arnolds, (2de prinses), Sandra Februarie (1ste prinses) en voor Marsha Johnson (mev. Rock).
26 September
23 September
The graduates are at the back (from left) Keletso Motau, Eloïse Cloete, Timothy Gabriëls, Sive Myeki, Akram Apollis, Eduan Booysen, Chanté Newman and Elvina Johannes. In front are Francois Neethling, Jacqueline Neethling and Ronel Hoppie.
gehou. Oud en jonk het aan die kompetisie in die Idasvallei VGK-sentrum deelgeneem.
JUNIOR WENNERS: Voor sit Jamie-lee Adams, wat as mejuffrou Rock Junior gekroon is. By haar is Lesley Palmer (mej.Persoonlikheid), Warda Geswindt (2de Prinses) en Jamie Antonels (1ste Prinses).
Die groep bestaan uit 30 vroue vanuit Stellenbosch, Kuilsrivier en Eersterivier wat hulle uitgevat het in kleurvolle uitrustings.
Mej. Rock Senior is voor Jowaine Geldenhuys. By haar is agter van links Natlynn Martin (mej. Persoonlikheid), Daniell Gabriels (2de prinses) en Jamie Van Schoor (1ste prinses).
3
) AA Stellenbosch-sentraal kom om 20:15 by die Van der Stel-sportklub in Du Toitstraat byeen. Inligting: 0 084 293 3967. ) Laerskool Rietenbosch - Musiek Revue. Tema: Vier Seisoene. Prys: R40. Tyd: 19:30. Kaartjies by die skool beskikbaar. Bel: 0 021 889 5518.
25 September
) Alkoholiste Anoniem (AA) en Alanon (vriende en familie van verslaafdes) kom om 20:15 by die Van der Stel-sportklub, Du Toitstraat, Stellenbosch, byeen. Inligting: 0 084 293 3967. ) BBUS (Black Business Unity Stellenbosch) General Meeting. 19:00, Town library. Topic: Future of black business. Contact: Franklin Adams 0 083 396 8119.
) Jessie Keet Bewaarskool Disko. Plek: Klub Boulevard. Tyd: 21:00. Koste: R30. Navrae: Felicity Thomas 0 021 887 2061. ) Real Sisters bied aan Karaoke Night. Plek: Cloetesville-sportveld se klubhuis. Kaartjies: R20. Tyd: 19:00. Bring jou eie xyz, verversings sal te koop wees.
27 September
) Gemeenskapsportdag aangebied deur Pieter Langeveldt Primêr, geborg deur die KWDM. Tyd: 09:0018:00. Koste: R10 (volwassenes), kinders: R5. Kontak: Johan Africa by 079 366 0867. Legends Rugbywedstryd - Idasvallei vs Cloetesville Old Boys (15:00), Cloetesville-sportveld.
3 Oktober
) Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Gas: Afrikaanse rymkletser Simon “Hemelbesem” Witbooi. Tyd: 13:00. Plek: Muratie Wynplaas. Koste: R25. Beperkte sitplekke van 50. Besprekings: Cecile/Tanja voor of op 1 Oktober by 0 021 887 3113/2 wat@sun.ac.za. Die Buro van die WAT is in Banghoekweg 115.
Ons elektriese fiets het ’n wenner Die wenner van Eikestadnuus en Extreme Bike se Wen ’n Elektriese Fietskompetisie is aangekondig. En nee, dit is nie ’n student of jong bloedjie nie, maar die 63-jarige Mary Isaacs van Idasvallei. Uit honderde inskrywings het Deleen Johnson, uitgewer van die koerant, die gelukkige naam getrek en Mary was in ekstase oor haar prys. “Toe ek die eerste keer die kompetisie in die koerant sien, toe sê ek vir myself, ‘dié fiets is myne, ek gaan hom wen’.” Francois le Roux, bestuurder van die Stellenbosch-tak van Extreme Bike, het gesê dat die terugvoering oor die kompetisie oorweldigend is. “Ek het met mense gepraat van Vishoek wat al die fiets gekoop het. Een persoon ry selfs uit Ceres na Hamlet, elke dag vir werk.” Volgens hom is die belangrikste aspek die veiligheid van die fiets. En ja, jy het nie ’n motorfietslisensie nodig nie!
Le Roux meen ook dat dit jou slegs 50 sent sal kos om die fiets te laat werk. Let egter op dat indien jy verstellings of modifikasies aan die fiets doen, jy ongelukkig wel ’n lisensie sal nodig hê. Die kompetisie is ook in samewerking met die Eikestad Mall aangebied.
Mary Isaacs (op haar nuwe fiets), word gelukgewens deur Francois Le Roux (middel), van Extreme Bikes, en Danie Keet (redakteur van Eikestadnuus).
4
Stellenbosch Gazette
News - Nuus
Tuesday 23 September 2014
Schools participate in conference UNASA’s fourth annual Schools Model United Nations Conference was held on 6 September at the Cape Town City Council Chambers in the Cape Town central business district. Three Stellenbosch schools, Rhenish Girls High, Makapula High and Lückhoff High School were in attendance.
Brenda Benjamin, Geordie Goliath and Davern Davidse celebrate National Book Week.
Book Week helps transport minds
Learners from Makapula High are Fezeka Tshengele, Kutlwisiso Mzaca, Nkululeko Tshika and Aseza Ntloko.
DANEL GILLESPIE South Africa commemorates National Book Week every first week of September.
In attendance from Lückhoff High were Yusra Dreyer, Kevin Naude, Phillip Matjan and Ruquayah Langeveldt. With them is a representative of UNASA.
Wen pryse vir jou stalletjie by fees Besoekers aan die Erfenisfees wat môre in Die Laan gehou gaan word, kan daarna uitsien om groot pryse los te slaan. Om in aanmerking te kom vir die gelukkige trekking moet besoekers die verskillende handwerkstalletjies besoek, ’n vragie rondom elke stalletjie beantwoord en seker maak dat die inskrywingsvorm by die kompetisiestalletjie ingehandig word. ’n Gelukkige trekking sal gedurende die dag uurliks vanaf 10:00 gehou word. ’n Tweede kompetisie word ook aangebied waar gelukkige wenners die kans gaan hê om ’n twee nagte bed en ontbyt vir twee persone by die River Manor Boutique en Spa of ’n naweek vir vier persone by die Tree Tops Cottage los te slaan. Hierdie pryse is geborg met die komplimente van Johan Swanepoel en Jeanne Bloch.
It is an initiative that began with the South African Book Development Council (SABDC) in collaboration with the Department of Arts and Culture, and now Boland College got involved as well. National Book Week 2014 is commemorated under the theme: “Going Places”. It focuses on the power of books and how they can figuratively and literally take South Africans to places. Reading statistics report that only 14% of the South African population are active book readers, and a mere 5% of parents read to their children. National Book Week is therefore an important initiative in encouraging the nation to value reading as a fun and pleasurable activity and to showcase how reading can easily be incorporated into one’s daily lifestyle. Boland College has launched a few initiatives at their various campuses to commemorate Na-
Rachel’s Angels lecture on Friday Kim Cloete, host of the TV programme Kollig,will deliver the fourth Rachel’s Angels Annual Lecture on Friday 26 September at Eben Dönges High School in Kraaifontein. The lecture is part of the Rachel’s Angels two-year mentorship programme, which focuses on enhancing excellence in education in the Western Cape. The programme partners Grade 11 and 12 learners from previously disadvantaged schools with senior stu-
Op die foto is van die stalletjiehouers met van die pryse wat gewen kan word. Van links is Ryno Appolis, Eva Williams, Doreen Williams en Llewellyn McDillingees.
tional Book Week this year. The Stellenbosch campus decided to commemorate this week by opening a student library in order to motivate students to read more. The student library’s aim is to focus on the joy of reading and to create a love for reading in students by making books and magazines much more accessible to students. “A student can visit a library in his or her residential area, but students do not always have the time or transport to visit libraries after classes. “It is much easier for students to visit the library on campus” said Juneta Haumann, a lecturer at Boland College. At present the “library” is in a cabinet at the back of a classroom, but judging by the response from students and lecturers, who have donated books and magazines so generously, a bigger venue will soon be needed. V If you perhaps have books at home that you are willing to donate, please deliver it at the campus or contact the campus on 0 021 887 3027. Any donations for the student library will be much appreciated.
dents from Stellenbosch University. Kim’s lecture to learners of the Rachel’s Angels Trust and audience, sees her joining the distinguished ranks of former Minister in the Presidency Trevor Manuel (2012) and Joanne Strauss-Held (2013). She will speak about Three intentional decisions that changed my life – living my dream, focusing on the crucial decisions she took to change her life.
Tuesday 23 September 2014
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
Het jy elke dag ’n volledige plan vir jou besigheid? ’n Vriend van my wat in die Swartland boer, sê altyd: “As ’n entrepreneur wil geld maak, moet hy elke oggend opstaan met ’n plan van hoe hy dit wil doen.” Nou lees ek in Die Burger dat sir Ernest Oppenheimer van Anglo American blykbaar soggens as hy by die werk ingestap het, altyd sou sê: “Good morning, gentlemen. How are we going to make money today?” In my vrou se Rooi Rose-tydskrif lees ek in ’n artikel Klein begin, Groot sukses
van dr. Fannie Sebolela, skoolhoof van Khensani Primary School in Soshanguve, se resep vir sukses. Hy reken jy moet in die eerste plek weet wat jy in die lewe wil hê. Dan voeg hy by, “En sodra jy weet, moet jy begin werk daarvoor. ’n Mens is vir jouself verantwoordelik. Jy, en net jy, dryf jou visie.” Daarom my vraag - het jy ’n plan of ’n doel van wat jy wil bereik, of hoop jy maar vir die beste? Glo jy wat dr. Sebolela sê dat jy vir jouself verantwoordelik is? Of vestig jy jou hoop op die staat of iemand
anders om vir jou te sorg en jou ryk te maak? Niemand dra jou belange beter op die hart as jyself nie en die beste helpende hand is aan die einde van jou eie arm. Ek glo God het elkeen van ons die vermoë gegee om planne te maak. Ons doen dit maklik as ons ’n partytjie wil hou, maar is ons regtig bereid om onsself af te vra, “How are we going to make money today? Is ons bereid om tyd te neem om te dink en planne te beraam of sit en wag ek in die hoop dat ’n “genie” sal kom en my drie
Seminar held for rural women The Stellenbosch Municipality’s Local Economic Development department participated in an intergovernmental Rural Business Women Seminar on 4 September, held in Worcester. The main aim of the seminar was to expose women to the services and programmes offered by various support agencies and organisations. The seminar featured speakers who had established and grown their businesses with the support of various organisations, and Benita Cyster, a successful female entrepreneur from
Women from different areas attended the Rural Business Women seminar that was held in Worcester. The photo above includes a large contingent from Stellenbosch.
Successful entrepreneur from Pniel and owner of Lumley’s Place, Benita Cyster.
Pniel, shared the success and stumbling blocks of her family business, Lumley’s Place. The participants forged relationships and made new contacts which could assist them with starting and/or growing existing businesses. The programme focussed on thematic topics and the event attracted more than 50 rural women from various towns in the Cape Winelands area. The organisations that were present included the Departments of Economic Opportunities, Agriculture, Social Development, and partners in the private sector.
kanse om te wens sal aanbied? Die Apostel Paulus sê in Efesiers 4:28 ’n mens moet “... deur harde werk op ’n eerbare manier self in sy lewensonderhoud voorsien.” En ja, jy kan. God het in my en jou die wil geplaas om te oorleef en vooruit te gaan. As jy nie ’n werk het nie, maak dink en beplanning van hoe jy vir jouself “op ’n eerbare manier” kan sorg, jou werk. Waar daar ’n wil is, is daar ‘n weg. Wil jy? V David Malherbe is ’n besigheids- en loopbaankonsultant van Wellington.
5
6
General - Algemeen
Stellenbosch Gazette
Tuesday 23 September 2014
Will Lize triumph? DEATH NOTICES 1005
PERSOONLIKE DIENSTE
ALGEMENE & HUISDIENSTE
SPYSENIERING & LOKALE
ELEKTRIES
1401
DECKSTER'S CATERING, DéCOR / HIRING. Menu's from R120.00. Includes: crockery, cutlery, white tablecloths, white chair covers, organza backdrop, arch & red carpet. (Ielaahm or Rene.) 021 371 4507 / 082 324 9486. www.decksterscatering. co.za KRUIEKENNER 1435
1810
ALLE HERSTEL VAN yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. Skakel 076 919 0596.
HERSTELWERK 1818
HOME APPLIANCE REPAIR Eddie & Klevin 078 379 4603 & 074 554 1586 074 345 & 7511 josgarson@gmail.com
EIENDOMME
WOONSTELLE TE HUUR 3250
SMALL ONE BEDROOM flat to rent in Dalsig. R2,850 p/m. Available 1 Oct. Contact Jolene work 021 883 3345. Email: drlandmanpraktyk @gmail. com
BETREKKINGS 3600
TE KOOP
ALGEMEEN 3680
SENIOR SHOWROOM SALES PERSON ALLERLEI Paarl based company need a person with min 5 years’ 1655 sanitary ware sales CASH PAID FOR used experience. Send CV with clothing, crockery, contactable references to Linen, etc. I collect. paarl.vacancies@gmail.com Ph/sms/whatsapp Patricia or 086 234 7625 0798414016
Spesiale dienste
Can SA Idols finalist Lize Mynhardt (21) from Stellenbosch bring the title back to her hometown like Heinz Winkler did in season 1? Well, with your votes, the residents of Stellenbosch can make it happen. Sunday evening Lize sang her heart out, with her rendition of “Unchained Melody”. The judges, of course, had their opinions on her performance. Both Gareth Cliff and Unathi Msengene thought she
did the song justice, but Randall Abrahams disagreed. To make sure Lize stays in the running for this title, you can vote in the following ways: SMS 08, to 37400, dial *120*33033# and follow the instructions, vote for free on WeChat or on the Idols mobi site, or on the Idols X website at www.mnet.co.za/idolssa. V For more information on voting procedures and terms and conditions, visit the official Idols X website at www.mnet.co.za/idolssa.
Can Lize bring the Idols title back to Stellenbosch?
Dinsdag 23 September 2014
General - Algemeen
Stellenbosch Gazette
7
Servicing the community Owethu Clinic’s Pebbles project had their first Women’s Day event in partnership with Cloetesville Community Health Center and the Pink Drive.
From left are Sister Samantha Adams, sister Hanna Prinsloo, Cristine de Vos, Debbie Goodall, Caroline Minnies, Nora Mabota and sister Nina de Jager.
Skoenbokse vol vreugde benodig vir kindergeluk inspireer. Nog ’n nuwe verwikkeling is die “Virtual Box” wat deur Checkers geskep is en mense in staat stel om skoenboksskenkings aanlyn te doen. Irené Pieters, hoof van die Santa Shoeboxprojek, sê die groot aantal skenkings wat hulle verlede jaar ontvang het, het gelei tot die uitbreiding van die projek. “Ons het verlede jaar ’n rekordgetal van 120 000 bokse ingesamel. Daarom het ons besluit om die projek uit te brei en addisionele skenkingsopsies was nodig.” Skenkers kan vanjaar nie net skoenbokse skenk nie, maar ook kies om reënjasse te borg. Korporatiewe kliënte het die opsie om ’n finansiële bydrae tot die nuwe Santa Shoebox Legacy Fund te maak. PEP Stores, StorAge en Laser Logistics is reeds getroue borge van die Santa Shoebox Projek, maar die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) het vanjaar as ’n nuwe borg aangesluit. KIKS sal die sentrale aflaaipunt in Kaapstad wees. “Ons beplan ’n opwindende Santa-werkswinkel vir skenkers en hul kinders wat hul Santa-skoenbokse kom aflaai,” sê Pieters. S Inwoners van Stellenbosch kan hul skoenbokse op 24 Oktober by die NG kerk Stellenbosch Welgelegen in Dalsig afgee. Vir meer inligting oor die Santa Shoebox Projek, bel Allison Knight 0 Een van die ontvangers van ’n Santa-skoenboks spog met van 072 679 7491 of besoek hul webtuiste by www.santashoebox.org. sy geskenke.
Die Santa Shoebox Projek se mikpunt vir 2014 is om 100 000 of meer skoenbokse in te samel. Dié projek samel jaarliks “skoenbokse vol vreugde” oor die Kerstyd in, wat onder minderbevoorregte kinders versprei word. Die tema vir vanjaar se insameling is “KISS - Keep It Simple Santa” en die organisasie hoop dat dit nuwe skenkingsopsies sal
Die Stellenbosch Gazette vra Stellenbossers om die volgende welsyn- en gemeenskapsorganisasies te help. Hier is ’n lys van hul grootste behoeftes: ) Stellenbosch-nagskuiling: Geblikte of vars groente, droë sopbestanddele, macaroni, spaghetti, koffie, suiker, poeiermelk, smeergoed vir brood asook badseep en handdoeke. Daar is ook ’n behoefte aan vrywilligers om sop per dag te skenk. Dit kan gevries of vars wees. Skakel 0 021 886 6173. ) Huis Horison: Wit kerswas vir maak van vlamvatters, stewige vulsel, houthangers, borduurgare, groterige stukke effe linne/katoenmateriaal en wol. 0 021 887 5080. ) Safe House Stellenbosch: Benodig dringend babaweggooidoeke, babaseep, babasjampoe en klere; vroue- en kinderklere, pajamas en sokkies, en vir die kombuis rys, melkpoeier/ langlewe melk, kookolie, suiker, pasta, koffie
en tee. Algemeen: Waspoeier vir outomatiese masjien, Handy Andy, Jik, Domestos en Opwasmiddel sal baie waardeer word. Vir die vaardigheidsklasse: hekelpenne, hekelgare asook skryfbehoeftes soos verf, skêr, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatiewe projekte sal van groot hulp wees. Dit sal ook wonderlik wees indien vroue van die gemeenskap hulle talente, stokperdjies, kennis en vaardighede by ons sal kom deel met die inwoners Kontak 0 021 883 2574. ) Stellenbosch Voedingsaksie: Droë bestanddele soos rys, pasta, mieliemeel, stampmielies en sopmengsel, asook produkte vir kospakkies. 0 021 886 8986 of 071 322 0747. ) Kindersorg SA Stellenbosch: Ons soek graag tweedehandse klere, nie-bederfbare voedsel, meubels en huishoudelike ware. 0 021 887 2816. ) Jeuguitreik: kinder- en jeugsorgsentrum: Brood, suiker, pasta, broodsmere en blikkieskos. Gordyne en ou DVD’s wat oor naweke vir die kinders gewys kan word, sal waardeer word. Skryfbehoeftes asook skoolklere sal van groot hulp wees. 0 021 886 6216. ) Stellenbosch Werksentrum vir Volwasse Persone met Gestremdhede: Behoefte aan kruideniersware vir die sentrum se driedaagse
Owethu collaborated with Cloetesville CHC and Pink Drive to bring services to the farm workers of the area. This is a great example of NGO’s and government joining efforts to offer services to the rural communities. Many of the ladies have to work during the week and cannot visit their local clinics due to time constraints and transport issues. Pink Drive did a presentation on breast examinations, after which they did breast examinations on 54 women. Sr Hanna Prinsloo,
a clinical nurse practitioner working at Cloetesville community health centre assisted by Sr Nina de Jager of Owethu clinic, undertook to do 26 cervical screenings on ladies who qualified for the service. Every woman who is HIV negative should have a cervical screening every 10 years from the age of 30. Cervical smears detect any cervical abnormalities which occur before cancer develops. The ladies were also offered thegovernment’s latest family planning method, the Implanon, a subdermal implant, a small plastic rod which is placed just under the skin of the upper arm and lasts for three years. Seventeen ladies had this method of contraception done on the day.
Blakes Old Boys: Links is Melmory van Wyk, Dorothy Apollis, Desiree van Rooyen, Candice Plaatjies en Rita Jaars, wat die sosiale funksie van die Blakes oud-rugbyspelers by die Cloetesvilleklubhuis op Saterdag 13 September bygewoon het. FOTO: DAAN WILLI AMS
Have a run for Sunflower Fund The Sunflower Fund in association with Aurora PSO (Stellenbosch University) is hosting a 5 km and 8 km fun run/walk starting in Coetzenburg Road, Stellenbosch on 27 September. Hopefully more than 500 runners and walkers with the aim of raising money for The Sunflower Fund, will be in attendance. The Sunflower Fund is a non-profit organisation whose sole purpose is to pay for the tissue typing of potential bone marrow stem cell donors, in turn building the South African Bone Marrow Registry and giving patients suffering from leukaemia and other life threatening blood disorders the hope of finding their 1:100 000 bone marrow stem cell donor match. There will be medals for the first 500 participants on completion of the race as well as spot
prizes and a fantastic raffle draw. The Maties Entrepreneurs will also be hosting a market for those interested in doing some shopping for the day. All this for an entry fee of only R50 which includes a bandana. Pre-registration will take place on 15 and 22 September from 11:00-14:00 at the Neelsie Student Centre. Registration on the day will be from 07:00 - 07:45. V You can register online by contacting Rachel Kotu 0 021 701 0661 2 Rachel@sunflowerfund.org.za, or Janine le Roux 0 021 701 0661 2 janine@sunflowerfund.org.za. For more information on The Sunflower Fund visit www.sunflowerfund.org.za or phone toll free 0800 1210 82.
Optog by Breughel-teater vir e’Bosch Op Saterdagoggend 27 September sal Breughel-kinders en ander lede van die gemeenskap ’n optog deur Cloetesville hou ter bewusmaking van die e’Bosch-erfenisvieringe in Cloetesville. Die optog sal om 10:00 by die iBreughel-teater begin, waarvandaan kinders met baniere sowel as plakkate sal loop, vergesel deur die VGK Brigade, Stellenbosch-verkeersdienste en -wetstoepassing sowel as Breughel-fasiliteerders. Ná die optog sal die kinders verversings
lewensvaardigheidskamp geskeduleer vir 21 tot 24 Oktober buite Stellenbosch. Daar gaan 45 persone met gestremdhede by hierdie kamp, wat deur ’n arbeidsterapeut en twee maatskaplike werkers aangebied gaan word, baat vind. Die persone moet drie maaltye per dag voorsien kry en skenkings soos pap, melk, eiers, kaas, weense worsies, suiker, koffie, tee, geblikte groente sal waardeer word. Vir meer besonderhede bel die sentrum by 0 021 887 8688. ) Ikhaya Trust Centre: Vrywilligers wat die leerders in hul nasorg op Vrydae van 15:00 tot 16:00 kan leer viool speel. 0 021 889 8774. ) Marcelino Singh-stigting: Brood, broodsmere, vars groente, tweedehandse klere en meubels. 0 021 889 9555 of 072 888 7188. ) ACVV Stellenbosch: Nie-bederfbare kos, toiletware, skoolskoene, -hempies en -broekies, weggooidoeke vir babas en volwassenes en rugsakke vir skoolgaande kinders. Enige ou klere vir ons klerewinkel om te gee aan diegene wat kom vra. 0 021 887 6959. ) Kayamandi-traumakamer: Driekwarten enkelbedmatrasse, waaier, verwarmer, beddegoed, gordyne, komberse, eetgerei, tweedehandse klere en onderklere, kos, toiletware, skoonmaakmiddels. Bel me. Bakubaku 0 074 717 9676 of 021 889 7686 of Mary
by die Breughel geniet. Die hoogtepunt sal wees wanneer mnr. en mej. e’Bosch aan die kinders voorgestel word, en vermaak deur opvoedkundige karakters verskaf word. Die jongspan sal na afloop van die vermaaklikheid kospakkies ontvang, terwyl die brandweer ’n demonstrasie sal lewer om die kinderprogram af te rond. Die kinderpret loop om 12:00 ten einde. V Vir meer inligting, bel Letitia Solomons by 0 082 046 5610.
083 945 5811. ) Stellenbosch Hospice: Koffie en tee en warm sjokolade (hot chocolate), skryfbehoeftes (verf, skêre, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatiewe projekte), en speletjies soos dominoes, ’n skaakstel, “stressballs”, rekbande en wolnaalde/breipenne, dambord en opvoedkundige speletjies. Manspajamas, kinderklere, komberse en kussings met kussingslope, en mansskoene word ook verwelkom. Do you need material for a school project? Find relevant cheap material in our great selection of books and pictures in our many magazines at the Hospice shop in Borcherd Street, open all day till 16:45 and on Saturdays. Your purchases help fund the caring services Stellenbosch Hospice provides for over 1 000 patients per month. 0 021 886 5994. ) GreenDoorProjek@Jamestown: Babaklere (0-3 jaar), bababenodigdhede vir die 13 tienermammas in hul sorg, en meisieklere (9-10 jaar). Chanene van As 0 082 890 8616. ) Dorothea spesiale skool: Breinaalde, hekelpenne. Afval: karton, wol, materiaal, hekelgare, hout. Skoolskoene, truie, sokkies (seuns en meisies), enige ou kinderklere.
Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 16 • Dinsdag 23 September 2014 | Tel. 021 853 0211
Karatekas besoek Japan vir kursusse
The players from Barca Juniors are ready for another match in their new kit.
Barca gets new kit Cellfind, a provider of GSM location-based services, has sponsored the Barca Juniors football team in Stellenbosch in an effort to give something back to the community. They will kit the team out in shirts, socks and shorts for their competitive matches. Barca Juniors was founded by six policemen in Stellenbosch who wanted to help get young boys off the streets to reduce their temptation to turn to petty crime as a means of alleviating their boredom. The policemen who patrol the townships and suburbs of Stellenbosch coach some 250 children five days a week ahead of matches every Saturday. The club was founded on the idea that the discipline, focus and com-
mitment to competitive sport will help the kids to succeed in life as well as on the football pitch. In addition to football coaching, the club offers the boys financial literacy training with a local bank manager, tutoring for their schoolwork, and leadership courses through a start-up company called Future Indefinite. Says Jacques Swanepoel, managing director of Cellfind, a subsidiary of the JSE-listed Blue Label Telecoms Group: “We are proud to support the hardworking volunteer coaches and the deserving young players of Barca Juniors as a sponsor. They have already achieved so much with limited resources. The work that Barca Juniors is doing for disadvantaged kids is inspiring – it is really helping these kids to achieve the focus and confidence that will help them to excel in other areas of their lives.”
Nuwe sportraad vir Cloetesville Die Cloetesville-gemeenskap sal deur ’n nuwe sportraad vir die 2014/2015-termyn bedien word. Die raad, wat op 9 September verkies is, sal in beheer wees van alle sportkodes. Hennie Jacobs is as voorsitter en John Noble snr. as ondervoorsitter gekies. Alice Gordon is die sekretaris, Julio Daniels die kassier, en Pe-
ter October is die assistent-sekretaris. Die addisionele lede wat ook aangewys is, is Shaun Rhode en Mogammat Wanza. Vir alle saal-besprekings kan Julio Daniels by 0 083 396 8198 gekontak word. Korrespondensie en navrae kan na 2 cloetesvillesportraad@gmail. com of per faks na 0 086 202 8720 gestuur word.
Francois du Plessis, ’n karate-instrukteur, besoek Japan vanaf 21 September tot 13 Oktober om ’n meessterseminaar by te woon. Francois is deel van 59 meesters uit 14 lande wat sal deelneem aan die byeenkoms wat aangebied word deur Goju-kai Japan. ’n Totaal van ses meesters (Shihan) uit Afrika neem aan hierdie seminaar deel. Die byeenkoms vind plaas onder die leiding van die wêreldhoof Goshi Yamaguchi (Saiko Shihan). Die doel is om die 25ste jaar te gedenk van die sterfte van Gogen Yamaguchi. “Dit ’n groot eer en voorreg om hierdie besonderse geleentheid by te woon,” sê Du Plessis. Hy bevorder homself in die sport om sodoende weer die kennis terug te ploeg in sy karate-studente. Altesaam 18 van Francois se studente besoek ook vroeg in Oktober Japan, waar hulle ’n kursus en gradering sal deurloop.
Die karatekas is agter (van links) Ettienne Rossouw, Mari Treurnicht, Dirkie Heydenrych, Louie Schultz, Charl Roux (sensei), Francois du Plessis (Shihan), Lloyd Louw, Tredoux Nigrini, Dylan de Kock, Keenan Idas en Diane de Kock. Voor is Kevin Eloff, Nelius Liebl, Ehren Hendricks, Janine Lötter, Danica Steyn, Michaela de Kock, Willem de Wet en Antonio de Brito. Afwesig: Lee-Ann Grace. Wenners: Links agter is Ronwin Adriaanse, Austin Davidse, Nathan Hendrickse, Jayden van de Rheede, Marvin Fredericks (uitrusting bestuurder), Emile Adriaanse en Gladwin Wanza (afrigter). Middel links is Shawn Iscaacs, Gurshwin Hendricks, Bevan Roman, Keanan van Rooyen, Payton Elias, Quen Clarke en Jaraido Daysel. Voor links is Jade Christians, Damien Williams, Charl Williams (bestuurder) Oscar Hammers (kaptein), Rohan Bergstedt (hulpafrigter) en Dyllan Koopman.
WP se kampioenspan Pieter Langeveldt Primêr se o. 13seunssokkerspan is die Westelike Provinsie Top Schools-toernooi se wenners. In die Wes-Kaapse finaal, wat op Saterdag 6 September plaasgevind het, het Pieter Langeveldt en De Rust Primêr, albei wenners van hulle onderskeie groepe, mekaar in die finaal gepak vir die geleentheid om 10 tot 16 Desember in die nasionale kompetisie deel te neem. Pieter Langeveldt
Primêr het die wedstryd 4-0 gewen. Ses skole het aan die toernooi deelgeneem en was verdeel in twee groepe. Pieter Langeveldt was die wenners van groep A en De Rust groep B. Die span se doele is deur Oscar Hammer en Quen Clarke aangeteken. Vir enige donasies om te help met die span se onkostes, kan Gladwin Wanza by 0 084 859 0285 geskakel word.
Rugby-uitslae Klubrugby-uitslae vir Saterdag 13 September was soos volg: ) In die Presidentbeker top-6 toernooi in die Superliga-B-kategorie het Pniel Villagers teen Milnerton te staan gekom en met 23 - 33 verloor. ) In die Presidentbeker top-8 Superliga-C-kategorie het Coronations hul opponent, Noordelikes, in ’n naelbytwedstryd 19 - 18 geklop. ) Wedstryde in die Kampioenliga het Blakes 14 - 22 sien verloor teen Blue Stars. ) In die Noordelike liga het Kylemore met 23 - 28 teen Delft verloor.